Suidwes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Petrusburg in 2016/2017

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Suidwes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Petrusburg in 2016/2017"

Transcriptie

1 Suidwes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Petrusburg in 216/217 Johan Odendaal (Produsent), Jano Hugo (Suidwes-Vrystaat Aartappelwerkgroep), Chantel du Raan en Herman Haak (Aartappels Suid-Afrika) Die Suidwes-Vrystaat aartappelproduksiegebied, waar aartappelproduksie hoofsaaklik onder besproeiing plaasvind, produseer sowat 3% van die totale aartappelproduksie in Suid-Afrika. Hierdie streek plant hoofsaaklik vir die tafelmark en lewer voorafverpakte gehalte aartappels. Verwerkingsmaatskappye koop aartappels in hierdie streek aan as daar 'n tekort aan aartappels vir verwerking in die land bestaan. Die standaardkultivars vir die tafelmark is Mondial en Sifra. Die Suidwes-Vrystaat produksiegebied het n droë kontinentale klimaat en ontvang n baie lae gemiddelde reënval van tussen 318 en 432mm/ jaar wat meestal gedurende die somer voorkom. Baie warm somers kom voor, terwyl die winters weer Page 64 CHIPS Mei/Junie 217

2 baie koud is met strawwe ryp (Junie-Augustus). Die proef is onder besproeiing in 'n sandgrond met kleipersentasie van 12% geplant op die plaas van mnr. Johan Odendaal op Petrusburg. Die proefperseel was 'n ewekansige blokontwerp met drie herhalings. Verdere tegniese inligting rakende die proefperseel en uitleg is opgesom in Tabel 1. Figuur 1: Ligging van Petrusburg in die Suidwes-Vrystaat produksiegebied Tabel 1: Opsomming van tegniese inligting rakende proef area en uitleg. Plaas: Biesiesdam Boer: Mnr. Johan Odendaal Plantdatum: 25 Augustus 216 Oesdatum: 19 Januarie 217 Besproeiing / Droëland: Besproeiing Dubbel- of enkelrye: Dubbelrye Loofafsterwe: Natuurlik Tussen-ryspasiëring:.9 m In-ryspasiëring:.3 m Proefperseel per eenheid: 18 m 2 Plantestand: 37 37plante / hektaar Moergrootte: 25-telling (gemiddeld 1 g) Bemestingsprogram: Voedingswaarde: N (kg/ha) P (kg/ha) K (kg/ha) Tydens plant Knolinisiasie (topbemesting) Totaal Dit is belangrik om daarop te let dat groeiperiodes die oesopbrengs van kultivars kan beïnvloed. Groeiperiodes word gedefinieer as die aantal dae vanaf opkoms tot natuurlike loofafsterwe, afhangend van die seisoen. Die presiese tydsberekening van die vyf groeifases (spruitontwikkeling, vegetatiewe groei, knolinisiasie, knolvulling en volwassenheid) hang af van die omgewing en die bestuurspraktyke wat wissel tussen lokaliteite, kultivars en groeiperiodes. Die kultivars betrokke in die werkgroepproef gedurende 216/217, word in Tabel 2 weergegee. Oesopbrengs en knolgrootte word ook beïnvloed deur die aantal halms per area, dus die aantal moere geplant asook die aantal halms per moer. Die aantal halms per moer is afhanklik van die aantal ogies per knol, die aantal spruite per ogie en die aantal stamme per spruit. Die aantal ogies CHIPS May/June 217 Page 65

3 Tabel 2: Karaktereienskappe rakende groeiperiode, plantgereedheid, stand (%) en halmtellings vir elke kultivar in 216/217. Groeiperiode (Dae) 1 Plantgereedheid Stand (%) Halms per plant 1 Algemene riglyne en kategorieë (dae van opkoms tot natuurlike loofafsterwe, afhangend van die seisoen): Kort = 7-9 dae; Kort tot Medium = 8-1 dae; Medium = 9-11 dae; Medium tot Lank = 9-12; Lank = 9-14 dae. 2 Plantgereedheid van moere 1 Vars; 2 Effens vars; 3 Plantgereed; 4 Effens oud; 5 Oud. Halms per hektaar Almera Kort (85) Bonnata Medium (9-11) Casino El Mundo Kort tot medium (9-1) Electra Kort tot medium (1) Fandango Medium tot lank (12) Farida Medium tot lank (12) Georgina Medium (9-11) Labadia Kort tot medium (1) Lanorma Kort (8-9) Laperla Kort (7-8) Libertie Medium (9-11) Markies Medium (11) Mondeo Medium (9-11) Mondial Kort tot medium (95-1) Panamera Kort tot medium (95-1) Rumba Medium (9-11) Savanna Medium (9-11) Sifra Kort tot medium (9-1) Valor Medium (1-11) per knol is kultivar-afhanklik, terwyl die aantal halms per knol beïnvloed word deur die moergrootte en die plantgereedheid van die moere. Dit is belangrik om daarop te let dat hierdie eienskappe tussen kultivars varieer. Die plantgereedheid, stand (%) en halmtelling van kultivars wat in die 216/217-proef geplant is, word aangedui in Tabel 2. Temperatuur, dagliglengte en water is die belangrikste abiotiese faktore wat die groeipatroon, opbrengs en kwaliteit van aartappels beïnvloed. Om te bepaal wat die aanpassingsvermoë van nuwe kultivars in die Petrusburg-omgewing is, is dit belangrik om hierdie faktore in aanmerking te neem wanneer die prestasie van verskillende kultivars geëvalueer word. Dit is ook belangrik dat die kultivars vir 'n aantal seisoene geëvalueer word omdat klimaat van seisoen tot seisoen verskil. Die daaglikse en langtermynweerdata is verkry vanaf die LNR se Petrusburg-stasie ( , ). Die kumulatiewe reënval gedurende die 216/217-groeiseisoen was deurentyd effens onder die normale (langtermyn gemiddelde). Page 66 CHIPS Mei/Junie 217

4 Totale reënval per maand 216/217 Kumulatiewe reënval 216/217 Langtermyn gemiddelde reënval Langtermyn kumulatiewe reënval Reënval (mm) Augustus September Oktober November Desember Januarie Plant 216/217 Oes Datum Figuur 2: Reënval gedurende die groeiseisoen (216/217) asook die langtermyn gemiddelde reënval. Temperatuur ( C) Maksimum temperatuur 216/217 Minimum temperatuur 216/217 Langtermyn gemiddelde maksimum temperatuur Langtermyn gemiddelde minimum temperatuur 15-Aug-16 2-Aug Aug-16 3-Aug-16 4-Sep-16 9-Sep Sep Sep Sep Sep-16 4-Oct-16 9-Oct Oct Oct Oct Oct-16 3-Nov-16 8-Nov Nov Nov Nov Nov-16 3-Dec-16 8-Dec Dec Dec Dec Dec-16 2-Jan-17 7-Jan Jan Jan Jan-17 Plant 216/217 Datum Figuur 3: Minimum- en maksimumtemperatuur ( C) gedurende die groeiseisoen (216/217) asook langtermyn. Oes CHIPS May/June 217 Page 67

5 Volgens die gemete reënval gedurende die 216/217-groeiseisoen het dit meer as gewoonlik gedurende Januarie gereën tydens (skilset) in vergelyking met die langtermyn-weerdata (Figuur 2). Ongeag die hoër reënval gedurende Januarie was die kumulatiewe reënval vir 216/217 aan die einde van die groeiseisoen steeds laer as die langtermyn kumulatiewe reënval. Die minimum- en maksimumtemperature (Figuur 3) vir die 216/217-groeiseisoen het dieselfde patroon as vorige jare gevolg, met die uitsondering dat vanaf einde Oktober tot einde Desember tydens (vullingstadium) hoër minimum- asook maksimumtemperature geheers het. Verder was die maksimumtemperature egter laer tydens Januarie (vulling- en skilset-stadium) in vergelyking met die langtermyn gemiddelde. Gedurende Oktober tot Desember het die maksimumtemperatuur gedurig tussen 3-38 C gewissel. Wanneer die temperatuur bo 29 C styg, sal min of selfs geen knolgroei voorkom nie as gevolg van die feit dat die koolhidrate vir respirasie gebruik word. Hierdie uitermatige weersomstandighede kon die opbrengs asook kwaliteit van kultivars negatief beïnvloed het. Geen rypskade het gedurende die groeiseisoen voorgekom nie. Hitte-eenhede is ook 'n belangrike faktor om in ag te neem aangesien die ontwikkeling van die plant hoofsaaklik gebaseer is op die versameling van hitte-eenhede. Daar word dus aanvaar dat die plant 'n sekere aantal hitte-eenhede moet versamel om 'n ontwikkelingsfase te voltooi. Die hitte-eenhede van die 216/217-groeiseisoen het regdeur die seisoen min of meer dieselfde patroon gevolg. Gedurende Desember 216 was die hitte-eenhede 12.2% teenoor die langtermyn data terwyl Januarie 217 'n 11.4% verskil getoon het (Figuur 4). Moontlike effekte as gevolg van ongunstige temperature (=hoë hitteeenhede) sluit in die verlenging van die tyd wat nodig is vir ontwikkelingfases om te voltooi wat opbrengs asook kwaliteit negatief kan beïnvloed. Ongeag die feit dat die hitte-eenhede hoër as normaal was deur die seisoen, was die opbrengs slegs effens laer as die gemiddelde opbrengs van die vorige twee jaar. Die opbrengsdata is statisties verwerk met behulp van die GenStat program en die gemiddelde was geskei deur gebruik te maak van die Tukey KBV-toets. Die kultivareffek gedurende die 216/217-proewe (Figuur 5) was statisties hoogsbeduidend (p<. 1) ten opsigte van opbrengs terwyl die koëffisiënt van variasie laag (16.5%) was. Dit dui dus aan dat die proewe goed uitgevoer en die resultate betroubaar Totale hitte-eenhede 216/217 Kumulatiewe hitte-eenhede 216/217 Langtermyn gemiddelde hitte-eenhede Langtermyn kumulatiewe hitte-eenhede 2 Hitte-eenhede Augustus September Oktober November Desember Januarie Maand 11.4% 17.2% Figuur 4: Hitte-eenhede gedurende die groeiseisoen (216/217) asook langtermyn. Page 68 CHIPS Mei/Junie 217

6 Panamera Fandango Laperla El Mundo Sifra Lanorma Farida Georgina Electra Labadia Valor Bonnata Libertie Mondial Mondeo Casino Markies Savanna Rumba Almera Opbrengs van kultivars verskil nie statisties nie Opbrengs (%) Bemarkingsindeks (%) Opbrengs van kultivars verskil nie statisties nie 54.6 p 74.3 g-p 12.8 a 119. ab a-c a-d a-e a-f 16.7 a-g 15.9 a-h 15.7 a-i 13.1 a-j 11.1 a-k 97.6 a-l 97.2 a-m 96.6 a-n 91.7 a-o 89.1 a-p 88.8 a-p 88. a-p Proefgemiddeld = 58.2 t/ha p <.1 KBV = 36.6 KV% = Opbrengs- en bemarkingsindeks as persentasie van die proefgemiddeld (%) vir 216/217 *Waardes gevolg deur dieselfde letter is nie beduidend verskillend van mekaar nie. Figuur 5: Totale opbrengs en bemarkingsindeks per kultivar vir 216/217 as persentasie van die proefgemiddeld. X Klein Baby Klein Klein medium Medium Groot medium Groot Proefgemiddeld 8 Proefgemiddeld van vorige 3 jaar = 62.2 t/ha 7 Grootteverspreiding (t/ha) in = 58.2 t/ha Figuur 6: Groottegroepverspreiding van elke kultivar tydens die 216/217-finale oes. CHIPS May/June 217 Page 69

7 is. Die proefgemiddeld van al die kultivars word as 1% geneem. Die opbrengs van die individuele kultivars word dan deur die proefgemiddeld gedeel en elke kultivar se opbrengsprestasie word as 'n persentasie van die proefgemiddeld uitgedruk (opbrengsindeks). Die gemiddelde opbrengs (58.2 t/ha) vir die 216/217-seisoen was effens laer in vergelyking met die proefgemiddelde van die vorige twee jaar (62.2 t/ha). Ten opsigte van die 216/217-proef (Figuur 5) het die kultivar Panamera, wat statisties verskil het van Rumba en Almera, die hoogste opbrengs behaal. Almera wat nie statisties verskil het van Rumba, Savanna, Markies, en Casino nie, het die swakste opbrengste gelewer. Hoër opbrengste as die proefgemiddeld (58.2 t/ha) was behaal deur die kultivars Panamera, Fandango, Laperla, El Mundo, Sifra, Lanorma, Farida, Georgina, Electra, Labadia en Valor. Ten einde die prestasie van die kultivars in terme van opbrengs en kwaliteit te bepaal, is die opbrengs, groottegroepverspreiding en klas gebruik om teen die gemiddelde markpryse vir die betrokke dag 'n bemarkingsindeks te bereken. Die opbrengs, vermenigvuldig met die heersende prys wat bepaal word deur die groottegroepverspreiding en gradering, gee die bemarkingsindeks (Figuur 5). Ongeag die feit dat Laperla nie die hoogste opbrengs getoon het nie het die kultivar oor die algemeen die hoogste bemarkingsindeks behaal, hoofsaaklik as gevolg van 'n kombinasie van 'n hoë persentasie Groot en Klas 1 aartappels. Farida het die tweede hoogste bemarkingsindeks behaal met Sifra kort op sy hakke wat toegeskryf kan word aan 'n hoë persentasie Klas 1 gradering (Figuur 7) wat die kultivars gelewer het. Almera het die laagste bemarkingsindeks getoon. Groottegroepverspreiding en gradering is derhalwe ook van die faktore wat gebruik word om aartappels te klas, daarom is dit belangrike faktore om in ag te neem om optimale ekonomiese bemarkbare opbrengs te verseker. In Figuur 6 word die groottegroepverspreiding weergegee en in Figuur 7 die gradering van die opbrengs. Dit is ook belangrik om te let op die kultivars se vermoë om konsekwent te presteer, ongeag fluktuasies in die klimaat oor tyd. In Figuur 8 word die driejaar data aangetoon vir die kultivarproewe in die Petrusburg-produksie-area. Dit blyk dat kultivars Sifra, Mondial, Panamera en Savanna die minste variasie toon vir die Petrusburg area. Belangrike kwaliteiteienskappe soos die kook- en prosesseringseienskappe, soortlike gewig (SG) 8 Uitskot Klas 3 Klas 2 Klas 1 Proefgemiddeld 7 6 Proefgemiddeld van vorige 3 jaar = 62.2 t/ha 216/217 = 58.2 t/ha Gradering (t/ha) vir Figuur 7: Gradering van elke kultivar tydens die 216/217-finale oes. Page 7 CHIPS Mei/Junie 217

8 Opbrengs as persentasie van die proefgemiddeld (%) Almera Savanna Mondial Labadia Lanorma Sifra El Mundo Laperla Panamera Figuur 8. Prestasie van kultivars oor drie jaar uitgedruk as persentasie van die proefgemiddeld. CHIPS May/June 217 Page 71

9 asook inwendige eienskappe (holhart, bruinvlek en vaatbundelverkleuring) word opgesom in Tabel 3. Gedurende die 216/217-groeiseisoen het al die kultivars, behalwe Almera, El Mundo, Georgina, Laperla, Liberty, Sifra en Valor, aan die skyfiekleurnorm van >5 voldoen. Wat die soortlike gewig (SG), betref het al die kultivars, behalwe Almera, Electra, Fandango, Georgina, Laperla en Valor, aan die norm van 1.75 voldoen. Geen holhart- of bruinvlekvoorkoms is egter by enige van die kultivars aangeteken nie. C Tabel 3. Kook- en prosesseringseienskappe en interne kwaliteit van opbrengs vir 216/217 (Uitgevoer deur LNR-Roodeplaat). Vleeskleur Kooktipe 1 Verkleur na kook Skyfie- SG 3 Holhart kleur 2 (%) Papkook Bruinvlek (%) Almera Geel EM Medium Geen Bonnata Geel EM Medium Geen Casino Geel EM Medium Geen El Mundo Geel EM Medium Geen Electra Geel EM Medium Geen Fandango Geel EM Medium Geen Farida Geel EM Medium Geen Georgina Donker geel EM Medium Geen Labadia Geel M Medium Geen Lanorma Room M Medium Geen Laperla Geel EM Medium Geen Libertie Room BM Pap Geen Markies Geel EM Medium Geen Mondeo Room M Medium Geen Mondial Geel M Medium Geen Panamera Geel EM Medium Geen Rumba Geel M Medium Geen Savanna Room M Medium Geen Sifra Room M Medium Geen Valor Room EM Medium Geen BM Baie melerige tot losse tekstuur; M Melerig, krummelrige tot los aartappel; EM Effens melerige, vry ferm aartappel met fyn tot taamlike fyn tekstuur; NM Nie melerige, ferm aartappel met ʼn fyn tekstuur. 2 Skyfiekleur met waarde >5 en sonder defekte is aanvaarbaar vir die droëskyfiebedryf. 3 Soortlike gewig van >1.75 is aanvaarbaar vir die prosesseringsbedryf. Norm (Aanvaarbaar vir prosessering) < Norm (Onaanvaarbaar vir prosessering) Page 72 CHIPS Mei/Junie 217

Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 2016

Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 2016 Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 216 André Prins (GWK), Chantel du Raan en Herman Haak (Aartappels Suid-Afrika) Die Noord-Kaap produksiestreek produseer sowat 3% van die totale

Nadere informatie

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Polokwane (Pietersburg) in 2014 en 2015

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Polokwane (Pietersburg) in 2014 en 2015 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Polokwane (Pietersburg) in 214 en 215 Artikel: Chantel du Raan en Albert Boneschans, Aartappels Suid-Afrika Die Limpopo produksiegebied produseer sowat 21% van

Nadere informatie

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2016

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2016 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2016 Jaco Nel (Produsent), Albert Boneschans en Chantel du Raan (Aartappels Suid-Afrika) Die Limpopo produksiestreek produseer sowat 21% van die

Nadere informatie

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015 Artikel: Chantel du Raan en Albert Boneschans, Aartappels Suid-Afrika Die Limpopo produksiegebied produseer sowat 21% van die totale aartappelproduksie

Nadere informatie

Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015

Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015 Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015 Me. René Carlson, mnr. Attie van den Berg (Aartappels Suid-Afrika) en mnr. Stefan Fourie Die proef is onder besproeiing geplant op

Nadere informatie

Wes-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Kroonstad in 2014 en 2015

Wes-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Kroonstad in 2014 en 2015 Wes-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Kroonstad in 214 en 215 Artikel: Chantel du Raan en Attie van den Berg, Aartappels Suid-Afrika Die Wes-Vrystaat produseer tans sowat 17% van die totale

Nadere informatie

Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 2016

Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 2016 Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 216 Pieter Ferreira (produsent), Retief Celliers (Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit), Terence Brown en Chantel du Raan (Aartappels Suid-Afrika)

Nadere informatie

onder besproeiing op Polokwane in 2017

onder besproeiing op Polokwane in 2017 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Polokwane in 2017 Frans Brits (produsent), Albert Boneschans en Chantel du Raan (Aartappels Suid-Afrika) Opbrengsbepaling en sortering tydens die reën (Gradering

Nadere informatie

Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 2015

Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 2015 Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 215 Artikel: Pieter Ferreira (Produsent), Retief Celliers (Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit), Terence Brown en Chantel du Raan (Aartappels

Nadere informatie

Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 2014/2015 Verwerkingsaartappels

Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 2014/2015 Verwerkingsaartappels Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 24/25 Verwerkingsaartappels Artikel: Chantel du Raan en Attie van den Berg, Aartappels Suid-Afrika Die Oos-Vrystaat produseer sowat 23% van

Nadere informatie

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2017

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2017 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2017 Jaco Nel (Produsent), Albert Boneschans en Chantel du Raan (Aartappels Suid-Afrika) Die Limpopo produksiestreek produseer sowat 20% van die

Nadere informatie

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Deel 1 Divan van der Westhuizen (BFAP) en Pieter van Zyl (Aartappels Suid-Afrika) Die landbou-besluitnemingsomgewing was baie volatiel

Nadere informatie

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net

Nadere informatie

Direktoraat Plantwetenskappe

Direktoraat Plantwetenskappe Direktoraat Plantwetenskappe Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2012 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding Basterkultivars is reeds die afgelope paar seisoene die grootste groep binne

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

Desember 2014 No.62. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2014 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Desember 2014 No.62. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2014 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Desember 2014 No.62 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2014 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding In die afgelope 2014 seisoene is ses konvensioneel, agt CL (Imasamoks tolerante) en

Nadere informatie

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE: IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING SENWES INLIGTINGSESSIE: Augustus 2011 Landboudienste n SENWES AANBIEDING Om die produsent in staat te stel om n berekende besluit te kan neem oor produksie & bemarkings

Nadere informatie

CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Desember 2017 No.80 Inleiding In die afgelope 2017 seisoen is ʼn totaal van 18 kultivars in die kultivarevaluasieprogram

Nadere informatie

Desember 2016 No.73. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2016 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Desember 2016 No.73. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2016 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Desember 2016 No.73 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2016 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding In die afgelope 2016 seisoen is n totaal van 19 kultivars in die kultivarevaluasieprogram

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode 2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie

Nadere informatie

Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011

Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011 Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011 Saamgestel deur: Willem Otto, NWK Bpk. Lichtenburg, willem@nwk.co.za Bepaling van die effek van verrykte besproeiingswater

Nadere informatie

Mondstuk van die canolawerkgroep

Mondstuk van die canolawerkgroep Mondstuk van die canolawerkgroep Januarie 2009 No 36 Inleiding Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2008 PJA Lombard, L Smorenburg en Dr J Strauss Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg,

Nadere informatie

Desember 2015 No.67. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Desember 2015 No.67. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Desember 2015 No.67 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding In die afgelope 2015 seisoen is n totaal van 15 kultivars in die kultivarevaluasieprogram

Nadere informatie

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF AUGUSTUS 2014 Oor die algemeen kan die meeste areas terugkyk op n goeie landboujaar tot dusver met goeie vog toestande wat voorgekom het. Sekere dele is baie nat (Klipheuwel

Nadere informatie

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Artikel: Pieter van Zyl, Aartappels SA Aartappelproduksie is beide arbeid- en kapitaalintensief. Sedert 1 Maart 213 (minimumloon verhoog met

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

Die klimaat van SA: Temperatuur

Die klimaat van SA: Temperatuur OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

Januarie 2010 No. 42. Inleiding

Januarie 2010 No. 42. Inleiding Inleiding Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2009 PJA Lombard, L Smorenburg en Dr J Strauss Instituut vir Plantproduksie, Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg, 7607 Januarie

Nadere informatie

Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version

Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version Hoof sponsor Mede sponsors Implementeerders Fotos en inhoud: Mnr Bertus Kruger, Dr Cornelis van der Waal & Mnr Frank

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur

Nadere informatie

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate EKONOMIE VAN SKAAL Rietpoel - 27 Februarie 2014 Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Agtergrond Oorsig van Resultate Effek van

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Desember 2016

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Desember 2016 1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Desember 2016 INHOUD Oes 2016 Lesse geleer uit afgelope

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 1 Vraestel 013 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae. Beantwoord

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK Saamgestel deur D Hanekom en H Agenbag Optimum grondvereistes: ph van 5.0 7.0 (KCl) met maksimum suurversadiging van 10% P ± 36 dpm (Sitroensuur) ±

Nadere informatie

Januarie 2014 No.57. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2013 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Januarie 2014 No.57. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2013 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Januarie 2014 No.57 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2013 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding Die kultivarevaluasieprogram in die Wes- Kaap fokus op drie tipes canola nl, konvensioneel,

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Maart 2015 2015 Uitgawe 2 Inhoud Agterskot op 2014 oes Voornemens om te plant Belangrike aspekte by plant van Canola Agterskot April 2014 SOILL se direksie het besluit om n agterskot

Nadere informatie

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

Vog in die Atmosfeer en Neerslae Geografie Vraestel 10 Graad 10 Tyd: 2 Ure Totaal: 125 Vog in die Atmosfeer en Neerslae Vraag 1: Terme Voltooi die volgende blokkiesraaisel deur die terme in die korrekte spasies in te vul: 1 Dwars: 1 Die

Nadere informatie

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Hoofstuk 7 Wisselstroom

Hoofstuk 7 Wisselstroom Hoofstuk 7 Wisselstroom Inleiding In gelykstroom- (G.S.) kringe, vloei die stroom altyd in een rigting. Die rede hiervoor is omdat die spanningsbron wat gebruik word om die kring te aktiveer altyd dieselfde

Nadere informatie

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2 HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Mielies Oorsig van verlede week VSA Pryse in die VSA daal 4% vir die week. Na pryse Maandag geval het a.g.v. die USDA se vraag en aanbod syfers, het pryse doelloos rondgehang

Nadere informatie

WENKE VIR SKEERSELVOORBEREIDING OM DIE MEESTE EKONOMIESE VOORDEEL TE TREK AJ Aucamp, JL Venter, Jakes Muller (CWSA)

WENKE VIR SKEERSELVOORBEREIDING OM DIE MEESTE EKONOMIESE VOORDEEL TE TREK AJ Aucamp, JL Venter, Jakes Muller (CWSA) WENKE VIR SKEERSELVOORBEREIDING OM DIE MEESTE EKONOMIESE VOORDEEL TE TREK AJ Aucamp, JL Venter, Jakes Muller (CWSA) Inleiding Behoorlike en doeltreffende wolklassering is die eerste en waarskynlik die

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies * OpenStax-CNX module: m39665 1 Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution

Nadere informatie

UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting.

UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting. UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting. SUPERCANOLAKOMPETSIE DOELSTELLINGS + * Om Canolaproduksie

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF 2015 Uitgawe 4 Inhoud Distriksoorsig Swambespuitings op canola Sclerotinia SOILL volhoubaarheidsprojek PNS Canola kompetisie Distriksoorsig Vanjaar is sover nie n maklike Canola

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

Die Vestiging van Canola en Bemestingsriglyne

Die Vestiging van Canola en Bemestingsriglyne Die Vestiging van Canola en Bemestingsriglyne Franco le Roux SOILL Landboukundige Hoekom Canola? Canola is al lankal nie meer net ʼn gewas vir die probleemkampe op die plaas nie en het al deur en deur bewys

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za

Nadere informatie

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1) Punte = 150 Instruksies en inligting: Hierdie vraestel is baie langer as n standaardvraestel en toets die hele jaar (kwartaal 1,2, 3 en 4) se werk volgens die CAPS voorskrifte. Beantwoord al die vrae.

Nadere informatie

September 2013 No. 55

September 2013 No. 55 September 2013 No. 55 OES VAN CANOLA Jannie Bruwer Akkerboukundige Sentraal-Suid Koöperasie Bpk, Swellendam Wanneer canola gevestig word, is dit belangrik dat alle saad in vogtige grond gesaai word vir

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 140 TYD: 2 1 2 UUR *9WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 2 bylae. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die

Nadere informatie

Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars

Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars Vicki Tolmay LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Vir enige koringprodusent bly die korrekte cultivarkeuse een van dié belangrikste produksiebesluite.

Nadere informatie

HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN

HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN Suid-Afrika het baie landbougrond. Daar word op 86,1 miljoen ha geboer terwyl daar volgens die sensusopname van 2002 nagenoeg 45,818

Nadere informatie

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

BEVOLKINGS GEOGRAFIE BEVOLKINGS GEOGRAFIE Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkingsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in 'n gebied is. Ons skryf gewoonlik digtheidsmeting as mense per vierkante. Ons bereken hierdie

Nadere informatie

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...

Nadere informatie

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

Mondstuk van die canolawerkgroep

Mondstuk van die canolawerkgroep Mondstuk van die canolawerkgroep September 2007 No 35 Oesstadium en tegnieke PJA Lombard en DJ Hanekom Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg, 7607 Die Oes van Canola Twee metodes van oes

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2009 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT/RG SF O P R Verduideliking Metode Metode met akkuraatheid Deurlopende akkuraatheid

Nadere informatie

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets Handleiding 9 Riglyne vir plakkate en pamflette [Type text] Page 1 9.1.1 INLEIDING Die doel van ʼn plakkaat is om ʼn boodskap vinnig en maklik te versprei. Dit is ʼn effektiewe manier om groot getalle mense

Nadere informatie

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE 20 Natuurlike grondvormingsprosesse, bewerking en bemesting is onder andere die oorsaak dat die ph van langbougrond nie altyd aan die vereistes van gewasse voldoen nie. konsentrasie van die OH - vanaf

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 Voorsitter: Miranda van Heerden 081 735 2089 arrievanheerden@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

Sitrus Aanplanting Bestuur

Sitrus Aanplanting Bestuur Sitrus Aanplanting Bestuur 5 Boord Rekordhouding Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Citrus Academy NPC 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op audiovisuele opleidings materiaal

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit. JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 GRAAD 8 WISKUNDE TOETS PUNTE: 125 TYD: 2 uur PUNTE PROVINSIE DISTRIK KRING SKOOL EMIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 8A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Nadere informatie

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae 1 Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte Vraag 1: [10] Multikeuse vrae OMKRING DIE KORREKTE ANTWOORD BV. B 1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in die volgende getal:

Nadere informatie

in? (Aanvaar die gemiddelde konveksie koëffisiënt, h c = 18.1 W m K en die omgewings temperatuur as 20 C.) [20 punte] Vraag 3 [35 punte]

in? (Aanvaar die gemiddelde konveksie koëffisiënt, h c = 18.1 W m K en die omgewings temperatuur as 20 C.) [20 punte] Vraag 3 [35 punte] COP 311 Junie Eksamens 18 Junie 005 Tyd: 3 ure Begintyd: 08:30 Interne eksaminators: Prof. T. Majozi Mnr. D.J. de Kock Mnr. A.T. Tolmay Eksterne eksaminator: Mnr. B. du Plessis Metallurgists: Questions

Nadere informatie

SSG 564 het 'n aanvanklike regop groeiwyse en redelike stoelvermoë en kan teen 'n plantdigtheid van kg/ha geplant word.

SSG 564 het 'n aanvanklike regop groeiwyse en redelike stoelvermoë en kan teen 'n plantdigtheid van kg/ha geplant word. SSG 564 SSG 564 is 'n kultivar met medium opbrengspotensiaal, medium vetkorrel en medium stikstof en word aanbeveel vir al die verbouingsgebiede in die Suid-Kaap. Blaarvlek Net-tipe Netvlek Kol-tipe Fisiologiese

Nadere informatie

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande

Nadere informatie

WAARSKUWINGS VOORSORGMAATREËLS

WAARSKUWINGS VOORSORGMAATREËLS CROP GUARD LABEL WAARSKUWINGS Onthoudings periode: Laat 43 dae toe tussen laaste toediening en oes van citrus. Laat 42 dae toe tussen laaste toediening en oes van blaarslaai. Laat 41 dae toe tussen laaste

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 NAAM: PUNTE: 33 TYD: 1½ uur *MUSDM2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 MUSIEK V2 (SEPTEMBER

Nadere informatie

Antieke Egipte en die Nylrivier

Antieke Egipte en die Nylrivier Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie.

Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie. Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie. VESTIGING Plantestand : 50 tot 70 plante/m² 15 plante/m² - genoeg.1

Nadere informatie

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) (a) Omtrek: i. Meet die omtrek van die sirkel met n toutjie: _ ii. Meet die radius met n liniaal. iii. Gebruik nou die

Nadere informatie