Belangrike voedingstappe vir die winter 2013

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Belangrike voedingstappe vir die winter 2013"

Transcriptie

1 Belangrike voedingstappe vir die winter 2013

2 Belangrike beplanning by teelkunde 1. Kondisie Telling 2. Winter byvoeding 3. Vervangingsverse 4. Teelbulle 5. Inentings en parasietbeheer 6. Skape

3 Kondisie telling Kondisie Telling is gemeet tussen 1 en Is baie maer 2. Maer 2.5. Redelik 3. Net mooi 4. Vet 5. Baie Vet

4 Kondisie telling 2

5 Kondisie telling 2.5

6 Kondisie telling 3

7 Kondisietelling 4

8 Kondisie van die teelkoeie 1. Speen vroegtydig April, nie later as Mei. Die volgende teelseisoen begin hier! 2. Begin met stategiese lekke soos Proteienlekke vroegtydig nl. April, Mei wanneer gras saad skiet. 3. Doen kondisie telling gereeld om voedings status te bepaal en pas aanvullings aan. 4. Begin met Produksielekke wanneer koeie kalf. Moontlike lekke: Proteienlekke: Voermol Premix 450 Molatek Proteienlek 40 Enige ander lek van u keuse Produksielekke: Meng enige van hierdie lekke 50:50 met chop of mielies. Alles in Een Bees pil

9 Produksielekke is noodsaaklik vir melkproduksie en uitgroei van kalwers! Byvoeding Alles in Een Bees pil teen 1.5 kg tot 2 kg per dag!

10 Winterweiding 1. Beplan weidingstelsel om minimum gewigs verlies te hê. 2. Gebruik u lande stategies deur die winter. 3. Aangeplante weidings. 4. Addisionele bale vir veiligheid.

11 Aangeplante weidings verseker maksimum groei! Byvoeding Alles in Een Bees pil teen 1.5 kg tot 2 kg per dag!

12 Mielielande 1. Bewei die lande stategies om kondisie telling te behaal met paartyd. 2. Koeie wat kalf kry addisionele energie wat melk produseer wat beter speengewigte beteken. 3. Addisionele inkomste vir die boer met swaarder speengewigte. 4. Beter kalf %. 5. Gebruik net n winterlek en nie n produksielek nie.

13 Vervangingsverse Byvoeding Alles in Een teen 1.5 kg Tot 2 kg per dag!

14 Vervangingsverse 1. Die top verse wat uitgehou word om die teelkudde te verbeter moet behoorlik uitgegroei word. 2. Voeding is uiters belangrik vanaf speen tot by geslagsrypheid. Gee Produksielek teen 1.5 kg per dag. 3. Paar Oktober 2 maande vroeër as volwasse diere bv. Normale paar tyd : Desember, Januarie, Februarie.

15 Teelbulle 1. Bepaal die ideale gewig van die teelbul. 2. Weeg die bul en bepaal die hoeveelheid kg wat aangesit moet word. 3. Bepaal die gemiddelde groei oor die tydperk. 4. Voer die bul die rantsoen teen 1% tot 1.5% van liggaamsmassa en vermeerder of verminder die voer totdat gewensde GDT behaal word. 5. Doen vroegtydig die vrugbaarheids toetse.

16 Voer Bulle na die regte gewig vir teel!

17 Mengsels Mengsel 1 Mengsel 2 Ruvoer 150 kg Ruvoer 150 kg Beesvet kg SB kg Bypass 50 kg Procon kg Chop/Mielies 640 kg Chop/Mielies 650 kg Totaal 1000 kg Totaal 1000 kg Hierdie mengsel moet op weiding gegee word. Trubrands Alles in een bees pil.

18 Teelbulle van die toekoms!

19 Teelbulle van die toekoms! Vir die uitgroei van jong bulle kan die volgende byvoedings gebruik word: Somer groen weidings: 1. Molatek Background 18 teen 1.5 kg tot 2 kg per dag. 2. Voermol Supermol teen 1.5 kg tot 2 kg per dag. 3. Trubrands Alles In Een Bees pil 1.5 kg tot 2 kg per dag. Winter weidings: 1. Voermol Produksielek 1.5 kg tot 2 kg per dag. 2. Voermol Super tot 2 kg per dag. 3. Molatek Kondisielek mengsel 100 kg + 40 kg melassemeel. 1.5 kg tot 2 kg per dag. 4. Molatek Meester kg tot 2 kg per dag. 5. Trubrands Alles In Een Bees pil 1.5 kg tot 2 kg.

20 Mengsels vir jong teelbulle Mengsel 1 Mengsel 2 Ruvoer 150 kg Ruvoer 150 kg Beesvet kg SB kg Bypass 50 kg Procon kg Chop/Mielies 640 kg Chop/Mielies 650 kg Totaal 1000 kg Totaal 1000 kg Hierdie mengsel moet op weiding gegee word. Voer teen 1% tot 1.5% van liggaamsmassa.

21 Bepaal die kwaliteit en ras wat vir u kudde pas

22 Parasietbeheer 1. Bosluis beheer. 2. Sponssiekte, lamsiekte en miltsiekte. 3. Multimin. 5. Knopvelsiekte. 6. Slendalkoors. 7. Ontwurming Kontak u naaste OBARO tak!

23 STATEGIESE BYVOEDING VIR SKAPE RAMME KRUIPVOEDING VETMESTING VAN LAMMERS

24 Gewigs verandering STRATEGIESE BYVOEDINGSTYE + 30 Lam Lam Gewigsverlies Dragtigheid Paring Laktasie Droë ooi -20

25 STRATEGIESE VOEDING Vul die tekorte in weiding aan. Verbeter die vertering van weidings en verhoog benutting van weiding. Verhoog melkproduksie vir bv. tweelinge. Gee energie wat in die weiding tekort kan wees. Kan tot die weiding vervang. Is koste-effektief.

26 PROTEIENE Natuurlike Prot. Bypass Prot. NH3 9 % Prot. Onderhoud Dragtiheid Lakterende ooi

27 EFFEK VAN PROTEIENE Geen Bypass Lam % Speen % Kg per ooi gespeen Lam % volende seisoen

28 ALL-GRO RAM-, LAM- EN OOI PILLE

29 RAMME All-gro Ram-, Lam- en Ooipille by ramme: 1. Jong ramme kan uitgegroei word met n inname tussen 350g en 500g per dag op weidings. Die natuurlike proteiene in Allgro bou raam en bespiering by jong ramme. 2. Allgro bevorder vrugbaarheid met die natuurlike proteiene, vitamine en spoorminerale. 3. Kan as n volledige voer aan ramme wat geskou word gevoer word. 4. Allgro pille word gebruik 3 weke voor paring om gewig toename te verseker en om vrugbaarheid by ramme te verhoog. 5. Kan as n onderhouds pil gebruik word met n goeie ruvoer om ramme in kondisie te hou!

30 AANTEEL OOIE Ram-, Lam- en Ooipille is geformuleer vir: 1.Prikkelvoeding. Gee g per ooi per dag. Gewigstoename verbeter vrugbaarheid!! 2.Gee tussen 250g en 350g per dag vir dragtige ooie afhangende van die tyd van die jaar. 3.Gee tussen 300g en 450g per ooi per dag vir beter melkproduksie, afhangende van die produksiestatus, nl. tweelinge, drielinge, ens. 4.Onderhoud: tussen 250g en 350g afhangende die tyd van die jaar.

31 KRUIPVOEDING BY LAMMERS Hoogte van kruip hokke Ingange Vreet spasie 40 cm tot 100cm 15 cm tot 25 cm 2.5 cm per lam

32 Kruipvoeding: All-gro Ram-, Lam- en Ooipille is goed gebalanseer en bevat kwaliteit proteiene, energie, minerale en spoorminerale. Dit bevat ionofore wat die pille veilig maak. Dit bevat Melasse en Lusern wat dit baie smaaklik maak. Is geformuleer vir maksimum groei. Lammers kan vroeër gespeen word wat ooie spaar. Lammers is klaar op die pille aangepas en sal dadelik in die voerkraal presteer.

33 VETMESTING Ideale lam Voertydperk 28 kg tot 35 kg 45 dae tot 60 dae Voeromsetting 4.8 kg tot 5.2 kg teen 1. Slag % 47 % tot 48 % Voer: Ram Lam en ooi pille Bevat stikstof om mikro-organismes te stimuleer, Bypass proteiene om raam en spier te bou, kwaliteit ruvoer en melasse vir smaaklikheid, kwaliteit energiebronne, ionofore vir veiligheid en al die minerale, spoorelement vir vrugbaarheid.

34

35 KONTAK ASB. U NAASTE OBARO DANKIE Malcolm Moodie

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so

Nadere informatie

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone Wildbyvoeding se voor- en nadele Craig Shepstone 083 305 1380 Byvoeding Aanvullende voeding van wild: om goeie diereprestasie te verseker en nutriënt wanbalanse en tekorte te voorkom Winsgewendheid van

Nadere informatie

VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE

VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE EKONOMIESE VETMESTING VAN SPEENKALWERS BEESAFRONDINGSRANTSOEN Wet 36 van 1947, Reg. Nr. V503 PRAKTIESE WENKE Proteïen min g/kg 130 Proteïen ex NPN % 30 Ureum maks g/kg

Nadere informatie

VROEGSPEEN VAN LAMMERS KAN VLEISPRODUKSIE PER HEKTAAR VERHOOG

VROEGSPEEN VAN LAMMERS KAN VLEISPRODUKSIE PER HEKTAAR VERHOOG VROEGSPEEN VAN LAMMERS KAN VLEISPRODUKSIE PER HEKTAAR VERHOOG Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stellenbosch Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding- en Bestuurspesialis

Nadere informatie

TEMA : HOE BOER EK INTENSIEF OP N HOE LYK DIE OMGEWING?

TEMA : HOE BOER EK INTENSIEF OP N HOE LYK DIE OMGEWING? CMW Lei..Ander volg CMW Leads..Others follow KUDDE BESTUUR CMW Giepie Calldo Nationale Bestuurder: Wol Tegniese Velddienste en Skaap&Woldeskundige Noord Kaap RPO TEMA : HOE BOER EK INTENSIEF OP N EKSTENSIEWE

Nadere informatie

KALF GROOTMAAK. A18044 RCL FOODS Calf Brochure A5 AFR DPS.indd 1

KALF GROOTMAAK. A18044 RCL FOODS Calf Brochure A5 AFR DPS.indd 1 KALF GROOTMAAK A18044 RCL FOODS Calf Brochure A5 AFR DPS.indd 1 N GOEIE BEGIN MAAK SAAK Die toekoms van jou suiwelkudde word bepaal deur die prestasie van jou kalwers. Met Epol se kalfreeks is jy van goeie

Nadere informatie

DIEREGESONDHEID GESONDHEIDSPLAN VIR SKAPE VIR VERBETERDE PRODUKSIE EN REPRODUKSIE

DIEREGESONDHEID GESONDHEIDSPLAN VIR SKAPE VIR VERBETERDE PRODUKSIE EN REPRODUKSIE DIEREGESONDHEID GESONDHEIDSPLAN VIR SKAPE VIR VERBETERDE PRODUKSIE EN REPRODUKSIE Die lam gesondheidsplan... WAT IS DIE DOEL VAN LAM BESTUUR? Maksimale groei Swaar speenmassa GROTER WINS Gesonde lammers

Nadere informatie

VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE

VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) 1 Die doel van hierdie artikel is om slegs

Nadere informatie

Hoë potensiaal skaapras sonder grense

Hoë potensiaal skaapras sonder grense FOKUS OP DIE S. A. VLEISMERINO Hoë potensiaal skaapras sonder grense Die Suid Afrikaanse Vleismerino het sy oorsprong uit Duitsland in 1932. Oor die afgelope 80 jaar het die ras n reuse omwenteling veroorsaak

Nadere informatie

INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE JAAR KOMPETISIE. Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer.

INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE JAAR KOMPETISIE. Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer. INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE AR KOMPETISIE Vereistes en Prosedure Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer. Die kandidaat moet die inskrywingsvorm self

Nadere informatie

Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers. Bestuur ramme vir meer lammers

Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers. Bestuur ramme vir meer lammers April 2013 24 Bestuur ramme vir meer lammers Produksie en skeer Ramme verteenwoordig n groot kapitale uitleg in elke kudde. Die optimale benutting van ramme beteken dus ook die grootste opbrengs op daardie

Nadere informatie

VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE

VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE 1 VOEDINGSPROGRAM VIR SKAPE ONDER EKSTENSIEWE EN SEMI-INTENSIEWE TOESTANDE Die doel van hierdie artikel is om slegs breë riglyne te gee met betrekking tot 'n voedingsprogram vir skape onder ekstensiewe

Nadere informatie

78 THE DAIRY MAIL MAY Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie.

78 THE DAIRY MAIL MAY Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie. 78 THE DAIRY MAIL MAY 2012 Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie. TEGNOLOGIE Super stelsels vir megakuddes deur Johan Heunis Hedendaagse elektroniese bestuurstelsels maak

Nadere informatie

Somer. Winter. Behoefte. Fosfaat Voorsiening. Okt. Okt

Somer. Winter. Behoefte. Fosfaat Voorsiening. Okt. Okt Somer Winter Behoefte Fosfaat Voorsiening Okt Okt Die belangrikheid van Mikrominerale vir dieregesondheid Kleiner hoeveelhede in finale lek, maar word oral in die liggaam benut Essensiële spoorminerale:

Nadere informatie

DROOGTEVOEDING VAN SKAPE

DROOGTEVOEDING VAN SKAPE Opskrif: Droogtevoeding van skape Vraag: Wat kan ek voer om my skape te laat oorleef tydens n droogte? Hellao! Naruseb hnaruseb@swkmun.com.na Antwoord: DROOGTEVOEDING VAN SKAPE Droogtevoeding neem normaalweg

Nadere informatie

Vraag: Ek soek riglyne om my skape te voer sodat ek produksie kan volhou om sodoende winsgewend met die skape te boer.

Vraag: Ek soek riglyne om my skape te voer sodat ek produksie kan volhou om sodoende winsgewend met die skape te boer. Opskrif: Voer van skape vir volgehoue hoё produksie en wins Vraag: Ek soek riglyne om my skape te voer sodat ek produksie kan volhou om sodoende winsgewend met die skape te boer. Antwoord: VOER SKAPE VIR

Nadere informatie

Hoe maak ek meer wins uit bees- boerdery? Benut geleenthede Waardetoevoeging Geleentheidsvoerkraal Toekomsvisie Samevatting

Hoe maak ek meer wins uit bees- boerdery? Benut geleenthede Waardetoevoeging Geleentheidsvoerkraal Toekomsvisie Samevatting Geleentheidsvoerkraal Dr. Jasper Coetzee (0833 86 83 82 & jasperco@iafrica.com) Hoe maak ek meer wins uit bees- boerdery? Benut geleenthede Waardetoevoeging Geleentheidsvoerkraal Toekomsvisie Samevatting

Nadere informatie

KRUIPVOER VERHOED SPEENSKOK EN BEVORDER NASPEENSE GROEI

KRUIPVOER VERHOED SPEENSKOK EN BEVORDER NASPEENSE GROEI KRUIPVOER VERHOED SPEENSKOK EN BEVORDER NASPEENSE GROEI Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stellenbosch Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding- en Bestuurspesialis Konsultant

Nadere informatie

PRIKKELVOEDING VAN TEELOOIE IN PERSPEKTIEF

PRIKKELVOEDING VAN TEELOOIE IN PERSPEKTIEF PRIKKELVOEDING VAN TEELOOIE IN PERSPEKTIEF Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (Tel no.: 021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) n Kort periode van verbeterde voeding, oftewel prikkelvoeding vir

Nadere informatie

RIGLYNE VIR GOEIE PRODUKSIE. HENNING VERMAAK

RIGLYNE VIR GOEIE PRODUKSIE. HENNING VERMAAK RIGLYNE VIR GOEIE PRODUKSIE. HENNING VERMAAK NUWE VOERKRAAL ONTVANGSTE UITDAGINGS: SPEEN SKOK. TRANSPORT STRESS - ELEKTROLIET & PROTEIN VERLIESE. LAE VOER INNAMES. ONDER ONTWIKKELDE VERTERINGS ORGANE-

Nadere informatie

Winsgewendheid = Waardetoevoeging in kilogramme en teelwaarde

Winsgewendheid = Waardetoevoeging in kilogramme en teelwaarde Dr. At Viljoen Indien ń boer sy beesboerdery holisties benader, m.a.w. die teel en seleksie doewitte, bestuur en bemarking binne n doelgerigte struktuur sou uitvoer, die beesboerdery meer winsgewend sou

Nadere informatie

Vraag: Vertel my asb meer van n sinchronisasieprogram vir ooie.

Vraag: Vertel my asb meer van n sinchronisasieprogram vir ooie. Opskrif: Sinchronisasie van ooie Vraag van: Wiele-martinje@iim.co.za Vraag: Vertel my asb meer van n sinchronisasieprogram vir ooie. Antwoord: Beheerde teling by kleinvee het baie voordele. As kunsmatige

Nadere informatie

MORVET. Morvet Vleisbees Kuddegesondheids Bestuurs Program

MORVET. Morvet Vleisbees Kuddegesondheids Bestuurs Program MORVET BK/CC 2003/051339/23 Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) S01/1681 Veearts/Veterinarian (Geregistreerde Veearts Spesialis: Voorkomende geneeskunde) Potchefstroom. (Praktyk Nr: FR 14/13026) Tel:

Nadere informatie

DIE KEUSE VAN DIE KORREKTE LEK AANVULLING IS BAIE BELANGRIK VIR OPTIMALE DIEREPRODUKSIE

DIE KEUSE VAN DIE KORREKTE LEK AANVULLING IS BAIE BELANGRIK VIR OPTIMALE DIEREPRODUKSIE DIE KEUSE VAN DIE KORREKTE LEK AANVULLING IS BAIE BELANGRIK VIR OPTIMALE DIEREPRODUKSIE Die hoof oogmerk van lek aanvulling is om n tekort of tekorte aan voedingstowwe wat mag voorkom in weiding of ruvoere

Nadere informatie

DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING

DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stell. Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding- en Bestuurspesialis Konsultant 076 846 8800 & jasperco@iafrica.co.za

Nadere informatie

PRODUKHANDLEIDING VEERTIENDE UITGAWE. Wat die natuur kort - sal Voermol voorsien

PRODUKHANDLEIDING VEERTIENDE UITGAWE. Wat die natuur kort - sal Voermol voorsien PRODUKHANDLEIDING VEERTIENDE UITGAWE Die Volledige Melassegebaseerde Produktereeks Wat die natuur kort - sal Voermol voorsien 1 INHOUD VOERMOL VELDAANVULLINGS ENERGIE-AANVULLINGS Droogtekorrels Melassemeel

Nadere informatie

groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae

groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae LENTE NUUSBRIEF 2012 Dit is die begin van n nuwe teelseisoen met die moontlikheid om HIERDIEE JAAR groot spronge vorentoe te gee met die beeskudde. Die kombinasie van bul en koei lewer tog die kalf, wat

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE VOORWOORD. Christo Faasen BESTURENDE DIREKTEUR UREUM VERGIFTIGING GIDS - BLADSY 43

INHOUDSOPGAWE VOORWOORD. Christo Faasen BESTURENDE DIREKTEUR UREUM VERGIFTIGING GIDS - BLADSY 43 PRODUK HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE VLEISBEESTE BLADSY Sernick Fase C meel / korrels 4 Sernick Fase C H.P.K. 5 Beesafrond meel (sonder hooi) 6 Volledige Beesafrond 7 Beesvetmeskonsentraat 8 Sernick Vetmix

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. BLADSY Sernick Soutfos. 19 Sernick P Sernick Somerlek 10% 21 Sernick Somerlek 12 + P. 22 Sernick Produksie Lek 20%

INHOUDSOPGAWE. BLADSY Sernick Soutfos. 19 Sernick P Sernick Somerlek 10% 21 Sernick Somerlek 12 + P. 22 Sernick Produksie Lek 20% PRODUKHANDLEIDING VLEISBEESTE Sernick Fase C meel / korrels Sernick Fase C H.P.K. Beesafrond meel (sonder hooi) Volledige Beesafrond Beesvetmeskonsentraat Sernick Vetmix 85 SKAPE Ram, Lam en Ooi korrels

Nadere informatie

INDIVIDUELE LEKINNAME BEPAAL ALGEHELE KUDDEPRESTASIE

INDIVIDUELE LEKINNAME BEPAAL ALGEHELE KUDDEPRESTASIE INDIVIDUELE LEKINNAME BEPAAL ALGEHELE KUDDEPRESTASIE Strategiese byvoeding van skape is geregverdig solank dit produsente help om meer wins te maak. Hedendaagse dierevoeding streef na voedingstofaanvulling,

Nadere informatie

Algemene vrae - skenkers

Algemene vrae - skenkers ~ 1 ~ Algemene vrae - skenkers 1) Hoeveel embrio s sal my koei gee per spoeling? Hierdie vraag is onmoontlik om te antwoord. Ons rekord vir die meeste embrio s van n enkele spoeling was 65 graad 1 s van

Nadere informatie

DOMSIEKTE. Oorsake van domsiekte

DOMSIEKTE. Oorsake van domsiekte DOMSIEKTE Wanneer domsiektegevalle in n kudde voorkom, is dit die eerste waarskuwing dat iets radikaal met die voeding en/of bestuur van die kudde as geheel verkeerd is (Henderson, 1990). Die risiko vir

Nadere informatie

WINSGEWENDE KLEINVEEVOEDINGSBESTUUR IN DIE PRAKTYK INLEIDING: AANVULLENDE VOEDING

WINSGEWENDE KLEINVEEVOEDINGSBESTUUR IN DIE PRAKTYK INLEIDING: AANVULLENDE VOEDING WINSGEWENDE KLEINVEEVOEDINGSBESTUUR IN DIE PRAKTYK INLEIDING: AANVULLENDE VOEDING Die doel van aanvullende voeding is om die dier se dieet te balanseer sodat sy prestasie verbeter. Dit moet ook weidingsinname

Nadere informatie

DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING

DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING 1 DEURBRAAK MET PRIKKELVOEDING Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (Tel no.: 021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) Meer as 30 jaar se volgehoue navorsing oor prikkelvoeding deur dr. Jasper Coetzee

Nadere informatie

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,

Nadere informatie

HVD LOT 6 Daar is n klomp vleis aan die bul

HVD LOT 6 Daar is n klomp vleis aan die bul HVD 140007 LOT 6 Die bul moet een van jou gunstellinge wees. Sy moeder is uitstekend met besonderse syfers. Die bul het uitgestaan in die fase D. Hy is geteel uit genetika van Syferfontein SYF 080182 wat

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

HANDLEIDING VIR OPTIMALE SKAAPBOERDERY VRYSTAAT EN NOORD-OOS KAAP. J.L. Venter

HANDLEIDING VIR OPTIMALE SKAAPBOERDERY VRYSTAAT EN NOORD-OOS KAAP. J.L. Venter HANDLEIDING VIR OPTIMALE SKAAPBOERDERY VRYSTAAT EN NOORD-OOS KAAP J.L. Venter INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. Algemene Rambestuur 2 2. Bestuur van Ramme tydens paartyd 3 3. Ram aankope 4 4. Rambestuurspraktyke

Nadere informatie

ENTPROGRAM VIR BEESTE PAUL MARé BONSMARAS JANUARIE 2010

ENTPROGRAM VIR BEESTE PAUL MARé BONSMARAS JANUARIE 2010 ENTPROGRAM VIR BEESTE PAUL MARé BONSMARAS JANUARIE 2010 DATUM GROEP AKSIE AAN TAL 10 Jan Dragtige Verse Multimin SE & Cu (Winter Kalf) (E- colie) Rotavac DOSIS TOTAAL 1 Feb Veilings Bulle (Sponssiek &

Nadere informatie

Russell en Ed Clark met klein Mike op sy pa se skoot.

Russell en Ed Clark met klein Mike op sy pa se skoot. Deur Izak Hofmeyr Russell Clark en sy seun, Ed, is geen onbekendes as dit by toekennings kom nie. Hulle het pas weer vanjaar die Vleissentraal SA Stamboek Elite vleisbeeskudde van die jaar-toekenning ontvang.

Nadere informatie

Hoe kies n mens n troeteldier?

Hoe kies n mens n troeteldier? Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde

Nadere informatie

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY AGTERGROND Gebore 1972 in Vredendal. Word groot op Molsvlei, kommunale plaas in dorre Namakwaland. Verwerf Landbou Diploma op Kromme Rhee 1992. Eerste vaste werk

Nadere informatie

GROENVOER HEELJAAR OOR VOER-BOER WAT KAN VOER-BOER DOEN VIR JOU

GROENVOER HEELJAAR OOR VOER-BOER WAT KAN VOER-BOER DOEN VIR JOU GROENVOER HEELJAAR OOR VOER-BOER Voerboer is n maklik, tog goedkoop oplossing teen duur voerpryse van vandag. Droё saad word gespruit binne 6 dae en word omskep in n Hoё- Proteïen en Uitmuntende Voedsame

Nadere informatie

By Morvet word n verskeidenheid van produksiedier geasosieerde veeartseny dienste gelewer.

By Morvet word n verskeidenheid van produksiedier geasosieerde veeartseny dienste gelewer. BK/CC 2003/051339/23 Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom. Tel: (018) 285-1156. Sel: 079-9615651. Posbus 6020, Baillie Park 2526. Geleë

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

HANDLEIDING VIR OPTIMALE SKAAPBOERDERY IN EKSTENSIEWE GEBIEDE

HANDLEIDING VIR OPTIMALE SKAAPBOERDERY IN EKSTENSIEWE GEBIEDE HANDLEIDING VIR OPTIMALE SKAAPBOERDERY IN EKSTENSIEWE GEBIEDE deur Juan Venter en Gawie van Wyk NWKV INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. Ram-aankope 2 2. Koggeltyd 3 3. Rambestuur 4 4. Ooibestuur in paartyd 7 5. Dragtigheidsperiode

Nadere informatie

MEGA VEILING Woensdag H00 Hochfeld, Namboerkrale

MEGA VEILING Woensdag H00 Hochfeld, Namboerkrale HART 07-64 MEGA VEILING Woensdag 21.09.11-13H00 Hochfeld, Namboerkrale ERH 08-0015 ERH 08-0015 is n bul wat ek self geteel het uit ERH 04-0007 en ERH 05-0070. Hier het my telingkombinasie baie goed gewerk

Nadere informatie

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x VIERKANTSVOLTOOIING Jy het al verskeie maniere teëgekom waarmee jy kwadratiese vergelykings kan oplos, en een wat jy dalk nog nie gesien het nie, en wat ook goed werk, staan bekend as vierkantsvoltooiing.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

RAMSEM K.I. & EMBRIOSENTRUM

RAMSEM K.I. & EMBRIOSENTRUM RAMSEM K.I. & EMBRIOSENTRUM 1 RAMSEM bied sedert 1985 n voltydse en volledige reproduksiediens aan die SA Kleinveetelers. Die volgende basiese dienste word aangebied: 1. Bevriesing en bemarking van ramsemen.

Nadere informatie

Antieke Egipte en die Nylrivier

Antieke Egipte en die Nylrivier Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese

Nadere informatie

SKAPE EN MIELIES: N VOLHOUBARE KOMBINASIE? Hendrik van Pletzen (Voermol Voere)

SKAPE EN MIELIES: N VOLHOUBARE KOMBINASIE? Hendrik van Pletzen (Voermol Voere) SKAPE EN MIELIES: N VOLHOUBARE KOMBINASIE? Hendrik van Pletzen (Voermol Voere) SKAPE EN MIELIES Hoe lyk die som? Resultate van 5-jaar studie Rente verdien op kapitaal belê (%) Produksiejaar 1 2* 3 4 5*

Nadere informatie

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS 2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS 1 Voeding en Voere : Berekenings Koëffisiënt van verteerbaarheid ; Dit is n maatstaf van die verteerbaarheid van die droë voer en word uitgedruk in n persentasie

Nadere informatie

RIGLYNE VIR VEEPRODUKSIE TYDENS DROOGTE

RIGLYNE VIR VEEPRODUKSIE TYDENS DROOGTE ROOIVLEIS PRODUSENTE-ORGANISASIE RED MEAT PRODUCERS' ORGANISATION Posbus 132, PERSEQUOR PARK, 0020 Quinton Brandstraat 2, Eulophia Corner (Eenheid 22), PERSEQUOR PARK, 0020 Tel : 012 349 1102 / 1103 Faks

Nadere informatie

Tabel 1: Produksielekke: 5 Opsies. Opsie 1 Voermol Produksielek (V 10108) n Klaargemengde produksielek, met n proteïeninhoud van 25 %.

Tabel 1: Produksielekke: 5 Opsies. Opsie 1 Voermol Produksielek (V 10108) n Klaargemengde produksielek, met n proteïeninhoud van 25 %. TERUGVOER FEEDBACK Augustus 2010 Ulrich Müller, Voermol Voere Gedurende die wintermaande word proteïen in die vorm van n proteïenlek, wat hoog in ureum is, aangevul. Die doel van so n winterlek is om die

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Lamtyd verg besondere vernuf

Lamtyd verg besondere vernuf Lamtyd verg besondere vernuf Lamtyd is oestyd! Om dus maksimum inkomste te genereer, moet skaapprodusente hulle kennis en bestuursvernuf opskerp om te verseker dat soveel as moontlik lammers wat gebore

Nadere informatie

Kodes vir Afkeurredes

Kodes vir Afkeurredes KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861

Nadere informatie

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum AANGEGAAN EN GESLUIT DEUR EN TUSSEN: SERNICK [PTY] LTD Reg no: 78/02199/07 Adres: Posbus 130 EDENVILLE 9535 (Hierinlater verwys na Sernick

Nadere informatie

VOEDINGSBROSJURE WILDPRODUKTE

VOEDINGSBROSJURE WILDPRODUKTE VOEDINGSBROSJURE WILDPRODUKTE WILDVOEDING EN VOEDING- AANVULLINGS Wild in hul natuurlike omgewing het min behoefte aan aanvullende voeding, aangesien hul kan rondtrek agter voedsamer weiding om sodoende

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Maak seker dat daar genoeg drinkplekke en voerders is vir die aantal kuikens wat jy bestel het. Sien onderstaande tabel vir riglyne.

Maak seker dat daar genoeg drinkplekke en voerders is vir die aantal kuikens wat jy bestel het. Sien onderstaande tabel vir riglyne. BRAAIKUIKENVOEDING MAAK GEREED Voordat die dag-oud kuikens by die plaas aankom, moet alles in die groeihok reeds gereed wees. Dit sluit die verwarming in. Maak seker jou inentingsprogram is beplan. SLEUTELVOERPUNTE

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 MODEL 2009 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. Landbouwetenskappe/V1 2 DoE/Model 2009 AFDELING A VRAAG 1.1 1.1.1

Nadere informatie

Maak die meeste van jou marges

Maak die meeste van jou marges Maak die meeste van jou marges Artikel deur Izak Hofmeyr in die Dairymail Mielies is al vir baie jare die hoofkomponent in melkkoeirantsoene en soos kuddegroottes toeneem, is al minder boere in staat om

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

PRYSLYS R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag

PRYSLYS R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag Henjo Beleggings (Pty) Ltd Posbus 1781 Silverton 0127 Sel: 082 558 5376 Faks: 012 8030424 E-pos: hjoub@mweb.co.za www.rotsinbos.co.za PRYSLYS 2018 Selfsorg verblyf Safari Tent Jagters Kamers Nie Jagters

Nadere informatie

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES: LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD 1. Voltooi al die afdelings. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord. 3. Jy kry 5 minute om die vraestel deur te lees. Moenie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Voorkoming is beter as genesing

Voorkoming is beter as genesing BK/CC 2003/051339/23 Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom. Tel: (018) 285-1156. Sel: 079-9615651. Posbus 6020, Baillie Park 2526. Geleë

Nadere informatie

Internasionale Simmentaler Kampioenskappe, Vryburg 22, 23 en 24 April 2014

Internasionale Simmentaler Kampioenskappe, Vryburg 22, 23 en 24 April 2014 DIE SIMMENTALER/SIMBRA BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SUIDELIKE AFRIKA Privaatsak X 7002, Langenhovenpark 9330 TEL: 051-4460580/2 FAKS: 051-4460455 EPOS: info@simmentaler.org BELANGRIK! Sperdatum vir inskrywings:

Nadere informatie

TOPGEHALTE VOER PERDEPRODUKTE VOERBROSJURE

TOPGEHALTE VOER PERDEPRODUKTE VOERBROSJURE TOPGEHALTE VOER PERDEPRODUKTE VOERBROSJURE EPOL = DIE PERFEKTE BALANS Perde het oor geslagte heen aangepas en oorleef deur hul spoed en intelligensie in te span. Hulle het oorleef op vrugbare weiding en

Nadere informatie

Opskrif: Lekaanvulling in die winter en die kafeteriastelsel

Opskrif: Lekaanvulling in die winter en die kafeteriastelsel Opskrif: Lekaanvulling in die winter en die kafeteriastelsel Vraag een op Landbouforum: My beeste (veral koeie met klein kalfies) is nie in 'n goeie toestand nie. Ek wil hulle aanvullende lek gee sodat

Nadere informatie

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie

Nadere informatie

Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom.

Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom. BK/CC 2003/051339/23 Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom. Tel: (018) 285-1156. Sel: 079-9615651. Posbus 6020, Baillie Park 2526. Geleë

Nadere informatie

Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 03 GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM EKSEMPLAAR Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. AFDELING A VRAAG ANTWOORD PUNTE. D- spelerig en lui. D- spelerig en lui.3 D-

Nadere informatie

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING Indien voedsel aan kleuters verskaf word, moet die daaglikse spyskaart vertoon word. Spyskaarte se samestelling moet voedsame maaltye aan die kinders verskaf. Voedselvoorbereiding

Nadere informatie

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK Saamgestel deur D Hanekom en H Agenbag Optimum grondvereistes: ph van 5.0 7.0 (KCl) met maksimum suurversadiging van 10% P ± 36 dpm (Sitroensuur) ±

Nadere informatie

Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom.

Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom. BK/CC 23/51339/23 Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom. Tel: (18) 285-1156. Sel: 79-9615651. Posbus 62, Baillie Park 2526. Geleë te Hadeda

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Vlotterklep Eienskappe:

Vlotterklep Eienskappe: Indeks 1) Trogtek Waarborg 2) Vlotter Eienskappe 3) Vlotterkleppe 4) Vlotter Onderdele 5) Vlotter Samestelling 6) Klein Waterkrip 7) Klein Voerbak 8) Lekbakke 9) Skaap krippe 10) Bees krippe 11) Wild krippe

Nadere informatie

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET 2018 Die Brahman Beestelersgenootskap van SA Tel: 051 446 4619 Faks: 051 446 3148 E-pos: info@brahman.co.za Web: www.brahman.co.za AMPTELIKE 2018 SKOUKLASSE

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

Bobaas by veldbultoetse: Die veld is die Braford se kos

Bobaas by veldbultoetse: Die veld is die Braford se kos Bobaas by veldbultoetse: Die veld is die Braford se kos n Doeltreffende fabriek wat veldgras na goeie, gesonde, smaaklike beesvleis omskakel dit is die Braford volgens die prestasies wat dié ras in indringende

Nadere informatie

BENUT KOGGELRAMEFFEK TOT VOORDEEL

BENUT KOGGELRAMEFFEK TOT VOORDEEL BENUT KOGGELRAMEFFEK TOT VOORDEEL Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere (Tel no.: 021-8879559; 0833 86 83 82; jasperco@iafrica.com) Indien die koggelrameffek korrek benut word, kan dit n belangrike rol speel

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE Hierdie boekie bestaan uit 19 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

WYSE WAAROP OOILAMMERS UITGROEI, BEPAAL HULLE LEEFTYDREPRODUKSIE- EN -PRODUKSIEPOTENSIAAL

WYSE WAAROP OOILAMMERS UITGROEI, BEPAAL HULLE LEEFTYDREPRODUKSIE- EN -PRODUKSIEPOTENSIAAL WYSE WAAROP OOILAMMERS UITGROEI, BEPAAL HULLE LEEFTYDREPRODUKSIE- EN -PRODUKSIEPOTENSIAAL Dr. Jasper Coetzee Pr.Sci.Nat. (Anim.Sci.) Ph.D. (Agric.) Stell. Professionele Veekundige (400328/83); Skaapvoeding-

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

10 Die bou van n plant

10 Die bou van n plant 10 Die bou van n plant Groepaktiwiteit: blaarvorms Bring blare skool toe. Groepeer die blare volgens die blaarvorms waarvan ons geleer het, en pars dit. n Mens kan dit ook tussen twee lae koerantpapier

Nadere informatie