Vraag vanaf:kassel van den Berg -
|
|
- Nienke Verlinden
- 5 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Aborsies by skape Vraag vanaf:kassel van den Berg @mtnloaded.co.za Opskrif is:aborsies, Peestersiekte en Ramsiekte Vraag is:ek wil graag weet wat die oorsake van aborsies in skape kan wees. Ek kan nie met sekerheid sê dat die ooie definitief geaborteer het nie, maar ek het minder as 50% lampersentasie. Ons het die ooie geskandeer as dragtig. Na 5 maande is daar meer as die helfte wat nie in lam is nie. My kudde was besmet met peestersiekte en die ramme was besmet met Brucella ovis. Antwoord: Peestersiekte (Aansteeklike Balanopostitis) Peestersiekte is n aansteeklike toestand by skape wat ontsteking van die glans van die penis (balanitis) of ontsteking van die skede (postitis of voorvelontsteking) of ontsteking van beide (balanopostitis of skedevrot) tot gevolg het. By ooie word n ontsteking van die vulva (aansteeklike vulvitis) veroorsaak. Oorsaak en voorkoms Navorsers in Suid-Afrika het n mikoplasma, Mycoplasma mycoides mycoides, uit die letsels van aangetaste skape geïsoleer. Geen virusse kon uit die letsels geïsoleer word nie. Die toestand kom grotendeels by inheemse skaaprasse, Dorpers en Karakoele voor. Peestersiekte kom in 2% van getoetste kuddes (trope) voor. Oordraging Peestersiekte steek deur natuurlike dekking van ram tot ooi en omgekeerd aan. Met toetsing van ramme kan besmette hande van die veearts of werkers die besmetting oordra. Siektetekens By die ooie word n rou seertjie op die vulva gesien. Soms het die seer n rofie. By ramme is n rooi kol voor die skede op die bors sigbaar. Dié kol word veroorsaak deur bloeding uit die voorpunt van die penis. Die letsel op die penis is gewoonlik n diep seer wat bloei wanneer die penis hanteer word. Die seer kan groter word en byna die hele kop van die penis aantas. Met sekondêre bakteriese besmetting word daar etter gevorm. Die ontsteking kan die skede erg aantas sodat dit onmoontlik is om die penis uit die skede te trek. Soms is die penis vol dooie weefsel en so geswel dat dit nie in die skede kan teruggaan nie. Aangetaste ooie sal nog lam as hulle deur n vrugbare ram gedek word. Erg-aangetaste ramme se penisse is seer en hulle kan nie dek nie. Soms groei die penis binne die skede vas. Die lampersentasies daal dramaties in sulke kuddes. n Ram wat van die siekte herstel, kan weer die besmetting kry. Voorkoming en beheer Raadpleeg jou veearts oor sistemiese en lokale antibiotiese en ander behandelings vir aangetaste diere. Verseker dat gesonde diere aangekoop word. Daar is geen doeltreffende entstof beskikbaar nie.
2 Uit bogenoemde inligting kan gesien word dat ooie wat as dragtig geskandeer is, nie deur peestersiekte geaffekteer word nie. Brucella ovis (Ramsiekte) Hierdie siekte word volledig in antwoord bespreek. B.ovis veroorsaak selde aborsies in ooie. Brucella mellitensis Hierdie kiem is die grootste oorsaak van skaap en bok brusellose. Aborsies, val in melkproduksie, agtergeblewe vrugvliese,ontsteking van teelballe en bybalontsteking kom voor. Veroorsaak Maltakoors in mense. Kom veral voor rondom Middellandse see. Aborsies en resorbsie van eiselle Hoofoorsake van aborsies is: Ensoötiese aborsie Slenkdalkoors Wesselsbronsiekte Ander oorsake van aborsies wat veroorsaak word deur die volgende organismes: Toxoplasma gondii Listeria monocytogenes Corynebacterium spp. Campylobacter jejuni Yersinia pseudotuberculosis Brucella ovis Klebsiella pneumoniae Salmonella typhimurium Pasteurella spp. Mannheimia spp. Actinobacillus spp. Eschericia coli Leptospira spp. Aspergillus fumigatus Eenjarige-raaigrasvergiftiging Die gifstof in raaigras word geproduseer wanneer galletjies in die saadhalms van die raaigras deur die bakterie Clavibacter sp. oorgroei word. Uit bogenoemde kan dus gesien word dat daar baie oorsake van aborsies is. Dit is belangrik dat n korrekte diagnose gemaak MOET word! Kontak jou veearts sodat monsters geneem kan word en na n laboratorium weggestuur kan word.
