ARBEIDSREG ARR214. Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "ARBEIDSREG ARR214. Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging"

Transcriptie

1 ARBEIDSREG ARR214 Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging PGL (2006: , ) ;WL (2009: ) PLL (2005: )

2 TEMA 5 (LEERUITKOMSTE) Bespreek die erkenning van die verpligting om te beding. Definieer n kollektiewe ooreenkoms en bespreek die regswerking daarvan. Gee 'n uiteensetting van die organiseringsregte waarop 'n vakbond aanspraak kan maak. Verskaf ook n aanduiding van watter organiseringsregte aan verteenwoordigende-, voldoende verteenwoordigende- en meerderheidsvakbonde toegeken word. Bespreek die verskillende kollektiewe bedingingstrukture. Dra kennis van die partye wat deur 'n bedingingsraadooreenkoms gebind word en die moontlike uitbreiding daarvan. Sit die begrip kollektiewe onderhandeling, die partye daarby betrokke en die bevoegdhede van rade uiteen. Gee 'n uiteensetting van en onderskei tussen agentskapwerkplekooreenkomste en geslote geledere ooreenkomste. Verduidelik hoe geskille met betrekking tot kollektiewe ooreenkomste besleg kan word.

3 TEMA 5 (INLEIDING) Klem van WAV is op samewerking en konstruktiewe skakeling tussen bestuur en arbeid. Nuwe strukture: Statutêre en werkplek forums. Nywerheidsrade is vervang deur bedingingsrade.

4 TEMA 5 (KOLLEKTIEWE BEDINGING I) Erkenning van plig om te beding (I) Gee nie regtens afdwingbare verpligting om te beding nie MAAR regte van vakbonde en agentskapwerplekooreenkomste. Moet regte aan vakbonde toestaan, maar geen verpligting om te onderhandel nie. Weiering om te beding = magspel. Adviserende toekenning om te onderhandel sal waarskynlik nie ignoreer kan word nie. Potensiële belangrikheid van hierdie vorm van adviserende arbitrasie word duidelik as mens besef dat weiering om te onderhandel die volgende insluit (a 64(2)): o Weiering om vakbond as kollektiewe bedingingsagent te erken o Weiering om n bedingingsraad in te stel o Onttrekking van erkenning van n kolletiewe bedingingsagent o Bedanking van party uit bedingingsraad o Geskille rakende gepaste bedingingseenhede, -vlakke of -onderderwerpe

5 TEMA 5 (KOLLEKTIEWE BEDINGING II) Erkenning van verpligting om te beding (II) Erkenning van vakbond is begin van kollektiewe bedinging. Werkgewer moet regte van verteenwoordigende geregistreerde vakbonde gee: o 30% lidmaatskap Geregistreerde vakbond wat statutêre raad wil instel moet lidmaatskap van ten minste 30% in relevante sektor hê. Twee/meer vakbonde mag saamsmelt vir hierdie doel. 30% lidmaatskap word slegs in konteks van statutêre rade gebruik. In die hele wet word slegs melding van voldoende verteenwoordigend en meerderheidsvakbonde gemaak. o Voldoende verteenwoordigend Slegs geregistreerde vakbond wat voldoende verteenwoordigend van werknemers in werkplek is kan op sommige organiseringsregte aandring. Definisie van voldoende verteenwoordigend word nie voorsien nie, maar die gees van hierdie hoofstuk in die Wet dui aan dat n vakbond met aansienlike lidmaatskapsbasis, alhoewel nie die meerderheid nie, as voldoende verteenwoordigend erken sal word. Gewoonlik 30% verteenwoordiging en meer. Twee/meer vakbonde kan gesamentlik optree om voldoende verteenwoordiging daar te stel. o Meerderheid lidmaatskap Meerderheid is nie moeilik nie en dui op duidelike meerderheid van werknemers in werkplek, dit is wanneer 50% plus een van die werknemers in die werkplek by die vakbond aangesluit het. Slegs geregistreerde vakbonde met meerderheidsondersteuning sal in staat wees om op statutêre regte m.b.t. agentskapwerkplek, geslote geledere ooreenkomste en werkplekforums aan te dring. Twee/meer vakbonde kan saamsmelt ten eind meerderheidsondersteuning te verkry sodat hierdie regte toegeken kan word. Verdermeer, regte om inligting te laat openbaar, om verteenwoordigers aan te stel en vir betaalde verlof word net aan n meerderheidsvakbond toegeken.

6 TEMA 5 (ORGANISERINGSREGTE I) Sien definisie van werkplek op PHA 229. Die organiseringsregte is as volg: o Toegang tot die werkplek (VV & M) Om lede te werf/mee te kommunikeer/se belange te dien. Vergaderings buite werksure op perseel. Redelik t.o.v. tyd en plek. o Aftrekking van vakbond ledegelde van lede se salarisse (VV & M) Werknemer kan werkgewer magtig om ledegelde af te trek. Werkgewer moet afgetrokke geld voor 15de van volgende maand aan vakbond oorbetaal. o Verlof gedurende werksure vir ampsdraers (VV & M) Redelike verlof om funksies uit te voer. Vakbond en werkgewer moet op aantal dae betaalde verlof ooreenkom.

7 TEMA 5 (ORGANISERINGSREGTE II) Organiseringsregte (vervolg) II: o o Openbaarmaking van inligting (M) Inligting om funksies effektief uit te voer. Wanneer met werkgewer gekonsulteer/beding word. Geen inligting indien: Regtens gepriviligeerd Verbied deur reg/hofbevel Aansienlike nadeel Private persoonlike inligting van werknemer Aanstelling van verteenwoordigers by werksplek (M) 1 vert - 10 lede 2 vert - >10 < lede 2 vert + 1 >50 (maks 7 vert) 300 lede 7 vert + 1 >100 (maks 10 vert) 600 lede 10 vert + 1>200 (maks 12 vert) > 1000 lede 12 vert + 1>500 (maks 20 vert) Sien funksies van verteenwoordiger PHA232.

8 TEMA 5 (ORGANISERINGSREGTE III) Organiseringsregte (vervolg) III: o Uitoefening van organiseringsregte (VV & M) Stel werkgewer skriftelik in kennis. o Beslegting van geskille (VV & M) Verwys na KVBA vir versoening/arbitrasie.

9 TEMA 5 (KOLLEKTIEWE BEDINGINGSTRUKTURE I) Bedingingsrade o Een/meer geregistreerde vakbonde en een/meer geregistreerde werkgewersorganisasies kan bedingingsraad vir sektor en area deur : n grondwet wat aan die vereistes voldoen, aan te neem registrasie van die bedingingsraad te bekom. o Bedingingsraad kan vir meer as een sektor aangestel word en die Staat kan n party tot enige bedingingsraad wees indien dit n werkgewer is in daardie sektor en area. o Primêre funksie is sluit van kollektiewe ooreenkomste (bewaring van nywerheidsvrede).

10 TEMA 5 (KOLLEKTIEWE BEDINGINGSTRUKTURE II) Bedingingsrade (vervolg) o Bevoegdhede en werksaamhede van bedingingsrade sluit die volgende in: Om kollektiewe ooreenkomste te sluit Om kollektiewe ooreenkomste af te dwing Om arbeidsgeskille te voorkom en te besleg Om geskilbeslegtingswerksaamhede te verrig Om n fonds vir beslegting van geskille in te stel en te administreer Om opleidings- en onderwysskemas in te stel en te bevorder Om pensioen-, mediese hulp-, siekbetalings-, vakansie-, werkloosheids- en opleidingskemas in te stel en te administreer Om voorstelle oor beleid en wetgewing wat die sektor en area raak te wontwikkel en aan NEOAR/ ander geskikte forum voor te lê Om by wyse van kollektiewe ooreenkomste te bepaal wat, by stakings of uitsluitings, nie n vraagstuk in geskil mag wees nie Om aan WPF bykomende aangeleenthede op te dra vir oorlegpleging Om nywerheidsteundienste binne die sektor te voorsien Om die dienste en werksaamhede van die bedingingsraad na werkers in informele sektor en huiswerkers uit te brei

11 TEMA 5 (KOLLEKTIEWE BEDINGINGSTRUKTURE III) Statutêre rade o Verteenwoordigende vakbond/werkgewersorganisasie kan by Registrateur in voorgeskrewe vorm aansoek doen vir die instelling van n statutêre raad in n sektor en area ten opsigte waarvan geen raad geregistreer is nie. o Bevoegdhede en werksaamhede Bevorder geskilbeslegtingswerksaamhede Bevorder en stel opleidings- en onderwysskemas in Die instelling en administrasie van pensioen-, voorsorg-, mediese hulp-, siektebetalings-, vakansie- en werkloosheidsskemas Sluit kollektiewe ooreenkomste om uitvoering aan bg te gee (Kollektiewe bedining)

12 TEMA 5 (KOLLEKTIEWE BEDINGINGSTRUKTURE IV) Werkplekforums o Oorlegplegende liggaam eerder as onderhandelende liggaam. o Poging om grondvlak arbeidsbestuursverhoudinge te demokratiseer. (Om vakbond se veglustige wyse van optrede en bestuursprerogatiewe teen te werk). o Werkgewers moet somtyds oorleg pleeg en somtyds oorleg pleeg met die doelwit om konsensus te bereik, met n werkplekforum (Sien Tema 6).

13

14 TEMA 5 (BEDINGINGSPROSES) Bedingingseenheid o In werkplek. Groep werknemers wat gemeenskaplike belange deel. Bedingingsvlak o Onderneming / sektor Bedingingsagenda o Gemeenskaplike belang Bedingingsoptrede o Goeie trou

15

16 TEMA 5 (KOLLEKTIWE OOREENKOMSTE I) Kollektiewe ooreenkoms' beteken skriftelike ooreenkoms rakende diensvoorwaardes en terme of enige ander aangeleentheid van gemeenskaplike belang wat gesluit word tussen een of meer geregistreerde vakbond(e), aan die een kant, en aan die ander kant deur - o een of meer werkgewers o een of meer geregistreerde werkgewersorganisasies o een of meer werkgewers en een of meer werkgewersorganisasies

17 TEMA 5 (KOLLEKTIWE OOREENKOMSTE II) Regswerking van kollektiewe ooreenkomste Kollektiewe ooreenkoms bind: o Partye tot die kollektiewe ooreenkoms o Elke party tot die ooreenkoms en lede van elke ander party tot die ooreenkoms in soverre bepalings tussen hul van toepassings is o Lede van geregistreerde vakbond en werkgewers wie lede is van geregistreerde werkgewersorganisasie wat partye is tot die ooreenkoms indien die ooreenkoms die volgende reguleer: Diensvoorwaardes en -terme Optrede van werkgewers teenoor werknemers/optrede van werknemers teenoor werkgewers o Werknemers wie nie lede van geregistreerde vakbond(e) wat party tot ooreenkoms is nie indien: Werknemers in ooreenkoms geïdentifiseer word Ooreenkoms die werknemers uitdruklik bind Vakbond(e) meerderheid van werknemers as lede in werksplek het. Kollektiewe ooreenkoms is bindend vir die hele tydperk van ooreenkoms. n Kollektiewe ooreenkoms wysig enige dienskontrak.

18 TEMA 5 (KOLLEKTIWE OOREENKOMSTE III) Agentskapwerkplekooreenkomste Geen statutêre verpligting op werkgewer/werkgewersorganisasie om agentskapwerkplekooreenkoms aan te gaan nie. Werkgewer is verplig om agentskapsfooi van lone van nie-vakbond werknemers af te trek een aan vakbond, wat party is tot ooreenkoms, oor te betaal. Werknemers wie nie lede is van vakbond nie moet in ooreenkoms aangedui word en moet vir vakbond-lidmaatskap kwalifiseer. Agentskapwerkplekooreenkoms is binded slegs as dit bepaal dat: o Nie-vakbond lede nie verplig is om lede van vakbond te word nie o Ooreengekome agentskapsfooi nie n bedrag is wat die vakbondledegeld van lede oorskry nie Sien PHA p240

19 TEMA 5 (KOLLEKTIWE OOREENKOMSTE IV) Geslote geledere ooreenkomste Geregistreerde meerderheidsvakbond kan geslote geledere ooreenkoms met werkgewer sluit. Geslote geledere ooreenkoms is bindend slegs indien stemming onder werknemers (wie deur ooreenkoms gebind word) gehou is en 2/3 in ondersteuning was vir so n ooreenkoms. Geen aftrekkings gemaak ingevolge n geslote geledere ooreenkoms mag aan politieke partye as affiliasiefooie/as verkiesing van n persoon tot n politieke amp betaal word nie. Wet stel uitdruklik dat dit nie onbillik is vir n werkgewer om n werknemer te ontslaan wie weier om lid te word van die vakbond wat n party tot die ooreenkoms is, of wie lidmaatskap geweier word of wie regverdiglik uit vakbond geskors word. Sien PHA p

20 TEMA 5 (GESKILBESLEGTING) Indien geen ooreenkoms oor n proses, sal die KVBA oor eksklusiewe jurisdiksie beskik om geskil te besleg. Beslegting van geskille rakende kollektiewe ooreenkomste sien vloeidiagram in PHA p 242.

21 VOLGENDE LESING Werknemerdeelname

22

WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE 66 VAN 1995 [GOEDGEKEUR OP 29 NOVEMBER 1995] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 11 NOVEMBER 1996] (Tensy anders vermeld) (Engelse

WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE 66 VAN 1995 [GOEDGEKEUR OP 29 NOVEMBER 1995] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 11 NOVEMBER 1996] (Tensy anders vermeld) (Engelse WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE 66 VAN 1995 [GOEDGEKEUR OP 29 NOVEMBER 1995] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 11 NOVEMBER 1996] (Tensy anders vermeld) (Engelse teks deur die President geteken) soos gewysig by Wysigingswet

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..

Nadere informatie

ARBEIDSREG Tema 4 NEOAR, Raamwerk van die Wet op Arbeidsverhoudinge & Vryheid van ARR214 Assossiasie

ARBEIDSREG Tema 4 NEOAR, Raamwerk van die Wet op Arbeidsverhoudinge & Vryheid van ARR214 Assossiasie ARBEIDSREG ARR214 Tema 4 NEOAR, Raamwerk van die Wet p Arbeidsverhudinge & Vryheid van Assssiasie PHA (2008: 201-225) ;WL (2009: 425-442) PLL (2005: 10-12, 15-19, 210-256) TEMA 4 (LEERUITKOMSTE) Verduidelik

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN ARSO

KONSTITUSIE VAN ARSO KONSTITUSIE VAN ARSO Handeldrywend as ICO ARTIKEL 1: NAAM 1.1 Aksie Reformatoriese (Gereformeerde) Skoolonderwys handeldrywend as Instituut vir Christelike Onderwys, afgekort ICO. 1.2 ICO is ʼn regspersoon

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

ENKEL E BELANGRIKE REGTE VAN WERKNEM ERS. 1. Die werknemer se reg op vryheid van assosiasie.

ENKEL E BELANGRIKE REGTE VAN WERKNEM ERS. 1. Die werknemer se reg op vryheid van assosiasie. ENKEL E BELANGRIKE REGTE VAN WERKNEM ERS 1. Die werknemer se reg op vryheid van assosiasie. 1.1 Elke w erknemer het die reg op vryheid van assosiasie. 1 Hierdie basiese reg van w erknemers w ord bevestig

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesings 14-15 Die Wet op Beroepsgesondheid en veiligheid 85 van 1993 Hoofstuk 7 (par 7.1-7.10) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths: Durban.

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 10.2 Die kontrak Beeindiging van kontraktuele verhouding Hoofstuk 9 (par 9.106-9.150) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 10.2 (LEERUITKOMSTE)

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 13 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes 130 van 1993 Hoofstuk 6 (par 6.1-6.8) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths:

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 6 Die kontrak Handelingsbevoegdheid Hoofstuk 5 (par 5.01-5.50) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 6 (LEERUITKOMSTE) Verduidelik

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

WET OP BEVORDERING VAN

WET OP BEVORDERING VAN WET OP BEVORDERING VAN ADMINISTRATIEWE GEREGTIGHEID, 2000 [GOEDGEKEUR OP 3 FEBRUARIE 2000] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 30 NOVEMBER 2000] (Tensy anders aangedui) (Engelse teks deur die President geteken)

Nadere informatie

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES (Soos ingedien by die Nasionale Vergadering (voorgestelde artikel 75); verklarende opsomming van Wetsontwerp gepubliseer in Staatskoerant

Nadere informatie

WET OP ERKENNING VAN GEBRUIKLIKE HUWELIKE 120 VAN 1998

WET OP ERKENNING VAN GEBRUIKLIKE HUWELIKE 120 VAN 1998 WET OP ERKENNING VAN GEBRUIKLIKE HUWELIKE 120 VAN 1998 [GOEDGEKEUR OP 20 NOVEMBER 1998][DATUM VAN INWERKINGTREDING: 15 NOVEMBER 2000] (Engelse teks deur die President geteken) soos gewysig by Wysigingswet

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 1. AGTERGROND: Die ordelike funksionering van Hoërskool Outeniqua hang baie af van die goeie funksionering van die beheerliggaam

Nadere informatie

HOOFSTUK 9 Regspleging

HOOFSTUK 9 Regspleging HOOFSTUK 9 Regspleging Artikel 78 - Die Regbank (1) Die regterlike gesag berus by die howe van Namibië wat bestaan uit: (a) n Hoogste Hof van Namibië (b) n Hoërhof van Namibië (c) Laerhowe van Namibië

Nadere informatie

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. B. FAKULTEITSRADE WOORDBEPALING Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: Assessorlid: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. Fakulteitsraad: Die Raad

Nadere informatie

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit

Nadere informatie

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n

Nadere informatie

Kommentaar op die Marikana Slagting en die rol van Arbeidsreg. Stefan van Eck en Mareesa Kreuser

Kommentaar op die Marikana Slagting en die rol van Arbeidsreg. Stefan van Eck en Mareesa Kreuser Kommentaar op die Marikana Slagting en die rol van Arbeidsreg Stefan van Eck en Mareesa Kreuser Die geweldadige stakings in die platinumbedryf gedurende die lente van 2012 herinner aan die stakings in

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie

Nadere informatie

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch 1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer

Nadere informatie

VERWYSINGSGIDS VIR SOLIDARITEIT VERTEENWOORDIGERS

VERWYSINGSGIDS VIR SOLIDARITEIT VERTEENWOORDIGERS VERWYSINGSGIDS VIR SOLIDARITEIT SAAMGESTEL DEUR: PHILIP KRUGER SOLIDARITEIT REGSDIENSTE Ons beskerm ons mense Belangrike Solidariteit Kontaknommers Hoofkantoor: 012-644 4300 Dienssentrum: 0861 25 24 23

Nadere informatie

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 12 Die Werkloosheidsversekeringswet 63 van 2011 Hoofstuk 5 (par 5.1-5.9) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 12 (LEERUITKOMSTE)

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES 75 VAN 1997 [GOEDGEKEUR OP 26 NOVEMBER 1997] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 1 DESEMBER 1998] (Tensy anders vermeld)

WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES 75 VAN 1997 [GOEDGEKEUR OP 26 NOVEMBER 1997] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 1 DESEMBER 1998] (Tensy anders vermeld) WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES 75 VAN 1997 [GOEDGEKEUR OP 26 NOVEMBER 1997] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 1 DESEMBER 1998] (Tensy anders vermeld) (Engelse teks deur die President geteken) soos gewysig

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 11 Die gemeenregtelike dienskontrak Hoofstuk 2 (par 2.1-2.11) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 11 (LEERUITKOMSTE)

Nadere informatie

BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP 1. Inleiding 1.1. Alle lede van Solidariteit is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit se Grondwet. 1.2.

Nadere informatie

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP HR 2009-11-27 - BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP 1. Inleiding 1.1. Alle lede van Solidariteit is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214 LESINGS (LEERUITKOMSTE) 3/29/2012

ARBEIDSREG ABR214 LESINGS (LEERUITKOMSTE) 3/29/2012 ARBEIDSREG ABR214 Lesings 16-17 Die Wet op Vaardigheidsontwikkeling 97 van 1998 Hoofstuk 8 in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths: Durban. LESINGS 16-17 (LEERUITKOMSTE)

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP 1. Alle lede van Solidariteit MWU ( Solidariteit ) is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit se Grondwet.

Nadere informatie

REGSDIENSTE ARBEIDSREGKLAGTEVORM

REGSDIENSTE ARBEIDSREGKLAGTEVORM PERSOONLIKE BESONDERHEDE: REGSDIENSTE ARBEIDSREGKLAGTEVORM VAN: VOLLE NAME: ID-NOMMER: GESLAG: MANLIK VROULIK BEROEP: POSADRES: KODE: STRAATADRES: KODE: TEL (H): TEL (W): SEL: FAKS: E-POSADRES: DATUM VAN

Nadere informatie

Lesing 5.2 Die kontrak Wilsooreenstemming Hoofstuk 4 (par ) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban.

Lesing 5.2 Die kontrak Wilsooreenstemming Hoofstuk 4 (par ) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. ARBEIDSREG ABR214 Lesing 5.2 Die kontrak Wilsooreenstemming Hoofstuk 4 (par4.01-4.105) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 5.2 (LEERUITKOMSTE) Noem die vereistes

Nadere informatie

NASIONALE BEDINGINGSRAAD VIR DIE CHEMIESE NYWERHEID CEBONE COLLETTE DE BEER WISE WINDSCREEN REPAIRS BK TOEKENNING

NASIONALE BEDINGINGSRAAD VIR DIE CHEMIESE NYWERHEID CEBONE COLLETTE DE BEER WISE WINDSCREEN REPAIRS BK TOEKENNING NASIONALE BEDINGINGSRAAD VIR DIE CHEMIESE NYWERHEID VERWYSINGSNOMMER: GPCHEM 2121 VERHOORDATUM: 2005/11/28 In die arbitrasie tussen: CEBONE COLLETTE DE BEER Applikant en WISE WINDSCREEN REPAIRS BK Respondent

Nadere informatie

Tema 7 Stakings en Uitsluitings. PHA (2006: ); National Union of Metal

Tema 7 Stakings en Uitsluitings. PHA (2006: ); National Union of Metal ARBEIDSREG ARR214 Tema 7 Stakings en Uitsluitings PHA (2006: 359-369); Natinal Unin f Metal Wrkers f SA & thers v SA Truck Bdies (Pty) Ltd; City f Jhannesburg Metrplitan Municipality v SAMWU & thers; Natinal

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

Universiteit Stellenbosch Grondwet van die Akademiese Belangeraad Soos aanvaar op 19 Maart 2009

Universiteit Stellenbosch Grondwet van die Akademiese Belangeraad Soos aanvaar op 19 Maart 2009 Universiteit Stellenbosch Grondwet van die Akademiese Belangeraad Soos aanvaar op 19 Maart 2009 1. Naam 1.1. Die naam van die liggaam wat hierdie grondwet aanneem sal die Akademiese Belangeraad (ABR) wees.

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76: -445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in

Nadere informatie

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities

Nadere informatie

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag soos aanbeveel in die King III-verslag 1. Etiese leierskap en korporatiewe burgerskap 1.1 Die direksie moet op n etiese grondslag doeltreffende leiding gee. 1.2 Die direksie moet toesien dat die maatskappy

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG HERROEPING VAN DIE DISSIPLINÊRE REËLS INGESTEL INGEVOLGE DIE WET OP OPENBARE REKENMEESTERS EN OUDITEURS, 80 VAN 1991, EN AANVAARDING VAN NUWE DISSIPLINÊRE REËLS OP 7 JUNIE 2007 Nadat die Raad sy voorneme

Nadere informatie

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK MELACH SST SKEMA KONTRAK-OOREENKOMS EN VRYWARINGSVORM. DIE MELACH SST SKEMA IS Ń VOORKOMENDE KUDDEGESONDHEIDSKEMA MET DIE DOEL OM DIE SOMATIESE

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...

Nadere informatie

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1 van 6 DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1. RAAMWERK WAARBINNE DIÉ DOKUMENT INPAS 1.1 Die Raad van Universiteit Stellenbosch het op 13 Desember 2000 n Diensbillikheidsplan aanvaar

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVERSITEIT STELLENBOSCH BEKENDMAKINGSVORM Die doel van hierdie vorm is die bekendmaking van inligting oor 'n nuwe sakeidee of innovasie aan die Universiteit. Dit sal die Universiteit in staat stel om

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

In die uitvoering van sy taak gebruik die KGA die personeel wat deur die drie Kerke onderskeidelik aangestel, besoldig en beskikbaar gestel is.

In die uitvoering van sy taak gebruik die KGA die personeel wat deur die drie Kerke onderskeidelik aangestel, besoldig en beskikbaar gestel is. Bylaag 1 Ooreenkoms rakende die bedryf van die Getuienisbedieninge tussen die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika Kaapland (VGK Kaapland), Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika (Wes -

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG) MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-

Nadere informatie

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as JC AFSLAERS (hierna "die AFSLAER" genoem) per Openbare veiling,

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

SKEDULE 1 Eed/Plegtige verklaring van Regters SKEDULE 2 Eed/Plegtige verklaring van Ministers en Adjunk-Ministers

SKEDULE 1 Eed/Plegtige verklaring van Regters SKEDULE 2 Eed/Plegtige verklaring van Ministers en Adjunk-Ministers SKEDULE 1 Eed/Plegtige verklaring van Regters Ek,..., verklaar onder eed/verklaar hiermee plegtig dat ek as n Regter van die Republiek van Namibië die Grondwet van die Republiek van Namibië as die opperste

Nadere informatie

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk

Nadere informatie

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Tyd: 45 minute Totaal: 70 Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Kolom A Kolom B 1. Skaarsheid A Produkte soos tennisrakette

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Universiteit van Stellenbosch Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Desember 2004 A Akademiese aanbiedings 1. Alle leer en onderrig-geleenthede wat in die naam van die Universiteit

Nadere informatie

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige

Nadere informatie

DIE BEREGTER VIR PENSIOENFONDSE

DIE BEREGTER VIR PENSIOENFONDSE DIE BEREGTER VIR PENSIOENFONDSE Wat u moet weet oor die voorlegging van n klag 1. Wat die Beregter doen Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met inwerkingtreding van 1 Januarie 1998

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE

Nadere informatie

Elektriese Stroombane

Elektriese Stroombane Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT UNIVERSITY OF THE FREE STATE YUNIVESITHI YA FREISTATA DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE 1. Onderliggende beginsels... p.1 2. Sleutel tot dissiplinêre matriks... p.1

Nadere informatie

IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA

IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA 1 SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING,

Nadere informatie

WERKSPROSEDURES VAN DIE INSTITUSIONELE FORUM VAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH

WERKSPROSEDURES VAN DIE INSTITUSIONELE FORUM VAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH WERKSPROSEDURES VAN DIE INSTITUSIONELE FORUM VAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH Gebaseer op 2010 Statuut Hierdie prosedures is goedgekeur deur die Institusionele Forum op 1. DEFINISIES 1.1. In hierdie

Nadere informatie

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd

Nadere informatie

Employment Tax Incentive (ETI) Act

Employment Tax Incentive (ETI) Act Inkwazi Office Park Block A 1249 Embankment Road Zwartkop X7 Privaatsak X180 CENTURION 0046 +27+12 643 3400 +27+12 663 3178 agrisa@agrisa.co.za Employment Tax Incentive (ETI) Act Proviso Let asseblief

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie