DANS. 8 Augustus 12 Augustus Voorsitter: Verna Walters

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "DANS. 8 Augustus 12 Augustus Voorsitter: Verna Walters"

Transcriptie

1 DANS 8 Augustus 12 Augustus 2016 Voorsitter: Verna Walters vwalters@icon.co.za Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R Duet R 60-00pp Groepe 3-10 persone R 45-00pp Groepe 11 + R 25-00pp Kompeterende Items R Spesifieke Reëls TYDSDUUR VAN DANSE Dui die tydsduur van die danse duidelik aan. Dit is belangrik met die oog op die opstel van die program. Dui asb aan of die deelnemer n beginner is of nie. REGISTRASIE Deelnemers moet 1 uur voor die optrede in die foyer van die Communio Kerk ouditorium registreer. KLEEDKAMERS Deelnemers verklee in die lokaal agter die verhoog van die Communio Kerk ouditorium. (Wysigings sal deurgegee word) Deelnemers moet onder toesig wees en deur onderwysers na die verhoog gebring word. Deelnemers moet ʼn halfuur voor die optrede gereed wees om te dans. VERHOOG Slegs onderwysers (geen ouers) sal agter die verhoog toegelaat word. Rig asseblief deelnemers só af dat hulle self op en van die verhoog af kan beweeg. Halflyn- en kwartlynmerke sal vooraf op die verhoog aangebring word. Geen ander merke mag op die verhoog aangebring word nie Dans 1 / 11

2 KOPIEREG Geen musiek of dans wat aan ʼn Assosiasie se sillabus behoort, mag gebruik word nie. Weens die wet op kopiereg sal so ʼn item onmiddellik gediskwalifiseer word. OUDERDOMME Ouderdomme geld soos op 15 Augustus 2016 Die oudste deelnemer in n groep se ouderdom is bepalend by groepitems. DIE MAKSIMUM TYE TOEGELAAT SOLO 2 minute DUET 2 minute GROEPE minute GROEPE minute LASERSKYF (CD) INLIGTING Alleenlik CD-R laserskywe sal aanvaar word. Moet asseblief nie CD-RW laserskywe gebruik nie, hulle is nie altyd betroubaar nie Snitte mag nie maksimum tye soos aangedui oorskry nie. Die persoon in beheer van klank behou die reg voor om volgens sy diskresie die musiek uit te doof as die voorgeskrewe tyd oorskry word. Die CD moet duidelik gemerk word met die naam van die deelnemer, die snit en die item nommer. Die CD moet 30 minute voor die tyd (net na registrasie) by die klankingenieur in die klankkamer ingehandig word. Geen laat CD s sal aanvaar word nie. Die deelnemer moet sy/haar CD na die tyd by die klankingenieur gaan afhaal. Die klankingenieur is nie verantwoordelik vir die terugbesorging hiervan nie. SKAKEL ASSEBLIEF DIE DISSIPLINE VOORSITTER VIR VERDERE INLIGTING, NAVRAE, VERANDERINGS OF KANSELLASIES Dans 2 / 11

3 BALLET KLASSIEKE BALLET ITEM DNC 1 SOLO ITEM DNC 2 DUET ITEM DNC 3 GROEP 3-10 ITEM DNC 4 GROEP 11+ DEMI -KARAKTER Die titel van die dans moet op die inskrywingsvorm gemeld word. ITEM DNC 5 SOLO ITEM DNC 6 DUET ITEM DNC 7 GROEP 3-10 ITEM DNC 8 GROEP 11+ KONTEMPORÊRE BALLET ITEM DNC 9 SOLO ITEM DNC 10 DUET ITEM DNC 11 GROEP 3-10 ITEM DNC 12 GROEP 11+ KULTURELE EN NASIONALE DANS Die nasionaliteit van die dans moet aangedui word. ITEM DNC 13 SOLO ITEM DNC 14 DUET ITEM DNC 15 GROEP 3-10 ITEM DNC 16 GROEP 11+ MODERNE DANS GEWONE MODERN ITEM DNC 17 SOLO ITEM DNC 18 DUET ITEM DNC 19 GROEP 3-10 ITEM DNC 20 GROEP Dans 3 / 11

4 KARAKTER Die titel van die dans moet op die inskrywingsvorm gemeld word. ITEM DNC 21 SOLO ITEM DNC 22 DUET ITEM DNC 23 GROEP 3-10 ITEM DNC 24 GROEP 11+ DISCO GEWONE DISCO ITEM DNC 25 SOLO ITEM DNC 26 DUET ITEM DNC 27 GROEP 3-10 ITEM DNC 28 GROEP 11+ KARAKTER DISCO Die titel van die dans moet op die inskrywingsvorm gemeld word. ITEM DNC 29 SOLO ITEM DNC 30 DUET ITEM DNC 31 GROEP 3-10 ITEM DNC 32 GROEP 11+ GEWONE KLOPDANS ITEM DNC 33 SOLO ITEM DNC 34 DUET ITEM DNC 35 GROEP 3-10 ITEM DNC 36 GROEP 11+ KARAKTER KLOPDANS KLOPDANS Die titel van die dans moet op die inskrywingsvorm gemeld word. ITEM DNC 37 SOLO ITEM DNC 38 DUET ITEM DNC 39 GROEP 3-10 ITEM DNC 40 GROEP Dans 4 / 11

5 BALLROOM DANS Slegs 1 styl per dans bv Foxtrot, Quickstep, Tango, Wals, Jitterbug, Jive en Ruk & Rol. ITEM DNC 41 ITEM DNC 42 ITEM DNC 43 ITEM DNC 44 ITEM DNC 45 ITEM DNC 46 ITEM DNC 47 FOXTROT DUET QUICKSTEP DUET TANGO DUET WALS DUET JITTERBUG DUET JIVE DUET RUK EN ROL DUET LATYNS-AMERIKAANS Slegs 1 styl per dans, bv Cha-Cha, Rumba, Mambo, Samba, Jive, Passo Doble, Salsa en Tango. ITEM DNC 48 CHA-CHA SOLO IITEM DNC 61 SAMBA DUET ITEM DNC 49 CHA-CHA DUET IITEM DNC 62 SAMBA GROEP 3-10 ITEM DNC 50 CHA-CHA GROEP 3-10 IITEM DNC 63 SAMBA GROEP 11+ ITEM DNC 51 CHA-CHA GROEP 11+ IITEM DNC 64 PASSO DOBLE SOLO ITEM DNC 52 RUMBA SOLO IITEM DNC 65 PASSO DOBLE DUET ITEM DNC 53 RUMBA DUET IITEM DNC 66 PASSO DOBLE GROEP3-10 ITEM DNC 54 RUMBA GROEP 3-10 IITEM DNC 67 PASSO DOBLE GROEP 11+ ITEM DNC 55 RUMBA GROEP 11+ IITEM DNC 68 SALSA SOLO ITEM DNC 56 MAMBO SOLO IITEM DNC 69 SALSA DUET ITEM DNC 57 MAMBO DUET IITEM DNC 70 SALSA GROEP 3-10 ITEM DNC 58 MAMBO GROEP 3-10 IITEM DNC 71 SALSA GROEP 11+ ITEM DNC 59 MAMBO GROEP 11+ I ITEM DNC 60 SAMBA SOLO GEWONE HIP HOP ITEM DNC 72 SOLO ITEM DNC 73 DUET ITEM DNC 74 GROEP 3-10 ITEM DNC 75 GROEP 11+ HIP HOP 2016 Dans 5 / 11

6 KARAKTER HIP HOP Die titel van die dans moet op die inskrywingsvorm gemeld word. ITEM DNC 76 SOLO ITEM DNC 77 DUET ITEM DNC 78 GROEP 3-10 ITEM DNC 79 GROEP 11+ AKROBATIESE DANSE GEWONE AKROBATIESE DANSE ITEM DNC 80 SOLO ITEM DNC 81 DUET ITEM DNC 82 GROEP 3-10 ITEM DNC 83 GROEP 11+ KARAKTER AKROBATIESE DANSE Die titel van die dans moet op die inskrywingsvorm gemeld word. ITEM DNC 84 SOLO ITEM DNC 85 DUET ITEM DNC 86 GROEP 3-10 ITEM DNC 87 GROEP 11+ SOLO ATELJEE DANSE Nie meer as 10 dansers met dieselfde dans in ʼn dissiplinenie. Choreografie en musiek word aan die onderwyser se diskresie oorgelaat. ITEM DNC 88 ITEM DNC 89 ITEM DNC 90 ITEM DNC 91 ITEM DNC 92 BALLET MODERNE DANS KLOPDANS HIP HOP LATYNS-AMERIKAANS 2016 Dans 6 / 11

7 ALTERNATIEWE DANSE Kombineer twee of meer dansstyle saam. Die style moet gespesifiseer word. ITEM DNC 93 SOLO ITEM DNC 94 DUET ITEM DNC 95 GROEP 3-10 ITEM DNC 96 GROEP 11+ ITEM DNC 97 SOLO ITEM DNC 98 DUET ITEM DNC 99 GROEP 3-10 ITEM DNC 100 GROEP 11+ SPAANSE DANS STUDENTE CHOREOGRAFIE Deelnemers moet self die choreografie van die dans uitwerk. Die styl moet op die inskrywingsvorm aangedui word. ITEM DNC 101 SOLO ITEM DNC 102 DUET ITEM DNC 103 GROEP 3-10 ITEM DNC 104 GROEP 11+ TRADISIONELE DANS ʼn Maksimum van 4 minute per item word toegelaat. LAERSKOOL ITEM DNC 105 SOLO ITEM DNC 106 DUET ITEM DNC 107 GROEP 3-10 ITEM DNC 108 GROEP 11+ OOP ITEM DNC 113 SOLO ITEM DNC 114 DUET ITEM DNC 115 GROEP 3-10 ITEM DNC 116 GROEP 11+ HOëRSKOOL ITEM DNC 109 SOLO ITEM DNC 110 DUET ITEM DNC 111 GROEP 3-10 ITEM DNC 112 GROEP 11+ OOP MYNGROEPE EN GEMEENSKAPSGROEPE ITEM DNC 117 GROEP Dans 7 / 11

8 KOMPETEREND AFDELING ʼn Program van 2 danse moet aangebied word. Die program moet uit 1 gewone dans-solo, gechoreografeer vir die deelnemer, bestaan. Die tweede dans kan ʼn ateljee-, karakter- of nog ʼn gewone dans-solo wees. Geen danse wat reeds voorgedra is, mag hier aangebied word nie. Style mag nie in die afdeling gekombineer word nie. ITEM DNC 118 ITEM DNC 119 ITEM DNC 120 ITEM DNC 121 ITEM DNC 122 ITEM DNC 123 ITEM DNC 124 ITEM DNC 125 BALLET MODERNE DANS KLOPDANS LATYNS-AMERIKAANS HIP HOP AKROBATIESE DANS SPAANSE DANS BALLROOM DANS KONTEMPORêRE DANS ITEM DNC 126 SOLO ITEM DNC 127 DUET ITEM DNC 128 GROEP 3-10 ITEM DNC 129 GROEP Dans 8 / 11

9 DEFINISIES VAN DANS GENRES BALLET Ballet is n klassieke en artistiese vorm van dans op musiek. Dit word gekarakteriseer deur ligte, grasieuse bewegings en ook Ingewikkelde en presiese gebare en passies wat dikwels die gebruik van pointe skoene met versterkte tone, insluit. MODERNE DANS n Vry uitdrukkingsvolle styl van dans wat in die vroeë 20 ste eeu ontwikkel is as n reaksie op ballet. Dit fokus meer op die danser se eie interpretasie eerder as op die gestruktueerde passies. Dit verwerp die regop statige houding van ballet en sluit heelwat vloerwerk in. KLOPDANS Klopdans is n vorm van dans gekenmerk deur die gebruik van klopdansskoene wat die vloer stryk as n vorm van perkussie. KONTEMPORêRE DANS Kontemporêre dans het sy oorsprong in die 1950 s gekry as n Dansvorm wat die moderne dans elemente en die klassieke ballet elemente kombineer. LATYNS-AMERIKAANSE DANS Latyns-Amerikaanse dans is n algemene etiket en term in paredanskompetisie jargon. Dit verwys na tipes Ballroom en volksdanse wat hul oorsprong in Latyns-Amerika het. BALLROOM DANS Ballroom dans is n formele, sosiale pare-dans, dansers word beoordeel op grond van n diverse criteria soos liggaamshouding, postuur, uitdrukking, 2016 Dans 9 / 11

10 tydstelling, liggaamsgerigtheid en vorm, gebruik van die vloer, voet- en beenaksie en aanbieding. HIP-HOP Hip-Hop dans verwys na straatdansstyle hoofsaaklik op hip-hopmusiek. Dit sluit n wye reeks style in soos hoofsaaklik breaking en locking en popping, wat in 1970 ontwikkel is en popular gemaak is deur dansgroepe in Amerika AKROBATIESE DANS Akrobatiese dans is n dansstyl wat die klassieke danstegniek kombineer met Akrobatiese akkuraatheid. Dit word gedefinieer deur n atletiese karakter, unieke choreografie, wat dans en akrobatiese toertjies vloeiend bind, en die akrobatiese toertjies gebruik in danskonteks. DISCO DANS n Styl in dans wat gewoonlik uitgeoefen word op disco musiek en gekenmerk word deur sterk herhalende ritmes. SPAANSE DANS Spaanse dans is n komplekse dansvorm wat verskillende style gebruik en die gebruik van instrumente en vokale uitdrukkings by die danser insluit. Dit kan gekategoreer word in veskillende groepe, en die mees algemene is die Flamenco, wat gekenmerk word deur die gebruik van ritmiese Spaanse musiek, dikwels n solokitaar met die dansers wat hul eie perkussie byvoeg met hul voete en die gebruik van kastanette. ALTERNATIEWE DANS Alternatiewe dans of indie dans is n musikale genre wat verskeie rock subgenres meng met elektroniese dansmusiek. Dit is hoofsaaklik eerder deur die gebruik van musiek as spesifieke danspassies Dans 10 / 11

11 TRADISIONELE DANSE Tradisionele dans het sy oorsprong vanuit mense se kulturele tradisies. Dit is oor die algemeen meer n sosiale aktiwiteit as n kompeterend, maar is normaalweg gechoreografeer. Dit kan uitgevoer word as n solo, of in pare of groepe en word hoofsaaklik in formasie gedoen Dans 11 / 11

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 Voorsitter: Miranda van Heerden 081 735 2089 arrievanheerden@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE

Nadere informatie

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 Voorsitter: Elet Diedericks 072 910 9494 elet_d@hotmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word LET WEL: Vir die klassieke

Nadere informatie

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Dans Afdeling/Dance Section Geen tydsbeperkings mag oorskry word nie. Daar s geen beperking op die hoeveelheid

Nadere informatie

NELSPRUIT STANDARD BANK EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2010

NELSPRUIT STANDARD BANK EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2010 NELSPRUIT STANDARD BANK EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2010 UITVOERENDE KOMITEE Voorsitter Thea Möller 082 552 5640 Onder-Voorsitter Galia Manicom 082 963 3804 Penningmeester Wimpie Kotzé 082 927 3111 Administratiewe

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie. Die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

INDIVIDUELE AFDELING

INDIVIDUELE AFDELING AFRIKAANS VOORDRAG EN DRAMA 15 20 Augustus 2016 Voorsitter: Sarie Olivier 072 256 2355 marietjie@laerskoollaeveld.co.za Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE

Nadere informatie

INDIVIDUELE AFDELING

INDIVIDUELE AFDELING AFRIKAANS VOORDRAG EN DRAMA 3-8 Augustus 2015 Voorsitter: Sarie Olivier 072 256 2355 Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R 80-00 Duet R 100-00 Trio R

Nadere informatie

Animato Koorkompetisie/Choir

Animato Koorkompetisie/Choir Animato Koorkompetisie/Choir Tel/faks: (011) 913-2747 of (011) 913-1555 E-pos: conspirito@absamail.co.za Kontakte: Lizelle 083 660 4822 of Zab 082 323 1437 Animato 2010 Geborg deur die DOEL VAN DIE KOMPETISIE

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

ALGEMENE REËLS NELSPRUIT EISTEDDFOD Onder Voorsitter Verna Walters Tesourier Michael Sales

ALGEMENE REËLS NELSPRUIT EISTEDDFOD Onder Voorsitter Verna Walters Tesourier Michael Sales 1 of 8 2018 ALGEMENE REËLS NELSPRUIT EISTEDDFOD 2018 Voorsitter Thea Möller 082 552 5640 thea@nelspruiteisteddfod.co.za Onder Voorsitter Verna Walters 082 804 7898 Tesourier Michael Sales 083 255 2193

Nadere informatie

NELSPRUIT EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2015

NELSPRUIT EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2015 NELSPRUIT EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2015 Voorsitter Thea Möller 082 552 5640 Ondervoorsitter Miranda van Heerden 081 735 2089 Tesourier Michael Sales 083 255 2193 Administrasie en Navrae Wilna Erasmus 076

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1) CAPS Skeppende Kunste Vraestel 2 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 45 Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae. CAPS Skeppende Kunste Vraestel 3 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae. 1.1 a) Watter kultuur se tradisionele dans

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Pryse: Voordrag en Toneel. Pryse: Skryfkuns

Pryse: Voordrag en Toneel. Pryse: Skryfkuns 10 Pryse: Voordrag en Toneel 1. Elsa Krantz-wisseltrofee vir die skool met die meeste inskrywings. Die grootte van n skool sal in aanmerking geneem word. 2. Petro Müller-wisseltrofee vir die beste groepitem

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

Con Spirito!!!! 9. Prestige-Aand. Maandag, 4 Oktober Parkdene Primary, Boksburg

Con Spirito!!!! 9. Prestige-Aand. Maandag, 4 Oktober Parkdene Primary, Boksburg -14-9. Prestige-Aand Maandag, 4 Oktober Alle itemwenners en afdelingswenners word per brief na die prysuitdeling uitgenooi. Dit is n spoggeleentheid wat afsluit met n kaas-en-wyn. Sommige van die wenners

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 MUSIEK V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 MUSIEK V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 MUSIEK V2 PUNTE: 30 TYD: 1½ uur NAAM: *IMUSDM2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 MUSIEK V2 (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Visuele Kunste en Fotografie

Visuele Kunste en Fotografie Visuele Kunste en Fotografie Voorsitter: Tabita Sales, 072 083 7072 - tabitasales@gmail.com Inhandiging: 22 Augustus 2016 08:00 17:00 AGS Communio Kerksaal, cnr Jakaranda & Kaapschehoop Streets Afhaal

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners Datum: 13 15 Januarie 2017 Volksdanse Spesialisasie vir Geagte Ouer / Offisier Hieronder die inligting oor die Volksdans Spesialisasie vir wat aangebied gaan word by die Voortrekker Monument. Plek: Voortrekkermonument

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente In die gejaagdheid van die moderne wêreld moet ons steeds soveel kere nog vorms invul. En nog en nog en nóg vorms... Soms kan

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 ONTWERP EERSTE

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 NAAM: PUNTE: 33 TYD: 1½ uur *MUSDM2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 MUSIEK V2 (SEPTEMBER

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en ʼn bylaag van 12 bladsye. 2 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES

Nadere informatie

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017 VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017 Dit is vir Hertogville Landboufees se perde-afdeling-bestuur aangenaam om u uit te nooi na die informele Saalperd- asook Friesperdeskou wat aangebied word tydens

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei. Vereenvoudiging van veeltermige eksponensiële uitdrukkings As jy die volgende breuk kry: dan weet jy mos dat jy n KGV moet kry, sodat beide die getalle onder die lyn dieselfde sal wees Die twee breuke

Nadere informatie

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls Morsjorsie Reëls Die Doel van Skool Reëls Die Doel van Skool Reëls En hoekom Jy as Ouer daarby moet hou... 1. Skool Reëls is ontwerp om 'n skool meer effektief en doeltreffend te maak. 2. Skoolreëls word

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID Die doel van hierdie beleid is om n veilige, nie-ontwrigtende opvoedkundige omgewing te skep en te onderhou sodat doeltreffende onderrig en leer kan plaasvind. So n omgewing

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van

Nadere informatie

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente In die gejaagdheid van die moderne wêreld moet ons steeds soveel kere nog vorms invul. En nog en nog en nóg vorms... Soms kan

Nadere informatie

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015 HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015 Dit is vir Hertogville Landboufees se perde-afdeling-bestuur aangenaam om u uit te nooi na die informele Saalperd- asook Friesperdeskou

Nadere informatie

2012 Con Spirito!!!! Vir meer inligting oor CON SPIRITO. gaan na.

2012 Con Spirito!!!! Vir meer inligting oor CON SPIRITO. gaan na. -14- Vir meer inligting oor 2012 Con Spirito!!!! is n unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die 10de agtereenvolgende jaar in Boksburg funksioneer. Ons is daar vir enige vorm van

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg,

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

BARRETT SE TAKSONOMIE

BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak en gevolg, verhoudings, karaktereienskappe. Wie? Wat? Waar? Wanneer? Hoekom?

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

BEVESTIGING VAN HUWELIKE BEVESTIGING VAN HUWELIKE A IN DIE KERK 1 TYD Voornemende troupare moet asb op die volgende let: Huwelike behoort nie gereël te word vir vroeër as 09:00 en later as 16:00 nie. 2 MUSIEK Die orrelis is......

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Datum: 15 17 Januarie 2016 Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Geagte Ouer / Offisier Hier is n geleentheid wat elke Graad 6 12 kind moet aangryp. Lede van Die Voortrekkers kan die Volksdans

Nadere informatie

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete - 8 - Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete L.1 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. Notebalk... 8 2. Toonhoogte... 9 3. Sleuteltekens... 10 4. Lettername van lyne en spasies in die diskantsleutel...

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015 AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK 7-9 Augustus 2015 1 Die aansoekproses 1. Druk hierdie vorm uit (indien u dit elektronies ontvang) en voltooi dit. 2. Besorg dit aan die Lady Grey Kunstefees op een van 3 maniere:

Nadere informatie

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...

Nadere informatie

Visuele Kunste en Fotografie

Visuele Kunste en Fotografie Visuele Kunste en Fotografie Voorsitter: Tabita Sales, 072 083 7072 - tabitasales@gmail.com Inhandiging: 24 Augustus 2015 08:00 17:00 Nelspruit Gemeenskapsaal Nelspruit Stadsteater Afhaal van Inskrywings:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 MUSIEK V2 MODEL 2012 MEMORANDUM PUNTE: 30 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Musiek/V2 2 DBE/2012 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. Hierdie

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 Hierdie vraestel

Nadere informatie

Klank en kleur in die skepping

Klank en kleur in die skepping Klank en kleur in die skepping Kuns en Kultuur Graad 7 Saamgestel in opdrag van Arso Uitgegee deur en verkrygbaar by Boekenhout, Dickensonlaan 1180, Waverley Tel 012-3323227/8 e-pos boekenhout@aros.ac.za

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017 Onderwys en Sportontwikkeling Lefapha la Thuto le Tlhabololo ya Metshameko Dept. van Onderwys en Sportontwikkeling Dept. of Education and Sport Development NOORDWESPROVINSIE GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n

Nadere informatie

Naskoolsentrum. Laerskool Bellville-Noord. Selfoon: ( SMS) Telefoon: uitbr. 3 E-pos:

Naskoolsentrum. Laerskool Bellville-Noord. Selfoon: ( SMS) Telefoon: uitbr. 3 E-pos: Skoolreëls Die skoolreëls dien as riglyn waarbinne die leerlinge hul volle potensiaal kan ontwikkel en verdraagsaamheid teenoor medeleerlinge en onderwysers kan aanleer. Die word in die Gedragskode breedvoerig

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR. 7 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 7-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 7-onderwysers aan die leerders, en veral

Nadere informatie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika. Verkoopshulpmiddel Oktober 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie om altyd behoorlike

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie