Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 2016

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 2016"

Transcriptie

1 Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 216 André Prins (GWK), Chantel du Raan en Herman Haak (Aartappels Suid-Afrika) Die Noord-Kaap produksiestreek produseer sowat 3% van die totale aartappelproduksie in Suid-Afrika. Die streek verbou hoofsaaklik moere, maar ook vir die tafel- en verwerkingsmark onder besproeiing. Die hoofkultivars vir die produksie van moere is Up-to-Date, Lanorma en Eos terwyl die populêre keuses vir tafel- en verwerkingsaartappels Sifra, Mondial en Fabula insluit. Proewe is op Douglas uitgevoer wat in die mees ylbevolkte provinsie in Suid-Afrika geleë is en wat as 'n groot landbouen veeboerderygemeenskap dien. Douglas is geleë naby die samevloeiing van die Oranje- en Vaalrivier en vorm die grense met die Vrystaat en Namibië. Douglas is in 'n droë kontinentale gebied geleë met 'n jaarlikse gemiddelde reënval van tussen 211 en 334 mm (Figuur 1), waarvan die meeste in die herfs (Maart) ontvang word. Somers is matig tot warm, terwyl die winters weer koud is met ryp wat voorkom. Die hoof aanplanting geskied in Januarie en Februarie. Die proefperseel het bestaan uit 'n sandleemgrond en is geplant in 'n ewekansige blokontwerp met vyf herhalings. Verdere tegniese inligting rakende die proefperseel en uitleg is opgesom in Tabel 1. Page 46 CHIPS Januarie/Februarie 217

2 Bedryfsdienste Industry Services Dit is belangrik om daarop te let dat groeiperiodes die oesopbrengs van kultivars kan beïnvloed. Groeiperiodes word gedefinieer as die aantal dae vanaf opkoms tot natuurlike loofafsterwe, afhangend van die seisoen. Die presiese tydsberekening van die vyf groeifases (spruitontwikkeling, vegetatiewe groei, knolinisiasie, knolvulling en volwassenheid) hang af van die omgewing en die bestuurspraktyke wat wissel tussen lokaliteite, kultivars en groeiperiodes. Die kultivars in 216 se aartappelwerksgroepproewe word in tabel 2 weergegee. Figuur 1: Ligging van Douglas in die Noord-Kaap produksiegebied Tabel 1: Opsomming van tegniese inligting rakende proefperseel en uitleg. Plaas: Landzicht Boerdery Boer: Mnr. Jan Steenkamp Plantdatum: 26 Januarie 216 Oesdatum: 23 Augustus 216 Besproeiing / Droëland: Besproeiing Dubbel-of enkelrye: Dubbelrye Loofafsterwe: Natuurlik Tussen-ryspasiëring:.9 m In-ryspasiëring:.25m Proefperseel: 18 m 2 Plantestand: plante / hektaar Bemestingsprogram: Tyd van toediening: Voedingswaarde: N (kg/ha) P (kg/ha) K (kg/ha) Totaal Oesopbrengs en knolgrootte word ook beïnvloed deur die aantal halms per area en dus deur die aantal moere geplant asook die aantal halms per moer. Die aantal halms per moer is afhanklik van die aantal ogies per knol, die aantal spruite per ogie en die aantal stamme per spruit. Die aantal ogies per knol is kultivar-afhanklik, terwyl die aantal halms per knol beïnvloed word deur die moergrootte en die plantgereedheid van die moere. Dit is belangrik om daarop te let dat hierdie eienskappe tussen kultivars varieer. Die plantgereedheid, stand (%) en halmtelling van kultivars wat in die 216 proewe geplant is, word aangedui in Tabel 2. Temperatuur, dagliglengte en water is die belangrikste abiotiese faktore wat die groeipatroon, opbrengs en kwaliteit van aartappels beïnvloed. Om te bepaal wat die aanpassingsvermoë van nuwe kultivars in die Douglasomgewing is, is dit belangrik om hierdie faktore in aanmerking te neem wanneer die prestasie van verskillende kultivars geëvalueer word. Dit is ook belangrik dat die kultivars vir 'n aantal seisoene geëvalueer word omdat klimaat van seisoen tot seisoen verskil. Daaglikse en langtermyn-weerdata CHIPS January/February 217 Page 47

3 Tabel 2: Karaktereienskappe rakende groeiperiode, plantgereedheid, stand (%) en halmtellings vir elke kultivar aangewend. Kultivar Groeiperiode (Dae) 1 Plantgereedheid 2 Generasie Stand (%) Halms per plant Halms per hektaar FL Lanorma Kort (8-9) Laperla Kort (7-8) Mondial Kort tot medium (95-1) Taisiya Kort tot medium (1) Algemene riglyne en kategorieë (dae van opkoms tot natuurlike loofafsterwing, afhangend van die seisoen): Kort = 7-9 dae; Kort tot Medium = 8-1 dae; Medium = 9-11 dae; Medium tot Lank = 9-12; Lank = 9-14 dae. 2 Plantgereedheid van moere 1 Vars; 2 Effens vars; 3 Plant gereed; 4 Effens oud; 5 Oud. is verkry vanaf die LNR se Douglas: Luneburg-stasie ( , ). Die gemete reënval gedurende die 216-groeiseisoen was deurentyd effens minder as die langtermyn-gemiddeld, maar dieselfde patroon as in vorige jare is waargeneem (Figuur 2). Die minimum- en maksimumtemperatuur (Figuur 3) vir die 216-groeiseisoen het dieselfde patroon as in vorige jare gevolg met die uitsondering dat Februarie tot Maart hoër maksimumtemperature ondervind het, terwyl April tot die einde van die seisoen hoër minimumtemperature as die langtermyngemiddelde temperature getoon het. Die uitermatige maksimumtemperature wat aan die begin van die seisoen voorgekom het (hoër as 4 C) kon moontlik die vegetatiewe groeistadium en die begin van knolinisiasie negatief beïnvloed het. Die gemiddelde optimale temperature vir die vegetatiewe groeistadium is C terwyl die vir knolinisiasie en fotosintese tussen 15-2 C wissel. Hoe hoër die temperature bo 2 C styg, hoe minder knolle sal inisieer. Wanneer die temperatuur bo 29 C styg, sal min of selfs geen knolinisiasie of knolgroei voorkom nie as gevolg van die feit dat die koolhidrate gebruik word vir respirasie. Temperature onder vriespunt ( C) gedurende die groeiseisoen was waargeneem vroeg in Mei en weer vanaf Junie, en het voortgeduur tot aan die einde van die proef. Hitte-eenhede is 'n verdere belangrike faktor om in ag te neem aangesien die ontwikkeling van die plant hoofsaaklik gebaseer is op die versameling van hitte-eenhede. Daar word dus aanvaar dat die plant 'n sekere aantal hitteeenhede moet versamel om 'n ontwikkelingsfase te voltooi. Die hitte-eenhede vir die 216-groeiseisoen was regdeur die seisoen effens hoër (12.3%-13.9% hoër) as die langtermyn-gemiddelde hitte-eenhede en word aangedui in Figuur 4. Moontlike effekte as gevolg van ongunstige temperature (=hoë hitte-eenhede) sluit in die verlenging van die tyd wat nodig is vir ontwikkelingfases om te voltooi wat opbrengs asook kwaliteit negatief kan beïnvloed. Moontlik faktore wat kon bydra tot die 18.4% verhoging in opbrengs in vergelyking met die gemiddelde opbrengs van die vorige drie jaar, is dat 'n warmer winter vergeleke met die langtermyngemiddeld ondervind is. Slegs ligte ryp vroeg in Mei was waargeneem wat die groeiseisoen verleng het in vergelyking met vorige jare. Die opbrengsdata is statisties verwerk met behulp van die GenStat program en die gemiddelde was geskei deur gebruik te maak van die Tukey KBV-toets. Die kultivareffek gedurende die 216-proef (Figuur 5) was statisties beduidendend (p<. 5) ten opsigte van opbrengs terwyl die koëffisiënt van variasie hoog (24.4%), maar nog aanvaarbaar was. Die proefgemiddeld van al die kultivars word as 1% geneem. Die opbrengs van die individuele kultivars word dan deur die proefgemiddeld gedeel en elke kultivar se opbrengsprestasie word as 'n persentasie van die proefgemiddeld uitgedruk (opbrengsindeks). Die gemiddelde opbrengs (64.4 t/ha) vir die 216-seisoen was hoër in vergelyking met die proefgemiddelde van die vorige drie jaar (52.23 t/ha). Gedurende die 216-proef (Figuur 5) het die kultivar Taisiya die hoogste opbrengs behaal, en was dit beduidend hoër as kultivar FL218. FL218, wat nie statisties van Lanorma verskil nie, het aan die ander kant Page 48 CHIPS Januarie/Februarie 217

4 Bedryfsdienste Industry Services Totale reënval per maand 216 Kumulatiewe reënval 216 Langtermyn gemiddelde reënval Langtermyn kumulatiewe reënval Reënval (mm) Januarie Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus Plant 216 Oes Datum Figuur 2: Reënval gedurende die groeiseisoen (216) asook die langtermyn gemiddelde reënval. Maksimum temperatuur 216 Minimum temperatuur 216 Langtermyn gemiddelde maksimum temperatuur Langtermyn gemiddelde minimum temperatuur 5 4 Temperatuur ( C) Jan-16 9-Jan Jan Jan-16 2-Feb-16 1-Feb Feb Feb-16 5-Mar Mar Mar Mar-16 6-Apr Apr Apr-16 3-Apr-16 8-May May May-16 1-Jun-16 9-Jun Jun Jun-16 3-Jul Jul Jul Jul-16 4-Aug Aug-16 2-Aug-16 Plant 216 Datum Oes Figuur 3: Minimum en maksimum temperatuur ( C) gedurende die groeiseisoen (216) asook langtermyn. CHIPS January/February 217 Page 49

5 Totale hitte-eenhede 216 Kumulatiewe hitte-eenhede 216 Langtermyn gemiddelde hitte-eenhede Langtermyn kumulatiewe hitte-eenhede % 13.9% 12.3% Hitte-eenhede 1 5 Januarie Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus -5 Maand *Totale hitte-eenhede spesifiek bepaal vir aartappels (drumpel temperatuur = 5 C) as gewas [bereken vanaf uurlikse data]. Figuur 4: Hitte-eenhede gedurende die groeiseisoen (216) asook langtermyngemiddeld. Opbrengsindeks (%) Bemarkingsindeks (%) Taisiya a Kultivar Mondial Laperla Opbrengs van kultivars verskil nie statisties nie 12.1 a-c a-b Lanorma FL218 Opbrengs van kultivars verskil nie statisties nie 68.3 d 1.9 a-d Proefgemiddeld = 64.4 t/ha p <.5 KBV = KV% = Opbrengs en bemarkingsindeks as persentasie van die proefgemiddeld (%) *Waardes gevolg deur dieselfde letter is nie beduidend verskillend van mekaar nie. Figuur 5: Totale opbrengs- en bemarkingsindeks per kultivar vir 216 as persentasie van die proefgemiddeld. Page 5 CHIPS Januarie/Februarie 217

6 Bedryfsdienste Industry Services die swakste opbrengste gelewer. Hoër opbrengste as die proefgemiddeld (64.4 t/ha) was behaal deur die kultivars Taisiya, Mondial, Laperla en Lanorma. Ten einde die prestasie van die kultivars in terme van opbrengs en kwaliteit te bepaal, is die opbrengs, groottegroepverspreiding en klas gebruik om teen die gemiddelde markpryse vir die betrokke dag 'n bemarkingsindeks te bereken. Die opbrengs, vermenigvuldig met die heersende prys wat bepaal word deur die grootteverspreiding en gradering, gee die bemarkingsindeks (Figuur 5). Ten spyte van 'n groot persentasie klein aartappels het die kultivar Taisiya oor die algemeen die hoogste bemarkingsindeks behaal. Dit kan hoofsaaklik toegeskryf word aan 'n groot persentasie klas 1-aartappels (Figuur 7) wat die kultivar gelewer het. Groottegroepverspreiding en gradering is dus ook van die faktore wat gebruik word om aartappels te klas, daarom is dit belangrike faktore om in ag te neem om 'n optimale ekonomiese bemarkbare opbrengs te verseker. In Figuur 6 word die groottegroepverspreiding, in Figuur 7 die gradering van die opbrengs. Dit is ook belangrik om te let op die kultivars se vermoë en betroubaarheid om konsekwent te presteer, ongeag fluktuasies in die klimaat oor tyd. In Figuur 8 word die drie-jaar data aangetoon vir die kultivarproewe in die Douglas produksie-area. Dit blyk dat kultivar Lanorma die minste variasie toon vir die Douglas-area. Verder is dit ook belangrik om op die interne kwaliteit van die produk te fokus om 'n ekonomiese optimale bemarkbare opbrengs en dus winsgewendheid te verseker. Dit sluit belangrike faktore in soos die kook- en prosesseringseienskappe, soortlike gewig (SG) asook inwendige defekte (holhart, bruinvlek en vaatbundelverkleuring) wat opgesom word in Tabel 3. Gedurende die 216-groeiseisoen het die kultivars Fl 218, Lanorma en Mondial voldoen aan die skyfiekleur norm van >5 vir prosessering. Wat die soortlike gewig (SG) betref het slegs die kultivar Fl 128 voldoen aan die norm van 1.75 vir prosessering. Rakende die inwendige defekte, het die kultivar Laperla (2%) interne bruinvlek getoon. Geen holhart het voorgekom nie. C CHIPS January/February 217 Page 51

7 8 Klein Medium Groot Proefgemiddeld Grootteverspreiding (t/ha) = 64.4 t/ha 1 Taisiya Mondial Laperla Lanorma FL218 Kultivar Figuur 6: Grootteverspreiding van elke kultivar tydens die 216 finale oes. Tabel 3. Kook- en prosesseringseienskappe en interne kwaliteit van opbrengs vir 216 (Uitgevoer deur LNR-Roodeplaat). Kultivar Vleeskleur Kooktipe 1 Struktuur Verkleur na kook Skyfie- SG 3 Bruinvlek kleur 2 (%) FL 218 Geel M Medium Geen Lanorma Room EM Medium Geen Laperla Geel EM Medium Geen % - Mondial Geel EM Medium Geen Taisiya Geel EM Medium Geen Holhart (%) 1 BM Baie melerige tot losse tekstuur; M Melerig, krummelrige tot los aartappel; EM Effens melerige, vry ferm aartappel met fyn tot taamlike fyn tekstuur; NM Nie melerige, ferm aartappel met n fyn tekstuur. 2 Skyfiekleur met waarde >5 en sonder defekte is aanvaarbaar vir die droëskyfiebedryf. 3 Soortlike gewig van >1.75 is aanvaarbaar vir die prosesseringsbedryf. 3 Knolvorm indeks: Rond: <1.9; rond-ovaal: ; ovaal: ; lank-ovaal: ; lank: Norm (Aanvaarbaar vir prosessering) < Norm (Onaanvaarbaar vir prosessering) Page 52 CHIPS Januarie/Februarie 217

8 Bedryfsdienste Industry Services 8 Uitgooi Klas 3 Klas 2 Klas 1 Proefgemiddeld = 64.4 t/ha 5 Gradering (t/ha) Taisiya Mondial Laperla Lanorma FL218 Kultivar Figuur 7: Gradering van elke kultivar tydens die 216 finale oes Opbrengs as persentasie van die proefgemiddeld (%) FL218 Lanorma Laperla Mondial Kultivar Figuur 8. Prestasie van kultivars oor vier jaar uitgedruk as persentasie van die proefgemiddeld. CHIPS January/February 217 Page 53

Suidwes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Petrusburg in 2016/2017

Suidwes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Petrusburg in 2016/2017 Suidwes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Petrusburg in 216/217 Johan Odendaal (Produsent), Jano Hugo (Suidwes-Vrystaat Aartappelwerkgroep), Chantel du Raan en Herman Haak (Aartappels Suid-Afrika)

Nadere informatie

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Polokwane (Pietersburg) in 2014 en 2015

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Polokwane (Pietersburg) in 2014 en 2015 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Polokwane (Pietersburg) in 214 en 215 Artikel: Chantel du Raan en Albert Boneschans, Aartappels Suid-Afrika Die Limpopo produksiegebied produseer sowat 21% van

Nadere informatie

Wes-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Kroonstad in 2014 en 2015

Wes-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Kroonstad in 2014 en 2015 Wes-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Kroonstad in 214 en 215 Artikel: Chantel du Raan en Attie van den Berg, Aartappels Suid-Afrika Die Wes-Vrystaat produseer tans sowat 17% van die totale

Nadere informatie

Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015

Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015 Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015 Me. René Carlson, mnr. Attie van den Berg (Aartappels Suid-Afrika) en mnr. Stefan Fourie Die proef is onder besproeiing geplant op

Nadere informatie

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2016

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2016 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2016 Jaco Nel (Produsent), Albert Boneschans en Chantel du Raan (Aartappels Suid-Afrika) Die Limpopo produksiestreek produseer sowat 21% van die

Nadere informatie

Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 2016

Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 2016 Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 216 Pieter Ferreira (produsent), Retief Celliers (Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit), Terence Brown en Chantel du Raan (Aartappels Suid-Afrika)

Nadere informatie

Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 2014/2015 Verwerkingsaartappels

Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 2014/2015 Verwerkingsaartappels Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 24/25 Verwerkingsaartappels Artikel: Chantel du Raan en Attie van den Berg, Aartappels Suid-Afrika Die Oos-Vrystaat produseer sowat 23% van

Nadere informatie

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015 Artikel: Chantel du Raan en Albert Boneschans, Aartappels Suid-Afrika Die Limpopo produksiegebied produseer sowat 21% van die totale aartappelproduksie

Nadere informatie

Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 2015

Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 2015 Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 215 Artikel: Pieter Ferreira (Produsent), Retief Celliers (Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit), Terence Brown en Chantel du Raan (Aartappels

Nadere informatie

onder besproeiing op Polokwane in 2017

onder besproeiing op Polokwane in 2017 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Polokwane in 2017 Frans Brits (produsent), Albert Boneschans en Chantel du Raan (Aartappels Suid-Afrika) Opbrengsbepaling en sortering tydens die reën (Gradering

Nadere informatie

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2017

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2017 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2017 Jaco Nel (Produsent), Albert Boneschans en Chantel du Raan (Aartappels Suid-Afrika) Die Limpopo produksiestreek produseer sowat 20% van die

Nadere informatie

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Deel 1 Divan van der Westhuizen (BFAP) en Pieter van Zyl (Aartappels Suid-Afrika) Die landbou-besluitnemingsomgewing was baie volatiel

Nadere informatie

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net

Nadere informatie

Direktoraat Plantwetenskappe

Direktoraat Plantwetenskappe Direktoraat Plantwetenskappe Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2012 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding Basterkultivars is reeds die afgelope paar seisoene die grootste groep binne

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,

Nadere informatie

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie

Nadere informatie

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE: IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING SENWES INLIGTINGSESSIE: Augustus 2011 Landboudienste n SENWES AANBIEDING Om die produsent in staat te stel om n berekende besluit te kan neem oor produksie & bemarkings

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

Die klimaat van SA: Temperatuur

Die klimaat van SA: Temperatuur OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2

Nadere informatie

Desember 2016 No.73. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2016 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Desember 2016 No.73. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2016 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Desember 2016 No.73 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2016 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding In die afgelope 2016 seisoen is n totaal van 19 kultivars in die kultivarevaluasieprogram

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,

Nadere informatie

CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Desember 2017 No.80 Inleiding In die afgelope 2017 seisoen is ʼn totaal van 18 kultivars in die kultivarevaluasieprogram

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF AUGUSTUS 2014 Oor die algemeen kan die meeste areas terugkyk op n goeie landboujaar tot dusver met goeie vog toestande wat voorgekom het. Sekere dele is baie nat (Klipheuwel

Nadere informatie

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding

Nadere informatie

Desember 2014 No.62. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2014 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Desember 2014 No.62. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2014 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Desember 2014 No.62 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2014 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding In die afgelope 2014 seisoene is ses konvensioneel, agt CL (Imasamoks tolerante) en

Nadere informatie

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate EKONOMIE VAN SKAAL Rietpoel - 27 Februarie 2014 Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Agtergrond Oorsig van Resultate Effek van

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie.

Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie. Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie. VESTIGING Plantestand : 50 tot 70 plante/m² 15 plante/m² - genoeg.1

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Maart 2015 2015 Uitgawe 2 Inhoud Agterskot op 2014 oes Voornemens om te plant Belangrike aspekte by plant van Canola Agterskot April 2014 SOILL se direksie het besluit om n agterskot

Nadere informatie

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode 2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die

Nadere informatie

Mondstuk van die canolawerkgroep

Mondstuk van die canolawerkgroep Mondstuk van die canolawerkgroep Januarie 2009 No 36 Inleiding Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2008 PJA Lombard, L Smorenburg en Dr J Strauss Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg,

Nadere informatie

Desember 2015 No.67. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Desember 2015 No.67. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Desember 2015 No.67 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding In die afgelope 2015 seisoen is n totaal van 15 kultivars in die kultivarevaluasieprogram

Nadere informatie

Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version

Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version Hoof sponsor Mede sponsors Implementeerders Fotos en inhoud: Mnr Bertus Kruger, Dr Cornelis van der Waal & Mnr Frank

Nadere informatie

Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011

Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011 Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011 Saamgestel deur: Willem Otto, NWK Bpk. Lichtenburg, willem@nwk.co.za Bepaling van die effek van verrykte besproeiingswater

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF 2015 Uitgawe 4 Inhoud Distriksoorsig Swambespuitings op canola Sclerotinia SOILL volhoubaarheidsprojek PNS Canola kompetisie Distriksoorsig Vanjaar is sover nie n maklike Canola

Nadere informatie

Januarie 2010 No. 42. Inleiding

Januarie 2010 No. 42. Inleiding Inleiding Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2009 PJA Lombard, L Smorenburg en Dr J Strauss Instituut vir Plantproduksie, Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg, 7607 Januarie

Nadere informatie

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur

Nadere informatie

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.

Nadere informatie

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK Saamgestel deur D Hanekom en H Agenbag Optimum grondvereistes: ph van 5.0 7.0 (KCl) met maksimum suurversadiging van 10% P ± 36 dpm (Sitroensuur) ±

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 1 Vraestel 013 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae. Beantwoord

Nadere informatie

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Desember 2016

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Desember 2016 1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Desember 2016 INHOUD Oes 2016 Lesse geleer uit afgelope

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting.

UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting. UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting. SUPERCANOLAKOMPETSIE DOELSTELLINGS + * Om Canolaproduksie

Nadere informatie

September 2013 No. 55

September 2013 No. 55 September 2013 No. 55 OES VAN CANOLA Jannie Bruwer Akkerboukundige Sentraal-Suid Koöperasie Bpk, Swellendam Wanneer canola gevestig word, is dit belangrik dat alle saad in vogtige grond gesaai word vir

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN

HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN Suid-Afrika het baie landbougrond. Daar word op 86,1 miljoen ha geboer terwyl daar volgens die sensusopname van 2002 nagenoeg 45,818

Nadere informatie

2; 5; 7; 4; 6; 8; 7; 5; 1; 3; 7; 8; 5; 5. (Onthou: Frekwensie beteken die aantal kere wat n spesifieke waarde getel kan word)

2; 5; 7; 4; 6; 8; 7; 5; 1; 3; 7; 8; 5; 5. (Onthou: Frekwensie beteken die aantal kere wat n spesifieke waarde getel kan word) Statistiek en Datahantering Een van die eerste dinge wat jy gaan leer oor Statistiek en Data-hantering is die konsepte van die Gemiddeld, die Modus, die Mediaan en die Omvang, en ons gaan dit doen deur

Nadere informatie

WAARSKUWINGS VOORSORGMAATREËLS

WAARSKUWINGS VOORSORGMAATREËLS CROP GUARD LABEL WAARSKUWINGS Onthoudings periode: Laat 43 dae toe tussen laaste toediening en oes van citrus. Laat 42 dae toe tussen laaste toediening en oes van blaarslaai. Laat 41 dae toe tussen laaste

Nadere informatie

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea Patrone, Algebra & Grafieke VRAE Patrone Meestal vorige ANA eksameninhoud Algebraïese Uitdrukkings Faktorisering Algebraïese Vergelkings Grafieke Vrae: Patrone PATRONE ( Antwoorde

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en

Nadere informatie

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

Vog in die Atmosfeer en Neerslae Geografie Vraestel 10 Graad 10 Tyd: 2 Ure Totaal: 125 Vog in die Atmosfeer en Neerslae Vraag 1: Terme Voltooi die volgende blokkiesraaisel deur die terme in die korrekte spasies in te vul: 1 Dwars: 1 Die

Nadere informatie

S ukses. << SENWES Scenario >>

S ukses. << SENWES Scenario >> 8 KOLLIG OP WNG BOERDERY Alles het daarop gedui dat die pekanneutvertakking n sukses sal wees, en dit is. Hulle begin nou, ná tien jaar, die vrugte daarvan pluk. DIVERSIFIKASIE DÍT IS WNG BOER DERY IN

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Artikel: Pieter van Zyl, Aartappels SA Aartappelproduksie is beide arbeid- en kapitaalintensief. Sedert 1 Maart 213 (minimumloon verhoog met

Nadere informatie

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2 HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Hoofstuk 7 Wisselstroom

Hoofstuk 7 Wisselstroom Hoofstuk 7 Wisselstroom Inleiding In gelykstroom- (G.S.) kringe, vloei die stroom altyd in een rigting. Die rede hiervoor is omdat die spanningsbron wat gebruik word om die kring te aktiveer altyd dieselfde

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit. JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 GRAAD 8 WISKUNDE TOETS PUNTE: 125 TYD: 2 uur PUNTE PROVINSIE DISTRIK KRING SKOOL EMIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 8A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Nadere informatie

Die Vestiging van Canola en Bemestingsriglyne

Die Vestiging van Canola en Bemestingsriglyne Die Vestiging van Canola en Bemestingsriglyne Franco le Roux SOILL Landboukundige Hoekom Canola? Canola is al lankal nie meer net ʼn gewas vir die probleemkampe op die plaas nie en het al deur en deur bewys

Nadere informatie

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen TYD = 1½ UUR TOTAAL = AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag

Nadere informatie

SSG 564 het 'n aanvanklike regop groeiwyse en redelike stoelvermoë en kan teen 'n plantdigtheid van kg/ha geplant word.

SSG 564 het 'n aanvanklike regop groeiwyse en redelike stoelvermoë en kan teen 'n plantdigtheid van kg/ha geplant word. SSG 564 SSG 564 is 'n kultivar met medium opbrengspotensiaal, medium vetkorrel en medium stikstof en word aanbeveel vir al die verbouingsgebiede in die Suid-Kaap. Blaarvlek Net-tipe Netvlek Kol-tipe Fisiologiese

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

HANDLEIDING GRAAD 11

HANDLEIDING GRAAD 11 HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n

Nadere informatie

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

BEVOLKINGS GEOGRAFIE BEVOLKINGS GEOGRAFIE Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkingsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in 'n gebied is. Ons skryf gewoonlik digtheidsmeting as mense per vierkante. Ons bereken hierdie

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2006 PJA Lombard, L Smorenberg en DJ Hanekom Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg, 7607

Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2006 PJA Lombard, L Smorenberg en DJ Hanekom Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg, 7607 Januarie 27 No 32 Inleiding Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 26 PJA Lombard, L Smorenberg en DJ Hanekom Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg, 767 Klimaatstoestande was die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 ONTWERP EERSTE

Nadere informatie

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande

Nadere informatie

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Mielies Oorsig van verlede week VSA Pryse in die VSA daal 4% vir die week. Na pryse Maandag geval het a.g.v. die USDA se vraag en aanbod syfers, het pryse doelloos rondgehang

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 G-Voucher - Tuinprojek Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 Agtergrond Idee voorgelê by G-Voucher in Nov 2013 Aanvanklike doelwitte Werkverskaffing vir die haweloses Hou hulle besig vir n tyd van die dag Rehabilitasie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2009 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT/RG SF O P R Verduideliking Metode Metode met akkuraatheid Deurlopende akkuraatheid

Nadere informatie

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * OpenStax-CNX module: m31468 1 Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1

Nadere informatie

Sitrus Aanplanting Bestuur

Sitrus Aanplanting Bestuur Sitrus Aanplanting Bestuur 5 Boord Rekordhouding Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Citrus Academy NPC 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op audiovisuele opleidings materiaal

Nadere informatie

Januarie 2014 No.57. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2013 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Januarie 2014 No.57. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2013 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Januarie 2014 No.57 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2013 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding Die kultivarevaluasieprogram in die Wes- Kaap fokus op drie tipes canola nl, konvensioneel,

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 140 TYD: 2 1 2 UUR *9WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 2 bylae. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies * OpenStax-CNX module: m39665 1 Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution

Nadere informatie

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.. CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie