ARBEIDSREG ABR214. T:

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "ARBEIDSREG ABR214. T:"

Transcriptie

1 ARBEIDSREG ABR214 Lesing 10.2 Die kontrak Beeindiging van kontraktuele verhouding Hoofstuk 9 (par ) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban.

2 LESING 10.2 (LEERUITKOMSTE) Noem en bespreek volledig die verskillende wyses waarop ʼn kontraktuele verhouding beëindig kan word. Bespreek elk van die bogenoemde wyses individueel.

3 LESING 10.2 (ALGEMEEN) Kontraktuele verhouding kan beëindig word deur ʼn ontbindende termyn/voorwaarde of deur terugtrede o.g.v. kontrakbreuk. Verskeie ander wyses van beëindiging sal ook bespreek word.

4 LESING 10.2 (ONTBINDENDE VOORWAARDE/TERMYN) Kontrak kan vir ʼn spesifieke tydperk gesluit wees. By die aanbreek van die tyd, sal die kontrak tot ʼn einde kom.

5 LESING 10.2 (TERUGTREDE) Indien ʼn party ʼn terugtredingsreg het, sal die regte en verpligtinge in terme van ʼn kontrak tot ʼn einde kom.

6 LESING 10.2 (VOLDOENING I) Algemeen Voldoening is ʼn tweesydige handeling. Indien al die partye doen wat ingevolge kontrak van hulle verwag word (lewer prestasies en voer prestasies uit soos deur hulle beoog), voldoen hulle aan hulle verpligtinge en kom die kontrak natuurlikerwys tot ʼn einde.

7 LESING 10.2 (VOLDOENING II) Partye by voldoening Skuldenaar moet teenoor die skuldeiser presteer. Egter moontlik dat iemand namens die skuldenaar presteer (selfs sonder sy wete of teen sy wil), mits sodanige persoon bedoel om skuldenaar se verpligting uit te wis. Bogenoemde is egter nie moontlik nie indien die skuldeiser daarop aandring dat die skuldeiser, vanweë sy bekwaamhede/talent, self presteer. Prestasie moet aan skuldeiser of gemagtige verteenwoordiger geskied. Skuldeiser kan ook ʼn derde aanwys teenoor wie die skuldenaar moet presteer (solutionis causa adiectus). Prestasie teenoor so ʼn adiectus wis die verpligting uit.

8 LESING 10.2 (VOLDOENING III) Wyse van voldoening Prestasie moet volledig wees. Gebrekkige prestasie het nie voldoening van die kontrak tot gevolg nie. Skuldenaar moet ten volle presteer en mag nie in paaiemente presteer nie, tensy daarop ooreengekom of tensy die skuldeiser daartoe toestem. Indien prestasie bestaan uit ʼn saak wat gelewer moet word, moet die saak voldoen aan al die vereistes insake die toestand, kwaliteit en kwantiteit daarvan. Indien prestasie bestaan uit ʼn handeling wat verrig moet word, moet die voorgeskrewe handeling verrig word en nie ʼn soortgelyke handeling nie. Indien prestasie bestaan uit die betaling van ʼn geldsom moet dit d.m.v. ʼn wettige geldmiddel geskied. Skuldenaar is geregtig op ʼn kwitansie. Gedeeltelike prestasie wis gewoonlik nie die verpligting uit nie en word daar dus nie aan die kontrak voldoen nie. Wanneer skuldenaar die woorde in volle en finale vereffening gebruik met gedeeltelike prestasie, kan dit die verpligting uitwis (sien par ).

9 LESING 10.2 (VOLDOENING IV) Plek en tydstip van voldoening Prestasie moet geskied op die plek waarop ooreengekom is. Indien geen plek bepaal is of afgelei kan word nie, is dit die plek waar kontraksluiting plaasgevind het. Prestasie moet aangebied word op die tydstip waarop ooreengekom is of wat deur ʼn aanmaning bepaal is. Indien ʼn bepaalde dag vasgestel is, is daar tyd tot middernag van daardie dag of tot besigheidsure verstryk op daardie dag. Indien die bepaalde dag ʼn dag is waarop besigheid gesluit is, is dit die eerskomende besigheidsdag. Indien prestasie binne ʼn sekere tyd betaal moet word na die eerste dag van die maand, word die eerste dag nie ingereken nie. Indien dit egter bepaal word dat prestasie gelewer moet word binne ʼn sekere aantal dae na die dag van kontraksluiting, word die eerste dag ingereken. Daar kan gewoonlik presteer word voordat ʼn bepaalde dag vir prestasie aanbreek. Indien ʼn skuldenaar meer as een bedrag uit hoofde van verskillende kontrakte aan dieselfde skuldeiser verskuldig is, en dan ʼn betaling maak wat nie voldoende is om alles uit te wis nie, en sonder om te spesifiseer vir watter skuld dit aangewend moet word, kan die skuldeiser ʼn toedeling maak, onderhewig aan die volgende rangorde: o Rente moet voor kapitaal gedelg word. o Afdwingbare skuld voor ʼn onafdwingbare skuld. o Sekere skuld voor ʼn onsekere skuld. o Swaarder skuld voor ʼn ligte skuld. o Ouer skuld voor ʼn nuwe skuld. o Andersins, proporsioneel.

10 LESING 10.2 (KONTRAK) Bestaande kontrak kan beëindig word deur die sluiting van ʼn nuwe kontrak, en wel by wyse van kwytskelding, skikking en skuldvernuwing: o Kwytskeldingʼn Tweesydige handeling gebaseer op wilsooreenstemmig tussen skuldeiser en skuldenaar. Geskied deurdat ʼn aanbod van kwytskelding deur skuldeiser gemaak word. Sodanige aanbod hoef nie noodwendig met ʼn skenkingsbedoeling gepaard te gaan nie en partye kan mekaar oor en weer in ruil van hul verpligtinge kwytskeld. o Skikkingʼn Ooreenkoms waardeur ʼn bestaande geskil opgelos word. So ʼn skikking vervang dan die kontrak ten opsigte waarvan dit aangegaan is. o Skuldvernuwingʼn Nuwe kontrak tot ʼn bestaande en geldige kontrak, met die bedoeling om die bestaande kontrak uit te wis en dit met ʼn nuwe kontrak te vervang.

11 LESING 10.2 (SKULDVERGELYKING) Wanneer partye mekaar oor en weer geld skuld, behoort sodanige bedrae oor en weer teen mekaar verreken te kan word. Skuldvergelyking het die uitwissing, in die geheel/gedeeltelik, van verbintenisse tot gevolg. Daar moet aan die volgende vereistes voldoen word alvorens skuldvergelyking kan plaasvind: o Skulde moet gelyksoortig wees Skuldvergelyking vind gewoonlik net t.o.v. geld plaas, maar kan ook tussen goedere van dieselfde kwaliteit plaasvind. Dit kan egter nie tussen geld en goedere of tussen goedere van verskillende kwaliteit geskied nie. o Skulde moet opeisbaar wees Beide skulde moet reeds opeisbaar wees. o Skulde moet gelikwideerd wees Die omvang van die skuld moet vasstaan of maklik vasgestel kan word. Albei skulde moet gelikwideerd wees. o Skulde tussen dieselfde persone in dieselfde hoedanighede Persone wat in amptelike hoedanighede kan nie skuldvergelyking t.a.v. persoonlike skulde aanwend nie.

12 LESING 10.2 (SKULDVERMENGING) As dieselfde persoon skuldeiser en skuldenaar van dieselfde vordering word, vind skuldvermenging plaas en word die verbintenis uitgewis.

13 LESING 10.2 (ONMOONTLIKWORDING VAN PRESTASIE) As prestasie onmoontlik word sonder die skuld van enige party, gaan die verbintenis tot niet en word partye van verpligtinge bevry. Let daarop om onderskeid te tref tussen onmoontlikheid van prestasie by kontraksluiting, onmoontlikwording van prestasie by kontraksluiting en onmoontlikmaking van prestasie, deur skuldenaar, na kontraksluiting.

14 LESING 10.2 (REHABILITASIE NA INSOLVENSIE) Rehabilitasiebevel van ʼn insolvent veroorsaak dat alle verbintenisse wat voor insolvent se sekwestrasie ontstaan het, uitgewis word.

15 LESING 10.2 (VERJARING - ALGEMEEN) Onderskei tussen verkrygende verjaring (eiendomsreg op iemand anders se saak word verkry na verloop van 30 jaar) en bevrydende verjaring (verbintenisse kom tot ʼn einde a.g.v. ʼn tydsverloop). Die Verjaringswet van 1969 is van toepassing op skulde wat na 1 Desember 1970 ontstaan het. Skulde voor hierdie datum word gereël deur die Verjaringswet van 1943.

16 LESING 10.2 (VERJARING EFFEK VAN VERJARING) Verjaringswet van 1943 het vir swak verjaring voorsiening gemaak (skuld het deur tydsverloop onafdwingbaar geword het). Verjaringswet van 1969 maak vir sterk verjaring voorsiening (skuld word na afloop van die verjaringstermyn uitgewis). Daar is 2 uitsonderings op die algemene reël dat die skuld uitgewis word: o Indien skuldenaar nogtans skuld betaal, geld dit as voldoening van die skuld en sal nie met ʼn verrykingsaksie teruggevorder kan word nie. o Verjaring sal slegs intree indien die skuldenaar hom op verjaring beroep.

17 LESING 10.2 (VERJARING VERJARINGSTERMYNE) Die volgende verjaringstermyne is van toepassing: 30 jaar o skuld wat deur ʼn verband verseker is o vonnisskuld o skuld t.o.v. belasting gehef o skuld aan die staat wat verband hou met ontginning en myn van minerale en ander stowwe 15 jaar o skuld aan die Staat wat ontstaan uit voorskot/lening/verkoop/verhuring van grond deur die Staat aan die skuldenaar 6 jaar o skuld t.o.v. ʼn wissel of ander verhandelbare dokument o skuld t.o.v. ʼn notariële kontrak 3 jaar o ander skulde

18 LESING 10.2 (VERJARING AANVANG VAN VERJARINGSTERMYNE) Verjaring neem ʼn aanvang wanneer ʼn skuld opeisbaar word (die oomblik wat vordering by wyse van ʼn hofbevel afgedwing kan word en is normaalweg die dag waarop skuldenaar moet presteer) of wanneer kontrakbreuk plaasgevind het of met kansellasie van ʼn kontrak. Indien skuldeiser egter nie van die bestaan van die skuld bewus was nie, is dit eers op die oomblik wat die skuldeiser bewus word van die skuld.

19 LESING 10.2 (VERJARING STUITING VAN VERJARING) Verjaring kan gestuit (vorige tydperk hou op loop en begin van nuuts af loop) word deur: Erkenning van aanspreeklikheid deur skuldenaar Uitdruklike/stilswyende erkenning. Bediening van prosesstuk deur skuldeiser om voldoening van die skuld te vorder

20 LESING 10.2 (VERJARING UITSTEL VAN VERJARING) Verjaring kan uitgestel word met een jaar onder die volgende omstandighede (1 jaar nadat die omstandighede opgehou het om te bestaan): Skuldeiser is handelingsonbevoeg. Skuldenaar is buite RSA. Skuldeiser en skuldenaar is met mekaar getroud. Skuldeiser en skuldenaar is vennote en skuld het uit vennootskap ontstaan. Skuldeiser is ʼn regspersoon en die skuldenaar ʼn bestuurslid van sodanige regspersoon. Skuld is voorwerp van geskil wat vir arbitrasie verwys is. Skuld is voorwerp van ʼn eis teen die boedel van oorledene of insolvent. Skuldeiser of skuldenaar is oorlede en eksekuteur is nog nie vir boedel aangestel nie.

21

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 6 Die kontrak Handelingsbevoegdheid Hoofstuk 5 (par 5.01-5.50) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 6 (LEERUITKOMSTE) Verduidelik

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 13 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes 130 van 1993 Hoofstuk 6 (par 6.1-6.8) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths:

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 3.2 Die delik Definisie en elemente Hoofstuk 3 (par3.19-3.73) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 3.2 (LEERUITKOMSTE) Definieer ʼn

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie

Lesing 5.2 Die kontrak Wilsooreenstemming Hoofstuk 4 (par ) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban.

Lesing 5.2 Die kontrak Wilsooreenstemming Hoofstuk 4 (par ) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. ARBEIDSREG ABR214 Lesing 5.2 Die kontrak Wilsooreenstemming Hoofstuk 4 (par4.01-4.105) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 5.2 (LEERUITKOMSTE) Noem die vereistes

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL Saak No 622/95 DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL In die saak tussen: CHRISTIAAN WILLEM BROODRYK APPELLANT en BOSCHHOEK MEULE BK RESPONDENT VOOR: HEFER, F H GROSSKOPF, HARMS, SCOTT ARR en STREICHER WndAR DATUM

Nadere informatie

ARBEIDSREG ARR214. Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging

ARBEIDSREG ARR214. Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging ARBEIDSREG ARR214 Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging PGL (2006: 213-220, 227-245) ;WL (2009: 307-363) PLL (2005: 210-256) TEMA 5 (LEERUITKOMSTE) Bespreek die erkenning

Nadere informatie

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA Rapporteerbaar DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA Saaknommer: 657/98 Insake die appèl van GF WESSELS NO Appellant en CJ DE JAGER NO JF PEYPER NO 1ste Respondent 2de Respondent HOF: Van Heerden WndHR,

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS is opgestel en aangegaan deur en tussen (naam van verhuurder) (hierna die VERHUURDER genoem), wie se adres soos volg is: EN (naam van huurder) HUURDER

Nadere informatie

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn. HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------

Nadere informatie

Produk beleid Commerce en Mutuaris Produkte

Produk beleid Commerce en Mutuaris Produkte Produk beleid Commerce en Mutuaris Produkte Inleiding Hierdie polis word administreer deur Gladio (Edms) Bpk. (hierna verwys as Gladio) en word onderskryf deur GENRIC Insurance Company Limited, soos aangedui

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 11 Die gemeenregtelike dienskontrak Hoofstuk 2 (par 2.1-2.11) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 11 (LEERUITKOMSTE)

Nadere informatie

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: 52629/2007 31 OCTOBER 2008 In die saak tussen: ETLO MOTORS CC h/a AUTO TRADERS APPLIKANT EN ABSA BANK BEPERK RESPONDENT

Nadere informatie

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.

Nadere informatie

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING? WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING? Daar is geen chronologiese volgorde nie. Daar is egter wel n logiese volgorde. # 1 Bekering Bekering, Regverdigmaking, Wedergeboorte Aanneming, Heiligmaking......alles

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER")

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER") EN ----------------------------------------------------------------

Nadere informatie

SPESIALE INTERIM HS 21 & 22 HSAG NUUSBRIEF: NOVEMBER 2018

SPESIALE INTERIM HS 21 & 22 HSAG NUUSBRIEF: NOVEMBER 2018 *ENGLISH TEXT BELOW* SPESIALE INTERIM HS 21 & 22 HSAG NUUSBRIEF: NOVEMBER 2018 Geagte HSAG-belegger / Mnr. / Mev. / Mej. [Customer Name] Hierdie Kennisgewing word aan u gerig as lid van die Hoëveld Sindikasie

Nadere informatie

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987 1 Oogmerk van die wet 1 2 Basiese beginsels 2 2.1 Die gade as enigste erfgenaam 2 2.2 (e) as enigste erfgenaam(e) 3 2.3 Gade

Nadere informatie

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) KIMBERLEY SAAK NO.: 1459/05 DATUM AANGEHOOR: 17 3 2006 DATUM GELEWER: 02 06 2006 In die saak tussen: GWK BEPERK Eiser teen HENDRIK HERMANUS

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN ARSO

KONSTITUSIE VAN ARSO KONSTITUSIE VAN ARSO Handeldrywend as ICO ARTIKEL 1: NAAM 1.1 Aksie Reformatoriese (Gereformeerde) Skoolonderwys handeldrywend as Instituut vir Christelike Onderwys, afgekort ICO. 1.2 ICO is ʼn regspersoon

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie

WET OP ERKENNING VAN GEBRUIKLIKE HUWELIKE 120 VAN 1998

WET OP ERKENNING VAN GEBRUIKLIKE HUWELIKE 120 VAN 1998 WET OP ERKENNING VAN GEBRUIKLIKE HUWELIKE 120 VAN 1998 [GOEDGEKEUR OP 20 NOVEMBER 1998][DATUM VAN INWERKINGTREDING: 15 NOVEMBER 2000] (Engelse teks deur die President geteken) soos gewysig by Wysigingswet

Nadere informatie

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch 1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer

Nadere informatie

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : MAGNIFICENT MILE TRADING 73 (PTY) LIMITED REGISTRASIENOMMER 2003/006953/07 hierin verteenwoordig deur PIETER HENDRIK VAN STADEN in sy hoedanigheid as Direkteur

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

TERME EN VOORWAARDES

TERME EN VOORWAARDES TERME EN VOORWAARDES 1. Die Afslaer het die reg om te veiling na sy goeddunke te beheer en te reguleer. 2. Die veilingverrigtinge sal per band opgeneem word welke opname nie aan die publiek of die Koper

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. B. FAKULTEITSRADE WOORDBEPALING Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: Assessorlid: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. Fakulteitsraad: Die Raad

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE "VERKOPER")

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER) KOOPOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE "VERKOPER") EN ----------------------------------------------------------------

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning. Reg. 1999/016368/21 Saica Reg. No. 00246393 3 Judy Place, Cnr Shannon & Clew Roads, Monument, Krugersdorp P.O. Box 367 Paardekraal 1752 Tel: (011) 955-5112 Fax: (011) 955-5112 E-Mail: albertus@vbrakel.co.za

Nadere informatie

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as JC AFSLAERS (hierna "die AFSLAER" genoem) per Openbare veiling,

Nadere informatie

Huurkontrak (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015)

Huurkontrak (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015) Huurkontrak - 2015 (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015) Hierdie ooreenkoms is opgestel en word aangegaan deur en tussen Starlight studios hierna die Verhuurder

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie

Nadere informatie

Eerste applikant. Tweede applikant. Derde applikant. Vierde applikant. Vyfde applikant. Eerste respondent. Tweede respondent.

Eerste applikant. Tweede applikant. Derde applikant. Vierde applikant. Vyfde applikant. Eerste respondent. Tweede respondent. In die saak tussen: SAAK NO. 3 8444/08 INYANGA TRADING 472 (EDMS) BPK CARL BUCHNER VOS N O CORNELIUS JOHANNES VOS N O CARL BUCHNER VOS CORNELIUS JOHANNES VOS Eerste applikant Tweede applikant Derde applikant

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

HARMONY GOLD MINING COMPANY BPK. CORAM: MUSI, CJ, R et MURRAY, H, Wnd R. [1] Die Appellant appèlleer teen die geheel van die uitspraak van

HARMONY GOLD MINING COMPANY BPK. CORAM: MUSI, CJ, R et MURRAY, H, Wnd R. [1] Die Appellant appèlleer teen die geheel van die uitspraak van /vv VRYSTAATSE HOë HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Appél nr.: A322/2011 Landdroshof saak nr.: 2390/2011 In die appél van: HARMONY GOLD MINING COMPANY BPK Appellant en NDOESELE ESAU XUMA Respondent

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

FPSA FISA RAADSEKSAMEN FPSA FISA RAADSEKSAMEN Examination date/eksamendatum: 18 NOVEMBER 2013 Time/Tyd: 9:00 11:15 (2 ure en 15 min.) Total marks/totale punte: 50 Eksamenvraestel: TRUSTADMINISTRASIE Hierdie eksamenvraestel bestaan

Nadere informatie

BTW. Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3

BTW. Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3 Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3 BTW Totale getal punte uit hoofstuk 4, BTW en hoofstuk 5, Hereregte, gevra Sep 2009-10 Mei 2009-0 Sep 2008-33 Mei 2008-2 Sep 2007-2 Mei 2007-6 Sep 2006-21 Mei 2006-6

Nadere informatie

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK MELACH SST SKEMA KONTRAK-OOREENKOMS EN VRYWARINGSVORM. DIE MELACH SST SKEMA IS Ń VOORKOMENDE KUDDEGESONDHEIDSKEMA MET DIE DOEL OM DIE SOMATIESE

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, 2008 AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 Nota: Hierdie dokument is slegs vir kennisname deur lede, indien enige inhoud verskil

Nadere informatie

STANDAARD TERME EN VOORWAARDES

STANDAARD TERME EN VOORWAARDES STANDAARD TERME EN VOORWAARDES Let asseblief op dat hierdie standaard bepalings en voorwaardes aanvaar geag te wees deur die Koper, (en derhalwe bindend tussen Mischa en die Koper), deur óf (i) n Bestelling

Nadere informatie

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER: KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER: www.lapinta.co.za 1 INHOUDSOPGAWE ITEM: BLADSY: Koopkontrak 3 Bylae A (Terreinplan) 11 Bylae B (Huistipe) 12 Bylae C (Spesifikasieskedule) 13 Bylae D (Keuselys) 14 Bylae

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

VERKOOP VAN VASTE EIENDOM

VERKOOP VAN VASTE EIENDOM VERKOOP VAN VASTE EIENDOM RHEEBOK VILLAGE ESTATE PTY LTD Registrasienommer: 2012/103799/07 Hierin verteenwordig deur FS Bruwer (hierinlater na verwys as die VERKOPER) verkoop hiermee aan die Koper, wat

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 12 Die Werkloosheidsversekeringswet 63 van 2011 Hoofstuk 5 (par 5.1-5.9) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 12 (LEERUITKOMSTE)

Nadere informatie

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit

Nadere informatie

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) AANBOD OM TE KOOP AAN F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) en Hierin verteenwoordig deur (hierna genoem die Koper) NADEMAAL die Ontwikkelaar

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED

KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED OOK TE: WILLEM COETZEE ING. CILLIERS ODENDAAL PROKUREURS (IN ASSOSIASIE) OCTRON GEBOU 1STE VLOER, T) 018-297-7313 126 CRADOCK STRAAT DR. JAMES MOROKA STR 62, F) 018-297-8564

Nadere informatie

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP 1. Alle lede van Solidariteit MWU ( Solidariteit ) is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit se Grondwet.

Nadere informatie

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE 1 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE NAAM VAN MAATSKAPPY : PRO LIBERIS REGISTRASIENOMMER :

Nadere informatie

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN BOUKONTRAK Aanhangsel F Gedeelte Tipe plan AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is (hierinlater na verwys as die KONTRAKTEUR

Nadere informatie

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets Handleiding 9 Riglyne vir plakkate en pamflette [Type text] Page 1 9.1.1 INLEIDING Die doel van ʼn plakkaat is om ʼn boodskap vinnig en maklik te versprei. Dit is ʼn effektiewe manier om groot getalle mense

Nadere informatie

HUURKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

HUURKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) HUURKONTRAK (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN (hierinlater na verwys as die VERHUURDER

Nadere informatie

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) KOOPKONTRAK (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Western Breeze Trading 387 Eiendoms Beperk

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Die 2016 Begroting is uiteindelik verby en die spekulasie oor wat dit sou behels het nou plek gemaak vir besprekings oor of dit genoeg gaan wees. In die geheel gesien

Nadere informatie

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..

Nadere informatie

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA In die saak tussen:- VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Aansoeknommer : 4511/09 JAN-NEL DU PLESSIS CHRISTINA MAGDALENA DU PLESSIS Eerste Applikant Tweede Applikant en CHANGING TIDES

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie