Die effektiwiteit van Ecosoil Kompostee op groei en produksie van appelbome.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Die effektiwiteit van Ecosoil Kompostee op groei en produksie van appelbome."

Transcriptie

1 Die effektiwiteit van Ecosoil op groei en produksie van appelbome. Jako Pieterse en Lorenzo Giovanelli Ecosoil, Posbus 460, Grabouw, 7160 Uittreksel: Ecosoil bevat `n groot verskeidenheid gunstige mikro-organismes en word op landbougrond toegedien om `n gunstige balans tussen voordelige en skadelike mikroorganismes te herstel. In die proses word voordelige plant-mikrobe interaksies herstel, grondstruktuur verbeter, groei en produksie verhoog, peste en plae druk verminder en die plant se weerstand teen siektes verhoog. Die doeltreffendheid van Ecosoil kompostee is op appelboorde beoordeel deur die meting van lootgroei, produksie, grondverdigting en die vermindering in kalanderskade. Data is gedurende die 2011 en 2012 seisoene versamel en statisties geëvalueer. Grondverdigting het met 25,3% afgeneem, totale lootgroei het met 46,1% toegeneem. As gevolg van die verhoogde dra-area, is 16,1% meer appels geoes wat `n 22,1% gewigstoename per boom teweeg gebring het. Daarbenewens het kalanderbeskadigde vrugte afgeneem met 32,8%. Inleiding: Die sleutel tot volhoubare boerdery is die verbetering in grondvrugbaarheid. Hierdeur kan insetkoste verminder word, terwyl produksie en kwaliteit ook verbeter word. `n Gesonde grondekosisteem kan beskryf word as `n sisteem waar die interaksie tussen die plant en die grond se chemiese, organiese en mikrobiologiese fasette goed funksioneer. Hierdie interaksie word gereguleer deur chemiese verbindings wat deur die plant en mikro-organismes afgeskei word. Slegs as hierdie kommunikasie effektief plaasvind kan die plant optimaal funksioneer. Plante skei tussen 30% en 40% van die fotosintese-vervaardigde produkte deur hul wortels uit waarvan die oorgrote meerderheid deur `n diverse verskeidenheid mikro-organismes gebruik word. Gunstige mikro-organismes bevoordeel die plant deur patogene se getalle laag te hou, organiese materiaal af te breek, minerale beskikbaar te maak, hormone en anti-biotiese stowwe te vervaardig, grondverdigting teen te werk, plantgesondheid te versterk, die loging van minerale te verhoed, ens. Dit is alombekend dat die gebruik van landbouchemikalië en sekere bewerkingspraktyke organiese materiaalvlakke verlaag en die diversiteit, asook die hoeveelheid van gunstige mikroorganismes verminder. Derhalwe kan die grond-ekosisteem nie goed funksioneer nie en word meer insette t.o.v. kunsmis en plaagbeheermiddels benodig. Ecosoil is spesifiek ontwerp om grond-biodiversiteit aan te vul en sodoende die interaksie tussen plante, mikrobe en grond te herstel en derhalwe die algehele ekosisteem te versterk met gepaardgaande voordele soos voorheen bespreek. Om sommige van die voordele op appelbome te kwantifiseer is lootgroei en grondverdigting in die winter van 2011 gemeet en produksie en kalanderskade is gedurende die 2012 seisoen geëvalueer. Proewe is uitgevoer binne die Grabouw en Villiersdorp produksiegebiede. Metode: Die proefuitleg was 'n gesplete blok ontwerp - een besproeiingsblok binne die boord is behandel met kompostee en die ander nie, of 'n paar rye binne die besproeiingsblok is afgesluit met kraantjies en nie met kompostee behandel nie. Vyftien bome per behandeling was ewekansig 1

2 gekies en gemeet. Die appelboorde was op verskeie plase, van verskillende kultivars en verskillende ouderdomme. Geselekteerde boorde is teen `n dosis van 200 liter per hektaar per maand met kompostee behandel vanaf September tot April op `n jaarlikse basis vir die voorafgaande 2 tot 4 seisoene as 'n bykomende behandeling tot die standaard chemiese en kunsmis programme wat normaalweg gebruik word op die onderskeie plase. bome het nie Ecosoil kompostee ontvang nie, maar het die standaard chemiese en kunsmis programme ontvang. Die gemiddelde totale mikrobiese tellings vir Ecosoil kompostee in 2011 was 1,35 x 10 8 mikrobes per ml, bestaande uit 1,34 x 10 8 bakterieë / ml, 7,52 x 10 3 aktiewe swamme / ml, 1,14 x 10 6 protosoë / ml, en ongeveer 100 gunstige nematodes / ml. Die gemiddelde totale mikrobiese telling in 2012 was 1,47 x 10 8 mikrobes per ml, bestaande uit 1,45 x 10 8 bakterieë / ml, 6,25 x 10 3 aktiewe swamme / ml, 1,19 x 10 6 protosoë / ml, en ongeveer 100 gunstige nematodes / ml. Vir die beoordeling van die boomgroei, is die uitgesoekte bome in die winter van 2011 gemeet vir stamomtrek, aantal lote en lengte van lote. Op jonger bome is al die lote op die boom gemeet en op ouer bome is takke ewekansig gekies vir metings van lootlengte. Die som van die lote is gebruik as 'n manier om die totale potensiële produksie-area te bepaal. Daarbenewens is grondkompaksie met `n penetrometer gemeet en die gronddiepte bepaal tot `n druk van 400 kpa. Gedurende die 2012 seisoen is 15 bome per behandeling op elk van die 11 persele geoes, vrugte getel en die totale gewig per boom geweeg en gebruik om die gemiddelde gewig per vrug te bepaal. Die aantal vrugte met kalanderskade is ook getel. Die resultate is statisties ontleed deur die LNR in Stellenbosch. Resultate: Groei en grondverdigting : Daar was geen betekenisvolle verskille in stamomtrek tussen die kompostee behandelings en die kontrole nie (Figuur 1). Stamomtrek (cm) Gemiddelde Stamomtrek Figuur 1: Gemiddelde stamomtrek van 13 verskillende appelboorde. P> 0,05 Daar was ook geen betekenisvolle verskille in lootlengtes tussen die kompostee behandelings en die kontroles nie (Figuur 2). 2

3 Lootlengte (cm) Gemiddelde Lootlengte Figuur 2: Gemiddelde lootlengtes. P> 0,05 Wat wel beduidend verkillend was (P = 0,019), is die aantal lote per boom wat 65,8% meer op die kompostee behandelde bome as die kontrole bome was (Figuur 3). Getal Lote Gemiddelde Getal Lote Figuur 3: Gemiddelde aantal lote. P <0,05 Derhalwe is die totale potensiële produksie-area soos weerspieel deur die totale nuwe groei per boom ook statisties beduidend (P = 0,002) meer (46%) vir die kompostee behandelings as die kontroles. Totale Lootgroei (cm) Totale Lootgroei (Produksiearea) Figuur 4: Totale nuwe groei (produksie-area) P <0,05 3

4 Penetrometer lesings toon sagter grond met 'n diepte van 34,17 cm in die geval van kompostee behandelde boorde, in teenstelling met 27,27 cm vir die kontroles (Figuur 5). Dit is `n statisties beduidende (P = 0,003) toename van 25,3% in penetrometer diepte. Penotrometer diepte (cm) Gemiddelde Penotrometer Diepte Figuur 5: Gemiddelde penetrometer diepte van grond rondom appelbome P <0,05 Produksie en kalanderskade Weereens was daar geen betekenisvolle verskil in stamomtrek in die 2012-oesseisoen nie (Figuur 6). Gemiddelde Stamomtrek Figuur 6: Gemiddelde stamomtrekke P> 0,05 Die gemiddelde gewig per appel was 5 gram swaarder, alhoewel nie statisties beduidend nie (P> 0.05), met die kompostee appels gemiddeld 146,4 gram (g) en die kontrole appels gemiddeld op g (Figuur 7). 4

5 Gemiddelde Vruggewig Figuur 7: Gemiddelde vruggewig. P> 0,05 Die aantal appels per boom geoes was beduidend meer (P <0,05) vir die kompostee behandelde bome (363,14 vrugte) teenoor die kontrole bome (311,26 vrugte) (Figuur 8). Dit is 'n 16,7% toename in vrugte per boom. Gemiddelde Getal Vrugte per Boom Figuur 8: Gemiddelde aantal appels per boom geoes P <0,05 Gevolglik is die totale gewig per boom geoes statisties beduidend meer (P <0,05) vir die kompostee behandelings (45,19 kg) as die kontrole behandelings (37,01 Kg) (Figuur 9). Dit is 'n 22,1% toename in gemiddelde totale gewig van die vrugte geoes per boom. Gemiddelde Totale Gewig per Boom Figuur 9: Gemiddelde totale gewig geoes per boom P <0,05 5

6 Interessant genoeg, was daar 'n beduidende (P <0,01) vermindering in die aantal vrugte met kalanderskade in die kompostee behandelde bome (6,29% van die vrugte geoes) in vergeleke met die kontrole bome (9,36% van die vrugte geoes). Dit is 'n vermindering van 32,8%. (Figuur 10) Gemiddelde % Vrugte met Kalanderskade Figuur 10: Gemiddelde persentasie vrugte met kalander skade P <0,05 Bespreking: Konvensionele landboupraktyke put die organiese materiaalvlakke van gronde uit en verlaag die diversiteit van voordelige mikro-organismes. Wanneer grondkoolstof en voordelige mikroorganismes verlore gaan as gevolg van die intensiewe gebruik van plaagdoders en chemiese kunsmis, veroorsaak dit die ineenstorting van grondstruktuur en skep dit 'n omgewing wat patogene bevoordeel. Voordelige mikro-organismes het die vermoë om patogeengetalle laag te hou as gevolg van kompetisie, inhibisie en predasie. Hulle metaboliete hou plante gesond deur middel van geïnduseerde sistemiese weerstand. Ecosoil verhoog grond porositeit, soos geïllustreer deur die grond penetrometer diepte wat met 7cm toegeneem het. Die mikro-organismes in kompostee is aerobies en benodig dus suurstof om te oorleef, derhalwe bou hulle grondstruktuur om meer porieë en deurlugting toe te laat. Minder energie word dus benodig vir wortelgroei in vergelyking met meer verdigte gronde. Die appelbome kan dus meer energie aanwend vir lootgroei en produksie. Met visuele inspeksie is meer wortelgroei waargeneem (data nie getoon nie) by persele behandel met Ecosoil. Die groter verspreiding van wortelhare ïllustreer die verhoogde simbiotiese plantmikrobe interaksies. Dit is algemeen bekend dat meer wortels sal lei tot meer lootgroei. Die aantal lote en totale potensiële produksie-area het toegeneem met 65,8% en 46% onderskeidelik as gevolg van die Ecosoil kompostee behandelings. Die verhoogde aantal lote was te danke aan meer doeltreffende rusbreek en bot en kan veroorsaak wees deur `n hoër reserwe voedingsstatus en hormoonvlakke binne die bome. Voordelige mikro-organismes verhoog die aantal voedingstowwe wat beskikbaar is vir plante op verskeie maniere, onder andere mineralisasie en fiksasie en ook deur gunstige interaksies met die plantwortels wat wortelgroei en die onderskepping van voedingstowwe verbeter. Mikro-organismes kan ook nodige planthormone of voorlopers vir planthormone produseer. Die produksiemetings in die daaropvolgende seisoen toon inderdaad dat die verhoogde produksie-area wel bygedra het tot die hoeveelheid appels wat geoes is - wat met 16,7% toegeneem het in vergeleke met die kontrolebome. Die gemiddelde gewig per appel was 5 gram 6

7 swaarder, maar dit was nie 'n statisties beduidende verskil nie. Die totale gewig per boom was 22,1% meer vir die kompostee behandelings. `n Moontlike rede hoekom die gemiddelde vruggewig nie afgeneem het met die hoër aantal vrugte wat geset het nie, is die groter fabriek van blare en wortels. Kalanderskade op vrugte is aansienlik verlaag met 32,8%. Kalander larwes oorwinter in die grond en is deur die voordelige mikro-organismes in Ecosoil gepredeer. Dit verlaag die aantal volwasse kalanders wat skade aan die vrugte kan veroorsaak. Gevolgtrekking: Met gereelde toedienings van Ecosoil word gronde weer geïnokuleer met 'n hoë konsentrasie en diversiteit van voordelige mikro-organismes. As 'n resultaat word noodsaaklike mikrobiese interaksies met grondchemie, plantwortels en tussen mikrobes self herstel. Nodige minerale, hormone en ander voedigstowwe word beskikbaar gemaak vir plantopname. Antibiotiese stowwe en ander verbindings wat plantweerstand bevorder en patogenegetalle laag hou word geproduseer. Grondtekstuur en algehele grondvrugbaarheid word bevorder. Dit veroorsaak dat plante optimaal kan groei en produseer teen lae vlakke van addisionele bemesting en plaagdoders. 7

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

Click to edit Master subtitle style

Click to edit Master subtitle style Click to edit Master subtitle style Landbou Tegnologie Water Lugbehandeling Unieke Landbou Tegnologie Puricare Internationaal se unieke geaktiveerde suurstof en ultraviolet tegnologie bied voordele vir

Nadere informatie

- Die belangrikheid van n effekiewe wortelstelsel en wortelonwikkeling.

- Die belangrikheid van n effekiewe wortelstelsel en wortelonwikkeling. - Die belangrikheid van n effekiewe wortelstelsel en wortelonwikkeling. Die fokus is op boom-bemesting, min aandag egter word geskenk aan die plant se vermoë om voedingstowwe uit die grond op te neem en

Nadere informatie

ONKRUIDBEHEER IN GEEN-BEWERKINGSTELSELS

ONKRUIDBEHEER IN GEEN-BEWERKINGSTELSELS ONKRUIDBEHEER IN GEEN-BEWERKINGSTELSELS Geen-bewerking hou baie voordele in, maar onkruidbeheer bly dié grootste uitdaging in geen-bewerkingstelsels. Die afwesigheid van meganiese grondbewerking en die

Nadere informatie

Landbou Inligtingstuk. Almal weet hoe belangrik suurstof in die grond is.

Landbou Inligtingstuk. Almal weet hoe belangrik suurstof in die grond is. Landbou Inligtingstuk Almal weet hoe belangrik suurstof in die grond is. Enige gewas groei baie beter met reënwater as met besproeiingswater. Hierdie waarneming dui dus op ʼn duidelike verskil tussen reënwater

Nadere informatie

Wat is verwoestyning?

Wat is verwoestyning? Verwoestyning Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. Die proses word verwoestyning genoem. Dit behels die verandering van produktiewe grond in woestyn en kom veral voor in semi-droë gebiede,

Nadere informatie

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150 Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150 AFDELING A: Vraag 1: Verskeie moontlike opsies word as antwoorde elke vraag verskaf. Kies die korrekte antwoord En skryf slegs

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties

Nadere informatie

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,

Nadere informatie

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode 2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die

Nadere informatie

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie

Nadere informatie

Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011

Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011 Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011 Saamgestel deur: Willem Otto, NWK Bpk. Lichtenburg, willem@nwk.co.za Bepaling van die effek van verrykte besproeiingswater

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

Agrilibrium - Mikro Katione April 15

Agrilibrium - Mikro Katione April 15 Mikro-elemente Agrilibrium Mikro Katione Hantie Gunter Inleiding Daar is 17 elemente wat essensieël is vir plante: Makro elemente Mikro elemente S, P, Mg, Ca, K, Fe, Mn, Cu, Zn, N, O, C en H Ni, Mo, B

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2 MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD 2006 Lewenswetenskappe - V 2 2 AFDELING A 1.1 1.1.1 A 1.1.2 B 1.1.3 D 1.1.4 C 1.1.5 B 1.1.6 D 1.2 1.2.1 Kompetitsie 1.2.2 Habitat 1.2.3 Fungi/bakterieë 1.2.4 Indringer/Eksoties

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 11 LNOUWETENSKPPE V2 NOVEMER 2007 PUNTE: 150 TY: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 'n 1 bladsy-antwoordblad. Landbouwetenskappe/V2 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone Wildbyvoeding se voor- en nadele Craig Shepstone 083 305 1380 Byvoeding Aanvullende voeding van wild: om goeie diereprestasie te verseker en nutriënt wanbalanse en tekorte te voorkom Winsgewendheid van

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

Sitrus Aanplanting Bestuur

Sitrus Aanplanting Bestuur Sitrus Aanplanting Bestuur 5 Boord Rekordhouding Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Citrus Academy NPC 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op audiovisuele opleidings materiaal

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

Ploeg jy jou rande in die grond in?

Ploeg jy jou rande in die grond in? Ploeg jy jou rande in die grond in? Eric Louw, NWK Landboubestuursdienste Voordat op n geskikte bewerkingstelsel besluit word, is dit uiters noodsaaklik om kennis te neem van die grondtipe en ander faktore

Nadere informatie

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Deel 1 Divan van der Westhuizen (BFAP) en Pieter van Zyl (Aartappels Suid-Afrika) Die landbou-besluitnemingsomgewing was baie volatiel

Nadere informatie

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS 2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS GRAAD 12 Die eksamen sal bestaan uit twee vraestelle van 2 ½ uur en 150 punte elk. Die gewig en die beoordeling van die onderwerpe in Vraestel 1 en Vraestel

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK MELACH SST SKEMA KONTRAK-OOREENKOMS EN VRYWARINGSVORM. DIE MELACH SST SKEMA IS Ń VOORKOMENDE KUDDEGESONDHEIDSKEMA MET DIE DOEL OM DIE SOMATIESE

Nadere informatie

VERSURING VAN 9 VERSURING VAN DIE GROND. Die direkte invloed van die konsentrasie suur

VERSURING VAN 9 VERSURING VAN DIE GROND. Die direkte invloed van die konsentrasie suur 9 DIE GROND Versuring van die grond word hoofsaaklik deur die oksidasie van ammoniumstikstof veroorsaak. Ander faktore soos die bufferkapasiteit van die grond, die kwaliteit van die besproeiingswater en

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. 2 LANDBOUWETENSKAPPE V2

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 JUNIE EKSAMEN 2015 PUNTE : 70 TYDSDUUR: 2 UUR INSTRUKSIES 1. Die vraestel beslaan 11 bladsye insluitend die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae.

Nadere informatie

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE: IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING SENWES INLIGTINGSESSIE: Augustus 2011 Landboudienste n SENWES AANBIEDING Om die produsent in staat te stel om n berekende besluit te kan neem oor produksie & bemarkings

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 EERSTE KWARTAAL : 2015 DERDE SESSIE 13 MAART 2015 EKSAMINATOR: ME M SCHOEMAN TOTAAL: 100 MODERATOR: ME R PRETORIUS TYD: 1 UUR INSTRUKSIES LW: 1. Skryf netjies

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,

Nadere informatie

Elektriese Stroombane

Elektriese Stroombane Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand

Nadere informatie

21. Soogdiere: karnivore Week 21

21. Soogdiere: karnivore Week 21 Weeklikse lesbeplanning Derde kwartaal 21. Soogdiere: karnivore Week 21 Meting Skat, meet, vergelyk en orden 3D-vorms deur gebruik te maak van standaarden nie-standaardmeting. Skat, meet, vergelyk en orden

Nadere informatie

MEMORANDUM KWARTAAL 1

MEMORANDUM KWARTAAL 1 MEMORANDUM KWARTAAL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: OPDRAG KOSTEBERAMING EN REISPLAN 40 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Nadere informatie

Datum: 17/07/2012 Inisieerder: GHS Voorligters Nommer:17/004 Hersiening: 4 Bladsy 1 van 5

Datum: 17/07/2012 Inisieerder: GHS Voorligters Nommer:17/004 Hersiening: 4 Bladsy 1 van 5 Bladsy 1 van 5 ONKRUIDBEHEER Die volgende program-opsies word suksesvol in die Vallei gebruik. Dit is veral belangrik dat die grond onkruidvry is voordat die eerste na-oes bemesting toegedien word. Raadpleeg

Nadere informatie

Landboudienste. Akkerboukundige wenke vir 2011/12. Augustus SENWES INLIGTINGSESSIE: Johan van Tonder

Landboudienste. Akkerboukundige wenke vir 2011/12. Augustus SENWES INLIGTINGSESSIE: Johan van Tonder Akkerboukundige wenke vir 2011/12 SENWES INLIGTINGSESSIE: Johan van Tonder Augustus 2011 Landboudienste INHOUD Makro-bemesting Mikro-elemente Verminderde Bewerking Plantdatum en kultivarkeuses Aalwurms

Nadere informatie

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars

Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars Vicki Tolmay LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Vir enige koringprodusent bly die korrekte cultivarkeuse een van dié belangrikste produksiebesluite.

Nadere informatie

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag

Nadere informatie

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week Weeklikse lesbeplanning Eerste kwartaal 1. My skool Week 1 (Week 1 4 handel hoofsaaklik oor aftrek) Voorbeeld: 12 + 9 Werkkaart 1 19 getalkaarte gebruik vir hersiening. getalle te skryf, sodat u kan sien

Nadere informatie

Klimaatsverandering Projeksies

Klimaatsverandering Projeksies Klimaatsverandering Projeksies LWR324 Die Chaos Teorie Edward Lorenz het in die vroeë 1960s ontdek datʼnvereenvoudigde rekenaarmodel van die weer uiters sensitief was vir die aanvanklike weerstoestande

Nadere informatie

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

Optimaliseer voordele en bestuur u premies Integrasie en premies Optimaliseer voordele en bestuur u premies Dié brosjure sal u help verstaan hoe premies vir Discovery Life verhoog word en wat u kan doen om die redelikste premies te betaal vir u

Nadere informatie

Maart No. 69 INVLOED VAN ONKRUIDDODERS OP OPVOLGGEWASSE Chris Cumming PNS Konsultant

Maart No. 69 INVLOED VAN ONKRUIDDODERS OP OPVOLGGEWASSE Chris Cumming PNS Konsultant Maart 2 2016 No. 69 INVLOED VAN ONKRUIDDODERS OP OPVOLGGEWASSE Chris Cumming PNS Konsultant Die moontlike skade aan gewasse as gevolg van residu oordrag van onkruiddoders wat op die vorige gewas toegedien

Nadere informatie

LEWENSWETENSKAPPE JUNIE

LEWENSWETENSKAPPE JUNIE VOO FASE GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE JUNIE 2014 PUNTE: 150 TYD: 2½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye Lewenswetenskappe Gr.11 2 D15/Junie 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem. VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek

Nadere informatie

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA Handleiding 2 Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 1 GKSA 2.1.1 INLEIDING Die World Wide Web (www) het ʼn inligtinggebaseerde samelewing geskep, waar beheer oor inligting in die hande van die

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Wes-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Kroonstad in 2014 en 2015

Wes-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Kroonstad in 2014 en 2015 Wes-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Kroonstad in 214 en 215 Artikel: Chantel du Raan en Attie van den Berg, Aartappels Suid-Afrika Die Wes-Vrystaat produseer tans sowat 17% van die totale

Nadere informatie

Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015

Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015 Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015 Me. René Carlson, mnr. Attie van den Berg (Aartappels Suid-Afrika) en mnr. Stefan Fourie Die proef is onder besproeiing geplant op

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150 EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING: Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

Nadere informatie

Kodes vir Afkeurredes

Kodes vir Afkeurredes KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861

Nadere informatie

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies

Nadere informatie

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2009 Graad 11 Tyd: 2 ½ uur Totaal: 150

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2009 Graad 11 Tyd: 2 ½ uur Totaal: 150 Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2009 Graad 11 Tyd: 2 ½ uur Totaal: 150 AFDELING A: Vraag 1: 1.1 Verskeie moontlike keuses word as antwoorde op die volgende vrae verskaf. Kies die regte antwoord en

Nadere informatie

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder.

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder. Daar is n dringende behoefte aan n gekoördineerde benadering tot roofdierbestuur in Suid-Afrika. Volgehoue gebruik van n kombinasie van die beste praktyke (insluitende nie-dodelike en dodelike metodes)

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die

Nadere informatie

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015 Artikel: Chantel du Raan en Albert Boneschans, Aartappels Suid-Afrika Die Limpopo produksiegebied produseer sowat 21% van die totale aartappelproduksie

Nadere informatie

Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 2014/2015 Verwerkingsaartappels

Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 2014/2015 Verwerkingsaartappels Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 24/25 Verwerkingsaartappels Artikel: Chantel du Raan en Attie van den Berg, Aartappels Suid-Afrika Die Oos-Vrystaat produseer sowat 23% van

Nadere informatie

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Natuurwetenskappe Vraestel 3 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 60 Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Vraag

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF 2015 Uitgawe 4 Inhoud Distriksoorsig Swambespuitings op canola Sclerotinia SOILL volhoubaarheidsprojek PNS Canola kompetisie Distriksoorsig Vanjaar is sover nie n maklike Canola

Nadere informatie

GRONDBEWERKING EN BEWARINGSBOERDERY

GRONDBEWERKING EN BEWARINGSBOERDERY GRONDBEWERKING EN BEWARINGSBOERDERY Grondbewerking Grond word bewerk om verdigtings op te hef, onkruid, plae en siektes te bestry, oesreste en chemikalieë in te werk en n saadbed te skep waarin saailinge

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2009 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 DoE/Febr. Maart 2009 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Maak seker dat daar genoeg drinkplekke en voerders is vir die aantal kuikens wat jy bestel het. Sien onderstaande tabel vir riglyne.

Maak seker dat daar genoeg drinkplekke en voerders is vir die aantal kuikens wat jy bestel het. Sien onderstaande tabel vir riglyne. BRAAIKUIKENVOEDING MAAK GEREED Voordat die dag-oud kuikens by die plaas aankom, moet alles in die groeihok reeds gereed wees. Dit sluit die verwarming in. Maak seker jou inentingsprogram is beplan. SLEUTELVOERPUNTE

Nadere informatie

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Artikel: Pieter van Zyl, Aartappels SA Aartappelproduksie is beide arbeid- en kapitaalintensief. Sedert 1 Maart 213 (minimumloon verhoog met

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

KWARTAAL 1 LEEF EN LEEFWYSE

KWARTAAL 1 LEEF EN LEEFWYSE INHOUDSOPGAWE Eenheid Bladsy KWARTAAL 1 LEEF EN LEEFWYSE 13 Eenheid 1 FOTOSINTESE EN RESPIRASIE 13 1.1 Inleiding 13 1.2 Fotosintese 13 1.2.1 Benodig 14 Aktiwiteit 1 14 1.2.2 Produkte van fotosintese 15

Nadere informatie

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013 Belangrike voedingstappe vir die winter 2013 Belangrike beplanning by teelkunde 1. Kondisie Telling 2. Winter byvoeding 3. Vervangingsverse 4. Teelbulle 5. Inentings en parasietbeheer 6. Skape Kondisie

Nadere informatie

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Junie 2018 No. 85 VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Vals draadwurmlarwes het vanjaar onverwags kop uitgesteek in beide die Swartland en Suid-Kaap. Die graad van skade wat aangerig is deur

Nadere informatie

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan.

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan. Drie tipes selle word in die chloor-alkali-industrie gebruik: Membraansel Diafragmasel Kwiksel In al drie hierdie selle: oreenkomste Elektrolise van - produkte: NaH(aq), en Verskil Manier hoe vermenging

Nadere informatie

n Multi Purpose Cleaner wat werklik ALLE huishoudelike skoonmaakmiddels vervang.

n Multi Purpose Cleaner wat werklik ALLE huishoudelike skoonmaakmiddels vervang. MULTI PURPOSE Multi Purpose reinig en ontreuk vloere, mure, chroom, vlekvryestaal, opwasbakke, teëls, toonbanke, glas, spieëls, motors, bote, rioolstelsels and enige ander oppervlak wat nie deur water

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. 2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1

Nadere informatie

Klank en kleur in die skepping

Klank en kleur in die skepping Klank en kleur in die skepping Kuns en Kultuur Graad 7 Saamgestel in opdrag van Arso Uitgegee deur en verkrygbaar by Boekenhout, Dickensonlaan 1180, Waverley Tel 012-3323227/8 e-pos boekenhout@aros.ac.za

Nadere informatie

Vaslegging van P. Mineralisasie van P

Vaslegging van P. Mineralisasie van P 3 3.1 Rol in sitrusproduksie Die reaksie van boomgewasse op P- toedienings is nie so skouspelagtig soos op eenjarige gewasse nie. Boomgewasse het die vermoë om P op te neem en tydens tye van lae aanvraag

Nadere informatie

ʼn Webdiens vir tematiese kartering

ʼn Webdiens vir tematiese kartering ʼn Webdiens vir tematiese kartering Victoria Rautenbach Sentrum vir Geoinformatikawetenskap, Universiteit van Pretoria Afrikaanse Studentesimposium 28 Oktober 2011 Wat is ruimtelike data? Wat is ruimtelike

Nadere informatie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 2016

Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 2016 Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 216 André Prins (GWK), Chantel du Raan en Herman Haak (Aartappels Suid-Afrika) Die Noord-Kaap produksiestreek produseer sowat 3% van die totale

Nadere informatie

Slakke en Isopodes: watter rol speel hulle met die verlies van canola saailinge?

Slakke en Isopodes: watter rol speel hulle met die verlies van canola saailinge? Maart 21 No. 43 Slakke en Isopodes: watter rol speel hulle met die verlies van canola saailinge? Geoff Tribe & Annelize Lubbe, LNR-Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming, Privaatsak X517, Stellenbosch,

Nadere informatie

PLANT PARASITIESE AALWURMS OP MIELIES

PLANT PARASITIESE AALWURMS OP MIELIES PLANT PARASITIESE AALWURMS OP MIELIES INLEIDING Die meeste produsente is bewus van die teenwoordigheid van plantparasitiese aalwurms maar aalwurmsimptome is nie altyd spesifiek nie en kan maklik verwar

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is Stowwe wat vir mengsel gebruik is Fasetoestand van stowwe wat vir mengsel gebruik is 2. Koeldrankstroop en water Waarnemings: Beskryf die mengsel ten opsigte van a) voorkoms; b) kleur; en c) helderheid.

Nadere informatie

VERSLAG TER MOTIVERING VIR DIE INVOER VAN ROUNDUP READY LUSERN

VERSLAG TER MOTIVERING VIR DIE INVOER VAN ROUNDUP READY LUSERN VERSLAG TER MOTIVERING VIR DIE INVOER VAN ROUNDUP READY LUSERN 1. Introduksie van Roundup Ready lusern in die RSA. Onkruidbestryding in lusern is n produksiefaktor wat soms baie problematies kan wees met

Nadere informatie

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel GEREELDE VRAE EN ANTWOORDE Ek weet niks van mentorskap nie. Wat beteken dit? Mentorskap [mentoring in Engels] is ʼn vennootskap waarin ʼn mentee [ n

Nadere informatie

SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314

SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314 SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314 Elektromagnetiese Spektrum Energie oordrag van een liggaam na n ander in die vorm van elektromagnetiese golwe n Fundamentele eienskap van straling

Nadere informatie