NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12"

Transcriptie

1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 FEBRUARIE/MAART 2009 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

2 Landbouwetenskappe/V1 2 DoE/Feb. Maart 2009 AFDELING A VRAAG A X C D A X C D A X C D A B C X A X C D A B C X VRAAG Grondprofiel Kapillêre beweging / Kapillariteit Rhizobium / Knoppiesbakterieë Aalwurms/Nematodes Plantsuksessie (5 x 2) (10) A B X D X B C D A VRAAG F G I H J (5 x 2) (10) X C D X B C D (10 x 2) (20) VRAAG Klei/Kolloïed Struktuurloos/Amorf Stamper Kompos Dreinering (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45

3 Landbouwetenskappe/V1 3 DoE/Feb. Maart 2009 AFDELING B VRAAG Samestelling van grond (diagram van gronddeeltjies) (a) A (b) C (c) B (3) Sanderige grond (1) Stikstof (1) Organiese materiaal Water (Enige 1) (1) 2.2 Vogspanning in die grond (vogspanningsgrafiek) Droë grond: vinnige syfering van water vanaf die keramiekpunt in die grond Nat grond: stadiger beweging van water vanaf die keramiekpunt in die grond (2) atmosfeer (2) Redes vir die hoër watervashouvermoë van klei: Kleigrond het meer mikroporieë Mikroporieë hou die grootste volume water in die grond Sterker kapillêre kragte in die porieë in die grond Klei het beter fisiese eienskappe weens 'n beter grondstruktuur Kleigrond het gewoonlik meer organiese materiaal wat watervashouvermoë verhoog (Enige 2) (2) Versadiging/Veldwaterkapasiteit (1) atmosfere (1) 2.3 Die tegniek van vegetatiewe voortplanting Weefselkultuur (1) Laboratorium/Kweekhuis/Gekontroleerde omgewing (1) TWEE faktore nodig vir die ontwikkeling van hierdie plant: Lig Voedsel/Opgeloste voedingstowwe Water Ruimte (Enige 2) (2)

4 Landbouwetenskappe/V1 4 DoE/Feb. Maart TWEE voordele om hierdie tegniek te gebruik: Identiese plante/klone word geproduseer Produksie van baie plante in 'n kort tydperk Produksie van gesonde plante Klein plantjies word beskerm teen ongunstige omgewingstoestande Klein plantjies word beskerm van siektes en plae (Enige 2) (2) Planthormone / Hormone / Rootone of soortgelyke voorbeeld (1) 2.4 TWEE metodes om hierdie plant voort te plant TWEE metodes om meer plante te produseer: Goeie gewasbeskermingsbestuurspraktyke Wetenskaplike bestuurspraktyke Groei van saailinge Weefselkulture Steggies (Enige 2) (2) EEN manier om te verseker dat plante nie vernietig word nie: Toepassing van bewaringswetgewing wat dit sal beskerm/die gebruik daarvan reguleer Onderwysprogramme wat hoofsaaklik op die jeug gemik is Bevordering van bewaring deur bemarkingprogramme (Enige 1) (1) TWEE maniere om plae biologies te beheer: Inbring van 'n vanggewas in die tussenverbouingsprogram Plant van insekweerstandbiedende kultivars Inbring van predatore wat natuurlike vyande van die insekte is (2) Selektiewe onkruiddoders (1) Dit dood sekere groepe plante en het geen effek op ander nie/dit is ontwerp om die onkruide te dood en nie die gewas nie. (1) 2.5 Data met betrekking tot 'n plaas (Mnr. Berg) TWEE redes waarom mielies nie geplant moet word nie: Die grond is vlak/grond slegs 60 cm diep Arm aan voedingstowwe Swak gedreineer/versuip Nie goed deurlug nie (Enige 2) (2) Geskikste land vir gewasproduksie en EEN rede: Land 1 Rede: Goed deurlug en goed gedreineer Diepte gewens Goeie verhouding tussen sand en kleideeltjies/gunstige tekstuur van sandleemgrond (Enige 2) (2)

5 Landbouwetenskappe/V1 5 DoE/Feb. Maart Winter (1) Die belangrikheid van ligging vir hierdie plaas: Beïnvloed die produksiestelsels wat op 'n plaas beoefen kan word Die grond in die lokaliteit sal die tipe gewasproduksie bepaal Die reënval (klimaat) in 'n bepaalde ligging sal die tipe gewasproduksie beïnvloed Afstand van die plaas tot by die mark sal die koste beïnvloed (Enige 1) (1) EEN rede rede waarom die plaas ekonomies lewensvatbaar is: Dit is geleë in 'n gebied wat 700 mm reën per jaar ontvang Dit het 'n groot oppervlakte-area (700 ha) Dit het moontlikhede vir gewas- en veeproduksie (Enige 1) (1) [35]

6 Landbouwetenskappe/V1 6 DoE/Feb. Maart 2009 VRAAG Ondersoek na die infiltrasietempo en water vir verskillende grondtipes (a) Sal grond in houer vashou, maar water toelaat om te dreineer (b) Die verskille in metings word vergelyk vir gronde wat gelyke behandelings ontvang/vir 'n wetenskaplike/objektiewe vergelyking (c) 'n Stophorlosie gee die presiese tyd omdat die tempo van syfering gemeet word (3) DRIE redes vir goeie infiltrasietempo: Bogrond bevat meer organiese materiaal Goed ontwikkelde grondstruktuur Bogrond het 'n laer klei-inhoud (klei is in die grond ingewas) Bogrond is normaalweg bewerk/minder kompaktering (Enige 3) (3) Die water moet geweeg word om te bepaal watter grond die meeste water vrygestel het/die hoogste waterhouvermoë het (1) 3.2 Dame wat inheemse kennis gebruik vir die maak van kleipotte A (1) DRIE fisiese eienskappe van hierdie grond: Nieswelbare klei/swel en krimp nie in nat en droë toestande nie Baie sag wanneer dit nat is Hard en kompak as dit droog is Deeltjies het 'n hoë plastisiteit Deeltjies 'n hoë kohesiekapasiteit (Enige 3) (3) Eienskappe van die grond geskik vir hierdie struktuur: Duursaam vir 'n lang periode Hou vloeistowwe/waterdig Kraak nie Sterk wanneer droog Los 'n gladde oppervlak (Enige 2) (2) Koel/Kouer grond (kleigronde is gewoonlik natter) (1)

7 Landbouwetenskappe/V1 7 DoE/Feb. Maart Plaagdoders en plaagbeheer Muskiet (1) TWEE eienskappe van die giftige bestanddeel: Dit is nie bio-afbreekbaar nie/sal nie in grond (plant) heeltemal afbreek nie Dit dood nie-geteikende organismes soos gewenste spesies soos bye Dit word in die bloedsisteem van organismes opgeneem DDT versteur die hele ekosisteem/negatiewe effek op die voedselketting (Enige 2) (2) DRIE nadele van onoordeelkundige gebruik van plaagdoders: Besoedeling van die grond Besoedeling van waterbronne Voordelige organismes in die ekosisteem word vergiftig Voedsel vir menslike en dierlike verbruik mag met gif besmet word (Enige 3) (3) DDT / Dieldrin / Insekdoder (1) 3.4 Proses van fotosintese A Koolstofdioksied (CO 2 ) B Suurstof (O 2 ) (2) Sonlig Chlorofil (2) Stysel (1) TWEE redes vir die storing van die produk in 'n onoplosbare vorm: Relatief onaktief sal nie deelneem aan chemiese reaksies nie Neem minder stoorruimte op Osmotiese potensiaal van die selsap word nie beïnvloed nie (Enige 2) (2)

8 Landbouwetenskappe/V1 8 DoE/Feb. Maart Produksiesisteme Verbouingsisteem Plastiekpyplyne Gewas in rye geplat Gryswaterreservoir VRAAG 4 Merk met die volgende afmerklys: KRITERIA Gewasse in 'n vaste patroon geplant Pype versprei tussen gewasse Gryswaterreservoir is Sigbaar/Ja 1 punt Nie sigbaar/nee 0 punt verbind met pyplyne (3) EEN metode om die watervashoukapasiteit te verbeter: Deklaagbewerking Inwerk van organiese materiaal/huishoudelike afval/kompos Minimum bewerking Organiese boerderypraktyke (Enige 1) (1) Water/Reënval Grond (2) EEN metode om gronderosie te beheer: Plant gewasse in rye oor die gradiëntlyn/saam met kontoerlyne Skep van kontoerwalle Hou die grond onder 'n bedekking in die reënseisoen Versigtige bewerkingspraktyke Toevoeging van organiese materiaal tot die grond (groen bemesting) (Enige 1) (1) [35] 4.1 Grondtemperatuur cm (1) Verskille in grondtemperature: Op 1 cm-diepte is die wisseling tussen dag- en nagtemperature baie groot. Op 10 cm-diepte is die verskille tussen die dag- en nagtemperature baie klein. (2)

9 Landbouwetenskappe/V1 9 DoE/Feb. Maart Rede vir die verskynsel in VRAAG 4.1.2: Variasie in grondtemperature neem af met 'n toename in gronddiepte. Minerale-gronddeeltjies het 'n hoërhittegeleiding as grondlug en daarom, as die gronddeeltjies stywer gepak is, word meer hitte na die dieper grondlae gelei. Op 'n sekere diepte sal daar dus min verskille in temperatuur wees. (1) DRIE faktore wat die grondtemperatuur beïnvoed: Vogtige en droë atmosfeer en wolkbedekking Voginhoud van grond Oriëntasie van die grondoppervlakte Vegetasie en grondbedekking (Enige 3) (3) 4.2 Grondprofielgate Profielgat 10 en Diepste grond van almal Het die diepste vrugbare bogrondhorisont (vrugbare deel van grond) Groot grondvolume in 'n diepgrond (reserwegrondvoedingstowwe) Groot volume grond kan meer water hou (waterreservoir) Groot volume grond vir wortelgroei (Enige 3) (3) Gronddiepte cm 60 cm 56 cm 35 cm 10 0 Bogrond Ondergrond Bogrond Ondergrond Profielgat 2 Profielgat 9 Profielgate (4) KRITERIA Korrektheid Nie 'n staafgrafiek, nie korrekte waardes en geen opskrifte 0 AANDUIDERS Staafgrafiek of korrekte opskrifte 1 Staafgrafiek en korrekte waardes en korrekte opskrifte 2 Netheid Geen netjiese stawe en nie liniaal gebruik vir lyne en geen afstande gemeet nie 0 Netjiese getekende stawe of gebruik 'n liniaal om lyne te trek of gemete afstande 1 Netjiese getekende stawe en gebruik 'n liniaal om lyne te trek en gemete afstande 2 TOTAAL (4)

10 Landbouwetenskappe/V1 10 DoE/Feb. Maart Blaarmonsters/-ontledings Doel van blaarmonsters: Om die vlakke van voedingselemente in die plant te bepaal Gee 'n aanduiding van voedingswanbalanse in die plant Bepaal die bemestingbehoeftes (Enige 2) (2) Desember tot Februarie (1) Oggend (10:00 vm.)/middag/gedurende die nagperiode Voedingstowwe is meer stabiel/minder transpirasie/verdamping (2) Voedingstowwe mag oplos in water en vanaf plantmonster gewas word (1) Sekere plastieksakke mag oplosbare verbindings bevat wat voedingselemente tot die blaar toevoeg (1) 4.4 Indringerplante en bewaringsboerdery Wet op die bewaring van Landbouhulpbronne ( CARA -Wet) (1) Kategorie 1: Verklaarde onkruide Kategorie 2: Verklaarde indringerplante (met waarde) Kategorie 3: Verklaarde indringerplante (meestal ornamenteel) (3) Oorgroei waterbronne en gebruik waardevolle water Dring in weidings in en verlaag hul drakrag Verklaarde onkruide is soms gevaarlik vir mense, diere en die omgewing, bv. turksvye of lantana Somige is giftig vir die mens en diere (Enige 3) (3) 4.5 Besproeiing Sproeier/Sprinkerlaar Ideaal omdat die skape permanent op die weiding aangehou sal word skape wat die weidings benut kan drupbesproeiingspype beskadig (2) Verskaf elektroniese bystand Bereken hoeveelhede water benodig en toegedien Wend die besproeiing aan en beheer dit Sagteware gebruik in meer wetenskaplike besproeiing Gebruik vir gewassimulasieprogramme (Enige 1) (1)

11 Landbouwetenskappe/V1 11 DoE/Feb. Maart INSTRUMENT FUNKSIE Tensiometer Meet die grondvogspanning deur die wortelaksie van plante na te boots A-Pan Meet die hoeveelheid waterverlies deur verdamping Reënmeter Meet die hoeveelheid reën wat val Elektroniese weerstasie Versamel die benodigde weerdata en stuur dit na 'n rekenaar Windmeters Meet die spoed waarteen die wind waai (4) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE 11

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE 11 NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE 11 LANDBOUWETENSKAPPE V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsy. NAME.. SECTION A / AFDELING A QUESTION 1.1 / VRAAG 1.1 QUESTION 1.2 / VRAAG 1.2 QUESTION

Nadere informatie

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 FEBRUARIE/MAART 2009 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 'n antwoordblad. Landbouwetenskappe/V1 2 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 FEBRUARIE/MAART 2010 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Landbouwetenskappe/V1 2 DoE/Feb. Maart 2010 AFDELING A

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. 2 LANDBOUWETENSKAPPE V2

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings en 10 bladsye: 1.1 Afdeling A: Kortvrae

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2010 AFDELING A VRAAG

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 JUNIE EKSAMEN 2015 PUNTE : 70 TYDSDUUR: 2 UUR INSTRUKSIES 1. Die vraestel beslaan 11 bladsye insluitend die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae.

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2012 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/Feb. Mrt. 2012 AFDELING

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2011 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/Feb. Mrt. 2011 AFDELING

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2009 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Landbouwetenskappe/V2 2 AFDELING A VRAAG 1.1 1.1.1 A B C

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 11 LNOUWETENSKPPE V2 NOVEMER 2007 PUNTE: 150 TY: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 'n 1 bladsy-antwoordblad. Landbouwetenskappe/V2 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2017 NASIENRIGLYNE TOTAAL: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2017 AFDELING A VRAAG

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Natuurwetenskappe Vraestel 3 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 60 Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Vraag

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8 NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8 1 Instruksies aan kandidate Lees die volgende voordat jy die vrae beantword. 1. Beantwoord alle vrae

Nadere informatie

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10 HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. 2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1

Nadere informatie

SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314

SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314 SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314 Elektromagnetiese Spektrum Energie oordrag van een liggaam na n ander in die vorm van elektromagnetiese golwe n Fundamentele eienskap van straling

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies

Nadere informatie

Landboudienste. Akkerboukundige wenke vir 2011/12. Augustus SENWES INLIGTINGSESSIE: Johan van Tonder

Landboudienste. Akkerboukundige wenke vir 2011/12. Augustus SENWES INLIGTINGSESSIE: Johan van Tonder Akkerboukundige wenke vir 2011/12 SENWES INLIGTINGSESSIE: Johan van Tonder Augustus 2011 Landboudienste INHOUD Makro-bemesting Mikro-elemente Verminderde Bewerking Plantdatum en kultivarkeuses Aalwurms

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel

Nadere informatie

INSTRUKSIES EN INLIGTING

INSTRUKSIES EN INLIGTING HOËRSKOOL PRETORIA-NOORD SKEPPENDE KUNS GRAAD 8 DATUM: 23 NOVEMBER 2016 TYD: 1 UUR TOTAAL: 100 EKSAMINATRISE: ME. M. DU PLESSIS MODERATOR: ME. Y. KRUGER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NAAM, VAN

Nadere informatie

Planeet Aarde en daarbuite 1

Planeet Aarde en daarbuite 1 Hoofstuk 1 Planeet Aarde en daarbuite 1 Die atmosfeer en die weer 1. Inleiding Die afgelope jare is daar baie uiterstes in die weer. In baie dele van die wêreld hoor ons van vloede of abnormale hitte en

Nadere informatie

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 ONTWERP EERSTE

Nadere informatie

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit. JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 GRAAD 8 WISKUNDE TOETS PUNTE: 125 TYD: 2 uur PUNTE PROVINSIE DISTRIK KRING SKOOL EMIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 8A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Nadere informatie

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2 MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD 2006 Lewenswetenskappe - V 2 2 AFDELING A 1.1 1.1.1 A 1.1.2 B 1.1.3 D 1.1.4 C 1.1.5 B 1.1.6 D 1.2 1.2.1 Kompetitsie 1.2.2 Habitat 1.2.3 Fungi/bakterieë 1.2.4 Indringer/Eksoties

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

D E P A R T M E N T of AGRIC ULTURE Provincial Government of the Western Cape

D E P A R T M E N T of AGRIC ULTURE Provincial Government of the Western Cape D E P A R T M E N T of AGRIC ULTURE Provincial Government of the Western Cape Hulpbronbenutting Corvdw@elsenburg.com Privaatsak X1, Elsenburg, 7607 Tel: (021) 808 5086 Verwysing: Witelsrivier, Rawsonville

Nadere informatie

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

Vog in die Atmosfeer en Neerslae Geografie Vraestel 10 Graad 10 Tyd: 2 Ure Totaal: 125 Vog in die Atmosfeer en Neerslae Vraag 1: Terme Voltooi die volgende blokkiesraaisel deur die terme in die korrekte spasies in te vul: 1 Dwars: 1 Die

Nadere informatie

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte

Nadere informatie

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS 2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS 1 Voeding en Voere : Berekenings Koëffisiënt van verteerbaarheid ; Dit is n maatstaf van die verteerbaarheid van die droë voer en word uitgedruk in n persentasie

Nadere informatie

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone Wildbyvoeding se voor- en nadele Craig Shepstone 083 305 1380 Byvoeding Aanvullende voeding van wild: om goeie diereprestasie te verseker en nutriënt wanbalanse en tekorte te voorkom Winsgewendheid van

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan

Nadere informatie

10 Die bou van n plant

10 Die bou van n plant 10 Die bou van n plant Groepaktiwiteit: blaarvorms Bring blare skool toe. Groepeer die blare volgens die blaarvorms waarvan ons geleer het, en pars dit. n Mens kan dit ook tussen twee lae koerantpapier

Nadere informatie

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte Die verskillende intermolekulêre kragte is die volgende: Intermolekulêre kragte Ioon geïnduseerde Dipool geïnduseerde Geïnduseerde (dispersie- of Londonkragte) Ioon- Dipool Waterstofbindings (spesiale

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Die klimaat van SA: Temperatuur

Die klimaat van SA: Temperatuur OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2

Nadere informatie

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150 Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150 AFDELING A: Vraag 1: Verskeie moontlike opsies word as antwoorde elke vraag verskaf. Kies die korrekte antwoord En skryf slegs

Nadere informatie

AFDELING A: KEUSEVRAE

AFDELING A: KEUSEVRAE SKOOL Nat & Tegn - Gr 7 - Eksamen 2 Desember 2010 Tyd: 120 min NAAM: Totaal: 100 Instruksies: 1. Vul EERSTENS jou naam en van in. 2. Lees elke vraag noukeurig voordat jy antwoord en antwoord volledig.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 10 LNOUESTUURSPRKTYKE MOELVRESTEL PUNTE: 200 TY: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. Landboubestuurspraktyke 2 oe/model INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. eantwoord

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

BEVOLKINGS GEOGRAFIE BEVOLKINGS GEOGRAFIE Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkingsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in 'n gebied is. Ons skryf gewoonlik digtheidsmeting as mense per vierkante. Ons bereken hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER

Nadere informatie

Datum: 17/07/2012 Inisieerder: GHS Voorligters Nommer:17/004 Hersiening: 4 Bladsy 1 van 5

Datum: 17/07/2012 Inisieerder: GHS Voorligters Nommer:17/004 Hersiening: 4 Bladsy 1 van 5 Bladsy 1 van 5 ONKRUIDBEHEER Die volgende program-opsies word suksesvol in die Vallei gebruik. Dit is veral belangrik dat die grond onkruidvry is voordat die eerste na-oes bemesting toegedien word. Raadpleeg

Nadere informatie

Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 03 GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM EKSEMPLAAR Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. AFDELING A VRAAG ANTWOORD PUNTE. D- spelerig en lui. D- spelerig en lui.3 D-

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF GEOGRAFIE VRAESTEL 1 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

AFDELING A: Vraag 1: Verskillende antwoorde word vir die volgende vrae voorgehou. Kies die mees korrekte antwoord vir die vraag en skryf op jou folio.

AFDELING A: Vraag 1: Verskillende antwoorde word vir die volgende vrae voorgehou. Kies die mees korrekte antwoord vir die vraag en skryf op jou folio. Lewenswetenskappe Junie 2009 Graad 11 Tyd: 2 ½ uur Totaal: 150 AFDELING A: Vraag 1: Verskillende antwoorde word vir die volgende vrae voorgehou. Kies die mees korrekte antwoord vir die vraag en skryf op

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel

Nadere informatie

- Die belangrikheid van n effekiewe wortelstelsel en wortelonwikkeling.

- Die belangrikheid van n effekiewe wortelstelsel en wortelonwikkeling. - Die belangrikheid van n effekiewe wortelstelsel en wortelonwikkeling. Die fokus is op boom-bemesting, min aandag egter word geskenk aan die plant se vermoë om voedingstowwe uit die grond op te neem en

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 MODEL 2009 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. Landbouwetenskappe/V1 2 DoE/Model 2009 AFDELING A VRAAG 1.1 1.1.1

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 EKSAMINATRISE: MODERATRISE : DATUM : TYD : TOTAAL: ME CJ VAN STADEN ME B JONES SIEKTETOETS SEPT 50 MINUTE 60 PUNTE LEERUITKOMSTE GEDEK: INSTRUKSIES LU 1 AS 2, 3, 4,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2006

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2006 4 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2006 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Lewenswetenskappe/VS2 2 AFDELING A 1.1 1.1.1 A 1.1.2 B 1.1.3 B 1.1.4 A 1.1.5 D 1.1.6

Nadere informatie

Saamgestel deur A. Olivier

Saamgestel deur A. Olivier Boeke in dié reeks eks Waarskuwing!! Alle regte voorbehou volgens die Suid-Afrikaanse kopiewet. Geen gedeelte van hiedie boek mag gereproduseer word deur fotokopiëring of enige ander metode sonder skriftelike

Nadere informatie

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate EKONOMIE VAN SKAAL Rietpoel - 27 Februarie 2014 Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Agtergrond Oorsig van Resultate Effek van

Nadere informatie

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE 20 Natuurlike grondvormingsprosesse, bewerking en bemesting is onder andere die oorsaak dat die ph van langbougrond nie altyd aan die vereistes van gewasse voldoen nie. konsentrasie van die OH - vanaf

Nadere informatie

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen TYD = 1½ UUR TOTAAL = AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag

Nadere informatie

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing. GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 1. 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. a) Ons hoofbron van energie is plante. b) Daar bestaan net een soort energie. c) Energie word in plante gestoor.

Nadere informatie

Ploeg jy jou rande in die grond in?

Ploeg jy jou rande in die grond in? Ploeg jy jou rande in die grond in? Eric Louw, NWK Landboubestuursdienste Voordat op n geskikte bewerkingstelsel besluit word, is dit uiters noodsaaklik om kennis te neem van die grondtipe en ander faktore

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE

Nadere informatie

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL ) Monaco Mongolië TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL.158-164) VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan.

Nadere informatie

ONKRUIDBEHEER IN GEEN-BEWERKINGSTELSELS

ONKRUIDBEHEER IN GEEN-BEWERKINGSTELSELS ONKRUIDBEHEER IN GEEN-BEWERKINGSTELSELS Geen-bewerking hou baie voordele in, maar onkruidbeheer bly dié grootste uitdaging in geen-bewerkingstelsels. Die afwesigheid van meganiese grondbewerking en die

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies

Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies Tegnologie Vraestel 8 Graad 7 Tyd: 1 uur Totaal: 40 Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies Vraag 1: Terme Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B: Kolom A Kolom B 1.1 Tekstiel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 0 LEWENSWETENSKAPPE V3 (PRAKTIES) MODEL 202 PUNTE: 60 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye. Lewenswetenskappe/V3 (Prakties) 2 DBE/202 NSS Graad 0 Model VRAAG

Nadere informatie

Graad 3 WISKUNDE. Kan die gepaste simbole in berekening gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los:

Graad 3 WISKUNDE. Kan die gepaste simbole in berekening gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los: LU 1 GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE Die leerder is in staat om getalle en die verhoudings daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue

Nadere informatie

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING DOEL Om die Fotografiese student in staat te stel om met die behulp van Elektroniese flitse n Hoё toon beligting opstelling in die ateljee te bewerkstellig.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10 1 NTIONL SENIOR ERTIFITE GR 10 10 LEWENSWETENSKP V1 JUNIE EKSMEN 2016 PUNTE: 150 TY: 2½ uur ie vraestel bestaan bestaan uit 13 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig

Nadere informatie

Energie en verandering

Energie en verandering Hoofstuk 5 Energie en verandering Soorte energie Ons het reeds in Gr 4 geleer van verskillende vorms of soorte energie. Chemiese energie Bewegingsenergie ( n ander naam daarvoor is kinetiese energie) Elektrisiese

Nadere informatie

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m20865 1 Diere is aangepas Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 8 3

Nadere informatie

Die effektiwiteit van Ecosoil Kompostee op groei en produksie van appelbome.

Die effektiwiteit van Ecosoil Kompostee op groei en produksie van appelbome. Die effektiwiteit van Ecosoil op groei en produksie van appelbome. Jako Pieterse en Lorenzo Giovanelli Ecosoil, Posbus 460, Grabouw, 7160 Uittreksel: Ecosoil bevat `n groot verskeidenheid gunstige mikro-organismes

Nadere informatie

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015 NAAM: SKOOL: KRING: PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

Kuilvoer foelie Produk inligting

Kuilvoer foelie Produk inligting Kuilvoer foelie Produk inligting D EN AF www.krone.de Kuilvoer foelie Produk inligting Aanbeveel vir KRONE Pers-verpakking kombinasies KRONE excellent Slide high-end kuilvoer foelies Die KRONE excellent

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Leerprogram vir Sitruskwekerywerkers. Leeraktiwiteite. Aktiwiteit 1.1 Werkkaart 5. Aktiwiteit 1.2 Werkplek Onderhoud 6

Leerprogram vir Sitruskwekerywerkers. Leeraktiwiteite. Aktiwiteit 1.1 Werkkaart 5. Aktiwiteit 1.2 Werkplek Onderhoud 6 Aktiwiteit 1.1 Werkkaart 5 Aktiwiteit 1.2 Werkplek Onderhoud 6 Aktiwiteit 1.3 Werkplek Waarneming en Vloeidiagram 7 Aktiwiteit 1.4 Breinkaart 8 Aktiwiteit 1.5 Doen en Leer 9 Aktiwiteit 1.6 Maak Kernaantekeninge

Nadere informatie

NASIONALE SERTIFIKAAT (BEROEPSGERIG) NKR VLAK 4 NOVEMBER

NASIONALE SERTIFIKAAT (BEROEPSGERIG) NKR VLAK 4 NOVEMBER NASIENRIGLYN NASIONALE SERTIFIKAAT (BEROEPSGERIG) NKR VLAK 4 NOVEMBER 009 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye. (NASIENRIGLYN) -- NC1590(A)(N4)V VRAAG 1 1.1.1 Merk - Vroulik Merk - 40-50 Merk - Baie

Nadere informatie

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae 1 Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte Vraag 1: [10] Multikeuse vrae OMKRING DIE KORREKTE ANTWOORD BV. B 1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in die volgende getal:

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT GEOGRAFIE VRAESTEL 1 MEMORANDUM GRAAD 6 PUNTE: 40 VRAAG 1 1. Weer 2. Bevolkingsdigtheid 3. Ontbossing 4. Trekfaktore 5. Klimaat (5) VRAAG

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM PUNTE: 140 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Belangrike inligting Hierdie is ʼn merkriglyn. Waar leerders verskillende,

Nadere informatie