VROEGSPEEN VAN LAMMERS KAN VLEISPRODUKSIE PER HEKTAAR VERHOOG
|
|
- Sandra Meyer
- 6 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 VROEGSPEEN VAN LAMMERS KAN VLEISPRODUKSIE PER HEKTAAR VERHOOG Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stellenbosch Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding- en Bestuurspesialis Konsultant Vroegspeen van lammers, in sekere omstandighede, met die voorsiening van kruipvoer vanaf twee weke ouderdom, bied verskillende opsies aan kommersiële skaapprodusente. Vroeggespeende lammers beskik oor n uitsonderlike vermoë om hoë gehalte aanvullings en hoë gehalte aktief-groeiende en blaarryke aangeplante weiding hoogs doeltreffend na vleis om te sit waardeur vleisproduksiedoeltreffendheid verhoog word. Vroegspeen kan normaalweg gedefinieer word as die speen van lammers vroeër as 100 dae ouderdom. In vroegspeenstelsels word lammers normaalweg op 70 tot 80 dae ouderdom gespeen, hoewel lammers met n doeltreffende bestuurs- en voedingsprogram so vroeg as 56 dae ouderdom gespeen kan word omdat die rumen (grootpens) dan al fisiologies voldoende ontwikkel het om weiding en byvoeding doeltreffend te verteer en te benut. Normaalweg word lammers in die praktyk eers op n ouderdom van 100 tot 120 dae gespeen hoewel dit in ekstensiewe gebiede meestal eers vanaf 150 dae ouderdom geskied. Vroegspeen bied kommersiële skaapprodusente die geleentheid om tye van voerskaarste (bv. seisoens- en rampdroogtes) makliker te oorbrug, maar dit kan ook in sekere omstandighede wanneer daar volop goeie gehalte weiding is, oorweeg word. Die sukses van vroegspeen vereis egter baie goeie bestuur en voeding (O Connell, 2004). Wanneer word vroegspeen oorweeg? Vroegspeen word normaalweg vir een of meer van die onderstaande redes oorweeg. Een van die belangrikste redes hoekom vroegspeen oorweeg word, is omdat die voedingsbenodigdhede van n ooi met n sogende lam(mers) hoër is as wanneer die ooi en haar lam(mers) apart gevoer word. Dit beteken dus as die lammers langer suip as wat werklik nodig is, dit in sekere omstandighede duur is en nie ekonomies geregverdig kan word nie. Dit is dus verstandig om lammers so vroeg moontlik te speen, veral tydens weidingskaarstes (bv. seisoens- en rampdroogtes) wanneer die koste van byvoeding van die ooi baie hoog is. Tydens weidingskaarstes kompeteer die sogende lam met die ooi vir die beskikbare weiding en die lam is altyd die slegste daaraan toe. Wanneer lakterende ooie skraal is en daar n goeie kans bestaan dat hulle nie betyds in n goeie kondisie met paring sal wees om n hoë lampersentasie te verseker nie (Orskov, 1998), kan die lammers vroeg gespeen word om die ooie die geleentheid te bied om hulle kondisie betyds voor paring te herwin. Die praktyk van vroegspeen en kruipvoeding behoort op duur, aangeplante weidings gevolg te word om te verseker dat lammers so gou moontlik bemark word. Dit verseker
2 dat beduidend minder weiding nodig is om n lam tot bemarking groot te maak. Meer lammers kan dus op dieselfde weiding grootgemaak word omdat hulle vinniger afrond en minder weiding vreet weens kruipvoeding terwyl meer weiding ook vir die res van die teelooie beskikbaar is. Beide sal help om te vergoed vir die hoë koste van aangeplante weiding. Wanneer die produsent sy eie lammers in n voerkraal afrond, bied vroegspeen die geleentheid om sy lammers op n jonger ouderdom in n voerkraal af te rond. Hoe jonger die lam, hoe beter is die voeromsetting van die lam. Lammers jonger as 80 dae se voeromsetting kan so goed soos 3.5:1 of selfs beter wees terwyl lammers ouer as 150 dae so swak soos 5.5 6:1 of swakker kan wees. In n versnelde lamstelsel (bv. waar ooie elke agt maande lam) moet die lammers vroeggespeen word om die stelsel suksesvol te bedryf (Martin, 1999) en om laktasieanestrus te voorkom (Orskov, 1998). Vroegspeen kan ook in kruisteeltstelsels met groot welslae toegepas word. In die Verenigde Koninkryk word in sekere gebiede waar onvoldoende weiding vir lakterende ooie met tweelinge beskikbaar is, slegs die tweede lam (bv. hamel-, ram- of swakste lam) van n tweeling vroeggespeen om hoër produktiwiteit te kry (Orskov, 1998). Wanneer graanpryse laag is, kan vroegspeen en kruipvoeding, afronding in n voerkraal of op die weiding met n geskikte aanvulling of n kombinasie van die stelsels gebruik word om meer waarde tot die grane toe te voeg. Vroegspeen bied ook addisionele voordele soos: dat dit n voorvereiste is om versnelde lamstelsels (bv. ooie lam elke agt maande) suksesvol te bedryf; die geleentheid om drakrag te verhoog en gevolglik meer vleis per hektaar te produseer. Minstens 10 % meer ooie kan aangehou word, waar ram-, hamel- en uitskotooilammers na vroegspeen in n voerkraal afgerond en bemark word; n beter kans dat ooie kondisie na laktasie herwin, wat lampersentasie behoort te bevoordeel; dat ooie nadat hulle lammers vroeggespeen is op swakker weidings met goedkoper lekke aangehou kan word; dat weidings die geleentheid gebied word om te hergroei en te herstel; dat ooie tydens droogtes vir oorlewing gevoer kan word, na gebiede wat weiding het, verskuif word, verkoop of afgerond en bemark word; dat vroeggespeende lammers wat in voerkrale afgerond word, minder doserings benodig omdat hulle vroeër van die weidings verwyder word; dat woldraende ooie meer wol behoort te produseer en uitskotooie vroeër bemark kan word omdat hulle in n beter kondisie behoort te wees. Vroegspeen bied verskillende opsies Lammers (bv. ram-, hamel- en uitskot-ooilammers) wat vroeggespeen en vir die slagmark bestem is, kan óf op goeie gehalte aangeplante weiding óf in n voerkraal óf n kombinasie van die twee afgerond word. Ooilammers wat vir teeldoeleindes gehou word, moet op die beste beskikbare weidings met n geskikte aanvulling uitgegroei word. Dr. Tersius Brand van Elsenburg het in n ondersoek na produksiestelsels om die winsgewendheid van skaapboerdery te verbeter, gevind die voorsiening van byvoeding óf as 2
3 kruipvoeding óf aan vroeggespeende lammers op goeie gehalte aangeplante weiding óf die afronding van vroeggespeende lammers in n voerkraal, n aansienlike verbetering in groeitempo teweegbring (sien Tabel 1) en dat slagmassa 50 tot 58 dae gouer bereik is. Die goeie voeromsetting (kg kruipvoer ingeneem per addisionele groei) van 3.1:1 met kruipvoer dui daarop dat die kruipvoer addisionele en noodsaaklike voedingstowwe, wat beperkend in die ooi se melk en die weiding was, voorsien het, wat andersins nie beskikbaar sou gewees het nie en vir die ekstra groeirespons verantwoordelik is. Hoe swakker die weiding en hoe laer die melkproduksie van die ooie is, hoe meer doeltreffend word die kruipvoer na addisionele groei omgesit (Hamilton & Dickie, 1988). Tabel 1 Groeiprestasie van lammers in verskillende produksiestelsels (Brand et al., 1999) Maatstawwe Geen byvoeding by ooie Produksiestelsel Kruipvoeding by ooie Aanvulling op weiding* Afronding in voerkraal* Slagmassa (kg) Groeitempo (g/dag) Dae tot slag (dae) Voerinname (g/lam/dag) Totale voerinname (kg/lam) Voeromsetting (kg voer ingeneem/kg massatoename) 3.1:1** 5.1:1** 4.2:1*** *Vroeggespeen op 56 dae ouderdom; **Voeromsetting van ekstra groei weens kruipvoer of aanvulling op weiding; ***Voeromsetting op voerkraalrantsoen 3 Voedingsbestuurriglyne vir vroegspeen van lammers Die bestuur van vroeggespeende lammers moet baie doeltreffend en op n hoë vlak wees om te verseker dat hulle nie n swak wegspring het wat hulle groei benadeel nie. In die geval van ooilammers kan swak uitgroei hulle leeftydproduksiepotensiaal benadeel asook hulle leeftydreproduksiepotensiaal permanent en onomkeerbaar verlaag. Indien Merinolammers nog gemule word, moet daar nie binne vier weke na hierdie operasie gespeen word nie sodat daar voldoende tyd vir die wonde is om te genees en om die stres te verminder (O Connell, 2004). Die vroegspeenstelsel kan net suksesvol uitgevoer word indien die lammers kruipvoer ontvang (Orskov, 1998). Kruipvoeding sal verseker dat lammers n swaarder massa met vroegspeenouderdom sal hê wat beter groei op die weidings en in die voerkraal sal verseker. Vroeggespeende lammers benodig n rantsoen met n baie hoë proteïen-, deurvloeiproteïenen n energie-inhoud om n hoë groeitempo te handhaaf (O Connell, 2004). Weens die uitermate hoë spiergroei gedurende die vroeë leeftyd van die jong lam is dit absoluut noodsaaklik dat die kruipvoer n baie hoë deurvloeiproteïeninhoud het met n baie hoë energie-inhoud, maar die proteïeninhoud moet altyd in verhouding met die energieinhoud wees. Kruipvoer met n hoë deurvloeiproteïeninhoud bevorder spiergroei, mits die korrekte mengsel van deurvloeiproteïenbronne gebruik word om die regte aminosuurprofiel
4 van essensiële aminosure te voorsien. Dit is belangrik dat n kruipvoer al die noodsaaklike voedingstowwe, minerale en vitamines in die regte verhouding bevat. Die kruipvoer moet ook n koksidiostat (bv. ionofoor) bevat om die voorkoms van koksidiose te help voorkom. Hierbenewens is dit uiters belangrik dat die kruipvoer nie stowwerig is nie en hoogs smaaklik moet wees en vir hierdie rede word smaaklike grondstowwe soos melassemeel en mieliemeel gebruik. Normaalweg word geen ruvoer in n kruiprantsoen ingesluit nie omdat die lam die nodige ruvesel vanaf die weiding kry. Indien verkies word om ruvoer in te sluit, kan n klein persentasie hoogs smaaklike en verteerbare ruvoer soos blaarryke lusern, wat fyngemaal (10 mm) is, gebruik word. Kruipvoermengsels wat aan hierdie vereistes voldoen, is op aanvraag beskikbaar. In die geval van die voerkraalrantsoene moet die lengte van die lusernpartikels 20 tot 25 mm wees. Dit is hoogs aan te beveel om al die lammers wat vir die slagmark bestem is op ongeveer 42 dae, terwyl hulle nog soog, met n geskikte oorinplantaat te inplanteer omdat dit groei en voeromsetting met tot 11 % en meer kan verbeter. Lammers wat 40 dae na inplantering nog nie markklaar is nie, kan n tweede keer geïnplanteer word op voorwaarde dat hulle nie binne 40 dae na die tweede inplantering geslag word nie. Kruipvoer word reeds vanaf ongeveer twee weke ouderdom aan die lammers voorsien om droë voerinname aan te moedig sodat hulle rumen (grootpens) vinnig kan ontwikkel om hulle suksesvol op n vroeë ouderdom te speen en om groeitempo te versnel (Orskov, 1998). Kruipvoer moet in n geskikte bak, wat so ontwerp is dat die voer nie nat reën of besoedel kan word nie en ook dat die lammers nie met hulle pote daarin kan klim nie, voorsien word. Hoewel vroegspeen vanaf ongeveer 70 dae ouderdom en selfs vroeër kan geskied, moet dit liefs nie geskied voordat die lammers minstens 20 kg weeg nie. In die praktyk word lammers meestal vroeggespeen op n minimum massa van 22 tot 25 kg en dan in groepe volgens geslag ingedeel. Die lammers se daaglikse kruipvoerinname moet minstens 200 tot 250 g/lam (d.i. ± 1 % van liggaamsmassa) wees voordat die lammers met welslae vroeggespeen kan word (Orskov, 1998). Wanneer lammers vroeggespeen word, kan een of meer van die volgende opsies gevolg word: (1) Afronding van vroeggespeende lammers op aangeplante weiding Met vroegspeen word al die lammers (bv. ram-, hamel- en uitskot-ooilammers), wat vir die slagmark bestem is, op die beste beskikbare aangeplante weiding geplaas. Kruipvoer- word dan ad. lib. aan hulle gevoer totdat hulle slagmassa bereik. Voldoende goeie gehalte, aktiefgroeiende, blaarryke aangeplante weiding moet ten alle tye vir vroeggespeende lammers beskikbaar wees. (2) Afronding van vroeggespeende lammers in die voerkraal Met vroegspeen kan al die lammers (bv. ram-, hamel- en uitskot-ooilammers), wat vir die slagmark bestem is, direk in n voerkraal afgerond word. Voerkraalrantsoene is op aanvraag beskikbaar. (3) Kombinasie afronding (backgrounding) Die vroeggespeende lammers word net soos in die geval van (1) op aangeplante weiding met Kruipvoer gegroei totdat hulle ongeveer 28 tot 32 kg weeg waarna hulle in n voerkraal tot bemarking afgerond word. 4
5 5 (4) Uitgroei van vroeggespeende ooilammers Ooilammers wat vir teeldoeleindes bestem is, kan op goeie gehalte groen aangeplante weidings met n kragvoermengsel (op aanvraag beskikbaar) wat teen ongeveer 500 tot 750 g/lam/dag voorsien word tot kg uitgegroei word. Na bereiking van hierdie massa kan hulle tot eerste paring op enige beskikbare weiding uitgegroei word. Om te verseker dat vervangingsooie hulle maksimum reproduksiepotensiaal bereik, moet hulle minstens n matige groeitempo vanaf hierdie massa (35 40 kg) handhaaf en in geen stadium voor eerste paring massa verloor nie. Ooilammers kan vanaf kg op goeie gehalte groen aangeplante weiding uitgegroei word met n geskikte aanvulling (resep op aanvraag beskikbaar) wat teen 300 tot 500 g/lam/dag verskaf word. Indien hulle op goeie gehalte groen natuurlike grasveld uitgegroei word, kan n aanvulling (resep op aanvraag beskikbaar) verskaf word. Indien slegs volop droë weiding beskikbaar is, kan ooilammers vanaf hierdie massa (35 40 kg) ook op kragvoer aanvulling (resep op aanvraag beskikbaar) uitgegroei word. Daar moet voldoende kripspasie sodat al die diere gelyktydig kan vreet. Watter aanvullingstrategie ookal vanaf kg liggaamsmassa gebruik word, die aanvullingspeil moet so aangepas word dat n voldoende groeitempo, wat sal verseker dat die jongooie met eerste paring minstens 80 % van die volwasse ooie se liggaamsmassa weeg om n hoë reproduksietempo te verseker, gehandhaaf word. Opdroging van ooi Om die opdroog van lakterende ooie te vergemaklik en te verhoed dat hulle uierprobleme soos mastitis ontwikkel moet die ooie se voeding in die twee weke voor vroegspeen geleidelik tot subonderhoudsvlak verlaag word. Wanneer lammers vroeggespeen word, moet die ooie se byvoeding (bv. lek of volledige voer) vanaf ongeveer 14 dae voor speen gestaak word en moet hulle slegs op weiding aangewese wees. Dit sal tot gevolg hê dat die ooie se melkproduksie begin daal en terselfdertyd sal dit die lammers dwing om meer kruipvoer te vreet. Na speen moet die ooie vir minstens vier tot sewe dae op n lae voedingspeil (bv. swakste weiding, verkieslik droë weiding of droë ruvoer soos strooi) gehou word sodat hulle kan opdroog. Indien n ooikudde n geskiedenis het van moeilike opdroging moet hulle waterinname ook beperk word. Ooie moet vanaf twee dae voor speen nie vrylik toegelaat word om water te drink nie, maar net beperkte toegang tot water hê deurdat al die ooie toegelaat word om net vir n kort rukkie water te drink. Op die dag van speen moet hulle geen water inneem nie. Die dag na speen kan hulle weer toegelaat word om vir die volgende drie dae net beperkte hoeveelheid water in te neem. Wanneer speen gedurende baie warm weer plaasvind, moet waterbeperking versigtig toegepas word om dehidrering te voorkom. Die beste metode is om die diere slegs vir n kort rukkie toe te laat om water te drink, maar om te verseker dat al die diere die geleentheid kry om water te drink (Martin, 1999). Samevatting Die vroegspeenstelsel vereis n baie hoë bestuurs- en voedingsvlak. Vroeggespeende ooilammers wat vir teeldoeleindes geoormerk is, kan op goeie gehalte groenweiding met n geskikte aanvulling uitgegroei word. Vroeggespeende lammers wat vir die slagmark bestem is, kan in n voerkraal of op hoë gehalte aangeplante weidings met n geskikte aanvulling of n kombinasie van die twee stelsels afgerond word. Vroegspeen met kruipvoeding kan met groot welslae in sekere gebiede en omstandighede geïmplementeer word om die drakrag te
6 verhoog wat op sy beurt vleisproduksie per hektaar verhoog en gevolglik winsgewendheid van skaapboerdery verbeter. Vroegspeen met kruipvoeding verbeter die doeltreffendheid van lamvleisproduksie en bied in sekere omstandighede aan kommersiële skaapprodusente n lewensvatbare alternatief. Hierdie omstandighede sluit in swak weidingstoestande, versnelde lamfrekwensie (bv. lam elke agt maande), lammers gouer en vir n spesifieke mark gereed te kry, ensovoorts. Indien vroegspeen die lampersentasie van ooie verhoog, moet dit as n bonus beskou word. 6
DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS
DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so
Nadere informatieKRUIPVOER VERHOED SPEENSKOK EN BEVORDER NASPEENSE GROEI
KRUIPVOER VERHOED SPEENSKOK EN BEVORDER NASPEENSE GROEI Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stellenbosch Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding- en Bestuurspesialis Konsultant
Nadere informatieBelangrike voedingstappe vir die winter 2013
Belangrike voedingstappe vir die winter 2013 Belangrike beplanning by teelkunde 1. Kondisie Telling 2. Winter byvoeding 3. Vervangingsverse 4. Teelbulle 5. Inentings en parasietbeheer 6. Skape Kondisie
Nadere informatieWildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone
Wildbyvoeding se voor- en nadele Craig Shepstone 083 305 1380 Byvoeding Aanvullende voeding van wild: om goeie diereprestasie te verseker en nutriënt wanbalanse en tekorte te voorkom Winsgewendheid van
Nadere informatieDROOGTEVOEDING VAN SKAPE
Opskrif: Droogtevoeding van skape Vraag: Wat kan ek voer om my skape te laat oorleef tydens n droogte? Hellao! Naruseb hnaruseb@swkmun.com.na Antwoord: DROOGTEVOEDING VAN SKAPE Droogtevoeding neem normaalweg
Nadere informatieVOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE
VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) 1 Die doel van hierdie artikel is om slegs
Nadere informatieVOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE
1 VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE Die doel van hierdie artikel is om slegs breë riglyne te gee met betrekking tot 'n voedingsprogram vir skape onder ekstensiewe
Nadere informatieKALF GROOTMAAK. A18044 RCL FOODS Calf Brochure A5 AFR DPS.indd 1
KALF GROOTMAAK A18044 RCL FOODS Calf Brochure A5 AFR DPS.indd 1 N GOEIE BEGIN MAAK SAAK Die toekoms van jou suiwelkudde word bepaal deur die prestasie van jou kalwers. Met Epol se kalfreeks is jy van goeie
Nadere informatieWYSE WAAROP OOILAMMERS UITGROEI, BEPAAL HULLE LEEFTYDREPRODUKSIE- EN -PRODUKSIEPOTENSIAAL
WYSE WAAROP OOILAMMERS UITGROEI, BEPAAL HULLE LEEFTYDREPRODUKSIE- EN -PRODUKSIEPOTENSIAAL Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stell. Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding-
Nadere informatieVLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE
VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE EKONOMIESE VETMESTING VAN SPEENKALWERS BEESAFRONDINGSRANTSOEN Wet 36 van 1947, Reg. Nr. V503 PRAKTIESE WENKE Proteïen min g/kg 130 Proteïen ex NPN % 30 Ureum maks g/kg
Nadere informatieVraag: Ek soek riglyne om my skape te voer sodat ek produksie kan volhou om sodoende winsgewend met die skape te boer.
Opskrif: Voer van skape vir volgehoue hoё produksie en wins Vraag: Ek soek riglyne om my skape te voer sodat ek produksie kan volhou om sodoende winsgewend met die skape te boer. Antwoord: VOER SKAPE VIR
Nadere informatieHoë potensiaal skaapras sonder grense
FOKUS OP DIE S. A. VLEISMERINO Hoë potensiaal skaapras sonder grense Die Suid Afrikaanse Vleismerino het sy oorsprong uit Duitsland in 1932. Oor die afgelope 80 jaar het die ras n reuse omwenteling veroorsaak
Nadere informatieLamtyd verg besondere vernuf
Lamtyd verg besondere vernuf Lamtyd is oestyd! Om dus maksimum inkomste te genereer, moet skaapprodusente hulle kennis en bestuursvernuf opskerp om te verseker dat soveel as moontlik lammers wat gebore
Nadere informatieHoe maak ek meer wins uit bees- boerdery? Benut geleenthede Waardetoevoeging Geleentheidsvoerkraal Toekomsvisie Samevatting
Geleentheidsvoerkraal Dr. Jasper Coetzee (0833 86 83 82 & jasperco@iafrica.com) Hoe maak ek meer wins uit bees- boerdery? Benut geleenthede Waardetoevoeging Geleentheidsvoerkraal Toekomsvisie Samevatting
Nadere informatiePRIKKELVOEDING VAN TEELOOIE IN PERSPEKTIEF
PRIKKELVOEDING VAN TEELOOIE IN PERSPEKTIEF Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (Tel no.: 021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) n Kort periode van verbeterde voeding, oftewel prikkelvoeding vir
Nadere informatieDEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING
1 DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (Tel no.: 021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) Meer as 30 jaar se volgehoue navorsing oor prikkelvoeding deur dr. Jasper Coetzee
Nadere informatieDIE KEUSE VAN DIE KORREKTE LEK AANVULLING IS BAIE BELANGRIK VIR OPTIMALE DIEREPRODUKSIE
DIE KEUSE VAN DIE KORREKTE LEK AANVULLING IS BAIE BELANGRIK VIR OPTIMALE DIEREPRODUKSIE Die hoof oogmerk van lek aanvulling is om n tekort of tekorte aan voedingstowwe wat mag voorkom in weiding of ruvoere
Nadere informatieSPEEN EN UIER NAVORSING MET BOERBOKKE (deur Jack en Anita Mauldin)
SPEEN EN UIER NAVORSING MET BOERBOKKE (deur Jack en Anita Mauldin) Ons het besluit om ʼn projek aan te pak om die feite en geskiedenis van die studie van spene en uier strukture te ontleed en te dokumenteer
Nadere informatieDEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING
DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stell. Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding- en Bestuurspesialis Konsultant 076 846 8800 & jasperco@iafrica.co.za
Nadere informatieRIGLYNE VIR VEEPRODUKSIE TYDENS DROOGTE
ROOIVLEIS PRODUSENTE-ORGANISASIE RED MEAT PRODUCERS' ORGANISATION Posbus 132, PERSEQUOR PARK, 0020 Quinton Brandstraat 2, Eulophia Corner (Eenheid 22), PERSEQUOR PARK, 0020 Tel : 012 349 1102 / 1103 Faks
Nadere informatieFAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
Nadere informatie78 THE DAIRY MAIL MAY Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie.
78 THE DAIRY MAIL MAY 2012 Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie. TEGNOLOGIE Super stelsels vir megakuddes deur Johan Heunis Hedendaagse elektroniese bestuurstelsels maak
Nadere informatieINSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE JAAR KOMPETISIE. Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer.
INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE AR KOMPETISIE Vereistes en Prosedure Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer. Die kandidaat moet die inskrywingsvorm self
Nadere informatieDrastiese verhoging in speenpersentasie is moontlik met lamhokke
Drastiese verhoging in speenpersentasie is moontlik met lamhokke Hoë lamvrektes word allerweë as n knelpunt in die kleinveebedryf beskou en is een van die belangrikste oorsake van die lae winsgewendheid
Nadere informatieWINSGEWENDE KLEINVEEVOEDINGSBESTUUR IN DIE PRAKTYK INLEIDING: AANVULLENDE VOEDING
WINSGEWENDE KLEINVEEVOEDINGSBESTUUR IN DIE PRAKTYK INLEIDING: AANVULLENDE VOEDING Die doel van aanvullende voeding is om die dier se dieet te balanseer sodat sy prestasie verbeter. Dit moet ook weidingsinname
Nadere informatieKAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,
Nadere informatieGedrag en lamvrektes
Gedrag en lamvrektes Al word n hoë vlak van bestuur en voeding toegepas, kom n sekere persentasie lamvrektes nog steeds voor (Alexander, 1984). Lamoorlewing is grootliks afhanklik van n eksklusiewe band
Nadere informatieDie gebruik van doeltreffende lamstelsels beperk lamvrektes
Die gebruik van doeltreffende lamstelsels beperk lamvrektes Hoë lamvrektes word allerweë as n knelpunt in die kleinveebedryf beskou en is een van die belangrikste oorsake van die lae winsgewendheid van
Nadere informatieGROENVOER HEELJAAR OOR VOER-BOER WAT KAN VOER-BOER DOEN VIR JOU
GROENVOER HEELJAAR OOR VOER-BOER Voerboer is n maklik, tog goedkoop oplossing teen duur voerpryse van vandag. Droё saad word gespruit binne 6 dae en word omskep in n Hoё- Proteïen en Uitmuntende Voedsame
Nadere informatieSentraalbeplande stelsel
Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,
Nadere informatieLes 14: Entrepreneurskap
Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3
Nadere informatieTEMA : HOE BOER EK INTENSIEF OP N HOE LYK DIE OMGEWING?
CMW Lei..Ander volg CMW Leads..Others follow KUDDE BESTUUR CMW Giepie Calldo Nationale Bestuurder: Wol Tegniese Velddienste en Skaap&Woldeskundige Noord Kaap RPO TEMA : HOE BOER EK INTENSIEF OP N EKSTENSIEWE
Nadere informatieANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY
ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY AGTERGROND Gebore 1972 in Vredendal. Word groot op Molsvlei, kommunale plaas in dorre Namakwaland. Verwerf Landbou Diploma op Kromme Rhee 1992. Eerste vaste werk
Nadere informatieKAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen
Nadere informatieSomer. Winter. Behoefte. Fosfaat Voorsiening. Okt. Okt
Somer Winter Behoefte Fosfaat Voorsiening Okt Okt Die belangrikheid van Mikrominerale vir dieregesondheid Kleiner hoeveelhede in finale lek, maar word oral in die liggaam benut Essensiële spoorminerale:
Nadere informatieWillem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George
DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie
Nadere informatieLAMHOKLAMSTELSEL IN PERSPEKTIEF
LAMHOKLAMSTELSEL IN PERSPEKTIEF Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stell. Professionele Veekundige (400328/83), Skaapvoeding- en Bestuurspesialis Konsultant jasperco@iafrica.com
Nadere informatieMaak die meeste van jou marges
Maak die meeste van jou marges Artikel deur Izak Hofmeyr in die Dairymail Mielies is al vir baie jare die hoofkomponent in melkkoeirantsoene en soos kuddegroottes toeneem, is al minder boere in staat om
Nadere informatieBENUT KOGGELRAMEFFEK TOT VOORDEEL
BENUT KOGGELRAMEFFEK TOT VOORDEEL Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (Tel no.: 021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) Indien die koggelrameffek korrek benut word, kan dit n belangrike rol speel
Nadere informatieBETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende
Nadere informatieAfdeling A: Ekonomiese stelsels
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik
Nadere informatieMaak seker dat daar genoeg drinkplekke en voerders is vir die aantal kuikens wat jy bestel het. Sien onderstaande tabel vir riglyne.
BRAAIKUIKENVOEDING MAAK GEREED Voordat die dag-oud kuikens by die plaas aankom, moet alles in die groeihok reeds gereed wees. Dit sluit die verwarming in. Maak seker jou inentingsprogram is beplan. SLEUTELVOERPUNTE
Nadere informatieIngevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
Nadere informatieFoto-redigering vir sun.ac.za
Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf
Nadere informatieBriewe, posseëls en elektroniese pos
moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.
Nadere informatieINDIVIDUELE LEKINNAME BEPAAL ALGEHELE KUDDEPRESTASIE
INDIVIDUELE LEKINNAME BEPAAL ALGEHELE KUDDEPRESTASIE Strategiese byvoeding van skape is geregverdig solank dit produsente help om meer wins te maak. Hedendaagse dierevoeding streef na voedingstofaanvulling,
Nadere informatieVraag vanaf:kassel van den Berg -
Aborsies by skape Vraag vanaf:kassel van den Berg - 0834060725@mtnloaded.co.za Opskrif is:aborsies, Peestersiekte en Ramsiekte Vraag is:ek wil graag weet wat die oorsake van aborsies in skape kan wees.
Nadere informatieWENKE VIR SKEERSELVOORBEREIDING OM DIE MEESTE EKONOMIESE VOORDEEL TE TREK AJ Aucamp, JL Venter, Jakes Muller (CWSA)
WENKE VIR SKEERSELVOORBEREIDING OM DIE MEESTE EKONOMIESE VOORDEEL TE TREK AJ Aucamp, JL Venter, Jakes Muller (CWSA) Inleiding Behoorlike en doeltreffende wolklassering is die eerste en waarskynlik die
Nadere informatieSOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF 2015 Uitgawe 4 Inhoud Distriksoorsig Swambespuitings op canola Sclerotinia SOILL volhoubaarheidsprojek PNS Canola kompetisie Distriksoorsig Vanjaar is sover nie n maklike Canola
Nadere informatieMet goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers. Bestuur ramme vir meer lammers
April 2013 24 Bestuur ramme vir meer lammers Produksie en skeer Ramme verteenwoordig n groot kapitale uitleg in elke kudde. Die optimale benutting van ramme beteken dus ook die grootste opbrengs op daardie
Nadere informatieHandleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
Nadere informatieSONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
Nadere informatieSanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.
Verkoopshulpmiddel Oktober 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie om altyd behoorlike
Nadere informatieWat is die waarde van strooi/oesreste?
Wat is die waarde van strooi/oesreste? Hoe bepaal ek die waarde van strooi/oesreste? Die waardebepaling van stoppels is meer kompleks as wat dit voorkom. Strooiwaarde word bepaal deur die gewas wat verbou
Nadere informatieGeagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
Nadere informatiePlantstruktuur en Plant Voedsel
Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van
Nadere informatieSLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN
Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR
Nadere informatieBELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege
BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel
Nadere informatiegroot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae
LENTE NUUSBRIEF 2012 Dit is die begin van n nuwe teelseisoen met die moontlikheid om HIERDIEE JAAR groot spronge vorentoe te gee met die beeskudde. Die kombinasie van bul en koei lewer tog die kalf, wat
Nadere informatieFOKUS OP DOELTREFFENDHEID VIR VOLGEHOUE WINSGEWENDE WOLSKAAPBOERDERY
FOKUS OP DOELTREFFENDHEID VIR VOLGEHOUE WINSGEWENDE WOLSKAAPBOERDERY Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) Die gebruik van moderne tegnologie en die nuutste skaapbestuur-
Nadere informatieKAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.
Nadere informatieDie horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.
As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes
Nadere informatieDOMSIEKTE. Oorsake van domsiekte
DOMSIEKTE Wanneer domsiektegevalle in n kudde voorkom, is dit die eerste waarskuwing dat iets radikaal met die voeding en/of bestuur van die kudde as geheel verkeerd is (Henderson, 1990). Die risiko vir
Nadere informatieDie intrige rondom Hanna kan in die volgende punte saamgevat word:
Die intrige in n verhaal is die plan waarvolgens n verhaal ontwikkel en word ook die raamwerk van gebeure genoem. Die raamwerk dui op die organisasie van die gebeure in die verhaal en saak en gevolg speel
Nadere informatieVOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING
VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING Indien voedsel aan kleuters verskaf word, moet die daaglikse spyskaart vertoon word. Spyskaarte se samestelling moet voedsame maaltye aan die kinders verskaf. Voedselvoorbereiding
Nadere informatieHOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN
HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN Suid-Afrika het baie landbougrond. Daar word op 86,1 miljoen ha geboer terwyl daar volgens die sensusopname van 2002 nagenoeg 45,818
Nadere informatieOpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m31957 1 Om tyd te leer lees Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie
Nadere informatieVraag: Vertel my asb meer van n sinchronisasieprogram vir ooie.
Opskrif: Sinchronisasie van ooie Vraag van: Wiele-martinje@iim.co.za Vraag: Vertel my asb meer van n sinchronisasieprogram vir ooie. Antwoord: Beheerde teling by kleinvee het baie voordele. As kunsmatige
Nadere informatie1. Gee TWEE voorbeelde van elk:
1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike
Nadere informatieHELPHETTA VERSLAG JULIE 2018
HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...
Nadere informatieJou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?
Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag
Nadere informatie4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30
4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings
Nadere informatieMaar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.
1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou
Nadere informatieVLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015
VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING
Nadere informatieGids vir Byvoordele eise
Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die
Nadere informatieHuurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.
Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon. 1. Huurtermyn is 5 (vyf) jaar 2. Huurder mag met maksimum van 3000 kve boer volgens tabelle (voorskrifte) van Dept Landbou. Dit sluit die gebruik van landerye
Nadere informatieLewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35
Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde
Nadere informatieHoofstuk 5: Ekonomiese sektore
Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses
Nadere informatieKINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees
Nadere informatieWatter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.
Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter
Nadere informatieUITVOERPRESTASIE VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SUIWELBEDRYF, FAKTORE WAT DIT BEÏNVLOED
UITVOERPRESTASIE VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SUIWELBEDRYF, FAKTORE WAT DIT BEÏNVLOED (insluitend die seisoenale aard van roumelkproduksie) EN STAPPE WAT GENEEM KAN WORD OM UITVOERPRESTASIE TE VERBETER 1. INLEIDING
Nadere informatieLes 11: Tegnologie in die sake-omgewing
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank
Nadere informatieTOPGEHALTE VOER PERDEPRODUKTE VOERBROSJURE
TOPGEHALTE VOER PERDEPRODUKTE VOERBROSJURE EPOL = DIE PERFEKTE BALANS Perde het oor geslagte heen aangepas en oorleef deur hul spoed en intelligensie in te span. Hulle het oorleef op vrugbare weiding en
Nadere informatieSeptember 2013 No. 55
September 2013 No. 55 OES VAN CANOLA Jannie Bruwer Akkerboukundige Sentraal-Suid Koöperasie Bpk, Swellendam Wanneer canola gevestig word, is dit belangrik dat alle saad in vogtige grond gesaai word vir
Nadere informatieTAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )
Monaco Mongolië TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL.158-164) VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan.
Nadere informatieHUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR
HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en
Nadere informatieOm getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *
OpenStax-CNX module: m22939 1 Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0
Nadere informatieAlgemene vrae - skenkers
~ 1 ~ Algemene vrae - skenkers 1) Hoeveel embrio s sal my koei gee per spoeling? Hierdie vraag is onmoontlik om te antwoord. Ons rekord vir die meeste embrio s van n enkele spoeling was 65 graad 1 s van
Nadere informatieSê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?
VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar
Nadere informatieNUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
Nadere informatie2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS
2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS 1 Voeding en Voere : Berekenings Koëffisiënt van verteerbaarheid ; Dit is n maatstaf van die verteerbaarheid van die droë voer en word uitgedruk in n persentasie
Nadere informatieRESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer
WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys
Nadere informatieRussell en Ed Clark met klein Mike op sy pa se skoot.
Deur Izak Hofmeyr Russell Clark en sy seun, Ed, is geen onbekendes as dit by toekennings kom nie. Hulle het pas weer vanjaar die Vleissentraal SA Stamboek Elite vleisbeeskudde van die jaar-toekenning ontvang.
Nadere informatieKom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle
Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir
Nadere informatieSKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.
Nadere informatieDie Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra
SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)
Nadere informatieWelkom by Die Storie God se storie
Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle
Nadere informatieeboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die
Nadere informatieModule 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.
Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.
Nadere informatieBankstate LPF Systems BK
Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...
Nadere informatie