3 Voeding: Ek het dr Jasper Coetzee, van Voermol gevra om vir ons boere iets te skryf oor die resorbsie van eiselle: ONSIGBARE WINSVRETER Embrio-resorbsie in vroeë dragtigheid en die afsterwing van fetusse in middragtigheid veroorsaak dat skaapprodusente jaarliks duisende rande verloor, maar hulle is meestal onbewus daarvan. Daarbenewens kan onvoldoende plasenta-ontwikkeling tot hoë lamvrektes aanleiding gee terwyl ongure weer en ongediertes dikwels daarvoor geblameer word. Die lae speenpersentasie van ooie in Suid-Afrika is kommerwekkend, want dit het n direkte invloed op winsgewendheid omdat dit die beskikbaarheid van surplusdiere vir verkoop beperk. Dit plaas ook 'n geweldige demper op die genetiese verbetering van 'n ooikudde omdat dit streng seleksie bykans onmoontlik maak weens die beperkte aantal vervangingsooie wat beskikbaar is. n Lae speenpersentasie is hoofsaaklik die gevolg van swak besetting (hoë persentasie droë ooie), lae persentasie meerlinge en n hoë persentasie lamvrektes. Een van die grootste redes, wat egter nie algemeen bekend is nie, vir n swak besetting en n lae persentasie meerlinge, is die resorbsie van een of al die embrio s gedurende vroeë dragtigheid (voor dag 30 tot 40 na bevrugting) en afsterwing van fetusse hoofsaaklik tot dag 60 van dragtigheid. Die omvang van hierdie verliese, veral embrionale afsterwing, is baie moeilik om te bepaal en gaan dikwels ongesiens verby, maar kan n geweldige invloed op die reproduksie van n kudde en gevolglik die winsgewendheid hê. Normaalweg is die verlies aan bevrugte ovums (embrio s) 15 tot 30 % gedurende die eerste maand van dragtigheid, maar dit kan so hoog as 30 tot 40 % wees. Fetale verliese varieer van 0 tot 15 %, maar kan heelwat hoër as 20 % gedurende swak voedingstoestande wees. Om n hoë reproduksietempo te verseker, behoort fetale afsterwing laer as 2 % te wees. Embrio- en fetale verliese varieer egter aansienlik van kudde tot kudde, tussen kuddes en van jaar tot jaar. Belang van optimale plasenta-ontwikkeling vir n hoë reproduksie- en lamgroeitempo Geboortemassa is een van die mees belangrike faktore wat lamoorlewing beïnvloed en hou verband met die onvermoë van te klein lammers (minder as 2.5 tot 3.0 kg met geboorte) om genoeg melk te drink. Maksimum oorlewing van lammers is gevind wanneer die geboortemassa tussen 3.5 en 5.5 kg was, terwyl lamvrektes met tot 15 %
4 toegeneem het wanneer die geboortemassa laer as 3.5 kg of hoër as 5.5 kg was. Die finale grootte van die plasenta (nageboorte) bepaal hoofsaaklik die geboortemassa van die lammers. Onvoldoende plasenta-ontwikkeling gedurende middragtigheid (tweede en derde maand van dragtigheid) gee aanleiding tot 'n toename in fetale vrektes, lae geboortemassa en swak lewensvatbaarheid met geboorte, afname in die energiereserwes van die lam en swak moedereienskappe van die ooi en 'n gevolglike toename in lammortaliteit. n Hoë voedingspeil gedurende laatdragtigheid kan nooit ten volle kompenseer vir swak plasenta-ontwikkeling in middragtigheid nie. Die belangrikste faktore wat die grootte van die plasenta beïnvloed, is voeding, temperatuur, aantal fetusse in die baarmoeder, ouderdom, kondisie en liggaamsmassa van die ooi. Invloed van voeding op plasenta-ontwikkeling Wanneer heelwat enkelinge klein met geboorte is, ooie onwillig (teensinnig) om lammers te laat suip en ooie stadig (traag) is om te sak (melk vry te stel), is ondervoeding van dragtige ooie die heelwaarskynlikste oorsaak. Om sterk en lewenskragtige lammers met n gewenste geboortemassa ( kg) asook voldoende melk te produseer, moet die voedingspeil die eerste drie maande van dragtigheid sodanig wees dat ooie minstens hulle massas handhaaf om maksimum groei van die plasenta te verseker. Die kritieke stadium in die groei van die plasenta is tussen Dag 30 en 90 van dragtigheid wanneer dit vanaf 10 tot 100 % van sy finale massa groei. Goeie voeding gedurende laatdragtigheid is egter n vermorsing indien voldoende plasenta-ontwikkeling nie gedurende middragtigheid plaasgevind het nie. Ondervoeding voor Dag 100 van dragtigheid kan ook melkproduksie beïnvloed weens die betrokkenheid van die plasenta by melkklierontwikkeling. Die grootte van die plasenta bepaal grootliks die grootte van die uier en gevolglik ook melkproduksie. n Afname van tot 25 % in melkproduksie is by ooie waargeneem wat voor Dag 100 van dragtigheid ondervoed is ten spyte daarvan dat hulle ad lib.-voeding gedurende die laaste ses weke van dragtigheid ontvang het. Die plasenta produseer hormone wat noodsaaklik is vir die ontwikkeling van die uier en gevolglik die hoeveelheid melk beskikbaar met lam. Die hoeveelheid hormone wat afgeskei word, hang van die grootte van die plasenta af. Plasentale hormone speel ook n baie belangrike rol in moederlike gedrag (moedereienskappe) omdat dit verantwoordelik is vir die vorming van die band tussen die ooi en die lam onmiddellik na lam. Onvoldoende plasenta-ontwikkeling kan dus aanleiding gee tot meer ooie wat hulle lammers weggooi wat op sy beurt weer n groot invloed op lamvrektes en gevolglik speenpersentasie het. Invloed van temperatuur op plasenta-ontwikkeling Hoë omgewingstemperatuur is een van die belangrikste faktore wat die grootte van die plasenta bepaal. Dit blyk dat hoë temperatuur die vloei van die bloed en dus voedingstowwe na die baarmoeder (uterus) van die ooi beperk. Hittestres kan plasentaen fetusmassa met geboorte met tot 50 % verminder. Waar ooie gedurende middragtigheid by onderskeidelik 27 en 42 o C gehou is, het die lammers met geboorte onderskeidelik 2.9 en 3.9 kg geweeg. Indien hoë omgewingstemperatuur (> 28 o C)
5 voorkom, kan geboortemassa en lamoorlewing dus verbeter word deur die voorsiening van skaduwee in kampe gedurende die eerste drie maande van dragtigheid asook lamtyd. Invloed van aantal fetusse op plasenta-ontwikkeling Meerlingfetusse het dikwels klein plasentas as gevolg van oorbevolking in die baarmoeder wat tot kleiner lammers met geboorte aanleiding gee. Somtyds produseer ooie, wat in 'n goeie kondisie is, en voldoende voeding gedurende laatdragtigheid ontvang het, klein en ondergewig lammers. Fetale afsterwing kan die oorsaak wees van ondermaat (klein) lammers met geboorte. Die rede is omdat die oppervlakte van die uterus en die kotiledons (baarmoederkoeke) wat deur die dooie fetus in beslag geneem word nie beskikbaar is vir die oorblywende lewende fetusse nie. n Enkeling wat met geboorte so groot soos n tweeling of n tweeling wat so groot soos n drieling is, was moontlik oorspronklik n tweeling of n drieling onderskeidelik waarvan n maat op n vroeë stadium afgesterf het. Spesiale aandag moet aan ooie gegee word wat meerlinge verwag, want as hulle massa tydens die eerste drie maande van dragtigheid konstant gebly het, moes hulle reeds van hulle liggaamsweefsel begin onttrek het, want die bevrugtingsprodukte weeg na drie maande ongeveer 5 kg. Om hierdie rede word die skandering van dragtige ooie gedurende middragtigheid (42 tot 60 dae nadat die ramme uitgehaal is) vir die bepaling van die aantal fetusse en die verdeling van ooie in groepe volgens aantal fetuses, sterk aanbeveel. Deur die voedingspeil vir die onderskeie groepe aan te pas (beter weiding, laer drakrag of voorsiening van lek) kan differensiële voeding (voeding volgens behoefte) toegepas word om sodoende lamvrektes te beperk. Invloed van die ouderdom, kondisie en liggaamsmassa op plasenta-ontwikkeling Die ouderdom van die ooi beïnvloed ook die die grootte van die plasenta. Jongooie het n kleiner plasenta hoofsaaklik omdat hulle n kleiner uterus as volwasse ooie het. Kondisie, veral met paring, blyk saam met ouderdom ook 'n belangrike rol in die ontwikkeling van die plasenta te speel. Meer aandag behoort dus gedurende middragtigheid aan skraal, maar veral jong vervangingsooitjies gegee te word veral ook omdat hulle self nog in 'n laat stadium van groei verkeer. Hulle behoort dus in 'n aparte kamp met beter weiding gehou te word of addisionele lekaanvulling moet verskaf word. Navorsing bevestig die belangrikheid van voldoende voeding gedurende die eerste drie maande van dragtigheid om lamvrektes te verlaag. Dit blyk dat vir elke 1 kg toename in die gemiddelde massa van die ooi op Dag 100 van dragtigheid, lamvrektes van enkelinggebore lammers afneem met 0.7 lammers en dié van tweelinggebore lammers met 2.2 lammers per 100 lammers gebore terwyl wolproduksie met 0.04 kg per ooi styg (Bell et al., 1988). Voorkoming van fetale afsterwing belangrik vir n hoë reproduksietempo Gevalle van fetale afsterwing wat plaaslik gerapporteer is, is waar skandering 150 Merino-ooie as dragtig bevestig het, maar net ses van hierdie ooie gelam het nadat hulle
6 vir drie warm somersdae gedurende middragtigheid sonder water was. Een van die grootste oorsake van fetale afsterwing is oormatige massaverlies van ooie gedurende middragtigheid, veral waar ooie skraal is. Fetale afsterwing van so hoog as 18.8 % (300 van die fetusse) het voorgekom in n kudde S.A. Vleismerino-ooie waar oormatige massaverlies gedurende middragtigheid plaasgevind het. Plaaslik rapporteer skandeerders fetale verliese wat varieer van 1 tot 23 %. Fetale verliese word bereken as die verskil tussen die getal lammers geskandeer in die ooikudde (potensiële getal lammers) en die werklike getal lammers gebore (lewend en dood). Dit wil voorkom asof ooie wat die hoogste risiko loop om een of meer fetusse onder ongunstige voedingstoestande te verloor, jongooie en ooie met meerlinge is. Indien hierdie diere boonop skraal is, verhoog dit die risiko verder. In ooikuddes waar n hoë bestuursvlak toegepas word en die voorkoms van strestoestande voorkom of beperk word asook voldoende skaduwee en voeding beskikbaar is sodat ooie hulle goeie kondisie met paring (3.5 KP) deur middragtigheid handhaaf, is fetale verliese normaalweg nie n faktor nie. Die vertrekpunt om fetale verliese te beperk, is om te sorg dat die ooi reeds met paring in n uitstekende kondisie (3.5 KP) is. Navorsing toon aansienlike voordele deur die handhawing van die ooi se kondisie, mits sy in n uitstekende kondisie (3.5 KP) met paring was, met n matige massatoename regdeur dragtigheid. Nie alleen sal dit n hoër lam- en speenpersentasie tot gevolg hê nie, maar die kwaliteit en hoeveelheid vesel geproduseer sal ook verhoog. Studies wat in Wes-Australië gedoen is, het getoon dat waar ooie n goeie kondisie (3 3.5 KP) regdeur dragtigheid gehandhaaf het in vergelyking met skraal ooie wat n laer kondisiepunt (2 2.5 KP) oor hierdie periode gehandhaaf het, het eersgenoemde ooie 10 tot 20 % meer lammers gespeen, hulle lammers is twee weke vroeër bemark en dié ooie het 0.5 kg meer skoonwol met n hoër treksterkte geproduseer. Enige vorm van stres (klimaat, voeding, hantering, ensovoorts) moet veral die eerste 60 dae van dragtigheid voorkom of beperk word, want dit kan tot embrio-resorbsie en fetale verliese by hoë risikodiere (bv. dié met meerlingfetusse, jong- en skraal ooie) lei. Strestoestande wat gedurende hierdie tyd kan voorkom, is skielike verandering in die weiding, voedingspeil of omgewing, oormatige hantering tydens skandering, skeer, mikskeer, dip, dosering, enting, kloue knip, ensovoorts asook ongure weerstoestande en vervoer of aanjaag van ooie oor n lang afstand. Al hierdie aktiwiteite moet gestaak word tot minstens een maand nadat die ramme uitgehaal is. Ooie behoort ook nie kondisie of massa tydens paring en die eerste maand daarna te verloor nie, aangesien dit ook tot embrio- en fetale verliese aanleiding kan gee. Voedingsaanvulling gedurende middragtigheid Die tipe aanvulling wat gedurende die tweede en derde maand van dragtigheid gebruik word, hang af van die kwaliteit (veral die proteïen en verteerbaarheid) en die hoeveelheid weiding (droog of groen) beskikbaar, asook die kondisie- en/of liggaamsmassaverandering wat verlang word. Volwasse ooie moet minstens massa
7 handhaaf terwyl jongooie minstens 5 % in massa moet toeneem omdat hulle nog self groei. Vir onderhoud kan Voermol Winslek Onderhoudslekmengsel (250 kg Winslekkonsentraat kg sout); Rumevite Ekonolek; Voermol Beesskaaplek of Voermol Proteïenblok teen ± 100 g/ooi/dag gevoer word. Waar massatoename verlang word kan Voermol Winslek Produksielekmengsel (500 kg Winslek-konsentraat kg gemaalde mielies kg sout); Voermol Produksielek; Voermol Super 18; Voermol Supermol of Voermol Energieblok teen ± 250 g/ooi/dag gevoer word. Samevatting Dit is duidelik dat embrio- en fetale verliese die winsgewendheid van skaapboerdery ernstig kan benadeel. Die feit dat hierdie verliese dikwels ongesiens verbygaan, beklemtoon die noodsaaklikheid dat dit voortdurend gemonitor moet word. Aangesien fetale verliese slegs bepaal kan word indien ooie geskandeer word, is die skandering van ooie n moet indien die winsgewendheid van skaapboerdery verhoog wil word. In gevalle waar fetale verliese meer as 2 % is, moet aanpassings in bestuurs- en/of voedingspraktyke gemaak word. Geskryf deur : Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (Telno.: ; ; jasperco@iafrica.com) Vir verdere inligting lees die volgende antwoorde deur: Bestuursriglyne vir skape en bokke Aborsies by bokke Entstowwe teen aborsies, blou-uier by bokke Nuttige boek oor immunisering Vrae oor Slenkdalkoors Ensoötiese aborsie: Aborsies by skape en bokke Wesselsbronsiekte in die Karoo? Vrae oor ensoötiese aborsie Bronne: Du Preez, J.H. en Malan, F.S Entstowwe en immunisering van Plaasdiere. Agri Connect. ISBN De Wet, J en Bath, G Kleinveesiektes. Tafelberg-Uitgewers. ISBN Geskryf deur: Dr Faffa Malan, n afdeling van Schering Plough
PRIKKELVOEDING VAN TEELOOIE IN PERSPEKTIEF
PRIKKELVOEDING VAN TEELOOIE IN PERSPEKTIEF Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (Tel no.: 021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) n Kort periode van verbeterde voeding, oftewel prikkelvoeding vir
Nadere informatieDIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS
DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so
Nadere informatieMAKSIMALISEER DIE OORLEWING VAN EMBRIO S EN FETUSSE DEUR DIE BEPERKING VAN DIE "VERDWYN- FAKTOR" MET BEHULP VAN PRESISIESKAAPBOERDERY
MAKSIMALISEER DIE OORLEWING VAN EMBRIO S EN FETUSSE DEUR DIE BEPERKING VAN DIE "VERDWYN- FAKTOR" MET BEHULP VAN PRESISIESKAAPBOERDERY Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stellenbosch
Nadere informatieLamtyd verg besondere vernuf
Lamtyd verg besondere vernuf Lamtyd is oestyd! Om dus maksimum inkomste te genereer, moet skaapprodusente hulle kennis en bestuursvernuf opskerp om te verseker dat soveel as moontlik lammers wat gebore
Nadere informatieMet goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers. Bestuur ramme vir meer lammers
April 2013 24 Bestuur ramme vir meer lammers Produksie en skeer Ramme verteenwoordig n groot kapitale uitleg in elke kudde. Die optimale benutting van ramme beteken dus ook die grootste opbrengs op daardie
Nadere informatieINSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE JAAR KOMPETISIE. Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer.
INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE AR KOMPETISIE Vereistes en Prosedure Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer. Die kandidaat moet die inskrywingsvorm self
Nadere informatieBelangrike voedingstappe vir die winter 2013
Belangrike voedingstappe vir die winter 2013 Belangrike beplanning by teelkunde 1. Kondisie Telling 2. Winter byvoeding 3. Vervangingsverse 4. Teelbulle 5. Inentings en parasietbeheer 6. Skape Kondisie
Nadere informatieVOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE
VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) 1 Die doel van hierdie artikel is om slegs
Nadere informatieVraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee?
Blou-oorsiekte by varke Deur dr. FAFFA MALAN en dr. ANDREW TUCKER Vraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee? Antwoord: Huidiglik is daar
Nadere informatieDEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING
1 DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (Tel no.: 021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) Meer as 30 jaar se volgehoue navorsing oor prikkelvoeding deur dr. Jasper Coetzee
Nadere informatieDEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING
DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stell. Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding- en Bestuurspesialis Konsultant 076 846 8800 & jasperco@iafrica.co.za
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens
Nadere informatieFOKUS OP DOELTREFFENDHEID VIR VOLGEHOUE WINSGEWENDE WOLSKAAPBOERDERY
FOKUS OP DOELTREFFENDHEID VIR VOLGEHOUE WINSGEWENDE WOLSKAAPBOERDERY Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) Die gebruik van moderne tegnologie en die nuutste skaapbestuur-
Nadere informatieHoë potensiaal skaapras sonder grense
FOKUS OP DIE S. A. VLEISMERINO Hoë potensiaal skaapras sonder grense Die Suid Afrikaanse Vleismerino het sy oorsprong uit Duitsland in 1932. Oor die afgelope 80 jaar het die ras n reuse omwenteling veroorsaak
Nadere informatieVROEGSPEEN VAN LAMMERS KAN VLEISPRODUKSIE PER HEKTAAR VERHOOG
VROEGSPEEN VAN LAMMERS KAN VLEISPRODUKSIE PER HEKTAAR VERHOOG Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stellenbosch Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding- en Bestuurspesialis
Nadere informatieKRUIPVOER VERHOED SPEENSKOK EN BEVORDER NASPEENSE GROEI
KRUIPVOER VERHOED SPEENSKOK EN BEVORDER NASPEENSE GROEI Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stellenbosch Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding- en Bestuurspesialis Konsultant
Nadere informatieDROOGTEVOEDING VAN SKAPE
Opskrif: Droogtevoeding van skape Vraag: Wat kan ek voer om my skape te laat oorleef tydens n droogte? Hellao! Naruseb hnaruseb@swkmun.com.na Antwoord: DROOGTEVOEDING VAN SKAPE Droogtevoeding neem normaalweg
Nadere informatie78 THE DAIRY MAIL MAY Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie.
78 THE DAIRY MAIL MAY 2012 Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie. TEGNOLOGIE Super stelsels vir megakuddes deur Johan Heunis Hedendaagse elektroniese bestuurstelsels maak
Nadere informatieVraag: Ek soek riglyne om my skape te voer sodat ek produksie kan volhou om sodoende winsgewend met die skape te boer.
Opskrif: Voer van skape vir volgehoue hoё produksie en wins Vraag: Ek soek riglyne om my skape te voer sodat ek produksie kan volhou om sodoende winsgewend met die skape te boer. Antwoord: VOER SKAPE VIR
Nadere informatieVOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE
1 VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE Die doel van hierdie artikel is om slegs breë riglyne te gee met betrekking tot 'n voedingsprogram vir skape onder ekstensiewe
Nadere informatieDrastiese verhoging in speenpersentasie is moontlik met lamhokke
Drastiese verhoging in speenpersentasie is moontlik met lamhokke Hoë lamvrektes word allerweë as n knelpunt in die kleinveebedryf beskou en is een van die belangrikste oorsake van die lae winsgewendheid
Nadere informatieGedrag en lamvrektes
Gedrag en lamvrektes Al word n hoë vlak van bestuur en voeding toegepas, kom n sekere persentasie lamvrektes nog steeds voor (Alexander, 1984). Lamoorlewing is grootliks afhanklik van n eksklusiewe band
Nadere informatieDie gebruik van doeltreffende lamstelsels beperk lamvrektes
Die gebruik van doeltreffende lamstelsels beperk lamvrektes Hoë lamvrektes word allerweë as n knelpunt in die kleinveebedryf beskou en is een van die belangrikste oorsake van die lae winsgewendheid van
Nadere informatieDOMSIEKTE. Oorsake van domsiekte
DOMSIEKTE Wanneer domsiektegevalle in n kudde voorkom, is dit die eerste waarskuwing dat iets radikaal met die voeding en/of bestuur van die kudde as geheel verkeerd is (Henderson, 1990). Die risiko vir
Nadere informatieKAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,
Nadere informatieWildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone
Wildbyvoeding se voor- en nadele Craig Shepstone 083 305 1380 Byvoeding Aanvullende voeding van wild: om goeie diereprestasie te verseker en nutriënt wanbalanse en tekorte te voorkom Winsgewendheid van
Nadere informatieTEMA : HOE BOER EK INTENSIEF OP N HOE LYK DIE OMGEWING?
CMW Lei..Ander volg CMW Leads..Others follow KUDDE BESTUUR CMW Giepie Calldo Nationale Bestuurder: Wol Tegniese Velddienste en Skaap&Woldeskundige Noord Kaap RPO TEMA : HOE BOER EK INTENSIEF OP N EKSTENSIEWE
Nadere informatie1. Gee TWEE voorbeelde van elk:
1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike
Nadere informatieKALF GROOTMAAK. A18044 RCL FOODS Calf Brochure A5 AFR DPS.indd 1
KALF GROOTMAAK A18044 RCL FOODS Calf Brochure A5 AFR DPS.indd 1 N GOEIE BEGIN MAAK SAAK Die toekoms van jou suiwelkudde word bepaal deur die prestasie van jou kalwers. Met Epol se kalfreeks is jy van goeie
Nadere informatieHandleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
Nadere informatieDORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS
B l a d s y 1 DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS Inleiding 1. Dormer stoetveilings kan onder die volgende kategorieë geklassifiseer word: a. Produksie-, Promosie-,
Nadere informatieVLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE
VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE EKONOMIESE VETMESTING VAN SPEENKALWERS BEESAFRONDINGSRANTSOEN Wet 36 van 1947, Reg. Nr. V503 PRAKTIESE WENKE Proteïen min g/kg 130 Proteïen ex NPN % 30 Ureum maks g/kg
Nadere informatieHondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou
AFRIKAANS Hondsdolheid n dodelike siekte Jenny Turton Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling Departement Landbou Republiek van suid-afrika 2006 Derde druk, hersiene uitgawe 2004 Tweede
Nadere informatieKAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.
Nadere informatieLAMHOKLAMSTELSEL IN PERSPEKTIEF
LAMHOKLAMSTELSEL IN PERSPEKTIEF Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stell. Professionele Veekundige (400328/83), Skaapvoeding- en Bestuurspesialis Konsultant jasperco@iafrica.com
Nadere informatieLes 14: Entrepreneurskap
Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3
Nadere informatieDIE VLEUELS VAN GEBED (9)
DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord
Nadere informatieLes 11: Tegnologie in die sake-omgewing
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank
Nadere informatieInleiding Tot Die Jagluiperd
Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief
Nadere informatieGROENVOER HEELJAAR OOR VOER-BOER WAT KAN VOER-BOER DOEN VIR JOU
GROENVOER HEELJAAR OOR VOER-BOER Voerboer is n maklik, tog goedkoop oplossing teen duur voerpryse van vandag. Droё saad word gespruit binne 6 dae en word omskep in n Hoё- Proteïen en Uitmuntende Voedsame
Nadere informatieSONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
Nadere informatieKAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen
Nadere informatieVolgens die nuutste statistieke
Seleksie met behulp van die Logix Koeiwaarde Seleksie-indeks in twee Nguni-kuddes Deur Michiel van Niekerk Volgens die nuutste statistieke is daar ongeveer 25 000 kommersiële vleisbeesboere in die land.
Nadere informatieTAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )
Monaco Mongolië TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL.158-164) VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan.
Nadere informatieAfdeling A: Ekonomiese stelsels
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik
Nadere informatieDie spons proses vir sinchronisasie van skape.
Die spons proses vir sinchronisasie van skape. Algemene inligting: Handdekking Met handdekking word spesifieke ooie met spesifieke ramme onder toesig gepaar. Ooie kan met behulp van sinchronisasie middels
Nadere informatieBENUT KOGGELRAMEFFEK TOT VOORDEEL
BENUT KOGGELRAMEFFEK TOT VOORDEEL Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (Tel no.: 021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) Indien die koggelrameffek korrek benut word, kan dit n belangrike rol speel
Nadere informatieKwaadaardige edeemof gasgangreen (sponssiekte, dikkopsponssiekte en kwaadaardige edeem)
Kwaadaardige edeemof gasgangreen (sponssiekte, dikkopsponssiekte en kwaadaardige edeem) Vraag: Ek wil graag meer inligting hê oor die gasgangreensiektes (sponssiekte, dikkopsponssiekte en kwaadaardige
Nadere informatie0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...
1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word
Nadere informatieToepassing van doeltreffende paring-stelsels verseker hoë lampersentasie
Toepassing van doeltreffende paring-stelsels verseker hoë lampersentasie Verskeie paringstelsels kan vir skape oorweeg word, naamlik kudde- of massaparing; groep-paring; handdekking; kunsmatige inseminasie;
Nadere informatieHoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.
1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies
Nadere informatieGeagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
Nadere informatieSanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.
Verkoopshulpmiddel Oktober 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie om altyd behoorlike
Nadere informatieDie horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.
As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes
Nadere informatieDIEREGESONDHEID GESONDHEIDSPLAN VIR SKAPE VIR VERBETERDE PRODUKSIE EN REPRODUKSIE
DIEREGESONDHEID GESONDHEIDSPLAN VIR SKAPE VIR VERBETERDE PRODUKSIE EN REPRODUKSIE Die lam gesondheidsplan... WAT IS DIE DOEL VAN LAM BESTUUR? Maksimale groei Swaar speenmassa GROTER WINS Gesonde lammers
Nadere informatieeboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die
Nadere informatieWatter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.
Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter
Nadere informatieBy Morvet word n verskeidenheid van produksiedier geasosieerde veeartseny dienste gelewer.
BK/CC 2003/051339/23 Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom. Tel: (018) 285-1156. Sel: 079-9615651. Posbus 6020, Baillie Park 2526. Geleë
Nadere informatie4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30
4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings
Nadere informatieDIE KEUSE VAN DIE KORREKTE LEK AANVULLING IS BAIE BELANGRIK VIR OPTIMALE DIEREPRODUKSIE
DIE KEUSE VAN DIE KORREKTE LEK AANVULLING IS BAIE BELANGRIK VIR OPTIMALE DIEREPRODUKSIE Die hoof oogmerk van lek aanvulling is om n tekort of tekorte aan voedingstowwe wat mag voorkom in weiding of ruvoere
Nadere informatieStatistieke met een oogopslag
Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar
Nadere informatie25. Ontwikkelde en ontwikkelende lande
SW Aardrykskunde 25. Ontwikkelde en ontwikkelende lande Aktiwiteite Die volgende artikels word in Afrika gemaak. Hierdie kunsartikels word vir n appel en n ei in Afrika gekoop en ten duurste in ontwikkelde
Nadere informatieARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
Nadere informatieVLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015
VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING
Nadere informatieEerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week
Weeklikse lesbeplanning Eerste kwartaal 1. My skool Week 1 (Week 1 4 handel hoofsaaklik oor aftrek) Voorbeeld: 12 + 9 Werkkaart 1 19 getalkaarte gebruik vir hersiening. getalle te skryf, sodat u kan sien
Nadere informatieJou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?
Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag
Nadere informatieWYSE WAAROP OOILAMMERS UITGROEI, BEPAAL HULLE LEEFTYDREPRODUKSIE- EN -PRODUKSIEPOTENSIAAL
WYSE WAAROP OOILAMMERS UITGROEI, BEPAAL HULLE LEEFTYDREPRODUKSIE- EN -PRODUKSIEPOTENSIAAL Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stell. Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding-
Nadere informatieDie Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015
Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net
Nadere informatieOEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 11-jaareindvraestel verwag kan word. Daar is
Nadere informatieWiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou
Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieGeboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.
BEVOLKINGSTRUKTUUR Maatstawwe waarmee 'n bevolking beskryf word: Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per
Nadere informatieFAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
Nadere informatie2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode
2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Nadere informatieOEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
Nadere informatieMODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.
MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)
GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel
Nadere informatieDiagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK
Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK MELACH SST SKEMA KONTRAK-OOREENKOMS EN VRYWARINGSVORM. DIE MELACH SST SKEMA IS Ń VOORKOMENDE KUDDEGESONDHEIDSKEMA MET DIE DOEL OM DIE SOMATIESE
Nadere informatieLes 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie
Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië
Nadere informatieMaak die meeste van jou marges
Maak die meeste van jou marges Artikel deur Izak Hofmeyr in die Dairymail Mielies is al vir baie jare die hoofkomponent in melkkoeirantsoene en soos kuddegroottes toeneem, is al minder boere in staat om
Nadere informatieSOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie
Nadere informatieGeldterugvoordeel. Beskikbaarheid
FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties
Nadere informatieAlgemene vrae - skenkers
~ 1 ~ Algemene vrae - skenkers 1) Hoeveel embrio s sal my koei gee per spoeling? Hierdie vraag is onmoontlik om te antwoord. Ons rekord vir die meeste embrio s van n enkele spoeling was 65 graad 1 s van
Nadere informatieKom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle
Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir
Nadere informatieFAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES
FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES Inleiding... 2 Navorsingsmetode... 2 Opname deur Tuisgenote... 2 Resultate... 2 Profiel van n behoeftige bejaarde... 2 Die finansiële situasie
Nadere informatieWiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele
Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt
Nadere informatieOmgekeerde bewerkings Getalsinne
Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,
Nadere informatieBESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)
54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.
Nadere informatieAntieke Egipte en die Nylrivier
Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese
Nadere informatieWINSGEWENDE KLEINVEEVOEDINGSBESTUUR IN DIE PRAKTYK INLEIDING: AANVULLENDE VOEDING
WINSGEWENDE KLEINVEEVOEDINGSBESTUUR IN DIE PRAKTYK INLEIDING: AANVULLENDE VOEDING Die doel van aanvullende voeding is om die dier se dieet te balanseer sodat sy prestasie verbeter. Dit moet ook weidingsinname
Nadere informatieModule 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.
Natuurwetenskappe Vraestel 3 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 60 Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Vraag
Nadere informatieHOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS
University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar
Nadere informatieHoofstuk 5: Ekonomiese sektore
Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses
Nadere informatieSLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN
Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR
Nadere informatiePlantstruktuur en Plant Voedsel
Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van
Nadere informatieVraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.
Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding
Nadere informatieVraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.
CAPS Persoonlike- en Sosiale Welstand Vraestel 7 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. Kolom A 1.1 Oordraagbare siektes A 1.2 Voorkoming B Kolom B Stowwe wat
Nadere informatieDie klimaat van SA: Temperatuur
OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2
Nadere informatieVlotheid en intonasie
Vlotheid en intonasie Marlene van der Berg 5/20/2012 2 Vlotheid Die gebrek aan vaardigheid in swak lesers is bewys deur hul stadige, hakkelrige en inkonsekwente tempo, swak frasering; en onvoldoende intonasie
Nadere informatie