Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2007 Graad 11 Tyd: 2½ure Totaal: 150

Vergelijkbare documenten
Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2009 Graad 11 Tyd: 2 ½ uur Totaal: 150

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

Les Plan Twee. Habitats

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Prysvorming deur vraag en aanbod

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

AFDELING A: Vraag 1: Verskillende antwoorde word vir die volgende vrae voorgehou. Kies die mees korrekte antwoord vir die vraag en skryf op jou folio.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2006

Sentraalbeplande stelsel

Lewenswetenskappe Vraestel 2 Vrae 2012

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Plantstruktuur en Plant Voedsel

FAKTORE EN VEELVOUDE

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

Planeet Aarde en daarbuite 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Les 14: Entrepreneurskap

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

Die klimaat van SA: Temperatuur

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Les Plan Vier. Voeding

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskunde Graad 4. November 2016

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Antieke Egipte en die Nylrivier

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

in? (Aanvaar die gemiddelde konveksie koëffisiënt, h c = 18.1 W m K en die omgewings temperatuur as 20 C.) [20 punte] Vraag 3 [35 punte]

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

Hoofstuk 7 Wisselstroom

Meganiese stelsels en beheer:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Transcriptie:

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2007 Graad 11 Tyd: 2½ure Totaal: 150 AFDELING A: Vraag 1: 1.1 Verskeie moontlike opsies word as antwoorde vir die vrae verskaf. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs letter (A D) langs die vraagnommer neer. 1.1.1 Aardverwarming as gevolg van hitte wat in die atmosfeer vasgevang word, word... genoem. A. ontbossing B. denitrifisering C. die kweekhuiseffek D. ontginning 1.1.2 Watter EEN van die volgende sal n toename in die grootte van n bevolking veroorsaak? i) Immigrasie ii) Mortaliteit iii) Emigrasie iv) Nataliteit A. (i) en (iv) B. (i), (ii) en (iv) C. (i), (iii) en (iv) D. (ii) en (iii) 1.1.3 n Organisme wat n patogeen tussen gashere oordra, word n...genoem A. vektor B. ontbinder C. produseerder D. verbruiker 1.1.4 Watter EEN van die volgende beskryf die dravermoë van n habitat die beste? A. Produksie van kleintjies B. n Toename in die aantal herbivore C. n Metode om die teel ruimte in n gebied te beskerm D. Die maksimum, stabiele bevolkingsgrootte wat n spesifieke gebied oor n lang tydperk kan onderhou 1.1.5 Die onderstaande tabel toon die geskatte blouwalvis bevolking in Antarktika vir die tydperk 1900 tot 2000. Bestudeer die tabel en beantwoord die daaropvolgende vraag: Jaar Geskatte getal Blouwalvisse 1900 50 000 1930 35 000 1960 10 000 1985 1 000 1995 5 000 2000 13 000

Tydens watter tydperk het die blouwalvis bevolking die vinnigste gedaal, volgens die tabel? A. Tussen 1900 en 1930 B. Tussen 1930 en 1960 C. Tussen 1960 en 1985 D. Tussen 1985 en 1995 (5 x 2)=(10) 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer neer. 1.2.1 Die massa van alle lewende organismes in n ekostelsel 1.2.2 n Gas, normaalweg in die atmosfeer geproduseer, wat nodig is om die aarde teen ultraviolet lig te beskerm 1.2.3 Materiaal wat nie deur lewende organismes, soos bakterieë en fungi, ontbind kan word nie 1.2.4 Die wyse en versigtige gebruik van ons hulpbronne sodat dit vir huidige sowel as toekomstige geslagte beskikbaar sal wees 1.2.5 Die gedrag van organismes wat op leer uit hulle interaksies met ander organismes, gebaseer is 1.2.6 Diere merk n gebied af en verdedig dit teen indringers (6) 1.3 Kies n item uit Kolom B om by n beskrywing in Kolom A te pas. Skryf slegs die letter (A I) langs die vraagnommer neer. Kolom A 1.3.1 n Aantal onderling-verwante Voedsel-kettings 1.3.2 Periodieke wegtrek uit en terugkeer na, n habitat 1.3.3 Voed op dooie diere en plante 1.3.4 n Groep organismes van dieselfde spesie in dieselfde habitat 1.3.5 Gebruik natuurlike predatore om peste te beheer A B C D E F G H Kolom B predasie gemeenskap ontbinder piramide migrasie produseerder biologiese beheer bevolking I voedselweb (5) 1.4 By n wêreld-beraad het verskeie lande hulle statistiek met betrekking tot die volgende ingedien: Die hoeveelheid hulpbronne wat hulle het Die bevolkingsgrootte van hulle land Die besoedelingsvlak in hulle land Hierdie inligting is gebruik om n grafiek te trek en voorspellings vir die toekoms te maak.

1.4.1 Beskryf die verwantskap tussen die menslike bevolking, natuurlike hulpbronne en besoedeling in die tydperk 1920 tot 2020. (3) 1.4.2 In watter jaar sal besoedeling moontlik sy hoogtepunt bereik? (1) 1.4.3 Watter direkte tegniek sou die lande gebruik om die grootte van hulle menslike bevolking te bepaal? (1) 1.4.4 Daar word voorspel dat die wêreldbevolking vanaf 2070 wees sal toeneem. Verduidelik waarom dit moontlik kan gebeur. (2) 1.5 In n ondersoek om die getal kewers in n gebied te bepaal, is 50 kewers gevang en n kolletjie verf is op elkeen aangebring. n Paar dae later is n monster bestaande uit 90 kewers in dieselfde veld gevang. In die tweede vangs was daar 5 kewers met verf kolletjies. 1.5.1 Bepaal die grootte van die bevolking deur die volgende formule te gebruik: A = B x C T A = Grootte van die bevolking B = Getal gevang en gemerk tydens die eerste vangs C = Getal gevang tydens die tweede vangs T = Getal met verf-kolletjies tydens die tweede vangs Toon alle berekeninge. (3)

1.5.2 Gee TWEE redes waarom die geskatte bevolkingsgrootte dalk van die werklike bevolkingsgrootte kan verskil. (2) 1.6 Onderskei tussen elk van die volgende: 1.6.1 Digtheid afhanklike faktore en digtheid onafhanklike faktore (4) 1.6.2 Inter spesifieke kompetisie en intra spesifieke kompetisie (2) 1.7 n Ondersoek is gedoen om die hoeveelheid rook in die lug in en om n stad te bepaal. Bestudeer die onderstaande tabel wat die resultate van hierdie ondersoek toon en beantwoord die vrae: Afstand vanaf middestad in kilometer Mikrogram rook per kubieke meter lug 0 120 3 90 6 60 9 50 12 20 1.7.1 Wat is die verhouding tussen die hoeveelheid rook in die lug en die afstand vanaf die middestad? (2) 1.7.2 Brongitis is n siekte wat inflammasie/ontsteking van enige deel van die brongi en brongiolibuisies veroorsaak. Rook en die inasem van rook is die hoofoorsake van brongitis. Hoe sal die getal brongitis-pasiënte in en om die middestad verskil van dié wat 12 kilometer vanaf die middestad woon? (1) 1.8 Bestudeer die volgende grafiek oor bevolkingsgroei en beantwoord die vrae: 1.8.1. Noem die groeivorm wat in die grafiek getoon word. (1) 1.8.2 Identifiseer fases P en Q. (2) 1.8.3 Gee TWEE redes waarom fase P stadig begin. (2)

1.8.4 Teen watter fase sal: a) Die geboortesyfer aan die sterftesyfer gelyk wees (1) b) Omgewings weerstand in werking tree (1) c) Die geboortesyfer die sterftesyfer vêr oortref? (1) Totaal Afdeling A: 50 AFDELING B: Vraag 2: 2.1 Voedselkettings kan as getal-piramides, biomassa of energie voorgestel word. 2.1.1 Maak n tekening van n getal-piramide deur die volgende inligting te gebruik: 5 waterlelie plante; 20 plantetende visse; 10 vleisetende visse; 5 visarende (3) 2.1.2 Verduidelik waarom n getal-piramide nie die beste manier is om trofiese verwantskappe in n ekostelsel voor te stel nie. (2) 2.2 Die grafiek en sleutel hieronder verwys na die ekonomie en bestuur van n dennebos in Suid-Afrika. Sleutel tot bestuurspraktyke TV = terrein-verbetering PB = plaagdoder bespuiting SW = skoffelwerk/verwydering van onkruid OU = onbemarkbare uitdunning verwyder (sommige bome wat nie verkoop kan word nie, is verwyder) BU = bemarkbare uitdunning geneem en verkoop (sommige bome is verwyder en verkoop) VB = volwasse bos afgekap en verkoop

2.2.1 Hoeveel keer is die bome met plaagdoder bespuit? (1) 2.2.2 Hoeveel verkillende tier bestuurspraktyke is in die eerste 25 jaar-groeitydperk op die bos toegepas? (1) 2.2.3 Beskryf die verwantskap wat tussen koste en opbrengs in die gegewe tydperk bestaan. (2) 2.2.4 Na hoeveel jaar was die koste gelyk aan opbrengs? (1) 2.2.5 Gee TWEE redes waarom die gebruik van plaagdoders skadelik vir die omgewing kan wees. (2) 2.2.6 Stel voor waarom skoffelwerk en uitdunning (verwydering van swakker bome) in die toekoms die gehalte van die oorblywende bome sal verbeter. (2) 2.3 Bestudeer die onderstaande diagram wat die vloei van n rivier deur n gebied en die aktiwiteite naby die rivieroewer aantoon: 2.3.1 Waarom sal vissermanne waarskynlik meer vis by punt A as by punt D vang? (2) 2.3.2 Baie bome in die denneplantasie is besig om dood te gaan. Stel TWEE redes voor waarom dit gebeur. (2) 2.3.3 Indien die riool-behandelings-aanleg onklaar sou raak, sal onbehandelde riool in die rivier beland. Wat sal met die hoeveelheid suurstof in die water by punt B gebeur? (1) 2.3.4 Verduidelik jou antwoord op Vraag 2.3.3. (2) 2.3.5 Verduidelik hoe kunsmis wat deur die boer op sy gewasse gebruik word, die groei van waterplante by D kon beïnvloed. (2)

2.3.6 Noem en verduidelik EEN voordeel van plaagdoders wat op gewasse gespuit word. (2) 2.4 Lees die volgende paragraaf en beantwoord die daaropvolgende vrae: Armoede en Woestynvorming: Die Bose Kringloop Ekonomiese druk kan tot die oor ontginning van grond lei en dit tref gewoonlik die armste mense die swaarste. Gedwing om soveel as moontlik uit die grond te haal vir voedsel, energie, behuising en as inkomstebron, word hierdie mense die slagoffers sowel as die oorsake van woestynvorming. Armoede lei tot woestynvorming, wat weer op sy beurt tot groter armoede lei. 2.4.1 Verduidelik hoe ekonomiese druk tot woestynvorming kan lei. (2) 2.4.2 Die mense van Afrika sal die hulpbronne van Afrika ontgin. Noem gebruike van die hulpbronne wat die mense van Afrika waarskynlik uit die land sal haal. (3) [30] Vraag 3: 3.1 Bestudeer die grafiek hieronder wat n predator-prooi-verwantskap in n spesifieke habitat aandui en beantwoord die daaropvolgende vrae: 3.1.1 Hoeveel prooi was daar aan die begin van die ondersoek? (1) 3.1.2 Watter maksimum grootte het die predator-bevolking bereik? (1) 3.1.3 Wat gebeur met die predator-bevolking kort na n afname in die prooi-bevolking? (1) 3.1.4 Gee n rede vir jou antwoord op Vraag 3.1.3. (1) 3.1.5 Gee TWEE redes waarom sommige diere in n prooi-bevolking meer waarskynlik deur predatore as ander diere gevang sal word. (2)

3.2 n Leerder het n ondersoek ingestel om die bevolkingsgroei van bakterieë te bepaal. Sy het gevind dat die bakterie bevolking onder optimum toestande elke twintig minute verdubbel. Sy het gevolglik die getal bakterieë elke twintig minute in n twee-uur-tydperk getel. 3.2.1 Noem TWEE voorbeelde van optimum toestande vir bakteriële groei. (2) 3.2.2 Trek die volgende tabel oor en voltooi die TWEEDE kolom om die resultate wat sy verkry het, te toon. Die getal bakterieë in n twee-uur-tydperk Tyd (minute) Getal bakterieë 0 1 20 40 60 80 100 120 (4) 3.2.3 Waarom sal dit vir die leerder nodig wees om die bakterieë elke 20 minute meer as een keer te tel? (1) 3.2.4 As gevolg van die bevolkingsgrootte wat na 120 minute bereik is, hoe lank sal dit die bakterie-bevolking neem om n bevolkingsgrootte van 512 te bereik? (2) 3.3 Natuurrampe is gebeurtenisse wat op natuurlike wyse onder, op of bokant die aarde se oppervlak plaasvind en wat betekenisvolle verlies aan lewens of eiendom of die beskadiging van die omgewing veroorsaak. Bestudeer die onderstaande sirkel-grafiek wat die gemiddelde persentasie mense toon wat tussen 1969 en 1995 in natuurrampe gesterf het en beantwoord die vrae:

3.3.1 Noem TWEE van die bogenoemde rampe wat as gevolg van strawwe klimaatstoestande plaasvind. (2) 3.3.2 Watter tipe ramp het die tweede hoogste persentasie sterftes tot gevolg gehad? (1) 3.3.3 Noem DRIE wyses waarop aardverskuiwings die ekostelsel waarin hulle voorkom, kan beïnvloed? (3) 3.4 Lees die volgende paragraaf en beantwoord die vrae: Mense gebruik reeds vir duisende jare plante om medisyne te maak. Die grootste deel van Suid-Afrika se bevolking gebruik tradisionele medisyne. Tradisionele genesers gebruik ongeveer 700 verskillende tipes plante. Baie van die kruie. Wortels, blare en tipes boombas wat deur tradisionele genesers gebruik word, is nou baie skaars. 3.4.1 Gee TWEE redes waarom baie pasiënte, veral in die landelike gebiede, tradisionele genesers besoek. (2) 3.4.2 Verduidelik waarom tradisionele genesers nie toegelaat behoort te word om so baie plante soos hulle wil, te gebruik nie. (3) 3.4.3 Stel TWEE moontlike oplossings vir die probleem dat sommige plante baie skaars begin raak, voor. (2) 3.4.4 Plante, soos wilde gemmer, word tradisioneel vir die behandeling van hoesbuie gebruik. Watter moderne medisyne gebruik mense vir verkoues en griep? (2) [30] Afdeling B: 60 AFDELING C: Vraag 4: 4.1 Die volgende data verteenwoordig onlangse metings van die gemiddelde globale CO2-konsentrasie in die atmosfeer: Jaar CO2-konsentrasie (dele per miljoen) 1960 200 1965 320 1970 330 1975 335 1980 340 1985 350 1990 355 1995 365 2000 380 2005 390

4.1.1 Noem TWEE voorsorgmaatreëls wat wetenskaplikes moet tref wanneer hulle data insamel om n gemiddelde globale konsentrasie van CO2 weer te gee. (2) 4.1.2 Trek n lyn-grafiek van die data in die tabel gegee. (11) 4.1.3 Vergelyk die neiging in die CO2-vlak in die tydperk 1960 tot 1965 met die tydperk 1965 tot 2005 wat in die grafiek wat jy getrek het, getoon word. (2) 4.1.4 Gebruik jou grafiek om die moontlike CO2-vlak in 2010 te voorspel. (2) 4.1.5 Noem en verduidelik DRIE faktore wat kan bydra tot die neiging wat tussen 1960 en 2005 in die tabel getoon word. (6) 4.1.6 Noem TWEE uitwerkings op ekostelsels indien die koolstof-dioksied konsentrasies aanhou om te verander, soos in die tabel getoon. (2) 4.2 Lees die artikel oor n land se een-kind-per-getroude-paar beleid en beantwoord die vrae: In 1980 was die bevolking van n sekere land ongeveer 20% van die totale menslike bevolking. Die regering het n een-ken-per-getroude-paar beleid ingestel om groot toenames in die bevolkingsgrootte te verminder. Die gevolg van hierdie beleid was dat die gemiddelde aantal kinders per vrou van 5,01 in 1980 tot 1,84 in 2005 gedaal het. Skryf n opstel wat die negatiewe gevolge wat oorbevolking op die omgewing kan hê, verduidelik. Indien die een-kind-per-getroude-paar beleid in Suid-Afrika ingestel sou word, noem en verduidelik ten minste DRIE redes waarom jy dit sou of nie sou ondersteun nie. LET WEL: Die volgende assessering skaal sal gebruik word om jou opstel te assesseer: Kriteria Punte Negatiewe uitwerking 3 uitwerkings teen 1 punt elk (3) op die omgewing Rede waarom jy die Drie redes teen 1 punt elk (3) beleid sal / nie sal ondersteun nie Verduideliking van rede Drie verduidelikings teen 2 punte elk (6) 1 2 3 Sintese Poging aangewend, maar met betekenisvolle gapings in die logika en vloei van die antwoord Klein gapings in die logika en vloei van die antwoord Goed gestruktureerd, demonstreer insig en begrip van die vraag (15) Afdeling C: 40 Groot Totaal: 150

Memorandum AFDELING A: Vraag 1: 1.1.1 C 1.1.2 A 1.1.3 A 1.1.4 D 1.1.5 B 1.2.1 biomassa 1.2.2 osoon 1.2.3 nie-biodegradeerbaar/nie-vergaanbaar 1.2.4 bewaring / volhoubaarheid 1.2.5 sosiale gedrag 1.2.6 territorialiteit 1.3.1 I 1.3.2 E 1.3.3 C 1.3.4 H 1.3.5 G 1.4.1 Soos wat die menslike bevolking toeneem verminder natuurlike hulpbronne en neem besoedeling toe OF Soos wat die menslike bevolking afneem vermeerder natuurlike hulpbronne en neem besoedeling af 1.4.2 2040 1.4.3 Sensus / direkte tegniek / aanteken van geboortes en sterftes 1.4.4 Die getal mense kan dalk so laag wees dat die natuurlike hulpbronne genoeg kan wees om lewe te volhou 1.5.1 50 x 90 5 = 900 1.5.2 Sommige individue kon dalk doodgegaan het / eiers kon uitgebroei het / kon geïmmigreer / geëmigreer / migreer het 1.6.1 Digtheidsafhanklik - interne faktore - beïnvloed bevolkingsgroei/speel n rol in die wisselinge in n bevolking - beïnvloed deur huidige digtheid/direk verwant aan die grootte van die bevolking (enige 2)

Digtheidsonafhanklik - eksterne fisiese faktore / omgewingsfaktore - wat die groei van die bevolking beïnvloed/ speel n rol in die wisselinge in n bevolking - wat nie beïnvloed word deur huidige digtheid nie/ onafhanklike van die grootte van - die bevolking (enige 2) 1.6.2 Inter-spesifieke - kompetisie tussen organismes van verskillende spesies Intra-spesifiek - kompetisie tussen organismes van dieselfde spesie 1.7.1 Minder rook per kubieke meter vêrder weg van die middestad af OF Meer rook per kubieke meter nader aan die middestad 1.7.2 Die getal sal hoër wees 1.8.1 Logistieke / S-vormige/sigmoïed 1.8.2 P Sloerfase / vestiging Q geometries / logaritmies 1.8.3 - organismes is nog besig om te akklimatiseer - organismes moet nog paringsmaats vind 1.8.4 a) S b) R c) Q AFDELING B: Vraag 2: 2.1.1 Skaal = 1 punt 5 visarende 10 vleisetende visse 20 plantetende visse 5 waterlelie plante 2.2.1 2 2.2.2 4 2.2.3 Met die tyd verlaag die koste en die opbrengste verhoog 2.2.4 30

2.2.5 Plaagdoders is giftig sal die watervoorraad binnegaan akkumuleer in die voedselkettings (enige 2) 2.2.6 Daar is meer water / mineraalbronne / sonlig beskikbaar vir die oorblywende bome Mededinging is minder 2.3.1 Die water by Punt A is nie besoedel nie Die water by Pun D is besoedel deur die chemiese fabriek /riool / plaagdoders van die plaas af 2.3.2 - Chemikalieë van die fabriek besoedel die water - Lugbesoedeling. Suurreën van die chemiese fabriek af 2.3.3 Die suurstof vlak van die rivier sal daal 2.3.4 As gevolg van die mikroörganismes / sal die gevaar bakterie-bevolking ontplof wat die suurstof sal opgebruik 2.3.5 Van die kunsmis sal in die rivier ingespoel word en deur die plante geabsorbeer word wat dit groter sal laat groei 2.3.6 Dit vernietig peste / dit verhoog voedselproduksie 2.4.1 Die behoefte aan produkte, bv. die verwydering van alle bome vir hout Erosie kom voor en vrugbare grond word weggespoel en verwoestyning vind plaas. 2.4.2 Hout Plante vir die weef van mandjies Fossielbrandstowwe soos olie, steenkool Vraag 3: 3.1.1 200 3.1.2 600 3.1.3 Dit neem af 3.1.4 Minder prooi, minder kos beskikbaar, daarom sal getalle afneem 3.1.5 Hulle is jonk, oud, siek, beseer 3.2.1 Temperatuur, lig, kos (enige2)

3.2.2 Tyd (minute) Getal bakterieë 0 1 20 2 40 4 60 8 80 16 100 32 120 64 Kontrolelys om tabel te assesseer 1-2 antwoorde korrek - 1 punt 3-4 antwoorde korrek - 2 punte 5 6 antwoorde korrek - 3 punte Tabel getrek - 1 punt 3.2.3 Om die betroubaarheid van die resultate te verbeter/verhoog 3.2.4 60 minute / 1 uur 3.3.1 Grondverskuiwings/tornado s/oorstromings/droogtes en hongersnood (enige 2) 3.3.2 Tornado s 3.3.3 Vernietig boonste lae van die grond Vernietig plante/ ontwortel bome/ maak diere dood/ verminder biodiversiteit sade sal onder dik lae grond gegrawe wees (enige 3) 3.4.1 Geen klinieke/ swak toegeruste klinieke/ geen dokters/ hulle verkies tradisionele genesers/ gemeenskap gewoonte (enige 2) 3.4.2 Sommige plante raak bedreigde spesies/ sterf uit Verlies aan biodiversiteit Nie genoeg medisyne om mense gesond te maak nie 3.4.3 Kwekerye kan tradisionele plante kweek Lei tradisionele genesers op om plante te kweek wat hulle nodig het Tradisionele genesers moet slegs die deel van die plant wat hulle nodig het, gebruik (enige 2) 3.4.4 Antibiotika / griep-tablette / hoesmedisyne AFDELING C: Vraag 4: 4.1.1 - Metings apparate moet akkuraat wees - moet regoor die wêreld geplaas wees - met presisie lees - onder dieselfde atmosferiese toestande, hoogtes (enige 2)

4.1.2 Korrekte tipe grafiek 1 Titel van die grafiek 1 Korrekte keuse en byskrif vir di. x-as 1 Korrekte keuse en byskrif vir die y-as 1 Korrekte eenheid vir CO2-konsentrasie 1 Geskikte skaal vir x-as (konstante intervalle) 1 Geskikte skaal vir y-as (konstante intervalle) 1 Stip van punte 3 : al 10 punte korrek gestip 2 : 5 of meer punte korrek gestip 1 : 1 tot 4 punte korrek gestig Alle gestipte punte verbind 1 4.1.3 Tussen 1960 en 1965 het die koolstofdioksied konsentrasie gestyg van 1965 en 2005 het die koolstofdioksied konsentrasie bestendig gestyg 4.1.4 390 400 dele per miljoen 4.1.5 - meer mense, stel meer CO2 vry - ontbossing, minder CO2 geabsorbeer - industrialisasie / besoedeling stel meer CO2 vry 4.1.6 - temperature sal styg - kappe op bergpieke kan begin smelt en die vlakke van die oseane sal styg - plant- en dierspesies kan uitsterf, omdat hulle nie aangepas is om in warmer weer te leef nie - minder reënval lei tot droogtes (enige 2) 4.2 Moontlike antwoorde Uitwerking van oorbevolking Minder voedsel/ behuising/ landbougrond Toename in industriële afval / besoedeling Oor-ontginning van hulpbronne Meer chemikalieë nodig vir landbou en industriële gebruik (enige 3)

Sou NIE in Suid-Afrika ondersteun nie: Redes waarom dit nie ondersteun Verduideliking word nie Moet vir aborsies gaan Kan teen sommige godsdienste wees/ gedoen in ongunstige toestande Gebruik voorbehoedmiddels Teen iemand se geloof Voortplanting Sommige godsdienste glo dat mense moet voortplant wanneer hulle trou Menseregte Jy bepaal hoeveel kinders jy wil hê wat jy kan onderhou Of enige ander korrekte antwoord (enige 3) Sou in Suid-Afrika ondersteun: Rede vir ondersteuning Verduideliking Minder mense Meer voedsel en hulpbronne beskikbaar Meer werksgeleenthede Verhoog lewensgehalte/ verlaag misdaad koers Beter onderwys Meer doen hoër onderwys Meer lewensruimte Goeie gehalte behuising Of enige ander korrekte antwoord (enige 3) Die volgende assessering skaal sal gebruik word om jou opstel te assesseer: Kriteria Negatiewe gevolg op die omgewing Rede vir ondersteuning / of nie van die beleid Punte 1 2 3 Een gevolg genoem Twee gevolge genoem Drie gevolge genoem 1 2 3 Een rede genoem Twee redes genoem Drie redes genoem 2 4 6 Verduideliking van rede Een rede verduidelik Twee redes verduidelik Drie redes verduidelik 1 2 3 Samevatting / Sintese Poging aangewend maar met betekenisvolle gapings in die logika en vloei van die antwoord Klein gapings in die logika en vloei van die antwoord Goed gestruktureerd, demonstreer insig en begrip van die vraag TOTAAL: 150