HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11

Vergelijkbare documenten
HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 10

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

C & N SEKONDêRE MEISIESKOOL ORANJE LESBEPLANNING 2014 KWARTAAL 1 GRAAD 11 GEOGRAFIE

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

HANDLEIDING GRAAD 11

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5

Planeet Aarde en daarbuite 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

Die klimaat van SA: Temperatuur

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

Geografie Graad 11 November Eksamen 2017 Ekurhuleni-Noord D6 EKURHULENI NORTH GEOGRAFIE VRAESTEL : 1 TEORIE GRAAD : 11 TYD : 3 URE TOTAAL : 225

Plantstruktuur en Plant Voedsel

HANDLEIDING GRAAD 10

St udiegids. Geografie. Graad 11

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN

HANDLEIDING GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

KWARTAAL 1 LEEF EN LEEFWYSE

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Les Plan Twee. Habitats

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE :00 12:00 GEOGRAFIE V1 BYLAAG

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

GEOGRAFIE MEMORANDUM VRAESTEL 2. GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 19 September :00. Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

INSTRUKSIES: 1. Beantwoord ALLE vrae. 2. Skryf netjies en leesbaar. 3. Nommer die vrae soos wat dit op die vraestel genommer is.

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8

HANDLEIDING REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6

7. Lengte en breedtelyne

GEOGRAFIE GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN DATUM: 14 JUNIE 2016 TYD: 3 URE TOTAAL: 225. Instruksies:

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Meganiese stelsels en beheer:

MEMORANDUM KWARTAAL 1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

FAKTORE EN VEELVOUDE

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

6. Die Weer: natuurverskynsels

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Die planeet aarde beweeg

Klimaatsverandering Projeksies

HANDLEIDING VISUELE KUNSTE GRAAD 10

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 1

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Energie en verandering

in? (Aanvaar die gemiddelde konveksie koëffisiënt, h c = 18.1 W m K en die omgewings temperatuur as 20 C.) [20 punte] Vraag 3 [35 punte]

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

LAERSKOOL DALVIEW NATUURWETENSKAP

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

(Aanvaar ander logiese antwoorde) (4x2)(8) [16] Winter (1x2)(2) Frontale - of sikloniese reën (1x2)(2)

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 11

Transcriptie:

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. KABV-aangepas Ë1611-A-GEG-SG01 µ Î

INHOUDSOPGAWE JAARPLAN 8 INLEIDING 10 EENHEID 1: Die Atmosfeer en Hidrosfeer 11 Les 1: Agtergrond (1)... 12 AKTIWITEIT 1... 15 Les 2: Agtergrond (2)... 16 AKTIWITEIT 2... 20 Les 3: Energiebalans... 24 AKTIWITEIT 3... 26 Les 4: Globale Lugsirkulasie... 27 AKTIWITEIT 4... 32 Les 5: Globale Lugsirkulasie... 32 AKTIWITEIT 5a... 36 AKTIWITEIT 5b... 38 Les 6: Verandering in die Energiebalans... 40 AKTIWITEIT 6... 43 Les 7: Weer en Klimaat van Afrika... 43 AKTIWITEIT 7... 52 Les 8: Droogte en Verwoestyning... 53 AKTIWITEIT 8a... 60 AKTIWITEIT 8b... 60 TAAK 1... 60 EENHEID 2: Geomorfologie 62 Les 9: Hange... 65 AKTIWITEIT 9... 67 Les 10: Landskappe op Horisontale Gesteentelae... 67 AKTIWITEIT 10... 70 Les 11: Landskappe op Gekantelde Gesteentelae... 70 AKTIWITEIT 11... 73 Les 12: Landskappe op Massiewe Stollings... 74 AKTIWITEIT 12a... 76 AKTIWITEIT 12b... 77 Les 13: Massaverplasing... 77 AKTIWITEIT 13... 80 Impak 3

EENHEID 3: Ontwikkelingsgeografie 81 Les 14: Die Begrip van Ontwikkeling... 84 AKTIWITEIT 14... 87 Les 15: Raamwerk vir Ontwikkeling... 87 AKTIWITEIT 15... 92 Les 16: Landskappe op Gekantelde Gesteentelae... 93 AKTIWITEIT 16... 95 Les 17: Landelike en Stedelike Ontwikkeling... 99 AKTIWITEIT 17... 103 Les 18: Internasionale Handel en Ontwikkeling... 104 AKTIWITEIT 18... 108 Les 19: Ontwikkelingsvraagstukke en Uitdagings... 108 AKTIWITEIT 19a... 112 AKTIWITEIT 19b... 113 Les 20: Die Rol van Ontwikkelingshulp... 113 AKTIWITEIT 20... 116 EENHEID 4: Hulpbronne en Volhoubaarheid 118 Les 21: Klassifikasie van Hulpbronne... 120 AKTIWITEIT 21... 123 Les 22: Ontginning van Grondstowwe (Minerale)... 123 AKTIWITEIT 22... 127 Les 23: Grondvormende Faktore... 127 AKTIWITEIT 23... 129 Les 24: Die Grondprofiel... 129 AKTIWITEIT 24... 132 Les 25: Gronderosie... 133 AKTIWITEIT 25... 135 Les 26: Konvensionele Energiebronne... 135 Les 27: Koste van Energie... 138 AKTIWITEIT 27... 140 Les 28: Nie-Konvensionele Energiebronne... 140 AKTIWITEIT 28a... 145 AKTIWITEIT 28b... 145 Les 29: Hulpbronbestuur... 146 AKTIWITEIT 29a... 148 AKTIWITEIT 29b... 149 Impak 4

EENHEID 5: Geografiese Vaardighede en Tegnieke 149 Les 30: Kaartprojeksies... 153 AKTIWITEIT 30... 158 Les 31: Vind Plekke... 158 AKTIWITEIT 31a... 159 AKTIWITEIT 31b... 160 AKTIWITEIT 31c... 161 AKTIWITEIT 31d... 162 Les 32: Lugfoto s - Oriëntering... 164 AKTIWITEIT 32... 167 Les 33: Skaal en Afstand... 168 AKTIWITEIT 33... 172 Les 34: Rigting En Peiling... 173 AKTIWITEIT 34a... 174 AKTIWITEIT 34b... 175 AKTIWITEIT 34c... 176 Les 35: Die Landskap... 177 AKTIWITEIT 35a... 180 AKTIWITEIT 35b... 181 AKTIWITEIT 35c... 183 Les 36: Geografiese Inligtingstelsels (Gis)... 183 AKTIWITEIT 36a... 193 AKTIWITEIT 36b... 194 Les 37: Veldwerk... 194 BIBLIOGRAFIE 201 INTERNET WEBWERWE 202 Impak 5

Eenheid 1 EENHEID 1: Die Atmosfeer en Hidrosfeer INLEIDING In Graad 11 word die Weer en Klimaat van Graad 10 voortgesit. Waar die klem in Graad 10 op temperatuur en neerslag geval het, word daar in Graad 11 meer spesifiek aandag gegee aan atmosferiese druk (lugdruk) en atmosferiese sirkulasie (wind). Dit is dus baie belangrik dat jy die Graad 10 werk nie sal vergeet nie, veral terminologie en begrippe. Saam met die atmosfeer word die hidrosfeer ook ingesluit. Waar die atmosfeer (die gaslaag wat die aarde omring), en meer spesifiek die onderste deel daarvan, een van die oorlewingsisteme van die aarde uitmaak, is die ander oorlewingsisteme die hidrosfeer (al die water op en onder die aarde, asook in die atmosfeer), die litosfeer (die aardkors, wat die grond insluit) en die biosfeer (alle plant- en dierelewe). Inhoud van die leerplan : Die volgende inhoud word in EENHEID 1 onder die opskrif Die atmosfeer en hidrosfeer ingesluit: Die aarde se energiebalans o Die onegalige verhitting van die atmosfeer volgens breedtegraad, seisoenaal. o Betekenis van die aardas en die omwenteling om die son. o Oordrag van energie en energiebalans rol van seestrome en winde. Globale lugsirkulasie o Globale lugsirkulasie die gevolg van die onegalige verhitting van die atmosfeer. o Planetêre lugdrukgordels. o Driesel-sirkulasie Hadley-, Ferrel-, Poolselle. o Die verband tussen lugtemperatuur, lugdruk en wind. o Drukgradiënt, Corioliskrag en geostrofiese vloei. o Winde wat verband hou met globale lugsirkulasie heersende westewinde, tropiese oostewinde, Poolse oostewinde o Eienskappe van lugmassas o Winde wat verband hou met streeks- en plaaslike lugvloei Moeson, Föhn (bergwinde). Impak 11

Eenheid 1 Afrika se weer en klimaat o Afrika se klimaatstreke. o Daling en konvergensie - skakel met reënval. o Die rol van die oseane in klimaatbeheer in Afrika. o El Niño en La Niña prosesse en hulle invloed op Afrika se klimaat. o Die lees en interpreteer van sinoptiese weerkaarte. Droogte en verwoestyning o Kwesbare gebiede: streek en plaaslik. o Oorsake van droogte. o Oorsake van verwoestyning. o Gevolge van droogte en verwoestyning op mense en die omgewing, bv. verskille in kwesbaarheid. o Bestuurstrategieë gevallestudies. Les 1: Agtergrond (1) Struktuur van die Atmosfeer BELANGRIK: SLEUTELVRAE: SLEUTELVRAE: Wat is die atmosfeer? Hoe is dit saamgestel? Waarom is die atmosfeer belangrik? Waarom is die hidrosfeer belangrik? En die hidrologiese siklus?. Die atmosfeer bestaan uit verskeie lae: die troposfeer, stratosfeer, mesosfeer en die termosfeer, soos gesien in figuur 1.1. FIGUUR 1.1: Struktuur van die atmosfeer. Impak 12

Eenheid 1 Die alombekende osoonlaag word in die stratosfeer aangetref. Dit absorbeer baie van die son se gevaarlike ultra-violetstrale. Osoon is n vorm van suurstof, genaamd O3. (Normale suurstof: O2). Die troposfeer is die onderste en weerkundig die belangrikste laag van die atmosfeer. Dit is effens uitgebult by die ewenaar, in vergelyking met die pole as gevolg van die aarde se rotasie om sy eie as. Die hoogte strek tussen 8 km bo die pole tot ongeveer 17 km bo die ewenaar. Die boonste grens staan as die tropopouse bekend. Die temperatuur neem gewoonlik af met n toename in hoogte, met n gemiddelde oppervlakstemperatuur van ongeveer 15 C. Al die weerprosesse vind plaas in die troposfeer. Omtrent 50% van al die atmosfeer se gasse en soliede deeltjies kom voor in die onderste 5 kilometer van die troposfeer. Die digtheid van die troposfeer, neem dus geleidelik af met toenemende hoogte bo seevlak, en só ook atmosferiese druk (figuur 1.2). FIGUUR 1.2: Atmosferiese druk neem af met hoogte bo seevlak, maar nie teen n gelykmatige tempo nie. FISIESE EIENSKAPPE VAN DIE ATMOSFEER Daar is drie belangrike eienskappe van die atmosfeer (lug) wat jy moet ken om die weer te verstaan. Massa: Alle materie, insluitend lug, besit gewig as gevolg van swaartekrag. Dus, lug kan druk uitoefen. Saampersbaarheid: Lug kan uitsit en krimp, wat gebeur wanneer temperatuur verander. Dit sit uit wanneer dit verhit word en krimp as dit koeler is. Beweeglikheid: Lug kan van een plek na n ander plek beweeg. Dit is bekend as wind (of adveksie) wanneer dit horisontaal beweeg en konveksie wanneer dit vertikaal op beweeg. Impak 13