FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 1

Vergelijkbare documenten
FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 1. Gee redelike skatting van n aantal voorwerpe wat deur telling nagegaan kan word.

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde GRAAD 1_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe

Graad 3 WISKUNDE. Kan die gepaste simbole in berekening gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los:

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 2_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

21. Soogdiere: karnivore Week 21

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 2. Tel ten minste 100 alledaagse Tel voorwerpe

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

Wiskunde Graad 4. November 2016

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

NKABV. Wiskunde. Graad 2. Hersienings- r boek

Wiskunde. Leeruitkomste Assesseringstake Leerder aktiwiteite Datum Voltooi Aktiwiteit Assesserings metodes FAT 1

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

FAKTORE EN VEELVOUDE

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Tema 3: My gesin en familie Week 1

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Lees en Leesgereedheid

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Wiskunde Gids Graad 2

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg.

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Tema 8: Mense wat ons help

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

Tema 2: Ek en my liggaam Week 1 (4)

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 3

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Vlotheid en intonasie

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

Meganiese stelsels en beheer:

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys.

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. Graad 3_Kwartaal 1

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 WISKUNDE STEL 1: 2012 MODELVRAE

Transcriptie:

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word nie in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitende fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. KABV-aangepas 204-uitgawe Ë40-A-MAM-FG0 ¹ ¹µ Î

G0 ~ Wiskunde INHOUD. Voorbereiding vir tuisonderrig... i 2. Beplanning... ii 3. Assessering... iv 4. n Leerderportefeulje... iv 5. Beloon u kind... v 6. Lesplanne... Kwartaal... Nommers, bewerkings en verwantskappe... 6 Patrone en funksies... 58 Ruimte en vorm... 65 Meting... 74 Data... 96 Kwartaal 3... 0 Nommers, bewerkings en verwantskappe... 04 Patrone en funksies... 7 Ruimte en vorm... 78 Meting... 84 Data... 97 Kwartaal 3... 20 Nommers, bewerkings en verwantskappe... 205 Patrone en funksies... 269 Ruimte en vorm... 278 Meting... 285 Data... 293 Kwartaal 4... 297 Nommers, bewerkings en verwantskappe... 300 Patrone en funksies... 363 Ruimte en vorm... 369 Meting... 374 Data... 378 7. Addendum A: Daaglikse rooster... 382 8. Addendum B: Getalkaarte... 384 9. Addendum C: Assesseringstake... 390 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk

G0 ~ Wiskunde Kwartaal Benodighede: Werkboek, grys HB potlood, uitdraaikryte/vetkryte/inkleurpotlode, potloodsakkie, skerpmaker, uitveër, liniaal. Witbordjie, witbordjiepen en -uitveër, bordkryt, plaveisel en groot getallelyn, getallelyn op gelamineerde karton/in deurskynende plastieksakkie. Sakkie, 50 tellers (neem groot boontjiepitte en kleur dit deur spuitverf net aan die kant aan te bring). Voorwerpe (verskeie plastiekdiere, bottelproppies ens.), vorms van plastiek/karton (verskillende groottes, vorms en kleure) driehoeke; sirkels; vierkante ten minste 20 voorwerpe waarmee patrone gepak kan word. Tydskrifte, papier (A4 en A3), karton, gekleurde papier, skêr, gom, kokipen, lap. Getalsimbole -20 bv. (ook genoem getallekaarte), kolkaarte -0, telraam, koekblikdeksel/plat houer met koekmeel, verf, syfers tot 5, uit skuurpapier gesny. Wol, klei, stokkies bv. roomysstokkies, tandestokkies, sosatiestokkies van verskillende lengtes. Skoene, kouse, mandjie/boks, Legoblokkies, kam, tou. Prentjies waarmee patrone gepak kan word (verskeie van dieselfde prentjies), prente wat posisie aandui (bo-op, onder, langs, tussen, links, regs, voor, agter), prentjies van voorwerpe met verskillende groottes, prente van oggend, middag, aand. 20 Getallekaart, 50 Getallekaart, 00 Getallekaart, leë 00 Getallekaart (almal gelamineer of met plastiek oorgetrek), spreikaarte (ingevoeg agter in hierdie boek) Leë bokse, verskillende balle (groot, klein, rugbybal), groente en vrugte (plastiek/ware voorbeelde), besem, eetlepel, teelepel, appel, tennisbal, gholfbal, albaster, leë bottels, voorbeelde van randpatrone. Voorbeelde van verskillende kalenders (jaarliks en maandeliks), badkamerskaal, kombuisskaal, plastiekhanger, 2 klein emmertjies, water, 3 glase, leë bottels, koppies, emmer, tydskrifte. Prente en ware voorbeelde van muntstukke, R0 en R20 note. Fasiliteerdersriglyne Die primêre doelwit van graad en 2 is om getalbegrip en n bewustheid van vorm en grootte te ontwikkel. Daar is verskeie maniere om hierdie begrippe vas te lê en sal in hierdie gids uiteengesit word. Wanneer hierdie begrippe vasgelê is, kan Wiskunde hierop gebou word. Dit word aangeleer deur te praat oor, speel met, getalle en vorms. Om getalle op te tel, af te trek, te groepeer en te verdeel, vorm die basiese kundigheid om wiskunde-probleme op te los. Wanneer berekeninge gedoen word moet die leerder nie ontmoedig word om enige metode wat hy/sy kies, verstaan en kan verduidelik, te gebruik nie. Nietemin, moet hy/sy gelei word om die mees effektiewe metodes te gebruik. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3

G0 ~ Wiskunde Kwartaal Die leerder moet elke vraag van elke oefening in hierdie boek doen en bemeester om voordeel te trek uit die ontwikkelde begripsopleiding. Wanneer daar na bladsye in die Fasiliteerdergids verwys word, is dit bladsye in die Werkboek. Dit is belangrik dat die leerder elke aktiwiteit geniet, sodat hy/sy n liefde vir Wiskunde ontwikkel. NB! Die fasiliteerder moet elke aktiwiteit deurwerk voordat dit aan die leerder oorgedra word. Lees elke aktiwiteit deur tot aan die end sodat u presies weet wat in elke aktiwiteit van die leerder en fasiliteerder verwag gaan word. Tydsbeplanning: Ongeveer 7 ure per week moet aan Wiskunde spandeer word. Die voorstel is om vir 4 dae uur, 30 min te spandeer en vir dag, uur aan Wiskunde te spandeer. Die aktiwiteite in hierdie fasiliteerdersgids is uitgewerk met die oog op die tydsbesteding aan Wiskunde volgens die KABV. Let daarop dat die leerder nie vir meer as uur, 30 minute kan konsentreer nie. Maak dus seker die leerder genoeg geleentheid deur die les kry om ʼn breek te vat. Assessering (2 per kwartaal): Vir graad 2 is dit deurlopende informele assessering. Dit beteken dat die fasiliteerder die leerder gaan waarneem en assesseer sonder dat die leerder aan toetse blootgestel gaan word. Ekstra oefeninge: Ekstra skriftelike oefeninge is ingevoeg by sekere lesse wat gebruik kan word vir inoefening of vir n leerder wat vinnig werk. Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde soos voorgeskryf in die KABV. Simbole en afkortings ** vir verryking bv. byvoorbeeld = is gelyk aan nl. naamlik > is groter as d.i. dit is < is kleiner as m.a.w. met ander woorde is ongeveer gelyk aan vm. voormiddag & en nm. namiddag ens. ensovoorts Hl Werkboek 2D vorm tweedimensionele vorm 3D vorm driedimensionele vorm Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4

G0 ~ Wiskunde Kwartaal NS! Doen hierdie oefeninge voor elke les begin:. Buig die knieë n bietjie, `gom ` die oor aan die skouer vas; hou jou arm reguit, teken nou n lui agt in die lug. Die fasiliteerder kan n 8 wat op sy sy lê op n groot papier/skryfbord/witbord teken. 2. Staan regop met die bene skouerbreedte uitmekaar uit. Sit die hand op die gedeelte tussen die skouer en die nek en druk die spier saggies, draai nou jou kop na jou hand se kant toe (asof jy agter toe gaan kyk). Haal asem terwyl die oefening gedoen word. Herhaal n paar keer na die kant toe en probeer elke keer die kop verder na agter draai. Herhaal dieselfde oefening deur die ander hand op die ander skouer te sit. 3. Staan agter n stoel/ kyk vir die muur. Sit die hande op die stoel of teen die muur. Sit been agter en trap dan met die hak af sodat die kuitspier strek. Voorste been is gebuig en lyf lê vorentoe terwyl die agterste hak vloer toe gedruk word. Herhaal met die ander been. 4. Laat sak die kop rustig vorentoe, rol jou kop versigtig en rustig heen en weer. Herhaal dan agter. Moenie die kop te ver agtertoe druk nie. Net rustig en ontspanne. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 5

G0 ~ Wiskunde Kwartaal Kwartaal Nommers, bewerkings en verwantskappe Afdeling A. In die mondelinge en praktiese aktiwiteitsafdeling sal jy tot 0 verskillende voorwerpe tel. B. In die skriftelike oefeningsafdeling, sal die leerder: die getalsimbole van tot 20 identifiseer, herken en lees. aantel en terugtel in ene vanaf enige getal tussen en 20. C. In hierdie afdeling sal die leerder ook: getalsimbole van tot 5 skryf. (bv. ) getalname van tot 5 skryf. (bv. een) D. In hierdie afdeling sal die leerder ook: telgetalle tot 5 orden en vergelyk. leer hoe om getallelyne te gebruik. optel-en aftrekwoordsomme doen met antwoorde tot 5. gelyke verdeling en groeperingswoordsomme doen met telgetalle tot 5 en met antwoorde wat reste insluit. Aktiwiteit : Getalname en -simbole: Tel: bl. akt. Wb bl. 5 nr. B Benodighede: Getalsimbole en kolkaarte. Knip dit uit sodat die leerder fisies daarmee kan werk. (agter in hierdie boek). Kolkaarte -0, Getalsimbole -20. Werkboek, 5 voorwerpe, lap om voorwerpe toe te maak. Tel: Skatting, waarneming en telling:. Volg die stappe soos verduidelik in Wb bl. akt.. Slegs mondelingse aktiwiteit. Hoofrekene: Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 6

G0~ Wiskunde 9. ADDENDUM B: ASSESSERINGSTAKE Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 390

TAAK KWARTAAL ) Getalbegrip Skat en tel n aantal voorwerpe en prente Teken 3 van dieselfde voorwerpe soos in die klein blokkie Teken 5 van dieselfde voorwerpe soos in die klein blokkie Teken 2 van dieselfde voorwerpe soos in die klein blokkie

Tel vorentoe tot by 0 Tel vorentoe en vul die ontbrekende getalle in. Gebruik jou vingers. 2 5 8 0 (5) Wys die een-tot-een verhouding. Verbind die getal prent met die korrekte regte getalnaam aantal voorwerpe. van links na regs. 2 5 3 2 Getalbegrip (5) 26

2) Patrone Bou en teken herhaalde patrone met voorwerpe en vorms Voltooi die ry. Wat kom volgende? Kleur dit in. () () () () (4) 3