VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK
|
|
|
- Katrien Aerts
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 28 VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK Verkope kan in kontant of op skuld gedoen word. Verkope op skuld lei daartoe dat entiteite ons geld skuld, entiteite wat ons geld skuld is ons debiteure. Alle verkope en terugsendings word in die verkopejoernaal aangeteken. Elke faktuur het n faktuurnommer en volg numeries op mekaar om te verseker alle fakture word in die verkopejoernaal aangeteken. Elke kredietnota het n kredietnota nommer en volg numeries op mekaar om te verseker alle kredietnotas word in die verkopejoernaal aangeteken. Die faktuur- en kredietnota nommers word in die verkopejoernaal aangeteken om as verwysing na n dokument te gebruik. Die verkopejoernaal is n opsomming van alle verkoopstransaksies en word per maand bygehou. Alle inskrywings in die verkopejoernaal sal na die debiteuregrootboek oorgedra word. Die debiteuregrootboek is n detaileerde uiteensetting van debiteure se transaksies, verkope en betalings ontvang van debiteure, en toon vir ons debiteure se saldo s (Uitstaande bedrae wat debiteure ons skuld). Die verkopejoernaal se totale word na die algemene grootboek oorgedra. Betalings wat ontvang word van debiteure word in die kasboek aangeteken en van daar oorgedra na die debiteuregrootboek. Verkopejoernaal brondokumente - Verkoopsfakture - Kredietnotas 28
2 29 Verkopejoernaal en Debiteure grootboek Voorbeelde 1 Verkoop goedere ter waarde van R 114 op rekening aan AJC per faktuur 1 op 02/01/200X. 2 Verkoop goedere ter waarde van R 1140 op rekening aan MAN per faktuur 2 op 03/01/200X 3 Verkoop goedere ter waarde van R op rekening aan PCV op per faktuur 3 op 17/01/200X 4 PCV stuur goedere ter waarde van R wat beskadig is terug op 18/01/200X en kredietnota 1 word uitgereik. 5 Verkoop goedere ter waarde van R 5700 op rekening aan AJC met korting van 10 % per faktuur 4 op 19/01/200X 6 PCV se goedere wat beskadig is word varvang per faktuur 5 op 20/01/200X 7 Die goedere wat aan MAN verkoop is, is verkeerd gefaktureer en moes net R 1026 reik kredietnota 2 uit om reg te stel op 31/01/200X 8 Kosprys van goedere verkoop was R Verkopejoernaal Datum Debiteur Omskrywig Verwys.no Faktuurno. K/n no. Fakt. Bedrag Verkope 02/01/200X AJC Verkope AJC /01/200X MAN Verkope MAN , , /01/200X PCV Verkope PCV , , /01/200X PCV Terugsending PCV , , /01/200X AJC Verkope AJC , , /01/200X PCV Verkope PCV , , /01/200X MAN Regstel van Fakt 2 MAN , , Algemene Grootboek Joernaal Debiet Krediet Verkope 17, Debiteure 17, Aankope 6, Voorraad 6, , ,
3 30 Algemene grootboek VERKOPE 31/01/200X Verkopejoernaal 17, KOSTE VAN VERKOPE 31/01/200X Alg JNL 6, DEBITEURE 31/01/200z Verkopejoernaal 17, HANDELSVOORRAAD 31/01/200X Alg Jnl 6,
4 31 Debiteure grootboek AJC AJC001 02/01/200X Faktuur /01/200X Faktuur 4 5, /01/200X Saldo 5, , , /01/200X Saldo 5, MAN MAN001 03/01/200X Faktuur 2 1, /01/200X K/n /01/200X Oorgedra 1, , , /01/200X Saldo 1, PCV PCV001 17/01/200X Faktuur 3 11, /01/200X K/n 1 3, /01/200X Faktuur 5 3, /01/200X Saldo 11, , , /01/200X Saldo 11, Debiteure saldo 17,
5 32 Verkopejoernaal en Debiteure grootboek Voorbeelde - Neem BTW inag 1 Verkoop goedere ter waarde van R 114 op rekening aan AJC per faktuur 1 op 02/01/200X. 2 Verkoop goedere ter waarde van R 1140 op rekening aan MAN per faktuur 2 op 03/01/200X 3 Verkoop goedere ter waarde van R op rekening aan PCV op per faktuur 3 op 17/01/200X 4 PCV stuur goedere ter waarde van R wat beskadig is terug op 18/01/200X en kredietnota 1 word uitgereik. 5 Verkoop goedere ter waarde van R 5700 op rekening aan AJC met korting van 10 % per faktuur 4 op 19/01/200X 6 PCV se goedere wat beskadig is word varvang per faktuur 5 op 20/01/200X 7 Die goedere wat aan MAN verkoop is, is verkeerd gefaktureer en moes net R 1026 reik kredietnota 2 uit om reg te stel op 31/01/200X 8 Kosprys van goedere verkoop was R Verkopejoernaal Datum Debiteur Omskrywig Verwys.no Faktuurno. K/n no. Fakt. Bedrag Verkope BTW 02/01/200X AJC Verkope AJC /01/200X MAN Verkope MAN , , /01/200X PCV Verkope PCV , , , /01/200X PCV Terugsending PCV , , /01/200X AJC Verkope AJC , , /01/200X PCV Verkope PCV , , /01/200X MAN Regstel van Fakt 2 MAN , , , Algemene Grootboek Joernaal Debiet Krediet Verkope 15, Debiteure 17, BTW 2, Aankope 6, Voorraad 6, , ,
6 33 VERKOPE 31/01/200X Verkopejoernaal 15, KOSTE VAN VERKOPE 31/01/200X Alg JNL 6, DEBITEURE 31/01/200z Verkopejoernaal 17, HANDELSVOORRAAD 31/01/200X Alg Jnl 6, BTW 31/01/200X Verkopejoernaal 2,
7 34 Debiteure grootboek AJC AJC001 02/01/200X Faktuur /01/200X Faktuur 4 5, /01/200X Saldo 5, , , /01/200X Saldo 5, MAN MAN001 03/01/200X Faktuur 2 1, /01/200X K/n /01/200X Oorgedra 1, , , /01/200X Saldo 1, PCV PCV001 17/01/200X Faktuur 3 11, /01/200X K/n 1 3, /01/200X Faktuur 5 3, /01/200X Saldo 11, , , /01/200X Saldo 11, Debiteure saldo 17,
8 35 AANKOPEJOERNAAL EN KREDITEUREGROOTBOEK Goedere kan kontant of op skuld aangekoop word. Aankope wat op skuld aangekoop word en binne n termyn van een jaar (gewoonlik dae) terugbetaal word is krediteure. Krediteure is n las en laste word meer deur gekrediteer te word. Alle goedere wat op skuld aangekoop word, en alle terugsendings aan krediteure word in die aankopejoernaal aangeteken. Die faktuur- en kredietnota nommers word as verwysing in die aankopejoernaal aangeteken om as verwysing na n dokument te verwys. Alle transaksies wat in die aankopejoernaal aangeteken word, word na die krediteure grootboek oorgedra. Die totaal van die aankopejoernaal word na die algemene grootboek oorgedra. Die krediteuregrootboek is n volledige uiteensetting van elke krediteur se transaksies, aankope en betalings wat gemaak is, om aan te dui wat aan krediteure verskuldig is. Aankopejoernaal dokumentasie - Aankoopsfakture - Kredietnotas 35
9 36 Aankopejoernaal en Krediteure grootboek Voorbeeld 1 Koop voorraad ter waarde van R op rekening van MID op 02/01/200X per faktuur Koop skryfbehoeftes ter waarde van R 114 van WAL op 03/01/200X per Faktuur Koop voorraad ter waarde Van R van MID op rekening per faktuur 1247 en beding korting van 10% op 04/01/200X 4 Stuur beskadigde goedere ter waarde van R terug aan MID op 05/01/200X en verkry K/n Ontvang die telefoonrekening van TELK op 31/01/200X ten bedrae van R fakt.no Ontvang die water en ligte rekening van STADS op 31/01/200X ten bedrae van R fakt.no Ontvang 'n faktuur gedateer 31/01/200X ten bedrae van R 57 vanaf STADS vir skoonmaakdienste fakt.no Aankopejoernaal Datum Krediteur Omskrywig Verwys.no Faktuurno. K/n no. Fakt. Bedrag Voorraad Skryfbehoeftes Telefoon Water en Elek Diverse Omskrywing 02/01/200X MID Voorraad MID , , /01/200X WAL Skryfbehoeftes WAL /01/200X MID Voorraad MID , , /01/200X MID Voorraad teruggestuur MID , , /01/200X TELK Telefoon TEL /01/200X STADS Water en elektrisiteit STA /01/200X STADS Skoonmaakdienste STA Skoonmaakdienste 92, , Algemene Grootboek Joernaal Debiet Krediet Voorraad 91, Skryfbehoeftes Telefoon Water en elektrisiteit Skooonmaakmiddels Krediteure 92, , ,
10 37 ALGEMENE GROOTBOEK Skryfbehoeftes 31/01/200X AJ Telefoon 31/01/200X AJ Water en elektrisiteit 31/01/200X AJ Skoonmaakmiddels 31/01/200X AJ Voorraad 31/01/200X AJ 91, Krediteure 31/01/200X AJ 92,
11 38 Krediteure grootboek MID MID001 05/01/200X K/n , /01/200X Faktuur , /01/200X Saldo 91, /01/200X Faktuur , , , /01/200X Saldo 91, WAL WAL001 31/01/200X Saldo /01/200X Faktuur /01/200X Saldo TELK TEL001 31/01/200X Saldo /01/200X Faktuur /01/200X Saldo STADS STA001 31/01/200X Faktuur /01/200X Faktuur /01/200X Saldo /01/200X Saldo
12 39 Aankopejoernaal en Krediteure grootboek Voorbeeld - Neem BTW inag Aankopejoernaal 1 Koop voorraad ter waarde van R op rekening van MID op 02/01/200X per faktuur Koop skryfbehoeftes ter waarde van R 114 van WAL op 03/01/200X per Faktuur Koop voorraad ter waarde Van R van MID op rekening per faktuur 1247 en beding korting van 10% op 04/01/200X 4 Stuur beskadigde goedere ter waarde van R terug aan MID op 05/01/200X en verkry K/n Ontvang die telefoonrekening van TELK op 31/01/200X ten bedrae van R fakt.no Ontvang die water en ligte rekening van STADS op 31/01/200X ten bedrae van R fakt.no Ontvang 'n faktuur gedateer 31/01/200X ten bedrae van R 57 vanaf STADS vir skoonmaakdienste fakt.no Datum Krediteur Omskrywig Verwys.no Faktuurno. K/n no. Fakt. Bedrag Voorraad Skryfbehoeftes Telefoon Water en Elek Diverse BTW Omskrywing 02/01/200X MID Voorraad MID , , , /01/200X WAL Skryfbehoeftes WAL /01/200X MID Voorraad MID , , , /01/200X MID Voorraad teruggestuur MID , , , /01/200X TELK Telefoon TEL /01/200X STADS Water en elektrisiteit STA /01/200X STADS Skoonmaakdienste STA Skoonmaakdienste 92, , , Algemene Grootboek Joernaal Debiet Krediet Voorraad 80, Skryfbehoeftes Telefoon Water en elektrisiteit Skooonmaakmiddels Krediteure 92, BTW 11, , ,
13 40 ALGEMENE GROOTBOEK Skryfbehoeftes 31/01/200X AJ Telefoon 31/01/200X AJ Water en elektrisiteit 31/01/200X AJ Skoonmaakmiddels 31/01/200X AJ Voorraad 31/01/200X AJ 80, Krediteure 31/01/200X AJ 92, /01/200Z AJ 11, BTW 40
14 41 Krediteure grootboek MID MID001 05/01/200X K/n , /01/200X Faktuur , /01/200X Saldo 91, /01/200X Faktuur , , , /01/200X Saldo 91, WAL WAL001 31/01/200X Saldo /01/200X Faktuur /01/200X Saldo TELK TEL001 31/01/200X Saldo /01/200X Faktuur /01/200X Saldo STADS STA001 31/01/200X Faktuur /01/200X Faktuur /01/200X Saldo /01/200X Saldo
15 42 KLEINKASJOERNAAL Die kleinkas is die kontant wat gewoonlik op die perseel gehou word om vir sekere transaksies te betaal. Alle transaksie wat in die kleinkas aangegaan word, word in die kleinkasjoernaal aangeteken. Kleinkasbewyse wat numeries vooraf genommer is word aan elke faktuur geheg en die nommer in die kleinkasjoernaal as verwysing aangeteken na n dokument. Kontant ontvangstes van debiteure en kontantverkope word nie in die kleinkas aangeteken nie maar wel in die kasboek aangeteken en later gebank. Die totale van die kleinkasjoernaal word in die algemene grootboek aangeteken. Die kleinkas word gewoonlik met n kontant tjek van die bank aangevul, die aanvulling sal as n ontvangste in die kleinkasjoernaal aangeteken word. Die kleinkas word maandeliks gerekonsilieer met die kontant voorhande (Vergelyk die saldo van die kleinkasjoernaal met die fisiese geld voorhande) Die kleinkasjoernaal het n ontvangste en betalings afdeling. Kleinkasjoernaal dokumentasie kleinkasbewys. 42
16 43 Kleinkasjoernaal 1 Tjek no 1 ter waarde van R word op 02/01/200X kontant uitgemaak, gewissel en in die kleinkas geplaas. 2 Melk word op 02/01/200X ter waarde van R uit die kleinkas by die kafee gekoop - kleinkasbewys 1 word uitgemaak. 3 Koop skryfbehoeftes ter waarde van R van Penne en Potlode uit die kleinkas en reik kleinkasbewys 2 uit. 4 Betaal 'n pakker R op 15/1/200X vir die regpak van die stoor en reik kleinkasbewys 3 uit. 5 Ontvang R kontant van MAN ter betaling van hul rekening op 17/01/200X en reik kwitansie 2 uit. 6 Neem R uit die kleinkas en deponeer dit in die bank op 25/01/200X en reik kleinkasbewys 4 uit. 7 Betaal WAL se rekening van R op 31/01/200X uit die kleinkas en reik kleinkasbewys 5 uit. Kleinkasontvangstejoernaal Datum Omskrywing Verwysno. Totaal Bank Debiteure Diverse Omskrywing 1 02/01/200X Bank T2 2, , /01/200X MAN Kwit2 1, , MAN001 3, , , Algemene Grootboek Joernaal Bankkontrole 2, Debiteure 1, Kleinkas 3, , ,
17 44 Kleinkasbetalingsjoernaal Datum Omskrywing Verwysno. Totaal Kantoorben. Skryfbeh. Lone Krediteure Diverse Omskrywing 2 02/01/200X Kafee /01/200X Penne en Potlode /01/200X Pakker /01/200X Bank Geld gedeponeer uit kleikas 7 31/01/200X WAL WAL Algemene Grootboek Joernaal Kantoorbenodighede Skryfbehoeftes Lone en salarisse Krediteure Bankkontrole Kleinkas
18 45 ALGEMENE GROOTBOEK KANTOORBENODIGHEDE 31/01/200X K/K JNL SKRYFBEHOEFTES 31/01/200x K/K JNL LONE 31/01/200X K/K JNL KLEINKAS 31/01/200X K/K JNL 3, /01/200X DEBITEURE KONTROLE 31/01/200X K/K JNL 1, KLEINKAS/BANK KONTROLE 31/01/200X K/K JNL /01/200X K/K JNL 2, BANK KREDITEURE 31/01/200X K/K JNL
KASBOEK & BANKREKONSILIASIE
46 KASBOEK & BANKREKONSILIASIE Alle bank transaksies (ontvangstes en betalings) word in die kasboek aangeteken. Die ontvangstes word in die Kontantontvangstejoernaal en die betalings in die Kontantbetalingsjoernaal
DEBITEURE REKONSILIASIES
57 DEBITEURE REKONSILIASIES Krediet verkope in n entiteit word in sy rekeningkundige stelsel in die debiteuregrootboek aangeteken. Die entiteit wat koop teken weer dieselfde transaksie in sy krediteuregrootboek
PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.
74 PROEFBALANS Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale. Die proefbalans word in twee dele verdeel - deel 1 Inkomstes en uitgawes - deel 2 Bates, laste en eienaarsbelang Alle
Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Werkboek Aktiwiteit 1.1 Aanvangsassessering Begrip Antwoord Omskrywing Bate A Boek van eerste inskrywing waar inligting vanaf die brondokument
Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel
Voorbeeld 11 Die volgende inligting is van verkry. Goedere word op 15 Mei 2015 op krediet aan B Cloete verkoop. Indien die rekening binne 30 dae betaal word, word 10% korting. ʼn Wins van 50% op kosprys
(6) Laste Niebedryfsbates
Vraag 1 (Elemente van rekeningkundige vergelyking; 20 punte, 10 minute) Voltooi in elk van die volgende gevalle die ontbrekende syfers om die Rekeningkundige vergelyking te laat balanseer. 1 (3) Bates
Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel
Voorbeeld 18 Die volgende inligting is uit die rekeningkundige rekords van vir 2015 verkry. Maart 1 Reik faktuur 89 vir R80 aan P Visser uit vir goedere op krediet verkoop. Die entiteit handhaaf ʼn bruto
2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal
HULPJOERNALE EN OORBOEKING Vraag 1 (Boekstawing van transaksies; 220 punte, 110 minute) Jy word voorsien van transaksies wat betrekking het op Brooks Winkels vir Mei 2018. GEVRA: 1.1 Open die rekeninge
Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.
Voorbeeld 15 Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf. Transaksies 1 J Brown het R80 000 as sy kapitaalbydrae in die
2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:
Vraag 1 (Bankversoening; 25 punte, 15 minute) 1.1 Waarom is dit nodig om elke maand n Bankversoeningstaat op te stel? (4) 1.2 n Tjek gedateer vir 15 Desember 2018 word op 10 November 2018 ontvang. Op watter
Notas Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking
Notas Onderwerp 1 - kundige vergelyking Voorbeeld 21 Goedere teruggestuur Die uitstaande bedrag op Peter se rekening is R500. Goedere deur Peter teruggestuur, R40. handhaaf ʼn wins van 25% op die verkoopprys.
Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.
Voorbeeld 3 Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry. Transaksies 1 Die eienaar, M Koen dra R20 000 per tjek as kapitaalbydrae by. Reik kwitansie
KONTANT BESTUUR BELEID
KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te
Opstel van 'n proefbalans
OpenStaxCNX module: m31824 1 Opstel van 'n proefbalans Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG 1 Algemene
SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.
67 SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES. Vaste Bates kan kontant, per tjek of op skuld aangekoop word. Die aankoopprys van Vaste Bates word die kosprys genoem. Vaste Bates se waarde verminder oor tyd. Die
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 13 bladsye REKENINGKUNDE 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD 10: MAKS. VRAAG PUNTE 1 60 2 30 3 30 110 5 0 6 30 TOTAAL 300 PUNTE: 300 TYD: 3 uur 15
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM Vraag
GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Rekeningkunde 1 DoE/Model GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL - 2006 SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDEBOEK Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye. VRAAG MAKS DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 40 2
Hoofstuk 1: Teorie. 2 Gee n definisie van Rekeningkunde in jou eie woorde. 4
Hoofstuk 1: Teorie Aktiwiteit 1: 1 Hoekom is Rekeningkunde belangrik? Rekeningkunde is belangrik omdat dit die basis vorm waarvolgens besluite oor die toekoms van die onderneming geneem word. 2 Gee n definisie
AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:
AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 TYD: 60 minute TOTAAL: 100 punte NAAM EN VAN : SLEUTEL: ONDERWYSERS: Me M. De Vos Mnr P. Joynt VRAAG 1 PRODUKSIEKOSTESTAAT,
Module 1 Finansiële Rekeningkunde
Module Finansiële Rekeningkunde Hieronder is n oorsig van die werk wat in dié module behandel word. Die rekeningkundige vergelyking, kontantjoernale, Algemene Grootboek en Proefbalanse Debiteure-, Krediteure-
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Van en Naam: Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. PUNTE PUNTE BEHAAL MODERERING 1 105 2 5 3 5 30 5 35 6 0 TOTAAL
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD:
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE
Oorboek van huljoernale na grootboeke
OpenStaxCNX module: m31823 1 Oorboek huljoernale na grootboeke Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Voltooiing van brondokumente *
OpenStax-CNX module: m25003 1 Voltooiing van brondokumente * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.
GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2014 PUNTE: 300 TYD: 3 ure Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye. Page 1 of 11 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD: 11 VRAAG PUNTE KANDIDAAT SE PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 15 bladsye 2
REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?
REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde moet wees om die leerders te begelei om te ontdek. Dit is n baie beter opsie as om die leerders te leer om te doen.
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Liewe Rekeningkunde-leerder Veels geluk met jou keuse om Rekeningkunde as een van jou Graad 10 vakke te neem. Jou vakkeuse sal sonde
HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID
HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering
Departement Rekeningkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement Rekeningkunde FINANSIËLE REKENINGKUNDE 111 FRK 111 EKSAMEN - 8 JUNIE 2006 Maksimum punte: 80 Maksimum tyd: 120 Minute Interne eksaminatore FRK 111
Om kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf
OpenStaxCNX module: m31791 1 Om kontanttransaksies dienste en handelsondernemings te boekstaaf Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution
Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.
Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie
Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.
Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind
REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 206 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 2 uur 200 punte INLIGTINGSBOEKIE Bruto Wins 00 Verkope Bruto Wins 00 Koste van verkope Netto Wins 00 Verkope Bedryfsuitgawes
Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors
GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling
Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.
MAATSKAPPYE Vraag 1 (Finansiële state en Ontleding en vertolking; 65 punte, 40 minute) Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 REKENINGKUNDE NAAM: GRAAD 10: VRAAG 1 MAKS. PUNTE LEERDER SE PUNTE PARAAF 2 3 4 5 6 TOTAAL 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
REKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net?
Inleiding REKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde behoort
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUMBESTUUR GRAAD 12 LEERDER
REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11
1 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 300 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en n 11 bladsy antwoordboek. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Jy word van n vraestel en ANTWOORDBOEK
STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)
FAC1502/201/1/2011 SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 201 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 01/1/2011 (EESTE SEMESTE) Geagte Student
REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN
REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN - 2015 MAKSIMUM PUNTE: 300 NAAM: TYD: 3 URE SLEUTEL: INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN LEERDERS: 1. Antwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK verskaf. 2. Toon alle bewerkings/berekeninge
DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG
DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG Die belangrikheid van aanvangsonderrig mag nie onderskat word nie. Dit is hier waar onderwysers: Leerlinge moet lei om die basiese beginsels
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE FEBRUARIE/MAART 2016 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/Feb. Mrt. 2016
Hoofstuk 1: Belangrike Rekeningkundige konsepte
Hoofstuk 1: Belangrike Rekeningkundige konsepte Aktiwiteit 1: 1 Wie is die Vader van Rekeningkunde? Luca Pacioli 2 Wat beteken die Dubbelinskrywingsbeginsel? Dit beteken dat daar vir elke debiet n gelykstaande
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye. 2 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel
REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK
Metro Oos Onderwysdistrik SKOOL LEEERDER VAN NAAM KLAS 12... REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK VRAAG TOTAAL per Vraag 1 50 2 0 3 5 0 5 50 35 TOTAAL 300 PUNTE MOD. Hierdie antwoordboek
INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl. 9-16 HOOFSTUK 2: Etiek bl. 17-19 HOOFSTUK 3: Interne beheer bl. 20-24 HOOFSTUK 4: Rekonsiliasies bl. 25-71 HOOFSTUK 5: Tasbare/vaste
47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING
47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING 48 Die omvattende oefening handel oor studie-eenhede 1-18. Hierdie oefening
Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.
MEMORANDUM VRAAG 1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING [95 punte; 30 minute] Hulpjoernaal Algemene Grootboek Hulpgrootboek Eienaars- No. Rekeningk Debiet Rekening Krediet Debiet Krediet Bate ekwiteit Las Vb. KOJ
GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE NAAM VAN DIE LEERDER: PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, wat ook
GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING
44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVAENDE OEFENING ME VOOGESELDE OPLOSSING 2 BYLAE E: OMVAENDE OEFENING ME VOOGESELDE OPLOSSING Die omvattende oefening handel oor studie-eenhede 1-18. Hierdie oefening is soos
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur *IACCNA* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en ʼn 15-bladsye antwoordeboek. 2 REKENINGKUNDE (EC/NOVEMBER 2016)
"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE
1 EENHEID 2 In hierdie eenheid word die volgende behandel: Finansiële state Inkomstestaat en Balansstaat Die Kontantvloeistaat word in die volgende eenheid behandel. ontleed en vertolk dit. wanneer die
NKABV. Rekeningkunde. Werkboek. Graad 10. D. Kerdachi A. Kriel A. Viljoen
NKABV Rekeningkunde Werkboek Graad 10 D. Kerdachi A. Kriel A. Viljoen Maskew Miller Longman (Edms) Bpk. Forestrylaan, Pinelands, Kaapstad Kantore in Johannesburg, Durban, King William s Town, Polokwane,
STUDIEBRIEF 202 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 02/2/2011 (TWEEDE SEMESTER)
FAC1502/202/2/ SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 202 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 02/2/ (TWEEDE SEMESTE) Geagte Student Ingesluit
REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015
REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015 PUNTE: 300 TIME: 3 HOURS HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE, INSLUITENDE DIE VOORBLAD, EN N 14 BLADSYE ANTWOORDBOEK. 1 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD:
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.
GRAAD 12 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2008
NASIONALE STRATEGIE VIR LEERDER PRESTASIE GRAAD 12 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2008 PUNTE: 300 TYD : 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en n antwoordboek van 18 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING
Hoeveelheid R - Denim material 1,5 meter 40 - Knope Garing 200 meter 1 - Direkte arbeid 87 - Vervaardigingsbokoste toegedeel 113
VAAG 1 39 punte TOP JEANS BEPEK vervaardig denims ( jeans ) en verkoop die voltooide produkte aan groothandelaars in Suid-Afrika. Die entiteit se huidige finansiële jaar eindig op 31 Oktober 20X12. Top
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 201 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.
VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.
VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2007 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en 'n antwoordeboek van 21 bladsye. Rekeningkunde 2 DoE/November 2007 INSTRUKSIES
REKENINGKUNDE: VRAESTEL II INLIGTINGSBOEKIE
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 206 REKENINGKUNDE: VRAESTEL II Tyd: 2 uur 00 punte INLIGTINGSBOEKIE Bruto Wins 00 Verkope Bruto Wins 00 Netto Wins 00 Verkope Bedryfsuitgawes Verkope 00 Bedryfswin
EBW NOVEMBER EKSAMEN gr 9
EBW NOVEMBER EKSAMEN gr 9 EBW GEDEELTE REK GEDEELTE 1 Ekonomiese stelsel 1. Begrippe rekeningkunde 2. Ekonomiese Vloeidiagram 2. KOJ, KBJ, DJ, DAJ, KJ, KAJ (kringloop) 3. Prysteorie 3 Oorboek na grootboek
INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21 HOOFSTUK 2 Uitbreiding van kontanttransaksies asook die berekening van rente op vaste deposito
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. 2 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2012)
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 300 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Rekeningkunde 2 DoE/Model INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5.
REKENINGKUNDE: VRAESTEL I
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,
REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE. VRAAG 1 VERVAARDIGING (37 punte; 22 minute)
NASIONALE SENIO SETIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBE 2017 EKENINGKUNDE: VAESTEL I Tyd: 2 uur 200 punte INLIGTINGSBOEKIE VAAG 1 VEVAADIGING (37 punte; 22 minute) Die inligting hieronder verwys na File Fanatics. File
GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. *IACCNA* 2 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :
VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 NAAM VAN LEERDER: VRAAG MAKS. EKSAMINATOR MODERATOR 1 0 2 70 70 5 5 5 6 0 TOTAaL 00 Hierdie antwoordeboek bestaan
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Naam: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKSIMUM PUNTE GEMODEREE PUNTE BEHAAL RDE PUNTE 1 5 2 0 3 70 60 5 50 6 35 300 Hierdie antwoordeboek bestaan
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 9 (Beantwoord in die spasies voorsien op die vraestel) TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 01 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
BATES. Bates is items met ekonomiese waarde. Bates word besit deur n individu of besigheid. Bates kan in drie groepe gedeel word:
BATES Bates is items met ekonomiese waarde. Bates word besit deur n individu of besigheid. Bates kan in drie groepe gedeel word: Besittings (Hierdie is nie verbruikbare items wat vervang moet word nie)
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.
1. Finansiële beleid bl Bylaag 1 - Finansiële aankoopbeleid bl
INHOUDSOPGAWE VAN FINANSIЁLE BELEID 1. Finansiële beleid bl. 2-10 2. Bylaag 1 - Finansiële aankoopbeleid bl. 11-12 Finansiële beleid Bladsy 1 FINANSIЁLE BELEID 1. INLEIDING Die Beheerraad van Laerskool
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: 52629/2007 31 OCTOBER 2008 In die saak tussen: ETLO MOTORS CC h/a AUTO TRADERS APPLIKANT EN ABSA BANK BEPERK RESPONDENT
FINANSIëLE REKORDHOUDING VIR 'n BOERDERY. deur PHILIP THEUNISSEN
FINANSIëLE REKORDHOUDING VIR 'n BOERDERY deur PHILIP THEUNISSEN Eerste uitgawe Opgestel en uitgegee deur Philip Theunissen Bethlehem Februarie 1995 Kopi reg voorbehou INHOUDSOPGAWE DEEL I: INLEIDEND 1.
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en ʼn 17-bladsy antwoordeboek. 2 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
GOUDVELD-HOËRSKOOL FINANSIËLE BELEID
GOUDVELD-HOËRSKOOL FINANSIËLE BELEID AANVAAR: 23 Augustus 2007 GOUDVELD-HOËRSKOOL FINANSIËLE BELEID 1. INLEIDING 1.1 Die beheerliggaam van Goudveld-Hoërskool (het besluit dat die bepalings van die Suid-
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.
Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.
Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE FEBRUARIE/MAART 2016 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/Feb. Mrt. 2016
