NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN
|
|
|
- Erik Verbeek
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 GRAAD 9 TOTAAL: 100 VOORWOORD NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN Opsteller: TYD: 2 URE Hierdie vraestel is opgestel volgens die kennis en vaardighede wat in die KABV-dokument vir Graad 9 Natuurwetenskappe verskyn. Daar is verskeie handboeke en werkboeke wat meer inligting bevat as wat die kurrikulum vereis. Onthou asb dat die meeste skole vraestelle opstel uit die inligting wat in handboeke verskyn. ALGEMENE INLIGTING Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae. Beantwoord al die vrae op A4 bladsye. Nuttige inligting word aan die einde van die vraestel gegee. Nommer alle vrae volgens die nommeringstelsel van hierdie vraestel. Alle tekeninge moet in potlood voltooi word en alle byskrifte moet met pen voltooi word. Teken n kantlyn aan die regterkant van elke bladsy. Trek n lyn na elke vraag. Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word VRAAG 1 [5] Skryf slegs die korrekte woord/term vir elk van die volgende beskrywings langs die vraagnommer neer. 1.1 Die brandstof wat in die meeste Suid-Afrikaanse kragstasies gebruik word (1) 1.2 Die subatomiese deeltjies wat in n weerligstraal oorgedra word (1) 1.3 Die eenheid waarin elektriese stroom gemeet word (1) 1.4 Die krag wat veroorsaak word wanneer die oppervlak van een voorwerp oor die oppervlak van n ander voorwerp beweeg (1) 1.5 Die tipe stroombaan waar die resistors een na die ander verbind word sodat daar net een pad is vir die stroom om deur te vloei (1) Gr. 9 Natuurwetenskappe 1
2 VRAAG 2 [5] Kies n item van KOLOM B wat die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A J) langs die vraagnommer ( ) op jou ANTWOORDSTEL. 2.1 KOLOM A Die sfeer van die aarde wat uit rots en grond bestaan A KOLOM B Atmosfeer 2.2 Klip wat tydens die afkoeling van magma vorm B Hidrosfeer 2.3 Die laag van die atmosfeer waarin vliegtuie Metamorfiese gesteentes C vlieg 2.4 Die gas wat die brandstof vir sterre is D Stratosfeer 2.5 Ons son E Helium F G H I J K L Troposfeer Suurstof Mediumgrootte ster Waterstof Stollingsgesteentes Rooi reus Litosfeer VRAAG 3 [10] Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer ( ) neer. 3.1 Magnete trek... aan. (i) metaal (ii) yster en staal (iii) koper (iv) nikkel Kies die regte kombinasie van die opsies wat bo gegee word. A (i) is korrek B (ii) en (iii) is korrek C (ii) en (iv) is korrek D (i), (ii), (iii) en (iv) is korrek (2) 3.2 Die energie-omskakeling wat in n chemiese sel plaasvind is vanaf... A chemiese na kinetiese energie. B chemiese na elektriese energie. C elektriese na chemiese energie. D elektriese na kinetiese energie. (2) Gebruik die volgende inligting in vrae 3.3 tot 3.5. Die maan se aantrekkingskrag op n sekere voorwerp is ses keer minder as dié van die Aarde. Die planeet Mars se aantrekkingskrag vir die voorwerp is n derde wat Aarde s n is en Jupiter se aantrekkingskrag op die voorwerp is drie maal groter as die Aarde s n. ( n Voorwerp met n massa van 1 kg het n gewig van 9,8 N op Aarde) Gr. 9 Natuurwetenskappe 2
3 3.3 n Man staan op n skaal op aarde en sien n waarde van 60 kg. Wat is sy massa op Jupiter? A 1764 kg B 60 kg C 1764 N D 196 N (2) 3.4 Dieselfde man klim in n ruimtetuig en vlieg na Mars. Wat sal sy gewig op hierdie planeet wees? A 196 N B 588 N C 4704 N D 60 kg (2) 3.5 Die man vlieg dan na die maan. Wat is sy gewig op die maan? A 60 kg B 3528 N C 588 N D 98 N (2) VRAAG 4 [11] Die diagram onder toon die verskillende stadiums van die rotssiklus. Die rotssiklus is n natuurlike aanhoudende proses waarin klippe vorm, afgebreek word en dan weer vorm oor baie tyd. Bestudeer die diagram sorgvuldig en beantwoord die vrae wat volg. LET OP: Die HOOFLETTERS (A, B, C en D) toon tipe gesteentes (verskillende vorms van klip) en die ROMEINSE SYFERS (i, ii, iii, iv) toon prosesse. A (i) (v) A (v) C (iii) B (ii) D (iv) 4.1 Gee die name van die tipe gesteentes by B (1) C (1) 4.2 Die proses by (i) word erosie genoem Verduidelik die term erosie. (2) Gr. 9 Natuurwetenskappe 3
4 4.2.2 Voordat stukkies klip/rots deur proses (i) vervoer word, moet die klippe eers afgebreek word deur hitte, wind, koue en water. Gee die term wat hierdie proses beskryf. (1) 4.3 Die proses by (ii) vorm gesteentes (B). Gesteente (B) word herken aan die verskillende lae klip wat duidelik gesien kan word. Gee n voorbeeld van gesteente B. (1) 4.4 Tydens proses (iii) verander B na C Wat is nodig vir proses (iii) om plaas te vind? (2) Is (iii) n fisiese of chemiese proses? Verduidelik jou antwoord. (2) 4.5 Tydens proses (iv) word die rots onder die aardkors gestoot. Is hierdie n chemiese of fisies proses? (1) VRAAG 5 [6] Sandra vlieg n vlieër terwyl haar boetie haar dophou. Sy beheer die vlieër met n toutjie terwyl die sterk Suid-Ooster die vlieër hoër en hoër waai. 5.1 Kragte kan sekere effekte op n voorwerp hê. Gee 3 effekte wat n krag op n voorwerp kan hê. (3) 5.2 Identifiseer TWEE kontakkragte wat op die vlieër inwerk. Gee die name van die kragte. (2) 5.3 Identifiseer EEN nie-kontakkrag wat op die vlieër inwerk. Gee die naam van die krag. (1) VRAAG 6 [5] Tydens die myn van ystererts, word die klip uit oopgroefmyne uitgehaal. Dit word dan fyngemaak en dan gesuiwer deur n chemiese reaksie met n spesiale vorm van koolstof. 6.1 Gee die naam van die spesiale vorm van koolstof wat in die suiwering van yster gebruik word. (1) 6.2 Verduidelik kortliks vier nadele van die mynbedryf op die omgewing. (4) Gr. 9 Natuurwetenskappe 4
5 VRAAG 7 [9] n Elektriese stroombaan word opgestel met n nichroomweerstanddraad (soos dié wat in broodroosters en oonde aangetref word), n ammeter, n voltmeter en n skakelaar. A V Die weerstand van n resistor kan bereken word met die vergelyking R = V I waar: R: Die weerstand van die resistor is V: Die potensiaalverskil oor die resistor is I: Die stroom deur die resistor is 7.1 Indien die voltmeter n lesing van 3 V en die ammeter n lesing van 6 A toon, gebruik die formule en bereken die weerstand van die nichroomdraad. Toon alle berekeninge. (4) 7.2 Wat sal gebeur met die lesing op die ammeter in elk van die volgende afsonderlike gevalle? In elke geval, skryf slegs VERMEERDER, VERMINDER of BLY DIESELFDE n Gloeilamp word in serie met die nichroomdraad gekoppel. (1) n Gloeilamp word in parallel met die nichroomdraad gekoppel. (1) Die lengte van die nichroomdraad word verleng. (1) Die nichroomdraad word met n ander nichroomdraad vervang wat dikker is.(1) Die skakelaar word vir n lang tydperk gesluit. (1) VRAAG 8 [10] Die atmosfeer bestaan uit al die gasse wat aangetrek word aan die aarde. Die atmosfeer van die aarde word verdeel in vier verskillende lae en elke lag het unieke eienskappe. 8.1 Watter gas is die mees volop in die atmosfeer? (1) 8.2 Vir elk van die volgende beskrywings, gee die naam van die laag van die atmosfeer wat by die beskrywing pas Osoon word in hoë konsentrasies hier aangetref (1) Waar meteoroïede opbrand (1) Die eerste 10 km van die atmosfeer (vanaf die oppervlakte van die Aarde) (1) Reflekteer radiogolwe terug Aarde toe vir TV-uitsendings (1) km bo die Aarde se oppervlak. (1) Absorbeer gevaarlike UV- en X-strale vanaf die son. (1) Die laag van die atmosfeer waar weerpatrone vorm. (1) Gr. 9 Natuurwetenskappe 5
6 8.2.8 Die lug hier is minder dig as in die troposfeer, maar meer dig as die mesosfeer. (1) Bevat 70% van die massa van die gasse van die atmosfeer. (1) VRAAG 9 [10] Bestudeer die gegewe diagram. 12 V L 1 L 2 L 3 3 V 4 V V In die gegewe diagram is daar drie selle wat in serie geskakel is. Wat word hierdie apparaat genoem? (1) 9.2 Wat is die potensiaalverskil van elk van die afsonderlike selle? (1) 9.3 Wat is die lesing op V 1? (1) 9.4 Watter gloeilampie het die laagste weerstand? Verduidelik hoe jy by jou antwoord uitgekom het. (2) 9.5 Sou hierdie opstelling geskik wees vir die beligting van n huis? Verduidelik jou antwoord. (2) Ons gebruik driepuntproppe in meeste van ons huishoudelike toestelle. 9.6 Teken die diagram van die driepuntprop wat onder getoon word op jou antwoordbladsy oor, voltooi die bedrading en gee byskrifte vir die name en kleure van die afsonderlike drade. LET WEL: Hierdie is n bo-aansig van die prop. (3) Bo-aansig van prop Gr. 9 Natuurwetenskappe 6
7 CO2-vlakke (deeltjies per miljoen) VRAAG 10 [11] Tans word die vlakke van kweekhuisgasse noukeurig gemonitor. Daar is n duidelike verwantskap tussen die vlakke van kweekhuisgasse en aardverwarming Wat is aardverwarming? (2) 10.2 Noem twee kweekhuisgasse behalwe koolstofdioksied. (2) 10.3 Verduidelik kortliks hoe die kweekhuiseffek die Aarde warm hou. (2) 10.4 Piet Nqoba wonder of koolstofdioksiedvlakke tans aan die toeneem of afneem is. Na ondersoek, vind hy die onderstaande grafiek op die web. Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg: Jaar Verskaf n gepaste opskrif vir die grafiek. (1) Vir hierdie identifiseer die: a) Onafhanklike veranderlike (1) b) Afhanklike veranderlike (1) Wat was die koolstofdioksiedvlakke in 2013 (gebruik die soliede lyn)? (1) Kyk na die tendenslyn (stippellyn) en voorspel wat die koolstofdioksiedvlakke in 2022 sal wees. (1) VRAAG 11 [10] Meeste van die elektrisiteit in die Wes-Kaap word deur Koeberg, n kernkragstasie, verskaf Gee een nadeel van kernkrag. (1) Teken n vloeidiagram wat verduidelik hoe elektrisiteit in n kernkragstasie opgewek word. (3) Gr. 9 Natuurwetenskappe 7
8 Hierdie elektrisiteit word dan deur middel van hoëspanningsdrade na ons huise vervoer. Ons betaal 120 sent vir elke eenheid van elektrisiteit wat ons gebruik. Gebruik die onderstaande formules om die nodige berekeninge te voltooi. Aantal eenhede = Drywing (kw) tyd (h) Koste = Aantal eenhede koste per eenheid In watter eenheid word elektrisiteit verkoop? (1) Jy wil graag n koppie koffie maak. Bereken die koste om water vir koffie te kook vir twee minute in n ketel wat 2000 W / 220 V gemerk is. Moet nie voor die laaste stap afrond nie. (4) Hoe kan mens energie bespaar wanneer mens n ketel gebruik? (1) VRAAG 12 [8] Sterre het, net soos mense, n geboorte, n leeftyd en n afsterftyd. Lees die volgende paragraaf oor sterre en verskaf die korrekte woorde wat die paragraaf sal voltooi. Sterre vorm in groot wolke van (12.1) en stof wat (12.2) genoem word. Hierdie samestelling word deur (12.3) saamgetrek en begin dan te krimp en verhit. Soos die temperature toeneem, vind kernsmelting plaas, wat aan die ster die energie gee wat dit in lig uitstraal. Warm sterre vertoon meer (12.4)... in kleur terwyl koue sterre meer (12.5) in kleur vertoon. Aan die einde van die ster se leeftyd swel die ster om n (12.6) te vorm. Wanneer die brandstof in n mediumgrootte ster opraak, trek die kern saam en word n (12.7). Die buitenste gasse word in die ruimte uitgewerp en word n pragtige (12.8). *EINDE VAN EKSAMEN* TOTAAL: 100 Gr. 9 Natuurwetenskappe 8
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens
Elektriese Stroombane
Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand
SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE
SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die
Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)
Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die
Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos
Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings en 10 bladsye: 1.1 Afdeling A: Kortvrae
Plantstruktuur en Plant Voedsel
Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van
Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.
1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies
JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10
Updated January 2015 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskap Punte: 100 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 05/06/16 Moderator: M. Aspeling Tyd: 90 min Vraestel No.: Fisiese Wetenskap
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel
VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN
WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: Hierdie vraestel
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 50 TYD: 1 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/VS3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig
Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.
Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE
WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse
EKURHULENI NOORD DISTRIK
EKURHULENI NOORD DISTRIK MEMO TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 60 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE OMGEWING EN
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 2) TYD: 90 minute PUNTE: 100 10 bladsye + 1 inligtingsblad. 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100
Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 013 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae. Beantwoord
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets : Golwe, klank en lig PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Grafiekpapier moet aan die kandidate voorsien word. 2 INSTRUKSIES EN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD
GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE EKSMEN JUNIE 2018 GRD 9 WISKUNDE NM VN LEERDER: GRD 9: TYD: 2 uur PUNTE: 100 18 bladsye + 1 formuleblad WISKUNDE GRD 9 2 GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE
LAERSKOOL DALVIEW NATUURWETENSKAP
LAERSKOOL DALVIEW NATUURWETENSKAP GRAAD 7 EKSAMEN TYD: 1 UUR NOVEMBER 2016 TOTAAL: AFDELING A : 50 PUNTE AFDELING B : 30 PUNTE OPSTELLER : MNR F BENADE MODERATOR: ME E DE LANGE Instruksies: 1) Gebruik
GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE
SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 140 TYD: 2 1 2 UUR *9WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 2 bylae. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
AFDELING A: KEUSEVRAE
SKOOL Nat & Tegn - Gr 7 - Eksamen 2 Desember 2010 Tyd: 120 min NAAM: Totaal: 100 Instruksies: 1. Vul EERSTENS jou naam en van in. 2. Lees elke vraag noukeurig voordat jy antwoord en antwoord volledig.
Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele
Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 JUNIE EKSAMEN 2015 PUNTE : 70 TYDSDUUR: 2 UUR INSTRUKSIES 1. Die vraestel beslaan 11 bladsye insluitend die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
snelheid versnelling resultante krag A opwaarts afwaarts nul B geen afwaarts afwaarts C geen geen geen D geen opwaarts afwaarts
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord alle vrae, behalwe as ander instruksies gegee word. 2. Die vraestel bestaan uit TWEE afdelings AFDELING A (20 punte) AFDELING B (130 punte) 3. Nie-programmeerbare
Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER
8 Die mens in die ruimte
8 Die mens in die ruimte Ons sonnestelsel 1. Die middelpunt van ons sonnestelsel is die 2. Noem die nege planete van ons sonnestelsel in volgorde: 1 4 7 2 5 8 3 6 9 3. Wat is die planeet naaste aan die
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN
Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)
Punte = 150 Instruksies en inligting: Hierdie vraestel is baie langer as n standaardvraestel en toets die hele jaar (kwartaal 1,2, 3 en 4) se werk volgens die CAPS voorskrifte. Beantwoord al die vrae.
Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2
Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Datum : 9 November 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ - uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Hierdie
Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae
1 Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte Vraag 1: [10] Multikeuse vrae OMKRING DIE KORREKTE ANTWOORD BV. B 1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in die volgende getal:
KWARTAAL 1 LEEF EN LEEFWYSE
INHOUDSOPGAWE Eenheid Bladsy KWARTAAL 1 LEEF EN LEEFWYSE 13 Eenheid 1 SELLE AS DIE BASIESE BOUSTENE 13 1.1 Plant- en dierselle 13 1.2 Bou van selle 14 1.3 Verskille tussen plant- en dierselle 15 Projek
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: [email protected]
Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:
ir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek: Δϕ Δϕ Let op dat Ɛ Δt sodat as ϕ n maksimum is, is Δt n minimum. magnetise vloed (Wb) 4 2 3 4 rotasie Die potensiaalverskil
GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 1-EKSAMEN NOVEMBER 017 GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA Tyd: uur 00 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit
Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar
Onderwerp 6: Metale en nie-metale Ons gebruik grondstowwe om: produkte te vervaardig ander bruikbare materiale mee te maak Metale = grondstowwe in rotse wat ons uit die aarde myn Rotse wat metale bevat
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel
Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.
PUNTE PUNTE: 50 JRLIKSE NSIONLE SSESSERING 2014 GR 4 WISKUNE TOETS TY: 90 Minute PROVINSIE ISTRIK NM VN SKOOL EMIS-NOMMER (9 Syfers) KLS (bv. 4) VN NM GESLG ( ) SEUN OGTER GEOORTETUM Y Y M M ie toets bestaan
Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2
1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 Datum : 13 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies
GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.
GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 1. 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. a) Ons hoofbron van energie is plante. b) Daar bestaan net een soort energie. c) Energie word in plante gestoor.
1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?
14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte
HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2
HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES
Vog in die Atmosfeer en Neerslae
Geografie Vraestel 10 Graad 10 Tyd: 2 Ure Totaal: 125 Vog in die Atmosfeer en Neerslae Vraag 1: Terme Voltooi die volgende blokkiesraaisel deur die terme in die korrekte spasies in te vul: 1 Dwars: 1 Die
EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE
EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE
Die planeet aarde beweeg
Kwartaal 4: Planeet aarde en die ruimte Planeet aarde en die ruimte Die planeet aarde beweeg Fossiele Oppervlakte van die aarde Sedimentêre gesteentes Eenheid 1 Die planeet aarde beweeg Wentel om die son
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE
SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C
AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:
ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT
MATH ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 WISKUNDE EERSTE VRAESTEL
FAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
Meganiese stelsels en beheer:
Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur
GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP
GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP TAAK 1. HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES 1. Noem die DRIE tipes struktuurlandskappe wat ons kry. 2. Noem die VIER tipes landskappe wat ontwikkel uit horisontale rotslae.
Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste
Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel
Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESERING 2014 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 90 minutes PROVINSIE DISTRIK NAAM VAN SKOOL EMIS-NOMMER (9 SYFERS) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I
GRAAD 10 PROEFEKSAMEN 2006 AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I Tyd: 2 uur 80 punte INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en ʼn addendum met tekste van (i v) bladsye. Maak asseblief
WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT
WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10
JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL INSTRUKSIES EN INLIGTING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Wiskunde Graad 4. November 2016
1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14
HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A
HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODEL 01 PUNTE: 100 TYD: hours Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: [email protected] Wiskunde
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam
GRAAD BASISLYN TOETS 2013
GRAAD 2013 8 BASISLYN TOETS 2013 WISKUNDE 1 Uur 30 minute SKOOL: LEERDER:. KLASGROEP: 1 Grondlynassesseringsinstrument Gr 8 (135 punte) Lees noukeurig deur die vrae en beantwoord dit in die spasies voorsien,
GRAAD 11 NOVEMBER 2009
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE EERSTE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, ʼn datablad
L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)
L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) (a) Omtrek: i. Meet die omtrek van die sirkel met n toutjie: _ ii. Meet die radius met n liniaal. iii. Gebruik nou die
GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 12 Vraestel 1 2012 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Inleiding Tot Die Jagluiperd
Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur
HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1
HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 016 TOTAAL: 150 Eksaminator: P. Olivier INSTRUKSIES: GRAAD 11 VRAESTEL 1 TYD: 3UUR Moderator: E. Loedolff 1. Rond af tot desimale plekke, waar nodig.. n Goedgekeurde
Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100
Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit
JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11
JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel
GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100
1 Kopiereg voorbehou GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100 Naam: Klas: INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS en SES vrae. Beantwoord AL die vrae op hierdie
Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 GRAAD 8 WISKUNDE TOETS PUNTE: 125 TYD: 2 uur PUNTE PROVINSIE DISTRIK KRING SKOOL EMIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 8A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?
6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture
GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN
NASIONALE SENIOR SERIFIKAA EKSAMEN WISKUNDE VRAESEL 1 GRAAD 10 OKOBER / NOVEMBER EKSAMEN 01 PUNE: 100 YD: URE Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye INSRUKSIES EN INLIGING Lees die volgende instruksies
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensbylae, 'n antwoordblad en grafiekpapier. Fisiese
Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.
As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.
Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter
Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *
OpenStax-CNX module: m39665 1 Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Wiskunde/V2 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES
Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1
1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 Datum : 10 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies
Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte
Die verskillende intermolekulêre kragte is die volgende: Intermolekulêre kragte Ioon geïnduseerde Dipool geïnduseerde Geïnduseerde (dispersie- of Londonkragte) Ioon- Dipool Waterstofbindings (spesiale
