Hierdie klas strooier is ontwerp met produktiwiteit en veelsydigheid in gedagte, en bied die middelslag- en kommersiële boer, sowel as kontrakteur,

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Hierdie klas strooier is ontwerp met produktiwiteit en veelsydigheid in gedagte, en bied die middelslag- en kommersiële boer, sowel as kontrakteur,"

Transcriptie

1 7 ProSpread

2 Hierdie klas strooier is ontwerp met produktiwiteit en veelsydigheid in gedagte, en bied die middelslag- en kommersiële boer, sowel as kontrakteur, die ideale opsie vir die verspreiding van lae hoeveelhede kunsmis tot hoë hoeveelhede kalk en gips, sowel as middelslag tot hoë hoeveelhede droë organiese materiaal. 8

3 Eienskappe Die hoë-gehalte, geverfde, sagte staalbak- en onderstelkonstruksie is ʼn gesweisde konstruksie van vel- en plaatmetaal terwyl die onderstel van hoë-graad staalpyp vervaardig is om krag en soepelheid te bied tydens werking. Die perfekte haak, haakstelsel maak voorsiening vir ʼn groter mate van beweging in alle rigtings tussen die masjien en die trekker. Die veiligheidsketting op die sleepstang is n voorsorgmaatreël wat geneem is in die geval dat die haak, haakboute of trekkertrekstang breek tydens werking. ʼn Stewige parkeerdomkrag verseker maklike koppelling en loslating van die masjien voor en na werking. Hoë flotasie wiele verbeter die vastrap van die masjien op die lande en verminder kompaksie van grond. ʼn Tandem-wielstelsel is beskikbaar op verskeie modelle. Hierdie stelsel is aan die onderstel gekoppel deur bladvere en verseker eweredige vragverspreiding oor al vier wiele. Die duursame ingevoerde aste is van die hoogste kwaliteit en voldoen aan die CEO en/of Europese standaarde. Losmaakbare aste laat die klant toe om verskillende wielmiddelpunte te hê deur verskillende asgroottes aan en af te kan bout. Dit verbeter ook die praktiese aspekte van logistieke wanneer die pad en vrag regulasies inbreuk maak op die ontwerp van die masjien. ʼn Agterstuuras is beskibaar op verskeie modelle en laat nog meer beweegbaarheid toe wanneer daar op die lande gedraai word. Hidrolies-geremde aste is beskibaar op verskeie modelle. Die S-vormige trekstang laat n skerper draaisirkel toe en verseker meer en verhoogde vaartbelyne beweegbaarheid. Dit beskerm ook alle hidroliese pype en elektriese kabels en verbeter terselfdetyd die estetika en ontwerp. ʼn Inspeksievenster word aan die voorkant van die masjien geplaas, wat toelaat dat die operateur die inhoud en volume van die materiaal in die opvangbak kan sien tydens werking. ʼn Inspeksieleer is beskikbaar op verskeie modelle en laat die operateur toe om toegang te verkry tot die vangbak en dit veilig en maklik te inspekteur. Die geïntegreerde staal sif is in staat om vreemde voorwerpe van 65mm en groter in deursnee te verwyder, wat skade aan die verspreidingsmeganismes kan veroorsaak. ʼn ISOBUS enkelkanaalstel is beskikbaar op verskeie modelle, met n plug and play opsie wat sal integreer met enige trekker wat ʼn ISOBUS kan gebruik. Hierdie stelsel beheer die ketting vervoerbandspoed en op sy beurt die toedieningskoers. ʼn ISOBUS dubbelkanaalstel is beskikbaar op verskeie modelle. Hierdie stelsel beheer die draaierspoed sowel as die kettingvervoerbandspoed, wat op sy beurt die hoeveelheid en verspreidingspatroon beheer. ʼn Lig- en kamerapakket is beskikbaar op verskeie modelle, en laat die masjien toe om op nasionale paaie gebruik te word. Die pakket sluit twee kameras in en bestaan uit hoë intensiteit LED spreiligte, wat stategies aan die agterkant van die masjien geplaas is om lig te verskaf gedurende nagbedrywighede. Opsionele Eienskappe Die 3CR12-bakkonstruksie het ʼn langer lewensduur as sagte staal en word gebruik met effens wegvreetbare materiale in natter klimate waar roes- en wegvreting algemeen is. Die 304-vlekvryestaalbak word meestal in kusgebiede gebruik waar hoogs wegvreetbare materiale toegedien word. (304 vlekvrye staal hou tot 20 keer langer as sagte staal) ʼn Losstaande hidroliese kragtoevoerpak word gebruik om voldoende olievloei te voorsien na die verskeie hidroliese stelsel op die masjien, sou die trekker se hidroliese stelsels onvoldoende wees. Die agterste belt aanhegsel is ʼn ideale oplossing vir die strookplasing. ʼn Boord/wingerd verspreidingstel word gebruik om materiaal te versprei onder bome en wingerde sonder om materiaal direk agter die strooier te plaas waar dit nie benodig word nie. 9 As gevolg van Radium Engineering se volgehoue produk ontwikkelings proses behou Radium die reg om spesifikasies te verander sonder vooraf kennisgewing

4 Deurwydte van 730mm, Verstelbare agterdeur & Stewige kettingvervoerstselsel Verstelbare hoë-werkverrigting hidroliese spinnermotors & Spinnermotors aan bokant gemonteer Kragtige drie-spoed grondaangedrewe ratkas / Veranderbare dryfratkas Geveerde trekstang Gull Wing Staalkabinette Verstelbare deflekteerplate As gevolg van Radium Engineering se volgehoue produk ontwikkelings proses behou Radium die reg om spesifikasies te verander sonder vooraf kennisgewing 10

5 I H I A Enkel As Model D C B F J H A G E Dubbel As Model F B C D J G E 11 As gevolg van Radium Engineering se volgehoue produk ontwikkelings proses behou Radium die reg om spesifikasies te verander sonder vooraf kennisgewing

6 MODEL 8.0G 8.0GTD 8.0HTD 10.0G VRAG KAPASITEIT (kg) KAPASITEIT (m³) 6,5 6,5 6, ,5 15 LEË GEWIG (kg) OLIE VLOEI (l/min) Spoed Grondaangedrywe Ratkas 10.0HS 10.0HT 12.0HS 12.0HT 15.0HT STD STD NA STD NA NA NA NA NA NA Hidrolies Ratkas (Ratio) OPT NA 22:1 NA 22:1 22:1 22:1 22:1 22:1 22:1 as (mm) x x80 2x90 2x120 WIELE 2 x 500/60-480/80 R /80 R 34 2 x 560/60 R 2 x 560/60 R 4 x 500/50-2 x 600/ x 500/60- Spesifikasies 4 x 500/60 R AANBEVEELDE TREKKER (hp/kw) 130/97 130/97 130/97 130/97 165/ / / / / /223 AS suspensie N/A N/A N/A N/A N/A STD N/A STD STD STD Agterstuuras N/A N/A N/A N/A N/A N/A N/A N/A STD STD Inspeksieleer N/A N/A N/A N/A STD STD STD STD STD STD Inspeksievenster N/A N/A N/A N/A STD STD STD STD STD STD Geveerde trekstang OPT OPT OPT OPT STD STD STD STD STD STD geïntegreerde staal rooster OPT OPT OPT OPT OPT OPT OPT OPT STD STD ISOBUS enkelkanaalstel N/A N/A N/A N/A OPT OPT OPT OPT N/A N/A ISOBUS dubbelkanaalstel N/A N/A N/A N/A OPT OPT OPT OPT STD STD Lig- en kamerapakket N/A N/A N/A N/A OPT OPT OPT OPT STD STD A - TOTALE lengte (mm) B - sleepstang lengte (mm) C - BIN lengte (mm) D - REAR SECTION lengte (mm) E - OVERALL WYDTE (mm) F - DROM WYDTE (mm) G - WIELMIDDELPUNTE (mm) H - TOTALE HOOGTE (mm) I - haak HOOGTE (mm) 457±50 538±50 538±50 495±50 491±50 459±50 530±50 462±50 452±50 575±50 J - AS HOOGTE (mm) HT 4 x 600/55 R 26.5 As gevolg van Radium Engineering se volgehoue produk ontwikkelings proses behou Radium die reg om spesifikasies te verander sonder vooraf kennisgewing 12

Landboutoerusting Vanaf 1965

Landboutoerusting Vanaf 1965 Landboutoerusting Vanaf 1965 1965 1970 1976 1980 1983 1989 1991 1994 1998 2000 2002 2008 2010 2014 2015 2016 Johan Roest skep sy eerste veeskaal Mike Roest stel die eerste koringplanter bekend Radium Engineering

Nadere informatie

Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering

Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering 1. 2 Verskillende tand vorms Inhoud 2. 2 Verskillende pypdrukwiel stelsel eenhede 3. Meganiese teenswaai stop op

Nadere informatie

Meganiese stelsels en beheer:

Meganiese stelsels en beheer: Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur

Nadere informatie

Vlotterklep Eienskappe:

Vlotterklep Eienskappe: Indeks 1) Trogtek Waarborg 2) Vlotter Eienskappe 3) Vlotterkleppe 4) Vlotter Onderdele 5) Vlotter Samestelling 6) Klein Waterkrip 7) Klein Voerbak 8) Lekbakke 9) Skaap krippe 10) Bees krippe 11) Wild krippe

Nadere informatie

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Hier is meer by https://ignitioncoin.org - die Ignition Coin Projek :: Inleiding :: Die Ignition Netwerk en sy netwerk

Nadere informatie

Elektriese Stroombane

Elektriese Stroombane Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand

Nadere informatie

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014 MBA BOLAND Concordiastr/St. 23 Suider Paarl Posbus/PO Box 1402, Suider-Paarl 7624 Tel. (021) 863 3330 Faks/Fax (021) 863 3331/086 6178 797 E-Pos/E-Mail safety @mbaboland.org.za www.mbaboland.org.za Gestig

Nadere informatie

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE OpenStax-CNX module: m25254 1 Nokke Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING

Nadere informatie

Kuilvoer foelie Produk inligting

Kuilvoer foelie Produk inligting Kuilvoer foelie Produk inligting D EN AF www.krone.de Kuilvoer foelie Produk inligting Aanbeveel vir KRONE Pers-verpakking kombinasies KRONE excellent Slide high-end kuilvoer foelies Die KRONE excellent

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD DISTRIK

EKURHULENI NOORD DISTRIK EKURHULENI NOORD DISTRIK MEMO TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 60 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE OMGEWING EN

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

CINTSA LEEFSTYL SPESIFIKASIE SKEDULE

CINTSA LEEFSTYL SPESIFIKASIE SKEDULE CINTSA LEEFSTYL SPESIFIKASIE SKEDULE 1. VOORLOPIG EN ALGEMEEN Die Konstruksie van die Geboue sal in ooreenstemming met die SABS 10400, die Nasionale Bou Regulasie, vereistes van Die Plaaslike Owerheid

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 SIVIELE TEGNOLOGIE MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye. Siviele Tegnologie 2 VRAAG 1 1.1 1.1.1 (4) 1.1.2 (4) (4) 1.2 1.2.1 Sand Sement / kalk Water

Nadere informatie

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte OpenStax-CNX module: m25250 1 Katrolle en ratte Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE

Nadere informatie

Stelletjie Brosjure: Somer / Herfs 2017

Stelletjie Brosjure: Somer / Herfs 2017 Jireh Electronics het n visie om sosiale waarde by te voeg tot die jeug van Afrika, deur die verskaffing van opvoedkundige instrumente, wat deur hulle praktiese applikasie verbeterde lewenstegnieke kweek,

Nadere informatie

VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS

VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS Baie geluk met die aanskaf van die VLAMBRAAIER. Dit sal u baie jare van lekker vlambraai voorsien. Lees asseblief die gebruiksaanwysing deeglik deur en volg die instruksies

Nadere informatie

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar Onderwerp 6: Metale en nie-metale Ons gebruik grondstowwe om: produkte te vervaardig ander bruikbare materiale mee te maak Metale = grondstowwe in rotse wat ons uit die aarde myn Rotse wat metale bevat

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings en 10 bladsye: 1.1 Afdeling A: Kortvrae

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013) VRAAG 1: WET OP BEROEPSGESONDHEID-EN-VEILIGHEIDSWET

Nadere informatie

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING DOEL Om die Fotografiese student in staat te stel om met die behulp van Elektroniese flitse n Hoё toon beligting opstelling in die ateljee te bewerkstellig.

