God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Vergelijkbare documenten
Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Jesaja sien die Toekoms

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

n Tempel Leier besoek Jesus

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

SKRIFLESING: Handelinge 16: TEKS: Handelinge 16:30-31 HK 23. Wie in die Here Jesus glo, word gered. Psalm 48 : 4.

Deur Sy wet gee God ons broodnodige kennis van sonde

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

Goeie Konings, Slegte Konings

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

PSALM 115:1 HK Sondag 52:

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Wie God se beloftes het, streef om skoon te word en heilig te wees

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

SKRIFLESING: Lukas 6: TEKS: Lukas 6:37 HK 43. God se mense het ook met hulle woorde lief. Psalm 34 : 1, 2. Psalm 34 : 6.

TEKS: Handelinge 2:39 HK 27:74. Die Here se belofte geld ook vir die kinders van gelowiges

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

SKRIFLESING: Deuteronomium 30. TEKS: Deueronomium 30:6 HK 25. Die eintlike is die werk van God. Psalm 105 : 1, 5. Psalm 63 : 3

Die Here gee Sy seën waar ouers en kinders Hom gehoorsaam.

Jona en die Groot Vis

Toe God alles gemaak het

Die Kerk se Geboorte

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

HEMELVAART. SKRIFLESING: Johannes 14:1-14. TEKS: Johannes 14:2-3 (AV 1933/53) Jesus Christus is hemel toe vir ons. Psalm 2 : 4, 6.

SKRIFLESING: Prediker 11. TEKS: Prediker 11:4, 6. Wie met God reken, gebruik sy/haar kanse. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 126 : 3.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

Toe God alles gemaak het

SPREUKE 16:9. Votum en seën. Psalm 8 : 1, 2. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Exodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 65 : 2, 4.

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

God red mense wat glo deur die krag van die evangelie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

TEKS: Esegiël 33:18-19 HK 32:87 33:90. God laat onbekeerdes sterf, maar bekerendes lewe.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Wie die Here vertrou, kan radikaal gehoorsaam wees.

1 KORINTIËRS 13:12. Ook: Sb 18-8 (30) : 4, 5

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

NABETRAGTING 1 Timoteus 6:12

SKRIFLESING: Jesaja 55. TEKS: Jesaja 55: Die Here se Woord werk. Skrifberyming 34 (2-2) : 1. Psalm 19 : 4. Psalm 33 : 5.

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Welkom by Die Storie God se storie

Vir die Here is die hoofsaak dat ons sal glo en gehoorsaam.

SKRIFLESING: Lukas 17:1-10. TEKS: Lukas 17:10 HK 24. Begenadigdes skuld God gehoorsaamheid. Psalm 138 : 1. Skrifberyming 24 (1-1) : 2.

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

SKRIFLESING: 1 Petrus 2:1-10. TEKS: 1 Petrus 2:9. God red sodat ons sal vertel. Psalm 40 : 5. Psalm 4 : 3. Skrifberyming 8 (5-3) : 2.

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 13. TEKS: 1 Korintiërs 13:8. Die liefde bly vir ewig. Psalm 103 : 1, 2. Psalm 102 : 11, 12. Skrifberyming 21 (9-4) : 1, 6

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

1 JOHANNES 5:4. Votum en seën. Psalm 45 : 1, 3, 4. Gebed. Skriflesing: 1 Johannes 5:1-13 (AV 1933/53) Teks: 1 Johannes 5:4 (AV 1933/53) Psalm 18 : 15

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

SKRIFLESING: Openbaring 19:1-10. TEKS: Openbaring 19:7b. Vir die groot bruilof moet ons gereed maak. Skrifberyming 23b (18-6) : 1, 2.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Van Vervolger tot Prediker

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

TEKS: 1 Korintiërs 8:4-6 HK 34:94-95

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

SKRIFLESING: Titus 1. TEKS: Titus 1:15. Die Here wil ons op die hoofspoor hê. Psalm 134 : 1, 2. Psalm 119 : 4. Psalm 18 : 12. Skrifberyming 78 (13-3)

HOSEA 6:1-3. Votum en seën. Psalm 48 : 1. Gebed. Skriflesing: Hosea 6 (AV 1933/53) Teks: Hosea 6:1-3 (AV 1933/53) Psalm 72 : 3

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

n Dubbele kruis-belydenis

Transcriptie:

SKRIFLESING: Jeremia 31:23-40 TEKS: Jeremia 31:33b HK 49 TEMA: God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra Psalm 103 : 10, 11 Psalm 131 : 2, 3 Skrifberyming 14 (8-1) : 1, 2 Ook: Ps. 40 : 4 Sb 28b : 2 1

Kom ons wees maar eerlik: - dis dinge hierdie wat ons nie sommer vanself sou bid nie; - as die Here Jesus ons nie pertinent geleer het om hiervoor te vra nie, sou ons dit seker amper nooit gebid het nie; - met soveel persoonlike nood en behoeftes wat so vlak op ons gemoed lä wie van ons sou vanself gedink het om te bid dat God se Naam geheilig moet word en dat Sy koninkryk moet kom en dat Sy wil moet geskied? Maar as n mens eers begin verstaan hoe belangrik hierdie dinge is en hoe wonderlik dit sal wees as dit wat hiermee gevra word, gebeur, dan kan jy nie anders nie as om al hoe meer daarvoor te smeek Kom ons kyk vanaand na wat ons geleer word om met die derde bede van die Onse Vader te vra iets wat ons nie verniet sal vra nie, omdat die Here belowe het om dit wat ons hiermee vra, vir ons te gee. 1. WAT ONS MET DIE DERDE BEDE VRA Wat vra ons as ons bid dat die Here Sy wil hier op aarde moet laat geskied net soos in die hemel? Die wil van die Here is dit wat Hy wil hä wat moet gebeur: - dis Sy plan wat Hy vir hierdie heelal het en Sy wette wat Hy vir die wäreld en die wat daarop bly, gemaak het; - dis die koers waarin Hy alles stuur en die paaie wat Hy gemaak het waarop ons moet loop. Ons weet wat hierdie wil van die Here is, al ken ons nie al die detail daarvan nie. Ons weet byvoorbeeld uit die Bybel uit in hoofsaak wat Sy plan met die wäreld is, waarheen Hy met alles op pad is en waarheen Hy met Ñns op pad is, al weet ons nie presies alles wat möre en oormöre gaan gebeur nie. Ons weet ook baie goed wat Hy wil hä wat ons moet doen: - ons ken die koers waarop Hy wil hä dat ons moet gaan, die paaie waarop ons moet loop, Sy wette vir ons lewens; - dit staan so duidelik in die Bybel dat n kind dit kan verstaan. 2

God se wil is nie vir ons onbekend nie. Ün ons weet ook dat Sy wil baie goed is. Die plan wat Hy vir die wäreld het, die koers waarin Hy alles en almal stuur, Sy wette vir ons lewens, is goed vir ons. Dis goed vir ons bestaan op hierdie aarde kyk maar net hoe verval mense se lewens en hoe verval samelewings wat nie die Here se wette gehoorsaam nie. Maar dis ook goed vir ons ewige beswil. Die paaie waarin die Here ons wil laat loop, is paaie wat ons na Hom toe vat. God se wil, wat ons ken, is n goeie wil. Maar nou s daar n probleem: die wil van die sondaarmens. Die mens het mos ook n wil: - die mens is mos na die beeld van God geskep; - die mens aard in sekere opsigte op n menslike manier natuurlik na God; - n deel hiervan is dat die mens ook n wil het. Eers was dit nie n probleem nie. Daar in die paradys, voor die mens gesondig het, was sy wil in volmaakte harmonie met God se wil; - soos God wil, so wou die mens ook eers; - die mens het verstaan dat God se wil vir hom goed is, en dit was sy lewe om dit te doen! Maar toe kom die sonde: - daar in die paradys luister die mens vir die duiwel en hy doen die wil van die duiwel; - hy verruil God se goeie wil vir Satan se bose wil. En die gevolg van hierdie dwaasheid (so leer die Heilige Gees ons in die Bybel) was dat die mens sleg geword het: - soveel so dat hy van toe af nie meer vanself kan sien dat God se wil vir hom goed is nie; 3

- soveel so dat hy van toe af vanself nie meer God se wil wil doen nie; - soveel so en dis die ergste van alles dat hy van toe af uit sy eie uit nie meer God se wil kán doen nie! - die mens werk nou sy eie planne uit, kies sy eie koers, maak sy eie wette, loop sy eie paaie; - en dis opvallend dat al hierdie paaie wat die mens self maak en loop, hom al hoe verder van God af wegvat! Van die sondeval af is die mens se wil in stryd met God se wil. En nou kom Jesus en Hy leer ons om te bid: Vader, laat U wil geskied! En hiermee leer Hy ons dan om te vra: - Vader, gee dat ek en ander mense ons sondige eie wille sal prysgee, dat ons hierdie planne en koers en wette en paaie wat ons self gemaak het, sal los; - leer ons weer insien dat à wil vir ons goed is goed vir ons aardse lewe en goed vir die ewigheid; - verander ons hierbinne hier waar ons so sleg geword het dat ons U wil nie meer kan doen nie so dat dit weer ons lewe sal word om U wil te doen, elke dag, elke plek, elke faset van ons lewens; - maak ons weer gehoorsaam aan U, so gehoorsaam soos die engele daar by U in die hemel, wat altyd dadelik gereed is en bereid is en gretig is om U bevele tot in die fynste besonderhede toe stiptelik uit te voer; - Vader, laat U wil wen! - maak ons slegte en kortsigtige en dwase wille dood en gee weer vir ons n wil in harmonie met U wil. Dis wat Jesus ons leer om met hierdie bede te vra. En juis dit het God belowe om vir Sy mense te doen. 2. DAT DIE HERE BELOWE HET OM DIT TE GEE Sal die Here dit wat ons met hierdie bede vra, doen? 4

Hy sal, ja, want Hy t lankal belowe om dit te doen. Jeremia 30-33 is vol beloftes wat die Here vir Sy volk gemaak het. Sy volk was op hierdie stadium in ballingskap in Babel. Dis hulle straf omdat hulle hardnekkig ongehoorsaam aan die Here was. Maar hier belowe die Here hulle dat hierdie straf nie vir altyd gaan aanhou nie. Daar gaan n tyd kom wat hulle weer Sy troue verbondsliefde en sorg vir hulle gaan beleef. n Mens kan omtrent alles wat die Here in hierdie hoofstukke belowe, saamvat in twee dinge wat Hy vir hulle gaan doen: - Hy gaan hulle uiterlike lot verander hulle bevry van hulle vyande en hulle terugvat na hulle eie land toe; - en Hy gaan hulle innerlik nuut maak vir hulle n nuwe gesindheid en nuwe gehoorsaamheid aan Hom gee. Ons teksverse praat nou spesifiek van hierdie innerlike vernuwing wat Hy gaan bring. Wanneer Hy Sy verbond met Sy volk nuut gaan maak (sä die Here hier), gaan Hy Sy wet in hulle binneste gee en op hulle hart skrywe. Hy gaan Sy wet in hulle binneste gee: - Hy gaan Sy wet nie meer net as n wet wat jou van buite af toespreek, aan mense voorhou nie; - Hy gaan dit in hulle gedagtewäreld inbring; - Hy gaan hulle help om weer te verstaan waarheen Hy mense se lewens met Sy wet stuur. En Hy gaan dit op hulle harte skrywe: - in hierdie nuwe bedeling wat kom, gaan Hy Sy wet nie meer op kliptafels skrywe nie, maar in die harte van Sy uitverkorenes; - hier in jou hart hier in die beheerkamer van jou lewe, hier waar jñâ wil gebore word, hier gaan die Here weer liefde vir Sy wet gee, hier gaan Hy n wil laat kom wat Sä wil wil doen. Deur die profeet Esegiel het die Here dit sñ laat sä: Ek sal my Gees in jul binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou en doen. 1 1 Eseg 36:27 5

God self gaan in mense kom bly en hulle dwarstrekkerige wille weer in lyn met Sy wil bring Presies wat Jesus ons leer om met die derde bede van die Onse Vader te vra, het God belowe om te doen! En natuurlik alreeds begin doen. Hierdie nuwe bedeling waarvan Jeremia geprofeteer het, het al gekom: - toe die Here Jesus aan die kruis gesterf het, is die straf wat ons sondige wille oor ons gebring het, betaal en is elkeen wat in Hom glo, weer kind-van-god gemaak; - en vandat Hy uit die dood opgestaan en in die hemel opgevaar het en die Heilige Gees uitgestort het, word oral in die wäreld al hoe meer mense van binne af verander, sñ verander dat dit hulle hartsbegeerte is om tog die Here se wil te kan doen. En op God se rooster is die dag nie meer ver wanneer al Sy kinders se wille vir altyd volmaak een met Sy wil sal wees daar op die nuwe aarde nie Wat ons vra met hierdie bede, het God belowe en alreeds begin doen. TEN SLOTTE As die Here Jesus ons nie pertinent geleer het om te bid Laat U wil geskied nie, dan sou ons seker maar min indien ooit iets soos hierdie gebid het. Maar hoe belangrik is dit nie! Dis oneindig belangriker as al ons ander nood en probleme en behoeftes wat altyd so vlak op ons gemoed lä. Dink n bietjie: wat sou dit ons help om al die geld in die wäreld te hä en die beste gesondheid en n vrolike lewe en geen probleme wat ons pla nie, maar ons gaan ons eie koers en loop ons eie paaie daardie s wat ons wegvat van die Here af? Wat sou dit ons help? 6

Dis oneindig belangriker om die wil van die Here te doen as meeste ander dinge waaroor ons ons gedurig moegmaak. En dink net hoe wonderlik sal dit wees wanneer hierdie bede eendag ten volle verhoor sal wees in die ewigheid: - as ons wil weer volmaak een sal wees met God se wil; - as dit vir ons geen stryd meer gaan wees om God se wil vir ons lewens te aanvaar nie; - as daar by ons geen opstandigheid meer gaan wees teen die paaie wat Hy met ons loop nie; - as daar nooit meer n eie wil in ons gaan wees wat gaan dwarstrek teen enige bevel van die Here nie; - as ons harte so spontaan gehoorsaam gaan wees en ons voete so spontaan bereid om Sy wil te doen soos wat die engele om Sy troon nou is Is dit nie iets om na uit te sien nie? Is dit nie iets om dag en nag voor te bid nie? Is dit nie n belofte van die Here waaraan ons Hom sonder ophou sal herinner nie? AMEN 7