4 Analisering en interpretering van die terugvoer uit die empiriese ondersoek

Vergelijkbare documenten
5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

KENNISGEWING IN TERME VAN ARTIKEL 2.1 VAN DIE ATKV-REGLEMENT VIR DIE VERKIESING VAN DIREKTEURE

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

Inleiding Tot Die Jagluiperd

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

Riglyne vir Steundiensaanstellings

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

Gids vir Byvoordele eise

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

INHOUDSOPGAWE BLADSY HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE STUDIE

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS)

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

VOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

EUROPA Trust Company 2

NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN OOS-KAAPLAND FINANSIËLE STATE VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRUARIE 2007

Die 1990's: Apartheid eindig - menseregte begin

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS)

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

AKSIE NOTULE VAN DIE SPESIALE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 11 APRIL 2017 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

Egskeidingskontrolelys vir Lede

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

BYLAE 6.8 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 8. Lekker Suur Soet Bitter Brand Frank Suurwurms Jellieboontjies Pepermente Liquorice Gekleurde sjokolade

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Les Plan Twee. Habitats

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

Wiskunde Graad 4. November 2016

Transcriptie:

180 BYLAE 1 Ontwerp van die empiriese ondersoek na die stand van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies in Suid-Afrika en motivering van die metodologie gebruik Bladsy 1 Metode... 181 2 Keuse van respondente... 181 3 Vraelys... 184 4 Analisering en interpretering van die terugvoer uit die empiriese ondersoek... 184 5. Besonderhede van individue met wie onderhoude gevoer is... 185 6. Vraelys vir die doel van die empiriese ondersoek... 186

181 BYLAE I Ontwerp van die empiriese ondersoek na die stand van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies in Suid-Afrika en motivering van die metodologie gebruik 1 Metode Die navorsingsmetode wat in die empiriese ondersoek gebruik is, is kwalitatief van aard. Semigestruktureerde onderhoude is met individue gevoer wat n wesenlike bydrae tot die navorsing kon maak uit die aard van die posisies wat hulle binne die interne ouditeursberoep beklee. Die besluit om onderhoude te voer, is geneem op grond van die oorweging dat meer breedvoerige en toepaslike inligting, vir die doel van die navorsing, op hierdie wyse bekom kon word as wat die geval sou wees indien n standaardvraelys uitgestuur sou word. Die onderhoude was semigestruktureerd van aard, aangesien daar van n vraelys gebruik gemaak is om struktuur aan die onderhoude te verleen. Die vraelys is vir sommige onderhoude aangepas om spesifieke inligting van bepaalde respondente te bekom. 2 Keuse van respondente Twaalf individue is deur middel van doelgerigte steekproefneming geselekteer, op grond van die posisies wat hulle onderskeidelik in die interne ouditeursberoep beklee, en het die volgende ingesluit: C Vyf hoofde van interne ouditfunksies, drie by genoteerde maatskappye en twee by openbare entiteite. Om te verseker dat die onderhoude sinvolle inligting oor die toepassing en bestuur van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies oplewer, is daar voor selektering

182 van die hoofde van interne ouditfunksies, deur middel van navraag, bevestig dat daar binne hulle interne ouditfunksies wel n gevorderde mate van gehaltebeheer toegepas word. C Een persoon verantwoordelik vir gehaltebeheer binne die interne ouditfunksie van n genoteerde maatskappy. C Drie vennote in bestuurskonsultasie-afdelings, verantwoordelik vir interne ouditdienste, by drie van die groot openbare rekenmeesters- en ouditeursfirmas. C Drie ampsdraers by die IIA SA, naamlik die voormalige en huidige Hoof Uitvoerende Beamptes en die uitgetrede President vir die termyn 2000-2001. C n Privaat konsultant in interne oudit en korporatiewe beheer. Onderhoude met die hoofde van interne ouditafdelings en met die persoon verantwoordelik vir gehaltebeheer by n genoteerde maatskappy, moes veral inligting verskaf aangaande - die pogings wat binne interne ouditfunksies aagewend word om gehaltebeheer te verseker en - die menings van interne ouditeure in die praktyk met betrekking tot die rol wat die IIA SA in gehaltebeheer oor interne ouditfunksies behoort te speel. Die doel van die onderhoude met hierdie groep respondente was om inligting in te win aangaande die persepsies wat by hulle bestaan ten opsigte van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies in die algemeen en interne ouditfunksies se voldoening aan die vereistes van organisatoriese bestuur. Een van die hoofde het tot Junie 2000 die pos van Rekenmeester-generaal in die Staatsdiens beklee waar hy direk betrokke was by wetgewing om die regulering van staatsdepartemente aan te pas by die van die privaat sektor. Hy kon dus ook inligting verskaf oor die stand van gehaltebeheer oor interne ouditfunksies in die Staatsdiens.

183 Die onderhoude met vennote by openbare rekenmeesters- en ouditeursfirmas en met die privaat konsultant, het vanweë hulle kontak met verskeie organisasies se interne ouditfunksies, veral inligting verskaf aangaande - gehaltebeheer binne interne ouditfunksies in die algemeen - hulle voldoening aan die interne ouditstandaarde en - hulle voldoening aan die vereistes van organisatoriese bestuur. Onderhoude met hierdie groep respondente het ook inligting verskaf aangaande die spesifieke rol wat openbare rekenmeesters- en ouditeursfirmas speel in die evaluering van die gehalte van interne ouditfunksies en kriteria wat gebruik word in die eksterne evaluering van interne ouditfunksies. Onderhoude met ampsdraers van die IIA SA het veral inligting verskaf aangaande - die inisiatiewe van die Instituut met betrekking tot gehaltebeheer binne interne ouditfunksies en - die benutting van die hulpmiddels wat die IIA SA en IIA Inc. reeds bied deur interne ouditfunksies. Die uitgetrede president van die Instituut van Interne Ouditeure Suid-Afrika na verwys, is terselfdertyd n vennoot verantwoordelik vir interne ouditkonsultasies by een van die groot openbare rekenmeesters- en ouditeursfirmas en kon n bydrae in al twee hoedanighede lewer. Besonderhede van die individue met wie onderhoude gevoer is (voortaan na verwys as respondente) word in paragraaf 5 van hierdie bylae, in alfabetiese volgorde uiteengesit.

184 3 Vraelys Om struktuur aan die onderhoude te verleen is n standaard vraelys (kyk paragraaf 6) saamgestel vir hoofde van interne ouditfunksies. Die vraelys is tot n geringe mate aangepas wanneer onderhoude met ander respondente gevoer is. Sekere vrae is bygevoeg om perspektiewe oor spesifieke aangeleenthede van daardie respondente te bekom en vrae wat nie toepaslik is nie, is uitgesluit. 4 Analisering en interpretering van die terugvoer uit die empiriese ondersoek Volledige aantekeninge is bygehou van die inligting wat tydens elke onderhoud verkry is. Na deeglike bestudering van hierdie aantekeninge was dit duidelik dat die terugvoere wat verkry is, onder vyf faktore groepeer naamlik: 1) Die stand van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies in Suid-Afrika, nakoming van die interne ouditstandaarde en voldoening aan die vereistes van organisatoriese bestuur. Die terugvoer op vrae 1 en 2 ressorteer hieronder. 2) Die administrasie en bestuur van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies, waaronder die terugvoer op vraag 3 ressorteer. 3) Die aard en voorkoms van eksterne gehaltehersienings van interne ouditfunksies in Suid- Afrika en die uitvoering van eksterne gehaltehersienings deur openbare rekenmeesters- en ouditeursfirmas en konsultante. (terugvoer op vrae 4,5,7,10 en 12.) 4) Die betrokkenheid van die Instituut van Interne Ouditeure Suid-Afrika by gehaltebeheer binne interne ouditfunksies. ( terugvoer op vrae 6,8 en 13.) 5) Interne ouditeure se benutting van riglyne en hulpmiddels oor gehaltebeheer, wat by die

185 IIA SA beskikbaar is. (terugvoer op vrae 9,11 en 14.) Die inligting wat uit die aantekeninge na vore gekom het, is saamgevat en volledig verwerk. Dit is betekenisvol aan die geïdentifiseerde faktore gekoppel, sonder dat spesifieke responsies aan bepaalde respondente toegeskryf is. 5 Besonderhede van individue met wie onderhoude gevoer is Naam Kwalifikasie(s) Huidige betrekking Posisie: IIASA Barton, AP B Com AGA, MBA Hoof Interne Ouditeur: De Beers Breytenbach, E B Com Honneurs Professional Practices Manager: Standard Bank Internal Audit Du Preez, VE CIA, BA, B Com, MBL Hoof Uitvoerende Beampte: IIA SA, sedert April 2001 Hoof uitvoerende beampte Engelbrecht, HL GR(SA) Hoofbestuurder Interne Oudit: Telkom Erasmus, M B Compt Honneurs, MBA Hoof Interne Ouditeur: Affrox Johannesburg Streeksvoorsitter Fourie, I GR(SA) Vennoot: Risikobestuur, Arthur Anderson Openbare Rekenmeesters- en Ouditeurs Hodson, PFJ CIA Hoof Uitvoerende Beampte: IIA SA (1999-2001) Le Roux, Z GR(SA), CIA, ACMA(US), CAIB(SA) Konsultant: Interne Oudit en Korporatiewe beheer Vise-president: Kongresse Newsome, R GR(SA) SA Lead Partner: Corporate Governance Services, KPMG; President: IIASA Uitgetrede President en Streeksdirekteur Theron, A B Com, CIA Hoof Interne Ouditeur: SA Poskantoor en voormalige president Van der Linde, G GR(SA) Hoof Interne Ouditeur: ABSA Voorheen, Rekenmeester Generaal - Staatsdiens Van der Nest, JJ GR(SA) Partner: Global Risk Management, Price Waterhouse Coopers. 6 Vraelys vir die doel van die empiriese ondersoek

186 VRAELYS AANGAANDE DIE STAND VAN GEHALTEBEHEER BINNE INTERNE OUDITFUNKSIES IN SUID-AFRIKA Doel van die onderhoudvoering: Om vas te stel wat die huidige stand van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies in Suid-Afrika is en die menings van geselekteerde individue in te samel aangaande gehaltebeheer binne interne ouditfunksies. Doel van die vraelys: Om as basiese vraelys gebruik te word tydens onderhoudvoering met geïdentifiseerde individue (Ampsdraers van die Instituut van Interne Ouditeure (Suid-Afrika), hoofde van interne ouditfunksies, verteenwoordigers van openbare rekenmeesters- en ouditeursfirmas en konsultante). Vrae: 1. Wat is volgens u die huidige stand van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies in Suid-Afrika? 2. Is u van mening dat interne ouditfunksies oor die algemeen aan die vereistes van bestuur voldoen en die interne ouditstandaarde nakom? 3.1 Hoe word gehaltebeheer binne u interne ouditfunksie hanteer? 3.2 Wat beskou u as die belangrikste elemente van gehaltebeheer? 4.1 Het u interne ouditfunksie al ooit n eksterne gehaltehersiening ondergaan? 4.2 Indien nie, waarom nie? 4.3 Indien wel, deur wie is dit uitgevoer, volgens watter kriteria en hoe gereeld word dit herhaal? 5.1 Behoort eksterne gehaltehersienings na u mening afdwingbaar te wees op interne ouditfunksies? 5.2 Indien nie, waarom nie? 5.3 Indien wel, hoe kan dit bewerkstellig word? 6.1 Het die Instituut van Interne Ouditeure Suid-Afrika na u mening n rol te speel in gehaltebeheer oor interne ouditfunksies? 6.2 Indien nie, waarom nie? 6.3 Indien wel, wat behoort daardie rol te wees? 7. Is u n voorstander van eksterne gehaltehersienings uitgevoer deur - n Onafhanklike konsultant? - n Eksterne ouditeursfirma? - IIA SA? - IIA Inc.? - Ander? Motiveer? 8. Wat is u mening oor die nuwe inisiatiewe van die IIA SA rondom gehaltebeheer, na aanleiding van die artikel in die IIA IA Adviser, Februarie 2001 deur Phil Hodson?

187 VRAELYS AANGAANDE DIE STAND VAN GEHALTEBEHEER BINNE INTERNE OUDITFUNKSIES IN SUID-AFRIKA (Vervolg) 9. Wat is u mening aangaande die Quality Assurance Guide wat die IIA SA onder leiding van Rob Newsome uitgegee het? 10. Was u al betrokke by gehaltehersienings van die IIA Inc.? 11. Wat is u mening aangaande handleidings in verband met gehaltebeheer wat deur die IIA Inc. gepubliseer word? 12. Watter riglyne en gehaltemaatstawwe behoort na u mening gebruik te word in die evaluering van interne ouditfunksies 13. Wat behoort na u mening die optrede van die IIA SA te wees indien n interne ouditfunksie nie aan die interne ouditstandaarde voldoen nie? 14. Wat is u mening aangaande Global Auditing Information Network (GAIN), as n maatstaf vir die prestasie vergelyking van interne ouditfunksies? Opmerking tot die vraelys: Bogenoemde vrae is opgestel asof dit aan die hoof van n interne ouditfunksie gestel word. Indien n onderhoud met iemand in n ander hoedanigheid gevoer word, sal die bewoording van die vrae dienooreenkomstig aangepas word. Sommige individue is geïdentifiseer op grond van sy / haar spesifieke hoedanigheid, byvoorbeeld n konsultant of die hoof uitvoerende beampte van die Instituut. Die vraelys sal aangevul word met vrae wat alleen deur die persoon in daardie hoedanigheid beantwoord kan word.