INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015"

Transcriptie

1 INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 Voorsitter: Miranda van Heerden Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R Duet R Trio R Kwartet R lede R lede R en meer lede R Kompeterende Items R Rock groepe R Klassieke Musiek Afdeling Klassieke Musiek Spesifieke Reëls Dui die tydsduur van die werke duidelik aan. Dit is belangrik ten opsigte van die opstel van die program. Inskrywings sal slegs met ʼn geboortedatum van die deelnemer aanvaar word. Handig asb. ʼn kopie van die bladmusiek in by registrasie vir bewaring. Die minimum standaard in die Klassieke afdeling is Pre-graad 1. Deelnemers word daarop gewys dat slegs akoestiese begeleiding aanvaars sal word. By nie- kompeterende- en beginners items mag slegs 1 werk aangebied word behalwe wanneer meer as 1 instrument ingeskryf is. In kompeterende afdelings sal spesiale toekennings slegs gemaak word indien n minimum van 85% behaal word. Let wel: Toegang tot die Burgermeester se kantore is streng verbode en geen musiek instrumente mag in die portaal gestem of gespeel word nie. Geen sang is toelaatbaar in hierdie afdeling nie Musiek - Instrumentaal 1 / 5

2 NIE-KOMPETERENDE KLASSIEKE AFDELING INSTRUMENTALE SOLO S - BEGINNERS: n Maksimum tydsduur van 3 minute per deelnemer word toegelaat. Hierdie afdeling is vir alle instrumente. Deelnemers mag 1 werk aanbied. ITEM MI 1 BEGINNERS: Klavier ITEM MI 2 BEGINNERS: Ander instrument (bv. Ghitaar / viool / tjello) ITEM MI 3 LAAT BEGINNER: Klavier (12 jaar) ITEM MI 4 LAAT BEGINNER:Ander instrument (bv. 12 jaar = pre-graad 1) ITEM MI 5 SONATE (1 Beweging) ITEM MI 6 SONATINE ITEM MI 7 PRE-BAROK ITEM MI 8 BAROK (Prelude en Fuga mag as 1 werk aangebied word) ITEM MI 9 KLASSIEK ITEM MI 10 ROMANTIEK ITEM MI 11 IMPRESSIONIS ITEM MI 12 TWINTIGSTE EEU ITEM MI 13 KONTEMPORÊR ITEM MI 14 SUID-AFRIKAANSE KOMPONISTE ITEM MI 15 STUDIES / ETUDES INSTRUMENTALE ENSEMBLES Maksimum 6 minute per groep. Items word ingeskryf volgens die ouderdom van die oudste deelnemer. ITEM MI 16 ITEM MI 17 ITEM MI 18 ITEM MI 19 ITEM MI 20 ITEM MI 21 ITEM MI 22 ITEM MI 23 ITEM MI 24 ITEM MI 25 ITEM MI 26 DUET Laerskool DUET Hoërskool DUET Leerling met onderwyser/onderwyseres op dieselfde instrument GESINSDUET (Enige kombinasie van ouderdomme) TRIO KWARTET ENSEMBLE (5-20 lede) SLAGORKES (Orff, ens.) SIMFONIE-ORKES MILITÊRE ORKES ENIGE ANDER INSTRUMENTALE ENSEMBLE NIE BO GENOEM NIE 2015 Musiek - Instrumentaal 2 / 5

3 KOMPETERENDE KLASSIEKE AFDELING INSTRUMENTALE SOLO S Geen werk wat reeds voorgedra is, mag hier aangebied word nie. ʼn Program van 3 kontrasterende werke en stylperiodes moet aangebied word. Elke deelnemer moet minstens 1 stuk wat nie in 2015 voorgeskryf is deur die eksamenraad van bv. UNISA, ABRSM en Trinity College nie, in die program insluit. In hierdie afdeling mag n toekenning gemaak word aan die beste deelnemer indien n minimum van 85% behaal word. ITEM MI 27 O/7 O/11 KLAVIER ITEM MI 28 O/12 O/15 KLAVIER ITEM MI 29 O/16 O/19 KLAVIER ITEM MI 30 OOP KLAVIER ITEM MI 31 O/7 O/13 ENIGE ANDER INSTRUMENT ITEM MI 32 O/14 OOP ENIGE ANDER INSTRUMENT INNIBOS PRESTASIEBEURS Bo en behalwe die toekennings wat deur die Eisteddfod gemaak word, bied Innibos Kunstefees die volgende prestasie beurse aan: JUNIOR INSTRUMENTALE AFDELING (LAERSKOOL): R SENIOR INSTRUMENTALE AFDELING (HOËRSKOOL): R Voorwaardes vir die Innibos Prestasiebeurs: Enige 2 kontrasterende werke waarvan 1 deur n Suid-Afrikaanse komponis geskryf is, moet uitgevoer word. Daar sal nie van deelnemers verwag word om werke gememoriseerd uit te voer nie. In hierdie afdeling mag ʼn toekenning gemaak word aan die beste deelnemer met n minimum standaard van 85% vir al sy/haar klassiek instrumentale items. ITEM MI 33 ITEM MI 34 LAERSKOOL HOËRSKOOL 2015 Musiek - Instrumentaal 3 / 5

4 LIGTE MUSIEK AFDELING Ligte Musiek Spesifieke Reëls Maksimum tyd per item is 4 minute, behalwe waar anders vermeld. Dui die tydsduur van die items duidelik aan. Dit is belangrik met die oog op die opstel van die program. ʼn Maksimum van 4 items per deelnemer mag in hierdie kategorie aangebied word. Geen deelnemer sal toegelaat word om meer as 1 keer per item op te tree nie, behalwe by kategorie MI 35 tot MI 41. Geen stuk mag in meer as een afdeling aangebied word nie. n Kopie van die bladmusiek moet by registrasie ingedien word vir bewaring. In hierdie kategorie mag deelnemers kies of hulle met of sonder ʼn mikrofoon wil deelneem. Eie komposisies moet die deelnemer se eie werk wees. Waar tekste van ander persone getoonset word, moet dit so aangedui word tydens registrasie. Deelnemers wat plagiaat pleeg sal gediskwalifiseer word. In die Instrumentale Kategorie moet deelnemers voldoen aan ʼn minimum standaard van Inisiaal (ALMSA), Voorgraad 1 (UNISA) en Graad 1 (ABRSM en Trinity College). Elektroniese klawerborde mag slegs inskryf indien dit fisies met twee hande soos n klavier bespeel word. Voorafgeprogrameerde begeleiding sal nie aanvaar word nie. Geen sang is toelaatbaar in hierdie afdeling nie. Let wel: Die ghitaar as begeleidingsinstrument (maw. akkoordspel) is nie toelaatbaar in hierdie afdeling nie. Deelnemers se tegniese vermoeëns sal beoordeel word. Let wel: geen werk wat by vorige jare beoordeel is mag weer ingeskryf word nie. NIE-KOMPETERENDE LIGTE MUSIEK AFDELIG INSTRUMENTALE SOLO ʼn Klankbaan of akoestiese begeleiding mag gebruik word (sien CD inligting) 1 of 2 stukke mag gespeel word. Elke stuk sal afsonderlik beoordeel word. (R80.00 per stuk) ITEM MI 35 ITEM MI 36 ITEM MI 37 ITEM MI 38 ITEM MI 39 ITEM MI 40 ITEM MI 41 KLAVIER BLAASINSTRUMENTE ROCK-ORKES INSTRUMENTE (bv. Kitaar en dromme ens. sonder klankbaan ROCK ORKES INSTRUMENTE (bv. Kitaar en dromme ens met klankbaan) STRYKINSTRUMENTE (bv. viole, ens) SLAGINSTRUMENTE (bv. Tromme, Marimba & Xilofoon, dromme uitgesluit) ELEKTRONIESE KLAWERBORDE (Sien reëls) Musiek - Instrumentaal 4 / 5

5 INSTRUMENTALE ENSEMBLE ʼn Klankbaan of akoestiese begeleiding mag gebruik word (sien CD inligting). In hierdie afdeling word die stem ook gesien as ʼn instrument. Hierdie afdeling sluit skoolorkeste en alle instrumente in soos bv. marimbas, bottels, ens. Junior Laerskool groepe mag deur n dirigent begelei word. ITEM MI 42 ITEM MI 43 ITEM MI 44 ITEM MI 45 ITEM MI 46 ITEM MI 47 ITEM MI 48 DUET DUET Leerling met onderwyseres op dieselfde instrument TRIO ORKES VAN 4-10 LEDE (LAERSKOOL) ORKES VAN 4 10 LEDE (HOëRSKOOL) LAERSKOOL Groepe 11 of meer lede HOËRSKOOL Groepe 11 of meer KOMPETERENDE LIGTE MUSIEK SOLO INSTRUMENTALE PROGRAM ʼn Klankbaan of akoestiese begeleiding mag gebruik word (sien CD inligting). 2 kontrasterende werke in tempo, styl en karakter moet aangebied word (R per deelnemer). In hierdie hierdie afdeling kan ʼn toekenning gemaak word aan die beste deelnemer met n gemiddelde punt van 85% of hoër. ITEM MI 49 ITEM MI 50 ITEM MI 51 ITEM MI 52 ITEM MI 53 KLAVIER EN KLAWERBORD - LAERSKOOL KLAVIER EN KLAWERBORD - HOëRSKOOL ANDER INSTRUMENTE LAERSKOOL met klankbaan ANDER INSTRUMENTE HOËRSKOOL met klankbaan OOP EIE KOMPOSISIE INSTRUMENTALE SOLO n Maksimum van 2 inskrywing per deelnemer (R80-00 per item). 1 of 2 werke kan in hierdie afdeling aangebied word. In hierdie hierdie afdeling kan ʼn toekenning gemaak word aan die beste deelnemer met n gemiddelde punt van 85% of hoër. ITEM MI 54 ITEM MI 55 ITEM MI 56 LAERSKOOL INSTRUMENTAAL HOËRSKOOL INSTRUMENTAAL OOP INSTRUMENTAAL 2015 Musiek - Instrumentaal 5 / 5

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 Voorsitter: Elet Diedericks 072 910 9494 elet_d@hotmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word LET WEL: Vir die klassieke

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie

INDIVIDUELE AFDELING

INDIVIDUELE AFDELING AFRIKAANS VOORDRAG EN DRAMA 3-8 Augustus 2015 Voorsitter: Sarie Olivier 072 256 2355 Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R 80-00 Duet R 100-00 Trio R

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie. Die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

INDIVIDUELE AFDELING

INDIVIDUELE AFDELING AFRIKAANS VOORDRAG EN DRAMA 15 20 Augustus 2016 Voorsitter: Sarie Olivier 072 256 2355 marietjie@laerskoollaeveld.co.za Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE

Nadere informatie

DANS. 8 Augustus 12 Augustus Voorsitter: Verna Walters

DANS. 8 Augustus 12 Augustus Voorsitter: Verna Walters DANS 8 Augustus 12 Augustus 2016 Voorsitter: Verna Walters 082 804 7898 vwalters@icon.co.za Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R 90-00 Duet R 60-00pp

Nadere informatie

NELSPRUIT STANDARD BANK EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2010

NELSPRUIT STANDARD BANK EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2010 NELSPRUIT STANDARD BANK EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2010 UITVOERENDE KOMITEE Voorsitter Thea Möller 082 552 5640 Onder-Voorsitter Galia Manicom 082 963 3804 Penningmeester Wimpie Kotzé 082 927 3111 Administratiewe

Nadere informatie

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Dans Afdeling/Dance Section Geen tydsbeperkings mag oorskry word nie. Daar s geen beperking op die hoeveelheid

Nadere informatie

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente In die gejaagdheid van die moderne wêreld moet ons steeds soveel kere nog vorms invul. En nog en nog en nóg vorms... Soms kan

Nadere informatie

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente In die gejaagdheid van die moderne wêreld moet ons steeds soveel kere nog vorms invul. En nog en nog en nóg vorms... Soms kan

Nadere informatie

Animato Koorkompetisie/Choir

Animato Koorkompetisie/Choir Animato Koorkompetisie/Choir Tel/faks: (011) 913-2747 of (011) 913-1555 E-pos: conspirito@absamail.co.za Kontakte: Lizelle 083 660 4822 of Zab 082 323 1437 Animato 2010 Geborg deur die DOEL VAN DIE KOMPETISIE

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 NAAM: PUNTE: 33 TYD: 1½ uur *MUSDM2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 MUSIEK V2 (SEPTEMBER

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 MUSIEK V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 MUSIEK V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 MUSIEK V2 PUNTE: 30 TYD: 1½ uur NAAM: *IMUSDM2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 MUSIEK V2 (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MUSIEK V2 MODEL 2008 EKSAMENNOMMER/NAAM: PUNTE: 33 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 1 rofwerkblad. Musiek/V2 2 DoE/Model 2008 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 MUSIEK V2 MODEL 2012 MEMORANDUM PUNTE: 30 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Musiek/V2 2 DBE/2012 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. Hierdie

Nadere informatie

NELSPRUIT EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2015

NELSPRUIT EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2015 NELSPRUIT EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2015 Voorsitter Thea Möller 082 552 5640 Ondervoorsitter Miranda van Heerden 081 735 2089 Tesourier Michael Sales 083 255 2193 Administrasie en Navrae Wilna Erasmus 076

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae. CAPS Skeppende Kunste Vraestel 3 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae. 1.1 a) Watter kultuur se tradisionele dans

Nadere informatie

Visuele Kunste en Fotografie

Visuele Kunste en Fotografie Visuele Kunste en Fotografie Voorsitter: Tabita Sales, 072 083 7072 - tabitasales@gmail.com Inhandiging: 22 Augustus 2016 08:00 17:00 AGS Communio Kerksaal, cnr Jakaranda & Kaapschehoop Streets Afhaal

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

Con Spirito!!!! 9. Prestige-Aand. Maandag, 4 Oktober Parkdene Primary, Boksburg

Con Spirito!!!! 9. Prestige-Aand. Maandag, 4 Oktober Parkdene Primary, Boksburg -14-9. Prestige-Aand Maandag, 4 Oktober Alle itemwenners en afdelingswenners word per brief na die prysuitdeling uitgenooi. Dit is n spoggeleentheid wat afsluit met n kaas-en-wyn. Sommige van die wenners

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete - 8 - Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete L.1 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. Notebalk... 8 2. Toonhoogte... 9 3. Sleuteltekens... 10 4. Lettername van lyne en spasies in die diskantsleutel...

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 MEMORANDUM PUNTE: 33 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. 2 MUSIEK V2 (SEPTEMBER 2012) AFDELING

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET 2018 Die Brahman Beestelersgenootskap van SA Tel: 051 446 4619 Faks: 051 446 3148 E-pos: info@brahman.co.za Web: www.brahman.co.za AMPTELIKE 2018 SKOUKLASSE

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Kodes vir Afkeurredes

Kodes vir Afkeurredes KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861

Nadere informatie

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE - 90 - Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete T.T.v1 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. Toontrappe... 90 2. Tegniese name van toontrappe... 91 3. Solfanotasie...95 Nadat jy hierdie module

Nadere informatie

2018 KULTUURFEES INLIGTING

2018 KULTUURFEES INLIGTING 2018 KULTUURFEES INLIGTING Geagte Ouers Daar word met trots aangekondig dat die jaarlikse Kultuurfees weer binnekort in volle swang gaan wees. Vanjaar se tema is SIRKEL VAN VERTROUE. Baie van die afdelings

Nadere informatie

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening :

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening : ALGEMENE KENNIS Finale wenner 3de 2de 1ste Super 12 10 20 25 30 BYBELVASVRAE Finale wenner 3de 2de 1ste Super 12 10 20 25 30 DANS Slaag 50% Pass 60% Pass Plus 70% Comended / Merit B+ (75%) A (80%) Highly

Nadere informatie

ALGEMENE REËLS NELSPRUIT EISTEDDFOD Onder Voorsitter Verna Walters Tesourier Michael Sales

ALGEMENE REËLS NELSPRUIT EISTEDDFOD Onder Voorsitter Verna Walters Tesourier Michael Sales 1 of 8 2018 ALGEMENE REËLS NELSPRUIT EISTEDDFOD 2018 Voorsitter Thea Möller 082 552 5640 thea@nelspruiteisteddfod.co.za Onder Voorsitter Verna Walters 082 804 7898 Tesourier Michael Sales 083 255 2193

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing. GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 1. 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. a) Ons hoofbron van energie is plante. b) Daar bestaan net een soort energie. c) Energie word in plante gestoor.

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

Leerling-inligting: Van: Graad:

Leerling-inligting: Van: Graad: SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal. SKRIFTELIKE kennisgewing

Nadere informatie

Visuele Kunste en Fotografie

Visuele Kunste en Fotografie Visuele Kunste en Fotografie Voorsitter: Tabita Sales, 072 083 7072 - tabitasales@gmail.com Inhandiging: 24 Augustus 2015 08:00 17:00 Nelspruit Gemeenskapsaal Nelspruit Stadsteater Afhaal van Inskrywings:

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015 Departement Fakulteit Geesteswetenskappe Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste 2015 Die BA Honneursgraadprogram in Toegepaste bestaan uit vyf modules. Studente kies vier modules uit onderstaande lys;

Nadere informatie

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools) Brief 1/2019 Januarie 2019 Beste Menlo-musiekouers Voorspoed vir 2019! Ons sien uit na n jaar vol Menlo-musiekhoogtepunte. Dit is vir ons werklik n voorreg om met u kind te werk en ons sien daarna uit

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 MUSIEK V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 MUSIEK V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 MUSIEK V2 PUNTE: 30 NAAM: TYD: 1½ uur GRAAD: *IMUSCA* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

2012 Con Spirito!!!! Vir meer inligting oor CON SPIRITO. gaan na.

2012 Con Spirito!!!! Vir meer inligting oor CON SPIRITO. gaan na. -14- Vir meer inligting oor 2012 Con Spirito!!!! is n unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die 10de agtereenvolgende jaar in Boksburg funksioneer. Ons is daar vir enige vorm van

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK 8...

HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK HOOFSTUK 8... Inhoud Dankbetuiging...ii Voorwoord... iii HOOFSTUK 1... 1 Sleutels, toonhoogtes en nootwaardes... 1 HOOFSTUK 2... 8 Tydmaattekens... 8 HOOFSTUK 3... 15 Groepering... 15 HOOFSTUK 4... 28 Toonsoorte en

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MUSIEK V2 MUSIEKBEGRIP, GEHOOR EN VORM MEMORANDUM MODEL 2008 PUNTE: 33 Hierdie memorandum bestaan uit 18 bladsye. Musiek/P2 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4.

Nadere informatie

INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO. vir skoolleerders en studente. jou erfenis!

INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO. vir skoolleerders en studente. jou erfenis! INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO vir skoolleerders en studente INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO 2018 DAGBOEKINSKRYWINGS 1. VOORSKRIFTE 1.1 Algemene voorskri e: 'n Leerder/student mag in een of meer kategorieë

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

INSTRUKSIES EN INLIGTING

INSTRUKSIES EN INLIGTING HOËRSKOOL PRETORIA-NOORD SKEPPENDE KUNS GRAAD 8 DATUM: 23 NOVEMBER 2016 TYD: 1 UUR TOTAAL: 100 EKSAMINATRISE: ME. M. DU PLESSIS MODERATOR: ME. Y. KRUGER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NAAM, VAN

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

JAARPROGRAM BEPALINGS INSKRYWINGSVORMS. 11de Jaarlikse Kunswedstryd

JAARPROGRAM BEPALINGS INSKRYWINGSVORMS. 11de Jaarlikse Kunswedstryd JAARPROGRAM BEPALINGS INSKRYWINGSVORMS 2 0 1 3 11de Jaarlikse Kunswedstryd 2013 Con Spirito!!!! is n unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die 11de agtereenvolgende jaar in Boksburg

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Beeld,Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie

Beeld,Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie Beeld,Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie Aan : Skoolhoofde en die Departementshoof Afrikaans U skool kan gerus hieraan deelneem: 1. VOORSKRIFTE 1.1 Algemene voorskrifte: n Leerder

Nadere informatie

Pukki Talentfees 2018 Reëlboek

Pukki Talentfees 2018 Reëlboek Pukki Talentfees Reëlbek Vrwrd: NWU Ptch Kunste & KSR: Kunsteraad p die Ptchefstrmkampus van die Nrdwes-Universiteit, gaan weer ss in die verlede die ri tapyt uitrl vir alle talentvlle studente en ni elke

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS)

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS) UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT OPVOEDKUNDE RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS) 1. DOEL EN RASIONAAL 1.1 DOEL VAN DIE FAKULTEIT OPVOEDKUNDE SE INSKRYWINGSBESTUUR- EN KEURINGSTELSEL

Nadere informatie

Die instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici! Alle instrumentaliste, asook instrumentale ensembles is welkom!

Die instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici! Alle instrumentaliste, asook instrumentale ensembles is welkom! Die instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici! Alle instrumentaliste, asook instrumentale ensembles is welkom! Prysgeld Algehele Wenner: R60 000 Tweede Prys: R30 000 Derde Prys:

Nadere informatie

Pryse: Voordrag en Toneel. Pryse: Skryfkuns

Pryse: Voordrag en Toneel. Pryse: Skryfkuns 10 Pryse: Voordrag en Toneel 1. Elsa Krantz-wisseltrofee vir die skool met die meeste inskrywings. Die grootte van n skool sal in aanmerking geneem word. 2. Petro Müller-wisseltrofee vir die beste groepitem

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUMBESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS BA (DRAMA- EN TEATERSTUDIE): Aansoek om toelating 2019 AANSOEKPROSEDURE 1. Voltooi ʼn Voorgraadse Aansoek om Toelating tot die Universiteit elektronies (e-aansoek) of per hand. 2. Betaal die aansoekfooi

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 MUSIEK NOVEMBER 2006 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. Musiek 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 3. 4. 5. 6. 7. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie