Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie.

Vergelijkbare documenten
KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Januarie 2018 WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG Nuwe Jaar. 09:00 Erediens (doop) SKOLE OPEN

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

n Tempel Leier besoek Jesus

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Welkom by Die Storie God se storie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Januarie :00 Erediens (S3) :00 Erediens (S4) Skole Heropen

Persoonlike inligting

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG Nuwejaarsdag Kerkkantoor Hekel-en-Brei gesluit. Diakonie 19:00 09:30

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

jy is altyd welkom! VERSORG TOEGERUS GESTUUR Sondae erediens: 09:00 Tuinedal NG Gemeente

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Die Groot Gebod dennis de wet

Preek Romeine 1:16-17

Preek Efesiërs 4:26. Voor die erediens Sing: Lied 190:1,2,3 Sing: Psalm 4-1:3 Afkondigings Stilte

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

Van Vervolger tot Prediker

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

FAMILIENUUS. Here, laat my lewe deur die Gees. MEI Want elkeen hoort in n geestelike gesin

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

SKRIFLESING: Lukas 16:1-13. TEKS: Lukas 16:11 HK 42. Geld en goed vir God. Psalm 95 : 1, 3. Psalm 119 : 7. Skrifberyming 44 (15-8) : 2

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

n Dubbele kruis-belydenis

10h00 Plaasbybelstudie. 18h00 Bybel studie. 17h00 Kategese. 17h30 Vroue-aksie Bestuursvergadering. 18h00 Bybel studie. 18h00 Week van.

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Toe God alles gemaak het

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Wie mag dissipels wees? Matteus 4:12-5:12

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

SKRIFLESING: Lukas 6: TEKS: Lukas 6:37 HK 43. God se mense het ook met hulle woorde lief. Psalm 34 : 1, 2. Psalm 34 : 6.

Jesaja sien die Toekoms

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

Vir die Here is die hoofsaak dat ons sal glo en gehoorsaam.

Jona en die Groot Vis

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 13. TEKS: 1 Korintiërs 13:8. Die liefde bly vir ewig. Psalm 103 : 1, 2. Psalm 102 : 11, 12. Skrifberyming 21 (9-4) : 1, 6

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

Stephan Joubert skryf gisteroggend in sy Goeie Nuus rubriek in Beeld: Ek wil graag by Stephan aansluit en vir jou vra: hoekom soek jy vir Jesus?

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Die Kerk se Geboorte

MATTEUS 22:11-13 HK SONDAG 30:81

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Vertrou. alles HERE OP DIE MET WAT JY HET. MO ENIE STAATMAAK OP JOU EIE INSIGTE NIE. SPREUKE 3:5

Toe God alles gemaak het

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

10. In Tomas se skoene Johannes 20:19-31

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Transcriptie:

Januarie NUWEJAARSDAG : Geen Aanddiens KERKKANTOOR OPEN 4 DOOP 0 SKOLE OPEN 4 0:00 Registrasie Kinderbediening :00 Doopgesprek :00 Registrasie en Ouergesprek (HS Jeug) Aqua X Kamp (Gr 0-) 0:00 Registrasie Kinderbediening 0:00 Ouergesprekke :00 Doopgesprek :00 Belydenisgesprek : Versorgingspan :00 Belydenisgesprek Aqua X Kamp (Gr 0-) Aqua X Kamp (Gr 0-) 0:00 Registrasie Kinderbediening :00 Doopgesprek :00 Faithbook BELYDENISAFLEGGING & Snr Geselsgroepe (Gr. -) :00 Belydenisgesprek :00 Belydenisgesprek : Gemeenteraad : Ons Trou! BAKEN: VERWONDERING God doen wonderlike dinge, het nog altyd wonderlike dinge gedoen, en sal vir ewig wonderlike dinge doen! Wanneer ons dit sien, beleef en getuienis daarvan hoor, kan ons nie anders as om in verwondering te staan nie! Wanneer ons in verwondering staan, herlaai ons en ontvang weer krag om volgelinge te wees. Die een kan nie sonder die ander nie. Terwyl ons volg, sal ons in verwondering gelaat word Skryf vir God jou eie psalm in jou stiltetyd die week. Maak n punt daarvan om elke oggend na die sonsopkoms te kyk, selfs al gaan klim jy terug in die bed na die tyd.

Februarie BAKEN: VERHOUDINGS Ons is geskep om in verhouding met almal en alles te wees. God is in Sy wese 'n verhouding en ons is na Sy beeld geskep. Ons sien ook verhoudings as een van die ruimtes waarin ons vir Jesus kan ontdek en leef, veral waar daar wederkerige liefde en omgee is. In sulke verhoudings help ons mekaar om beter te verstaan hoe om Jesus te volg. Om vrede te hê met en in jouself, en in vrede met mense saam te leef, is een van die maniere waardeur ons heelheid en heling ervaar. 0:00 Erediens en Kinderkerk DOOP BELYDENISAFLEGGING :00 Belydenisgesprek :00 Belydenisgesprek : Ons Trou! 4 0 0:00 Erediens BELYDENISAFLEGGING en Kinderkerk (jr-gr ) 4 : Ons Trou! Graad Kamp Graad Kamp Graad Kamp 0:00 GESINSNAGMAAL 0:00 Gemeentekuier 0:00 Erediens NAGMAAL NAGMAAL : Versorgingspan : Ons Trou! 4 : Vrouekuier Gr - Pretdag : Gemeenteraad Neem 0- minute êrens elke week en reflekteer oor jou Brood en Wyn verhoudings. ) Wie is my vriende wat altyd by my sal staan, deur vreugde en moeiliker tye? ) Is ek 'n vriend wat by iemand anders sal staan, deur vreugde en moeiliker tye? As jy kwaad is vir iemand, of nie vrede het met iemand nie, maak kontak met die persoon en vra of julle hieroor kan gesels, ten einde weer vrede te maak en te kry.

Maart LYDENSTYD Lydenstyd is 40 dae (uitsluitend Sondae) waarin ons die Here vra om ons gedagtes elke keer terug te roep na Hom. Ons doen dit deur van iets wat vir ons kosbaar is of n sentrale deel van ons lewens uitmaak, afstand te neem vir die 40 dae. Wat gaan jy afsê vir die volgende 40 dae? Hoe gaan jy dit gebruik om jou fokus eerder op die Here te plaas? LYDENSWEEK Gemeentekamp 0:00 Erediens en Kinderkerk DOOP :00 Doopgesprek LYDENSWEEK :00 Doopgesprek : Versorgingspan 4 ASWOENSDAG Gemeentekamp 0 Graad 4 Oorslaap Gemeentekamp 4 #imagine kamp (Gr -) LYDENSWEEK Langnaweek #imagine kamp (Gr -) Amptelike dag #imagine kamp (Gr -) MENSEREGTEDAG LYDENSWEEK 4 :00 Doopgesprek : Gemeenteraad SKOLE SLUIT

April BAKEN: VOLG Laat staan julle nette. Kom agter My aan! Word my volgelinge. Dan sal Ek julle wys hoe om op n nuwe manier vis te vang. (Matteus 4: DB) Om vir Jesus te volg is 'n werkwoord. Dit is 'n doen ding, omdat ons Sy volgelinge is. Ons verstaan meer en beter wat dit beteken om Hom te volg, soos ons dit prakties elke dag doen en ervaar. Ons leer deur stories in die Bybel, en by mekaar hier en nou, wat hierdie tweede baken van ons Kompas behels: Volg! LYDENSWEEK DOOP 4 HEILIGE WEEK BEGIN 0 :00 NAGMAALSDIENS GOEIE VRYDAG 4 PAASNAWEEK PAASSONDAG : Geen Aanddiens GESINSDAG SKOLE OPEN : Vrouekuier 0:00 Ouergesprekke : Gemeenteraad VRYHEIDSDAG Amptelike dag LANGNAWEEK Hou 'n kort, daaglikse joernaal hierdie maand, wat begin met die woorde: Ek het vandag vir Jesus gevolg toe ek...

