KRUIPVOER VERHOED SPEENSKOK EN BEVORDER NASPEENSE GROEI
|
|
- Hugo van den Broek
- 6 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 KRUIPVOER VERHOED SPEENSKOK EN BEVORDER NASPEENSE GROEI Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stellenbosch Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding- en Bestuurspesialis Konsultant Indien kruipvoer nie voorsien word nie, kan speenlammers se groei met tot 'n maand na speen weens die speenskok benadeel word. Kruipvoer bevorder ook naspeense groei wat die leeftydproduksie- en reproduksiepotensiaal van ooilammers verhoog. Waar lammers kruipvoer ontvang, is die beste speenstelsel om die lammers, wanneer die jongste lam 90 tot 100 dae is, van die ooie te skei en in aparte kampe te plaas. Speen is normaalweg 'n spanningsvolle periode in die jong lam se lewe en word dikwels gekenmerk deur 'n afname in groei, geen groei en in sommige gevalle massaverlies. Hierdie verskynsel staan bekend as speenskok (Hoon, 2004). Die ernstigheidsgraad en die duur daarvan hang van die lammers se ouderdom, massa en voedingsprogram voor speen af. Wanneer gepoog word om die speenskok te beperk, moet daarop gelet word dat studies met lammers en boklammers toon dat die massa met speen normaalweg meer belangrik is as die ouderdom self. Ander faktore wat 'n rol in die omvang van die speenskok speel, is die algemene gesondheid van die lammers sowel as ander stresfaktore (bv. klimaat, hoeveelheid en gehalte weiding, ensovoorts) (O Brien, 1998). In die Angorabedryf is speenskok een van die grootste probleme. Angoralammers kan tot drie tot vyf maande neem om oor die speenskok te kom met gepaardgaande hoë (tot 12.5 %: Terblanche, 1991) naspeense vrektes. By skape is die benchmark norm vir naspeense vrektes (d.i. vanaf speen tot eerste paring) 3 %, met 5 % as die absolute maksimum. Speenstelsels Die mees algemene speenstelsel is om die lammers op 'n gegewe ouderdom van die ooie te skei en dan in aparte kampe te plaas. Om die nadelige gevolge van die speenskok te oorkom, het produsente oor die jare verskeie ander speenstelsels ontwikkel. Een so 'n stelsel is die omruilstelsel waar twee troppe ooie met lammers se ooie omgeruil word en die lammers sodoende van hulle moeders geskei word. 'n Ander stelsel is waar die lammers by die ooie bly en die ooie mettertyd (na ongeveer 5 6 maande) die lammers self speen wanneer hulle melk opdroog. In laasgenoemde stelsel moet die ramlammers gekastreer word om te verhoed dat hulle die ooie bevrug. Wisselende welslae word met hierdie stelsels behaal. Om hierdie rede het Jan Hoon van die Grootfontein Landbounavorsingsinstituut gedurende 2004 met 'n langtermynevalueringsprojek begin om die beste speenstelsel by Angorabokke te bepaal. Voorlopige resultate toon dat waar die Angoralammers met speen (± 5/6 maande ouderdom) van die ooie weggeneem word en hulle in aparte kampe aangehou word die ooie tot paring in massa toegeneem het. In die geval van die groep wat nie gespeen is nie, het dit nie die lampersentasie beïnvloed nie. Die ondersoek word voortgesit. Aangesien skaapooie baie meer geneig is om meerlinge te produseer, is dit te betwyfel of hierdie resultate direk na skape geëkstrapoleer kan word. Daar is 'n groot waarskynlikheid dat in ekstensiewe gebiede en veral onder suboptimale voedingstoestande hierdie praktyk die persentasie meerlinggeboortes nadelig kan beïnvloed.
2 2 Invloed van kruipvoeding op speenskok Proewe sowel as waarnemings toon dat die voorsiening van kruipvoer vanaf 10 dae ouderdom tot minstens 14 dae na speen die speenskok in Angoralammers grootliks beperk (Viljoen, 2001) en by lammers totaal verhoed. Afgesien van hierdie groot voordeel leer dit lammers om byvoeding te leer vreet wat van kritieke belang is indien hulle later in hulle lewe tydens droogtetoestande of tydens laatdragtigheid en laktasie gevoer moet word. Die doel van kruipvoeding is om die voedingstowwe wat uit melk verkry word aan te vul met kruipvoer om sodoende die hungry gap te vul sodat daar voldoende voedingstowwe voorsien word om aan die lam se voedingsbehoefte vir optimale groei te voldoen (aangepas uit Ensminger & Perry, 1997). Die respons met kruipvoeding is egter grootliks afhanklik van die gehalte van die kruipvoer. Kruipvoermengsels met lusernhooi is op aanvraag beskikbaar waar ooie en lammers swak en/of skaars weiding bewei. Navorsing toon dat die hoë inname van deurvloeiproteïen die negatiewe impak wat parasietbesmetting op die groei van die lammers het, betekenisvol verminder deurdat dit die immunologiese weerstand van diere, veral tydens tye van stres (bv. speentyd, voedingstekorte, hitte, koue en wind) verhoog. Hoe swakker die weiding en hoe laer die melkproduksie van die ooie, hoe meer doeltreffend word die kruipvoer na addisionele groei omgesit (Hamilton & Dickie, 1988). Die goeie voeromsetting (kg kruipvoer ingeneem per kg addisionele groei) met kruipvoer dui daarop dat dit addisionele en noodsaaklike voedingstowwe voorsien wat beperkend in melk is. Brand et al. (1999) rapporteer 'n voeromsetting met kruipvoer van 3.1:1 waar ooie aangeplante raaigrasweiding bewei het. Met die huidige (28/04/15) vleisprys en die koste van kruipvoer beteken dit dat vir elke rand wat aan kruipvoer spandeer word, R1.92 gerealiseer word in terme van lamgroei wat dit dus 'n uiters ekonomiese proposie maak. In hierdie ondersoek het kruipvoer tot gevolg gehad dat die lammers meer as 50 dae gouer bemark kon word. Dit is belangrik om daarop te let dat skaapprodusente wat die hoogste wins genereer, almal van kruipvoeding gebruik maak. Hulle voorsien in alle omstandighede kruipvoer, ongeag of hulle vroeg of later speen of die weiding skaars of volop is en of dit veld- of aangeplante weiding is. Lammers wat kruipvoeding ontvang, ervaar selde 'n speenskok en hou aan met groei vanaf speen. Aspekte wat in ag geneem moet word met die speen van lammers Skaapprodusente is dikwels onseker wanneer om hulle lammers te speen en daarom behoort agtergrond inligting in die verband van groot waarde te wees. Normaalweg word lammers in die praktyk eers op n ouderdom van 100 tot 120 dae gespeen hoewel dit in ekstensiewe gebiede meestal eers vanaf 150 dae ouderdom geskied. Sommige produsente speen glad nie en bemark die lammers direk van die ooie op verskillende ouderdomme (4 7 maande of selfs later) afhangend van wanneer die lammers markklaar is. Vroegspeen word meestal net in meervoudige lamseisoene (bv. lam elke 8 maande) toegepas en wel in gebiede wat oor aangeplante weidings onder besproeiing beskik wat dus verseker is van 'n uitstekende voervloei regdeur die jaar. Vroegspeen bied egter vir kommersiële skaapprodusente die geleentheid om tye van voerskaarste (bv. seisoens- en rampdroogtes) makliker te oorbrug, maar dit kan ook in sekere omstandighede wanneer daar volop goeie gehalte weiding is, oorweeg word. Die sukses van vroegspeen vereis egter baie goeie bestuur en voeding (O Connell, 2004).
3 Waar ooie een maal jaar lam, kan die speenouderdom na gelang van die volgende omstandighede van jaar tot jaar verskil: Hoewel Australiese boere hulle lammers op ongeveer 22 kg speen, blyk dit plaaslik dat lammers beter doen indien hulle swaarder as 25 kg gespeen word. Lammers moet minstens 45 %, maar verkieslik 50 % van die volwasse ooie se paarmassa met speen weeg (m.a.w. 'n 60 kg ooi se lam moet kg met speen weeg) (Hides et al., 1987). Die kondisie van die ooie sal ook die keuse van die speentyd beïnvloed. Hoe maerder die ooie is hoe vroeër moet die lammers gespeen word. Lammers moet verkieslik drie maande, maar nie korter as twee maande voor paring gespeen word om te verseker dat daar voldoende tyd is sodat ooie, die massa wat hulle gedurende laktasie verloor het, betyds voor die volgende paring kan herwin. Proewe in dié verband toon dat dit die besetting van ooie bevoordeel (98 % vs. 90 %; 94 % vs. 79 %). Hoe beter die kondisie van die ooie met paring, hoe hoër is die lampersentasie. Ooie wat in 'n goeie kondisie (3.0 Kondisiepunt) was, se lampersentasie was 123 % teenoor dié slegs 65 % van maer (1.5 Kondisiepunt) ooie (MLC, 2001) Die hoeveelheid en gehalte van die weiding is 'n bepalende faktor met die keuse van die speenouderdom. Wanneer daar volop, goeie gehalte weiding is, kan lammers later gespeen word want die kompetisie vir die beskikbare weiding tussen die ooie en lammers is laag. Daarenteen, as die weiding skaars of van lae gehalte is, moet lammers vroeër gespeen word, eerstens om te verhoed dat die ooie oormatig massa verloor (meer as 10 %), want dit kan hulle daaropvolgende lampersentasie met tot 42 % (172 % vs. 121 %) verlaag. Tweedens moet die lammers vir die beskikbare weiding kompeteer wat tot gevolg het dat hulle altyd die slegste daarvan afkom en gee dit aanleiding tot swak en boepenslammers (weaner ill-thrift). Derdens help dit om oorbeweiding te beperk. Lammers wat te lig, te jonk of op swak weiding gespeen word, ervaar dikwels 'n speenskok met speen wat tot ernstige massaverlies en ill-thrift aanleiding kan gee. Lammers is oor die speenskok wanneer hulle weer hulle speenmassas herwin het. Waar lammers voor speen kruipvoeding ontvang het en daarmee voortgegaan word tot minstens 14 dae na speen ondervind lammers feitlik geen groeiterugslag met speen nie, trouens die meeste hou aan met groei (sien ook Tabel 1). Wanneer moet lammers gespeen word? Tabel 1 toon dat vroegspeen (64 dae) onder suurveldtoestande slegs sukesvol gedoen kan word mits kruipvoeding voorsien word. Onder aangeplante weidingstoestande kan lammers sonder kruipvoer met welslae vroeggespeen (63 dae) word. Kruipvoeding het veral die naspeense groei van die lammers tot op 16 weke ouderdom op beide suurveld en aangeplante weiding bevoordeel. Onder suurveldtoestande het vroegspeen slegs totale wolproduksie (wolproduksie van ooi plus lam) bevoordeel indien kruipvoeding voorsien is terwyl onder aangeplante weidingstoestande die voorsiening van kruipvoer slegs 'n respons in wolproduksie gee indien later (91 dae) gespeen word. Hoewel die voorsiening van kruipvoer aan lammers op aangeplante weiding 'n groeirespons gegee het, het dit veral die naspeense groei bevorder (Tabel 1). Met kruipvoeding is dit moontlik om lammers onder alle voedingstoestande 28 dae, en meer, vroeër te speen. De Villiers (1997) vind dat lammers wat swaarder (24 vs. 17 kg) met speen was beter na speen gegroei het. Op gemiddeld 183 dae ouderdom was daar 8 kg (37 vs. 29 kg) verskil in massa. In die verband toon Cottle (1991) ook dat swaarder ooilammers met speen ook swaarder op later stadiums van hulle lewe was en dat 'n groter persentasie van hulle hittesiklusse op 18 maande getoon het. 3
4 Tabel 1 Invloed van vroegspeen en kruipvoeding op groei en wolproduksie van lammers en ooie (Cloete, 1984) Besonderhede Op suurveld Op aangeplante weiding -kruipvoeding +kruipvoeding -kruipvoeding +kruipvoeding 1-linge: Speenouderdom (dae) Speenmassa (kg) Massa op 16 weke (kg) Toename vanaf speen tot 16 weke (kg) Wolproduksie: Per lam (kg) Per ooi (kg) Totaal (kg) Tweelinge: Speenouderdom (dae) Speenmassa (kg) Massa op 16 weke (kg) Toename vanaf speen tot 16 weke (kg) Hoewel lammers met sukses vroeggespeen kan word, word dit selde in die praktyk onder ekstensiewe toestande gedoen. In Australië is die 'n algemene praktyk in die ekstensiewe gebiede om lammers op 12 tot 14 weke ouderdom (d.i dae) te speen. Die praktyk wat in Suid-Afrika aanbeveel word, is om lammers te speen wanneer die jongste lam 90 tot 100 dae oud is, op voorwaarde dat die lammers minstens 45 %, maar verkieslik 50 % van die ooie se paarmassa weeg. Die minimum speenmassa moet verkieslik meer as 25 kg wees. 'n Uitsondering kan wees indien daar volop, goeie gehalte weiding is, die ooie in 'n goeie kondisie is en waar meeste lammers direk van die ooie bemark kan word, kan daar oorweeg word om die nie-bemarkbare lammers later, maar nie later as 150 dae te speen nie. Algemene aanbevelings Dit is hoogs aan te beveel om koggelramme te gebruik en die paarseisoen tot maksimum 35 dae te beperk omdat dit verseker dat die meeste ooie in 'n kort periode (tot 93 % binne die eerste 17 dae) lam. Gevolglik is daar minder kleiner en stertkantlammers terwyl die lammers op die regte ouderdom geënt en oor 'n korter periode bemark kan word. Hierdie stertkantlammers ervaar die grootste speenskok en kan tot 'n maand of selfs langer neem om daaroor te kom. Hierdie stertkantlammers moet so gou moontlik bemark word omdat hulle meestal 'n swak voeromsetting en groei het en dus onnodig die veelading van die plaas verhoog. Met speen moet die 15 tot 20 % klein, swak en boepenslammers nie gespeen word nie, maar by die ooie gelaat word. Na ongeveer 10 tot 14 dae moet die ooie se uiers geïnspekteer word en dié ooie met ontwikkelde uiers met skoon spene moet gemerk word omdat hulle die moeders van hierdie stertkantlammers is. Hulle kan óf uitgeskot óf gemerk word en nog een kans gegun word.
5 Met speen moet die lammers van die ooie verwyder en buite die hoorafstand van die ooie geplaas word. Sommige produsente plaas een uitskotooi per 15 lammers om hulle te kalmeer en rustig te hou, te leer wei en na die waterdrinkplekke te lei. Met speen moet die lammers op die beste beskikbare, gespaarde weiding geplaas word en daar moet vir minstens nog 14 dae met kruipvoeding voortgegaan word. Ooilammers wat geoormerk is as vervangingsdiere moet apart gehou word en steeds byvoeding tot na eerste paring ontvang. Alle lammers wat vir bemarking bestem is, moet óf as stoorlammers verkoop óf eers as slaglammers afgerond word. Ramlammers moet apart van ooi- en hamellammers gehou word. Lammers moet 'n Multimin- (0.5 ml/lam, moet meer as 20 kg weeg) asook 'n Vitamien A en E-inspuiting ontvang om te verseker dat hulle 'n hoë immuniteit het om die speenstres suksesvol te kan hanteer. Om maksimum immuniteit met speen te verseker, moet hierdie inspuitinsg verkieslik vier weke voor speen toegedien word. Indien dit nie moontlik is nie, moet hulle met speen gespuit word. Speenlammers moet by 'n doeltreffende ent- en doseerprogram ingeskakel word om gesonde diere en volgehoue groei tot eerste paring te verseker. Om prikkelvoer te spaar, moet ooie met speen in minstens twee groepe volgens kondisie (skraal vs. goeie kondisie) verdeel word. Die skraal ooie moet dan op beter weiding geplaas word om hulle kondisie te herwin sodat hulle drie weke voor paring, wanneer prikkelvoeding 'n aanvang neem, alreeds in 'n goeie kondisie is. Die voeding en versorging van speenooilammers en vervangingsooie word soms erg verwaarloos omdat dié diere se groei nie 'n onmiddellike ekonomiese voordeel vir die produsent inhou nie en eerder as 'n onnodige uitgawe beskou word. Speenooilammers wat voor eerste paring massa verloor se leeftydreproduksiepotensiaal word permanent en onomkeerbaar verlaag. Daarom moet speenooilammers van speen tot eerste paring nooit massa verloor nie, maar veral nie ses maande voor eerste paring nie. Speenlammers (24 45 kg) stop om in massa toe te neem wanneer die verteerbaarheid van die veld minder as 60 % en die proteïeninhoud laer as 14 % is. Groot welslae word in die Suid-Kaap behaal deur die voorsiening van kruipvoer, selfs onder uitstekende weidingstoestande, tot ongeveer 14 dae na speen. Daarna ontvang speenooilammers byvoeding teen 'n variërende peil ( g/lam/dag of selfs meer), afhangend van die weidingstoestande, tot 30 dae na eerste paring waarna hulle by die volwasse ooie se program in skakel (Fourie, 2007). Die teikenmassa van jongooie met eerste paring op 10/12 maande is minstens 60 % van die volwasse ooie se paarmassa (die ideaal is egter %) en op 15/18 maande is dit minstens 80 % (ideaal is %) om 'n hoë reproduksietempo te verseker. Byvoeding in die vorm van produksielekke of sekere aanvullings moet verskaf indien dit blyk dat die teikenmassa nie op die veld alleen bereik kan word nie. Samevatting Die mees algemene tyd om lammers in die ekstensiewe gebiede te speen, is wanneer die jongste lam 90 tot 100 dae oud is, mits die lammers minstens 45 %, maar verkieslik 50 % van die volwasse ooie se paarmassa weeg, met 'n teikenspeenmassa van individuele lammers van minstens 25 kg. Die groeiterugslag met speen as gevolg van die speenskok kan deur die voorsiening van kruipvoeding voorkom word terwyl naspeense groei deur strategiese byvoeding van produksielekke of sekere aanvullings bevorder kan word. Die verbetering van groei van die sogende lam deur die voorsiening van kruipvoer is die eerste stap in die daarstelling van 'n hoogs produserende en reproduserende ooikudde. Daar is dus geen beter 5
6 belegging vir die skaapprodusent as om sy speenooilammers optimaal met behulp van byvoeding te laat uitgroei nie, want dit bepaal hulle leeftydproduksie- en reproduksiepotensiaal. 6
VROEGSPEEN VAN LAMMERS KAN VLEISPRODUKSIE PER HEKTAAR VERHOOG
VROEGSPEEN VAN LAMMERS KAN VLEISPRODUKSIE PER HEKTAAR VERHOOG Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stellenbosch Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding- en Bestuurspesialis
Nadere informatieDIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS
DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so
Nadere informatieBelangrike voedingstappe vir die winter 2013
Belangrike voedingstappe vir die winter 2013 Belangrike beplanning by teelkunde 1. Kondisie Telling 2. Winter byvoeding 3. Vervangingsverse 4. Teelbulle 5. Inentings en parasietbeheer 6. Skape Kondisie
Nadere informatieWYSE WAAROP OOILAMMERS UITGROEI, BEPAAL HULLE LEEFTYDREPRODUKSIE- EN -PRODUKSIEPOTENSIAAL
WYSE WAAROP OOILAMMERS UITGROEI, BEPAAL HULLE LEEFTYDREPRODUKSIE- EN -PRODUKSIEPOTENSIAAL Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stell. Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding-
Nadere informatiePRIKKELVOEDING VAN TEELOOIE IN PERSPEKTIEF
PRIKKELVOEDING VAN TEELOOIE IN PERSPEKTIEF Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (Tel no.: 021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) n Kort periode van verbeterde voeding, oftewel prikkelvoeding vir
Nadere informatieDROOGTEVOEDING VAN SKAPE
Opskrif: Droogtevoeding van skape Vraag: Wat kan ek voer om my skape te laat oorleef tydens n droogte? Hellao! Naruseb hnaruseb@swkmun.com.na Antwoord: DROOGTEVOEDING VAN SKAPE Droogtevoeding neem normaalweg
Nadere informatieDEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING
DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stell. Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding- en Bestuurspesialis Konsultant 076 846 8800 & jasperco@iafrica.co.za
Nadere informatieDEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING
1 DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (Tel no.: 021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) Meer as 30 jaar se volgehoue navorsing oor prikkelvoeding deur dr. Jasper Coetzee
Nadere informatieINSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE JAAR KOMPETISIE. Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer.
INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE AR KOMPETISIE Vereistes en Prosedure Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer. Die kandidaat moet die inskrywingsvorm self
Nadere informatieVOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE
1 VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE Die doel van hierdie artikel is om slegs breë riglyne te gee met betrekking tot 'n voedingsprogram vir skape onder ekstensiewe
Nadere informatieVOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE
VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) 1 Die doel van hierdie artikel is om slegs
Nadere informatieLamtyd verg besondere vernuf
Lamtyd verg besondere vernuf Lamtyd is oestyd! Om dus maksimum inkomste te genereer, moet skaapprodusente hulle kennis en bestuursvernuf opskerp om te verseker dat soveel as moontlik lammers wat gebore
Nadere informatieKAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,
Nadere informatieVLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE
VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE EKONOMIESE VETMESTING VAN SPEENKALWERS BEESAFRONDINGSRANTSOEN Wet 36 van 1947, Reg. Nr. V503 PRAKTIESE WENKE Proteïen min g/kg 130 Proteïen ex NPN % 30 Ureum maks g/kg
Nadere informatieVraag: Ek soek riglyne om my skape te voer sodat ek produksie kan volhou om sodoende winsgewend met die skape te boer.
Opskrif: Voer van skape vir volgehoue hoё produksie en wins Vraag: Ek soek riglyne om my skape te voer sodat ek produksie kan volhou om sodoende winsgewend met die skape te boer. Antwoord: VOER SKAPE VIR
Nadere informatieKALF GROOTMAAK. A18044 RCL FOODS Calf Brochure A5 AFR DPS.indd 1
KALF GROOTMAAK A18044 RCL FOODS Calf Brochure A5 AFR DPS.indd 1 N GOEIE BEGIN MAAK SAAK Die toekoms van jou suiwelkudde word bepaal deur die prestasie van jou kalwers. Met Epol se kalfreeks is jy van goeie
Nadere informatieTEMA : HOE BOER EK INTENSIEF OP N HOE LYK DIE OMGEWING?
CMW Lei..Ander volg CMW Leads..Others follow KUDDE BESTUUR CMW Giepie Calldo Nationale Bestuurder: Wol Tegniese Velddienste en Skaap&Woldeskundige Noord Kaap RPO TEMA : HOE BOER EK INTENSIEF OP N EKSTENSIEWE
Nadere informatieHandleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
Nadere informatieANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY
ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY AGTERGROND Gebore 1972 in Vredendal. Word groot op Molsvlei, kommunale plaas in dorre Namakwaland. Verwerf Landbou Diploma op Kromme Rhee 1992. Eerste vaste werk
Nadere informatieWildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone
Wildbyvoeding se voor- en nadele Craig Shepstone 083 305 1380 Byvoeding Aanvullende voeding van wild: om goeie diereprestasie te verseker en nutriënt wanbalanse en tekorte te voorkom Winsgewendheid van
Nadere informatieBENUT KOGGELRAMEFFEK TOT VOORDEEL
BENUT KOGGELRAMEFFEK TOT VOORDEEL Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (Tel no.: 021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) Indien die koggelrameffek korrek benut word, kan dit n belangrike rol speel
Nadere informatieHoë potensiaal skaapras sonder grense
FOKUS OP DIE S. A. VLEISMERINO Hoë potensiaal skaapras sonder grense Die Suid Afrikaanse Vleismerino het sy oorsprong uit Duitsland in 1932. Oor die afgelope 80 jaar het die ras n reuse omwenteling veroorsaak
Nadere informatieNasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die
Nadere informatieAfdeling A: Ekonomiese stelsels
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik
Nadere informatieLes 14: Entrepreneurskap
Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3
Nadere informatieFOKUS OP DOELTREFFENDHEID VIR VOLGEHOUE WINSGEWENDE WOLSKAAPBOERDERY
FOKUS OP DOELTREFFENDHEID VIR VOLGEHOUE WINSGEWENDE WOLSKAAPBOERDERY Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) Die gebruik van moderne tegnologie en die nuutste skaapbestuur-
Nadere informatieSOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF 2015 Uitgawe 4 Inhoud Distriksoorsig Swambespuitings op canola Sclerotinia SOILL volhoubaarheidsprojek PNS Canola kompetisie Distriksoorsig Vanjaar is sover nie n maklike Canola
Nadere informatieDIEREGESONDHEID GESONDHEIDSPLAN VIR SKAPE VIR VERBETERDE PRODUKSIE EN REPRODUKSIE
DIEREGESONDHEID GESONDHEIDSPLAN VIR SKAPE VIR VERBETERDE PRODUKSIE EN REPRODUKSIE Die lam gesondheidsplan... WAT IS DIE DOEL VAN LAM BESTUUR? Maksimale groei Swaar speenmassa GROTER WINS Gesonde lammers
Nadere informatieGedrag en lamvrektes
Gedrag en lamvrektes Al word n hoë vlak van bestuur en voeding toegepas, kom n sekere persentasie lamvrektes nog steeds voor (Alexander, 1984). Lamoorlewing is grootliks afhanklik van n eksklusiewe band
Nadere informatie1. Gee TWEE voorbeelde van elk:
1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike
Nadere informatieVraag vanaf:kassel van den Berg -
Aborsies by skape Vraag vanaf:kassel van den Berg - 0834060725@mtnloaded.co.za Opskrif is:aborsies, Peestersiekte en Ramsiekte Vraag is:ek wil graag weet wat die oorsake van aborsies in skape kan wees.
Nadere informatieINDIVIDUELE LEKINNAME BEPAAL ALGEHELE KUDDEPRESTASIE
INDIVIDUELE LEKINNAME BEPAAL ALGEHELE KUDDEPRESTASIE Strategiese byvoeding van skape is geregverdig solank dit produsente help om meer wins te maak. Hedendaagse dierevoeding streef na voedingstofaanvulling,
Nadere informatieDie gebruik van doeltreffende lamstelsels beperk lamvrektes
Die gebruik van doeltreffende lamstelsels beperk lamvrektes Hoë lamvrektes word allerweë as n knelpunt in die kleinveebedryf beskou en is een van die belangrikste oorsake van die lae winsgewendheid van
Nadere informatieWillem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George
DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie
Nadere informatieGeagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
Nadere informatieBriewe, posseëls en elektroniese pos
moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.
Nadere informatie4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30
4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings
Nadere informatieHoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.
1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies
Nadere informatie78 THE DAIRY MAIL MAY Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie.
78 THE DAIRY MAIL MAY 2012 Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie. TEGNOLOGIE Super stelsels vir megakuddes deur Johan Heunis Hedendaagse elektroniese bestuurstelsels maak
Nadere informatieMet goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers. Bestuur ramme vir meer lammers
April 2013 24 Bestuur ramme vir meer lammers Produksie en skeer Ramme verteenwoordig n groot kapitale uitleg in elke kudde. Die optimale benutting van ramme beteken dus ook die grootste opbrengs op daardie
Nadere informatieFoto-redigering vir sun.ac.za
Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf
Nadere informatieDrastiese verhoging in speenpersentasie is moontlik met lamhokke
Drastiese verhoging in speenpersentasie is moontlik met lamhokke Hoë lamvrektes word allerweë as n knelpunt in die kleinveebedryf beskou en is een van die belangrikste oorsake van die lae winsgewendheid
Nadere informatieKAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.
Nadere informatieLes 11: Tegnologie in die sake-omgewing
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank
Nadere informatieSPEEN EN UIER NAVORSING MET BOERBOKKE (deur Jack en Anita Mauldin)
SPEEN EN UIER NAVORSING MET BOERBOKKE (deur Jack en Anita Mauldin) Ons het besluit om ʼn projek aan te pak om die feite en geskiedenis van die studie van spene en uier strukture te ontleed en te dokumenteer
Nadere informatieHELPHETTA VERSLAG JULIE 2018
HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...
Nadere informatieARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
Nadere informatieIngevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
Nadere informatieBloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)
Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,
Nadere informatieDIE KEUSE VAN DIE KORREKTE LEK AANVULLING IS BAIE BELANGRIK VIR OPTIMALE DIEREPRODUKSIE
DIE KEUSE VAN DIE KORREKTE LEK AANVULLING IS BAIE BELANGRIK VIR OPTIMALE DIEREPRODUKSIE Die hoof oogmerk van lek aanvulling is om n tekort of tekorte aan voedingstowwe wat mag voorkom in weiding of ruvoere
Nadere informatieHOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS
University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar
Nadere informatieHuurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.
Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon. 1. Huurtermyn is 5 (vyf) jaar 2. Huurder mag met maksimum van 3000 kve boer volgens tabelle (voorskrifte) van Dept Landbou. Dit sluit die gebruik van landerye
Nadere informatieSKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.
Nadere informatieSA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID
Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 1 November 2016 SA INKOMSTEVERDIENERS MET R28 800 MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Die gesinne van Suid-Afrika se
Nadere informatieStatistieke met een oogopslag
Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar
Nadere informatieLAMHOKLAMSTELSEL IN PERSPEKTIEF
LAMHOKLAMSTELSEL IN PERSPEKTIEF Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stell. Professionele Veekundige (400328/83), Skaapvoeding- en Bestuurspesialis Konsultant jasperco@iafrica.com
Nadere informatieNUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens
Nadere informatieVLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015
VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING
Nadere informatieWENKE VIR SKEERSELVOORBEREIDING OM DIE MEESTE EKONOMIESE VOORDEEL TE TREK AJ Aucamp, JL Venter, Jakes Muller (CWSA)
WENKE VIR SKEERSELVOORBEREIDING OM DIE MEESTE EKONOMIESE VOORDEEL TE TREK AJ Aucamp, JL Venter, Jakes Muller (CWSA) Inleiding Behoorlike en doeltreffende wolklassering is die eerste en waarskynlik die
Nadere informatieSentraalbeplande stelsel
Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,
Nadere informatie(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder.
Daar is n dringende behoefte aan n gekoördineerde benadering tot roofdierbestuur in Suid-Afrika. Volgehoue gebruik van n kombinasie van die beste praktyke (insluitende nie-dodelike en dodelike metodes)
Nadere informatieHoofstuk 5: Ekonomiese sektore
Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses
Nadere informatie2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode
2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die
Nadere informatieHoe maak ek meer wins uit bees- boerdery? Benut geleenthede Waardetoevoeging Geleentheidsvoerkraal Toekomsvisie Samevatting
Geleentheidsvoerkraal Dr. Jasper Coetzee (0833 86 83 82 & jasperco@iafrica.com) Hoe maak ek meer wins uit bees- boerdery? Benut geleenthede Waardetoevoeging Geleentheidsvoerkraal Toekomsvisie Samevatting
Nadere informatieHOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad
40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die
Nadere informatieLewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35
Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde
Nadere informatieAlgemene vrae - skenkers
~ 1 ~ Algemene vrae - skenkers 1) Hoeveel embrio s sal my koei gee per spoeling? Hierdie vraag is onmoontlik om te antwoord. Ons rekord vir die meeste embrio s van n enkele spoeling was 65 graad 1 s van
Nadere informatieKliënte kommunikasie - Begroting 2016
Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Die 2016 Begroting is uiteindelik verby en die spekulasie oor wat dit sou behels het nou plek gemaak vir besprekings oor of dit genoeg gaan wees. In die geheel gesien
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieTAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )
Monaco Mongolië TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL.158-164) VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan.
Nadere informatieMODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.
MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek
Nadere informatieGeboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.
BEVOLKINGSTRUKTUUR Maatstawwe waarmee 'n bevolking beskryf word: Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per
Nadere informatieToepassing van doeltreffende paring-stelsels verseker hoë lampersentasie
Toepassing van doeltreffende paring-stelsels verseker hoë lampersentasie Verskeie paringstelsels kan vir skape oorweeg word, naamlik kudde- of massaparing; groep-paring; handdekking; kunsmatige inseminasie;
Nadere informatieRESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer
WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys
Nadere informatieKAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen
Nadere informatieSOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie
Nadere informatieDie spons proses vir sinchronisasie van skape.
Die spons proses vir sinchronisasie van skape. Algemene inligting: Handdekking Met handdekking word spesifieke ooie met spesifieke ramme onder toesig gepaar. Ooie kan met behulp van sinchronisasie middels
Nadere informatieWINSGEWENDE KLEINVEEVOEDINGSBESTUUR IN DIE PRAKTYK INLEIDING: AANVULLENDE VOEDING
WINSGEWENDE KLEINVEEVOEDINGSBESTUUR IN DIE PRAKTYK INLEIDING: AANVULLENDE VOEDING Die doel van aanvullende voeding is om die dier se dieet te balanseer sodat sy prestasie verbeter. Dit moet ook weidingsinname
Nadere informatieRIGLYNE VIR VEEPRODUKSIE TYDENS DROOGTE
ROOIVLEIS PRODUSENTE-ORGANISASIE RED MEAT PRODUCERS' ORGANISATION Posbus 132, PERSEQUOR PARK, 0020 Quinton Brandstraat 2, Eulophia Corner (Eenheid 22), PERSEQUOR PARK, 0020 Tel : 012 349 1102 / 1103 Faks
Nadere informatieLeemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard
Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 17 November 2010 Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard Sowat 160 000 Suid-Afrikaanse inkomsteverdieners
Nadere informatieDOMSIEKTE. Oorsake van domsiekte
DOMSIEKTE Wanneer domsiektegevalle in n kudde voorkom, is dit die eerste waarskuwing dat iets radikaal met die voeding en/of bestuur van die kudde as geheel verkeerd is (Henderson, 1990). Die risiko vir
Nadere informatieKAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016
KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig
Nadere informatieLes 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie
Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië
Nadere informatieDIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal
Nadere informatieHandleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening
Handleiding 6 Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening rekening 1 GKSA - Hoe om n Twitter-reekening te skep en bestuur 6.1 INLEIDING 6.1.1 Twitter Twitter is ʼn sosiale netwerk- en mikro-blogdiens blogdiens
Nadere informatieBETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende
Nadere informatie20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde
SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.
Nadere informatieVraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee?
Blou-oorsiekte by varke Deur dr. FAFFA MALAN en dr. ANDREW TUCKER Vraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee? Antwoord: Huidiglik is daar
Nadere informatieFAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES
FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES Inleiding... 2 Navorsingsmetode... 2 Opname deur Tuisgenote... 2 Resultate... 2 Profiel van n behoeftige bejaarde... 2 Die finansiële situasie
Nadere informatieNatuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)
Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die
Nadere informatieVraag: Vertel my asb meer van n sinchronisasieprogram vir ooie.
Opskrif: Sinchronisasie van ooie Vraag van: Wiele-martinje@iim.co.za Vraag: Vertel my asb meer van n sinchronisasieprogram vir ooie. Antwoord: Beheerde teling by kleinvee het baie voordele. As kunsmatige
Nadere informatieFAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
Nadere informatieSeptember 2013 No. 55
September 2013 No. 55 OES VAN CANOLA Jannie Bruwer Akkerboukundige Sentraal-Suid Koöperasie Bpk, Swellendam Wanneer canola gevestig word, is dit belangrik dat alle saad in vogtige grond gesaai word vir
Nadere informatieDoel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.
Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie
Nadere informatieVOORBEREIDING VAN TEELRAMME VIR 'N SUKSESVOLLE PAARSEISOEN
VOORBEREIDING VAN TEELRAMME VIR 'N SUKSESVOLLE PAARSEISOEN Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stell. Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding- en Bestuurspesialis Konsultant
Nadere informatieKom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle
Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir
Nadere informatieBESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)
54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.
Nadere informatieSONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
Nadere informatieBoer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars
Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars Vicki Tolmay LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Vir enige koringprodusent bly die korrekte cultivarkeuse een van dié belangrikste produksiebesluite.
Nadere informatie