Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5"

Transcriptie

1 Fisiese Wetenskappe Vraestel 2 Memorandum Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5 Vraag D Algemene formule vir alkane is C n H 2n+2.. C 18 H 36 is nie n alkaan nie. 2.2 B Die dubbelbindings in n onversadigde waterkoolstof kan maklik gedurende addisiereaksies met waterstof gebreek word soos in hidrogenasie-reaksies. 2.3 D Langste ketting is 7 C-atome. Tel van die linkerkant af; C-atoom 3 het twee metielgroepe en C-atoom nommer 5 het een metielgroep. 3,3,5-trimetielheptaan. 2.4 C Slegs verbinding III het dubbelbindings wat aan addisie-reaksies kan deelneem. 1

2 2.5 C Die katalisator word bygevoeg om die aktiveringsenergie wat nodig is om die reaksie aan te dryf, te verlaag. 2.6 A Indien K c > 0 beteken dit dat [produkte] > [reaktante] 2.7 C Dit is n eksotermiese reaksie ( H is negatief) en die voorwaartse reaksie sal baat vind by n verlaging in temperatuur. Daar is 5 mol gas aan die linkerkant en 4 mol gas aan die regterkant. n Verhoging in druk sal die ekwilibrium na die regterkant toe verskuif omdat 4 mol gas n kleiner volume as 5 mol gas in beslag sal neem. 2.8 D P is die katode van die sel waar die Cu 2+ ione in oplossing tot kopermetaal gereduseer sal word. 2.9 C Die NaOH elektroliet verlaag die interne weerstand van die sel omdat dit n beter ioniese beweging het. n Laer interne weerstand beteken dat daar meer energie beskikbaar is vir gebruik in die eksterne stroombaan en n langer leeftyd word behaal C %P = [32/7]x3 = 13,7 kg. Vraag 3 10x2 = 20 Totaal Afdeling A = dichloorfluoormetaan 3.2 n Hoë dampdruk omdat dit n lae kookpunt het. Dit verdamp maklik by kamertemperatuur en die verdampte molekules veroorsaak n hoë gasdruk Dit is spontaan en het nie n katalisator of hitte nodig nie. 3.5 Die chemiese formule vir 2-metielpropaan is C 4 H 10. Dit is ook die formule vir butaan C 4 H CFC molekules is baie stabiel en beweeg op in die atmosfeer waar hulle osoonmolekules vernietig wat vir beskerming teen UV-bestraling van die son verantwoordelik is. 2

3 Vraag Waterkoolstowwe is organiese verbindings wat hoofsaaklik waterstof- en koolstofatome in die molekules het. 4.2 C 6 H 14 + O 2 CO 2 + H 2 O + Energie 0r C 6 H 14 + O 2 CO 2 + H 2 O H < Kraking 4.4 Vraag Etanol H 2 SO CH 3 CH 2 OH CH 2 CH 2 + H 2 O hitte 5.3 Eliminasie-reaksie 5.4 Die broometaan word in die teenwoordigheid van n sterk alkali soos KOH of NaOH verhit. CH 3 CH 2 Br + NaOH CH3CH 2 OH + NaBr Butaan het 4 C atome terwyl propaan 3 C-atome (laer mol-massa) het. Die Van der Waal-krag tussen molekules van butaan is sterker as die krag tussen die molekules van propaan Butaan en metielpropaan het dieselfde mol-massas maar metielpropaan het n vertakte struktuur wat n kleiner Van der Waal-krag as n reguit koolstofketting het. 5.6 Fraksionele distillasie. Die mengsel word tot minstens 15 o C verkoel en die temperatuur word geleidelik verhoog totdat die metielpropaan begin kook. Die damp word gekondenseer en versamel terwyl die propaan agtergelaat word. 3

4 Vraag Vraag Temperatuur: Hoë temperatuur beteken hoë E K van molekules wat meer botsings veroorsaak en molekules met E K > E A. wat meer effektiewe botsings en n hoër reaksietempo veroorsaak. Konsentrasie: Hoë konsentrasie beteken meer deeltjies wat kan bots en meer effektiewe botsings wat kan plaasvind hoër reaksietempo. 4

5 Aard van reaktante: Reaksies tussen ioniese verbindings is gewoonlik vinniger as reaksies tussen verbindings met kovalente bindings. Metale met hoë reduksiepotensiale is meer reaktief as dié met laer reduksiepotensiale, bv. Mg sal vinniger reageer as Zn. Oppervlakarea: As die kontakarea van soliede reaktante vergroot word (fyn verdeelde poeier) kan meer effektiewe botsings plaasvind. Katalisator: Katalisators verhoog die reaksietempo deur die aktiveringsenergie van n spesifieke reaksie te verlaag. Meer deeltjies met E K > E A en gevolglik het hulle meer effektiewe botsings en n vinniger reaksietempo. 7.2 Chemiese ekwilibrium Tempo van die voorwaartse reaksie = tempo van terugwaartse reaksie OA: Groter BC: Kleiner DC: Gelyk (ekwilibrium) By B. Die reaksie is eksotermies ( H < 0) wat beteken dat n laer temperatuur die voorwaartse reaksie sal bevoordeel. Meer SO 3 (g) word by B gevorm vanweë die laer temperatuur daar By B omdat die verhouding van produkte /reaktante hoër by C of D sal wees. Meer SO 3 word by B gevorm as by C of D. Vraag Hitte-energie is die produk van die eksotermiese reaksie ( H < 0). As die temperatuur verlaag word, word die hitte verwyder en die ekwilibrium versteur. Die ekwilibrium sal na regs verskuif om die versteuring teen te werk wat daartoe sal lei dat meer SO 3 gevorm word Daar is 3 mol gas aan die linkerkant van die vergelyking en 2 mol gas aan die regterkant. n Verhoging in die druk sal die ekwilibrium forseer om na ide regterkant te beweeg waar die volume groter is (2 mol gas sal minder volume as die 3 mol gas in beslag neem. 8.2 Ten spyte van die eksotermiese aard van die reaksie, is die reaksietempo by lae temperature te stadig vir ekonomiese produksievlakke. Om hierdie rede word die temperatuur tot 450 o C verhoog Hoë druk sal die ekwilibrium na die regterkant verskuif, maar dit is baie duur om die masjiene teen hoë druk te bedryf. Vanweë die kostefaktor word die reaksie teen n druk van een atmosfeer uitgevoer SO 2 O 2 2SO 3 Aanvanklike aantal mol Aantal mol wat reageer 2x 1x 2x By ekwilibrium 4 mol SO 3 word gevorm 2x = 4 x = 2 Aantal mol wat gereageer het 5

6 By ekwilibrium 2 x 2 = 4 mol 1 x 2 = 2 mol 4 mol Aantal mol wat oorbly By ekwilibrium 7-4 = = 4 4 Konsentrasie by ekwilibrium c = n/v 3/2 = 1,5 4/2 = 2 4/2 = 2 (mol.dm -3 ) K c = [SO 3 ] 2 [SO 2 ] 2 [O 2 ] = 2 2 (1,5 2 )(2 2 ) = 0, Geen uitwerking, K c kan slegs met n verandering in temperatuur verander. Vraag Hierdie waardes is verkry deur n spesifieke halfsel (A) te gebruik wat gekoppel is aan n waterstofhalfsel waarvan die selpotensiaal gekies is as 0,00V. Die verskil tussen die twee soos deur die voltmeter aangedui in die eksterne stroombaan, word geneem as die selpotensiaal van sel A. Die toestande waaronder die metings gedoen word is: Temperatuur: 25 o C en 1 atmosfeerdruk. 9.2 Cu e - Cu(s) 9.3 Zn(s) + Cu 2+ (aq) Cu(s) + Zn 2+ (aq) 9.4 Є sel = Є katode - Є anode = 0,34 - (-0,76) = 1,04V 9.5 Die waarde van 1,04V was die resultaat van metings wat onder gespesifiseerde voorwaardes van temperatuur en druk geneem is. By klaskamertemperatuur en druk is daar nie aan hierdie voorwaardes voldoen nie en dit is vir die laer spanning van die sel verantwoordelik Die koperstrook en die sinklaag op die pyp het n galvaniese sel gevorm met die suur grondoplossing wat as soutbrug dien. Die sinklaag is tot Zn 2+ geoksideer en die koperstrook is tot Cu(s) gereduseer. Met die beskermende Zn-laag weg, was dit maklik om die ysterpyp tot Fe 2 O 3 (roes) te oksideer en te laat disintegreer Die koperstrook moes aan die gegalvaniseerde pyp bo die grond vasgemaak gewees het sodat die grondoplossing nie die reaksie kon raak nie. 6

7 Vraag Cl - (aq) Cl 2 (g) + 2e H 2 O(l) + 2e - H 2 (g) + OH - (aq) 10.3 Die membraan laat Na + ione toe om van die anode-kompartement na die katodekompartement te beweeg sonder dat die negatiewe ione Cl - en OH - deurgelaat word. Die migrasie van die Na + ione handhaaf elektriese neutraliteit in die sel Cl - (aq) + 2H 2 O(l) Cl 2 (g) + H 2 (g) + OH - (aq) 10.5 Chloor word in bleikmiddels, vervaardiging van seep, skoonmaakmiddels en PVC gebruik. Waterstof word gebruik vir die produksie van NH 3 NaOH word vir die vervaardiging van seep gebruik Elektroplatering, ekstraksie van aluminium, suiwering van metale. Vraag A- Gedeeltelike/fraksionele distillasie van vloeibare lug B- Haber-proses vir die produksie van NH N 2 (g) + 3H 2 (g) 2NH 3 (g) 11.3 Ja, dit is n redoksreaksie: N 2 en H 2 het oksidasiegetalle = 0 In NH 3 is die N gereduseer tot N 3- (oksidasiegetal -3) en die H is geoksideer tot 3H + (oksidasiegetal +1) 11.4 NH 3 (g) + HNO 3 (l) NH 4 NO Dit word as n stikstofhoudende kunsmisstof gebruik In 1 kg mieliegraan is daar 0,018kg N In kg mieliegraan is daar 0,018 x =108kg N Die boer moet n totaal van 108 kg N toedien As hy 200kg (32) by planttyd toedien, het hy die volgende toegedien: 32 x 2 x 2 =18,3 kg N. 7 Hy moet = 89,7 kg N as n bolaag toedien Daar is 28 kg N in 100kg LAN Daar is 90 kg N in 100 x 89,7 = 320 kg LAN moet as bolaag toegedien word. 7

8 Vraag Die NaOH (of KOH) elektroliet in hierdie selle verlaag die interne weerstand van die sel omdat dit beter ioniese beweging het. Dit beteken dat daar meer energie vir gebruik in die eksterne stroombaan beskikbaar is en die sel langer hou as die Leclache onder soortgelyke werktoestande W = QV = (1,5)(1000x10-3 )(3600) = 5400 J Q = I. t I = Q = (1000x10-3 )(3600) = 0,05A = 50mA t 20x3600 8

VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE

VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE FISIESE WETENSKAPPE: (VRAESTEL 2) (10842) 10 bladsye GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE (Vraestel 2) NASIENRIGLYNE VRAAG

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die

Nadere informatie

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1 Finiese Wetenskappe Vraestel 2 AFDELING A VRAAG 1: EEN-WOORD/TERM ITEMS Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (1.1 1.5) neer. 1.1 Die

Nadere informatie

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan.

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan. Drie tipes selle word in die chloor-alkali-industrie gebruik: Membraansel Diafragmasel Kwiksel In al drie hierdie selle: oreenkomste Elektrolise van - produkte: NaH(aq), en Verskil Manier hoe vermenging

Nadere informatie

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte Die verskillende intermolekulêre kragte is die volgende: Intermolekulêre kragte Ioon geïnduseerde Dipool geïnduseerde Geïnduseerde (dispersie- of Londonkragte) Ioon- Dipool Waterstofbindings (spesiale

Nadere informatie

1 GEBALANSEERDE CHEMIESE VERGELYKINGS

1 GEBALANSEERDE CHEMIESE VERGELYKINGS Eenheid INHOUDSOPGAWE Bladsy A KWANTITATIEWE CHEMIE 11 Eenheid 1 GEBALANSEERDE CHEMIESE VERGELYKINGS 11 1.1 Chemiese formules en poli-atomiese ione 11 Oefening 1 17 1.2 Gebalanseerde chemiese reaksievergelykings

Nadere informatie

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2 MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel

Nadere informatie

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie GRAAD 10 NOVEMBER Opsteller: L. Kroukamp TOTAAL: 150 FISIESE WETENSKAPPE TYD: 2 ½ URE VRAESTEL 2 (CHEMIE) MEMO VRAAG 1 1.1 C 1.2 D 1.3 D 1.4 A 1.5 C 1.6 A 1.7 C 1.8 A 1.9 D 1.10 A VRAAG 2 2.1 Watter stof

Nadere informatie

Elektriese Stroombane

Elektriese Stroombane Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand

Nadere informatie

Meesters vir transparante. 5.1 Materie en materiale

Meesters vir transparante. 5.1 Materie en materiale Meesters vir transparante 5.1 Materie en materiale KENNISAREA: MATERIE EN MATERIALE rganiese molekules rganiese molekules Plastiek en polimere EENEID 1 RGANIESE MLEKULES Alkane Sikloalkane rganiese verbindings

Nadere informatie

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AANVULLINGSEKSAMEN MAART 2016 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 1 METRO NOORD ONDERWYSDISTRIK NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: Chemie (V2) SEPTEMBER 2016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 gegewensblaaie. 2

Nadere informatie

Werkboek Boek 2 (Chemie) bestaan uit twee dele. Deel 1 behandel Organiese Chemie waar deel 2 Anorganiese Chemie behandel.

Werkboek Boek 2 (Chemie) bestaan uit twee dele. Deel 1 behandel Organiese Chemie waar deel 2 Anorganiese Chemie behandel. Ander boeke in d é reeks Waarskuwing!! Alle regte voorbehou volgens die Suid-Afrikaanse kopiewet. Geen gedeelte van hiedie boek mag gereproduseer word deur fotokopiëring of enige ander metode sonder skriftelike

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye, 4 gegewensbladsye

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye, insluitende 4 datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) FEBRUARIE/MAART 2013 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VR 2: CHEMIE SEPTEMBER Punte: 150 TYD: 3 ure Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe /Vr 2 2 Limpopo DoE/September

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER

Nadere informatie

CAMI EDUCATION. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

CAMI EDUCATION. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD. CAMI EDUCATION FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 CHEMIE - GRAAD 12 TOTAAL:150 TYD: 3 URE INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord

Nadere informatie

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is Stowwe wat vir mengsel gebruik is Fasetoestand van stowwe wat vir mengsel gebruik is 2. Koeldrankstroop en water Waarnemings: Beskryf die mengsel ten opsigte van a) voorkoms; b) kleur; en c) helderheid.

Nadere informatie

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK FISIESE WETENSKAPPE/V2 1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK PUNTE 150 TYD 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 inligtingsblaaie FISIESE WETENSKAPPE/V2 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING. 1. Skryf jou

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

2017 SACAI-WINTERSKOOL FISIESE WETENSKAPPE NOTAS

2017 SACAI-WINTERSKOOL FISIESE WETENSKAPPE NOTAS 2017 SACAI-WINTERSKOOL FISIESE WETENSKAPPE NOTAS Formaat van vraestel EKSAMENRIGLYNE p 4 Vraestel 1 Tydsduur Totaal Datum Nasien 3 ure 150 Oktober/November Ekstern Tipe vrae 10 veelkeuse vrae 20 punte

Nadere informatie

FISIESE WETENSKAPPE V2 (CHEMIE)

FISIESE WETENSKAPPE V2 (CHEMIE) VOOREREIENE EKSAMEN GRAA 12 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EMIE) SEPTEMER 2017 PUNTE: 150 TY: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, 1 grafiekpapier en 4 gegewensbladsye. Erkenning aan Noord-Kaap Fisiese

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2009(1) PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DoE/November

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 13

INHOUDSOPGAWE KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 13 Eenheid Bladsy KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 13 Eenheid 1 Eenheid 2 INHOUDSOPGAWE ATOOMVERBINDINGS: MOLEKULÊRE STRUKTUUR 13 1.1 Chemiese bindings 14 1.2 Bindingsmodelle 14 1.3 Valenselektrone 16 1.4

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE

Nadere informatie

Naam: Jou Selnommer: Jou e-posadres:

Naam: Jou Selnommer: Jou e-posadres: Naam: Jou Selnommer: Hoe om HOMOGENE mengsels te skei MATERIE Suiwer stof (Slegs 1 stof/ verbinding) Mengsels ( Kombinasie van 2/ meer suiwer stof) Elemente Verbindings (Chemiese verandering) Heterogene

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 2) TYD: 90 minute PUNTE: 100 10 bladsye + 1 inligtingsblad. 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

Nadere informatie

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2 ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2 PUNTE: 150 TUD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit nege bladsye, twee datavelle en n vel grafiekpapier.

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Opsomming van Eenheid Momentum Verandering in momentum Impuls Die wet van behoud van momentum 46

INHOUDSOPGAWE. Opsomming van Eenheid Momentum Verandering in momentum Impuls Die wet van behoud van momentum 46 Eenheid INHOUDSOPGAWE Bladsy KWARTAAL 1 13 MEGANIKA 13 Eenheid 1 NEWTON SE BEWEGINGSWETTE 13 1.1 Newton se eerste bewegingswet 13 1.1.1 Traagheid en massa 14 1.1.2 Veiligheidsgordels 15 Praktiese aktiwiteit

Nadere informatie

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye,

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Opsomming van Eenheid 1 40 Breinkaarte van Eenheid Momentum Verandering in momentum

INHOUDSOPGAWE. Opsomming van Eenheid 1 40 Breinkaarte van Eenheid Momentum Verandering in momentum Eenheid INHOUDSOPGAWE Bladsy KWARTAAL 1 13 MEGANIKA 13 Eenheid 1 NEWTON SE BEWEGINGSWETTE 13 1.1 Newton se eerste bewegingswet 13 1.1.1 Traagheid en massa 14 1.1.2 Veiligheidsgordels 15 Praktiese aktiwiteit

Nadere informatie

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel. Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Nadere informatie

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Updated January 2015 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskap Punte: 100 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 05/06/16 Moderator: M. Aspeling Tyd: 90 min Vraestel No.: Fisiese Wetenskap

Nadere informatie

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

Vog in die Atmosfeer en Neerslae Geografie Vraestel 10 Graad 10 Tyd: 2 Ure Totaal: 125 Vog in die Atmosfeer en Neerslae Vraag 1: Terme Voltooi die volgende blokkiesraaisel deur die terme in die korrekte spasies in te vul: 1 Dwars: 1 Die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: HEMIE (V2) FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 JUNIE EKSAMEN 2015 PUNTE : 70 TYDSDUUR: 2 UUR INSTRUKSIES 1. Die vraestel beslaan 11 bladsye insluitend die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) ADDISIONELE MODEL 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 4 gegewensbladsye, 1 antwoordblad en 1 vel grafiekpapier.

Nadere informatie

Hoofstuk 12 Filters. Die Lae Deurlaatfilter 12-1

Hoofstuk 12 Filters. Die Lae Deurlaatfilter 12-1 1 Hoofstuk 12 Filters Filters is elektriese stroombane wat seine van sekere frekwensies deurlaat terwyl seine van ander frekwensies geblokkeer word. Hulle kan byvoorbeeld gebruik word om seine deur te

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE

Nadere informatie

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is. 1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag.

Nadere informatie

Wanneer twee atome dus elektrone deel, moet die elektrone teenoorgestelde spin hê.

Wanneer twee atome dus elektrone deel, moet die elektrone teenoorgestelde spin hê. Volgens Pauli se uitsluitingsbeginsel kan twee elektrone slegs in dieselfde orbitaal om die kern beweeg as hulle teenoorgestelde spin het, aangesien elektrone mekaar eintlik moet afstoot. As hulle egter

Nadere informatie

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE 20 Natuurlike grondvormingsprosesse, bewerking en bemesting is onder andere die oorsaak dat die ph van langbougrond nie altyd aan die vereistes van gewasse voldoen nie. konsentrasie van die OH - vanaf

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 a NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) MODEL 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 'n 4 bladsy-gegewensbylae, 'n antwoordblad en 1 vel grafiekpapier.

Nadere informatie

Energie en verandering

Energie en verandering Hoofstuk 5 Energie en verandering Soorte energie Ons het reeds in Gr 4 geleer van verskillende vorms of soorte energie. Chemiese energie Bewegingsenergie ( n ander naam daarvoor is kinetiese energie) Elektrisiese

Nadere informatie

KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE

KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE Eenheid INHOUDSOPGAWE Bladsy KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 15 Eenheid 1 MAKROSKOPIESE EIENSKAPPE VAN MATERIE 15 Eenheid 2 Eenheid 3 Aktiwiteit 1 17 Gevallestudie: Mopaniewurms 18 1.1 Mengsels 18 Praktiese

Nadere informatie

in? (Aanvaar die gemiddelde konveksie koëffisiënt, h c = 18.1 W m K en die omgewings temperatuur as 20 C.) [20 punte] Vraag 3 [35 punte]

in? (Aanvaar die gemiddelde konveksie koëffisiënt, h c = 18.1 W m K en die omgewings temperatuur as 20 C.) [20 punte] Vraag 3 [35 punte] COP 311 Junie Eksamens 18 Junie 005 Tyd: 3 ure Begintyd: 08:30 Interne eksaminators: Prof. T. Majozi Mnr. D.J. de Kock Mnr. A.T. Tolmay Eksterne eksaminator: Mnr. B. du Plessis Metallurgists: Questions

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

education NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (t~t AD12.. ]. \ ['JocliO PotrJleter 12/3.Juf,[.\j;~cen

education NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (t~t AD12.. ]. \ ['JocliO PotrJleter 12/3.Juf,[.\j;~cen education Lefapha la Thuto la Bokone Bophirima Noordwes Departement van Onderwys North West Department of Education NORTH WEST PROVNCE NASONALE SENOR SERTFKAAT (t~t AD12.. ]. \ ['JocliO PotrJleter 12/3.Juf,[.\j;~cen.--_._--_.._.._._...

Nadere informatie

VERSURING VAN 9 VERSURING VAN DIE GROND. Die direkte invloed van die konsentrasie suur

VERSURING VAN 9 VERSURING VAN DIE GROND. Die direkte invloed van die konsentrasie suur 9 DIE GROND Versuring van die grond word hoofsaaklik deur die oksidasie van ammoniumstikstof veroorsaak. Ander faktore soos die bufferkapasiteit van die grond, die kwaliteit van die besproeiingswater en

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Wat is de verhouding tussen de aantallen atomen van de elementen Mg, P en O in magnesiumfosfaat?

Wat is de verhouding tussen de aantallen atomen van de elementen Mg, P en O in magnesiumfosfaat? Chemie Vraag 1 Wat is de verhouding tussen de aantallen atomen van de elementen Mg, P en O in magnesiumfosfaat? 1 : 1 : 4 2 : 1 : 4 2 : 3 : 12 3 : 2 : 8 Chemie: vraag 1 Chemie Vraag 2 Welke

Nadere informatie

Wat is de verhouding tussen de aantallen atomen van de elementen Mg, P en O in magnesiumfosfaat?

Wat is de verhouding tussen de aantallen atomen van de elementen Mg, P en O in magnesiumfosfaat? Chemie Vraag 1 Wat is de verhouding tussen de aantallen atomen van de elementen Mg, P en O in magnesiumfosfaat? 3 : 2 : 8 2 : 3 : 12 2 : 1 : 4 1 : 1 : 4 Chemie: vraag 1 Chemie Vraag 2 Welke

Nadere informatie

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

Hierdie klas strooier is ontwerp met produktiwiteit en veelsydigheid in gedagte, en bied die middelslag- en kommersiële boer, sowel as kontrakteur,

Hierdie klas strooier is ontwerp met produktiwiteit en veelsydigheid in gedagte, en bied die middelslag- en kommersiële boer, sowel as kontrakteur, 7 ProSpread Hierdie klas strooier is ontwerp met produktiwiteit en veelsydigheid in gedagte, en bied die middelslag- en kommersiële boer, sowel as kontrakteur, die ideale opsie vir die verspreiding van

Nadere informatie

Meganiese stelsels en beheer:

Meganiese stelsels en beheer: Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur

Nadere informatie

Tegnologie Vraestel 26 Graad 7 Totaal: 100

Tegnologie Vraestel 26 Graad 7 Totaal: 100 Tegnologie Vraestel 26 Graad 7 Totaal: 100 Vraag 1: Hefbome Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. 1. 'n Hefboom is 'n voorwerp waarmee 'n las verplaas kan word deur druk daarop uit te oefen. 2.

Nadere informatie

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x VIERKANTSVOLTOOIING Jy het al verskeie maniere teëgekom waarmee jy kwadratiese vergelykings kan oplos, en een wat jy dalk nog nie gesien het nie, en wat ook goed werk, staan bekend as vierkantsvoltooiing.

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE 11

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE 11 NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE 11 LANDBOUWETENSKAPPE V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsy. NAME.. SECTION A / AFDELING A QUESTION 1.1 / VRAAG 1.1 QUESTION 1.2 / VRAAG 1.2 QUESTION

Nadere informatie

NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN

NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN GRAAD 9 TOTAAL: 100 VOORWOORD NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN Opsteller: TYD: 2 URE Hierdie vraestel is opgestel volgens die kennis en vaardighede wat in die KABV-dokument vir Graad 9 Natuurwetenskappe

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel aan die leerders duidelik te maak. Leerders moet

Nadere informatie

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1 HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 016 TOTAAL: 150 Eksaminator: P. Olivier INSTRUKSIES: GRAAD 11 VRAESTEL 1 TYD: 3UUR Moderator: E. Loedolff 1. Rond af tot desimale plekke, waar nodig.. n Goedgekeurde

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Oefen opgaven rekenen 4 HAVO bladzijde 1

Oefen opgaven rekenen 4 HAVO bladzijde 1 Oefen opgaven rekenen 4 HAVO bladzijde 1 Opgave 1 uitrekenen en afronden Bij +/- rond je af op het kleinste aantal DECIMALEN, bij x/ rond je af op het kleinste aantal SIGNIFICANTE CIJFERS. Bij gecombineerde

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GR 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) NOVEMER 2010 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/November 2010

Nadere informatie

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Natuurwetenskappe Vraestel 3 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 60 Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Vraag

Nadere informatie

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties

Nadere informatie

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale 1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale 1 KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD DISTRIK

EKURHULENI NOORD DISTRIK EKURHULENI NOORD DISTRIK MEMO TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 60 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE OMGEWING EN

Nadere informatie

Uitwerkingen 3.7.1. Uitwerkingen 3.7.4

Uitwerkingen 3.7.1. Uitwerkingen 3.7.4 Uitwerkingen 3.7.1 1 1,5 12 = 18 eieren 2 3,25 144 = 468 figuurzaagjes 3 25 24 = 600 bierflesjes 4 3,75 20.000 = 75.000 korrels hagelslag 5 2,25 10.000.000 = 22.500.000 zoutkorrels 6 1,5 6 10 23 = 9 10

Nadere informatie

Opgave 1. n = m / M. e 500 mg soda (Na 2CO 3) = 0,00472 mol. Opgave 2. m = n x M

Opgave 1. n = m / M. e 500 mg soda (Na 2CO 3) = 0,00472 mol. Opgave 2. m = n x M Hoofdstuk 8 Rekenen met de mol bladzijde 1 Opgave 1 n = m / M a 64,0 g zuurstofgas (O 2) = 2,00 mol (want n = 64,0 / 32,0) enz b 10,0 g butaan (C 4H 10) = 0,172 mol c 1,00 g suiker (C 12H 22O 11) = 0,00292

Nadere informatie

Uitwerkingen Uitwerkingen 4.3.4

Uitwerkingen Uitwerkingen 4.3.4 Uitwerkingen 4.3.1 1 1,5 12 = 18 eieren 2 3,25 144 = 468 figuurzaagjes 3 25 24 = 600 bierflesjes 4 3,75 20.000 = 75.000 korrels hagelslag 5 2,25 10.000.000 = 22.500.000 zoutkorrels 6 1,5 6 10 23 = 9 10

Nadere informatie

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100 1 Kopiereg voorbehou GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100 Naam: Klas: INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS en SES vrae. Beantwoord AL die vrae op hierdie

Nadere informatie

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE OpenStax-CNX module: m25254 1 Nokke Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum EKURHULENI NOORD DISTRIk 14 NOVEMBER 2017 Graad 8 Memorandum Vak : Sosiale Studies Leerdissipline : Geografie Datum : 14 November 2017 Doel : Toets kennis en interpretasie vermoë Vaardighede : Om die informasie

Nadere informatie

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek: ir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek: Δϕ Δϕ Let op dat Ɛ Δt sodat as ϕ n maksimum is, is Δt n minimum. magnetise vloed (Wb) 4 2 3 4 rotasie Die potensiaalverskil

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

Reaksies in Waterige Oplossings

Reaksies in Waterige Oplossings Reaksies in Waterige Oplssings Definisies KONSEP/BEGRIP Oplssing Suspensie Versadigde plssing Knsentrasie van n plssing Plêre mlekuul Dipl Opls Disssiasie Hidrasie Inisasie Hidrlise Elektrliet Elektrlise

Nadere informatie

Die deeltjies waaruit stowwe saamgestel is

Die deeltjies waaruit stowwe saamgestel is Die deeltjies waaruit stowwe saamgestel is Verbindings Volgens die atoommodel is alle materie uit atome opgebou. Sommige stowwe bevat dieselfde atome, maar verskil in eienskappe. Tafelsout (NaCl) en waterstofchloried

Nadere informatie

Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering

Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering 1. 2 Verskillende tand vorms Inhoud 2. 2 Verskillende pypdrukwiel stelsel eenhede 3. Meganiese teenswaai stop op

Nadere informatie

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.

Nadere informatie

Hoofdstuk 17 Redoxreacties

Hoofdstuk 17 Redoxreacties Hoofdstuk 17 Redoxreacties bladzijde 1 Opgave 1 Bepaal de oxidatiegetallen van alle atomen in: Waterstof H: altijd +1 Zuurstof O: altijd 2 Som ladingen steeds 0 a H 2O H: +1 O: 2 2 x +1 + 2 = 0 b SO 2

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam

Nadere informatie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS 2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan

Nadere informatie

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar Onderwerp 6: Metale en nie-metale Ons gebruik grondstowwe om: produkte te vervaardig ander bruikbare materiale mee te maak Metale = grondstowwe in rotse wat ons uit die aarde myn Rotse wat metale bevat

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie