Fotosintese en Respirasie
|
|
|
- Marina Koster
- 9 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Natuurwetenskappe Graad 8 Afdeling 1 Fotosintese en Respirasie Fotosintese en respirasie kan as teenoorgestelde prosesse onderskei word. Een proses se produkte vorm die reaktante van die teenoorgestelde proses. In die proses wat bekend staan as fotosintese maak selle gebruik van koolstofdioksied om voedsel te produseer en skei suurstof af as n byproduk. In die proses bekend as respirasie maak selle gebruik van suurstof om energie te vervaardig en koolstofdioksied word afgeskei as n byproduk. Fotosintese In n ekostelsel is alle lewende organismes afhanklik van energie om te bly voortbestaan. n Belangrike bron van energie is die son wat energie verskaf in die vorm van lig. Die opvang van die son se energie Organismes benodig n konstante voorraad van energie om voort te bestaan. Primêre bron van energie is die son. Alle diere verkry energie uit voedsel, verskaf deur ander diere (direkte proses) of plante (indirekte proses). Aangesien plante nie ander lewende wesens eet vir energie nie, word energie in plante vas gevang deur fotosintese. Bio-energetika Dit is die studie van alle energie-omsettings in lewende selle. Alle energie-omsettings prosesse maak deel uit van twee basiese metaboliese bane nl. Anaboliese proses Opbou Fotosintese Kataboliese proses Afbreek Selrespirasie 1
2 Outotrowe Groen plante wat hul eie voedsel deur middel van fotosintese maak. Heterotrowe Organismes wat nie hul eie voedsel kan vervaardig nie en moet ander organismes eet om energie te kry. Wat is fotosintese? Fotosintese is die proses waarin groen plante in n reeks chemiese reaksies stralingsenergie van die son (sonlig) saam met koolstofdioksied en water gebruik om glukose (suiker en koolhidrate) te produseer deur om dit op te vang in chloroplaste. Suurstof word as byproduk (neweproduk) vervaardig. 2
3 Chloroplaste is strukture wat in blare en stamme van plante gevind word en bevat n groen pigment wat as chlorofil bekend staan. Die funksie van chlorofil is om die son se stralingsenergie vas te vang en dit dan om te skakel in glukose ( n vorm van suiker en koolhidrate). Die glukose word in die plant gestoor as stysel, wat dus die gestoorde energie is. Uit die glukose word onder andere stysel en sellulose vervaardig wat dus die groei van die plant bevorder en prosesse soos voortplanting verseker. Vereistes vir Fotosintese: Chlorofil in chloroplaste Koolstofdioksied (CO 2 ) n gas verkry uit die atmosfeer Water (H 2 O) (uit die grond of reën) Lig vanaf die son Ensieme Chlorofil Energie + Koolstofdioksied (CO 2 ) + Water (H 2 O) Glukose (C 6 H 12 O 6 )+ Suurstof (O 2 ) Sonlig Reaktante Hoofproduk + Byproduk Dit is 'n anaboliese proses 'n Opbouende proses Stysel word gevorm as die stralingsenergie van die son na chemiese potensiële energie omgeskakel word. Hoe bereik die nodige faktore die blare? Produkte van Fotosintese: O 2 Suurstof Koolhidrate C 6 H 12 O 6 C 6 3
4 Belangrikheid van Fotosintese: Voorsien energie aan alle lewende organismes Om die korrekte balans tussen suurstof en koolstofdioksied in die atmosfeer te verkry Proses van Fotosintese Fotosintese is n twee fase proses nl. Die Ligfase Lig afhanklike fase Vind slegs plaas in afwesigheid van sonlig Benodig sonlig Vind plaas in die granum van chloroplaste Chlorofil absorbeer die sonlig-energie Van die energie word gebruik om ATP (energie draers) te vorm, wat watermolekules in waterstof en suurstof verdeel Die Donkerfase Lig-onafhanklike fase Kan in aanwesigheid of afwesigheid van lig plaasvind Die donkerfase is afhanklik van die ligfase omdat dit daarop volg Is direk na ligfase Vind in die stroma van die chloroplaste plaas Koolstofdioksied vanuit die atmosfeer, gaan die blaar binne deur die stomata en kombineer met die hoë-energie-waterstofatome Dit vorm koolhidrate In hierdie proses word die energie vanaf die ATP, wat tydens die ligfase gemaak is, gebruik 4
5 Let wel: Die donkerfase sal nie plaasvind in die nag nie dan gebruik plante suurstof en produseer koolstofdioksied, nes mense. Die donkerfase vind plaas bv. in skaduwee. Faktore wat die Tempo van Fotosintese beïnvloed: Ligintensiteit Temperatuur Koolstofdioksied konsentrasie Ligintensiteit: By die optimum temperatuur (25 C) Neem die tempo van fotosintese toe namate die ligintensiteit toeneem Temperatuur: Die optimum temperatuur van fotosintese is 25 C Terwyl die temperatuur van 10 C tot 25 C styg, sal die tempo van fotosintese ook toeneem As temperatuur hoër styg sal die tempo afneem Koolstofdioksied konsentrasie: Soos die CO2 konsentrasie toeneem, styg die tempo van fotosintese ook Eksperimente vir fotosintese Toets of stysel geproduseer is in n groen blaar wanneer dit aan sonlig blootgestel is tydens die proses genaamd Fotosintese Benodighede Potplant met sagte groen blare Tinfoelie Beker Proefbuis Etanol/brandspiritus Drupper bottel met jodium-oplossing Bunsenbrander/spiritus brander Tangetjie Petribakkie Wit oppervlakte soos bv. n teël 5
6 Deel 1: Toets of stysel geproduseer is tydens Fotosintese Stap 1 Ontstysel die plant deur die potplant in n donker kabinet te plaas vir 48 tot 72 uur Verwyder n blaar van die ontstyselde plant Neem die blaar en kook dit in n beker water vir ongeveer 5 minute om die sellulose wand af te breek en die jodium-oplossing dit kan penetreer Stap 2 Haal die blaar uit die beker kookwater met n tangetjie en plaas dit in die proefbuis Die proefbuis waarin die blaar geplaas is, moet gevul word met alkohol om die chlorofil uit die blaar te verwyder Plaas die proefbuis wat die blaar met alkohol bevat in n glas beker met water en verhit die beker. Die chlorofil sal in die alkohol oplos en die alkohol sal dan groen verkleur Stap 3 Haal die blaar uit die alkohol en spoel dit onder warm water af sodat oorblywende alkohol verwyder is. Die blaar sal wit verkleur en hard voel Stap 4 Sprei die blaar oop terwyl dit op die petribakkie geplaas word. Plaas dan n paar Jodium-oplossing druppels (bruin kleurig) op die blaar en laat dit staan vir n paar minute. Die blaar sal oranje-bruin verkleur, dieselfde kleur as die Jodium-oplossing. Dit is n aanduiding dat daar geen stysel in die blaar is nie en dat die toets vir stysel negatief is. Indien dieselfde eksperiment uitgevoer sou word sonder om die plant se blaar te ontstysel behoort die resultaat te toon dat die blaar blou-swart verkleur deurdat die toets vir stysel positief is en daar stysel in die blaar teenwoordig is. Die teenwoordigheid van stysel in blare is n aanduiding dat fotosintese plaasvind. Let wel: Veranderlikes wat in die eksperiment gekontroleer moet word sluit in Water - verseker dat genoeg water vir die plant gegee word Koolstofdioksied daar moet nie oormatig koolstofdioksied toegedien word nie, aangesien die plant dit moet kan absorbeer 6
7 Deel 2: Toets of sonlig belangrik is vir Fotosintese Daar is in deel 1 van die eksperiment vasgestel dat daar geen stysel in die blaar teenwoordig is nie. Nou kan die volgende stappe plaasvind met die gebruik van n nuwe blaar van die plant in die potplant. Doel van die eksperiment Om vas te stel of groen blare aan n plant wel stysel produseer tydens blootstelling aan sonlig. Hipotese Stysel word in groen blare geproduseer wanneer dit blootgestel is in sonlig. Metode Bedek n gedeelte van die blaar in die potplant met tinfoelie. Geen lig moet die gedeelte kan bereik nie. n Skuifspeld kan gebruik word om te verhoed dat dit rondskuif en lig deur dring. Plaas die blaar in die son vir ten minste 5 ure sodat dit kan fotosinteer en stysel produseer Verwyder die blaar met die tinfoelie nadat dit in die son gestaan het en toets die blaar vir stysel teenwoordigheid Resultate Die gedeelte wat bedek was met foelie het oranje-bruin gebly, nadat 'n paar jodiumoplossing druppels daarop gedrup is. Die gedeelte wat blootgestel was aan lig het blouswart verander. 7
8 Gevolgtrekking Die gevolgtrekking is dat die plant het sonlig nodig om te fotosinteer en dus word stysel in die plant tydens die proses geproduseer. Bespreking Tydens fotosintese absorbeer chlorofil in groen plante die son se stralingsenergie en skakel dit om in glukose. Koolstofdioksied gevind in die atmosfeer sowel as water wat opgeneem word deur die plant se wortels word ook vereis deur die plant sodat die proses voltooi kan word. Die hoof produk wat gevorm word, is glukose en dit word weer in stysel omgeskakel. Die bewyse dat fotosintese wel plaasvind is vasgestel in die eksperiment deur die blou-swart verkleuring van die blaar wanneer jodium-oplossing druppels op die blare geplaas is, aangesien jodium n chemikalie is wat gebruik word om die teenwoordigheid van stysel te toets en blou-swart verkleuring n positiewe aanduiding is. Sien verwysing na die skryf van eksperimentele verslag om n wetenskaplike metode, waarneming, hipotese, ondersoek, analise en gevolgtrekking. Klik op hierdie skakel op ASP-Skool ensiklopedie 8
9 Respirasie Groen plante vervaardig voedsel deur van die son se stralingsenergie gebruik te maak en soos bespreek, staan dit bekend as fotosintese. Die voedsel wat vervaardig is deur plante word in die volgende proses bespreek, nl. respirasie. Respirasie is die proses waardeur energie vrygestel word deur suurstof gas op te neem om energieryke voedingstowwe (bv. suiker-glukose) af te breek. Koolstofdioksied en water word in die proses vrygestel as neweprodukte/byprodukte. Dit wil sê die reeks chemiese reaksies wat plaasvind in plante en diere wanneer die potensiële energie gestoor in hulle vrygestel word. Die mitochondria is die struktuur in plant- en dierselle van n liggaam wat verantwoordelik is vir respirasie om plaas te vind. Glukose (C 6 H 12 O 6 ) + Suurstof (O 2 ) Energie + Koolstofdioksied (CO 2 ) + Water (H 2 O) Reaktante Hoofproduk + Byprodukte Dit is duidelik dat fotosintese en respirasie komplimentêre prosesse is. Die suurstof wat deur plante tydens fotosintese as n byproduk vrygestel is word weer deur plante en diere opgeneem tydens respirasie. Die koolstofdioksied wat deur plante en diere as n byproduk vrygesel is tydens respirasie, word opgeneem deur plante tydens fotosintese. Die twee prosesse is belangrik om die balans van suurstof en koolstofdioksied in die atmosfeer te handhaaf. Koolstofdioksied word in die atmosfeer teruggeplaas wanneer n dier uitasem. 9
10 Eksperimente vir die teenwoordigheid van koolstofdioksied in uitgeasemde lug Die kalkwater toets n Algemene toets vir die teenwoordigheid van suurstof is die kalkwater toets: Kalkwater word melkerig in die teenwoordigheid van suurstof. Berei die Kalkwater voor deur n eetlepel Kalsiumhidroksied in n glasfles te plaas. Vul die res van die glasfles met water. Plaas n deksel op die glasfles en skud die mengsel deeglik sodat dit oplos. Laat die mengsel vir n paar uur rus totdat dit helder en deurskynend lyk. Deel 1: Toets vir koolstofdioksied in uitgeasemde lug Benodighede Strooitjie Kalsiumhidroksied (gebluste kalk) Ca(OH) 2 Glasfles met n deksel Proefbuis of glasbeker Metode Gooi die kalkwater in n proefbuis Gebruik n strooitjie om stadig asem in die kalkwater te blaas. Let op dat dit nie gedrink moet word nie aangesien kalsiumhidroksied n sterk basis is en met sure sal reageer en negatief sal werk op die vel, oë, asemhalingstelsel en kan lei tot diarree. Waarneming Die helder kalkwater word melkerig Dit gebeur a.g.v. die respirasieproses tydens uitaseming waar koolstofdioksied vrygestel word as n byproduk. Daar vind n chemiese reaksie (verbinding) tussen die koolstofdioksied (CO 2 ) wat uitgeasem is en die water (H 2 O) in die kalsiumhidroksied Ca(OH) 2 mengsel en die kalk wat verkleur na n melkerige voorkoms is n visuele aanduiding van die reaksie. Die asemhalingstelsel is so ontwikkel dat dit verhoed dat koolstofdioksied (wat n byproduk van die respirasieproses is) bloed in die liggaam vergiftig wanneer dit met water in die bloed sou verbind tydens uit-asemhaling. Deel 2: Bewyse dat lewende organismes koolstofdioksied uitasem tydens respirasie Benodighede Klein diertjies bv. slakke, sprinkane, sywurms en kakkerlakke Proefbuis (x3) Kalkwater (voorberei soos verduidelik in deel 1) Rubber stopper Prestik of Vaseline n Leë teesakkie (moeseliensakkie kan gebruik word as diertjies bietjie groter is) 10
11 Metode Neem 3 proefbuise en merk elkeen onderskeidelik A, B en C Vul elk met helder kalkwater Plaas vyf van dieselfde soort diertjies in n leë teesakkie en n volgende vyf van dieselfde soort in n ander leë teesakkie. Bind elke teesakkie toe met n toutjie en merk elk onderskeidelik A en B. Laat teesakkies bo die proefbuise met bypassende letters hang en plaas dit dan in die kalkwater. Proefbuis C sal geen sakkie bevat nie. Verseël elke proefbuis met rubber stoppers en seel dit met Prestik of Vaseline Laat die apparaat vir 3 ure staan Waarneming Die afhanklike veranderlike is die helder kalkwater Die onafhanklike veranderlike is proefbuise (met of sonder diertjies) Die gekontroleerde veranderlikes is Dieselfde soort diertjies gebruik Dieselfde grootte proefbuise Dieselfde hoeveelheid en konsekwentheid kalkwater gebruik in die drie proefbuise Al drie proefbuis apparate moet vir dieselfde tydsduur gelaat word Die apparate moet in dieselfde omgewing gehou word Proefbuis C dien as n kontrole om die resultate te vergelyk van die eksperiment met slegs kalkwater en die verandering wat plaasvind met diertjies in die water Die apparate is lugdig omdat dit die teenwoordigheid van koolstofdioksied aanwys. Soos reeds gestipuleer, helder kalkwater verskyn melkerig in die teenwoordigheid van koolstofdioksied. Dit is noodsaaklik om te verseker dat die proefbuise lugdig is om te verhoed dat gasse die proefbuise sal binnedring of verlaat, wat die veranderlikes sal alter en die resultate moontlik kan verander nie. Lewende organismes produseer koolstofdioksied wanneer hulle respireer. Dus proefbuis A en B se kalkwater verkleur vanaf helder na melkerig en proefbuis C bly onveranderd helder/deursigtig. Die eksperiment moet herhaal word sodat daar wetenskaplik vasgestel kan word dat die resultate sonder twyfel korrek is. Daar moet opgelet word dat die eksperiment nie eties is nie, omdat die diertjies in die eksperiment nie ongedeerd gelaat is nie. Die eksperiment sal dus nie aanvaar word in die wetenskaplike akademie nie. Alle vorms van lewe moet met respek behandel word. Biomassa Biomassa is die totale hoeveelheid materie waaruit die liggaam van organismes bestaan. Dit is op die volgende maniere 'n bron van brandstof: Verbruikers eet liggaamsdele van organismes, wat dan brandstof molekules vir die verbruikers word. Mense gebruik die mis van diere as brandstof vir vure. 11
12 Suikerriet Suikerriet kan 'n goeie bron van brandstof wees omdat: Dit 'n baie hoë fotosintetiese effektiwiteit het. Dit suiker berg eerder as stysel en dus feitlik onmiddellik beskikbaar kan wees as 'n brandstof vir respirasie. Etanol 'n vorm van vloeibare brandstof, word uit suikerriet verkry. Etanol word verder gedistilleer om die konsentrasie van alkohol te verhoog. Die energie vir die distillasie proses is afkomstig van die verbranding van die gedroogte reste van die suikerriet toets. Sap en vesel wat uit die riet verwyder word, word gebruik om die volgende te produseer: Onverwerkte (ru) suiker wat 'n hoë energie inhoud het en in voedsel of vir ander produkte gebruik word. Melasse wat in die industrie of vir dierevoedsel gebruik word. Vesel wat gedroog en verbrand word om elektrisiteit op te wek. Metaan Metaan is 'n kleurlose, ontvlambare gas wat van verrottende organiese materiaal gevorm is. Dié gas kan gebruik word om bv. vleis te braai. 12
Saamgestel deur A. Olivier
Boeke in dié reeks eks Waarskuwing!! Alle regte voorbehou volgens die Suid-Afrikaanse kopiewet. Geen gedeelte van hiedie boek mag gereproduseer word deur fotokopiëring of enige ander metode sonder skriftelike
Plantstruktuur en Plant Voedsel
Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van
GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 JUNIE EKSAMEN 2015 PUNTE : 70 TYDSDUUR: 2 UUR INSTRUKSIES 1. Die vraestel beslaan 11 bladsye insluitend die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae.
Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)
Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die
1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?
14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte
GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100
1 Kopiereg voorbehou GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100 Naam: Klas: INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS en SES vrae. Beantwoord AL die vrae op hierdie
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 0 LEWENSWETENSKAPPE V3 (PRAKTIES) MODEL 202 PUNTE: 60 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye. Lewenswetenskappe/V3 (Prakties) 2 DBE/202 NSS Graad 0 Model VRAAG
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel
Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.
Natuurwetenskappe Vraestel 3 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 60 Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Vraag
SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.
1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag.
Elektriese Stroombane
Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand
Inleiding Tot Die Jagluiperd
Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief
AFDELING A: KEUSEVRAE
SKOOL Nat & Tegn - Gr 7 - Eksamen 2 Desember 2010 Tyd: 120 min NAAM: Totaal: 100 Instruksies: 1. Vul EERSTENS jou naam en van in. 2. Lees elke vraag noukeurig voordat jy antwoord en antwoord volledig.
Vog in die Atmosfeer en Neerslae
Geografie Vraestel 10 Graad 10 Tyd: 2 Ure Totaal: 125 Vog in die Atmosfeer en Neerslae Vraag 1: Terme Voltooi die volgende blokkiesraaisel deur die terme in die korrekte spasies in te vul: 1 Dwars: 1 Die
MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2
MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD 2006 Lewenswetenskappe - V 2 2 AFDELING A 1.1 1.1.1 A 1.1.2 B 1.1.3 D 1.1.4 C 1.1.5 B 1.1.6 D 1.2 1.2.1 Kompetitsie 1.2.2 Habitat 1.2.3 Fungi/bakterieë 1.2.4 Indringer/Eksoties
Les Plan Twee. Habitats
Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:
Energie en verandering
Hoofstuk 5 Energie en verandering Soorte energie Ons het reeds in Gr 4 geleer van verskillende vorms of soorte energie. Chemiese energie Bewegingsenergie ( n ander naam daarvoor is kinetiese energie) Elektrisiese
Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos
Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings en 10 bladsye: 1.1 Afdeling A: Kortvrae
Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte
Die verskillende intermolekulêre kragte is die volgende: Intermolekulêre kragte Ioon geïnduseerde Dipool geïnduseerde Geïnduseerde (dispersie- of Londonkragte) Ioon- Dipool Waterstofbindings (spesiale
Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie
GRAAD 10 NOVEMBER Opsteller: L. Kroukamp TOTAAL: 150 FISIESE WETENSKAPPE TYD: 2 ½ URE VRAESTEL 2 (CHEMIE) MEMO VRAAG 1 1.1 C 1.2 D 1.3 D 1.4 A 1.5 C 1.6 A 1.7 C 1.8 A 1.9 D 1.10 A VRAAG 2 2.1 Watter stof
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10
1 NTIONL SENIOR ERTIFITE GR 10 10 LEWENSWETENSKP V1 JUNIE EKSMEN 2016 PUNTE: 150 TY: 2½ uur ie vraestel bestaan bestaan uit 13 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE V1 MODEL 2012 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/2012 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN
FAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?
Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap
Afdeling A: Ekonomiese stelsels
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens
Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is
Stowwe wat vir mengsel gebruik is Fasetoestand van stowwe wat vir mengsel gebruik is 2. Koeldrankstroop en water Waarnemings: Beskryf die mengsel ten opsigte van a) voorkoms; b) kleur; en c) helderheid.
Werkboek Boek 2 (Chemie) bestaan uit twee dele. Deel 1 behandel Organiese Chemie waar deel 2 Anorganiese Chemie behandel.
Ander boeke in d é reeks Waarskuwing!! Alle regte voorbehou volgens die Suid-Afrikaanse kopiewet. Geen gedeelte van hiedie boek mag gereproduseer word deur fotokopiëring of enige ander metode sonder skriftelike
Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.
Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
BIOLOGIE V1 HOËR GRAAD OKTOBER/NOVEMBER 2005 PUNTE: 200 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye. BIOLOGIE/V1/HG 2 DOE/2005/253 INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN KANDIDATE Lees die volgende sorgvuldig
MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2
MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel
Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan.
Drie tipes selle word in die chloor-alkali-industrie gebruik: Membraansel Diafragmasel Kwiksel In al drie hierdie selle: oreenkomste Elektrolise van - produkte: NaH(aq), en Verskil Manier hoe vermenging
ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2
ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2 PUNTE: 150 TUD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit nege bladsye, twee datavelle en n vel grafiekpapier.
JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10
Updated January 2015 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskap Punte: 100 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 05/06/16 Moderator: M. Aspeling Tyd: 90 min Vraestel No.: Fisiese Wetenskap
ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING
ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies
Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
8 Die mens in die ruimte
8 Die mens in die ruimte Ons sonnestelsel 1. Die middelpunt van ons sonnestelsel is die 2. Noem die nege planete van ons sonnestelsel in volgorde: 1 4 7 2 5 8 3 6 9 3. Wat is die planeet naaste aan die
GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.
GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 1. 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. a) Ons hoofbron van energie is plante. b) Daar bestaan net een soort energie. c) Energie word in plante gestoor.
20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde
SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.
GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
IOLOGIE V1 STNRGR OKTOER/NOVEMER 2005 PUNTE: 150 TY: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye IOLOGIE/V1/SG 2 oe/2005/253 INSTRUKSIES EN INLIGTING N KNITE Lees die volgende sorgvuldig deur voordat
LEWENSWETENSKAPPE JUNIE
VOO FASE GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE JUNIE 2014 PUNTE: 150 TYD: 2½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye Lewenswetenskappe Gr.11 2 D15/Junie 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
SO 2 in wine Back to basics
SO 2 in wine Back to basics Carien Coetzee 21 September 2017 Function of SO 2 in wine Antiseptic Antioxdant Binding of carbonyl compounds Extraction of phenolic compounds FREE SO 2 molecular bisulfite
VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS
VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS Baie geluk met die aanskaf van die VLAMBRAAIER. Dit sal u baie jare van lekker vlambraai voorsien. Lees asseblief die gebruiksaanwysing deeglik deur en volg die instruksies
CLOSTRIDIUM BOTULINUM
CLOSTRIDIUM BOTULINUM Annelien Pienaar Ek het onlangs n praatjie op Pretoria Fm gedoen oor Bottellering en gehoor van n mamma wat ver swanger was en die baba verloor het omdat sy gebottelde aartappelslaai
EXPLORE EXPLORE. Natuurwetenskappe Graad 8-A (CAPS) Natuurwetenskappe. Graad 8-A. Leerder Werkboek
Natuurwetenskappe Graad 8-A (CAPS) Natuurwetenskappe Graad 8-A Is jy nuuskierig oor die wêreld rondom jou? Ontdek hierdie wêreld deur Natuurwetenskappe! EXPLORE EXPLORE Werkboek 8-A dek: Lewe en Lewende
Meesters vir transparante. 5.1 Vaardighede
Meesters vir transparante 5.1 Vaardighede VAARDIGHEDE VAARDIGHEDE VIR PRAKTIESE ONDERSOEKE Tipes navorsing Ontwikkeling van die wetenskap Veranderlikes Verwantskappe tussen die veranderlikes Tabelle Vaardighede
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *
OpenStax-CNX module: m22939 1 Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0
HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A
HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek
AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.
INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1
Finiese Wetenskappe Vraestel 2 AFDELING A VRAAG 1: EEN-WOORD/TERM ITEMS Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (1.1 1.5) neer. 1.1 Die
Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *
OpenStax-CNX module: m31468 1 Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1
GRAAD 9 NOVEMBER 2012 NATUURWETENSKAPPE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 NATUURWETENSKAPPE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 NATUURWETENSKAPPE (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES
Die planeet aarde beweeg
Kwartaal 4: Planeet aarde en die ruimte Planeet aarde en die ruimte Die planeet aarde beweeg Fossiele Oppervlakte van die aarde Sedimentêre gesteentes Eenheid 1 Die planeet aarde beweeg Wentel om die son
SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314
SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314 Elektromagnetiese Spektrum Energie oordrag van een liggaam na n ander in die vorm van elektromagnetiese golwe n Fundamentele eienskap van straling
KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen
DIE KEUSE VAN DIE KORREKTE LEK AANVULLING IS BAIE BELANGRIK VIR OPTIMALE DIEREPRODUKSIE
DIE KEUSE VAN DIE KORREKTE LEK AANVULLING IS BAIE BELANGRIK VIR OPTIMALE DIEREPRODUKSIE Die hoof oogmerk van lek aanvulling is om n tekort of tekorte aan voedingstowwe wat mag voorkom in weiding of ruvoere
Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.
As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V1 MEMORANDUM
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (NOVEMBER 2013) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1
Bankstate LPF Systems BK
Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...
Aktiwiteit 2. onontbeerlik byvoorbeeld vir hospitale, aanlegte soos kragstasies, fabrieke en ondernemings en om die verkeer te reël.
- onontbeerlik byvoorbeeld vir hospitale, aanlegte soos kragstasies, fabrieke en ondernemings en om die verkeer te reël. - 3. Magnetiese energie 4. Klank-energie - 5. Hitte-energie Aktiwiteit 2 (Jy het
HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS
University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar
2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS
2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS GRAAD 12 Die eksamen sal bestaan uit twee vraestelle van 2 ½ uur en 150 punte elk. Die gewig en die beoordeling van die onderwerpe in Vraestel 1 en Vraestel
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Graad 7 Natuurwetenskappe. Kwartaaltoets Kwartaal 3
Graad 7 Natuurwetenskappe Kwartaaltoets Kwartaal 3 Eenwoord-items Gee een woord/frase vir elk van die volgende beskrywings. 1. n Soort energiebron waarvan die energie aangevul kan word. Hernubaar 2 Die
Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5
Fisiese Wetenskappe Vraestel 2 Memorandum Vraag 1 1.1 Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5 Vraag 2 2.1 D Algemene formule vir alkane is C n H 2n+2..
Meesters vir transparante. 5.1 Kwartaal 1
Meesters vir transparante 5.1 Kwartaal 1 KWARTAAL 1: LEEF EN LEEFWYSE Leef en leefwyse Selle as die basiese boustene Stelsels in die menslike liggaam Menslike voortplanting en puberteit EENHEID 1 SELLE
Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017
Ekurhuleni Noord Distrik Lewenswetenskap: Graad 10 P1 November Eksamen 2017 Tyd: 2½ ure Totaal: 150 Instruksies en Inligting 1. Beantwoord al vrae. 2. Skryf al die antwoorde op jou foliopapier neer wat
Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses
1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld
Lewenswetenskappe Maart 2010 Graad 11 Tyd: 1½uur Totaal: 100
Lewenswetenskappe Maart 2010 Graad 11 Tyd: 1½uur Totaal: 100 AFDELING A: Vraag 1: Verskeie moontlike antwoorde word vir elke vraag verskaf. Toon die korrekte antwoord aan deur die letter van jou keuse
Foto-redigering vir sun.ac.za
Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf
AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.
INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water
As jy weer skryf (Vir Jack)
GEDIG 2 As jy weer skryf (Vir Jack) 1 As jy weer in jou dagboek skryf 2 Onthou 3 Om die goue blaar te sien in die somerson 4 Of miskien die blou moederkappie 5 Op een van ons afwesige wandelinge 6 Teen
Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore
Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses
Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
DIE PLESIER VAN PAPIER
LES 2 Fokus: Luister, lees en vertel. Nota: Bestaande kennis word uitgebrei, gevisualiseer en bespreek. 2.1 a) Luister na n voorlesing van die Flora-verhaal terwyl jy goed na die illustrasies kyk: DIE
OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m31957 1 Om tyd te leer lees Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie
Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer
Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,
Om te onderskei tussen herbivore, karnivore en omnivore
OpenStax-CNX module: m20603 1 Om te onderskei tussen herbivore, karnivore en omnivore Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling
Laerskool Stellenbosch
Laerskool Stellenbosch Assesseringsbeleid BESTUUR VAN KURRIKULUM Leierspan: Adjunkhoof Departementshoofde Leerareahoofde Opvoeders Pligte: Adjunkhoof Pligte word in opdrag van Leierspan uitgevoer. Sorg
HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018
HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...
Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou
Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en
TSHWANE WES JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11. PUNTE: 150 TYD: Uur. Hierdie vraestel bestaan uit
TSHWANE WES JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 150 TYD: 2 1 2 Uur Hierdie vraestel bestaan uit bladsye. 1 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord
Vlotheid en intonasie
Vlotheid en intonasie Marlene van der Berg 5/20/2012 2 Vlotheid Die gebrek aan vaardigheid in swak lesers is bewys deur hul stadige, hakkelrige en inkonsekwente tempo, swak frasering; en onvoldoende intonasie
IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK
Ontmoeting 1 In hierdie ontmoeting wil ons die kinders die geleentheid gee om te besef hoe ongelooflik God alles gemaak het. Ons vat hulle dag vir dag deur die skeppingsverhaal en stop net voor die skepping
Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar
Onderwerp 6: Metale en nie-metale Ons gebruik grondstowwe om: produkte te vervaardig ander bruikbare materiale mee te maak Metale = grondstowwe in rotse wat ons uit die aarde myn Rotse wat metale bevat
Maak seker dat daar genoeg drinkplekke en voerders is vir die aantal kuikens wat jy bestel het. Sien onderstaande tabel vir riglyne.
BRAAIKUIKENVOEDING MAAK GEREED Voordat die dag-oud kuikens by die plaas aankom, moet alles in die groeihok reeds gereed wees. Dit sluit die verwarming in. Maak seker jou inentingsprogram is beplan. SLEUTELVOERPUNTE
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die
GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4
GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:
Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?
Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. 2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
1 METRO NOORD ONDERWYSDISTRIK NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: Chemie (V2) SEPTEMBER 2016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 gegewensblaaie. 2
Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.
Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie
2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS
2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS 1 Voeding en Voere : Berekenings Koëffisiënt van verteerbaarheid ; Dit is n maatstaf van die verteerbaarheid van die droë voer en word uitgedruk in n persentasie
