ARBEIDSREG ABR214. T:

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "ARBEIDSREG ABR214. T:"

Transcriptie

1 ARBEIDSREG ABR214 Lesing 13 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes 130 van 1993 Hoofstuk 6 (par ) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths: Durban.

2 LESING 13 (LEERUITKOMSTE) Bespreek die ontwikkeling en agtergrond wat gelei het tot die inwerkingtreding van die huidige Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en Siektes. Bespreek die hoofkenmerke van die Wet. Bespreek die toepassing van die Wet. Bespreek die verpligtinge van die werkgewer i.t.v. die Wet. Bespreek die prosedure wat gevolg moet word om vir vergoeding te eis. Bespreek volledig die vereistes waaraan voldoen moet word ten einde te kwalifiseer vir vergoeding i.t.v. die Wet.

3 LESING 13 (INLEIDING) Die gemenereg het nie voorsiening gemaak vir enige voordele aan ʼn werknemer wat ʼn besering aan diens opgedoen het nie. Indien die werknemer afwesig was van die werk a.g.v. ʼn besering aan diens was die werkgewer nie verplig om enige vergoeding aan die werknemer te betaal nie. In terme van die gemenereg kon die werknemer dus slegs ʼn eis om skadevergoeding instel indien hy ʼn besering aan diens opgedoen het (en dan sou opset/nalatigheid bewys moes word). Daar was dus geen outomatiese remedies beskikbaar nie. Die eerste wetgewing wat die gemeenregtelike posisie verbreed het, was die Ongevallewet van Hierdie wet het voorsiening gemaak vir die vergoeding van werknemers ongeag of die werkgewer die oorsaak was van die beserings en ongeag of opset/nalatigheid bewys kon word. In terme van hierdie wet is vergoeding betaal waar beserings aan diens opgedoen is. Indien die werknemer oorlede is a.g.v. daardie beserings, is die vergoeding aan die afhanklikes uitbetaal. Vergoeding kon geëis word vir ʼn verlies aan inkomste en mediese uitgawes. Verder het die werknemer boonop die reg gehad om alternatiewe skadevergoeding van die onregpleger te eis. Die huidige Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en Siektes, 130 van 1993 het op 1 Maart 1994 in werking getree, met die volgende onderskeidende kenmerke: o Die besering wat deur die ongeluk veroorsaak is, moes ontstaan het uit en in die loop van diens. (Betekenis van loop van diens word vervat in art 22(4) van die Wet. o Meer werknemers is by die Wet ingeskakel, bv. see- en lugvaarders. In terme van die vorige wet is alle werknemers wat salarisse bo ʼn sekere bedrag ontvang het, uitgeskakel van die wet. Die huidige Wet bepaal dat vergoeding uitbetaal word ongeag die salaris wat verdien word. Indien ʼn werknemer egter meer as R per jaar verdien, sou sy vergoeding bereken word asof hy net R verdien. o Verdienste is in terme van die huidige wet gedefinieer as die maandelikse koers waarop ʼn werknemer deur sy werkgewer vergoed is ten tye van die ongeluk, en sluit die waarde van kos, huisvesting, oortydbetaling of enige spesiale vergoeding in.

4 LESING 13 (TOEPASSING VAN WET) Meerderheid van werknemers geniet beskerming van hierdie Wet. Werknemer word in terme van die Wet gedefinieer as enige persoon wat diens verrig ingevolge ʼn dienskontrak of enige ander kontrak van opleiding, tydelike werknemers, direkteure of lede van ʼn regspersoon en werknemers voorsien deur ʼn arbeidsmakelaar. Dit sluit ook die afhanklikes in van ʼn werknemer wat oorlede is, sowel as die kurators van bv. kranksinniges/minderjariges. Die volgende werknemers is egter spesifiek uitgesluit in terme van die Wet: o Persone wat militêre diens verrig of militêre opleiding ondergaan en wat nie lede is van die Staande Mag nie. o Permanente lede van die SANW en SAPD terwyl hulle die land verdedig. o Huiswerkers wat in private huishoudings diens doen. o Onafhanklike kontrakteurs wat van sub-kontrakteurs gebruik maak. o Alle persone wat werk verrig buite die grense van die RSA, tensy dit net tydelik van aard is en spesiale reëlings me die Kommissaris getref is. o Persone van ander lande wat diens vir ʼn periode korter as 12 maande in RSA verrig.

5 LESING 13 (VERPLIGTINGE VAN WERKGEWER) Werkgewer het die volgende verpligtinge i.t.v. die Wet: Elke werknemer moet by die Kommissaris registreer en moet alle nodige inligting i.v.m. die besigheid verskaf. (Die Staat, parlement, provinsiale regerings en plaaslike regerings mag van hierdie verpligting vrygestel word) Alle werkgewers wat nie in die RSA woonagtig is en alle beheerliggame wat nie in SA geregistreer is nie, moet die Kommissaris van inligting voorsien m.b.t. die adres van die hoofkantoor en die naam en adres van die hoof uitvoerende beampte in SA. Alle lasgewers is ook aan hierdie Wet onderworpe. ʼn Werkgewer moet rekords bewaar van alle werknemers se salarisse en tye gewerk, vir ʼn periode van 4 jaar. Daar moet jaarliks voor 31 Maart ʼn staat aan Kommissaris verskaf word m.b.t. alle salarisse/lone wat uitbetaal is. O.g.v. bg staat, sal ʼn bedrag deur die Kommissaris bepaal word wat deur die werkgewer aan die Fonds betaal moet word. Die bedrag moet dan binne 30 dae van die datum soos aangedui deur die Kommissaris, betaal word.

6 LESING 13 (PROSEDURE OM VERGOEDING TE EIS) Werknemer moet so gou moontlik die werkgewer in kennis stel (skriftelik/mondelings van ongeluk wat besering veroorsaak het en van sy voorneme om vergoeding te eis. Indien die werknemer beweer dat beserings opgedoen is uit en in die loop van diens, moet die werkgewer die Kommissaris binne 7 dae in kennis stel. Eis om vergoeding moet binne 12 maande van die besering/afsterwe ingedien word.

7 LESING 13 (REG OP VERGOEDING) Ten einde vir vergoeding te kwalifiseer, moet die volgende vereistes nagekom word: Daar moet ʼn werkgewer-werknemer verhouding bestaanʼn Dienskontrak moes dus bestaan het ten tye van die ongeluk. Die werknemer moes dus ʼn werknemer in terme van die definisies van hierdie Wet wees, ten tye van die plaasvind van die ongeluk. Die ongeluk moes beserings of dood veroorsaak het Die ongeluk moes skielik en onverwags plaasgevind het. Indien die besering/dood die gevolg was van ʼn verwagte en uitgerekte proses, sal dit nie as ʼn ongeluk kwalifiseer nie. Die ongeluk moes gelei het tot ongeskiktheid/dood van die werknemer. Die ongeluk moes in die loop van die werknemer se diens plaasgevind het Die ongeluk moes plaasgevind het binne die bestek van die werknemer se diens, in die aard en omvang van sy verpligtinge. Die ongeluk moes dus verband hou met die werknemer se verpligtinge. Die volgende omstandighede word geag in die loop van diens plaas te vind: o Indien die ongeluk op die werksperseel plaasvind. o Indien die ongeluk plaasvind terwyl die werknemer werk. o Indien die ongeluk plaasvind terwyl die belange van die werkgewer deur die werknemer bevorder word, nieteenstaande die feit of dit onwettig, verbied of sonder instruksie geskied het. o Indien die ongeluk plaasgevind het terwyl die werknemer gratis deur die werkgewer na en vanaf die werk vervoer is. o Indien die ongeluk plaasgevind het terwyl die werknemer opleiding in noodhulp, reddingswerk of nooddienste ontvang het moet die toestemming van die werkgewer. o Indien die ongeluk plaasvind terwyl die werknemer gedeeltelik sy eie belange en gedeeltelik die werkgewer se belange bevorder het. Indien die werknemer sy verpligtinge heeltemal versaak en slegs sy eie belange bevorder, sal hy geen beskerming geniet nie.

8 LESING 13 (VERGOEDING I) Algemeen Geen periodieke betalings word gemaak t.o.v. tydelike ongeskiktheid wat vir 3 dae of minder geduur het nie. Indien n ongeluk die gevolg was van ernstige en opsetlike wangedrag van die werknemer, is geen vergoeding betaalbaar nie tensy die ongeluk ernstige ongeskiktheid of dood tot gevolg het. Indien dit blyk asof die diens-, leerklerkskap- of opleidingskontrak ongeldig was, kan die Kommissaris met n eis handel asof die kontrak geldig was ten tye van die ongeluk. Kommissaris kan bepaal dat die koste van mediese hulp of n mediese ondersoek ook uit die Fonds gedelg word. Indien die ongeluk veroorsaak het dat die werknemer nie meer in staat is om na homself om te sien sonder hulp nie, kan die Kommissaris n toelaag goedkeur vir die koste van sodanige hulp.

9 LESING 13 (VERGOEDING II) Tydelike algehele ongeskiktheid Periodieke betalings van 75% van maandelikse verdienste. Verdienste is onderworpe aan n maksimum van R p.m. Tydelike ongeskiktheid wat vir langer as 24 maande duur word geag permanent te wees. Vergoeding vir tydelike gedeeltelike ongeskiktheid bestaan uit sodanige gedeelte van bogenoemde bedrag as wat die Kommissaris is regverdig beskou. Werkgewer moet vergoeding aan werknemer betaal vir die eerste 3 maande na die datum van ongeluk. Daardie bedrag sal deur die Kommissaris terugbetaal word.

10 LESING 13 (VERGOEDING III) Permanente ongeskiktheid Bedrag vergoeding hang af van die graad van ongeskiktheid: o 30% ongeskiktheid Eenmalige bedrag van 15 x maandelikse verdienste tot en met n maksimum van R8862 p.m. en n minimum van R1410,75 p.m. o Minder as 30% ongeskiktheid Eenmalige bedrag van (% van ongeskiktheid) gedeel deur 30 en dan vermenigvuldig met die maandelikse verdienste en dan vermenigvuldig met 15. o 100% ongeskiktheid Lewenslange maandelikse pensioen van 75% van maandelikse o verdienste, tot en met R15820 p.m. en nie minder as R1410,75 p.m. 31%-99% ongeskiktheid Lewenslange maandelikse pensioen van (persentasie van ongeskiktheid) gedeel deur 30 en vermenigvuldig met 75% en daarna vermenigvuldig met maandelikse verdienste, tot en met n maksimum van R15820 p.m. Indien n vakleerling of persoon onder 26 ongeskik raak a.g.v. n ongeluk, word sy verdienste bereken asof hy onlangs gekwalifiseerd geraak het.

11 LESING 13 (VERGOEDING IV) In die geval van dood van n werknemer Vergoeding sal as volg wees: o Weduwee/wewenaar Eenmalige bedrag van dubbel die maandelikse pensioen wat betaalbaar sou wees indien die werknemer 100% ongeskik sou wees plus n maandelikse pensioen van 40% van die maandelikse pensioen wat betaalbaar sou wees indien die werknemer 100% ongeskik sou wees. Maandelikse pensioen sal betaal word totdat die weduwee/wewenaar te sterwe kom en her-troue het geen uitwerking nie. o Kinders onder 18 Maandelikse pensioen van 20% van 75% van maandelikse verdienste tot en met R15820 p.m. Pensioen sal betaal word tot 18de verjaardag of tot huwelik/afsterwe voor 18. Totale pensioen betaalbaar aan weduwee/wewenaar en kinders mag nie die bedrag oorskry wat betaalbaar sou wees indien die werknemer 100% ongeskik was nie. Maksimum betaalbaar is daarom R11865 p.m. Begrafniskostes mag uit die Fonds betaal word. Bedrag mag nie R9200 oorskry nie.

12 LESING 13 (VERGOEDING V) Vergoeding vir beroepsiektes Geregtig op vergoeding indien dit bewys kan word dat die werknemer n beroepsiekte, soos uiteengesit in Bylae 3 van die Wet, opgedoen het. Indien dit nie n beroepsiekte is nie, is werknemer geregtig op vergoeding indien die Kommissaris tevrede is dat die siekte ontstaan het uit en in die loop van diens. Eis moet binne 12 maande na opdoening van die siekte ingedien word. Indien die werknemer wat die siekte opgedoen het, in diens was in enige beroep genoem in Bylae 3, word dit geag dat die siekte ontstaan het uit en in die loop van diens. Werknemer moet werkgewer skriftelik in kennis stel van die opdoening van die siekte en die werkgewer moet binne 14 dae aan die Kommissaris verslag doen.

13 LESING 13 (VERGOEDING VI) Verhoogde vergoeding Indien die besering/siekte te wyte is aan die nalatigheid van die werkgewer, mag die werknemer by die Kommissaris aansoek doen om verhoogde vergoeding. Aansoek moet binne 24 maande van datum van besering/aanvang van siekte ingedien word. DG sal verhoogde vergoeding toestaan indien hy seker is van werkgewer se nalatigheid. Nalatigheid sluit in die nalatigheid van n bestuurder, persoon wat personeel kan aanstel of ontslaan en n ingenieur in beheer van masjinerie.

14 LESING 13 (EIS VIR VERGOEDING VAN WERKGEWER OF 3DE PARTY) Die besering/dood moes die gevolg gewees het van opsetlike onregmatigheid van die werkgewer ten einde te slaag met n eis vir vergoeding teen die werkgewer. n Derde party kon slegs nalatig opgetree het vir die werknemer om met n eis te slaag.

15 LESING 13 (BEROEPSIEKTES IN MYNE) Word gereguleer in aparte wetgewing, Wet 78 van 1973.

16

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 12 Die Werkloosheidsversekeringswet 63 van 2011 Hoofstuk 5 (par 5.1-5.9) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 12 (LEERUITKOMSTE)

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 6 Die kontrak Handelingsbevoegdheid Hoofstuk 5 (par 5.01-5.50) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 6 (LEERUITKOMSTE) Verduidelik

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesings 14-15 Die Wet op Beroepsgesondheid en veiligheid 85 van 1993 Hoofstuk 7 (par 7.1-7.10) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths: Durban.

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 10.2 Die kontrak Beeindiging van kontraktuele verhouding Hoofstuk 9 (par 9.106-9.150) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 10.2 (LEERUITKOMSTE)

Nadere informatie

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch 1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 11 Die gemeenregtelike dienskontrak Hoofstuk 2 (par 2.1-2.11) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 11 (LEERUITKOMSTE)

Nadere informatie

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987 1 Oogmerk van die wet 1 2 Basiese beginsels 2 2.1 Die gade as enigste erfgenaam 2 2.2 (e) as enigste erfgenaam(e) 3 2.3 Gade

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

Gids vir Byvoordele eise

Gids vir Byvoordele eise Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP HR 2009-11-27 - BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP 1. Inleiding 1.1. Alle lede van Solidariteit is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE 'n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP 1. Inleiding 1.1. Alle lede van Solidariteit is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit se Grondwet. 1.2.

Nadere informatie

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel Wanneer die meeste van ons eerder die wat as van die lewe probeer vergeet,.. professionele persone vooruit en verkies om hulle toekoms te verseker. As `n

Nadere informatie

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP 1. Alle lede van Solidariteit MWU ( Solidariteit ) is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit se Grondwet.

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

Tjokkerjol Speelgroepie

Tjokkerjol Speelgroepie Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

Gids vir Lewende-voordeel eise

Gids vir Lewende-voordeel eise Gids vir Lewende-voordeel eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN

Nadere informatie

KRUGER R, et BLOEM WND R BLOEM, WND R. [1] Hierdie is n hersiening. Volgens die oorkonde was die

KRUGER R, et BLOEM WND R BLOEM, WND R. [1] Hierdie is n hersiening. Volgens die oorkonde was die IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen: Hersiening Nr. : 368/2007 DIE STAAT en OLEHILE HERCULUS MATSHEKA CORAM: KRUGER R, et BLOEM WND R UITSPRAAK:

Nadere informatie

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

VERDUIDELIKING VAN DIE BEVESTIGING VAN BESTAANDE WETTIGE WATERGEBRUIKE

VERDUIDELIKING VAN DIE BEVESTIGING VAN BESTAANDE WETTIGE WATERGEBRUIKE Wat is bestaande gebruike van water? Bestaande watergebruike word ingevolge artikel 32 van die Nasionale Waterwet (NWW), wet 36 van 1998, gedefinieer. Dit is daardie watergebruike wat inderdaad gedurende

Nadere informatie

Verlof 251 A. OORSIG. Die aantal dae wat n werknemer gewoonlik in ses weke sou gewerk het binne n siklus van 36 maande.

Verlof 251 A. OORSIG. Die aantal dae wat n werknemer gewoonlik in ses weke sou gewerk het binne n siklus van 36 maande. Verlof 251 HOOFSTUK 12 Verlof A. OORSIG Verlof is n diensvoordeel waarop n personeellid geregtig is. Die werkgewer het egter die reg om te bepaal wanneer verlof geneem mag word. Die saak van Jardine v

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag

Nadere informatie

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Die 2016 Begroting is uiteindelik verby en die spekulasie oor wat dit sou behels het nou plek gemaak vir besprekings oor of dit genoeg gaan wees. In die geheel gesien

Nadere informatie

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE CK97/44692/23 SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE Sandrastraat 585, Garsfontein x 11. Tel. 012 998 6679 E-pos: snipper@8tamail.com Carla van Zyl: 0833203390 en...(hierna

Nadere informatie

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL Saak No 622/95 DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL In die saak tussen: CHRISTIAAN WILLEM BROODRYK APPELLANT en BOSCHHOEK MEULE BK RESPONDENT VOOR: HEFER, F H GROSSKOPF, HARMS, SCOTT ARR en STREICHER WndAR DATUM

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS is opgestel en aangegaan deur en tussen (naam van verhuurder) (hierna die VERHUURDER genoem), wie se adres soos volg is: EN (naam van huurder) HUURDER

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

AFDELING SAMBREEL-AANSPREEKLIKHEID

AFDELING SAMBREEL-AANSPREEKLIKHEID AFDELING SAMBREEL-AANSPREEKLIKHEID Omskrewe gebeurtenisse Onderworpe aan die bepalings van onderafdelings A, B en C (skadeloosstellingsgrondslag ) skadevergoeding, koste, fooie en uitgawes wat die versekerde

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG) MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76: -445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in

Nadere informatie

Employment Tax Incentive (ETI) Act

Employment Tax Incentive (ETI) Act Inkwazi Office Park Block A 1249 Embankment Road Zwartkop X7 Privaatsak X180 CENTURION 0046 +27+12 643 3400 +27+12 663 3178 agrisa@agrisa.co.za Employment Tax Incentive (ETI) Act Proviso Let asseblief

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

INLIGTINGSDOKUMENT: HOE OM GRONDEISE TE HANTEER

INLIGTINGSDOKUMENT: HOE OM GRONDEISE TE HANTEER INLIGTINGSDOKUMENT: HOE OM GRONDEISE TE HANTEER Daar is twee tipes eise wat teen grond ingestel kan word, naamlik n restitusie-eis of n huurarbeider-eis. Huurarbeider-eise is grootliks beperk tot twee

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing Bewaringsfondsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds belê die voordele wat ontvang word namens

Nadere informatie

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.

Nadere informatie

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem. VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels

Nadere informatie

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties

Nadere informatie

OPGAWE VAN VERDIENSTE W.As. 8

OPGAWE VAN VERDIENSTE W.As. 8 OPGAWE VAN VERDIENSTE W.As. 8 Moet deur alle werkgewers voltooi en ingedien word: Pos aan: Aanslae Afdeling 955, Pretoria, 0001 Compensation House Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en- Siektes, 1993

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 3.2 Die delik Definisie en elemente Hoofstuk 3 (par3.19-3.73) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 3.2 (LEERUITKOMSTE) Definieer ʼn

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT BERGRIVIER MUNISIPALITEIT KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60 PIKETBERG 7320 15 JULIE 2016 AAN: ALLE LEDE VAN DIE BURGEMEESTERSKOMITEE RAADSLEDE Uitvoerende Burgemeester Uitvoerende Onderburgemeester

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Produk beleid Commerce en Mutuaris Produkte

Produk beleid Commerce en Mutuaris Produkte Produk beleid Commerce en Mutuaris Produkte Inleiding Hierdie polis word administreer deur Gladio (Edms) Bpk. (hierna verwys as Gladio) en word onderskryf deur GENRIC Insurance Company Limited, soos aangedui

Nadere informatie

Kaapse Agri Werkgewersorganisasie. Vraag en Antwoord: Vertolking van sekere statutêre bepalings rakende werkplek Arbeidskwessies

Kaapse Agri Werkgewersorganisasie. Vraag en Antwoord: Vertolking van sekere statutêre bepalings rakende werkplek Arbeidskwessies Kaapse Agri Werkgewersorganisasie Vraag en Antwoord: Vertolking van sekere statutêre bepalings rakende werkplek Arbeidskwessies Inleiding: Met hierdie dokument poog ons om n gesagbende bron van standaard

Nadere informatie

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities

Nadere informatie

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE ** Bylae D ** INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE Hierdie inligtingstuk kan u help om n ingeligte besluit rakende die omvang van u sterftedekking te maak. U is welkom om met u finansiële adviseur en/of die

Nadere informatie

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT UNIVERSITY OF THE FREE STATE YUNIVESITHI YA FREISTATA DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE 1. Onderliggende beginsels... p.1 2. Sleutel tot dissiplinêre matriks... p.1

Nadere informatie

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

ARBEIDSREG ARR214. Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging

ARBEIDSREG ARR214. Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging ARBEIDSREG ARR214 Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging PGL (2006: 213-220, 227-245) ;WL (2009: 307-363) PLL (2005: 210-256) TEMA 5 (LEERUITKOMSTE) Bespreek die erkenning

Nadere informatie

CILLIé R et VOGES WR. [1] Die verhoor van hierdie beskuldigde het in die landdroshof te. Sasolburg n aanvang geneem op 11 November 2002.

CILLIé R et VOGES WR. [1] Die verhoor van hierdie beskuldigde het in die landdroshof te. Sasolburg n aanvang geneem op 11 November 2002. IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE-VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Hersieningsnommer : SR29/2004 In die Spesiale Hersiening van: DIE STAAT versus PHILLEHA TABOHO MOKOENA CORAM: CILLIé R et VOGES

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Kaapse Agri Werkgewersorganisasie

Kaapse Agri Werkgewersorganisasie Kaapse Agri Werkgewersorganisasie Vraag en Antwoord: Vertolking van sekere statutêre bepalings rakende werkplek Arbeidskwessies Inleiding: Met hierdie dokument poog ons om n gesaghebbende bron van standaard

Nadere informatie

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:

Nadere informatie

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik: is daarop gemik om aan kliënte in die algemene middelmark die geleentheid te bied om op die gerieflikste manier bekostigbare lewensdekking te kry. Kliënte kan kies of hulle slegs sterftedekking wil hê,

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE 1 van 10 UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE AFDELING 1 Die Universiteit van Stellenbosch Aftredefonds (USAF) verskaf aftree- en sterftevoordele aan lede. Die oogmerk van USAF is

Nadere informatie

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG

Nadere informatie

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS KUDDE OMSKREWE GEBEURTENISSE Die Maatskappy sal die Versekerde skadeloos stel teen die volgende gebeurtenisse: ONDERAFDELING A Verlies as gevolg van dood of vernietiging van die lewendehawe (insluitende

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003 A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte

Nadere informatie

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE 1. Inleiding Hierdie dokument is die Beleid oor Geslotekringtelevisie van (voeg naam van skool in), soos die beheerliggaam dit op (voeg datum in) goedgekeur het. Die beleid

Nadere informatie

Huishoudelike GoedereAfdeling

Huishoudelike GoedereAfdeling PRODUK LIMIET VERGELYKING VIR DIE KLIENT SE GEBRUIK BESTAANDE AGRIPLUS EN NUWE PERSOONLIKE LYNE GROEPSKEMA POLISBEWOORDING (GREENBOX) HIERMEE VERGELYKING TUSSEN DIE PERSOONLIKE PRODUK GEDEELTE VAN DIE

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

Wat word gedek? Plus-voordeel is. Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte. Die Omvattende.

Wat word gedek? Plus-voordeel is. Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte. Die Omvattende. FlitsFeit Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte Plus-voordele Die Omvattende Ernstige Siektevoordeel is deel van Sanlam se Impak-reeks van voordele

Nadere informatie