Nadere informatie

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

Suidwestelike Karookom Gaseksplorasieprojek Oppervlakwatervoorsiening Fase 1 & Fase 2

Suidwestelike Karookom Gaseksplorasieprojek Oppervlakwatervoorsiening Fase 1 & Fase 2 Suidwestelike Karookom Gaseksplorasieprojek Oppervlakwatervoorsiening Fase 1 & Fase 2 BEKNOPTE OORSIG Kliënt: Shell South Africa Upstream B.V. Finale Verslag RHDHV Verwysing: W01.JNB.000578 Weergawe: Finaal

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUTEGNOLOGIE NOVEMBER 2008 MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. Landboutegnologie 2 DoE/November 2008 AFDELING A VRAAG 1 1.1 C 1.2

Nadere informatie

BESTUURSLISENSIE HANDBOEK

BESTUURSLISENSIE HANDBOEK BESTUURSLISENSIE HANDBOEK Wanneer jy hierdie boek bestudeer het, vra by die bank om die toets af te lê moenie vergeet om R30.00 te betaal nie! DIE BEHEERMEGANISMES VAN DIE VOERTUIG Laat ons begin met die

Nadere informatie

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties

Nadere informatie

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

3-6 MAANDE BABAPROGRAM 3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...

Nadere informatie

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE

Nadere informatie

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses 1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

GEBRUIK VAN ELEKTRIESE MOTORs - WAT Sê DIE NAAMPLAATJIE OOR DIE PRODUK?

GEBRUIK VAN ELEKTRIESE MOTORs - WAT Sê DIE NAAMPLAATJIE OOR DIE PRODUK? GEBRUIK VAN ELEKTRIESE MOTORs WAT Sê DIE NAAMPLAATJIE OOR DIE PRODUK? The information label fixed to an electrical motor provides very important information on the physical and operational aspects of the

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 SIVIELE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 SIVIELE TEGNOLOGIE MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 SIVIELE TEGNOLOGIE MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. 2 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA FORMULES vir TOTALE BUITE OPPERVLAKTE van driedimensionele figure Ons gaan nou leer hoe om formules vir die buite-oppervlaktes van voorwerpe te formuleer, maar voordat ons dit doen moet ons eers kyk na

Nadere informatie

Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5

Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5 Fisiese Wetenskappe Vraestel 2 Memorandum Vraag 1 1.1 Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5 Vraag 2 2.1 D Algemene formule vir alkane is C n H 2n+2..

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls Morsjorsie Reëls Die Doel van Skool Reëls Die Doel van Skool Reëls En hoekom Jy as Ouer daarby moet hou... 1. Skool Reëls is ontwerp om 'n skool meer effektief en doeltreffend te maak. 2. Skoolreëls word

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

Energie en verandering

Energie en verandering Hoofstuk 5 Energie en verandering Soorte energie Ons het reeds in Gr 4 geleer van verskillende vorms of soorte energie. Chemiese energie Bewegingsenergie ( n ander naam daarvoor is kinetiese energie) Elektrisiese

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 SIVIELE TEGNOLOGIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 SIVIELE TEGNOLOGIE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 SIVIELE TEGNOLOGIE PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *MLITA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, insluitende

Nadere informatie

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening Handleiding 6 Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening rekening 1 GKSA - Hoe om n Twitter-reekening te skep en bestuur 6.1 INLEIDING 6.1.1 Twitter Twitter is ʼn sosiale netwerk- en mikro-blogdiens blogdiens

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA Handleiding 2 Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 1 GKSA 2.1.1 INLEIDING Die World Wide Web (www) het ʼn inligtinggebaseerde samelewing geskep, waar beheer oor inligting in die hande van die

Nadere informatie

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing. GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 1. 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. a) Ons hoofbron van energie is plante. b) Daar bestaan net een soort energie. c) Energie word in plante gestoor.

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Die Voortrekkers Transvaal

Die Voortrekkers Transvaal Die Voortrekkers Transvaal VLOTVAART REËLS 1. DELE VAN VLOT 1.1 Aangesien veiligheid van die uiterste belang is, moet aan die onderstreepte vereistes voldoen word. Die ander voorskrifte dien as riglyn

Nadere informatie

Wiskunde Graad 4. November 2016

Wiskunde Graad 4. November 2016 1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14

Nadere informatie

DRIEHOEK VAN LIG. Kamera Knapie sê. Dis Maklik!!

DRIEHOEK VAN LIG. Kamera Knapie sê. Dis Maklik!! Kamera Knapie sê DRIEHOEK VAN LIG Dis Maklik!! EXPOSURE (BLOOTSTELLING) ISO Deel 1 Lens opening (Aperture) Deel 2 Sluiterspoed (Shutter speed) Deel 3 ISO Deel 4 Driehoeks verhouding Samesteller en aanbieder

Nadere informatie

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK AANGEGAAN TUSSEN HUGO LAMBRECHTS MUSIEKSENTRUM POSBUS 68 PAROW 7499 Tel: 021 939 9105 Faks: 021 939 9123 / 086 751 0778 E-pos: finance@hugolambrechts.co.za EN HIERIN

Nadere informatie

Huishoudelike GoedereAfdeling

Huishoudelike GoedereAfdeling PRODUK LIMIET VERGELYKING VIR DIE KLIENT SE GEBRUIK BESTAANDE AGRIPLUS EN NUWE PERSOONLIKE LYNE GROEPSKEMA POLISBEWOORDING (GREENBOX) HIERMEE VERGELYKING TUSSEN DIE PERSOONLIKE PRODUK GEDEELTE VAN DIE

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

JUNIE-EKSAMEN 2014 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 1/1 MEMORANDUM GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN 2014 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 1/1 MEMORANDUM GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 1/1 MEMORANDUM GRAAD 12 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 15132 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 2233 Faks : 086

Nadere informatie

WAARSKUWINGS VOORSORGMAATREËLS

WAARSKUWINGS VOORSORGMAATREËLS CROP GUARD LABEL WAARSKUWINGS Onthoudings periode: Laat 43 dae toe tussen laaste toediening en oes van citrus. Laat 42 dae toe tussen laaste toediening en oes van blaarslaai. Laat 41 dae toe tussen laaste

Nadere informatie

GEBRUIKERSHANDLEIDING

GEBRUIKERSHANDLEIDING GEBRUIKERSHANDLEIDING Voorwoord Voordat jy begin ("CFM") Om ongelukke te voorkom as gevolg van verkeerde gebruik en ten einde die verlangde effek te behaal, moet die gebruiker die volgende noukeurig deurlees:

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015 NAAM: SKOOL: KRING: PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

Oorsig. Module 3.1 Netwerke. Wat is n netwerk? Redes vir netwerke. Redes vir netwerke. Redes vir netwerke

Oorsig. Module 3.1 Netwerke. Wat is n netwerk? Redes vir netwerke. Redes vir netwerke. Redes vir netwerke Module 3.1 Netwerke Oorsig Wat is n netwerk? Voordele van netwerke Komponente van n netwerk Tipes netwerke Kliënt-bediener vs. eweknie netwerke Toegangsbeheer in netwerke Wat is n netwerk? As twee of meer

Nadere informatie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal

Nadere informatie

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY AGTERGROND Gebore 1972 in Vredendal. Word groot op Molsvlei, kommunale plaas in dorre Namakwaland. Verwerf Landbou Diploma op Kromme Rhee 1992. Eerste vaste werk

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUTEGNOLOGIE FEBRUARIE/MAART 2010 MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Landboutegnologie 2 AFDELING A VRAAG 1 1.1 B 1.2 A 1.3 A 1.4

Nadere informatie

Vlotheid en intonasie

Vlotheid en intonasie Vlotheid en intonasie Marlene van der Berg 5/20/2012 2 Vlotheid Die gebrek aan vaardigheid in swak lesers is bewys deur hul stadige, hakkelrige en inkonsekwente tempo, swak frasering; en onvoldoende intonasie

Nadere informatie

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone Wildbyvoeding se voor- en nadele Craig Shepstone 083 305 1380 Byvoeding Aanvullende voeding van wild: om goeie diereprestasie te verseker en nutriënt wanbalanse en tekorte te voorkom Winsgewendheid van

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

Opgradering van Oracle PeopleSoft Studente-, Finansies-, HR- en CRM- stelsels. 1. Agtergrond

Opgradering van Oracle PeopleSoft Studente-, Finansies-, HR- en CRM- stelsels. 1. Agtergrond Opgradering van Oracle PeopleSoft Studente-, Finansies-, HR- en CRM- stelsels Deur Inligtingtegnologiediens Gepubliseer op 02 Mei 2012 1. Agtergrond Die onlangse opgradering van die bogenoemde IT-stelsels

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

Memorandum Vraebank min

Memorandum Vraebank min Memorandum Vraebank 2016. 1. 30min 2. Jeug/Youth 9-15 Kadette / Cadets 16-17 (15) Juniors / Juniors 18-20 (17) Seniors / Seniors 20 ouer 3. Vals 4. Waar 5. Vals 6. Vals 7. Voltooi greep suksesvol verdien

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

TEGNOLOGIE. Graad 9. Leerder Onderwyser. Stelsels en Beheer (Meganismes) Hoërskool Gerrit Maritz Distrik D15

TEGNOLOGIE. Graad 9. Leerder Onderwyser. Stelsels en Beheer (Meganismes) Hoërskool Gerrit Maritz Distrik D15 TEGNOLOGIE Stelsels en Beheer (Meganismes) Hoërskool Gerrit Maritz Distrik D15 2009 Graad 9 Leerder Onderwyser BEKWAAMHEIDSTAAK In hierdie module gaan jy 'n meganisme ontwerp en maak om Thabo te help om

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVERSITEIT STELLENBOSCH BEKENDMAKINGSVORM Die doel van hierdie vorm is die bekendmaking van inligting oor 'n nuwe sakeidee of innovasie aan die Universiteit. Dit sal die Universiteit in staat stel om

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

CLOSTRIDIUM BOTULINUM CLOSTRIDIUM BOTULINUM Annelien Pienaar Ek het onlangs n praatjie op Pretoria Fm gedoen oor Bottellering en gehoor van n mamma wat ver swanger was en die baba verloor het omdat sy gebottelde aartappelslaai

Nadere informatie

Hoofstuk 12 Filters. Die Lae Deurlaatfilter 12-1

Hoofstuk 12 Filters. Die Lae Deurlaatfilter 12-1 1 Hoofstuk 12 Filters Filters is elektriese stroombane wat seine van sekere frekwensies deurlaat terwyl seine van ander frekwensies geblokkeer word. Hulle kan byvoorbeeld gebruik word om seine deur te

Nadere informatie

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) (a) Omtrek: i. Meet die omtrek van die sirkel met n toutjie: _ ii. Meet die radius met n liniaal. iii. Gebruik nou die

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies

Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies Tegnologie Vraestel 8 Graad 7 Tyd: 1 uur Totaal: 40 Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies Vraag 1: Terme Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B: Kolom A Kolom B 1.1 Tekstiel

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D10055661-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 5 JUNIE 2013

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL INDEKS BL.2 AGTERGROND BL.3 BL.5 VOORKEUR VERSKAFFER KONTAK BESONDERHEDE S.A.Timber Groep Agtergrond Die S.A.Timber Groep is gestig in 1943, in dieselfde jaar het Dr.

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2 MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD 2006 Lewenswetenskappe - V 2 2 AFDELING A 1.1 1.1.1 A 1.1.2 B 1.1.3 D 1.1.4 C 1.1.5 B 1.1.6 D 1.2 1.2.1 Kompetitsie 1.2.2 Habitat 1.2.3 Fungi/bakterieë 1.2.4 Indringer/Eksoties

Nadere informatie

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne: n Getallesin bestaan altyd uit die volgende: 1. Syfers of getalle; bv. 23; 567; 3,245; ens. 2. Bewerkingsteken; bv. 3. Verwantskap teken; bv. Getallesinne Ons kry twee soorte getallesinne: 1. Oop getallesin

Nadere informatie

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk

Nadere informatie

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte Die verskillende intermolekulêre kragte is die volgende: Intermolekulêre kragte Ioon geïnduseerde Dipool geïnduseerde Geïnduseerde (dispersie- of Londonkragte) Ioon- Dipool Waterstofbindings (spesiale

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die

Nadere informatie

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie