NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Vergelijkbare documenten
Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

n Tempel Leier besoek Jesus

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

JOHANNES 6:48 HK 28. Votum en seën. Psalm 100 : 1, 3. Gebed. Skrifberyming 54 (2-6) : 1. Skriflesing: Johannes 6:41-59 (AV 1983) Belydenis: HK 28

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Vir die Here is die hoofsaak dat ons sal glo en gehoorsaam.

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

SKRIFLESING: Handelinge 16: TEKS: Handelinge 16:30-31 HK 23. Wie in die Here Jesus glo, word gered. Psalm 48 : 4.

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

God red mense wat glo deur die krag van die evangelie

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Jesaja sien die Toekoms

SKRIFLESING: Johannes 4:1-30. TEKS: Johannes 4:10. Die Here les mense se diepste dors. Psalm 84 : 2, 3. Psalm 139 : 1, 3. Skrifberyming 6 (5-1) : 5

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Goeie Konings, Slegte Konings

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

Van Vervolger tot Prediker

LUKAS 12:50. Votum en seën. Psalm 105 : 2, 3. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Exodus 20:1-17 (AV 1933/53) [Lees nommer van elke gebod]

PSALM 115:1 HK Sondag 52:

SKRIFLESING: 1 Petrus 2:1-10. TEKS: 1 Petrus 2:9. God red sodat ons sal vertel. Psalm 40 : 5. Psalm 4 : 3. Skrifberyming 8 (5-3) : 2.

Baie welkom by vanoggend se erediens

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Toe God alles gemaak het

Wie in die Here glo, vertrou Hom met die bestemming.

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

1 KORINTIËRS 3:21-23 HK Sondag 1

1 KORINTIËRS 13:12. Ook: Sb 18-8 (30) : 4, 5

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

Die Seun het gekom om die Vader aan ons bekend te maak.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 13. TEKS: 1 Korintiërs 13:8. Die liefde bly vir ewig. Psalm 103 : 1, 2. Psalm 102 : 11, 12. Skrifberyming 21 (9-4) : 1, 6

SKRIFLESING: Prediker 1:1-11. TEKS: Prediker 1:3. Los van God bied die lewe niks. Psalm 149 : 1, 2. Skrifberyming 19 (2-1) : 1, 2.

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

Die Groot Gebod dennis de wet

SKRIFLESING: Johannes 3:1-21. TEKS: Johannes 3:16. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 25 : 3. Psalm 103 : 6 (na doop) Skrifberyming 33 (2-4) : 1

Welkom by Die Storie God se storie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Die Kerk se Geboorte

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

SKRIFLESING: Matteus 11: TEKS: Matteus 11:28. Christus gee gekwelde mense rus. Psalm 145 : 1, 2. Skrifberyming 12-3 : 1, 2 (na geloofsbelydenis)

Toe God alles gemaak het

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Die Here belowe vir Sy kinders n lewe sonder enige slegte herinneringe.

1 KORINTIËRS 1:4. Votum en seën. Psalm 116 : 7, 10. Gebed. Psalm 31 : 13, 18. Skriflesing: 1 Korintiërs 1:1-9 (AV 1933/53)

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom!

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

MATTEUS 5:17 NGB 25. Votum en seën. Psalm 67 : 2. Gebed. Skriflesing: Matteus 5:17-32 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 25. Teks: Matteus 5:17 (AV 1933/53)

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

JESAJA 53:9 HK Sondag 16:40-43

MATTEUS 27:46. Votum en seën. Skrifberyming 5-3 (8) : 2. Gebed. Skriflesing: Matteus 27:32-50 (AV 1933/53) Teks: Matteus 27:46 (AV 1933/53)

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

SKRIFLESING: Romeine 1:1-17. TEKS: Romeine 1:3b-4a HK 13. Jesus is die Seun van God en ons Here. Psalm 149 : 1, 2.

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Petrus en die Krag van Gebed

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

Wie God se beloftes het, streef om skoon te word en heilig te wees

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

HABAKUK 3: Ook: Ps 73 : 10

LUKAS 5:8. Votum en seën. Psalm 116 : 1, 10. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Exodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 51 : 6.

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

n Dubbele kruis-belydenis

Transcriptie:

NAGMAAL SKRIFLESING: 1 Petrus 2:18-25 TEKS: 1 Petrus 2:24a TEMA: Jesus Christus het ons sondes gedra Psalm 89 : 1 Psalm 40 : 3 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 116 : 1, 2, 3, 4, 5, 7 Psalm 89 : 7 Voor tafels: Jesaja 55:1 By tafels: Hand 2:22-32/36 Hand 3:13-21 Hand 10:36-43 Hand 13:26-33 Hand 13:34-41

2 Dis tog die kern van alles. Dis waaroor dit in die Bybel gaan. Dis die goeie nuus van die evangelie. Dis waarom ons mense geword het wat die Here dien omdat Jesus Christus self ons sondes in Sy liggaam aan die kruis gedra het. En u kén hierdie goeie nuus. Maar nou moet ons nooit die fout maak om te dink dat hierdie paar eenvoudige woorde (Jesus Christus het self ons sondes in Sy liggaam aan die kruis gedra) só bekend kan word dat ons nie meer daaroor hoef te praat of te dink nie. Iemand wat dink dat n mens hierdie ou sinnetjie holrug kan ry, het nog nooit die ontsaglike diepte daarvan verstaan nie. Daar kan eintlik oor elkeen van hierdie woorde boekdele geskryf word Vat byvoorbeeld die woordjie sondes. Van watter wêreld van haat en onreg praat hierdie woordjie nie! Van hoeveel ontelbare goeie dinge wat nié gedoen is nie, vertel hierdie woordjie nie! Sonde is n woord wat sê dat mense die hele doel van hulle lewe (= om God met n heilige lewe te eer) mis. Sonde is n woord wat vertel hoe klein, nietige wesentjies, spikkeltjies in die heelal, dit gewaag het om die gesag uit te daag van die Een wat hierdie heelal net met n bevel van Sy mond gemaak het. Dis n woord wat sê dat kinders die volmaakte liefde van die Vader in die hemel minag. Dis n woord wat ons daaraan herinner watter verskriklik kwaad mense mekaar aandoen die koerante is elke dag vol van dié gru-verhale. Dis die een woord waarin al die verskeurdheid en gebrokenheid van die menslike bestaan op hierdie aarde saamgevat is. Sondes Óns sondes.

3 Hoe lank sal ons nie oor hiérdie woordjie kan praat nie. Wie s hierdie ons? Dis in die eerste plek ons as mense, in onderskeiding van diere of engele. Die apostel Petrus skryf hierdie brief vir mense: - die kroon van God se skepping; - die wese wat God geskep het na Sý beeld; - die een wat met Sy onvervalste sin vir regverdigheid waarmee hy geskep was en met sy inherente gebondenheid aan die wil van sy Skepper en met sy getroue werk as bestuurder van die skepping Gód moes grootmaak. En hierdie mens, hierdie ons, het gesondig en maak deur al die eeue op n daaglikse basis hierdie sondes net al hoe meer en al hoe groter! Maar die ons van wie die apostel hier in ons tekssin praat, is ook baie spesifiek die gelowiges in onderskeiding van ongelowiges. Hy skryf tog hierdie brief nie vir mense in die algemeen nie, maar vir gelowiges: - vir mense wat nie net God se Skepperliefde ken nie, maar ook Sy Verlosserliefde; - mense wat nie net die ewige krag en majesteit van God uit Sy werke ken nie, maar wat ook Sy genade en Sy trou uit Sy Woord ken. Dis nie net die mens in die algemeen wat sondes doen nie, of net die heidene en die ongelowiges nie, maar ook kerkmense, die verbondsvolk van die Here, die gelowiges, die mense vir wie God al van ewigheid af spesiaal liefhet ook óns doen baie sondes. Hierdie woordjie ons moet ons elkeen herinner aan al die skandes wat ons as kinders van God al in hierdie wêreld gepleeg het en waaroor ons so diep skaam behoort te wees En dink net aan die woordjie dra Christus het ons sondes gedra. As jy iets dra, dan beteken dit dat jy die las daarvan op jóú vat,

4 dat jy die gewig daarvan op jóú laat druk. Christus het al ons nalatigheid en al die onreg wat ons God en mekaar aangedoen het, op Sý skouers gevat en namens ons daarmee voor die regbank van die heilige God gaan staan. Hy t ons misdade op Hom laat druk, toe Hy die straf daarop, wat óns moes ly, vir ons volledig klaar gely het. En omdat Hy ons sondes en straf vir ons gedra het, hoef ons dit nou nooit weer self te dra nie. Hy t ons sondes gedra. Dink aan die woordjie self Hy het self ons sondes gedra. Het u dalk gedink hierdie woordjie self is hier nie baie belangrik nie? Die woordjie self onderskei die Here Jesus se offer aan die kruis van al die Ou Testamentiese offers, wat na Sý offer toe heengewys het. In die Ou Testamentiese bedeling het die priesters daar by die tempel elke keer iets anders as hulleself geoffer: n bul, of n ram, of n ander dier. Maar hier kom die eintlike Hoëpriester en Hy offer Homsélf! Hy dra self ons sondes. En Hy doen dit in Sy liggaam. Hy het self ons sondes in Sy liggaam gedra. Hy t dus n liggaam gehad en hoe baie sê dít nie! Sy lyding was egte lyding. Jesus was nie n soort skynmens, wat nie regtig verneder en verontreg en seergemaak kon word nie en wat nie regtig pyn gevoel het nie en wat nie regtig die allerverskriklikste benoudheid oor die hel wat Hy moes ly, deurgegaan het nie. Nee, Hy t n liggaam gehad.

5 Hy was n mens van vleis en bloed, net soos ons. Die pyn en die benoudheid en die dood wat deur ons sondes veroorsaak is, het Hy nie net in n figuurlike sin gedra nie, maar werklik, letterlik-fisies, in n ware menslike liggaam Dis bekende woorde in hierdie sinnetjie; maar elkeen van hulle 1 het n wêreld van betekenis daarin opgesluit: - Jesus Christus het self ons sondes in Sy liggaam aan die kruis gedra. En hieroor gaan dit per slot van rekening in die Bybel en in ons godsdiens. Aan hiérdie feit laat die Heilige Gees ons in die eerste plek gelowig vasgryp. Hiérvan praat die evangelie en hiérvan word ons in die nagmaal verseker. Dís wat uiteindelik regtig saak maak, permanent saak maak in n mens se lewe Jesus Christus, wat self jóú sondes in Sy liggaam vir jou gedra het daar aan die kruis. As jy dít glo, as jy dít weet, as jy dít in jou binneste dra, dan is jy n geseënde mens AMEN 1 En elkeen is nie eers bespreek nie