Oorboek van huljoernale na grootboeke
|
|
- Laura Thys
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 OpenStaxCNX module: m Oorboek huljoernale na grootboeke Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 9 3 BESTUURS, VERBRUIKERS EN FINANSIËLE KENNIS EN VAARDIGHEDE 4 Module 22 5 OORBOEK VAN HULPJOERNALE NA GROOTBOEK AKTIWITEIT 1: Om oorboeking die hulpjoernale na die grootboek te doen [LU 3.3] Nadat die hulpjoernale se inskrywings voltooi is, word al die inligting in die hulpjoernale na die grootboek oorgedra. Dit staan bekend as oorboeking. Die KOJ se kolomtotale word oorgeboek op die laaste dag die maand en die diverse kolom se inskrywings word individueel op die datum die inskrywing oorgeboek. Kontantontgste by 'n diensonderneming word soos volg die KOJ oorgeboek: 1. Bankrekening debiteer met die totale kontantontgste (Bate vermeerder aan die debietkant). 2. Lopende Inkomsterekening krediteer met die totaal die maand (Eienaarsbelang vermeerder aan die kredietkant). 3. Kapitaalrekening Krediteer met die kapitaalbedrag wat inbetaal is (Eienaarsbelang vermeerder aan die kredietkant). In die besonderhedekolom die grootboek kom die naam die ander rekeninge wat betrokke is. By bankrekening kapitaal en lopende inkomste (totale ontgste)by kapitaalrekening bankby lopende inkomsterekening Bank OPDRAG1: Oorboeking die KOJ by 'n diensonderneming Gebruik die voltooide KOJ Mzondi Loodgieters (Aktiwiteit 3.1 Opdrag 1) en boek die KOJ oor na die grootboek. (Verskaf self grootboekpapier vir voltooiing die aktiwiteit). OPDRAG 2: Oorboeking die KOJ by 'n handelsonderneming Version 1.1: Aug 31, :29 am
2 OpenStaxCNX module: m Gebruik die voltooide KOJ Levubu Handelaars (Aktiwiteit 3.1 Opdrag 2) en boek die KOJ oor. (Verskaf self grootboekpapier vir voltooiing die aktiwiteit). Dieselfde beginsels geld. Die oorboeking word soos volg gedoen: 1. Bankrekening debiteer met die totale ontgste die maand (Bate vermeerder aan die debietkant) 2. Kapitaalrekening krediteer met alle kapitaal wat inbetaal is gedurende die maand(eienaarsbelang vermeerder aan die kredietkant) 3. Verkoperekening krediteer met die maand se verkope(eienaarsbelang vermeerder aan die kredietkant) 4. Koste verkope debiteer met bedrag vir die maand(eienaarsbelang verminder aan die debietkant) 5. krediteer met kosprys verkope se bedrag(bate verminder aan kredietkant) Bankrekening Dubbelinskrywing is totale ontgste Kapitaal Dubbelinskrywing is bankrekeningverkope Dubbelinskrywing is bankrekening Koste verkope Dubbelinskrywing is handelsvoorraad OPDRAG 3: Oorboeking die KBJ Gebruik die voltooide joernale Levubu Handelaars (Aktiwiteit 3.1 Opdrag 2) en boek die KBJ oor. (Verskaf self grootboekpapier). Die totaal die bankkolom en al die ander kolomme word op die laaste dag die maand oorgeboek. Die inskrywings in die diverse kolom word elkeen op die datum die inskrywing as 'n individuele bedrag na die spesieke rekening oorgeboek. Die oorboeking word soos volg gedoen: 1. Bankrekening krediteer met die totale betalings vir die maand(bate verminder aan die kredietkant) 2. Bates wat aangekoop word vir kontant debiteer elke bate afsonderlik met die betrokke bedrag(bates vermeerder aan die debietkant) 3. Uitgawes wat per tjek betaal word debiteer elke uitgawe afsonderlik met die betrokke bedrag(eienaarsbelang verminder aan die debietkant) Bankrekening Dubbelinskrywing is totale betalings Bates Dubbelinskrywing is bankrekeninguitgawes Dubbelinskrywing is bankrekening OPDARG 4: Oorboeking KOJ met kosprys verkope Gebruik die voltooide KOJ Lubbe Handelaars (Aktiwiteit 3.1 Opdrag 3) en boek oor. (Verskaf self grootboekpapier). OPDRAG 5: Oorboeking die Debiteurejoernaal Gebruik die voltooide DJ Gesina Handelaar (Aktiwiteit 3.2 Opdrag 1) en boek oor na die grootboek. Die totaal die verkopekolom, sowel as die totaal die koste die verkopekolom, word elkeen na twee rekeninge oorgeboek en wel soos volg: Verkopekolom 1. Debiteurekontrolerekening debiteer met die totaal kredietverkope vir die maand(bate vermeerder aan die debietkant) 2. Verkoperekening krediteer met die totaal die kredietverkope vir die maand(eienaarsbelang vermeerder aan die kredietkant)
3 OpenStaxCNX module: m Die dubbelinskrywing vir verkope is dus debiteurekontrole en die dubbelinskrywing vir debiteurekontrole is verkope. Koste verkopekolom 1. Koste verkoperekening debiteer met die totale koste verkope vir die maand (Eienaarsbelang verminder aan die debietkant) 2. rekening krediteer met die bedrag koste verkope vir die maand(bate verminder aan kredietkant) Dubbelinskrywing vir koste verkope is handelsvoorraad en dubbelinskrywing vir handelsvoorraad is koste verkope OPDRAG 6: Oorboeking die krediteurejoernaal Gebruik die voltooide KJ Toledo Handelaars (Aktiwiteit 3.2 Opdrag 2) en boek oor na die grootboek. Kolomtotale word op die laaste dag die maand oorgeboek. Inskrywings in die diverse kolom word elkeen op die datum die inskrywing oorgeboek na die spesieke rekening. Oorboeking word soos volg gedoen: 1. Krediteurekontrole krediteer met al die kredietaankope vir die maand (Las vermeerder aan die kredietkant) 2. Alle bates wat aangekoop word, word elkeen afsonderlik gedebiteer met die bedrag aankope(bate vermeerder aan debietkant) 3 Alle uitgawes wat op krediet aangegaan is, word gedebiteer met die spesieke bedrag(eienaarsbelang verminder aan die debietkant) Die dubbelinskrywing vir krediteurekontrole is diverse aankope. Die dubbelinskrywing vir elke bate of uitgawe wat op krediet aangegaan is, is krediteurekontrole. OPDRAG 7: Ontgstes af debiteure: oorboeking die DJ en KOJ Gebruik die voltooide DJ en KOJ Highway Handelaars (Aktiwiteit 3.3) en voltooi die oorboeking. Wanneer 'n debiteur sy rekening betaal word dit in die KOJ aangeteken en daar na die grootboek oorgeboek. Dit word soos volg gedoen: 1. Bank debiteer met die kontantontgste(bate vermeerder aan die debietkant) 2. Debiteurekontrole krediteer met die bedrag wat deur debiteure betaal is(bate verminder aan die kredietkant) Die dubbelinskrywing by bank is debiteurekontrole en by debiteurekontrole is dit bank. OPDRAG 8: Betalings aan krediteure: oorboeking die KJ en KBJ Gebruik die voltooide KJ en KBJ Marais Handelaars (Aktiwiteit 3.4 Opdrag 1) en voltooi die oorboeking. Wanneer betalings aan krediteure gemaak word, word dit in die KBJ aangeteken en daarna na die grootboek oorgeboek. Dit word soos volg gedoen: 1. Krediteurekontrole debiteer met alle betalings aan krediteure vir die maand(las wat verminder word gedebiteer) 2. Bank krediteer met kontantbetalings(bate wat verminder word gekrediteer) OPDRAG 9: Oorboeking al die hulpjoernale KOJ, KBJ, DJ en KJ Gebruik die voltooide joernale Enslin Handelaars (Aktiwiteit 3.4 Opdrag 2) en boek oor.
4 OpenStaxCNX module: m Assessering
5 OpenStaxCNX module: m LU 3 Bestuurs, Verbruiker en Finansiële Kennis en VaardighedeDie leerder is in staat om kennis en die vermoë te toon om verskeie bestuurs, verbruikers en nansiële vaardighede toe te pas. Assesseringstandaarde(ASe) Ons weet dit as die leerder: 3.1 `n basiese inkomstestaat en balansstaat vir `n diensverskangs en kleinhandelbesigheid opstel; 3.2 verskillende sakeondernemings se strategieë en optrede ondersoek ten opsigte openbare betrekkinge, sosiale verantwoordelikheid en omgewingsverantwoordelikheid; 3.3 kontant en krediettransaksies in die boeke diens en kleinhandelondernemings doen; 3.4 toetsbordvaardighede en funksietoetse gebruik om sakedokumente te ontwikkel, te bewaar, te herwin en te redigeer; 3.5 nansiële state ontleed vir besluitneming op `n basiese vlak; 3.6 tussen verskeie vorms kredietaankope en metodes betaling kan onderskei. Table 1 7 Memorandum OPDRAG 1 Algemene Grootboek Mzondi Loodgieters Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag Kapitaal Bank Sept. 30 Totale ontgste KOJ OPDRAG 3 Algemene Grootboek Levubu Handelaars Nominale Rekeningeafdeling Lopende Inkomste Table 2 Sept. 1 Bank KOJ Sept. 30 Bank KOJ 6 286
6 OpenStaxCNX module: m Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Kapitaal Bank Jul. 31 Totale ontgste KOJ Nominale Rekeningeafdeling Verkope Koste Verkope Jul. 31 KOJ OPDRAG 3 Algemene Grootboek Levubu Handelaars Table 3 Bedrag Jul. 1 Bank KOJ Jul. 31 Kosprys verkope KOJ B3 Jul. 31 Bank KOJ
7 OpenStaxCNX module: m Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag Toerusting Jul. 6 Bank KBJ Voertuig Jul. 15 Bank KBJ Jul. 31 Bank KBJ Bank Nominale Rekeningeafdeling Skryfbehoeftes Jul. 31 Bank KBJ8 220 Huuruitgawe Jul. 2 Bank KBJ Handelslisensie Jul. 8 Bank KBJ8 150 Telefoon Jul. 18 Bank KBJ8 125 Salaris Jul. 26 Bank KBJ Brandstof Jul. 28 Bank KBJ8 78 Water en Elektrisiteit Jul. 30 Bank KBJ8 56 Lone Jul. 31 Bank KBJ OPDRAG 4 Algemene Grootboek Lubbe Handelaars Table 4 B3 B4 Jul. 31 Totale Betalings KBJ N3 N4 N5 N6 N7 N8 continued on next page
8 OpenStaxCNX module: m Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Kapitaal Bank Mei 31 Totale Ontgste KOJ Nominale Rekeningeafdeling Verkope Koste Verkope Mei 31 KOJ OPDRAG 5 Algemene Grootboek Gesina Handelaars Table 5 Bedrag Mei 31 Bank KOJ Mei 31 Koste verkope KOJ B3 Mei 31 Bank KOJ Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Debiteurekontrole Apr. 30 Verkope DJ Nominale Rekeningeafdeling Verkope Bedrag Apr. 30 Koste DJ Verkope continued on next page
9 OpenStaxCNX module: m Kosprys verkope Apr. 30 DJ Apr. 30 Debiteurekontrole DJ Table 6 OPDRAG 6 Algemene Grootboek Toledo Handelaars Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Toerusting Mei 1 Krediteurekontrole KJ Mei 31 Krediteurekontrole KJ Krediteurekontrole Nominale Rekeningeafdeling Skryfbehoeftes Mei 31 Krediteurekontrole KJ Verpakkingsmateriaal Mei 31 Krediteurekontrole KJ Herstelwerk Mei 2 Krediteurekontrole KJ Advertensie Mei 25 Krediteurekontrole KJ OPDRAG 7 Algemene Grootboek Highway Handelaars Table 7 B3 Bedrag Mei 31 Diverse KJ Aankope N3 N4 Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol continued on next page Bedrag
10 OpenStaxCNX module: m Debiteurekontrole Mei 31 Koste verkope Jun 30 Koste verkope Jun 30 Koste verkope DJ DJ KOJ Mei 31 Verkope DJ Jun. 30 Bank KOJ Jun. 30 Verkope DJ Bank Jun. 30 Totale ontgste KOJ Nominale Rekeningeafdeling Verkope Koste verkope Mei 31 DJ Jun. 30 DJ KOJ OPDRAG 8 Algemene Grootboek Marais Handelaars Table 8 B3 Mei 31 Debiteurekontrole DJ Jun. 30 Debiteurekontrole DJ Jun. 30 Bank KOJ Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol continued on next page Bedrag
11 OpenStaxCNX module: m Onttrekkings Apr. 15 Bank KBJ Meubels en Toerusting Apr. 18 Bank KBJ Voertuie Apr. 8 Krediteurekontrole KJ Mrt. 31 Krediteurekontrole KJ Apr. 30 Krediteurekontrole KJ Apr. 30 Bank KBJ Bank Krediteurekontrole Apr. 30 Totale Betalings B3 B4 B5 KBJ Apr. 30 Bank KBJ Mrt. 31 Diverse KJ Aankope Nominale Rekeningeafdeling Lone Apr. 30 Bank KBJ Advertensies Mrt. 10 Krediteurekontrole KJ Apr. 30 Bank KBJ Salaris Apr. 30 Bank KBJ Skryfbehoeftes Mrt. 31 Krediteurekontrole KJ B6 Apr. 30 Diverse KJ Aankope continued on next page N3 N4
12 OpenStaxCNX module: m Apr. 30 Krediteurekontrole KJ Voertuigonkoste Mrt. 31 Krediteurekontrole KJ Apr. 30 Krediteurekontrole KJ Verpakkingsmateriaal Mrt. 31 Krediteurekontrole KJ Water en Elektrisiteit Apr. 6 Bank KBJ N5 N6 N7 Table 9 OPDRAG 9 Algemene Grootboek Enslin Handelaars Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Kapitaal Onttrekkings Nov. 21 Bank KBJ Voertuie Nov. 2 Bank KBJ Toerusting Nov. 1 Krediteurekontrole KJ Bank KBJ Bank KBJ Bedrag Nov. 1 Bank KOJ Bank KOJ B3 B continued on next page
13 OpenStaxCNX module: m Nov. 30 Bank KBJ Nov. 30 Koste verkope 30 Krediteurekontrole KJ Koste verkope Des. 1 Saldo a/b Debiteurekontrole Nov. 30 Verkope DJ Bank Nov. 30 Totale Ontgste KOJ B5 DJ KOJ Saldo o/b Des. 1 Saldo a/b Krediteurekontrole Nominale Rekeningeafdeling Verkope Kosprys verkope Nov. 30 Totale Betalings B6 B7 KBJ Saldo o/d B8 Nov. 30 Diverse KJ15 11 Aankope 253 Nov. 30 Bank KOJ continued on next page 30 Debiteurekontrole DJ
14 OpenStaxCNX module: m Nov. 30 KOJ DJ Lone Nov. 30 Bank KBJ Skryfbehoeftes Nov. 30 Bank KBJ Krediteurekontrole KJ Telefoon 652 Nov. 30 Bank KBJ Verpakkingsmateriaal Nov. 30 Krediteurekontrole KJ Herstelwerk Nov. 30 Krediteurekontrole KJ N3 N4 N5 N6 N7 Table 10
Opstel van 'n proefbalans
OpenStaxCNX module: m31824 1 Opstel van 'n proefbalans Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieOm kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf
OpenStaxCNX module: m31791 1 Om kontanttransaksies dienste en handelsondernemings te boekstaaf Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution
Nadere informatieDie volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.
Voorbeeld 3 Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry. Transaksies 1 Die eienaar, M Koen dra R20 000 per tjek as kapitaalbydrae by. Reik kwitansie
Nadere informatieDirektoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Werkboek Aktiwiteit 1.1 Aanvangsassessering Begrip Antwoord Omskrywing Bate A Boek van eerste inskrywing waar inligting vanaf die brondokument
Nadere informatieOp 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.
Voorbeeld 15 Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf. Transaksies 1 J Brown het R80 000 as sy kapitaalbydrae in die
Nadere informatieNotas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel
Voorbeeld 11 Die volgende inligting is van verkry. Goedere word op 15 Mei 2015 op krediet aan B Cloete verkoop. Indien die rekening binne 30 dae betaal word, word 10% korting. ʼn Wins van 50% op kosprys
Nadere informatie2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal
HULPJOERNALE EN OORBOEKING Vraag 1 (Boekstawing van transaksies; 220 punte, 110 minute) Jy word voorsien van transaksies wat betrekking het op Brooks Winkels vir Mei 2018. GEVRA: 1.1 Open die rekeninge
Nadere informatie(6) Laste Niebedryfsbates
Vraag 1 (Elemente van rekeningkundige vergelyking; 20 punte, 10 minute) Voltooi in elk van die volgende gevalle die ontbrekende syfers om die Rekeningkundige vergelyking te laat balanseer. 1 (3) Bates
Nadere informatieAlgemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.
Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD 10: MAKS. VRAAG PUNTE 1 60 2 30 3 30 110 5 0 6 30 TOTAAL 300 PUNTE: 300 TYD: 3 uur 15
Nadere informatieVoltooiing van brondokumente *
OpenStax-CNX module: m25003 1 Voltooiing van brondokumente * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatiePROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.
74 PROEFBALANS Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale. Die proefbalans word in twee dele verdeel - deel 1 Inkomstes en uitgawes - deel 2 Bates, laste en eienaarsbelang Alle
Nadere informatieREKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net?
Inleiding REKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde behoort
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG 1 Algemene
Nadere informatieHoofstuk 1: Teorie. 2 Gee n definisie van Rekeningkunde in jou eie woorde. 4
Hoofstuk 1: Teorie Aktiwiteit 1: 1 Hoekom is Rekeningkunde belangrik? Rekeningkunde is belangrik omdat dit die basis vorm waarvolgens besluite oor die toekoms van die onderneming geneem word. 2 Gee n definisie
Nadere informatieDIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG
DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG Die belangrikheid van aanvangsonderrig mag nie onderskat word nie. Dit is hier waar onderwysers: Leerlinge moet lei om die basiese beginsels
Nadere informatieREKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?
REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde moet wees om die leerders te begelei om te ontdek. Dit is n baie beter opsie as om die leerders te leer om te doen.
Nadere informatieNotas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel
Voorbeeld 18 Die volgende inligting is uit die rekeningkundige rekords van vir 2015 verkry. Maart 1 Reik faktuur 89 vir R80 aan P Visser uit vir goedere op krediet verkoop. Die entiteit handhaaf ʼn bruto
Nadere informatiePrysvorming deur vraag en aanbod
OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieNadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD: 11 VRAAG PUNTE KANDIDAAT SE PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 15 bladsye 2
Nadere informatieSTUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)
FAC1502/201/1/2011 SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 201 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 01/1/2011 (EESTE SEMESTE) Geagte Student
Nadere informatieNadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
Nadere informatieHoofstuk 1: Belangrike Rekeningkundige konsepte
Hoofstuk 1: Belangrike Rekeningkundige konsepte Aktiwiteit 1: 1 Wie is die Vader van Rekeningkunde? Luca Pacioli 2 Wat beteken die Dubbelinskrywingsbeginsel? Dit beteken dat daar vir elke debiet n gelykstaande
Nadere informatieSPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.
67 SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES. Vaste Bates kan kontant, per tjek of op skuld aangekoop word. Die aankoopprys van Vaste Bates word die kosprys genoem. Vaste Bates se waarde verminder oor tyd. Die
Nadere informatieDirektoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Liewe Rekeningkunde-leerder Veels geluk met jou keuse om Rekeningkunde as een van jou Graad 10 vakke te neem. Jou vakkeuse sal sonde
Nadere informatieDEBITEURE REKONSILIASIES
57 DEBITEURE REKONSILIASIES Krediet verkope in n entiteit word in sy rekeningkundige stelsel in die debiteuregrootboek aangeteken. Die entiteit wat koop teken weer dieselfde transaksie in sy krediteuregrootboek
Nadere informatieModule 1 Finansiële Rekeningkunde
Module Finansiële Rekeningkunde Hieronder is n oorsig van die werk wat in dié module behandel word. Die rekeningkundige vergelyking, kontantjoernale, Algemene Grootboek en Proefbalanse Debiteure-, Krediteure-
Nadere informatieDie slaapkamer * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 4 3 MY WOONPLEK 4 Module 16 5 DIE SLAAPKAMER
OpenStax-CNX module: m26172 1 Die slaapkamer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
Nadere informatie"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE
1 EENHEID 2 In hierdie eenheid word die volgende behandel: Finansiële state Inkomstestaat en Balansstaat Die Kontantvloeistaat word in die volgende eenheid behandel. ontleed en vertolk dit. wanneer die
Nadere informatieDt Opgehoopte Fondse Kt Datum Besonderhede Fol. Bedrag Datum Besonderhede Fol. Bedrag
Aktiwiteit 9.11 LB bl. 324 1. Algemene Grootboek van Lingelihle Sokkerklub Balansstaatrekeninge Dt Opgehoopte Fondse Kt Jan 01 Saldo a/b 199 944 00 Des 31 Inkomste en uitgawes 599 00 200 543 00 Dt Toerusting
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE
Nadere informatie2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:
Vraag 1 (Bankversoening; 25 punte, 15 minute) 1.1 Waarom is dit nodig om elke maand n Bankversoeningstaat op te stel? (4) 1.2 n Tjek gedateer vir 15 Desember 2018 word op 10 November 2018 ontvang. Op watter
Nadere informatieRekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.
MEMORANDUM VRAAG 1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING [95 punte; 30 minute] Hulpjoernaal Algemene Grootboek Hulpgrootboek Eienaars- No. Rekeningk Debiet Rekening Krediet Debiet Krediet Bate ekwiteit Las Vb. KOJ
Nadere informatieDie klimaat van SA: Temperatuur
OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Van en Naam: Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. PUNTE PUNTE BEHAAL MODERERING 1 105 2 5 3 5 30 5 35 6 0 TOTAAL
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM Vraag
Nadere informatieNotas Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking
Notas Onderwerp 1 - kundige vergelyking Voorbeeld 21 Goedere teruggestuur Die uitstaande bedrag op Peter se rekening is R500. Goedere deur Peter teruggestuur, R40. handhaaf ʼn wins van 25% op die verkoopprys.
Nadere informatieSTUDIEBRIEF 202 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 02/2/2011 (TWEEDE SEMESTER)
FAC1502/202/2/ SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 202 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 02/2/ (TWEEDE SEMESTE) Geagte Student Ingesluit
Nadere informatieVergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *
OpenStax-CNX module: m31468 1 Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1
Nadere informatieSiyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte
OpenStax-CNX module: m25250 1 Katrolle en ratte Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD:
Nadere informatieonderskeid tussen verskillende kunsvorme
OpenStax-CNX module: m26092 1 onderskeid tussen verskillende kunsvorme Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 REKENINGKUNDE NAAM: GRAAD 10: VRAAG 1 MAKS. PUNTE LEERDER SE PUNTE PARAAF 2 3 4 5 6 TOTAAL 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
Nadere informatieVERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK
28 VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK Verkope kan in kontant of op skuld gedoen word. Verkope op skuld lei daartoe dat entiteite ons geld skuld, entiteite wat ons geld skuld is ons debiteure. Alle verkope
Nadere informatieGRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 13 bladsye REKENINGKUNDE 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE
Nadere informatieGroot godsdienste van die wereld *
OpenStax-CNX module: m25482 1 Groot godsdienste van die wereld * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 GESKIEDENIS 2
Nadere informatieGRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Rekeningkunde 1 DoE/Model GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL - 2006 SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDEBOEK Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye. VRAAG MAKS DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 40 2
Nadere informatieNKABV. Rekeningkunde. Werkboek. Graad 10. D. Kerdachi A. Kriel A. Viljoen
NKABV Rekeningkunde Werkboek Graad 10 D. Kerdachi A. Kriel A. Viljoen Maskew Miller Longman (Edms) Bpk. Forestrylaan, Pinelands, Kaapstad Kantore in Johannesburg, Durban, King William s Town, Polokwane,
Nadere informatieGEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) GRAAD EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE LEERDERBOEK AFDELING A
GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) GRAAD 9 2008 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE LEERDERBOEK AFDELING A ONDERWERP: Aardverwarming en Volhoubaarheid Naam van Leerder: Voorgestelde tyd: 4 uur 150
Nadere informatieGRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUMBESTUUR GRAAD 12 LEERDER
Nadere informatie47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING
47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING 48 Die omvattende oefening handel oor studie-eenhede 1-18. Hierdie oefening
Nadere informatieNokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE
OpenStax-CNX module: m25254 1 Nokke Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING
Nadere informatieVisuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR
OpenStax-CNX module: m25018 1 Visuele Kuns: Kleur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3
Nadere informatieRolprente uit twee verskillende genres *
OpenStax-CNX module: m25314 1 Rolprente uit twee verskillende genres * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN
Nadere informatieINHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21 HOOFSTUK 2 Uitbreiding van kontanttransaksies asook die berekening van rente op vaste deposito
Nadere informatieKASBOEK & BANKREKONSILIASIE
46 KASBOEK & BANKREKONSILIASIE Alle bank transaksies (ontvangstes en betalings) word in die kasboek aangeteken. Die ontvangstes word in die Kontantontvangstejoernaal en die betalings in die Kontantbetalingsjoernaal
Nadere informatieGEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) GRAAD EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE ONDERWYSERBOEK AFDELING A
GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) GRAAD 9 2008 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE ONDERWYSERBOEK AFDELING A ONDERWERP: Aardverwarming en Volhoubaarheid Voorgestelde Tyd: 4 uur 150 Punte Aantal bladsye:
Nadere informatieGRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.
GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2014 PUNTE: 300 TYD: 3 ure Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye. Page 1 of 11 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.
Nadere informatie44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING
44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVAENDE OEFENING ME VOOGESELDE OPLOSSING 2 BYLAE E: OMVAENDE OEFENING ME VOOGESELDE OPLOSSING Die omvattende oefening handel oor studie-eenhede 1-18. Hierdie oefening is soos
Nadere informatieVervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum
OpenStax-CNX module: m30314 1 Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS
Nadere informatieREKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015
REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015 PUNTE: 300 TIME: 3 HOURS HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE, INSLUITENDE DIE VOORBLAD, EN N 14 BLADSYE ANTWOORDBOEK. 1 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
Nadere informatieDepartement Rekeningkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement Rekeningkunde FINANSIËLE REKENINGKUNDE 111 FRK 111 EKSAMEN - 8 JUNIE 2006 Maksimum punte: 80 Maksimum tyd: 120 Minute Interne eksaminatore FRK 111
Nadere informatieInhoud (volume) * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 42 5 INHOUD (VOLUME)
OpenStax-CNX module: m30901 1 Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD:
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 01 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Nadere informatieAlfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf
OpenStax-CNX module: m25766 1 Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0
Nadere informatieOpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m31957 1 Om tyd te leer lees Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Naam: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKSIMUM PUNTE GEMODEREE PUNTE BEHAAL RDE PUNTE 1 5 2 0 3 70 60 5 50 6 35 300 Hierdie antwoordeboek bestaan
Nadere informatieOm getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *
OpenStax-CNX module: m22939 1 Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0
Nadere informatieOpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m20865 1 Diere is aangepas Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 8 3
Nadere informatieREKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 206 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 2 uur 200 punte INLIGTINGSBOEKIE Bruto Wins 00 Verkope Bruto Wins 00 Koste van verkope Netto Wins 00 Verkope Bedryfsuitgawes
Nadere informatieDie verhaal van die ruimtewedloop
OpenStax-CNX module: m25438 1 Die verhaal van die ruimtewedloop Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 GESKIEDENIS 2
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 9 (Beantwoord in die spasies voorsien op die vraestel) TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM
Nadere informatieGRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK
Rekeningkunde 1 DoE/Model 2008 GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 25 2 30 3 70 70 5 75 6 30 300 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20
Nadere informatieJy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.
MAATSKAPPYE Vraag 1 (Finansiële state en Ontleding en vertolking; 65 punte, 40 minute) Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.
Nadere informatieAFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:
AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 TYD: 60 minute TOTAAL: 100 punte NAAM EN VAN : SLEUTEL: ONDERWYSERS: Me M. De Vos Mnr P. Joynt VRAAG 1 PRODUKSIEKOSTESTAAT,
Nadere informatieINHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl. 8-99 HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl. 100-118 HOOFSTUK 3: Ontleding en vertolking van bankversoeningstate
Nadere informatieBTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK
REKENINGKUNDE - BTW BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK Page 1 of 5 REKENINGKUNDE - BTW NOVEMBER 2014 Page 2 of 5 REKENINGKUNDE - BTW OOS-KAAP 2015 REKORD EKSAMEN Page 3 of 5 REKENINGKUNDE - BTW Page 4 of 5 REKENINGKUNDE
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM)
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM) PUNTE: 300 ALGEMENE BEGINSELS: 1 Waar berekeninge gevra word, ken volpunte
Nadere informatieKONTANT BESTUUR BELEID
KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te
Nadere informatieREKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11
1 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 300 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en n 11 bladsy antwoordboek. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Jy word van n vraestel en ANTWOORDBOEK
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. *IACCNA* 2 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.
Nadere informatieAANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN
Nadere informatieDie drie varkies. Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 6 3 Module 10 4 DIE DRIE VARKIES
OpenStax-CNX module: m23554 1 Die drie varkies Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
Nadere informatieOm te onderskei tussen herbivore, karnivore en omnivore
OpenStax-CNX module: m20603 1 Om te onderskei tussen herbivore, karnivore en omnivore Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License
Nadere informatieGRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE NAAM VAN DIE LEERDER: PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, wat ook
Nadere informatieAfdeling A: Ekonomiese stelsels
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2007 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en 'n antwoordeboek van 21 bladsye. Rekeningkunde 2 DoE/November 2007 INSTRUKSIES
Nadere informatieDit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is Pret! 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum
OpenStax-CNX module: m30240 1 Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is
Nadere informatieFunksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *
OpenStax-CNX module: m39665 1 Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution
Nadere informatieHUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling
Ireland Laan 55, Eldoraigne, Centurion Posbus 701, Wierda Park, 0149 Tel: (012) 654 0016 ; Faks: (012) 654 1013 In wie se naam word die eiendomsverband geregistreer: HUISLENINGSAANSOEK Gesamentlik Aansoeker
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.
Nadere informatie'n Kort geskiedenis van seevervoer *
OpenStax-CNX module: m25431 1 'n Kort geskiedenis van seevervoer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 GESKIEDENIS
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur *IACCNA* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en ʼn 15-bladsye antwoordeboek. 2 REKENINGKUNDE (EC/NOVEMBER 2016)
Nadere informatieREKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK
Metro Oos Onderwysdistrik SKOOL LEEERDER VAN NAAM KLAS 12... REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK VRAAG TOTAAL per Vraag 1 50 2 0 3 5 0 5 50 35 TOTAAL 300 PUNTE MOD. Hierdie antwoordboek
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. 2 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2012)
Nadere informatie