TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

Save this PDF as:
 WORD  PNG  TXT  JPG

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )"

Transcriptie

1 Monaco

2 Mongolië

3 TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

4 VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan. Die sterftesyfer word gedefinieer as die jaarlikse aantal sterftes per 1000 mense in die bevolking.

5 VRAAG 2: SUID-AFRIKA HET IN 2009 N GEBOORTEKOERS VAN 19 GEHAD EN N STERFTEKOERS VAN 16. WAT DUI HIERDIE TWEE SYFERS VIR ONS AAN? Daar is in 2009 in Suid-Afrika 19 babas gebore per 1000 mense. 16 mense per 1000 mense in Suid-Afrika het in 2009 gesterf.

6 VRAAG 3: WAT WAS SUID-AFRIKA SE NATUURLIKE GROEIKOERS/AANWASKOERS VIR 2009? Natuurlik aanwaskoer = (geboortesyfer sterftesyfer x 100) / 1000 = ((19 16) x 100) / 1000 = 300 / 1000 = 0,3

7 VRAAG 4: HOE VERSKIL DIE GEBOORTESYFERS EN STERFTESYFERS IN ONTWIKKELDE LANDE TEENOOR ONTWIKKELENDE (ARM) LANDE? Die geboortesyfers van ontwikkelde lande is baie laer as ontwikkelende lande se geboortesyfers. Die sterftesyfer van ontwikkelde lande is baie laer as die van n ontwikkelende land.

8 VRAAG 5: VAN WATTER NUT IS DIE GEBOORTESYFERS EN STERFTESYFERS VIR N LAND SE REGERING? Geboortesyfers beïnvloed die wyse waarop regerings beplan om geld op onderwys en gesondheidsorgstelsels te bestee. Die stelsel waarop die regering geld bestee, beïnvloed die bevolking van daardie land direk. Indien die geboortesyfer baie hoër as die sterftesyfer is, dan is daar n hoë koers van natuurlike aanwas en sal die bevolkingsgrootte vinnig groei.

9 VRAAG 6: BEHALWE VIR NATUURLIKE GROEI/AANWAS, HOE KAN N LAND SE BEVOLKING NOGSTEEDS VERANDER? Natuurlike aanwas is nie die enigste rede waarom n bevolking kan groei nie. Migrasie (verskuiwing van mense) kan dit ook laat verander. Mense trek deesdae meer dikwels van een land na n ander as vroeër.

10 VRAAG 7: BESTUDEER DIE GRAFIEK EN ANTWOORD DIE VRAE WAT VOLG: (a) Definieer die volgende begrippe: (i) Geboortesyfer Die totale aantal geboortes in n spesifieke gebied per jaar uitgedruk per 1000 van die totale bevolking. (ii) Sterftesyfer Die jaarlikse aantal sterftes per 1000 mense in die bevolking. (iii) Vrugbaarheidsyfer Aantal kinders wat n gemiddelde vrou in haar leeftyd sal hê.

11 (b) Watter geslag weerspieël die hoogste lewensverwagting in Suid-Afrika? Vroulik (c) Watter jaar toon die langste lewensverwagting vir mans? 1985 (d) Wat is die geprojekteerde lewensverwagting vir vroue in die jaar 2030? 52,5 (e) Verduidelik waarom n dalende lewensverwagting tot probleme kan lei in die toekoms. Mense wat op n toenemend jonger ouderdom sterf is n gevaar vir n land omdat die bydraes van individue tot die ontwikkeling van die land afneem.

12 (f) Gee EEN moontlike rede vir die dalende lewensverwagtingsouderdom in Suid-Afrika. MIV en vigs (g) Die geprojekteerde lewensverwagtingsouderdom vir 2040 is bereken as 54,1 vir mans en 51,6 vir vroue. Bereken die gemiddelde geprojekteerde lewensverwagtingsouderdom vir ,7 (h) Hoe vergelyk die bogenoemde antwoord met die geprojekteerde 2030-lewensverwagting? Gee n verduideliking vir hierdie tendens. Gemiddelde lewensverwagting vir 2030 is 51,2. n Toename in lewensverwagting word vir 2040 voorspel namate Suid- Afrikaners bewus raak van die negatiewe gevolge van MIV en vigs op lewensgehalte.

13 VRAAG 8: DEMOGRAWE GEBRUIK DATA OOR GEBOORTES, STERFTES, LEWENSVERWAGTING, VRUGBAARHEID EN NATUURLIKE AANWAS WANNEER HULLE BEVOLKING BESTUDEER. (a) Watter faktore kan n land se geboortesyfer beïnvloed? Ouderdom- en geslagstruktuur van n bevolking Vlak van onderwys Godsdiens Ekonomiese ontwikkeling Staatsingryping, geboortebeperking en voorbehoeding Swak voeding en geslagsdrang Oorloë Migrasie Natuurlike rampe (b) Watter faktore kan n land se sterftesyfer beïnvloed? Swak mediese dienste Onhigiëniese toestande Ondervoeding MIV en vigs Ouderdomstruktuur Sosio-ekonomiese toestande Onvoldoende behuising Oorloë Natuurlike rampe

14 (c) Watter faktore kan n land se lewensverwagting beïnvloed? Verbetering in gesondheidsorg en sanitasie Vlak van onderwys Armoede Ekonomiese sukses (d) Watter faktore kan n land se vrugbaarheidssyfer beïnvloed? Gesondheidsorg Godsdiens Bevolkingsbeleid Sosio-ekonomiese welvaart Voorbehoeding (e)watter faktore kan n land se natuurlike aanwas beïnvloed? Oorlog Siekte

15 VRAAG 9: GEE DRIE REDES WAAROM DIE GEBOORTESYFER HOËR SAL WEES IN DIE ONTWIKKELENDE LANDE (ARM LANDE) AS BY EKONOMIES ONTWIKKELDE LANDE. Die gehalte mediese sorg beskikbaar sal die aantal babas wat sterf beïnvloed. Mense in ontwikkelende lande, waar die mediese sorg swak is, sal groter gesinne hê omdat sommige van die kinder kan sterf. Die meeste mense in ontwikkelende lande werk op die landerye en het groot gesinne nodig om met die werk te help. Die vlak van ekonomiese ontwikkeling in n land beïnvloed dus die geboortesyfer. In ontwikkelende lande maak ouers op hul kinders staat om hulle te onderhou as hulle oud is. Ekonomiese ontwikkeling en regeringsbeleid beïnvloed dus ook die geboortesyfer.

16 VRAAG 10: WAARVOOR STAAN DIE AFKORTING MOI EN WAT BEHELS DIT? Die menslike ontwikkelingsindeks (MOI) Dit gebruik die kenmerke van inkomste, onderwys en lewensverwagting om n indeks te skep. Ons kan hierdie indeks gebruik om lande volgens hul vlak van ontwikkeling te rangskik.

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan. BEVOLKINGSTRUKTUUR Maatstawwe waarmee 'n bevolking beskryf word: Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per

Nadere informatie

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger ouderdomme aan die onderkant van die grafiek. Data oor mans

Nadere informatie

BEVOLKINGSAARDRYKSKUNDE. 4. Hoe bereken mens ʼn gebied se bevolkingsdigtheid? Skryf die formule neer.

BEVOLKINGSAARDRYKSKUNDE. 4. Hoe bereken mens ʼn gebied se bevolkingsdigtheid? Skryf die formule neer. BEVOLKINGSAARDRYKSKUNDE Opdrag 1. Bevolkingsverspreiding en digtheid 1. Omskryf die begrippe: (a) bevolkingsdigtheid (b) bevolkingsverspreiding. 2. Wanneer sê ons ʼn gebied het ʼn ylbevolking? 3. Wanneer

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

Faktore wat groei en verandering beinvloed

Faktore wat groei en verandering beinvloed OpenStax-CNX module: m24445 1 Faktore wat groei en verandering beinvloed Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding

Nadere informatie

25. Ontwikkelde en ontwikkelende lande

25. Ontwikkelde en ontwikkelende lande SW Aardrykskunde 25. Ontwikkelde en ontwikkelende lande Aktiwiteite Die volgende artikels word in Afrika gemaak. Hierdie kunsartikels word vir n appel en n ei in Afrika gekoop en ten duurste in ontwikkelde

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 EKSAMINATRISE: MODERATRISE : DATUM : TYD : TOTAAL: ME CJ VAN STADEN ME B JONES SIEKTETOETS SEPT 50 MINUTE 60 PUNTE LEERUITKOMSTE GEDEK: INSTRUKSIES LU 1 AS 2, 3, 4,

Nadere informatie

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

BEVOLKINGS GEOGRAFIE BEVOLKINGS GEOGRAFIE Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkingsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in 'n gebied is. Ons skryf gewoonlik digtheidsmeting as mense per vierkante. Ons bereken hierdie

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 1 November 2016 SA INKOMSTEVERDIENERS MET R28 800 MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Die gesinne van Suid-Afrika se

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *HISTA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en ʼn addendum van 6 bladsye.

Nadere informatie

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 ONTWERP EERSTE

Nadere informatie

MEMORANDUM KWARTAAL 1

MEMORANDUM KWARTAAL 1 MEMORANDUM KWARTAAL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: OPDRAG KOSTEBERAMING EN REISPLAN 40 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Nadere informatie

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP TAAK 1. HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES 1. Noem die DRIE tipes struktuurlandskappe wat ons kry. 2. Noem die VIER tipes landskappe wat ontwikkel uit horisontale rotslae.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Tyd: 45 minute Totaal: 70 Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Kolom A Kolom B 1. Skaarsheid A Produkte soos tennisrakette

Nadere informatie

Antieke Egipte en die Nylrivier

Antieke Egipte en die Nylrivier Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 RELIGIESTUDIES V1 NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Religiestudies/V1 2 DoE/November 2009 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987 1 Oogmerk van die wet 1 2 Basiese beginsels 2 2.1 Die gade as enigste erfgenaam 2 2.2 (e) as enigste erfgenaam(e) 3 2.3 Gade

Nadere informatie

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5 MATTEUS 6:8 Votum en seën Psalm 7 : 6 Gebed Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5 Preek: Vir ons hemelse Vader is eenvoudige gebede goed Gebed

Nadere informatie

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE i Bylae A 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VERKLARING VAN DIE RESPONDENT A Ek verklaar dat: 1. Ek, die respondent, genooi is om deel

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek

Nadere informatie

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek Hersiening Naam: A. Skryftekens: die kappie (bv. ê) die deelteken (bv. ë) die aksentteken (bv. é, á, ó) die afkappingsteken (bv. s) die koppelteken (bv. twee-uur) a) Die vrou het iets gesê toe sy na die

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) EBW GRAAD 7 VRAAG 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) 1.1 Die bestuur van ons alledaagse lewe het oneindig baie opsies waarvan ons moet kennis nee, 1.2 Net sekere behoeftes word deur

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 AARDRYKSKUNDE VS1 NOVEMBER 2006 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. Aardrykskunde/VS1 2 VRAAG 1 1.1 1.1.1 Episentrum 1.1.2 Grondkruip 1.1.3 Verwoestyning 1.1.4

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur

Nadere informatie

Wat is verwoestyning?

Wat is verwoestyning? Verwoestyning Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. Die proses word verwoestyning genoem. Dit behels die verandering van produktiewe grond in woestyn en kom veral voor in semi-droë gebiede,

Nadere informatie

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse

Nadere informatie

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad: Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Naam: Graad: Afdeling A Afdeling B Afdeling C Totaal instruksies:

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Watter getal is 200 minder as ?

Watter getal is 200 minder as ? Watter getal is 5 meer as 8 009 998? Watter getal is 0 minder as 5 162 10? Watter getal is 0 meer as 45 569 88? 1 2 3 Watter getal is 1 000 minder as 210 000 000? Gee die volgende getalle in stygende volgorde

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so

Nadere informatie

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150 Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150 AFDELING A: Vraag 1: Verskeie moontlike opsies word as antwoorde elke vraag verskaf. Kies die korrekte antwoord En skryf slegs

Nadere informatie

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan b meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

Nadere informatie

Die klimaat van SA: Temperatuur

Die klimaat van SA: Temperatuur OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae. CAPS Skeppende Kunste Vraestel 3 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae. 1.1 a) Watter kultuur se tradisionele dans

Nadere informatie

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne: n Getallesin bestaan altyd uit die volgende: 1. Syfers of getalle; bv. 23; 567; 3,245; ens. 2. Bewerkingsteken; bv. 3. Verwantskap teken; bv. Getallesinne Ons kry twee soorte getallesinne: 1. Oop getallesin

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER

Nadere informatie

Humiditeit en relatiewe humiditeit

Humiditeit en relatiewe humiditeit HUMIDITEIT Taak 8. Humiditeit en relatiewe humiditeit Humiditeit beteken eenvoudig dat die lug waterdamp bevat. Die term wat die meeste gebruik word, is 'relatiewe humiditeit'. Relatiewe humiditeit is

Nadere informatie

Wiskunde Graad 4. November 2016

Wiskunde Graad 4. November 2016 1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14

Nadere informatie

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) (a) Omtrek: i. Meet die omtrek van die sirkel met n toutjie: _ ii. Meet die radius met n liniaal. iii. Gebruik nou die

Nadere informatie

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Naam: Graad: Afdeling A Afdeling B Afdeling C Totaal

Nadere informatie

Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L.

Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS TYD: 1 UUR Mr. L. TAUTE TOTAAL: 100 BEANTWOORD AL DIE VRAE OP LYNTJIES PAPIER. GEEN WERK OP DIE VRAESTEL SAL GEMERK

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *HISTA2* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en ʼn addendum van 13 bladsye.

Nadere informatie

vraestel bestaan uit 7 bladsye

vraestel bestaan uit 7 bladsye Toets Hoërskool Montana SS/SW Graad 8 Vervoer en Franse Revolusie 15 September 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2 Naam en van: Gr.8 Eksaminator: Mnr L Taute Moderator: Mnr H Smit Mnr E Kleynhans Groot

Nadere informatie

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 1½ UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: 1. Hierdie

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses 1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Nadere informatie

U het rég gehoor: dat u die HÉre daar gaan dien; want dis wat die Heilige Gees ons hier laat hoor, dat ook ons alledaagse werk godsdiens is.

U het rég gehoor: dat u die HÉre daar gaan dien; want dis wat die Heilige Gees ons hier laat hoor, dat ook ons alledaagse werk godsdiens is. SKRIFLESING: Kolossense 3:18 4:1 TEKS: Kolossense 3:23 TEMA: God se kinders dien HÅm in hulle werk. Psalm 84 : 1, 6 Psalm 139 : 1, 5 Psalm 104 : 8, 9, 14 Skrifberyming 45 (18-7) : 1, 10 2 Vir die meeste

Nadere informatie

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte CAMI EDUCATION Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen 2009 150 Punte CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel:

Nadere informatie

8 Die mens in die ruimte

8 Die mens in die ruimte 8 Die mens in die ruimte Ons sonnestelsel 1. Die middelpunt van ons sonnestelsel is die 2. Noem die nege planete van ons sonnestelsel in volgorde: 1 4 7 2 5 8 3 6 9 3. Wat is die planeet naaste aan die

Nadere informatie

Geskiedenis van Geld Ruilhandel Geld in Suid-Afrika Elektroniese Bankdienste Rol van Geld

Geskiedenis van Geld Ruilhandel Geld in Suid-Afrika Elektroniese Bankdienste Rol van Geld Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vraestel 1 Graad 7 Totaal: 75 Geskiedenis van Geld Ruilhandel Geld in Suid-Afrika Elektroniese Bankdienste Rol van Geld Vraag 1 Pas Kolom A by Kolom B Kolom A Kolom B

Nadere informatie

Vlotheid en intonasie

Vlotheid en intonasie Vlotheid en intonasie Marlene van der Berg 5/20/2012 2 Vlotheid Die gebrek aan vaardigheid in swak lesers is bewys deur hul stadige, hakkelrige en inkonsekwente tempo, swak frasering; en onvoldoende intonasie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 9 (Beantwoord in die spasies voorsien op die vraestel) TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 Datum : 13 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) 1 Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) (Preek gelewer tydens gesamentlike erediens van Geref. Kerke Welkom en Welkom-Noord op Sondag 6 Augustus 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

Hoofstuk 11- Desibelstelsel

Hoofstuk 11- Desibelstelsel Hoofstuk 11- Desibelstelsel In amateurradio gebruik ons dikwels drywingsverhoudings. Byvoorbeeld: die wins van n versterker is die verhouding van sy uitsetkrag tot sy insetkrag. Hierdie verhouding kan

Nadere informatie

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11) Les 14 vir 30 September 2017 Paulus se slotrede is eintlik 'n oproep tot die Galasiërs. Paulus was soos 'n herder wat vir sy kudde sorg. Hy wou die waarhede van die geloof in die Galasiërs se gedagtes

Nadere informatie

7. Lengte en breedtelyne

7. Lengte en breedtelyne SW Aardrykskunde 7. Lengte en breedtelyne Aktiwiteite 1. Kyk na die sketse hieronder en verduidelik wat dit voorstel. 2. Watter nut het hierdie lyne? 3. Wat is die ewenaar? 4. Deur watter vastelande loop

Nadere informatie

SKEPPENDE KUNSTE DRAMA ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015 GRAAD 8

SKEPPENDE KUNSTE DRAMA ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE DRAMA ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015 GRAAD 8 PUNTE : 50 TYD : 1 UUR INSTRUKSIES: 1. Al die vrae is verpligtend. 2. Skryf netjies en leesbaar. VRAAG 1: VEELVOUDIGE

Nadere informatie

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

23. Reëls vir die pad die padgebruikers 23. Reëls vir die pad die padgebruikers Oorhoofse tema Die Here is saam met ons op pad. As die Padmaker het Hy vir ons tien padreëls of lewensreëls gegee sodat ons elke dag daarvolgens kan leef. Die eerste

Nadere informatie

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2007 Graad 11 Tyd: 2½ure Totaal: 150

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2007 Graad 11 Tyd: 2½ure Totaal: 150 Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2007 Graad 11 Tyd: 2½ure Totaal: 150 AFDELING A: Vraag 1: 1.1 Verskeie moontlike opsies word as antwoorde vir die vrae verskaf. Kies die korrekte antwoord en skryf

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 10 RRYKSKUNE VS 1 NOVEMER 2006 PUNTE: 225 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 'n 8 bladsy-addendum. Kopiereg voorbehou laai om asseblief ardrykskunde/vs1 2

Nadere informatie