LEWENSWETENSKAPPE JUNIE
|
|
- Frieda Sterre de Smet
- 6 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 VOO FASE GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE JUNIE 2014 PUNTE: 150 TYD: 2½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye
2 Lewenswetenskappe Gr.11 2 D15/Junie 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDBOEK. 3. Begin die antwoord op elke nuwe vraag bo-aan n nuwe bladsy. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Beantwoord die vrae volgens die instruksies by elke vraag. 6. Maak ALLE tekeninge met n potlood en die byskrifte met blou ink. 7. Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word. 8. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 9. Jy mag NIE grafiekpapier gebruik NIE. 10. Jy mag n nie-programmeerdbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik waar nodig. 11. Skryf netjies en leesbaar.
3 Lewenswetenskappe Gr.11 3 D15/Junie 2014 AFDELING A VRAAG Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer ( ) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld D n Bioloog ontdek n nuwe lewende sel, met n definitiewe selwand maar nie n definitiewe nucleus nie. Hierdie sel is moontlik die sel van n A. blom. B. amoeba. C. virus. D. bakterie Die twee hoof strukturele kenmerke van virusse, is A. RNS en DNS kern en n selmembraan. B. RNS kern en n proteïenskede. C. DNS kern en n proteïenskede. D. nukleïensuur en n proteïenskede Watter van die volgende strukture is in beide eukariotiese en prokariotiese selle? A. Plastiede B. Nukleus C. Golgi-apparaat D. Chromosome 'n Vektor is 'n organisme wat... A. outotroof is B. die meeste deur 'n patogeen geaffekteer word C. die siekte van een organisme na 'n ander organisme dra D. heterotrofies is.
4 Lewenswetenskappe Gr.11 4 D15/Junie 'n Groep eenvoudige organismes wat nie pas in enige ander koninkryk nie. A. Virusse B. Bakterie C. Protista D. Swamme Watter van die volgende is n kenmerk van mosplante? A. Xileem B. Floeëm C. Sade D. Spore Die onderstaande diagram stel generasiewisseling by plante voor. A spore gamete meïose bevrugting B Die generasies A en B dui onderskeidelik die volgende aan: A. Gametofiet en Sporofiet. B. Sporofiet en Gametofiet. C. Beide sporofiet. D. Beide gametofiet n Konsentrasie van senuweeselle aan die voorpunt van n dier se liggaam staan bekend as A. aselomaties. B. simmetries. C. differensiasie. D. kefalisasie.
5 Lewenswetenskappe Gr.11 5 D15/Junie Die gedeelte van die chloroplast wat chlorofil bevat A. grana. B. lamella. C. stroma. D. styselkorrels Die eindprodukte van koolhidraatvertering, is A. aminosure. B. vetsure. C. glukose. D. gliserol. (10 x 2 = 20) 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer ( ) in die ANTWOORDBOEK neer Tipe voedingswyse waar organismes op dooie, organiese materie leef deur dit te ontbind Spesifieke hifes by Rhizopus (broodskimmel), wat as wortels optree Die genusnaam van die malaria parasiet Chemiese stowwe wat uit bakterieë en swamme vervaardig word, wat patogene bakterieë vernietig Die vermoë van n organisme om homself teen patogene te beskerm Plantgroep waaraan die varingplant behoort Die groep plante wat die Gimnosperme en Angiosperme insluit n Voorstelling van evolusionêre verwantskappe tussen verskillende organismes Onwillekeurige spiersametrekkings in die wande van die slukderm en dunderm Die tipe anaërobiese respirasie wat by gisselle plaasvind. (10)
6 Lewenswetenskappe Gr.11 6 D15/Junie Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer ( ) in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM I KOLOM II Anti-retrovirale behandeling A: MIV/VIGS Organisme wat slegs in een vlak deur die middellyn gesny kan word, om twee identiese spieëlbeelde te lewer Die vrugbeginsel by blomplante ontwikkel tot n Die organel waar organiese voedingstowwe vervaardig word deur die absorpsie van sonlig Die chemiese stof in die maag, wat die gewenste ph-medium voorsien B: Griep A: Asimmetrie B: Radiale simmetrie A: Saad B: Vrug A: Mitochondrion B: Chloroplast A: HCl B: Soutsuur Produk van selrespirasie A: H2O B: ATP (6 x 2 = 10) 1.4 Bestudeer die onderstaande voorstellings, en klassifiseer die groepe van diere op grond van die aantal weefsellae/kiemlae teenwoordig. Skryf die vraagnommer (1.4 A, B, C en D) en die antwoord in jou antwoordboek. (4 x 2 = 8) AFDELING A: [50]
7 Lewenswetenskappe Gr.11 7 D15/Junie 2014 AFDELING B VRAAG Bestudeer die onderstaande voorstellings van virusse en beantwoord die vrae wat volg Identifiseer die byskrifte wat van 1 tot 3 genommer is op diagram A (3) Hoe verskil virus A van virus B ten opsigte van bou? (1) Waarom word virusse as asellulêr beskou? (2) [6] 2.2 Bakterieë kom oral voor. Hulle kan voordelig of nadelig wees. Beantwoord die volgende vrae wat oor bakterieë handel Noem enige TWEE produkte wat deur biotegnologie in die voedselindustrie vervaardig word, deur van mikro-organismes gebruik te maak. (2) Maak n duidelik benoemde diagram van n bakterie-sel, om die bou daarvan aan te toon. (5) [7] 2.3 Bestudeer die onderstaande sketse van plante en beantwoord die vrae wat volg:
8 Lewenswetenskappe Gr.11 8 D15/Junie Identifiseer die plantgroep waaronder elk van A tot D geklassifiseer word. (4) Watter een, A, B, C of D word as n tallusplant beskou? Gee n rede vir jou antwoord. (2) Watter plantgroep (A, B, C of D) is die beste aangepas vir lewe op land? (1) Watter twee plante (A, B, C of D) is afhanklik van water vir voortplanting? (2) 2.4 Bestudeer die onderstaande diagram van die deursnit van n saad van n blomplant en beantwoord die vrae wat volg. [9] Identifiseer die dele a, b en c. (3) Noem TWEE maniere waarop sade aangepas is om vir lang tydperke te oorleef. (2) Hoekom is dit biologies belangrik dat sade aangepas is vir verspreiding? (2) Wat is n saadbank? (2) Sade is n waardevolle bron van voedsel vir mense en diere. Noem enige TWEE voedselbronne vanuit sade vir mense. (4) [13] Vraag 2: [35]
9 Lewenswetenskappe Gr.11 9 D15/Junie 2014 VRAAG Organismes word volgens die vyfryk klassifikasiestelsel gegroepeer. Beantwoord die volgende vrae oor diere Watter ryk verteenwoordig die diere? (1) Beskryf die term filum in jou eie woorde. (2) Die filum Chordata beteken gewerwelde diere. Noem VIER unieke kenmerke van hierdie filum. (4) 3.2 Organismes wat nie daartoe in staat is om hulle eie voedsel te vervaardig nie, staan as heterotrowe bekend Vergelyk HERBIVORE en KARNIVORE onder die volgende aspekte met mekaar: Tipe voedsel Tandaanpassings Voorbeeld (gee een) TABULEER jou antwoord. (6) Waarom word die mens as n omnivoor geklassifiseer? (2) 3.3 Bestudeer die diagram hieronder wat die spysverteringstelsel van die mens illustreer, en beantwoord die vrae wat volg. [7] [8]
10 Lewenswetenskappe Gr D15/Junie Identifiseer die dele A, B, C en H. (4) Wat is die funksie van die lae ph in deel B? (2) Skryf slegs die LETTER van die deel (a) wat gal stoor (1) (b) waar chemiese vertering van proteïene plaasvind (1) (c) waar die meeste water en mineraalsoute geabsorbeer word (1) Beskryf watter homeostatiese rol deel H en deel C sal speel indien n persoon se bloedglukose vlakke bo normal styg. (4) 3.4 Die verbranding in n motorenjin kan vergelyk word met respirasie in n sel. Die volgende vergelyking verteenwoordig beide prosesse: Brandstof + Suurstof Koolstofdioksied + Water + Energie [13] Noem n brandstof wat in n diersel gebruik word. (1) In watter toestand word die water, wat tydens respirasie vorm, vrygestel? (1) Soms verbrand motorenjins nie die brandstof volledig nie, as gevolg van n suurstof tekort. Daar word daarna verwys as onvolledige verbranding. By plante en diere staan dit bekend as anaërobiese respirasie. Tabuleer DRIE verskille tussen aërobiese en anaërobiese respirasie. (7) Beskryf die proses glikolise, deur puntsgewys te verduidelik waar dit plaasvind, wat nodig is, en wat die produk(te) daarvan is. (4) In watter vorm word die energie soos in die vergelyking uitgebeeld, vrygestel? (1) Skryf die laaste twee prosesse van selrespirasie neer, en noem ook waar dit plaasvind. (3) [17] Vraag 3: [45] AFDELING B: [80]
11 Lewenswetenskappe Gr D15/Junie 2014 AFDELING C VRAAG 4 OPSTELVRAAG Alle lewe op aarde is direk en indirek afhanklik van die biologiese proses fotosintese. Skryf n opstel waarin jy verduidelik wat die proses van fotosintese behels. Sê ook waar in n plantsel hierdie proses plaasvind. Noem die twee fases waarin fotosintese plaasvind en verduidelik hoe die struktuur/organel aangepas is vir fotosintese. Verduidelik nou waarom die bogenoemde stelling waar is deur te verwys na die belangrikheid van die proses vir alle lewe op aarde. Feite: (17) Sintese: (3) Kriteria Relevant (R) Logiese volgorde (L) Begrip (C) Algemeen Alle inligting hou verband met die onderwerp Idees in n logiese volgorde gerangskik Alle aspekte wat vir die opstel benodig word, is voldoende aangespreek PUNT [20] TOTAL: [150]
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel
Nadere informatieNATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10
1 NTIONL SENIOR ERTIFITE GR 10 10 LEWENSWETENSKP V1 JUNIE EKSMEN 2016 PUNTE: 150 TY: 2½ uur ie vraestel bestaan bestaan uit 13 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig
Nadere informatieTSHWANE WES JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11. PUNTE: 150 TYD: Uur. Hierdie vraestel bestaan uit
TSHWANE WES JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 150 TYD: 2 1 2 Uur Hierdie vraestel bestaan uit bladsye. 1 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel
Nadere informatieTSHWANE-WES D15 GRAAD 11
TSHWANE-WES D15 GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE 2016 JUNIE EKSAMEN PUNTE: 150 TYD: 2½ Ure Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. Copyright reserved INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 JUNIE EKSAMEN 2015 PUNTE : 70 TYDSDUUR: 2 UUR INSTRUKSIES 1. Die vraestel beslaan 11 bladsye insluitend die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae.
Nadere informatieTSHWANE WES GRAAAD 10
TSHWNE WES GR 10 LEWENSWETENSKPPE JUNIE EKSMEN 2015 PUNTE: 150 TY: 2½ ure ie vraestel bestaan uit 16 bladsye. Lewenswetenskappe Graad 10 2 Junie 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieEKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150
EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING: Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.
Nadere informatieEkurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017
Ekurhuleni Noord Distrik Lewenswetenskap: Graad 10 P1 November Eksamen 2017 Tyd: 2½ ure Totaal: 150 Instruksies en Inligting 1. Beantwoord al vrae. 2. Skryf al die antwoorde op jou foliopapier neer wat
Nadere informatieGRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
Nadere informatieHOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A
HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek
Nadere informatieGRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
Nadere informatiePlantstruktuur en Plant Voedsel
Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieVRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN
WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: Hierdie vraestel
Nadere informatieGRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100
1 Kopiereg voorbehou GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100 Naam: Klas: INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS en SES vrae. Beantwoord AL die vrae op hierdie
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die
Nadere informatieWiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskunde
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 50 TYD: 1 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/VS3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig
Nadere informatieGRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.
Nadere informatieGRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE
SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD
GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE EKSMEN JUNIE 2018 GRD 9 WISKUNDE NM VN LEERDER: GRD 9: TYD: 2 uur PUNTE: 100 18 bladsye + 1 formuleblad WISKUNDE GRD 9 2 GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur
Nadere informatieModule 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.
Natuurwetenskappe Vraestel 3 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 60 Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Vraag
Nadere informatieHoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100
Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Grafiekpapier moet aan die kandidate voorsien word. 2 INSTRUKSIES EN
Nadere informatieWiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 013 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae. Beantwoord
Nadere informatieWiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 12 Vraestel 1 2012 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieWISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE
WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse
Nadere informatieHoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100
Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan
Nadere informatieMeesters vir transparante. 5.1 Kwartaal 1
Meesters vir transparante 5.1 Kwartaal 1 KWARTAAL 1: LEEF EN LEEFWYSE Leef en leefwyse Selle as die basiese boustene Stelsels in die menslike liggaam Menslike voortplanting en puberteit EENHEID 1 SELLE
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C
AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D10055661-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 5 JUNIE 2013
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODEL 01 PUNTE: 100 TYD: hours Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig
Nadere informatieJUNIE-EKSAMEN GRAAD 11
JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieSENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE
SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Nadere informatieNatuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos
Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings en 10 bladsye: 1.1 Afdeling A: Kortvrae
Nadere informatieeducation Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE
education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit
Nadere informatieWES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT
WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye wat 2 diagramvelle insluit. 2 WISKUNDE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.
Nadere informatieSENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
IOLOGIE V1 STNRGR OKTOER/NOVEMER 2005 PUNTE: 150 TY: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye IOLOGIE/V1/SG 2 oe/2005/253 INSTRUKSIES EN INLIGTING N KNITE Lees die volgende sorgvuldig deur voordat
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.
Nadere informatieISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT
MATH ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 WISKUNDE EERSTE VRAESTEL
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 LEWENSWETENSKPPE V1 ISIONELE MOEL 2008 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieJUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10
Updated January 2015 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskap Punte: 100 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 05/06/16 Moderator: M. Aspeling Tyd: 90 min Vraestel No.: Fisiese Wetenskap
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN
NASIONALE SENIOR SERIFIKAA EKSAMEN WISKUNDE VRAESEL 1 GRAAD 10 OKOBER / NOVEMBER EKSAMEN 01 PUNE: 100 YD: URE Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye INSRUKSIES EN INLIGING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE V1 MODEL 2012 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/2012 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN
Nadere informatieTSHWANE WES GRAAD 12
TSHWANE WES GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE JUNIE EKSAMEN 2016 PUNTE: 150 TYD: 2½ ure Die vraestel bestaan uit 17 bladsye. Kopireg voorbehou Lewenswetenskappe Graad 12 2 D15/Junie2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieBARRETT SE TAKSONOMIE
VLAK 1: LETTERLIK Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak en gevolg, verhoudings, karaktereienskappe. Wie? Wat? Waar? Wanneer? Hoekom?
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
Nadere informatieLes Plan Twee. Habitats
Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:
Nadere informatieGRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 ONTWERP EERSTE
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C
AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:
Nadere informatieBASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatie1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?
14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte
Nadere informatieWatter van die bostaande is algemene eienskap/pe van virusse. A. i, ii en iii B. ii, iii en iv C. i, ii en iv D. slegs ii en iv
LENTEGEUR SEKONDÊR GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE NOVEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR 30 MINUTE INSTRUKSIES EN INFORMASIE: 1. Beantwoord alle vrae. 2. Nommer jou antwoorde volgens die nommering stelsel wat
Nadere informatieGRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE
SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 140 TYD: 2 1 2 UUR *9WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 2 bylae. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2009 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 DoE/Febr. Maart 2009 INSTRUKSIES EN
Nadere informatieLewenswetenskappe Maart 2009 Graad 11 Tyd: 2 uur Totaal: 150
Lewenswetenskappe Maart 2009 Graad 11 Tyd: 2 uur Totaal: 150 AFDELING A: Vraag 1A: Verskeie moontlike antwoorde word vir elke vraag verskaf. Dui die korrekte antwoord aan deur die korrekte letter langs
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Nadere informatieHoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2
Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Datum : 9 November 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ - uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Hierdie
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012
AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 Hierdie vraestel
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
Nadere informatie2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS
2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS GRAAD 12 Die eksamen sal bestaan uit twee vraestelle van 2 ½ uur en 150 punte elk. Die gewig en die beoordeling van die onderwerpe in Vraestel 1 en Vraestel
Nadere informatieONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: Halfjaarlikse eksamen
ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: Halfjaarlikse eksamen PUNTE: 150 TYD: 2½ uur INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die instruksies aandagtig voordat jy enige vrae beantwoord: 1. Beantwoord AL
Nadere informatieGRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 2) TYD: 90 minute PUNTE: 100 10 bladsye + 1 inligtingsblad. 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 RELIGIESTUDIES V1 NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Religiestudies/V1 2 DoE/November 2009 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
Nadere informatieOEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 11 LEWENSWETENSKPPE V1 MOEL 2013 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 E/2013 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieLEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150. TYD: 2½ ure HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE. Bladsy 1 van 15
LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 2½ ure HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE Bladsy 1 van 15 LEWENSWETENSKAPPE JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: 1. Beantwoord AL die vrae.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 10 LEWENSWETENSKPPE V1 MOEL 2012 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 E/2012 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieNatuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)
Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015 NAAM: SKOOL: KRING: PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
Nadere informatieFAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
Nadere informatieGRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF
OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
Nadere informatieHOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1
HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 016 TOTAAL: 150 Eksaminator: P. Olivier INSTRUKSIES: GRAAD 11 VRAESTEL 1 TYD: 3UUR Moderator: E. Loedolff 1. Rond af tot desimale plekke, waar nodig.. n Goedgekeurde
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 11 HUISTAAL JUNIE 2011 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel
Nadere informatieHOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11
HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 EKSAMINATRISE: MODERATRISE : DATUM : TYD : TOTAAL: ME CJ VAN STADEN ME B JONES SIEKTETOETS SEPT 50 MINUTE 60 PUNTE LEERUITKOMSTE GEDEK: INSTRUKSIES LU 1 AS 2, 3, 4,
Nadere informatie