Mei WERKERSDAG : Ons Trou! 4 0:00 Erediens en Kinderkerk DOOP :00 Doopgesprek : Versorgingspan : Ons Trou! 0 4 :00 Doopgesprek : Ons Trou! :00 Doopgesprek : Gemeenteraad : Ons Trou! 4 HEMELVAART : Hemelvaartsdiens Vrouetee : PINKSTER & KINDERPINKSTER PINKSTER : Erediens en Kinderpinkster PINKSTER : Erediens en Kinderpinkster PINKSTER : Erediens en Kinderpinkster RITME: BRIL Wat dink ek van God? Wat dink ek van myself? Kan ek glo alle mense is na God se beeld geskape? Bid elke keer as jy 'n spieël sien "Here, wys my asb wie ek regtig is" of "Here, ek weet U is liefde, help my asb om te weet dat ek U geliefde is". Neem elke oggend minute en dink na oor jou lewe tot nou. Sê vir God dankie vir Sy genade.

Junie RITME: KRAGPROP Waar en wanneer voel jy naby aan God, asof jy herlaai word? Wat gee tans vir jou vreugde? Wat frustreer jou tans? Vra vir die mense met wie jy goeie verhoudings het: Wanneer voel julle naby aan God? Wat doen julle om in te prop? PINKSTERFEES 0:00 GESINSNAGMAAL 0:00 Erediens NAGMAAL NAGMAAL 4 : Vrouekuier PINKSTER : Erediens en Kinderpinkster 0 0:00 Erediens en Kinderkerk DOOP 4 JEUGDAG LANGNAWEEK : Versorgingspan : Gemeenteraad SKOLE SLUIT

Julie RITME: SIRKEL VAN INSLUITING Wanneer ons mense insluit eerder as uitsluit, en onsself nie steur aan mensgemaakte grense en vooroordele nie, dan word God se hart vir alle mense, en Sy hart vir versoening, in ons lewens sigbaar. Waar sluit ek doelbewus mense uit wat ek eintlik moet insluit? Waar kan ek met iemand versoen? Wat weet ek van ander kulture en gelowe? Familie Geleenthede: * Nooi n maatjie wat swaar kry om n dag van tyd tot tyd saam julle gesin te spandeer. Bak saam, speel saam, maak saam kos en gee vir hulle n veilige plek om net te wees. * Nooi n kollega wat anders as jy is om van tyd tot tyd saam middagete te eet. DOOP Vakansieprogram Vakansieprogram 4 Vakansieprogram Vakansieprogram Vakansieprogram Seekamp 0 Seekamp Seekamp Seekamp Seekamp 4 :00 Doopgesprek :00 Doopgesprek SKOLE OPEN : Versorgingspan 0:00 Ouergesprekke :00 Doopgesprek : Gemeenteraad Hê n gesprek met iemand waarmee jy sukkel om oor die weg te kom. Vra net vrae en luister. Ondersoek vir 0 minute jou eie hart vir haat en as jy sulke emosies vind, praat met God daaroor. Vra n tweede en derde vraag vir die kassiere by Spar. Probeer om elke keer by hom/haar jou inkopies te betaal en verdiep die verhouding.

Augustus RITME: BROOD EN WYN "Julle is my vriende. Julle het Mý nie gekies nie. Dit was Ek wat julle gekies het. Julle moet n permanente verskil in hierdie wêreld gaan maak. Onthou wat die verskil maak: julle moet mekaar liefhê. (Johannes :4- DB) Met wie het jy verhoudings wat jou help om Jesus beter te volg? Is daar iemand wat jy moet vergewe, of na uitreik? 0:00 Erediens en Kinderkerk (jr-gr) DOOP : Ons Trou! : Ons Trou! VROUEDAG 4 0 4 : Ons Trou! : Vrouekuier : Versorgingspan : Ons Trou! 4 0:00 GESINSNAGMAAL 0:00 Gemeentekuier 0:00 Erediens NAGMAAL NAGMAAL : Gemeenteraad DORPSFEES DORPSFEES DORPSFEES Sê elke dag "ek is lief vir jou" vir iemand naby aan jou. Vra vrae, eenvoudig en meer ingewikkeld vir iemand bekend in jou lewe. Eet saam, sonder iets anders wat miskien die aandag van mekaar mag aftrek.

September RITME: LEGKAART Wat doen ek? Waarin is ek goed? Wat leer/ontwikkel ek op hierdie stadium vir myself? Wat kan ek doen wat vir my lekker is, wat ander mense se pyn en seer kan verlig? Ontwikkel jy tans iets in jou eie lewe? Waar sien jy ander Christene hulle gawes gebruik? Maak êrens minute tyd deur die week om iets te doen waarmee jy goed is, of om iets te skep. 0:00 Erediens en Kinderkerk DOOP :00 Doopgesprek 4 DORPSFEES Bely en Leef Kamp DORPSFEES Bely en Leef Kamp 0 Bely en Leef Kamp :00 Doopgesprek BEPLANNINGSTYD BEPLANNINGSTYD 4 BEPLANNINGSTYD BEPLANNINGSTYD BEPLANNINGSTYD :00 Doopgesprek : Versorgingspan ERFENISDAG LANGNAWEEK SKOLE SLUIT

Oktober Eco factor kamp (Gr -) CRUX Avontuurkamp (Gr -) DOOP GEMEENTE JAAR OUD Skoolvakanksie Eco factor kamp (Gr -) CRUX Avontuurkamp (Gr -) Skoolvakanksie Eco factor kamp (Gr -) CRUX Avontuurkamp (Gr -) Skoolvakanksie Eco factor kamp (Gr -) CRUX Avontuurkamp (Gr -) 4 Skoolvakanksie CRUX Avontuurkamp (Gr -) Skoolvakanksie CRUX Avontuurkamp (Gr -) Skoolvakanksie SKOLE OPEN : Ons Trou! 0 4 : Ons Trou! Vrouewegbreek Vrouewegbreek Vrouewegbreek : Versorgingspan : Ons Trou! 0:00 Ouergesprekke : Gemeenteraad : Ons Trou! 4 RITME: HORLOSIE Hoe spandeer ek my tyd en geld? Wat wil God hê moet ek met ander deel waarmee ek sukkel? Wat wil God hê moet ek meer en minder van doen?. Gee geld as geskenk weg. Vra vir God vir wie jy dit moet gee.. Probeer om nie te sê "ek is besig" nie, maar sien tyd as geskenk van God.

November RITME: BOOM Oral waar ons gaan kan ons sout en lig wees. Daar waar ons beweeg elke dag is Jesus deur Sy Gees teenwoordig, en maak Hy alles en almal nuut. Ons teenwoordigheid in PvR, maak PvR 'n beter plek. Wie kan ek dien in my buurt? Wat sien ek raak elke dag waar ek 'n verskil kan maak? Hoe kan ek gasvry wees? DANKFEES 0:00 GESINSNAGMAAL 0:00 Gemeentekuier 0:00 Erediens NAGMAAL NAGMAAL 4 0 0:00 Erediens en Kinderkerk DOOP 0:00 Erediens en Kinderkerk :00 Doopgesprek 4 0:00 Erediens en Kinderkerk 0:00 Erediens en Kinderkerk :00 Doopgesprek : Versorgingspan Afsluiting KERSVIERING 0:00 Erediens en Kinderkerk Afsluiting Afsluiting 0:00 Erediens en Kinderkerk Afsluiting :00 Doopgesprek Afsluiting : Gemeenteraad Kyk nuut, en bid elke aand vir 'n vreemdeling wat jy die dag gesien/ontmoet het. Loop om die naaste blok aan jou huis. Wees stil, kyk aandagtig rond, en vra die Here waar jy kan liefde en omgee uitdeel.

Desember RITME: HART Deur God se genade, skenk Jesus aan ons heling, sodat ons weer uit heelheid kan leef. Ons eie genesing en heling, as volgelinge van Jesus, is deel van God se vernuwing van alles en almal wat Hy gemaak het. Voel jy tans heel en tevrede met waar en wie jy is? Watter gevoelens ervaar jy as jy stilword en bietjie dink? 0:00 Erediens (Geen Kinderkerk) 0:00 Erediens DOOP (Geen Kinderkerk) 4 SKOLE SLUIT 0 4 KERKKANTOOR SLUIT VERSOENINGSDAG : Geen Aanddiens : Geen Aanddiens KERSFEES 0:00 KERSDIENS WELWILLENDHEIDSDAG : OUJAARSDIENS : OUJAARSDIENS Voltooi die volgende sin elke oggend voor jou dag begin: Ek gaan vandag vir God vra vir heling/heelheid vir