Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou"

Transcriptie

1 AFRIKAANS Hondsdolheid n dodelike siekte Jenny Turton Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling Departement Landbou Republiek van suid-afrika

2 2006 Derde druk, hersiene uitgawe 2004 Tweede druk, hersiene uitgawe 2001 Hersien 2000 Eerste druk Saamgestel deur Direktoraat Landbou-inligtingsdienste Departement van Landbou in samewerking met LNR-Onderstepoort Veeartsenykunde-instituut Gedruk en uitgegee deur Departement van Landbou Verkrygbaar van Resource Centre Direktoraat Landbou-inligtingsdienste Privaatsak X144, Pretoria 0001, Suid-Afrika Hierdie publikasie is op die web beskikbaar by: Kaart deur G Bishop Sketse op pp 5 8 deur C D Seegers Inligting verskaf deur Animal Health for Developing Farmers LNR-Onderstepoort Veeartsenykunde-instituut Privaatsak X05, Onderstepoort 0110 Tel: (012)

3 Hondsdolheid Wat is hondsdolheid? Hondsdolheid is n soönotiese siekte ( n siekte wat mense van diere kan kry). Dit word deur n virus veroorsaak wat die brein aantas en tot die dood lei. Die virus word in speeksel afgeskei en deur besmette diere se byt oorgedra. Hondsdolheid is n uiters gevaarlike siekte. Ent dus jou diere in en beskerm jouself! Diere wat mense kan besmet Gewoonlik honde. Ook katte, meerkatte, jakkalse en ander wilde diere. Hondsdolheid word hoofsaaklik deur honde, rooijakkalse, rooimeerkatte en bakoorjakkalse na ander diere en die mens versprei 1

4 Hond (1) Rooijakkals (2) Bakoorjakkals (3) Rooimeerkat (4) Rooimeerkat en bakoorjakkals (5) Hondsdolheid se verspreiding wat aantoon watter diere belangrik is in elke streek Siektesimptome by diere Gedragsveranderinge kom by al die diere voor. Mak diere kan wild en aggressief raak (kom dol voor), terwyl wilde diere mak mag raak. Verlamming tree uiteindelik in, wat tot die dood lei. 2

5 Honde: aggressie, getjank, aanvalle sonder vorige waarskuwing, kwyl, hap na denkbeeldige vlieë, staar, loop doelloos rond, oop bek (onderkaak val oop), onvermoë om te sluk, vreet stokke en klippe, versmoring, opgooi, loop moeilik, verlamming Katte: word uiters aggressief en val aan sonder enige waarskuwing vooraf Perde: doellose gesteier, onvermoë om te sluk, loop moeilik, swakheid, verlamming, aggressie, byt Koeie: bulk, kwyl, versmoring, aggressie, sluk wind, onvermoë om te sluk, swakheid, pote vou in onder hulle en loop moeilik, verlamming 3

6 Skape en bokke: geblêr, agterbene is swak, loop moeilik, aggressie, oormatige seksuele gedrag, roeibewegings Donkies: byt, aggressief Varke: aggressie, byt venynig Wilde diere: kom mak voor, gaan huise en tuine binne, nagdiere word bedags gesien, val mense en voorwerpe aan sonder enige waarskuwingstekens vooraf, verlamming 4

7 Hoe word mense besmet? Mense raak besmet wanneer hulle deur n besmette dier gebyt word aangesien die virus deur speeksel versprei word. Mense kan ook besmet word deur besoedeling met speeksel wat in snye, die mond of oë beland. By hondsdol diere mag dit lyk asof iets in die keel vassit weens die oormatige speekselafskeiding. Moet nooit jou hand in die dier se bek druk nie, aangesien jy die siekte kan opdoen as die dier jou byt of as snye aan jou hand aan die speeksel blootgestel word. Indien beeste, skape, bokke en donkies se karkasse oopgesny word, kan dit n gesondheidsgevaar skep omdat mense besmet kan raak deur snye of wanneer breinweefsel en speeksel in die oë of mond spat as die skedel oopgekap word en die besmette dier se brein hanteer word. 5

8 Siektetekens by die mens By die mens is die eerste tekens hoofpyn, angs, koors, braking en vrees vir water. Uiteindelik lei dit tot verlamming, koma en die dood. Nadat n besmette dier n ander dier of mens gebyt het, duur dit gewoonlik 2 tot 10 weke voordat enige siektetekens verskyn. Sodra mense of diere tekens van hondsdolheid toon, is behandeling nie meer moontlik nie en sal hulle doodgaan. Voorkoming Dit is belangrik dat honde en katte ingeënt word om die risiko vir mense en diere te verlaag. Jong diere moet 2 maal in die eerste jaar ingeënt word en dan elke 3 jaar of so dikwels as wat deur jou staatsveearts vereis word. Die entstof is veilig en sal nie jou diere siek maak nie. Stel jou staatsveearts onmiddellik in kennis as jy diere sien wat eienaardig optree en hondsdolheid vermoed word. Bly weg van diere wat eienaardig optree, wilde diere wat mak is en nie weghardloop van jou nie, siek diere wat nie behoorlik vasgemaak is nie of diere wat aggressief voorkom. 6

9 Behandeling Indien jy betyds behandel word (so gou moontlik na n byt) sal jy nie van hondsdolheid doodgaan nie. Nadat n dier jou gebyt het, moet die wonde dadelik deeglik gewas word. Gebruik seep en n ontsmettingsmiddel indien moontlik. Besoek dan dadelik jou naaste kliniek of dokter vir verdere behandeling. Die dokter of verpleegster sal met n reeks inspuitings begin wat die ontwikkeling van die siekte kan voorkom. Dit is uiters belangrik dat jy voortgaan om die kliniek te besoek totdat die kursus voltooi is omdat jy kan doodgaan as jy nie al die inspuitings ontvang nie. Die inentingsprogram wat tans aanbeveel word, is om die eerste inspuiting te ontvang op die dag wanneer jy gebyt is, en die ander 3, 7, 14 en 28 dae later. n Antiserum teen hondsdolheid sal ook aan jou toegedien word op die dag wat die dier jou gebyt het.

10 Stel die staatsveearts of polisie in kennis wanneer jy deur n hond of ander dier gebyt word. Hulle sal die saak ondersoek en indien nodig die dier van kant maak en seker maak dat dit vir hondsdolheid getoets word. Vir verdere inligting kontak jou dieregesondheidsbeampte, staatsveearts, dokter of verpleegster of Animal Health for Developing Farmers LNR-Onderstepoort Veeartsenykunde-instituut Privaatsak X05, Onderstepoort 0110 Tel: (012) of Resource Centre, Departement van Landbou Tel: /7085 8

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. CAPS Persoonlike- en Sosiale Welstand Vraestel 7 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. Kolom A 1.1 Oordraagbare siektes A 1.2 Voorkoming B Kolom B Stowwe wat

Nadere informatie

Antwoord: n Uitbreek van hondsdolheid het al minstens 21 beeskalwers in die gebied tussen Bloemhof en Schweizer-Reneke in Noordwes geëis.

Antwoord: n Uitbreek van hondsdolheid het al minstens 21 beeskalwers in die gebied tussen Bloemhof en Schweizer-Reneke in Noordwes geëis. Opskrif: Hondsdolheid in beeste Vraag: Hondsdolheid het in Noordwes kop uitgesteek. Antwoord: n Uitbreek van hondsdolheid het al minstens 21 beeskalwers in die gebied tussen Bloemhof en Schweizer-Reneke

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

Immunisering van perde- Waarom? Wanneer? Waar? Waarmee?

Immunisering van perde- Waarom? Wanneer? Waar? Waarmee? Immunisering van perde- Waarom? Wanneer? Waar? Waarmee? Deur dr. Barry Coates Buiten goeie bestuur en boerdery, is die tweede beste en meesal die enigste manier om te voorkom dat ons geliefde perde een

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder.

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder. Daar is n dringende behoefte aan n gekoördineerde benadering tot roofdierbestuur in Suid-Afrika. Volgehoue gebruik van n kombinasie van die beste praktyke (insluitende nie-dodelike en dodelike metodes)

Nadere informatie

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Letterlike en figuurlike taalgebruik Letterlike en figuurlike taalgebruik Naam: Letterlik: Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word. Die motor is blou. Hy vang die sokkerbal. Figuurlik: Hier moet jy uitvind wat dit beteken. Dit is

Nadere informatie

Misbruik van weidingspermitte vanuit Lesotho 11 April 2013

Misbruik van weidingspermitte vanuit Lesotho 11 April 2013 Misbruik van weidingspermitte vanuit Lesotho 11 April 2013 RPO Voorsitter Lardus van Zyl 1 Inhoud Weidingspermit Dieresiekte permitte Verpligtinge van Lesotho Probleemstelling Verkennende ondersoek Geidentifiseerde

Nadere informatie

BESTUURSLISENSIE HANDBOEK

BESTUURSLISENSIE HANDBOEK BESTUURSLISENSIE HANDBOEK Wanneer jy hierdie boek bestudeer het, vra by die bank om die toets af te lê moenie vergeet om R30.00 te betaal nie! DIE BEHEERMEGANISMES VAN DIE VOERTUIG Laat ons begin met die

Nadere informatie

Les Plan Vier. Voeding

Les Plan Vier. Voeding Les Plan Vier Voeding KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #3:

Nadere informatie

Hoe kies n mens n troeteldier?

Hoe kies n mens n troeteldier? Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

Psalm 91:4, Die Bybel vir almal

Psalm 91:4, Die Bybel vir almal Wanneer ons lewens in gevaar is Die Here sal jou beskerm soos n hen haar kuikens onder haar vlerke beskerm, Hy bly dieselfde, Hy sal vir jou wees soos n skild, soos n sterk muur om n stad. Psalm 91:4,

Nadere informatie

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika. Verkoopshulpmiddel Oktober 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie om altyd behoorlike

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan

Nadere informatie

Die spons proses vir sinchronisasie van skape.

Die spons proses vir sinchronisasie van skape. Die spons proses vir sinchronisasie van skape. Algemene inligting: Handdekking Met handdekking word spesifieke ooie met spesifieke ramme onder toesig gepaar. Ooie kan met behulp van sinchronisasie middels

Nadere informatie

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets Handleiding 9 Riglyne vir plakkate en pamflette [Type text] Page 1 9.1.1 INLEIDING Die doel van ʼn plakkaat is om ʼn boodskap vinnig en maklik te versprei. Dit is ʼn effektiewe manier om groot getalle mense

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Junie 2018 No. 85 VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Vals draadwurmlarwes het vanjaar onverwags kop uitgesteek in beide die Swartland en Suid-Kaap. Die graad van skade wat aangerig is deur

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

Wat is Movember? 52% van die eise vir ernstige siekte wat aan mans uitbetaal is, was vir kanker.

Wat is Movember? 52% van die eise vir ernstige siekte wat aan mans uitbetaal is, was vir kanker. Verkoopshulpmiddel November 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Wat is Movember? Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie

Nadere informatie

Suid-Afrikaanse Veterinêre Vereniging Gemeenskapsdiereklinieke

Suid-Afrikaanse Veterinêre Vereniging Gemeenskapsdiereklinieke SAAMGESTEL DEUR Erna Klopper (2007) OPDATEER DEUR Daleen Grundlingh (2014) BUITEBLAD ONTWERP Marina Lubbe ONTWERP EN UITLEG Annette Genis ISBN 978-0-620-38070-6 Suid-Afrikaanse Veterinêre Vereniging Gemeenskapsdiereklinieke

Nadere informatie

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

Vraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee?

Vraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee? Blou-oorsiekte by varke Deur dr. FAFFA MALAN en dr. ANDREW TUCKER Vraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee? Antwoord: Huidiglik is daar

Nadere informatie

Inhoud. Virusse. Virusse. Virusse. Virusse. Hoe versprei n virus? Voorkoming van virusse. Anti-virusprogrammatuur

Inhoud. Virusse. Virusse. Virusse. Virusse. Hoe versprei n virus? Voorkoming van virusse. Anti-virusprogrammatuur Inhoud Rekenaarwurms Trojans Spioenprogramme Adware Spam Hoaxes en bedrogskemas Uitvissingsbedrog Pharming E-pos-spoofing Riglyne om die veilig en hoflik te gebruik Algemene riglyne Veilige interaksie

Nadere informatie

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 Fokus: Luister, vertel en illustreer. Nota: Versamel inligting en bou kennis op deur middel van kritiese luistervaardigheid. Leesvaardigheid dra by tot visualisering van

Nadere informatie

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m20865 1 Diere is aangepas Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 8 3

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat. Naam: 1 Die ou vrou en die voël wat kon praat. Woordlys Lees die woorde n paar keer hardop. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud 2 Stillees Oefening

Nadere informatie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50? : Hersiening Werkkaart 1 Doen die volgende omskakelings: Som Antwoord Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50? Hoeveel 5c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2,20?

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS 2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek. Week 2 My tande Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek. Ek het nog baie van my eerste tande of melktande. Party tande het ek self

Nadere informatie

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika Eenheid 8: Ruilhandel Afrika-boere het nie afgesonder van mekaar geleef nie. Hulle het geweet waar verskillende opperhoofde se nedersettings was - selfs dié

Nadere informatie

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in. Klikker ( Clicker ) Klikker-aktiwiteite is nuttig vir assessering in die klaskamer. Dosente gebruik hierdie assesseringsmetode om studente se verstaansvlak van n besondere begrip te meet terwyl die lesing

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses 1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Maak seker dat daar genoeg drinkplekke en voerders is vir die aantal kuikens wat jy bestel het. Sien onderstaande tabel vir riglyne.

Maak seker dat daar genoeg drinkplekke en voerders is vir die aantal kuikens wat jy bestel het. Sien onderstaande tabel vir riglyne. BRAAIKUIKENVOEDING MAAK GEREED Voordat die dag-oud kuikens by die plaas aankom, moet alles in die groeihok reeds gereed wees. Dit sluit die verwarming in. Maak seker jou inentingsprogram is beplan. SLEUTELVOERPUNTE

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #2: Werk effektief saam met ander as lede van 'n span, groep, organisasie of gemeenskap. KU #3: Organiseer en bestuur jouself en jou aktiwiteite

Nadere informatie

Abu Ali tel sy donkies

Abu Ali tel sy donkies 8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege

Nadere informatie

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5 BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5 Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses in die sessie. Die antwoorde op die vrae word deur die spelterapeut

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF FEBRUARIE/MAART 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Naam: Graad: Afdeling A Afdeling B Afdeling C Totaal

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Planeet Aarde en daarbuite 1

Planeet Aarde en daarbuite 1 Hoofstuk 1 Planeet Aarde en daarbuite 1 Die atmosfeer en die weer 1. Inleiding Die afgelope jare is daar baie uiterstes in die weer. In baie dele van die wêreld hoor ons van vloede of abnormale hitte en

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60. Bybel vir Kinders bied aan Die Man van Vuur Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: E. Frischbutter Storie 24 van 60 www.m1914.org Bible for Children,

Nadere informatie

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES Inleiding... 2 Navorsingsmetode... 2 Opname deur Tuisgenote... 2 Resultate... 2 Profiel van n behoeftige bejaarde... 2 Die finansiële situasie

Nadere informatie

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar. Voëls Week 28 29 diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar. Voëls in die Bybel Ons lees dikwels van voëls in die Bybel, byvoorbeeld in Genesis 8: 7 en 8, waar ver genoeg

Nadere informatie

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR. Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA Geregistreer by die poskantoor as nuusblad NR. 242 (Geen datum) Die Bybel: God se wonderwerk * * * * * "Die Woord van die Here is

Nadere informatie

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop. HOE OM UIT TE KEN Ek is so jammer dat jou ouers en jou niggie Karen se ouers almal in die motorongeluk dood is. In hulle testament het jou ouers ons aangestel as jou voogde. Jy sal by my en tannie Irene

Nadere informatie

Ontmoeting 16. Welkom. Wyding. Woord. (Klein stukkies sjokolade kan dan aan elke kind uitgedeel word.)

Ontmoeting 16. Welkom. Wyding. Woord. (Klein stukkies sjokolade kan dan aan elke kind uitgedeel word.) Ontmoeting 16 Saulus word deur God se lig aangeraak en sy lewe word verander. Na sy ontmoeting met God het hy sy lewe aan God gewy. Waar hy eers mense wat in Jesus geglo het, vervolg het, sit hy nou aan

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

2; 5; 7; 4; 6; 8; 7; 5; 1; 3; 7; 8; 5; 5. (Onthou: Frekwensie beteken die aantal kere wat n spesifieke waarde getel kan word)

2; 5; 7; 4; 6; 8; 7; 5; 1; 3; 7; 8; 5; 5. (Onthou: Frekwensie beteken die aantal kere wat n spesifieke waarde getel kan word) Statistiek en Datahantering Een van die eerste dinge wat jy gaan leer oor Statistiek en Data-hantering is die konsepte van die Gemiddeld, die Modus, die Mediaan en die Omvang, en ons gaan dit doen deur

Nadere informatie

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

CLOSTRIDIUM BOTULINUM CLOSTRIDIUM BOTULINUM Annelien Pienaar Ek het onlangs n praatjie op Pretoria Fm gedoen oor Bottellering en gehoor van n mamma wat ver swanger was en die baba verloor het omdat sy gebottelde aartappelslaai

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

Antwoord: Ek het die gesprek tussen boere en ander belangstellendes oor die siek koei op LBW se gespreksforum met groot belangstelling gevolg.

Antwoord: Ek het die gesprek tussen boere en ander belangstellendes oor die siek koei op LBW se gespreksforum met groot belangstelling gevolg. Opskrif: Siek koei moontlik lamsiekte? Vraag: Ek het probleme met n koei. Sy is al ver dragtig en alles kom voor of dit reg is. Die kalf se pote en kop lê alles reg. Die koei eet niks nie en herkou ook

Nadere informatie

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde Rook maak dood! In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde Luister en praat Skryf en aanbied n berig lees oor die gevare van rook n gedeelte van n gedig lees en ontleed n

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS 2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS Jy gaan drie vraestelle skryf: Vraestel 1: Taal 80 punte tyd: 2 ure Vraestel 2: Letterkunde 70 punte tyd: 2ure Vraestel 3: Skryf 100 punte tyd: 2½ ure Vraestel

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37 Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37 DOEL: Die kinders moet verstaan dat ons saam met Jesus teen die duiwel moet stry. Ons moet hom geen vastrapplek in ons lewe

Nadere informatie