Voorkoming is beter as genesing

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Voorkoming is beter as genesing"

Transcriptie

1 BK/CC 2003/051339/23 Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom. Tel: (018) Sel: Posbus 6020, Baillie Park Geleë te Hadeda Landgoed, Hoewe 230 Vyfhoek, Potchefstroom Voorkoming is beter as genesing As ons nie vroegtydig die diere se algemene weerstand en immuniteit versterk nie (spoormineraal aanvulling, protein en energie voeding) dan ondervind die diere beperkte voorkomende beskerming teen siektes hoewel die diere geënt word. As ons oor enting van diere praat bedoel ons dat die diere gespuit word met 'n produk,die entstof, en die reaksie van die diere op die spuit van die entstof is immunisering, die opbou van teenligame, teen die siektes waarvoor ons geënt het. 'n Paar belangrikke punte om te onthou voordat daar met 'n entings program begin word sluit in: - Diere moet gesond wees en in goeie algemene kondissie. - Maak seker van die aantal diere sodat daar nie te min entsof gekoop word en sommge diere nie geent word nie. - Vroegtydige aankoop van entstof (voorraad kan skaars word met uitbrake) - Voldoende voeding en diere moet nie besig wees om gewig te verloor nie. - Spoormineraal (Multimin) aanvullings moet op datum wees. - Beperk stress tot minimum. - Ken die siektes in die omgewing waarteen daar beskerming moet verkry word. - Pas die regte spuit tegniek toe (onderhuids, binnespiers) - Korrekte hantering van die entstof (koelhouer met ys, hou uit direkte sonlig) - Regte enstof keuse (lewendig of dooie entstof) - Ken die ouderdom van die lammers wat geënt word (vernietiging van bies immuniteit) - Weet watter diere is dragtig (lewendige entstof kan lei tot aborsies) - Rekordhouding (weet watter diere moet n opvolg enting kry) - Regte tyd van die jaar (weet watter siektes kom watter tyd voor) sodat daar minstens 14 dae, na die enting, aan die diere gegee word om weerstand op te bou voor die siekte verwag word. - Beheer van uitwendige parasiete (dip teen bytende insekte om siekte oordraging te beperk) - Kry inligting tov die kwaliteit van die entstof asook nuwe navorsing wat gedoen word tov doeltreffendheid van verskillende produkte. Siektes waarteen diere geent word, moet ten eerste die siektes wees, wat gewoonlik in die bepaalde area gedurende 'n bepaalde tyd van die jaar voorkom. Daar moet egter gelet word op veranderende

2 omgewings toestande soos 'n verhoogde reënval wat dui op 'n toename van bytende insekte soos muskiete en muggies wat die risiko vir siektes soos Slenkdalkoors en Bloutong verhoog. Daar word gereeld die prys van die entstof en die arbeid in berekening gebring tydens die besluitneming van entings maar het ons al die finasieële imlikasies (nie net die sigbare verliese soos vrektes en aborsies) gaan bereken en wat die implikasie van 'n bepaalde siekte se uitbraak op die volgende jaar se produksie syfers gaan hê. Die spoormineraal aanvullings en entings koste vorm deel van die bedryfskostes soos die versekering van 'n voertuig. Van die mees belangrikste siektes waarvoor daar geënt moet word by skape sluit in: - Longonsteking (Pasteurella) - Bloednier en geasosieerde Clostridium veroorsakende siektes. - Enzootiese aborsie (Chlamydia) - Virus siektes soos Bloutong, Slenkdalkoors, Vuilbek. - Limfklier verswering en absesasie. - Bruselose by ramme. Longonsteking. Dit word veroorsaak deur viruses en bakterie wat gewoonlik in die asemhalings bane van diere voorkom en met ongunstige omgewings toestande na die longe versprei en lei tot longonsteking (Pasteurella) wat veroorsaak word deur onder andere Manheimia haemolytica. In baie gevalle is die diere sub-klinies aangetas en word net verlaagde voer inname en groei gesien met letsels van vashegting van die longe aan die borskas tydens slagting. So dier het 'n beperkte long funksie gehad vir die tyd wat hy gelewe het en so 'n dier is ook meer vatbaar vir herhalende siekte voorkoms. Met die siekte kan ook per-akute vrektes by veral lammers en jong diere gesien word sonder dat enige siekte simptome gesien was. Gewoonlik is daar reeds geweldige verliese gelei voordat die reaksie op enting 3 weke later verkry word. Sommige faktore wat voorkoms van longonsteking verhoog: - Voedings tekorte soos Vit A, Selenium (Se) en Koper (Cu). - Swak bies kwaliteit en inname. - Stres soos met hantering, kraal en vervoer van diere. - Swak ventelasie soos met stof en amoniak. - Oorbevolking en samedromming. - Temperatuur wisselings.(verskil tussen dag en nag temperature) - Swak of geen inentings protokol. Klostridiale siektes. Die klostridia groep van bakterie is 'n baie groot groep van organismes wat verskillende siekte toestande veroorsaak afhangende van die toksiene (gifstowwe) wat hul produseer. Hulle word verdeel in die Sponssiekte groep wat die spiere aantas, die derm groep en die groep wat die senuweestelsel aantas.

3 Sponssiekte groep. Die sindroom bekend as Sponssiekte is 'n gangreneuse infeksie van die spiere wat veroorsaak word deur verskeie Clostridium spesies maar hoofsaaklik deur die Cl. Chauvoei bakterie wat die vel indring soos met skeer, kastrasie en stert amputasie wonde. Die skape ontwikkel koors, mankheid, gasopeenhoping in die spiere en vrekte. Dikkop ontstaan agv Cl novyi wat die vel binnedring veral na wonde soos die baklei van ramme wat lei tot geweldige swellings van die kop area. Baarmoeder sponssiekte word gesien met 'n moeilikke lam proses of met die geboorte van meerlinge waar besmetting van Cl septicum plaasvind en word geken deur 'n blou verkleuring en swelling van die vulva en boudnaat. Die diere vrek gewoonlik baie vinnig. Braxy is 'n toestand van besmetting van Cl septicum van die melkpens nadat die skaap baie koue water of gevriesede voer gevreet het. Die spiere van die melkpens word so beskadig en die bakterie dring die weefsel dan binne. Derm groep (Enterotoksemie) Die siekte bekend as Rooiderm word geasosieer met weidings wat hoog is in protein soos lusern en klawers en veral in die afwesigheid van droë ruvoer. Die veroorsakende organisme is Cl perfringens A en lei tot vinnige vrektes met die dunderm wat gevul is met bloed. Die organisme kan ook vinnige wond infeksies veroorsaak. Bloedpens kom gelokaliseerd voor en word veroorsaak deur Cl perfringens B by lammers binne eerste week na geboorte met buikpyn, bloederige diaree en vinnige vrektes. Bloednier is seker een van mees bekende Klostridiale siektes bekend onder skaap boere. Die diere vrek binne 'n paar dae na 'n voedings verandering of dosering. Die skape vrek baie vining en 'n vinnige ontbinding van die karkas is kenmerkend. Senuwee groep. Klem-in-die-kaak word veroorsaak deur Cl tetani wat gewoonlik diep of suurstof arme wonde besmet soos gesien met die steekwond van 'n spyker in die klou of met wonde soos stert amputasie en kastrasies dmv rekkies. Die bakterie produseer 'n baie sterk gifstof (toksien) wat die senuwee stelsel aantas en die diere vrek agv 'n verlamming van die asemhaling stelsel. Lamsiekte. Die toksien van die bakterie nl, Cl botulinum, veroorsaak Lamsiekte. Die toestand word gesien as diere vreet aan ou bene, skilpad doppe soos met fosfaat tekorte of voer wat besmet was met dooie voëls, of rotte. Simptome van verlamming van die tong, kakebeen, slukderm en bene word binne 2-3 dae na inname van die toksien gesien. Met verloop van tyd begin die diere styf word met beperkte beweging en gevolglikke vrekte agv verlamming van die asemhaling spiere. Lamsiekte entstof is die enigste entstof wat teen n toksien (gifstof) bestaan.

4 Enzootiese aborsie. Die sindroom word veroorsaak deur die besmetting van die vatbare ooie met die bakterie, Chlamydia psittaci, wat gewoonlik afkomstig is van besmette ingekoopte ooie wat die weidings besmet tydens lamming. Dit word geken deur aborsie storms in die laaste maand van dragtigheid, swak en dood gebore lammers. Lammers wat oorleef word geken deur swakheid, vertraagde groei, gewrigontsteking en soms diaree. Let wel dat entings gedoen moet word 4-6 weke voor die begin van paar tyd. Virus siektes. Bloutong word veroorsaak deur 'n virus wat deur bytende insekte oorgedra word en geasosieer is met seisoens veranderinge wanneer die bytende muggies voorkom. Die siekte lei tot wisselende mankhede, kop swellings, bekletsels en breek in die wol agv die koors. Hoewel bokke die virus dra word simptome selde gesien. Die dragtigheid status van die ooie moet ingedagte gehou word tydens enting aangesien die entstof nadelig is en skade aan die fetusse kan veroorsaak. Ramme word na die paar seisoen geënt aangesien die entstof kan lei tot lae vrugbaarheid vir n periode van tot 6 weke. Slenkdalkoors. Ook 'n virus siekte wat oorgedra word deur bytende indekte soos muskiete en muggies. Die virus infeksie kom nie gereeld voor nie en dus word talle diere nie jaarliks daarteen geënt nie en veroorsaak uitbrake geweldige verliese. Dit is ook 'n virus infeksie wat mense kan aantas waneer die mens met die virus of bloed van besmette diere in kontak kom of deur 'n besmette muskiet gebyt word. Die siekte word geken deur 'n aborsie storm, vrektes van jong en volwasse diere met 'n geweldige bloedings neiging. Vuilbek. Orf of Vuilbek ontstaan agv 'n virus infeksie, die virus is baie weerstandige en kan in krale en kampe oorleef. Veral jong diere word aangestas hoewel ouer diere ook aangetas kan word as die immuniteit van die diere nie op standaard is nie. Die toestand word geken deur vratagtige letsels op en in die bek. Die diere toon ongemak met die vreet proses en sekondêre bakteriese infeksies is algemeen. Verhoogde weerstand van die slymvliese van die bek soos verkry word met voldoende Vit A, Selenium en Sink aanvulling sal die genesings proses aanhelp. Absesasie Die mees algemene veroorsakende bakterie, Corynebacterium pseudotuberculosis, dring die skaap binne deur wonde aan die vel soos met skeer, kastrasie, inentings, stert amputasies, dorings, bosluisbyte en garssade wat in die wol vassteek. Dit word geken deur abses vorming wat veral in die limfkliere gesetel is en ook bekend staan as kaasagtige limfklierverswering. Wanneer die absesse oopbreek soos rondom 'n krip sal die etter ook deur vlieë gedra word en dien dan so ook as bron van besmetting.

5 Bruselose. Brucella ovis veroorsaak bybal - ontsteking (epididymitis) by jong ramme met gevolglikke swak semen produksie, lae vrugbaarheid tot totale onvrugbaarheid. Verspreiding is agv dekking, lek aan geslagsdele en vlieë. Die bakterie dring die ram binne deur die slymvliese van die bek, oog, geslagsorgane of rektum. All besmette ramme moet uitgeskot word en jong ramme word eenmalig geënt op speenouderdom. Al bogenoemde siekte toestande asook vele ander kan deur enting beheer word. Dit is noodsaaklik dat die regte entstof prosedure gevolg word om aborsies te voorkom. Alle jong diere wat vir die eertse keer geent word met 'n dooie entstof soos die Bloednier groep moet 4-6 weke later weer geent word wat dan dien as 'n skraagdosis. Deur deeglik die toestande op die plaas te bestudeer asook die verskillende entstowwe wat in die handel beskikbaar is kan van die uiters goeie kombinasie entstowwe gebruik gemaak word om sodoende vir meer as een siekte gelyktydig te ent en so koste en tyd bespaar. Volg te alle tye die voorskrifte van die vervaardigende maatskapy tov die gebruik en aanwending van die produk wat u gekoop het.

6 Opsomming van die posisionering van entstowwe by skape. Tyd. Groep Entstof teen siekte Komentaar. Speen Lammers Multiklostridium entstof Speen en herhaal 21 dae later. Speen Miltsiekte & Lamsiekte Speen. Sept / Okt/ Nov Bloutong Speen en voltooi al 3 entings. Aug-Okt Slenkdalkoors (Lewendig) Speen. Speen Pasteurella longonsteking Speen en voor hoë risiko tyd. Speen en jaarliks Kaasagtige limfverswering Speen en herhaal soos nodig. Jaarliks Vuibek Kan ent van dag oud. Speen Brusella Rev1 vir ramme Stoet ram lammers op speen.gevaarlik vir mense. Elke 6 Ooie Multiklostridiale entstof 4-6 weke voor lam. maande 4 weke voor Miltsiekte Jaarliks maar nie tydens laat dragtigheid nie. skeer Sept-Nov Bloutong Jaarliks maar nie dragtige ooie. Jaarliks Enzootiese aborsie 4-6 weke voor paring. (Chlamydia) Jaarliks Kaasagtige limfverswering 4-6 weke voor skeertyd. Jaarliks 4 weke voor Pasteurella longontsteking 4 weke voor verdagte probleem tyd soos winter. stress Jaarliks Lamsiekte Jaarliks veral met fosfaat tekort Jaarliks Vuilbek Soos nodig jaarliks. Ramme Multiklostridiale entstof Jaarliks. Jaarliks Bloutong Jaarliks na dek seisoen. Jaarliks Pasteurella Saam met ooie 4 weke voor skeer Lam/ Milt/ Kaas agtige verswering Saam met ooie Die is net 'n hulpmiddel vir skaap boerdery maar sal verskil van plaas tot plaas. Maak net seker dat die spoormineraal aanvullings gedoen word minstens 4 weke voor die aanvang van die entings. As ons weet wat die risikos is en weet wat om te doen, en dit agterwee laat kan ons nie sukses verwag nie.

7 (Soos in die Grootboek staan: Ellende wag vir die herder wat alles verkeerd doen en die skape in die steek laat.- Sagaria 11:17 ) Vir enige navrae kontak Dr GM Ferreira by Morvet ( of )

By Morvet word n verskeidenheid van produksiedier geasosieerde veeartseny dienste gelewer.

By Morvet word n verskeidenheid van produksiedier geasosieerde veeartseny dienste gelewer. BK/CC 2003/051339/23 Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom. Tel: (018) 285-1156. Sel: 079-9615651. Posbus 6020, Baillie Park 2526. Geleë

Nadere informatie

Kwaadaardige edeemof gasgangreen (sponssiekte, dikkopsponssiekte en kwaadaardige edeem)

Kwaadaardige edeemof gasgangreen (sponssiekte, dikkopsponssiekte en kwaadaardige edeem) Kwaadaardige edeemof gasgangreen (sponssiekte, dikkopsponssiekte en kwaadaardige edeem) Vraag: Ek wil graag meer inligting hê oor die gasgangreensiektes (sponssiekte, dikkopsponssiekte en kwaadaardige

Nadere informatie

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. CAPS Persoonlike- en Sosiale Welstand Vraestel 7 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. Kolom A 1.1 Oordraagbare siektes A 1.2 Voorkoming B Kolom B Stowwe wat

Nadere informatie

Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom.

Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom. BK/CC 2003/051339/23 Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom. Tel: (018) 285-1156. Sel: 079-9615651. Posbus 6020, Baillie Park 2526. Geleë

Nadere informatie

Immunisering van perde- Waarom? Wanneer? Waar? Waarmee?

Immunisering van perde- Waarom? Wanneer? Waar? Waarmee? Immunisering van perde- Waarom? Wanneer? Waar? Waarmee? Deur dr. Barry Coates Buiten goeie bestuur en boerdery, is die tweede beste en meesal die enigste manier om te voorkom dat ons geliefde perde een

Nadere informatie

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013 Belangrike voedingstappe vir die winter 2013 Belangrike beplanning by teelkunde 1. Kondisie Telling 2. Winter byvoeding 3. Vervangingsverse 4. Teelbulle 5. Inentings en parasietbeheer 6. Skape Kondisie

Nadere informatie

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so

Nadere informatie

Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers. Bestuur ramme vir meer lammers

Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers. Bestuur ramme vir meer lammers April 2013 24 Bestuur ramme vir meer lammers Produksie en skeer Ramme verteenwoordig n groot kapitale uitleg in elke kudde. Die optimale benutting van ramme beteken dus ook die grootste opbrengs op daardie

Nadere informatie

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone Wildbyvoeding se voor- en nadele Craig Shepstone 083 305 1380 Byvoeding Aanvullende voeding van wild: om goeie diereprestasie te verseker en nutriënt wanbalanse en tekorte te voorkom Winsgewendheid van

Nadere informatie

Vraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee?

Vraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee? Blou-oorsiekte by varke Deur dr. FAFFA MALAN en dr. ANDREW TUCKER Vraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee? Antwoord: Huidiglik is daar

Nadere informatie

Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom.

Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom. BK/CC 23/51339/23 Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom. Tel: (18) 285-1156. Sel: 79-9615651. Posbus 62, Baillie Park 2526. Geleë te Hadeda

Nadere informatie

MORVET. Morvet Vleisbees Kuddegesondheids Bestuurs Program

MORVET. Morvet Vleisbees Kuddegesondheids Bestuurs Program MORVET BK/CC 2003/051339/23 Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) S01/1681 Veearts/Veterinarian (Geregistreerde Veearts Spesialis: Voorkomende geneeskunde) Potchefstroom. (Praktyk Nr: FR 14/13026) Tel:

Nadere informatie

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

Die spons proses vir sinchronisasie van skape.

Die spons proses vir sinchronisasie van skape. Die spons proses vir sinchronisasie van skape. Algemene inligting: Handdekking Met handdekking word spesifieke ooie met spesifieke ramme onder toesig gepaar. Ooie kan met behulp van sinchronisasie middels

Nadere informatie

Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou

Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou AFRIKAANS Hondsdolheid n dodelike siekte Jenny Turton Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling Departement Landbou Republiek van suid-afrika 2006 Derde druk, hersiene uitgawe 2004 Tweede

Nadere informatie

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK MELACH SST SKEMA KONTRAK-OOREENKOMS EN VRYWARINGSVORM. DIE MELACH SST SKEMA IS Ń VOORKOMENDE KUDDEGESONDHEIDSKEMA MET DIE DOEL OM DIE SOMATIESE

Nadere informatie

DIEREGESONDHEID GESONDHEIDSPLAN VIR SKAPE VIR VERBETERDE PRODUKSIE EN REPRODUKSIE

DIEREGESONDHEID GESONDHEIDSPLAN VIR SKAPE VIR VERBETERDE PRODUKSIE EN REPRODUKSIE DIEREGESONDHEID GESONDHEIDSPLAN VIR SKAPE VIR VERBETERDE PRODUKSIE EN REPRODUKSIE Die lam gesondheidsplan... WAT IS DIE DOEL VAN LAM BESTUUR? Maksimale groei Swaar speenmassa GROTER WINS Gesonde lammers

Nadere informatie

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,

Nadere informatie

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

TEMA : HOE BOER EK INTENSIEF OP N HOE LYK DIE OMGEWING?

TEMA : HOE BOER EK INTENSIEF OP N HOE LYK DIE OMGEWING? CMW Lei..Ander volg CMW Leads..Others follow KUDDE BESTUUR CMW Giepie Calldo Nationale Bestuurder: Wol Tegniese Velddienste en Skaap&Woldeskundige Noord Kaap RPO TEMA : HOE BOER EK INTENSIEF OP N EKSTENSIEWE

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

CLOSTRIDIUM BOTULINUM CLOSTRIDIUM BOTULINUM Annelien Pienaar Ek het onlangs n praatjie op Pretoria Fm gedoen oor Bottellering en gehoor van n mamma wat ver swanger was en die baba verloor het omdat sy gebottelde aartappelslaai

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika Eenheid 8: Ruilhandel Afrika-boere het nie afgesonder van mekaar geleef nie. Hulle het geweet waar verskillende opperhoofde se nedersettings was - selfs dié

Nadere informatie

Somer. Winter. Behoefte. Fosfaat Voorsiening. Okt. Okt

Somer. Winter. Behoefte. Fosfaat Voorsiening. Okt. Okt Somer Winter Behoefte Fosfaat Voorsiening Okt Okt Die belangrikheid van Mikrominerale vir dieregesondheid Kleiner hoeveelhede in finale lek, maar word oral in die liggaam benut Essensiële spoorminerale:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE JAAR KOMPETISIE. Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer.

INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE JAAR KOMPETISIE. Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer. INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE AR KOMPETISIE Vereistes en Prosedure Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer. Die kandidaat moet die inskrywingsvorm self

Nadere informatie

Hoë potensiaal skaapras sonder grense

Hoë potensiaal skaapras sonder grense FOKUS OP DIE S. A. VLEISMERINO Hoë potensiaal skaapras sonder grense Die Suid Afrikaanse Vleismerino het sy oorsprong uit Duitsland in 1932. Oor die afgelope 80 jaar het die ras n reuse omwenteling veroorsaak

Nadere informatie

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar. Voëls Week 28 29 diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar. Voëls in die Bybel Ons lees dikwels van voëls in die Bybel, byvoorbeeld in Genesis 8: 7 en 8, waar ver genoeg

Nadere informatie

ENTPROGRAM VIR BEESTE PAUL MARé BONSMARAS JANUARIE 2010

ENTPROGRAM VIR BEESTE PAUL MARé BONSMARAS JANUARIE 2010 ENTPROGRAM VIR BEESTE PAUL MARé BONSMARAS JANUARIE 2010 DATUM GROEP AKSIE AAN TAL 10 Jan Dragtige Verse Multimin SE & Cu (Winter Kalf) (E- colie) Rotavac DOSIS TOTAAL 1 Feb Veilings Bulle (Sponssiek &

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies

Nadere informatie

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde Rook maak dood! In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde Luister en praat Skryf en aanbied n berig lees oor die gevare van rook n gedeelte van n gedig lees en ontleed n

Nadere informatie

Volgens die nuutste statistieke

Volgens die nuutste statistieke Seleksie met behulp van die Logix Koeiwaarde Seleksie-indeks in twee Nguni-kuddes Deur Michiel van Niekerk Volgens die nuutste statistieke is daar ongeveer 25 000 kommersiële vleisbeesboere in die land.

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag

Nadere informatie

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses 1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld

Nadere informatie

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder.

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder. Daar is n dringende behoefte aan n gekoördineerde benadering tot roofdierbestuur in Suid-Afrika. Volgehoue gebruik van n kombinasie van die beste praktyke (insluitende nie-dodelike en dodelike metodes)

Nadere informatie

GROENVOER HEELJAAR OOR VOER-BOER WAT KAN VOER-BOER DOEN VIR JOU

GROENVOER HEELJAAR OOR VOER-BOER WAT KAN VOER-BOER DOEN VIR JOU GROENVOER HEELJAAR OOR VOER-BOER Voerboer is n maklik, tog goedkoop oplossing teen duur voerpryse van vandag. Droё saad word gespruit binne 6 dae en word omskep in n Hoё- Proteïen en Uitmuntende Voedsame

Nadere informatie

Algemene vrae - skenkers

Algemene vrae - skenkers ~ 1 ~ Algemene vrae - skenkers 1) Hoeveel embrio s sal my koei gee per spoeling? Hierdie vraag is onmoontlik om te antwoord. Ons rekord vir die meeste embrio s van n enkele spoeling was 65 graad 1 s van

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS B l a d s y 1 DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS Inleiding 1. Dormer stoetveilings kan onder die volgende kategorieë geklassifiseer word: a. Produksie-, Promosie-,

Nadere informatie

Antwoord: n Uitbreek van hondsdolheid het al minstens 21 beeskalwers in die gebied tussen Bloemhof en Schweizer-Reneke in Noordwes geëis.

Antwoord: n Uitbreek van hondsdolheid het al minstens 21 beeskalwers in die gebied tussen Bloemhof en Schweizer-Reneke in Noordwes geëis. Opskrif: Hondsdolheid in beeste Vraag: Hondsdolheid het in Noordwes kop uitgesteek. Antwoord: n Uitbreek van hondsdolheid het al minstens 21 beeskalwers in die gebied tussen Bloemhof en Schweizer-Reneke

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF AUGUSTUS 2014 Oor die algemeen kan die meeste areas terugkyk op n goeie landboujaar tot dusver met goeie vog toestande wat voorgekom het. Sekere dele is baie nat (Klipheuwel

Nadere informatie

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY AGTERGROND Gebore 1972 in Vredendal. Word groot op Molsvlei, kommunale plaas in dorre Namakwaland. Verwerf Landbou Diploma op Kromme Rhee 1992. Eerste vaste werk

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL ) Monaco Mongolië TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL.158-164) VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan.

Nadere informatie

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m31957 1 Om tyd te leer lees Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die

Nadere informatie

Die klimaat van SA: Temperatuur

Die klimaat van SA: Temperatuur OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week Weeklikse lesbeplanning Eerste kwartaal 1. My skool Week 1 (Week 1 4 handel hoofsaaklik oor aftrek) Voorbeeld: 12 + 9 Werkkaart 1 19 getalkaarte gebruik vir hersiening. getalle te skryf, sodat u kan sien

Nadere informatie

SIEKTEMONITERINGS- EN VOORLIGTINGSTELSEL VIR DIE SUID-AFRIKAANSE SUIWELBEDRYF

SIEKTEMONITERINGS- EN VOORLIGTINGSTELSEL VIR DIE SUID-AFRIKAANSE SUIWELBEDRYF SIEKTEMONITERINGS- EN VOORLIGTINGSTELSEL VIR DIE SUID-AFRIKAANSE SUIWELBEDRYF Siektetendens-verslag: April 2014 IN DIE UITGAWE: 1. Voorwoord. 2. Fokus op insekoordraagbare siektes. 3. Herrinering aan registrasie

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets Handleiding 9 Riglyne vir plakkate en pamflette [Type text] Page 1 9.1.1 INLEIDING Die doel van ʼn plakkaat is om ʼn boodskap vinnig en maklik te versprei. Dit is ʼn effektiewe manier om groot getalle mense

Nadere informatie

VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE

VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE EKONOMIESE VETMESTING VAN SPEENKALWERS BEESAFRONDINGSRANTSOEN Wet 36 van 1947, Reg. Nr. V503 PRAKTIESE WENKE Proteïen min g/kg 130 Proteïen ex NPN % 30 Ureum maks g/kg

Nadere informatie

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE: IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING SENWES INLIGTINGSESSIE: Augustus 2011 Landboudienste n SENWES AANBIEDING Om die produsent in staat te stel om n berekende besluit te kan neem oor produksie & bemarkings

Nadere informatie

Vraag vanaf:kassel van den Berg -

Vraag vanaf:kassel van den Berg - Aborsies by skape Vraag vanaf:kassel van den Berg - 0834060725@mtnloaded.co.za Opskrif is:aborsies, Peestersiekte en Ramsiekte Vraag is:ek wil graag weet wat die oorsake van aborsies in skape kan wees.

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

September 2013 No. 55

September 2013 No. 55 September 2013 No. 55 OES VAN CANOLA Jannie Bruwer Akkerboukundige Sentraal-Suid Koöperasie Bpk, Swellendam Wanneer canola gevestig word, is dit belangrik dat alle saad in vogtige grond gesaai word vir

Nadere informatie

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Junie 2018 No. 85 VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Vals draadwurmlarwes het vanjaar onverwags kop uitgesteek in beide die Swartland en Suid-Kaap. Die graad van skade wat aangerig is deur

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) EBW GRAAD 7 VRAAG 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) 1.1 Die bestuur van ons alledaagse lewe het oneindig baie opsies waarvan ons moet kennis nee, 1.2 Net sekere behoeftes word deur

Nadere informatie

Wat is verwoestyning?

Wat is verwoestyning? Verwoestyning Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. Die proses word verwoestyning genoem. Dit behels die verandering van produktiewe grond in woestyn en kom veral voor in semi-droë gebiede,

Nadere informatie

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie

Nadere informatie

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

Optimaliseer voordele en bestuur u premies Integrasie en premies Optimaliseer voordele en bestuur u premies Dié brosjure sal u help verstaan hoe premies vir Discovery Life verhoog word en wat u kan doen om die redelikste premies te betaal vir u

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae

groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae LENTE NUUSBRIEF 2012 Dit is die begin van n nuwe teelseisoen met die moontlikheid om HIERDIEE JAAR groot spronge vorentoe te gee met die beeskudde. Die kombinasie van bul en koei lewer tog die kalf, wat

Nadere informatie

78 THE DAIRY MAIL MAY Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie.

78 THE DAIRY MAIL MAY Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie. 78 THE DAIRY MAIL MAY 2012 Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie. TEGNOLOGIE Super stelsels vir megakuddes deur Johan Heunis Hedendaagse elektroniese bestuurstelsels maak

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF 2015 Uitgawe 4 Inhoud Distriksoorsig Swambespuitings op canola Sclerotinia SOILL volhoubaarheidsprojek PNS Canola kompetisie Distriksoorsig Vanjaar is sover nie n maklike Canola

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem die soorte mikro organismes wat ʼn mens kry? (9) 2.Hoe klein is mikro organismes? (1)

Natuurwetenskappe. 1.Noem die soorte mikro organismes wat ʼn mens kry? (9) 2.Hoe klein is mikro organismes? (1) Vraestel 1.Noem die soorte mikro organismes wat ʼn mens kry? (9) 2.Hoe klein is mikro organismes? (1) 3.Noem ʼn verskeidenheid mikro organismes en die kenmerke van elkeen? (21) 4.Noem ʼn paar siektes wat

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Vlotheid en intonasie

Vlotheid en intonasie Vlotheid en intonasie Marlene van der Berg 5/20/2012 2 Vlotheid Die gebrek aan vaardigheid in swak lesers is bewys deur hul stadige, hakkelrige en inkonsekwente tempo, swak frasering; en onvoldoende intonasie

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem. VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou

Nadere informatie

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito

Nadere informatie

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW) 9 Lewensprosesse en gesondheid (NW) Die wonder van die menslike liggaam Ons menslike liggaam is niks minder nie as n wonder van God. Ons menslike verstand kry dit nie reg om alles te verstaan oor die liggaam

Nadere informatie