Lamtyd verg besondere vernuf

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Lamtyd verg besondere vernuf"

Transcriptie

1 Lamtyd verg besondere vernuf Lamtyd is oestyd! Om dus maksimum inkomste te genereer, moet skaapprodusente hulle kennis en bestuursvernuf opskerp om te verseker dat soveel as moontlik lammers wat gebore word, oorleef. Die toepassing van doeltreffende bestuurs- en voedingspraktyke tydens lamtyd is van kardinale belang om lamvrektes as gevolg van moeilike geboortes en die verhongering-verwaarlosing-blootstellingskompleks te bekamp. Indien voorgeskrewe riglyne gevolg word, kan n moeite- en sorgvrye lamtyd verseker word. Lamvrektes word as een van die belangrikste beperkings in doeltreffende skaapproduksie beskou. Wassmuth en medewerkers (2001) is van mening dat die omvang van lamverliese n vanselfsprekende maatstaf van die gehalte van die bestuursvermoë van die produsent is. In n opname wat by 15 plaaslike skaapkuddes gedoen is, is gevind dat lamvrektes gemiddeld 15 % beloop en tussen 9 en 41 % gevarieer het. Uit hierdie ondersoek blyk dit dat die vrektes tydens geboorte (36.4 %) en dooie lammers met simptome (49.6 %) van die verhongering-verwaarlosingblootstellingskompleks (VVB-kompleks) die rede was vir die oorgrote meerderheid lamvrektes (86 %). Hoewel lamverliese van 15 tot 20 % dikwels as normaal beskou word, het dit geweldige ekonomiese implikasies en vertraag dit boonop ook seleksievordering weens minder vervangingsdiere wat beskikbaar is vir seleksie. Lamverliese kan geminimiseer en beperk word deur die toepassing van verbeterde en doeltreffende bestuur- en voedingpraktyke wat minstens ses weke voor lam n aanvang neem. Die doel van hierdie artikel is om die nuutste en die belangrikste wenke in die verband puntsgewys te lys. Vir verdere inligting kan die dokument oor "Kuddebestuursprogram" (Coetzee & Boshoff, 2000) geraadpleeg word. Voorbereiding vir lamtyd Ooie met enkeling- en meerlingfetusse moet verkieslik ses weke voor lam geskei en in aparte kampe geplaas word sodat differensiële (volgens behoefte) voeding toegepas kan word om lamoorlewing en melkproduksie te verhoog. Die inname van voldoende bies die eerste vier uur na geboorte is lewensnoodsaaklik vir lamoorlewing. Onvoldoende bies verlaag lamoorlewing omdat dit die hoofbron van energie, die enigste bron van vog (water) en teenliggaampies vir die pasgebore lam is (Murphy et al., 1996). Volwasse ooie met tweelingfetusse, asook alle dragtige jongooie, moet vanaf ongeveer ses weke voor lam ongeveer 250 tot 350 g/ooi/dag van n hoë deurvloeiproteïengebaseerde lek gevoer word. Vanaf vier weke voor lam moet die lek, afhangende van die hoeveelheid en gehalte van die weiding asook die kondisie van die ooie, na n vlak van 300 tot 500 g/ooi/dag verhoog word. Ooie met enkelingfetusse kan vanaf vier weke voor lam teen n peil van 250 tot 350 g gevoer word. Voorbeelde van hoë deurvloeiproteïengebaseerde lekke is Maxiwollekmengsel (250 kg Voermol Maxiwol kg mieliemeel of kleingrane + 50 kg sout), Maxiwol Produksiekorrels of Voermol Maxiblok. Indien die veld of weiding skaars is, moet addisionele ruvoer (hooi) ook gedurende laatdragtigheid voorsien word. Monitor liggaamsmassaverandering van ooie gedurende laatdragtigheid. Massatoename van laatdragtige ooie is noodsaaklik om n gewenste

2 geboortemassa ( kg) te verseker. As die geboortemassa minder as 3.5 kg is, sal n 0.5 tot 1 kg toename in geboortemassa lamoorlewing met tot 50 % verhoog. Jongooie wat vir die eerste keer lam, moet minstens 10 % en volwasse ooie minstens 15 % in massa toeneem gedurende die laaste twee maande van dragtigheid. Lekinname moet aangepas word om die verlangde massatoename te kry. Ooie wat ses weke voor lam op n hoër voedingspeil was en in n uitstekende kondisie tydens lamtyd is, het n hoër melkproduksie en is meer geneig om op die geboorteplek te bly en met lammers te bind as skraal ooie. Om suksesvolle binding tussen die ooi en haar lam(mers) te verseker, moet alles moontlik gedoen word om te voorkom dat die ooi binne vier tot ses uur na die geboorte van haar lam(mers) van die geboorteplek gelok of verwyder word. Deur langer op die lamplek te bly, ontstaan daar makliker in n vroeë stadium reeds n sterk band tussen die ooi en haar lam(mers). Dit verminder die moontlikheid van latere skeiding. Laatdragtige ooie op n lae voedingspeil lei tot n lang geboorteproses; ooie neem langer om op te staan na geboorte; het swak moedereienskappe asook min of geen bies; skenk geboorte aan swak lammers wat vatbaar is vir kouevrektes en sukkel om spene die eerste keer te vind. Hierdie ooie is meer vatbaar vir domsiekte. In n trop waar gevalle van domsiekte voorkom, sal by die res van die ooie, wat geen sigbare simptome toon nie, meer tweelingvrektes voorkom en die oorblywende lammers sal swakker groei. Indien ooie langwol (meer as ses maande wolgroei) het, mikskeer ongeveer ses weke voor lam. Kort wol vergemaklik die lamproses en stel lammers in staat om makliker die spene te vind. Die nodige entings en dosering (verkieslik breëspektrummiddel) moet vier tot ses weke voor lam gedoen word. Eersgenoemde verseker dat ooie hoë vlakke teenliggaampies in die biesmelk afskei wat die lam dan die geleentheid bied om weerstand teen heersende siektes op te bou. Inspuitings van spoorelemente (bv.multimin) en Vitamine A en E moet vier tot ses weke voor lam gedoen word om eerstens tekorte aan te vul en tweedens te verseker dat die diere n sterk immuniteitsisteem (responsive immune system) het om stres- en siektetoestande beter te kan hanteer. Besoek dragtige ooie van ses weke voor lam minstens een keer per week en vanaf 14 dae voor lam meer dikwels om probleme betyds op te spoor asook om ooie aan mense gewoond te maak. Lamstelsels Verskeie lamstelsels (ekstensiewe lamstelsel, rondskuifstelsel, klein kampiestelsel en klein troppiestelsel) asook variasies daarvan word gebruik. Die doel van n lamstelsel is om lamvrektes te beperk terwyl dit n relatief lae arbeidinset moet hê asook kostedoeltreffend moet wees. Daar moet deurgaans baie rustig met die lammerooie gewerk word en ooie met pasgebore lammers moenie binne die eerste ses uur na geboorte vanaf die geboorteplek geskuif word nie omdat dit skeiding tussen die ooi en haar lam(mers) tot gevolg kan hê. Waar ooie en hulle lam(mers) onmiddellik na geboorte slegs 25 meter vanaf die geboorteplek gejaag is, was die lamvrektes 20 % teenoor slegs 3 % van ooie wat op die geboorteplek gelaat is. Hoe langer die ooi met haar lam(mers) op die geboorteplek bly, hoe beter is die binding en hoe laer is die lamvrektes omdat dit die ooi die kans bied om haar

3 lam(mers) skoon te lek en die lam kans kry om te suip. Ooie wat byvoeding in laatdragtigheid ontvang het, is meer geneig om langer op die geboorteplek te bly. Vermy toestande en faktore wat veroorsaak dat ooie gou na lam van hulle lamplekke padgee omdat dit lamvrektes in die hand werk. Dit gebeur met swak verspreiding van watersuipings in lamkampe wat ooie noodsaak om kort na lam die geboorteplek te verlaat op soek na drinkwater. Net so word ooie verplig om gou weg van hulle lamplekke te wei as hulle op yl, swak weidings lam. Ooie wat aanvulling op sulke weidings ontvang, kan baie maklik van hulle lamplekke gelok word deur die voertuig wat die aanvullings bring. Oorsese sowel as plaaslike waarnemings toon dat lekblokke (bv. Voermol Maxiblok) minder versteuring veroorsaak en dus die risiko van ooie wat lammers weggooi of van hulle lammers geskei word, aansienlik verminder. Die voorwaardes is dat nuwe blokke uitgesit word voordat die oues heeltemal opgevreet is, die proses van uitsit van blokke rustig en kalm geskied en dat die blokke verspreid in die lamkamp uitgesit word. Gedurende lamtyd moet hoogstens15 ooie per lekblok toegeken word. Lamkampe Verkieslik gespaarde kampe met voldoende weiding asook voldoende skuiling en skaduwee teen ongure weer. Skuiling moet altyd op die hoogste gedeeltes van die kamp aangebring word, want skape lam meestal op die hoogste en droogste plekke. Lae drakragte (maksimum 10 tot 18 ooie/hektaar) beperk inmenging met en lamdiefstal van lammers van ooie wat besig is om te lam of wat pas gelam het deur ooie wat op die punt is om te lam. Voorspeense lamvrektes is baie hoog by lammers wat op dié manier van hulle moeders geskei word. Lamkampe moet verkieslik kleiner as 200 hektaar wees met maksimum 200 tot 250 ooie per lamkamp. Plaaslike proewe toon dat vir elke 50 ooie waarmee die tropgrootte vermeerder word, die speenpersentasie met 7.5 % afneem weens n toename in die aantal lammers wat permanent van hulle moeders geskei word, namate die getal ooie wat daagliks lam per eenheidsoppervlakte toeneem. Lamkampe moet voldoende skuiling teen koue, wind en reën bied. In hierdie verband kan die aanplant van bome en struike as windbreke n belangrike rol speel. Alexander en medewerkers (1980) in Australië vind dat graswindbreke lamoorlewing van enkelinge en tweelinge met onderskeidelik tot 10 en 32 % verhoog het. Indien die wind meer as 10 km/uur gedurende koue, nat toestande waai, kan een uit elke vyf lammers binne drie dae na geboorte vrek as gevolg van blootstelling. Wanneer lamtyd gedurende warm tye geskied, moet skaduwee (± 2 vierkante meter/ooi) voorsien word, want meer lammers vrek wat by 36 ºC gebore is as by 28 ºC. Speen-persentasie is met tot 12 % verhoog waar ooie gedurende die warm maande in boomryke kampe gelam het in vergelyking met dié wat in kampe sonder skaduwee gelam het. Bome is die doeltreffendste voorsiener van skaduwee omdat dit sonstrale blokkeer en ook omdat dit n verkoelingseffek het as gevolg van die waterdamp wat deur transpirasie uit die blare ontsnap. Verkieslik kampe met n gelyk oppervlakte. Speenpersentasie is met tot 11 % verhoog waar ooie in gelyk kampe gelam het teenoor dié wat in ongelyk (heuwelagtige) kampe gelam het.

4 Lamvrektes Dit word hoogs aanbeveel dat swaardragtige ooie die laaste 14 dae voor lam so rustig moontlik gehou en aan geen aktiwiteite (bv. doseer, ent, skeer, dip, ensovoorts) onderwerp word nie. Australiese navorsing toon dat oormatige hantering in lamtyd die voorkoms van geboorteprobleme kan verhoog. Inmenging van mense en/of ander ooie voordat die lam suip, kan veroorsaak dat die ooi binne drie uur belangstelling in die lam verloor. Daarbenewens neem die lam se speensoekaktiwiteit af indien die lam nie binne die eerste drie uur na geboorte drink nie. Speensoekaktiwiteit word deur geboortebeserings en lang en moeilike geboortes (bv. lammers met geel geboortekleed) verlaag asook koue weer wat lammers hulle suiprefleks laat verloor. Hierdie faktore kan aansienlike lamvrektes tot gevolg hê. Ongeveer 56 % tot 80 % van lamvrektes is as gevolg van stresvolle geboortes. Tekens van stresvolle geboortes is lammers wat vassit met geboorte, met n geel geboortekleed gebore word en soms bloeding op die brein en rugmurg het. Voorsiening van n hoë deurvloei-proteïenlek vergemaklik en versnel die geboorteproses wat tot gevolg het dat beide die ooi en lam gouer na geboorte opstaan. Waar ooie en lammers nie gou na geboorte opstaan nie, het die lam n kleiner kans om gou na geboorte te drink. Oorlewing is hoër waar lammers binne n uur na geboorte drink. Meer as 80 % van lammers wat binne 24 uur na geboorte vrek, is lewendig gebore terwyl ongeveer 50 % van lamvrektes as gevolg van verhongering, verwaarlosing (ooie wat lammers weggooi) en blootstelling is. Meer as 80 % van lamvrektes is voedingsverwant (bv. lae geboortemassa; abnormale dik en taai bies; te min bies en melk; swak moedereienskappe en geboorteprobleme) en kan dus beperk word deur n Maxiwollek te verskaf wat voldoende deurvloeiproteïen, energie, spoorelemente en vitamines bevat en dit in die regte verhouding voorsien. Algemene bestuurswenke tydens lamtyd Laat jongooie apart van volwasse ooie lam terwyl ooie met tweelinge weer apart van dié met enkelinge moet lam. Hou goeie toesig en gaan ooitroppe ten minste twee keer per dag na. Ooie met lam-probleme moet so gou moontlik gehelp word. Hoe langer die geboorteproses duur, hoe swakker is die lam se kans op oorlewing. Lammers behoort gebore te word binne vier uur na die eerste tekens (vrugvliese en/of pote verskyn) of binne n halfuur na definitiewe tekens (ooi gaan lê en druk) dat die ooi gaan lam. Verleen hulp aan probleemgevalle. Waar ooie met geboorte gehelp is; ooie nie lammers wil neem of laat suip nie, moet beide die ooi en haar lam(mers) gemerk en met speen uitgeskot word. Dit is noodsaaklik vir die pasgebore lam om binne twee tot drie uur na geboorte te suip om liggaamsreserwes op te bou. Onder gunstige weerstoestande kan lammers 4 tot 5 dae oorleef sonder om te suip, maar in gure weer vrek hulle binne 24 uur omdat hulle liggaamsreserwes uitgeput raak.

5 Werk altyd rustig met ooie wat lam. Aangesien lammers gedurende die eerste paar dae van hulle lewe hoofsaaklik op beweging reageer, is dit belangrik om die trop so min moontlik te steur. Pasgebore lammers is geneig om mense, honde en voertuie te volg en raak sodoende van hulle moeders verwyder. Waar meerlinge betrokke is, vererger die situasie. Om volledige binding tussen die ooi en haar lam(mers) te laat geskied, neem ongeveer 48 tot 60 uur. Samevatting Deur die voorgestelde praktyke en riglyne sover moontlik toe te pas, kan produsente daadwerklik die voorkoms van lamvrektes in hulle kuddes beperk. Die hou van volledige en akkurate rekords van die simptome en oorsake van lamvrektes kan nuttige inligting verskaf om aanpassings in die lamstelsel, bestuur- en voedingspraktyke te maak om lamvrektes in die toekoms te beperk. Sodoende is n hoër winsgewendheid uit die skaapvertakking van n skaapboerdery moontlik. Geskryf deur: Dr. Jasper Coetzee, Tegniese Direkteur, Voermol Voere (jasperco@iafrica.com)

Die gebruik van doeltreffende lamstelsels beperk lamvrektes

Die gebruik van doeltreffende lamstelsels beperk lamvrektes Die gebruik van doeltreffende lamstelsels beperk lamvrektes Hoë lamvrektes word allerweë as n knelpunt in die kleinveebedryf beskou en is een van die belangrikste oorsake van die lae winsgewendheid van

Nadere informatie

Drastiese verhoging in speenpersentasie is moontlik met lamhokke

Drastiese verhoging in speenpersentasie is moontlik met lamhokke Drastiese verhoging in speenpersentasie is moontlik met lamhokke Hoë lamvrektes word allerweë as n knelpunt in die kleinveebedryf beskou en is een van die belangrikste oorsake van die lae winsgewendheid

Nadere informatie

Gedrag en lamvrektes

Gedrag en lamvrektes Gedrag en lamvrektes Al word n hoë vlak van bestuur en voeding toegepas, kom n sekere persentasie lamvrektes nog steeds voor (Alexander, 1984). Lamoorlewing is grootliks afhanklik van n eksklusiewe band

Nadere informatie

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so

Nadere informatie

LAMHOKLAMSTELSEL IN PERSPEKTIEF

LAMHOKLAMSTELSEL IN PERSPEKTIEF LAMHOKLAMSTELSEL IN PERSPEKTIEF Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stell. Professionele Veekundige (400328/83), Skaapvoeding- en Bestuurspesialis Konsultant jasperco@iafrica.com

Nadere informatie

Vraag vanaf:kassel van den Berg -

Vraag vanaf:kassel van den Berg - Aborsies by skape Vraag vanaf:kassel van den Berg - 0834060725@mtnloaded.co.za Opskrif is:aborsies, Peestersiekte en Ramsiekte Vraag is:ek wil graag weet wat die oorsake van aborsies in skape kan wees.

Nadere informatie

PRIKKELVOEDING VAN TEELOOIE IN PERSPEKTIEF

PRIKKELVOEDING VAN TEELOOIE IN PERSPEKTIEF PRIKKELVOEDING VAN TEELOOIE IN PERSPEKTIEF Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (Tel no.: 021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) n Kort periode van verbeterde voeding, oftewel prikkelvoeding vir

Nadere informatie

DROOGTEVOEDING VAN SKAPE

DROOGTEVOEDING VAN SKAPE Opskrif: Droogtevoeding van skape Vraag: Wat kan ek voer om my skape te laat oorleef tydens n droogte? Hellao! Naruseb hnaruseb@swkmun.com.na Antwoord: DROOGTEVOEDING VAN SKAPE Droogtevoeding neem normaalweg

Nadere informatie

DOMSIEKTE. Oorsake van domsiekte

DOMSIEKTE. Oorsake van domsiekte DOMSIEKTE Wanneer domsiektegevalle in n kudde voorkom, is dit die eerste waarskuwing dat iets radikaal met die voeding en/of bestuur van die kudde as geheel verkeerd is (Henderson, 1990). Die risiko vir

Nadere informatie

VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE

VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) 1 Die doel van hierdie artikel is om slegs

Nadere informatie

Vraag: Ek soek riglyne om my skape te voer sodat ek produksie kan volhou om sodoende winsgewend met die skape te boer.

Vraag: Ek soek riglyne om my skape te voer sodat ek produksie kan volhou om sodoende winsgewend met die skape te boer. Opskrif: Voer van skape vir volgehoue hoё produksie en wins Vraag: Ek soek riglyne om my skape te voer sodat ek produksie kan volhou om sodoende winsgewend met die skape te boer. Antwoord: VOER SKAPE VIR

Nadere informatie

VROEGSPEEN VAN LAMMERS KAN VLEISPRODUKSIE PER HEKTAAR VERHOOG

VROEGSPEEN VAN LAMMERS KAN VLEISPRODUKSIE PER HEKTAAR VERHOOG VROEGSPEEN VAN LAMMERS KAN VLEISPRODUKSIE PER HEKTAAR VERHOOG Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stellenbosch Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding- en Bestuurspesialis

Nadere informatie

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013 Belangrike voedingstappe vir die winter 2013 Belangrike beplanning by teelkunde 1. Kondisie Telling 2. Winter byvoeding 3. Vervangingsverse 4. Teelbulle 5. Inentings en parasietbeheer 6. Skape Kondisie

Nadere informatie

KRUIPVOER VERHOED SPEENSKOK EN BEVORDER NASPEENSE GROEI

KRUIPVOER VERHOED SPEENSKOK EN BEVORDER NASPEENSE GROEI KRUIPVOER VERHOED SPEENSKOK EN BEVORDER NASPEENSE GROEI Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stellenbosch Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding- en Bestuurspesialis Konsultant

Nadere informatie

DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING

DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING 1 DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (Tel no.: 021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) Meer as 30 jaar se volgehoue navorsing oor prikkelvoeding deur dr. Jasper Coetzee

Nadere informatie

VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE

VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE 1 VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE Die doel van hierdie artikel is om slegs breë riglyne te gee met betrekking tot 'n voedingsprogram vir skape onder ekstensiewe

Nadere informatie

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone Wildbyvoeding se voor- en nadele Craig Shepstone 083 305 1380 Byvoeding Aanvullende voeding van wild: om goeie diereprestasie te verseker en nutriënt wanbalanse en tekorte te voorkom Winsgewendheid van

Nadere informatie

TEMA : HOE BOER EK INTENSIEF OP N HOE LYK DIE OMGEWING?

TEMA : HOE BOER EK INTENSIEF OP N HOE LYK DIE OMGEWING? CMW Lei..Ander volg CMW Leads..Others follow KUDDE BESTUUR CMW Giepie Calldo Nationale Bestuurder: Wol Tegniese Velddienste en Skaap&Woldeskundige Noord Kaap RPO TEMA : HOE BOER EK INTENSIEF OP N EKSTENSIEWE

Nadere informatie

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag

Nadere informatie

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,

Nadere informatie

DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING

DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stell. Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding- en Bestuurspesialis Konsultant 076 846 8800 & jasperco@iafrica.co.za

Nadere informatie

KALF GROOTMAAK. A18044 RCL FOODS Calf Brochure A5 AFR DPS.indd 1

KALF GROOTMAAK. A18044 RCL FOODS Calf Brochure A5 AFR DPS.indd 1 KALF GROOTMAAK A18044 RCL FOODS Calf Brochure A5 AFR DPS.indd 1 N GOEIE BEGIN MAAK SAAK Die toekoms van jou suiwelkudde word bepaal deur die prestasie van jou kalwers. Met Epol se kalfreeks is jy van goeie

Nadere informatie

INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE JAAR KOMPETISIE. Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer.

INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE JAAR KOMPETISIE. Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer. INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE AR KOMPETISIE Vereistes en Prosedure Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer. Die kandidaat moet die inskrywingsvorm self

Nadere informatie

Die spons proses vir sinchronisasie van skape.

Die spons proses vir sinchronisasie van skape. Die spons proses vir sinchronisasie van skape. Algemene inligting: Handdekking Met handdekking word spesifieke ooie met spesifieke ramme onder toesig gepaar. Ooie kan met behulp van sinchronisasie middels

Nadere informatie

78 THE DAIRY MAIL MAY Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie.

78 THE DAIRY MAIL MAY Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie. 78 THE DAIRY MAIL MAY 2012 Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie. TEGNOLOGIE Super stelsels vir megakuddes deur Johan Heunis Hedendaagse elektroniese bestuurstelsels maak

Nadere informatie

FOKUS OP DOELTREFFENDHEID VIR VOLGEHOUE WINSGEWENDE WOLSKAAPBOERDERY

FOKUS OP DOELTREFFENDHEID VIR VOLGEHOUE WINSGEWENDE WOLSKAAPBOERDERY FOKUS OP DOELTREFFENDHEID VIR VOLGEHOUE WINSGEWENDE WOLSKAAPBOERDERY Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) Die gebruik van moderne tegnologie en die nuutste skaapbestuur-

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

Hoë potensiaal skaapras sonder grense

Hoë potensiaal skaapras sonder grense FOKUS OP DIE S. A. VLEISMERINO Hoë potensiaal skaapras sonder grense Die Suid Afrikaanse Vleismerino het sy oorsprong uit Duitsland in 1932. Oor die afgelope 80 jaar het die ras n reuse omwenteling veroorsaak

Nadere informatie

VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE

VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE EKONOMIESE VETMESTING VAN SPEENKALWERS BEESAFRONDINGSRANTSOEN Wet 36 van 1947, Reg. Nr. V503 PRAKTIESE WENKE Proteïen min g/kg 130 Proteïen ex NPN % 30 Ureum maks g/kg

Nadere informatie

INDIVIDUELE LEKINNAME BEPAAL ALGEHELE KUDDEPRESTASIE

INDIVIDUELE LEKINNAME BEPAAL ALGEHELE KUDDEPRESTASIE INDIVIDUELE LEKINNAME BEPAAL ALGEHELE KUDDEPRESTASIE Strategiese byvoeding van skape is geregverdig solank dit produsente help om meer wins te maak. Hedendaagse dierevoeding streef na voedingstofaanvulling,

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY AGTERGROND Gebore 1972 in Vredendal. Word groot op Molsvlei, kommunale plaas in dorre Namakwaland. Verwerf Landbou Diploma op Kromme Rhee 1992. Eerste vaste werk

Nadere informatie

Sitrus Aanplanting Bestuur

Sitrus Aanplanting Bestuur Sitrus Aanplanting Bestuur 5 Boord Rekordhouding Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Citrus Academy NPC 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op audiovisuele opleidings materiaal

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

MAKSIMALISEER DIE OORLEWING VAN EMBRIO S EN FETUSSE DEUR DIE BEPERKING VAN DIE "VERDWYN- FAKTOR" MET BEHULP VAN PRESISIESKAAPBOERDERY

MAKSIMALISEER DIE OORLEWING VAN EMBRIO S EN FETUSSE DEUR DIE BEPERKING VAN DIE VERDWYN- FAKTOR MET BEHULP VAN PRESISIESKAAPBOERDERY MAKSIMALISEER DIE OORLEWING VAN EMBRIO S EN FETUSSE DEUR DIE BEPERKING VAN DIE "VERDWYN- FAKTOR" MET BEHULP VAN PRESISIESKAAPBOERDERY Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stellenbosch

Nadere informatie

Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou

Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou AFRIKAANS Hondsdolheid n dodelike siekte Jenny Turton Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling Departement Landbou Republiek van suid-afrika 2006 Derde druk, hersiene uitgawe 2004 Tweede

Nadere informatie

Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers. Bestuur ramme vir meer lammers

Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers. Bestuur ramme vir meer lammers April 2013 24 Bestuur ramme vir meer lammers Produksie en skeer Ramme verteenwoordig n groot kapitale uitleg in elke kudde. Die optimale benutting van ramme beteken dus ook die grootste opbrengs op daardie

Nadere informatie

BENUT KOGGELRAMEFFEK TOT VOORDEEL

BENUT KOGGELRAMEFFEK TOT VOORDEEL BENUT KOGGELRAMEFFEK TOT VOORDEEL Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (Tel no.: 021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) Indien die koggelrameffek korrek benut word, kan dit n belangrike rol speel

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...

Nadere informatie

46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie?

46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? 1 Rm. 12:2 2 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is. Ek

Nadere informatie

Vlotheid en intonasie

Vlotheid en intonasie Vlotheid en intonasie Marlene van der Berg 5/20/2012 2 Vlotheid Die gebrek aan vaardigheid in swak lesers is bewys deur hul stadige, hakkelrige en inkonsekwente tempo, swak frasering; en onvoldoende intonasie

Nadere informatie

DIE KEUSE VAN DIE KORREKTE LEK AANVULLING IS BAIE BELANGRIK VIR OPTIMALE DIEREPRODUKSIE

DIE KEUSE VAN DIE KORREKTE LEK AANVULLING IS BAIE BELANGRIK VIR OPTIMALE DIEREPRODUKSIE DIE KEUSE VAN DIE KORREKTE LEK AANVULLING IS BAIE BELANGRIK VIR OPTIMALE DIEREPRODUKSIE Die hoof oogmerk van lek aanvulling is om n tekort of tekorte aan voedingstowwe wat mag voorkom in weiding of ruvoere

Nadere informatie

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS B l a d s y 1 DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS Inleiding 1. Dormer stoetveilings kan onder die volgende kategorieë geklassifiseer word: a. Produksie-, Promosie-,

Nadere informatie

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Mielies Oorsig van verlede week VSA Pryse in die VSA daal 4% vir die week. Na pryse Maandag geval het a.g.v. die USDA se vraag en aanbod syfers, het pryse doelloos rondgehang

Nadere informatie

GROENVOER HEELJAAR OOR VOER-BOER WAT KAN VOER-BOER DOEN VIR JOU

GROENVOER HEELJAAR OOR VOER-BOER WAT KAN VOER-BOER DOEN VIR JOU GROENVOER HEELJAAR OOR VOER-BOER Voerboer is n maklik, tog goedkoop oplossing teen duur voerpryse van vandag. Droё saad word gespruit binne 6 dae en word omskep in n Hoё- Proteïen en Uitmuntende Voedsame

Nadere informatie

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in. Klikker ( Clicker ) Klikker-aktiwiteite is nuttig vir assessering in die klaskamer. Dosente gebruik hierdie assesseringsmetode om studente se verstaansvlak van n besondere begrip te meet terwyl die lesing

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

WENKE VIR SKEERSELVOORBEREIDING OM DIE MEESTE EKONOMIESE VOORDEEL TE TREK AJ Aucamp, JL Venter, Jakes Muller (CWSA)

WENKE VIR SKEERSELVOORBEREIDING OM DIE MEESTE EKONOMIESE VOORDEEL TE TREK AJ Aucamp, JL Venter, Jakes Muller (CWSA) WENKE VIR SKEERSELVOORBEREIDING OM DIE MEESTE EKONOMIESE VOORDEEL TE TREK AJ Aucamp, JL Venter, Jakes Muller (CWSA) Inleiding Behoorlike en doeltreffende wolklassering is die eerste en waarskynlik die

Nadere informatie

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman Tankwa Karoo : 14-16 Augustus 2010 Johan Snyman Agtergrond Aangesien ons binnekort Windhoek toe trek, is ons nou besig om al ons geliefkoosde plekke te gaan groet. Ek het onlangs ook groot veranderinge

Nadere informatie

groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae

groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae LENTE NUUSBRIEF 2012 Dit is die begin van n nuwe teelseisoen met die moontlikheid om HIERDIEE JAAR groot spronge vorentoe te gee met die beeskudde. Die kombinasie van bul en koei lewer tog die kalf, wat

Nadere informatie

INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND

INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND LANDBOUADVIESDIENSTE Wesgraan, n afdeling van Kaap Agri Voortrekkerweg 65, Posbus 22, Malmesbury, 7299 2017/04/19 INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS Beskrywing: Die dokument bevat vertakkingbegrotings

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF 2015 Uitgawe 4 Inhoud Distriksoorsig Swambespuitings op canola Sclerotinia SOILL volhoubaarheidsprojek PNS Canola kompetisie Distriksoorsig Vanjaar is sover nie n maklike Canola

Nadere informatie

Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars

Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars Vicki Tolmay LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Vir enige koringprodusent bly die korrekte cultivarkeuse een van dié belangrikste produksiebesluite.

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

Die Groot Muur van Nehemia

Die Groot Muur van Nehemia Bybel vir Kinders bied aan Die Groot Muur van Nehemia Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 35 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

Maak seker dat daar genoeg drinkplekke en voerders is vir die aantal kuikens wat jy bestel het. Sien onderstaande tabel vir riglyne.

Maak seker dat daar genoeg drinkplekke en voerders is vir die aantal kuikens wat jy bestel het. Sien onderstaande tabel vir riglyne. BRAAIKUIKENVOEDING MAAK GEREED Voordat die dag-oud kuikens by die plaas aankom, moet alles in die groeihok reeds gereed wees. Dit sluit die verwarming in. Maak seker jou inentingsprogram is beplan. SLEUTELVOERPUNTE

Nadere informatie

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING Indien voedsel aan kleuters verskaf word, moet die daaglikse spyskaart vertoon word. Spyskaarte se samestelling moet voedsame maaltye aan die kinders verskaf. Voedselvoorbereiding

Nadere informatie

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika. Verkoopshulpmiddel Oktober 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie om altyd behoorlike

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL ) Monaco Mongolië TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL.158-164) VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan.

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76: -445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in

Nadere informatie

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x VIERKANTSVOLTOOIING Jy het al verskeie maniere teëgekom waarmee jy kwadratiese vergelykings kan oplos, en een wat jy dalk nog nie gesien het nie, en wat ook goed werk, staan bekend as vierkantsvoltooiing.

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder.

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder. Daar is n dringende behoefte aan n gekoördineerde benadering tot roofdierbestuur in Suid-Afrika. Volgehoue gebruik van n kombinasie van die beste praktyke (insluitende nie-dodelike en dodelike metodes)

Nadere informatie

SPEEN EN UIER NAVORSING MET BOERBOKKE (deur Jack en Anita Mauldin)

SPEEN EN UIER NAVORSING MET BOERBOKKE (deur Jack en Anita Mauldin) SPEEN EN UIER NAVORSING MET BOERBOKKE (deur Jack en Anita Mauldin) Ons het besluit om ʼn projek aan te pak om die feite en geskiedenis van die studie van spene en uier strukture te ontleed en te dokumenteer

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Hoe maak ek meer wins uit bees- boerdery? Benut geleenthede Waardetoevoeging Geleentheidsvoerkraal Toekomsvisie Samevatting

Hoe maak ek meer wins uit bees- boerdery? Benut geleenthede Waardetoevoeging Geleentheidsvoerkraal Toekomsvisie Samevatting Geleentheidsvoerkraal Dr. Jasper Coetzee (0833 86 83 82 & jasperco@iafrica.com) Hoe maak ek meer wins uit bees- boerdery? Benut geleenthede Waardetoevoeging Geleentheidsvoerkraal Toekomsvisie Samevatting

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies

Nadere informatie

LEES DIE TEKENS VAN BANKROTSKAP DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

LEES DIE TEKENS VAN BANKROTSKAP DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO LEES DIE TEKENS VAN BANKROTSKAP DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Boerdery wat finansiële probleme ondervind word nie summier gesekwestreer nie. Hoewel dit tegnies reeds bankrot is, is

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

DIEREGESONDHEID GESONDHEIDSPLAN VIR SKAPE VIR VERBETERDE PRODUKSIE EN REPRODUKSIE

DIEREGESONDHEID GESONDHEIDSPLAN VIR SKAPE VIR VERBETERDE PRODUKSIE EN REPRODUKSIE DIEREGESONDHEID GESONDHEIDSPLAN VIR SKAPE VIR VERBETERDE PRODUKSIE EN REPRODUKSIE Die lam gesondheidsplan... WAT IS DIE DOEL VAN LAM BESTUUR? Maksimale groei Swaar speenmassa GROTER WINS Gesonde lammers

Nadere informatie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

WYSE WAAROP OOILAMMERS UITGROEI, BEPAAL HULLE LEEFTYDREPRODUKSIE- EN -PRODUKSIEPOTENSIAAL

WYSE WAAROP OOILAMMERS UITGROEI, BEPAAL HULLE LEEFTYDREPRODUKSIE- EN -PRODUKSIEPOTENSIAAL WYSE WAAROP OOILAMMERS UITGROEI, BEPAAL HULLE LEEFTYDREPRODUKSIE- EN -PRODUKSIEPOTENSIAAL Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stell. Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding-

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets Handleiding 9 Riglyne vir plakkate en pamflette [Type text] Page 1 9.1.1 INLEIDING Die doel van ʼn plakkaat is om ʼn boodskap vinnig en maklik te versprei. Dit is ʼn effektiewe manier om groot getalle mense

Nadere informatie

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning. Reg. 1999/016368/21 Saica Reg. No. 00246393 3 Judy Place, Cnr Shannon & Clew Roads, Monument, Krugersdorp P.O. Box 367 Paardekraal 1752 Tel: (011) 955-5112 Fax: (011) 955-5112 E-Mail: albertus@vbrakel.co.za

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die

Nadere informatie