Klimaatsverandering Projeksies
|
|
|
- Dries Pauwels
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Klimaatsverandering Projeksies LWR324 Die Chaos Teorie Edward Lorenz het in die vroeë 1960s ontdek datʼnvereenvoudigde rekenaarmodel van die weer uiters sensitief was vir die aanvanklike weerstoestande Hierdie verskille mag te klein wees om op te tel 1
2 Die Chaos Teorie Lorenz kon visueel demonstreer dat daar struktuur was in sy chaotiese weermodel, en as die resultate geplot word in drie dimensies het dit geval op ʼn skoenlapper-vormige stel punte Hierdie is die trajek van ʼn stelsel in chaotiese beweging, andersins bekend as die Skoenlapper Effek ʼn Stelsel in chaotiese beweging is geheel-en-al onvoorspelbaar Hoewel, die beweging van die chaotiese stelsel is nie heeltemal willekeurig nie, soos gesien kan word uit die algemene patroon van die trajek Dit is waarom wetenskaplikes sê dat dag-tot-dag voorspellings van die weer vir langer as omtrent twee weke vooruit nooit moontlik sal wees nie Vandag is 5 tot 7 dae omtrent die limiet van bruikbare dag-tot-dag voorspellings Die Chaos Teorie 2
3 Klimaatvoorspelling Atmosferiese modelle is komplekse wiskundige modelle wat uit talle wiskundige vergelykings bestaan wat beskryf hoe atmosferiese druk, temperatuur, winde en vog sal verander met tyd Modelle is benaderings wat geformuleer word om die belangrikste aspekte van die atmosfeer se gedrag te behou Hierdie modelle word op superrekenaars gehardloop Klimaatvoorspelling Onsekerheid rondom numeriese klimaatvoorspellings spruit uit: foute in die rekenaarmodelle foute wat langs die model se grense ontstaan skaarsheid van data onvoldoende verteenwoordiging van baie pertinente prosesse en interaksies inherente chaotiese gedrag wat voorkom in die atmosfeer Daar is ʼn verskeidenheid modelle (en derhalwe projeksies) om van te kies, en elkeen bied ʼn ietwat verskillende interpretasie van die toekomstige klimaat 3
4 Ensemble Voorspellings Om te bepaal of die atmosfeer min of meer voorspelbaar is op ʼn spesifieke tydstip, maak klimaatverandering navorsers gebruik van ʼn ensemble benadering Gebaseer op die hardloop van verskeie voorspellingsmodelle of verskillende weergawes (lopies/simulasies) van ʼn enkele model elk beginnende met ietwat verskillende weerinligting om foute in die waarnemings te weerspieël As die prognoses goed met mekaar ooreenstem aan die einde van ʼn bepaalde tydperk, word die voorspelling as rigied beskou Hierdie situasie bied klimaatverandering navorsers die geleentheid om ʼn voorspelling met ʼn hoë graad van sekerheid uit te reik Indien die prognoses verskil, sal ʼn beperkte sekerheidsvlak aan die voorspelling gekoppel word In ʼn neutedop, hoe minder die ooreenstemming tussen prognoses, hoe minder voorspelbaar die weer/klimaat. Ensemble Voorspellings Die elf lede van ʼn ensemble roetevoorspelling om 12Z op September 13, 2004 soos geproduseer deur die AEF voorspellingstelsel vir Orkaan Ivan. 4
5 Ensemble Voorspellings ʼn Tipiese grafiek vanuit die IPCC se AR4 wat voorspelde globale temperature tussen 2000 en 2100 toon. Die grafiek vertoon die resultate van meer as 20 verskillende klimaat modelle (verskeie kleure) asook die "ensemble gemiddeld" van al die modelle (swart stippellyn). Vrystellingscenario's Gegewe die groot waardegebiede van toekomstige vrystellings en hul forseringskragte, is daar ʼn oneindige aantal moontlike alternatiewe toekomste om te verken Die IPCC het gevolglik scenario families en storielyne ontwikkel Die primêre doel van scenario families is om die onsekerhede rondom potensiële neigings in globale ontwikkelings en kweekhuisgas vrystellings, asook die sleutelfaktore wat hul beïnvloed, te verken 5
6 Vrystellingscenario's Alternatiewe beelde van hoe die toekoms mag ontvou Gebruik as hulpmiddels waarmee bepaal word hoe dryfkragte toekomstige vrystellingsuitkomste mag beïnvloed Gebruik om meegaande onsekerhede te bepaal Storielyn beskryf ʼn spesifieke demografiese, sosiale, ekonomiese, tegnologiese, omgewings-, en beleidstoekoms Sluit nie addisionele klimaat inisiatiewe in nie, d.w.s. geen scenario maak die eksplisiete aanname rakende die VN Raamwerk oor Klimaatsverandering of die vrystellingsmikpunte van die Kyoto Protokol nie Storielyne en Scenario Families A1 Beskryf ʼn wêreld van baie vinnige ekonomiese groei Lae bevolkingsgroei Vinnige bekendstelling van nuwe en meer effektiewe tegnologieë verhoogde kulturele en sosiale interaksies, aansienlike afname in streeksverskille in inkomste 6
7 Storielyne en Scenario Families A2 Beskryf ʼn baie heterogene wêreld Self-onderhoudend en bewaring van plaaslike identiteite Bevolking neem aanhoudend toe Streeks georiënteerde ekonomiese ontwikkeling en tegnologiese verandering Meer gefragmenteer en stadiger as in ander storielyne Besigheid soos normaalweg Storielyne en Scenario Families B1 Beskryf ʼn konvergente wêreld met dieselfde globale bevolking, wat piek in die middel van die eeu en daarna afneem vinnige veranderinge in ekonomiese strukture na ʼn diens en inligtingsekonomie Afnames in materiaal intensiteit Bekendstelling van skoon en hulpbron-effektiewe tegnologieë Klem op globale oplossings tot ekonomiese, sosiale, en omgewingsvolhoubaarheid Geen addisionele klimaat inisiatiewe 7
8 Storielyne en Scenario Families B2 Beskryf ʼn wêreld waarin die klem val op plaaslike oplossings tot ekonomiese, sosiale, en omgewings-volhoubaarheid Globale bevolking neem aanhoudend toe, teen ʼn tempo stadiger as A2 Gemiddelde vlakke van ekonomiese ontwikkeling Stadiger dog meer diverse tegnologiese verandering as in B1 en A1 storielyne Georiënteer na omgewingsbewaring en sosiale gelykheid Fokus op plaaslike en streeksvlakke 8
9 Hoof eienskappe van die vier SRES storielyne en scenario families SRES Scenario A1 A2 B1 B2 Ekonomie vinnige groei, aansienlike afname in streeksverskille in per capita inkomste ontwikkeling is primêr streeksgeoriënteerd, per capita ekonomiese groei is meer gefragmenteer en stadiger vinnige veranderinge in ekonomiese strukture na ʼn diens en inligtingsekonomie, met afnames in materiaal intensiteit Intermediêre vlakke van ontwikkeling Globale Bevolking Tegnologie piek in middel van eeu en neem daarna af vinnige bekendstelling van nuwe en meer effektiewe tegnologieë neem aanhoudend toe Tegnologiese veranderinge is meer gefragmenteer en stadiger as in ander storielyne piek in middel van eeu en neem daarna af bekendstelling van skoon en hulpbron effektiewe tegnologieë neem aanhoudend toe (stadiger as A2) meer diverse tegnologiese verandering as in B1 en A1 Sosio-politieke Aspekte verhoogde kulturele en sosiale interaksies, kapasiteitsbou self-onderhoudend en bewaring van plaaslike identiteite verbeterde gelykheid, globale oplossings tot ekonomiese, sosiale, en omgewingsvolhoubaarheid plaaslike oplossings tot ekonomiese, sosiale, en omgewingsvolhoubaarheid Onderliggende Temas konvergensie tussen streke heterogene wêreld konvergente wêreld fokus op plaaslike en streeksvlakke 9
10 10
11 Veranderinge in gemiddelde oppervlak lugtemperatuur CGCM3/T47 SRES B1 Veranderinge in gemiddelde oppervlak lugtemperatuur van tot Units: degrees Celsius CGCM3/T47 SRES A1B 11
12 HadCM2 Jaarlikse gemiddelde oppervlak lugtemperatuur verandering HadCM3 HadCM2 Verandering in gemiddelde oppervlak lugtemperatuur van tot HadCM3 12
13 HadCM2 Verandering in DJF gemiddelde oppervlak lugtemperatuur van tot HadCM3 HadCM2 Verandering in JJA gemiddelde oppervlak lugtemperatuur van tot HadCM3 13
14 Veranderinge in jaarlikse reënval CGCM3/T47 SRES B1 Verandering in jaarlikse reënval van tot Units: millimetres per day CGCM3/T47 SRES A1B 14
15 HadCM2 Verandering in jaarlikse reënval van tot HadCM3 HadCM2 Verandering in DJF gemiddelde reënval van tot HadCM3 15
16 HadCM2 Verandering in JJA gemiddelde reënval van tot HadCM3 Streeksimpakte van toekomstige klimaatveranderinge vir Afrika Teen 2020 word verwag dat tussen 75 en 250 miljoen mense blootgestel sal word aan toenemende waterstremming a.g.v. klimaatsverandering. Teen 2020 kan die opbrengste van droëland boerdery in sommige lande met tot 50% laer wees. In baie Afrika lande word verwag dat landbouproduksie, insluitend toegang tot voedsel, ernstig geraak sal word. Dit sal voedselsekuriteit verder negatief beïnvloed en wanvoeding vererger. 16
17 Streeksimpakte van toekomstige klimaatveranderinge vir Afrika Nader aan die einde van die 21ste eeu word verwag dat stygende seevlakke laagliggende kusgebiede met groot bevolkings sal affekteer. Die koste van aanpassing kan tot ten minste 5 tot 10% van die BBP beloop. Teen 2080 word ʼn toename van 5 tot 8% van ariede en semi-ariede land in Afrika voorspel onder ʼn reeks klimaatscenarios (hoë vertroue). (Bron: IPCC Fourth Assessment Report (AR4)) Voorspelde Klimaat: Neigings, Ekstreme vir Afrika Sektorale Knelpunte Voedsel Graan-opbrengste word verwag om onder verskeie scenarios af te neem dalende voedselsekuriteit, veral in klein voedsel invoerlande. (medium tot hoë vertroue) Water Groot riviere van Afrika is hoogs sensitief vir klimaat veranderlikheid; gemiddelde afloop en water beskikbaarheid sal afneem in Mediterreense en suidelike lande van Afrika. (medium vertroue) 17
18 Voorspelde Klimaat: Neigings, Ekstreme vir Afrika Sektorale Knelpunte Vektor Siektes Uitbreiding van voorkomsgebied van aansteeklike siektevektore sal menslike gesondheid in Afrika negatief beïnvloed. Meer malaria! (medium vertroue) Verwoestyning Verwoestyning sal vererger word deur afnames in gemiddelde jaarlikse reënval, afloop en grondvog, veral in suidelike, Noord- en Wes- Afrika. (medium vertroue) Voorspelde Klimaat: Neigings, Ekstreme vir Afrika Nedersettings Sektorale Knelpunte Kusbesettings in bv. die Golf van Guinee, Senegal, Gambië, Egipte en langs die oos suider-afrikaanse kus sal negatief geaffekteer word deur seevlak styging wat oorstroming en kus-erosie teweeg bring (hoë vertroue) 18
19 C-CAM SRES A2 Verandering in jaarlikse reënval van tot Verskaf deur WNNR C-CAM simulasie van klimaatverandering: NDJ reënval 19
20 C-CAM simulasie van klimaatverandering: FMA reënval C-CAM simulasie van klimaatverandering: MJJ reënval 20
21 C-CAM simulasie van klimaatverandering: ASO reënval 21
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens
BEVOLKINGS GEOGRAFIE
BEVOLKINGS GEOGRAFIE Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkingsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in 'n gebied is. Ons skryf gewoonlik digtheidsmeting as mense per vierkante. Ons bereken hierdie
1. Gee TWEE voorbeelde van elk:
1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike
Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.
Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding
KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.
Afdeling A: Ekonomiese stelsels
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER
Les 14: Entrepreneurskap
Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3
TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )
Monaco Mongolië TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL.158-164) VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan.
Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen
Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen TYD = 1½ UUR TOTAAL = AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag
Sentraalbeplande stelsel
Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,
Prysvorming deur vraag en aanbod
OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.
As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes
GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE
GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig
Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.
BEVOLKINGSTRUKTUUR Maatstawwe waarmee 'n bevolking beskryf word: Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per
Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge
Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die
HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6
HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF GEOGRAFIE VRAESTEL 1 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die
Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *
OpenStax-CNX module: m31468 1 Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1
Vlotheid en intonasie
Vlotheid en intonasie Marlene van der Berg 5/20/2012 2 Vlotheid Die gebrek aan vaardigheid in swak lesers is bewys deur hul stadige, hakkelrige en inkonsekwente tempo, swak frasering; en onvoldoende intonasie
Antieke Egipte en die Nylrivier
Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese
MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /
MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN NIE GEWYSIG) INHOUDSOPGAWE 1. Aanhef... 3 2. Definisies en woordomskrywings... 4 3. Algemene tariefbeginsels... 4 4. Kategorieë van gebruikers...
Les Plan Twee. Habitats
Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:
Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George
DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie
EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE
EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel
KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie
Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie
Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië
Inleiding Tot Die Jagluiperd
Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank
1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)
BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk
Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:
Nuus Volume 5, Uitgawe 5 November 2016 INHOUD: SIZA Visie en Missie 1 SIZA Skakeling met Markte 2 SIZA Derdeparty Oudits 4 SIZA Platform 1 SIZA Area besoek & Kapasiteitsbou 3 Water risikobestuur 5 SIZA
DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal
Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger
Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger ouderdomme aan die onderkant van die grafiek. Data oor mans
Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA
Handleiding 2 Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 1 GKSA 2.1.1 INLEIDING Die World Wide Web (www) het ʼn inligtinggebaseerde samelewing geskep, waar beheer oor inligting in die hande van die
HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11
HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder
Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.
CAPS Skeppende Kunste Vraestel 3 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae. 1.1 a) Watter kultuur se tradisionele dans
Klank en kleur in die skepping
Klank en kleur in die skepping Kuns en Kultuur Graad 7 Saamgestel in opdrag van Arso Uitgegee deur en verkrygbaar by Boekenhout, Dickensonlaan 1180, Waverley Tel 012-3323227/8 e-pos [email protected]
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL
1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan
FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5
FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat
Wat is verwoestyning?
Verwoestyning Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. Die proses word verwoestyning genoem. Dit behels die verandering van produktiewe grond in woestyn en kom veral voor in semi-droë gebiede,
Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:
Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Deel 1 Divan van der Westhuizen (BFAP) en Pieter van Zyl (Aartappels Suid-Afrika) Die landbou-besluitnemingsomgewing was baie volatiel
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en ʼn bylaag van 12 bladsye. 2 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES
Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele
Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt
Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?
Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan? Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan? Kobus Kok Yvonne vra: Ek wil net weet of dit moonlik is om te verduidelik hoe die Drie eenheid van God verstaan moet word of
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum
OpenStax-CNX module: m30314 1 Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE) PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 EKONOMIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.
Die klimaat van SA: Temperatuur
OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2
Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid
FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties
Weeklikse Marksiening 16 April 2012
Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Mielies Oorsig van verlede week VSA Pryse in die VSA daal 4% vir die week. Na pryse Maandag geval het a.g.v. die USDA se vraag en aanbod syfers, het pryse doelloos rondgehang
Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel
Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel GEREELDE VRAE EN ANTWOORDE Ek weet niks van mentorskap nie. Wat beteken dit? Mentorskap [mentoring in Engels] is ʼn vennootskap waarin ʼn mentee [ n
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Optimaliseer voordele en bestuur u premies
Integrasie en premies Optimaliseer voordele en bestuur u premies Dié brosjure sal u help verstaan hoe premies vir Discovery Life verhoog word en wat u kan doen om die redelikste premies te betaal vir u
MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP
MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP OPSOMMING STUDIE GEDOEN DEUR CONNINGARTH CONSULTANTS VIR SAWIS (SUID- AFRIKAANSE WYNBEDRYF-INLIGTING EN STELSELS) 1 ONLANGSE ONTWIKKELINGE Totstandkoming
WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT
WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur
SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314
SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314 Elektromagnetiese Spektrum Energie oordrag van een liggaam na n ander in die vorm van elektromagnetiese golwe n Fundamentele eienskap van straling
Tema: FOKUS: Ekonomiese & Finansiële wetenskappe ARBEID Vergoeding VRAAG & AANBOD GELD & NUT. ANTWOORD van die KAPITALIS: Skaarsheidsfaktor
Tema: Beginsels in die bepaling van die verdienstelikheid van arbeid Pieter Krüger FOKUS: Ekonomiese & Finansiële wetenskappe ARBEID Vergoeding PROBLEEMSTELLING: Hoe bepaal ons die mate van materiële vergoeding
KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen
MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.
MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek
Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER
Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL
Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL Naam en van: MY Naam Studentenommer: 1000 0001 Graad: MCom Bedryfsielkunde Formaat: Skripsie Kontakfoonnommer: +27 sel E-pos: [email protected]
Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse
Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Naam: Graad: Afdeling A Afdeling B Afdeling C Totaal
GRAAD 7 LEWENSORIENTERING
GRAAD 7 LEWENSORIENTERING Lewensoriëntering is sentraal tot die holistiese ontwikkeling van leerders. Dit is gemoeid met leerders se vaardighede, kennis en waardes oor die sosiale, persoonlike, intellektuele,
Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?
Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 11-jaareindvraestel verwag kan word. Daar is
Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel
Ontwikkeling van die luistersiklus n Hulpmiddel 3 4 Basiese gebruik 5 Vir gemeentes Vir groepe Die luistersiklus gee struktuur aan ons gesprek: Dit is n handvatsel om aan vas te hou. 6. Vir gesprekke met
Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.
Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.
SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE
SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die
Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week
Weeklikse lesbeplanning Eerste kwartaal 1. My skool Week 1 (Week 1 4 handel hoofsaaklik oor aftrek) Voorbeeld: 12 + 9 Werkkaart 1 19 getalkaarte gebruik vir hersiening. getalle te skryf, sodat u kan sien
Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou
Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en
Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate
Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate EKONOMIE VAN SKAAL Rietpoel - 27 Februarie 2014 Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Agtergrond Oorsig van Resultate Effek van
HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12
HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 EERSTE KWARTAAL : 2015 DERDE SESSIE 13 MAART 2015 EKSAMINATOR: ME M SCHOEMAN TOTAAL: 100 MODERATOR: ME R PRETORIUS TYD: 1 UUR INSTRUKSIES LW: 1. Skryf netjies
GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER
MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou
Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?
VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE
WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse
NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)
DSGN ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL
OORSIG VAN KLIMAATMODELLE. Opsomming
OORSIG VAN KLIMAATMODELLE LWR324 Opsomming GCMs Beskrywing & geskiedenis Komponente & vergelykings Tipes & voorbeelde Streeksmodele PRECIS WNNR Afskaling dinamies vs. statisties Bronne van waarnemings
GRAAD BASISLYN TOETS 2013
GRAAD 2013 8 BASISLYN TOETS 2013 WISKUNDE 1 Uur 30 minute SKOOL: LEERDER:. KLASGROEP: 1 Grondlynassesseringsinstrument Gr 8 (135 punte) Lees noukeurig deur die vrae en beantwoord dit in die spasies voorsien,
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die
Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1
Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande
Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS
University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN
Meganiese stelsels en beheer:
Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT GEOGRAFIE VRAESTEL 1 HALF JAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 5 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord
Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015
Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net
1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014
MBA BOLAND Concordiastr/St. 23 Suider Paarl Posbus/PO Box 1402, Suider-Paarl 7624 Tel. (021) 863 3330 Faks/Fax (021) 863 3331/086 6178 797 E-Pos/E-Mail safety @mbaboland.org.za www.mbaboland.org.za Gestig
Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore
Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses
A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 204 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM TOTAAL: 70 HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 5 BLADSYE Geen halwe punte word toegeken By veelvoudigekeuse-vrae word punte toegeken
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
MEMORANDUM KWARTAAL 1
MEMORANDUM KWARTAAL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: OPDRAG KOSTEBERAMING EN REISPLAN 40 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID
GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE
SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies
