DEBITEURE REKONSILIASIES
|
|
|
- Julius Smets
- 8 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 57 DEBITEURE REKONSILIASIES Krediet verkope in n entiteit word in sy rekeningkundige stelsel in die debiteuregrootboek aangeteken. Die entiteit wat koop teken weer dieselfde transaksie in sy krediteuregrootboek aan. Indien beide partye die transaksie korrek aanteken moet die een se debiteurerekening ooreenstem met die ander een se krediteurerekening. Dit is goeie besigheidspraktyk om maandeliks hierdie vergelyking te doen en verskille tussen die twee stelle rekords op te volg. Hierdie proses word rekonsiliasie genoem. Debiteurestate word maandeliks aan debiteure gestuur en die transaksies wat op die debiteurestaat voorkom behoort deur die debiteur met die transaksies op sy krediteurestelsel vergelyk te word. Debiteure stuur saam met die betaling n betalingsadvies om aan te toon watter verkoopsfakture betaal word. Deur die betalingsadvies te gebruik om die betaling na verkoopsfakture te allokeer kan bepaal word watter fakture betaal is en watter fakture nog uitstaande is. Verskille tussen die twee stelle rekords kan as gevolg van die volgende wees: - Duplisering van fakture - Berekeningsfoute op fakture - Ontvangste van gelde verkeerdelik geallokeer - Tydberekeningsverskille ( Verskillende datums van maand afsluitings) - Fakture wat verlore raak en nie in een van die stelsels aangeteken is nie 57
2 58 KREDITEURE REKONSILIASIES Krediet aankope in n entiteit word in sy rekeningkundige stelsel in die krediteuregrootboek aangeteken. Die entiteit wat verkoop teken weer dieselfde transaksie in sy debiteuregrootboek aan. Indien beide partye die transaksie korrek aanteken moet die een se krediteurerekening ooreenstem met die ander een se debiteurerekening. Dit is goeie besigheidspraktyk om maandeliks hierdie vergelyking te doen en verskille tussen die twee stelle rekords op te volg. Hierdie proses word rekonsiliasie genoem. Die entiteit ontvang maandeliks state wat deur sy krediteure aan hom gestuur word en die transaksies wat op die staat voorkom behoort met die transaksies op sy krediteurestelsel vergelyk te word. Die entiteit stuur saam met die betaling n betalingsadvies om aan te toon watter aankoopsfakture betaal word. Deur die betalingsadvies te gebruik om die betaling na verkoopsfakture te allokeer kan bepaal word watter fakture betaal is en watter fakture nog uitstaande is. Verskille tussen die twee stelle rekords kan as gevolg van die volgende wees: - Duplisering van fakture - Fakture wat nie aangeteken is nie - Betalings wat verkeerd geallokeer is. - Kredietnotas wat nie deur die krediteur uitgereik is nie. - Tydberekeningsverskille (Maandeind afsluiting verskil) 58
3 59 ALGEMENE GROOTBOEK Die algemene grootboek is die rekord van elke rekening se transaksies. Die totale van die kasboek, verkopejoernaal, aankopejoernaal, kleinkasjoernaal en alle ander joernale word na die algemene grootboek oorgedra. In die algemene grootboek word die dubbel inskrywing duidelik waargeneem. Die proefbalans word vanaf die algemene grootboek opgestel. Alle inkomste en uitgawe rekeninge in die algemene grootboek word op jaareinde na die opgelope wins/(verlies) oorgedra en begin die finansiële jaar met nul. Alle bates, laste en eienaarsbelang word op jaareinde oorgedra en die eindsaldo van die jaar vorm die openingsaldo van die volgende finansiële jaar. 59
4 60 JOERNAALINSKRYWINGS. Joernaalinskrywing kan gebruik word vir korreksies of voorsienings bv: - Debiteure en krediteure korreksies - Afskryf van slegte skulde - Voorsiening vir depresiasie - Transaksies in die grootboek te herallokeer. Joernaalinskrywings word aangeteken in of die debiteurejoernaal (transaksies wat te doen het met debiteure), of die krediteurejoernaal (transaksies wat te doen het met krediteure) of die algemene joernaal (transaksies wat te doen het met alle ander rekeninge). n Debiteure ontvangste van MAN ten bedrae van R is verkeerdelik na AJC se rekening geallokeer. Debiteurejoernaal DT KT MAN AJC Herallokasie van MAN se ontvangste MAN AJC001 1/1/200X Debiteure Jnl 5, AJC 1/1/200X Debiteure Jnl 5, /1/200X KOJ 5, n Krediteure betaling aan KVB ten bedrae van R is verkeerdelik na GHJ geallokeer. Krediteurejoernaal DT KT KVB GHJ Herallokeer KVB se betalings KVB 1/1/200X Krediteure Jnl 7, AJC001 GHJ 1/1/200X KBJ 7, /1/200X Krediteure Jnl 7,
5 61 KLJ n debiteur se rekening ten bedrae van R is oninvorderbaar en moet afgeskryf word Debiteurejoernaal DT KT KLJ Slegte skuld KLJ se rekening afgeskryf KLJ AJC001 Slegte skuld 1/1/200X Debiteure Jnl 6, /1/200X Debiteure Jnl 6, Waardevermindering op n voertuig voorsien ten bedrae van R Algemene Joernaal DT KT Waardevermindering Opgelope waarde. Voertuie Waardevermindering voorsien op voertuie Waardevermindering 1/1/200X Alg Jnl 15, AJC001 Opgelope waardevermindering - Voertuie 1/1/200X Alg Jnl 15,
6 62 n Betaling aan WWW vir skryfbehoeftes ten bedrae van R is verkeerdelik uit die KBJ na skoonmaakmiddels geallokeer. Algemene Joernaal DT KT Skryfbehoeftes Skoonmaakmiddels Herallokeer betaling van WWW Skoonmaakmiddels AJC001 1/1/200X KBJ 1, /1/200X Alg Jnl 1, Skryfbehoeftes 1/1/200X Alg Jnl 1,
7 63 SPESIFIEKE TRANSAKSIES AANGAAN VAN LENINGS n Lening is n ooreenkoms wat later oor tyd betaal word vir n item wat op skuld aangekoop is. Die lener sal n bedrag kapitaal leen en as vergoeding rente betaal aan die persoon van wie die lening bekom is. Daar kan ooreengekom word dat rente op verskillende maniere bereken word maandeliks, kwartaliks of jaarliks. Wanneer die lening teboek gestel word, word die rente wat ooreengekom is vooruit bereken (uitgestelde finansieringskoste) en saam met die bedrag geleen (kapitaal) in die boeke aangeteken. Die twee items moet dan saam in berekening gebring word om die verpligting wat ontstaan het te erken. (Sien amortisasie tabel). Soos die rente betaal word, verander dit van n uitgestelde uitgawe na n werklike uitgawe en word dit as n uitgawe erken en verreken teen die uitgestelde finansieringskoste. Sou die lening voor die tydperk waarop terugbetaling ooreen gekom is terugbetaal word, sal die oorblywende uitgestelde finansieringskoste teen die lening se saldo verreken word om die kapitale saldo (aflosbedrag) te bepaal. Sou die rentekoerse gedurende die tydperk van die lening gewysig word deur die bank sal die uitgestelde finansieringskoste dienooreenkomstig verander en teen die lening se saldo reggestel word. 63
8 64 LENINGS 1 Leen R by die bank en betaal die lening terug in maandelikse paaiemente teen 'n rentekoers van 10%. 2 Die geld van die lening word in die bankrekening inbetaal 3 Die paaiemente is R per maand en word uit die bank betaal PERIODE PAAIEMENT KAPITAAL RENTE KAPITAAL SALDO UITSTAANDE UITSTAANDE 0 150, , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , ,
9 65 JOERNAAL DT KT LENING 150, BANK 150, BANK 10, LENING 10, BANK 10, LENING 10, UIT. FINANSIERINGSKOSTE 10, LENING 10, UFK TE BOEKGESTEL 2 RENTE 1, UFK 1, RENTE BEREKEN OP PAAIEMENT 3 RENTE 1, UFK 1, RENTE BEREKEN OP PAAIEMENT 65
10 66 ALGEMENE GROOTBOEK 31/12/2002 DATUM OMSKRYWING TOTAAL DATUM OMSKRYWING TOTAAL RENTE BETAAL 1 KBJ 1, KBJ 1, LENING 1 KBJ 10, BANK 150, KBJ 10, JNL - UFK 10, UITGESTELDE FINANSIERINGSKOSTE 1 JNL 10, JNL - RENTE 1, JNL - RENTE 1, BANK 1 KOJ 150, KBJ 10, KBJ 10,
PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.
74 PROEFBALANS Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale. Die proefbalans word in twee dele verdeel - deel 1 Inkomstes en uitgawes - deel 2 Bates, laste en eienaarsbelang Alle
SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.
67 SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES. Vaste Bates kan kontant, per tjek of op skuld aangekoop word. Die aankoopprys van Vaste Bates word die kosprys genoem. Vaste Bates se waarde verminder oor tyd. Die
KASBOEK & BANKREKONSILIASIE
46 KASBOEK & BANKREKONSILIASIE Alle bank transaksies (ontvangstes en betalings) word in die kasboek aangeteken. Die ontvangstes word in die Kontantontvangstejoernaal en die betalings in die Kontantbetalingsjoernaal
VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK
28 VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK Verkope kan in kontant of op skuld gedoen word. Verkope op skuld lei daartoe dat entiteite ons geld skuld, entiteite wat ons geld skuld is ons debiteure. Alle verkope
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD 10: MAKS. VRAAG PUNTE 1 60 2 30 3 30 110 5 0 6 30 TOTAAL 300 PUNTE: 300 TYD: 3 uur 15
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Werkboek Aktiwiteit 1.1 Aanvangsassessering Begrip Antwoord Omskrywing Bate A Boek van eerste inskrywing waar inligting vanaf die brondokument
Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel
Voorbeeld 18 Die volgende inligting is uit die rekeningkundige rekords van vir 2015 verkry. Maart 1 Reik faktuur 89 vir R80 aan P Visser uit vir goedere op krediet verkoop. Die entiteit handhaaf ʼn bruto
2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:
Vraag 1 (Bankversoening; 25 punte, 15 minute) 1.1 Waarom is dit nodig om elke maand n Bankversoeningstaat op te stel? (4) 1.2 n Tjek gedateer vir 15 Desember 2018 word op 10 November 2018 ontvang. Op watter
Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.
Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind
Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.
Voorbeeld 15 Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf. Transaksies 1 J Brown het R80 000 as sy kapitaalbydrae in die
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM Vraag
Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.
Voorbeeld 3 Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry. Transaksies 1 Die eienaar, M Koen dra R20 000 per tjek as kapitaalbydrae by. Reik kwitansie
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Van en Naam: Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. PUNTE PUNTE BEHAAL MODERERING 1 105 2 5 3 5 30 5 35 6 0 TOTAAL
Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal
HULPJOERNALE EN OORBOEKING Vraag 1 (Boekstawing van transaksies; 220 punte, 110 minute) Jy word voorsien van transaksies wat betrekking het op Brooks Winkels vir Mei 2018. GEVRA: 1.1 Open die rekeninge
(6) Laste Niebedryfsbates
Vraag 1 (Elemente van rekeningkundige vergelyking; 20 punte, 10 minute) Voltooi in elk van die volgende gevalle die ontbrekende syfers om die Rekeningkundige vergelyking te laat balanseer. 1 (3) Bates
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD:
Oorboek van huljoernale na grootboeke
OpenStaxCNX module: m31823 1 Oorboek huljoernale na grootboeke Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel
Voorbeeld 11 Die volgende inligting is van verkry. Goedere word op 15 Mei 2015 op krediet aan B Cloete verkoop. Indien die rekening binne 30 dae betaal word, word 10% korting. ʼn Wins van 50% op kosprys
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 13 bladsye REKENINGKUNDE 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE
STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)
FAC1502/201/1/2011 SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 201 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 01/1/2011 (EESTE SEMESTE) Geagte Student
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG 1 Algemene
GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Rekeningkunde 1 DoE/Model GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL - 2006 SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDEBOEK Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye. VRAAG MAKS DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 40 2
Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors
GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling
REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?
REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde moet wees om die leerders te begelei om te ontdek. Dit is n baie beter opsie as om die leerders te leer om te doen.
Opstel van 'n proefbalans
OpenStaxCNX module: m31824 1 Opstel van 'n proefbalans Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Module 1 Finansiële Rekeningkunde
Module Finansiële Rekeningkunde Hieronder is n oorsig van die werk wat in dié module behandel word. Die rekeningkundige vergelyking, kontantjoernale, Algemene Grootboek en Proefbalanse Debiteure-, Krediteure-
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD: 11 VRAAG PUNTE KANDIDAAT SE PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 15 bladsye 2
DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG
DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG Die belangrikheid van aanvangsonderrig mag nie onderskat word nie. Dit is hier waar onderwysers: Leerlinge moet lei om die basiese beginsels
REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11
1 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 300 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en n 11 bladsy antwoordboek. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Jy word van n vraestel en ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 REKENINGKUNDE NAAM: GRAAD 10: VRAAG 1 MAKS. PUNTE LEERDER SE PUNTE PARAAF 2 3 4 5 6 TOTAAL 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 01 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Naam: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKSIMUM PUNTE GEMODEREE PUNTE BEHAAL RDE PUNTE 1 5 2 0 3 70 60 5 50 6 35 300 Hierdie antwoordeboek bestaan
FINANSIëLE REKORDHOUDING VIR 'n BOERDERY. deur PHILIP THEUNISSEN
FINANSIëLE REKORDHOUDING VIR 'n BOERDERY deur PHILIP THEUNISSEN Eerste uitgawe Opgestel en uitgegee deur Philip Theunissen Bethlehem Februarie 1995 Kopi reg voorbehou INHOUDSOPGAWE DEEL I: INLEIDEND 1.
Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE
Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra
KONTANT BESTUUR BELEID
KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te
INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl. 9-16 HOOFSTUK 2: Etiek bl. 17-19 HOOFSTUK 3: Interne beheer bl. 20-24 HOOFSTUK 4: Rekonsiliasies bl. 25-71 HOOFSTUK 5: Tasbare/vaste
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende
REKENINGKUNDE: VRAESTEL I
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 201 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.
"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE
1 EENHEID 2 In hierdie eenheid word die volgende behandel: Finansiële state Inkomstestaat en Balansstaat Die Kontantvloeistaat word in die volgende eenheid behandel. ontleed en vertolk dit. wanneer die
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE
STUDIEBRIEF 202 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 02/2/2011 (TWEEDE SEMESTER)
FAC1502/202/2/ SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 202 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 02/2/ (TWEEDE SEMESTE) Geagte Student Ingesluit
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUMBESTUUR GRAAD 12 LEERDER
Notas Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking
Notas Onderwerp 1 - kundige vergelyking Voorbeeld 21 Goedere teruggestuur Die uitstaande bedrag op Peter se rekening is R500. Goedere deur Peter teruggestuur, R40. handhaaf ʼn wins van 25% op die verkoopprys.
REKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net?
Inleiding REKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde behoort
Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou
Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.
INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21 HOOFSTUK 2 Uitbreiding van kontanttransaksies asook die berekening van rente op vaste deposito
REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN
REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN - 2015 MAKSIMUM PUNTE: 300 NAAM: TYD: 3 URE SLEUTEL: INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN LEERDERS: 1. Antwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK verskaf. 2. Toon alle bewerkings/berekeninge
REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK
Metro Oos Onderwysdistrik SKOOL LEEERDER VAN NAAM KLAS 12... REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK VRAAG TOTAAL per Vraag 1 50 2 0 3 5 0 5 50 35 TOTAAL 300 PUNTE MOD. Hierdie antwoordboek
GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.
GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2014 PUNTE: 300 TYD: 3 ure Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye. Page 1 of 11 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.
VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.
VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou
Produsente TUSSENTYDSE RESULTATE. Belegging. Belegging. Beleggers. Toedeling SENWESBEL. Prestasie. Beleggers. Samewerking. Toedeling.
SENWESBEL TUSSENTYDSE RESULTATE Samewerking trategie Aandeelhouers Belegging Prestasie Beleggers Produsente Landboubesighede Beleggers Prestasie Strategie Samewerking Strategie Belegging Toedeling Produsente
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN
WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: Hierdie vraestel
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 1
ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT
MATH ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 WISKUNDE EERSTE VRAESTEL
MEMORANDUM KWARTAAL 1
MEMORANDUM KWARTAAL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: OPDRAG KOSTEBERAMING EN REISPLAN 40 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: [email protected] Wiskunde
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.
AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:
AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 TYD: 60 minute TOTAAL: 100 punte NAAM EN VAN : SLEUTEL: ONDERWYSERS: Me M. De Vos Mnr P. Joynt VRAAG 1 PRODUKSIEKOSTESTAAT,
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN
NASIONALE SENIOR SERIFIKAA EKSAMEN WISKUNDE VRAESEL 1 GRAAD 10 OKOBER / NOVEMBER EKSAMEN 01 PUNE: 100 YD: URE Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye INSRUKSIES EN INLIGING Lees die volgende instruksies
Hoofstuk 1: Teorie. 2 Gee n definisie van Rekeningkunde in jou eie woorde. 4
Hoofstuk 1: Teorie Aktiwiteit 1: 1 Hoekom is Rekeningkunde belangrik? Rekeningkunde is belangrik omdat dit die basis vorm waarvolgens besluite oor die toekoms van die onderneming geneem word. 2 Gee n definisie
Hoeveelheid R - Denim material 1,5 meter 40 - Knope Garing 200 meter 1 - Direkte arbeid 87 - Vervaardigingsbokoste toegedeel 113
VAAG 1 39 punte TOP JEANS BEPEK vervaardig denims ( jeans ) en verkoop die voltooide produkte aan groothandelaars in Suid-Afrika. Die entiteit se huidige finansiële jaar eindig op 31 Oktober 20X12. Top
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD:
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een
Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.
Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit
Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100
Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit
REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015
REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015 PUNTE: 300 TIME: 3 HOURS HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE, INSLUITENDE DIE VOORBLAD, EN N 14 BLADSYE ANTWOORDBOEK. 1 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
Departement Rekeningkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement Rekeningkunde FINANSIËLE REKENINGKUNDE 111 FRK 111 EKSAMEN - 8 JUNIE 2006 Maksimum punte: 80 Maksimum tyd: 120 Minute Interne eksaminatore FRK 111
DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A
DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:
Bankstate LPF Systems BK
Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...
GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels
GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE NAAM VAN DIE LEERDER: PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, wat ook
Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.
MAATSKAPPYE Vraag 1 (Finansiële state en Ontleding en vertolking; 65 punte, 40 minute) Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.
Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.
MEMORANDUM VRAAG 1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING [95 punte; 30 minute] Hulpjoernaal Algemene Grootboek Hulpgrootboek Eienaars- No. Rekeningk Debiet Rekening Krediet Debiet Krediet Bate ekwiteit Las Vb. KOJ
IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA
1 SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING,
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :
VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word
INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl. 8-99 HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl. 100-118 HOOFSTUK 3: Ontleding en vertolking van bankversoeningstate
DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )
Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Liewe Rekeningkunde-leerder Veels geluk met jou keuse om Rekeningkunde as een van jou Graad 10 vakke te neem. Jou vakkeuse sal sonde
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 NAAM VAN LEERDER: VRAAG MAKS. EKSAMINATOR MODERATOR 1 0 2 70 70 5 5 5 6 0 TOTAaL 00 Hierdie antwoordeboek bestaan
47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING
47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING 48 Die omvattende oefening handel oor studie-eenhede 1-18. Hierdie oefening
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODEL 01 PUNTE: 100 TYD: hours Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig
VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,
1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater
MEMORANDUM VAN OOREENKOMS
MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE
Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2
1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 Datum : 13 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies
GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS
2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
