Waterkruik. JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018

Vergelijkbare documenten
Waterkruik. JAARGANG 55 NO Junie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Maart 2017

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD Ons bid u die seën van die Here toe op die verkondiging van die Woord.

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Junie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018

Waterkruik. DIENSBEURTE Sondag 15 Januarie Wyke 13 & 14 Ouderlinge: Piet Robbertse Rudi Delport Diaken: Jacques Tredoux

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Waterkruik. JAARGANG 55 NO April AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Mei AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 6 19 Februarie 2017

JAARGANG 53 NO Mei 2016

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Mei 2017

Waterkruik. JAARGANG 51 NO Maart 2014

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Die brief aan die Filippense

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 7 26 Februarie 2017

Waterkruik. JAARGANG 53 NO Oktober 2016

Waterkruik. JAARGANG 55 NO November AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Augustus 2017

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 12 6 April 2014

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Waterkruik. JAARGANG 54 NO November 2017

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

NO 21. Dr Douw. op die. Vandag: 3 & 4 Enslin. Vandag: Doel: Om. Doel: Om

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur:

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Waterkruik. JAARGANG 52 NO 04 1 Februarie 2015

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Jesaja sien die Toekoms

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

n Tempel Leier besoek Jesus

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Waterkruik. JAARGANG 53 NO November 2016

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

As julle enige vrae het, iets

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Jona en die Groot Vis

1 Johannes 5: /03/2014

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan?

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Transcriptie:

Waterkruik JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018 Dr. DOUW IN BUITELAND Dr Douw en Elize is met vakansie in Italië. Elize keer na Suid-Afrika terug wanneer dr Douw en dr Malan van Rhyn op Woensdag 11 Julie uit Rome na Mexiko vertrek. Hulle gaan daar as afgevaardigdes van die Sinode die Algemene vergadering van die Presbyterion Church of Mexico bywoon. Hulle keer op die 22ste Julie weer terug. EREDIENSREËLINGS Beide die eredienste word vandag gelei deur dr. Juan Mienie, teologiese student van ons gemeente. Volgende Sondagoggend 8 Julie is die erediensreëlings soos volg: Oggenderediens: ds. Dewald Coetzee Aanderediens: ds. Dirk Kotzee Sondag 15 & 22 Julie word die eredienste gelei deur dr. Juan Mienie. DIENSBEURTE Vandag: Wyk 9 & 10 Ouderlinge: Jasper Steyn en Wihan Oosthuizen Diaken: Yoané Penning Volgende Sondag: Wyk 11 & 12 Ouderlinge: Jantus van der Linden en Johan Hoogendyk Diaken: Clarisse Venter Liturgie: Oggend Skriflesing: 2 Tessalonisense 3:6-15 Teks: 2 Tes 3:13 Tema: Moenie moeg word om goed te doen nie! Sang: Sb 2-6:1,7 (vooraf) Ps 135:1, 2, 8 (Lofpsalm) Ps 85: 3 Sb 15-7:2, 5, 6 1

Aand: Skriflesing: Jeremia 45 Teks: Jeremia 45:4,5 Tema:Hoe reageer jy op teleurstellings? Sang: Ps 98:3,4 Ps 69:1,6 Ps 22:9 KOLLEKTE BY DIE DEURE Vandag: Thusofonds Doel: Om die emeriti uit die jonger kerke (voormalige Sinode Middellande en Klassis Capricorn) te help versorg. Volgende Sondag: Deputate Jeugsorg TEESKINKBEURTE Daar sal vanoggend selfhelptee en -koffie in die saal wees. VERJAARSDAE Ons wens die volgende broeders, susters en kinders van harte geluk met hulle verjaarsdae. Ons bede is dat die nuwe lewensjaar vir julle en julle geliefdes vreugde en ryke seën sal inhou. Ek is die Here jou God, Ek vat jou hand, Ek sê vir jou: Moenie bang wees nie, Ék help jou. Jesaja 41:13 Maandag 2 Julie Sr. Julihanna le Roux 082 854 4219 Dinsdag 3 Julie Sr. Marleen Gresse 083 308 0381 Sr. Kobi van der Merwe 083 391 6973 Woensdag 4 Julie Sr. Elaine Slabbert 082 465 4771 Saterdag 7 Julie Br. Charles Steyn 082 412 0352 2

Sr. Ilse de Klerk 082 342 5182 MEELEWING Sr. Chris Spoelstra sterk op die oomblik aan in die Groenkloofnasorgsentrum en vorder goed. Ons bid u krag en sterkte toe vir elke dag. Ons dink ook aan br. Bouke wat haar bystaan. 072 188 8097 Emile Oosthuizen het Vrydag n operasie aan sy skouer ondergaan. Ons bid dat jy sommer gou beter sal voel. Mag die Here jou elke dag naby wees. 066 238 3524 Stilte is krag. Moet die nie onderskat nie. In die stilte kan jy jou losmaak van jou gevoelens en spanning en van stres. So kan jy afskakel en weer jou kragte leer ken. ~ H de Villiers ~ GEMEENSKAP OPGESÊ Sr. Elize van der Merwe het gemeenskap met die Gereformeerde Kerk opgesê. BEROEPENUUS BEROEPE ONTVANG Proponent PW Smit (Wouter) na Vereeniging. GEDRAGSKODE VIR GODSDIENSTE IN SUID-AFRIKA Die Redaksie het n hersiene konsep, Gedragskode vir Godsdienste in Suid- Afrika, ontvang. Die dokument is aan al die kerke in Suid-Afrika vir kommentaar voor 31 Julie 2018 gestuur. Indien u belangstel om die dokument onder oë te kry kan u gerus vir Nienke vra om dit per e-pos (of as n harde kopie) aan u te besorg. n Onlangse TV Program deur die BBC oor n sekere godsdiens wat in Johannesburg in die naam van Jesus Christus bedryf word, het n mens laat besef hoe nodig sodanige gedragskode is. 3

KUIERKAFEE Sr. Kittie Broos was aan die woord in die Kuierkafee met Phillip de Vos (sy woorde toor mos jou lagspiere los) en Andre P Brink (kon dié ou werk met ink!). Hier is Rika se verslag: Kuierkafee Versie Kom luister net n bietjie na n versie en n liedjie met ons suster Kittie uit n boekie in n hoekie van die Kuierkafee. Dis Kittie met haar klokhelder lag op n Dinsdag helder oordag grys of minder grys kom met n huppel in die stappie vir heerlike koffie en n happie uit die kombuis van An en Hannie wat nie anders kan nie as lekker Dopperse bederf op Waterkloofrand se werf. Dankie Kittie vir die vrolikheid Dankie vir die samesyn Mag die liefdesband nimmer kwyn BOEKRAKKIE DRINGEND BENODIG!! Is daar dalk iemand wat n boekrakkie wil skenk/maak vir die Kuierkafee se vinnig groeiende minibiblioteek? Daar het al heelwat boeke ingekom. Bring gerus u ou boeke wat u klaar gelees het sodat ander ook daarvan gebruik kan maak. Boeke is deesdae so duur om aan te koop vir eenmaal se lees. Daar word n Kuierkafee stempel in die boek aangebring. U neem n 4

boek uit, teken dit aan in n boek en bring die boek terug as u dit klaar gelees het. Ligte leesstof (storieboeke) is veral welkom. LAERSKOOLKINDERS!!! ONS WAG VIR JULLE INSKRYWINGS! Opskud julle met julle prentjies vir ons bibliotekie!! Ons het nog niks gekry nie! Julle het nou lekker tyd in die vakansie om te teken. Onthou, dit moet n handgetekende, kleurvolle prentjie wees wat deur jou self geteken is op n A4 grootte papier en wat wat pas by n biblioteek of boeke. Lekker prys te wen vir die mooiste prentjie! Maak gou!! Tannie Rika le Roux wag angstig vir julle prentjies. DIE GEBED (11) In hierdie aflewering oor die gebed kom gebedsverhoring aan die beurt. * In Jesus se Naam: kyk na Joh.14:13 en 14; Joh. 15:16; Joh. 16:23 en 24; Joh. 26 en 27. * Gods wil: 1 Joh. 5:14; 1 Joh. 21 en 22. Daardie gebed wat na Gods wil is, verhoor Hy 1 Joh. 13 en 14. Bid na Gods wil word gevind waar die geloof in die Naam van die Seun gevind word. Bid na Gods wil is om in volledige oorgawe in Christus te bid. * Geloof : Matt.21: 21 en 22; Mark.11:23 en 24; Jak.1:6. Sonder geloof is bid onmoontlik. Dr Neels Smit ALLERLEI DOWE LEERDERS KRY BYBELS NA BRAND Op 21 Mei van hierdie jaar het n brand een van die skoolkoshuise op die terrein van die De la Batskool op Worcester in puin gelê. Geen leerders is beseer tydens die brand wat om 15.00 op die eerste vloer van die Boetmanseunskoshuis uitgebreek het nie. Gelukkig was al die 5

kinders op daardie stadium in die ontspanningssaal. Die seuns het egter alles in hulle kamers verloor. n Pleidooi vir hulp het vinnige reaksie ontlok. Op 7 Junie het lede van die Bybelgenootskap die skool besoek en Kinderbybels geskenk aan die 16 graad 1 en graad 3 s wat deur die brand geraak is. FONDSINSAMELING VIR DIE KINDERHUIS. 15 November vind daar n raadgewende gesprek plaas oor Die Hart van jou Besigheid met Dawie Roodt en Luciano Benade van die Efficient groep en optredes deur Touch of Class en Steve Hofmeyr. Martin Bester is die seremoniemeester vir die aand. Kos in die vorm van n spitbraai is ingesluit in die koste. Kostes beloop R5000,00 per tafel, dit is n wonderlike netwerkgeleentheid vir besighede. Belangstellendes kan Marlene Spies direk skakel. 012 332 1366/7 Die vind plaas by die Weiveld in Lynnwoodweg. OMGEWINGSPITKOS Om-gee-wingsbewus - God se kinders gee om vir sy skepping Ons GKSA se kerklike verbintenis tot n positiewe gesindheid jeens n skepping in nood, het n welkome hupstoot vanaf ons deugsame vroue ontvang. Hul tydige keuse van die bogenoemde treffende tema met sy woordspeling vir die landswye Maart 2019 saamtrekke, onderstreep Christenwees se verantwoordelike inkoop as kroon van die skepping in omgewingswelvaart. Wie kan beter met bewusmaking hieromtrent presteer en die doen daarvan as dryfkrag in volhoubare omgewingsaksies in elke gemeente omskep, as gelowige biddende vroue? In elke streek kan hulle langs n hele linie hul moderne lewensomstandighede op die dag ontleed, en dit dan na eenvoud soos n geslag gelede hervorm. TRANSORANJE SKOOL VIR DOWES & TOUCH OF CLASS "SOUND OF SILENCE" CONCERT 26 JULIE 2018 Vir die eerste keer ooit gaan die gewilde groep TOUCH OF CLASS saam met Transoranje Gebare Koor 'n SOUND OF SILENCE- konsert hou op Donderdag 26 Julie 2018 om 19:00 in die Aula Teater, UP kampus. R150 p.p. (kinders onder 6 jaar gratis). Kaartjies kan bespreek word by transoranje3@gmail.com Tel: 012-386 6072/6. Moenie dit misloop nie, hierdie konsert gaan baie spesiaal wees! 6

FUNKSIONARISSE VAN DIE GEMEENTE EN ANDER INLIGTING PREDIKANT SKRIBA Dr. Douw Breed Eddie Trollip Duikerlaan 52 083 230 4245 MONUMENTPARK 012 460 0700 ATTESSKRIBA OUDL SKRIBA Tinus Erasmus Corrie Skinner 012 807 5213 082 494 0309 082 410 2252 VOORSITTER DIAK. ORRELIS Loutjie Coetzee Ansie Wichmann 083 457 8489 072 605 8675 e-pos kerk:nwgkw@telkomsa.net webwerf: www.gkwaterkloofrand.org.za Op die webwerf kan u etlike jare se preeksketse van dr. Douw lees en daar is ook skakels wat u neem na oudio- en videouitsendings van eredienste wat onlangs op die internet uitgesaai is. SONDAGKOSTER: André Els: 082 828 1910 WEEKKOSTER: Nienke vd Walt: 083 398 9080 KANTOOR: Nienke vd Walt 012 460 6925 en 012 998 0912 KANTOORURE: Donderdag en Vrydag: 9 12vm. U kan egter enige tyd die kantoor skakel en jou oproep sal beantwoord word omdat die telefoon deurgeskakel is na die selfoon. BANKBESONDERHEDE Kerk: ABSA : Gereformeerde Kerk Waterkloofrand Rek no. 000 340 685 Diakens: ABSA: Diakonie Spaar Rek. No. 9139785681 PARKERING Veilige parkering is ook beskikbaar tydens oggenderedienste op die terrein van die Laerskool Anton van Wouw, h/v Lange- en Deystraat. PREEKVERDUIDELIKINGS Tydens oggenddienste word die preek van die oggend vir die kindertjies vanaf 4 jaar tot die in graad 4 deur n suster of susters in die saal verduidelik. Dit vind net plaas as dr Douw preek en ook nie gedurende vakansies en langnaweke nie. Dit word slegs tydens die preek en onder toesig van die beurtsouderling gedoen. FOTO S van die gemeente se lidmate kan besigtig word op die kennisgewingbord op die stoep van die kerkgebou. 7