Pryse: Voordrag en Toneel. Pryse: Skryfkuns

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Pryse: Voordrag en Toneel. Pryse: Skryfkuns"

Transcriptie

1

2 10 Pryse: Voordrag en Toneel 1. Elsa Krantz-wisseltrofee vir die skool met die meeste inskrywings. Die grootte van n skool sal in aanmerking geneem word. 2. Petro Müller-wisseltrofee vir die beste groepitem van graad 4 tot Petro Müller-wisseltrofee vir die beste groepitem van graad 8 tot Petro Müller-wisseltrofee vir die beste spreekkoor van graad 1 tot Petro Müller-wisseltrofee vir die beste spreekkoor van graad 4 tot Die ATKV stel twee pryse van R300 elk beskikbaar om toegeken te word soos deur die bestuur besluit. 7. Jomaré Botha-wisseltrofee vir die beste poppekas-item in die primêre skool. Pryse: Skryfkuns 1. In die afdeling Poësie (Graad 7 en 8) ontvang die beste inskrywing R1000 kontant van die ATKV. 2. In die afdeling Prosa (Graad 7 en 8) ontvang die beste inskrywing R1000 kontant van die ATKV. 3. In die afdeling Poësie (Graad 9 en 10) ontvang die beste inskrywing R1000 kontant van die ATKV. 4. In die afdeling Prosa (Graad 9 en 10) ontvang die beste inskrywing R1000 kontant van die ATKV. 5. In die afdeling Poësie (Graad 11 en 12) ontvang die beste inskrywing R1000 kontant van die ATKV. 6. In die afdeling Prosa (Graad 11 en 12) ontvang die beste inskrywing R1000 kontant van die ATKV. 7. In die afdeling Poësie (Ope) ontvang die beste inskrywing R1000 kontant van die ATKV. 8. In die afdeling Prosa (Ope) ontvang die beste inskrywing R1000 kontant van die ATKV. Pryse: Skryfkuns, Voordrag en Toneel

3 11 SKRYFKUNS POËSIE Aangesien hierdie n Afrikaanse kunswedstryd is, moet alle skryfstukke vir beoordeling in Afrikaans ingehandig word (slegs aanlyn). TEMA: Alles moet val / eindig OF Móét alles val / eindig? Skryf oor waarnemings en ervarings ten opsigte van die bostaande tema. Probeer om in die prosa te dink aan n bepaalde struktuur (bou) waarin die volgende aspekte belangrik is: Die titel Motiewe / Tema en idee Woordkeuse In die poësie is rym nie noodsaaklik nie, maar wél: Bepaalde bindmiddele soos klank, assosiasie, herhaling, beeldgebruik. Onthou dat die poësie verskil van die prosa deur konsentrasie of inkorting op bykans alle vlakke. Met ander woorde, tipiese aspekte soos alliterasie, assonansie, ritme en rym, beeldspraak, klanknabootsing, herhaling, ens. Beelde, byvoorbeeld vergelykings, metafore en personifikasie WEDSTRYD NR BESKRYWING MIN MAKS TYD KOSTE 1 Graad 7 en 8 3 tot 6 strofes (minimum 3 versreëls) 1 N.V.T. R 50,00 2 Graad 9 en 10 5 tot 10 strofes (minimum 3 versreëls) 3 Graad 11 en 12 7 tot 12 strofes (minimum 3 versreëls) 4 Ope: studente en volwassenes 8 tot 12 strofes (minimum 3 versreëls) 1 N.V.T. R 50,00 1 N.V.T. R 50,00 1 N.V.T. R 50,00 Skryfkuns

4 12 PROSA Aangesien hierdie n Afrikaanse kunswedstryd is, moet alle skryfstukke vir beoordeling in Afrikaans ingehandig word (slegs aanlyn). TEMA: Alles moet val / eindig OF Móét alles val / eindig? Skryf n storie of gebeurtenis waar jou perspektiewe, idees, gedagtes en gevoelens oor die bostaande onderwerp of tema, uitgedruk word. Dit kan persoonlik of subjektief aangebied word. Dit kan n hele register van emosies bevat en kan dus byvoorbeeld humoristies, ernstig of tragies wees. Probeer om iets te skep wat (dalk) dieselfde emosie sal wek by die leser. Probeer om die leser se aandag gevange te hou deur n boeiende storie, deur raaisels te skep of op ander wyse spanning te skep, goed te formuleer en jou styl te laat aanpas by die soort storie of betogende stuk wat jy skryf. Beklemtoon sensoriese besonderhede om die leser toe te laat om die onderwerp intens te ervaar. Gebruik beskrywende elemente. Die keuse van die woorde word merendeels bepaal deur die konnotasies van woorde eerder as die akkuraatheid van die denotasie. WEDSTRYD NR BESKRYWING MIN MAKS TYD KOSTE 5 Graad 7 en 8 Maksimum 450 woorde 1 N.V.T. R 50,00 6 Graad 9 en 10 Maksimum 800 woorde 7 Graad 11 en 12 Maksimum 1000 woorde 8 Ope: studente en volwassenes Maksimum 2000 woorde 1 N.V.T. R 50,00 1 N.V.T. R 50,00 1 N.V.T. R 50,00 Skryfkuns

5 3 KOMITEE SKRYFKUNS, VOORDRAG EN TONEEL Voorsitter: Riekie Venter, Langeberglaan 7, Bainsvlei, Bloemfontein Sekretarisse: Graad 2, 4, 6, 8, 10, 12: Anita Smith, Von Ludwigstraat 8, Hospitaalpark, Bloemfontein, Graad 1, 3, 5, 7, 9, 11, Ope: Tim Taylor, Gladstoneweg 29, Noordhoek Addisionele lede: Petro Müller, Agstestraat 6, Bloemfontein, Marnie van Wyk, Paul Rouxstraat 83, Dan Pienaar Komitee

6 4 ALGEMENE INLIGTING Alle navrae waarop n skriftelike antwoord verwag word moet per e-pos geskied na info@kunswedstryd.org.za Die inskrywingsproses behels die volgende: INSKRYWINGS Vanaf Februarie 2017 kan inskrywings aanlyn gedoen word by Vir meer instruksies kan u vanaf Februarie 2017 na die inskrywingsbladsy op die webtuiste gaan. Die Skryfkuns-afdeling (Voordrag en Toneel) kan slegs elektronies inskryf. Inskrywingsvorms kan ook gefaks word na Hierdie is n 24-uur per dag, 7 dae per week fasiliteit. Faks 10 bladsye of minder per keer asseblief. Alle bladsye (op elke bladsy) wat gefaks word moet die spesifieke bladsynommer sowel as die totale aantal bladsye van die faks duidelik aandui. Indien dit vir u onmoontlik is om aanlyn- of faksinskrywings te doen, kan inskrywings per hand gedoen word by Grey Primêr personeelkamer (sien sluitingsdatum) en sal slegs aanvaar word as die voorgeskrewe inskrywingsgeld ingesluit is. METODE VAN BETALING Elektroniese inbetaling hierdie is die veiligste metode en word sterk aanbeveel. Kontant of tjek deposito by die bank. Kontant of tjek per hand, wat inskrywingsvorms vergesel. Vir aanlyn- of faksinskrywings kan betaling ook per hand gedoen word. Bankbesonderhede: Bank: ABSA Tak: Brandwag Takkode: Rekeningnommer: Let ook op die volgende: Tjeks moet uitgemaak word aan die Vrystaatse Kunswedstrydvereniging. Geen vooruitgedateerde tjeks sal aanvaar word nie. Elke afdeling se inskrywingsgeld moet dienooreenkomstig op die betaalvorm (sien middelblad) uiteengesit word. Algemene Inligting

7 5 Indien u n elektroniese inbetaling of deposito by die bank doen, sal dit waardeer word indien u sover moontlik kan probeer om u skool/instansie se inskrywings in een transaksie te betaal. Gebruik die skool/instansie se naam as verwysing (of die spesifieke verwysingsnommer wat vir die aanlyn-inskrywings aangedui word) en faks die betaalvorm (uiteensetting) na , tesame met die bewys van inbetaling. Voordat die volledige inskrywingsgeld nie ontvang is nie, sal die betrokke inskrywing(s) nie as geldig beskou word nie; ongeag die inskrywingsproses wat gevolg word. Die laaste datum vir betaling van inskrywingsgeld is 17 Maart Enige betalings daarna sal onderhewig wees aan die laat-inskrywingsfooi. SLUITINGSDATUM VIR INSKRYWINGS Aanlyn- en faksinskrywings: 17 Maart 2017 tot 16:00 Per hand-inskrywings: 17 Maart 2017, vanaf 12:30 tot 16:00 by Grey Primêr personeelkamer. Geen laat-inskrywings sal na 17 Maart 2017 aanvaar word nie. INSKRYWINGSGELD Die inskrywingsgelde word spesifiek by elke wedstryd aangedui en moet streng by gehou word. Die inskrywingsgelde soos dit in hierdie handboek verskyn, is die enigste finale bedrae wat geldig is. Enige vroeëre kommunikasie of vorige jare se handboeke kan slegs as riglyne gesien word. HANDBOEK EN ROOSTERBOEK R 50,00 elk ROOSTERBOEK VAN DIE KUNSWEDSTRYD Hoewel die onderskeie komitees alles in hulle vermoë doen om buite-bloemfonteinse deelnemers op dieselfde dag (per stad/dorp) te akkommodeer, is die rooster soos wat dit in die roosterboek verskyn finaal en kan veranderinge op daardie stadium slegs aangebring word as n deelnemer per abuis in verskillende afdelings (lokale) op dieselfde tydgleuf ingedeel is. Spesifieke versoeke moet voor die sluitingsdatum vir inskrywings direk met die betrokke voorsitter of sekretaris van die betrokke afdeling(s) gekommunikeer word. Die rooster met die tye van deelnemers en die nommers van deelnemers sal nie later nie as 2 weke voor die kunswedstryd n aanvang neem, beskikbaar wees by DV Village Music (Victorian Square, Tweede Laan, Bloemfontein) / M & M Boekhandel (Bloemgate, Nelson Mandelarylaan, Bloemfontein) Algemene Inligting

8 6 ONTTREKKINGS Onttrekkings moet so gou as moontlik deurgegee word om moontlike verleentheid en verwarring te voorkom. Dit sal die sekretaris se taak om die program so glad as moontlik te laat verloop, vergemaklik. Inskrywingsgeld is nie terugbetaalbaar nie en inskrywings wat reeds ingehandig is (ongeag die metode wat gevolg is) maar nog nie betaal is nie, moet steeds betaal word. FORMAAT VAN HANDBOEK-INLIGTING Die inligting vir elke wedstryd in hierdie handboek word nou in n vriendeliker formaat weergegee. Vir ekstra sekerheid word die doel van elke kolom kortliks verklaar: WEDSTRYD NR BESKRYWING MIN MAKS Dit is die unieke wedstrydnommer wat ook op die inskrywingsvorm aangedui moet word. Dit is baie belangrik dat hierdie nommer presies reg moet wees op die inskrywingsvorm. Die ouderdomsgroep/graad/kategorie van die spesifieke wedstryd. Die minimum aantal individue wat aan die item moet deelneem. Die maksimum aantal individue wat aan die item mag deelneem. Indien die maksimum nie aangedui word nie, is daar nie n beperking nie. By wedstryde waar n leerder/onderwyser kombinasie van toepassing is, word die maksimum as 1 aangedui, met geen minimum nie, aangesien slegs die leerder n sertifikaat ontvang. TYD KOSTE Die tydsbeperking vir die betrokke wedstryd. Die werklike tydsduur van die gelewerde item mag korter wees. Die inskrywingsgeld van toepassing op die betrokke wedstryd. Algemene Inligting

9 7 ALGEMENE WEDSTRYDREËLS IN ALLE GEVALLE IS DIE BESTUUR SE VERTOLKING VAN DIE VOLGENDE REËLS, WAT VIR ALLE AFDELINGS GELD, FINAAL. 1. Die kunswedstryd is in die eerste plek vir amateurs bedoel, maar professionele persone met lisensiaat-diploma (wat hoofsaaklik geld verdien deur die onderwys en beoefening van die besondere vak, of in hul lewensonderhoud voorsien) mag meeding indien dit spesiaal vermeld word. Die komitee behou hom die reg voor om te besluit wie professioneel is. 2. Die ouderdom van n deelnemer word bepaal volgens sy/haar ouderdom op die dag waarop die betrokke afdeling n aanvang neem. Waar grade genoem word, word bedoel die klas waarin die leerders in 2017 is. 3. Geen oorspronklike werk mag meer as een keer aangebied word in n wedstryd van die Vrystaatse Kunswedstrydvereniging nie. 4. Deur in te skryf vir enige wedstryd in enige afdeling van hierdie kunswedstryd, gee die deelnemer (ook geïmpliseer deur middel van n inskrywing wat deur n onderwyser/dosent/organiseerder/ens. gedoen word) die reg aan die Vrystaatse Kunswedstryd Trust, handeldrywend as die Vrystaatse Kunswedstrydvereniging (VKV), om foto s en/of videosnitte van die spesifieke optrede tydens die kunswedstryd op die VKV se webtuiste ( en/of sosiale media (Facebook, YouTube, ens.) te publiseer, asook vir bemarkingsdoeleindes van die VKV. In die geval van oorspronklike werke van enige aard wat tydens die kunswedstryd aangebied word, staan die deelnemer ook kopiereg en publikasiereg toe aan die VKV, hetsy vir gebruik op die VKV se webtuiste, sosiale media of in gedrukte formaat, of enige ander elektroniese formaat wat van toepassing mag wees. 5. Geen deelnemer mag meer as een keer in dieselfde wedstryd deelneem nie: bv. in die Afdeling Duet 10 jaar mag die deelnemer nie meer as een keer deelneem nie. 6. Die beslissing van die beoordelaar(s) is finaal. 7. Geen persoon (behalwe komiteelede) sal toegelaat word om met die beoordelaar(s) in verbinding te tree onmiddellik voor, gedurende of ná die beoordeling van n wedstrydnommer of item nie. 8. Die vereniging kan nie aanspreeklikheid vir inskrywings, navrae of korrespondensie aanvaar nie, tensy dit spesifiek gerig is aan die sekretarisse/voorsitters van die betrokke afdelings. 9. Vir besondere wedstrydreëls wat vir die verskillende afdelings geld, word verwys na die programme van die betrokke afdelings. 10. Deelnemers moet n halfuur voor die tyd in die saal wees. 11. Geen inskrywings sal aanvaar word sonder die regte inskrywingsgeld nie. Algemene Wedstrydreëls

10 8 12. Vir groepe met 10 of minder individue kan elke persoon se naam op die inskrywingsvorm aangedui word; elkeen sal dan sy/haar eie sertifikaat ontvang vir die betrokke item. Merk die name egter duidelik as n groep. Vir groter groepe word slegs 1 sertifikaat uitgereik en hoef daar slegs n groepnaam op die inskrywingsvorm geskryf te word. Hierdie bepaling geld nie vir Voordrag en Toneel, waar dit slegs uitgesoekte items is waar meer as 1 sertifikaat uitgereik sal word, nie. 13. Die VKV behou die reg voor om n prys nie toe te ken nie indien die gelewerde item(s) nie op standaard is nie. Algemene Wedstrydreëls

11 9 SKRYFKUNS, VOORDRAG EN TONEEL A % A % A 80 89% B % B 70 74% C 60 69% SIMBOLE AFDELINGSREËLS 1. (a) In die geval van gedigte, monoloë, samesprake, ens. moet die teks op A4 papier (getik of duidelik geskryf) met die deelnemer se nommer daarop onmiddellik voor die wedstryd begin, by die sekretaris ingelewer word. Die beoordelaar mag nie genader word nie. Hierdie teks is vir die gebruik van die beoordelaar bedoel en nie vir die sekretaris om voor te sê nie. GEEN TEKSBOEKE SAL AANVAAR WORD NIE. (b) Titels van voordragte hoef nie op die inskrywingsvorms vermeld te word nie. (c) Vir die Skryfkuns-afdeling mag slegs aanlyn ingeskryf word, vanaf 1 Februarie 2017 tot 17 Maart 2017 om 16:00 op die VKV se webtuiste, 2. In die afdeling Toneel: Eenbedryf is elke opvoerende groep verantwoordelik vir sy eie kostumering, toneeldekor, ens. In die afdeling Poppespel moet elke groep hul eie poppekas voorsien. Die komitee aanvaar beslis geen verantwoordelikheid in dié verband nie. NB: Vir die opstel en verwydering van toneeldekor word hoogstens vyf minute toegelaat. 3. In die afdeling vir Primêre Skole mag daar nie meer as tien (10) deelnemers, ongeag die geslag, uit n skool of ateljee vir n bepaalde nommer ingeskryf word nie, met ander woorde alle wedstryde sluit seuns en dogters in. Ingeskrewe deelnemers mag nie vervang word nie. Geen deelnemer mag meer as een keer deelneem aan dieselfde item nie. 4. Deelnemers moet hou by die tydsbeperking (waar dit aangedui word), aangesien n klokkie sal lui wanneer n deelnemer so n tydsbeperking oorskry. Die deelnemer sal dan die verhoog moet verlaat. 5. Deelnemers en toehoorders moet 15 MINUTE voor die aanvangstyd van die wedstryd in die betrokke lokaal wees. 6. SLUITINGSDATUM VIR INSKRYWINGS: Sien bladsy 5. Afdelingsreëls

12 13

13 27

14 28 Victorian Square Tweede Laan Bloemfontein

15

16

17

Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel

Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel In die gejaagdheid van die moderne wêreld moet ons steeds soveel kere nog vorms invul. En nog en nog en nóg vorms... Soms kan mens nie help om dan te sug nie. Ongelukkig

Nadere informatie

Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel

Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel In die gejaagdheid van die moderne wêreld moet ons steeds soveel kere nog vorms invul. En nog en nog en nóg vorms... Soms kan mens nie help om dan te sug nie. Ongelukkig

Nadere informatie

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente In die gejaagdheid van die moderne wêreld moet ons steeds soveel kere nog vorms invul. En nog en nog en nóg vorms... Soms kan

Nadere informatie

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente In die gejaagdheid van die moderne wêreld moet ons steeds soveel kere nog vorms invul. En nog en nog en nóg vorms... Soms kan

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie. Die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

INDIVIDUELE AFDELING

INDIVIDUELE AFDELING AFRIKAANS VOORDRAG EN DRAMA 3-8 Augustus 2015 Voorsitter: Sarie Olivier 072 256 2355 Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R 80-00 Duet R 100-00 Trio R

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 Hierdie vraestel

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 Voorsitter: Miranda van Heerden 081 735 2089 arrievanheerden@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

INDIVIDUELE AFDELING

INDIVIDUELE AFDELING AFRIKAANS VOORDRAG EN DRAMA 15 20 Augustus 2016 Voorsitter: Sarie Olivier 072 256 2355 marietjie@laerskoollaeveld.co.za Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 1 DBE/November 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Animato Koorkompetisie/Choir

Animato Koorkompetisie/Choir Animato Koorkompetisie/Choir Tel/faks: (011) 913-2747 of (011) 913-1555 E-pos: conspirito@absamail.co.za Kontakte: Lizelle 083 660 4822 of Zab 082 323 1437 Animato 2010 Geborg deur die DOEL VAN DIE KOMPETISIE

Nadere informatie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

Nadere informatie

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 Voorsitter: Elet Diedericks 072 910 9494 elet_d@hotmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word LET WEL: Vir die klassieke

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO. vir skoolleerders en studente. jou erfenis!

INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO. vir skoolleerders en studente. jou erfenis! INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO vir skoolleerders en studente INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO 2018 DAGBOEKINSKRYWINGS 1. VOORSKRIFTE 1.1 Algemene voorskri e: 'n Leerder/student mag in een of meer kategorieë

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D10055661-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 5 JUNIE 2013

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 11 HUISTAAL JUNIE 2011 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. HUISHOUDELIKE REëLS : CENTURION KUNSVERENIGING 1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. 2. Die huishoudelike reels kan onder

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF FEBRUARIE/MAART 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

AFRIKAANS EAT GRAAD 11 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 11 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 KREATIEWE - EN TRANSAKSIONELE SKRYFWERK JUNIE 2015 GRAAD 6 Aantal bladsye: 6 TYDSDUUR: PUNTE: 60 1 UUR NAAM EN VAN: INSTRUKSIES:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

As jy weer skryf (Vir Jack)

As jy weer skryf (Vir Jack) GEDIG 2 As jy weer skryf (Vir Jack) 1 As jy weer in jou dagboek skryf 2 Onthou 3 Om die goue blaar te sien in die somerson 4 Of miskien die blou moederkappie 5 Op een van ons afwesige wandelinge 6 Teen

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Aanbieding van drama as buitemuurse aktiwiteit LAERSKOLE RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING

Aanbieding van drama as buitemuurse aktiwiteit LAERSKOLE RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING Aanbieding van drama as buitemuurse aktiwiteit LAERSKOLE 2013 RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING MEESTERSGRAAD: DRAMA EN HOD (Drama en Engels) LID EN EKSAMINATRISE

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Dans Afdeling/Dance Section Geen tydsbeperkings mag oorskry word nie. Daar s geen beperking op die hoeveelheid

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2017 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 204 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM TOTAAL: 70 HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 5 BLADSYE Geen halwe punte word toegeken By veelvoudigekeuse-vrae word punte toegeken

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS - 2 - RIGLYNE VIR DIE INDIENING VAN N AANSOEK Opmerking: Die aantal projekte wat ondersteun gaan word, word beperk tot twee per

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID MODEL VRAESTEL - 2006 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Wiskundige Geletterdheid 2 DoE/Model

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DoE/November 2009 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

DANS. 8 Augustus 12 Augustus Voorsitter: Verna Walters

DANS. 8 Augustus 12 Augustus Voorsitter: Verna Walters DANS 8 Augustus 12 Augustus 2016 Voorsitter: Verna Walters 082 804 7898 vwalters@icon.co.za Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R 90-00 Duet R 60-00pp

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I GRAAD 10 PROEFEKSAMEN 2006 AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I Tyd: 2 uur 80 punte INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en ʼn addendum met tekste van (i v) bladsye. Maak asseblief

Nadere informatie