Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR"

Transcriptie

1 Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017

2

3 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING KULTUURTOEKENNINGS Kriteria vir bepaling van Junior Kultuurleerder en Erekleure Kriteria vir Erekleure: Graad 1-3 (Maksimum van 40 punte) Kriteria vir die bepaling van Senior Kultuurleerder en Erekleure Kriteria vir Erekleure: Graad Opsomming van Kultuurtoekennings Trofee: Die Veelsydigste Kultuurleerder: Graad AANVAARDING EN GOEDKEURING DEUR DIE BEHEERLIGGAAM...9

4 TITEL VAN DIE BELEID Beleid oor Meriete: Kultuur EFFEKTIEWE DATUM Mei 2016 HERSIENINGSINLIGTING Soos gewysig op: (a) Januarie 2015 (b) Mei 2016 Datum van volgende hersiening: Januarie KULTUURTOEKENNINGS Erkenning word aan leerders gegee vir die volgende: Erekleure (Juniors & Seniors) Junior Kultuurleerder (graad 1-3) Senior Kultuurleerder (graad 4-7) Veelsydigste Kultuurleerder (graad 1-7) 1.1 Kriteria vir bepaling van Junior Kultuurleerder en Erekleure Kriteria vir Junior Kultuurleerder van die jaar Slegs kultuuraktiwiteite wat deur die skool aangebied word. Daar is vyf kategorieë waarin n kandidaat n maksimum van 25 punte kan verdien. n Kandidaat moet vir drie kategorieë kwalifiseer en n minimum van 15/25 behaal. 1. Kunswedstryd/Eisteddfod Sertifikate: Minimum van drie vergulde sertifikate 1 Diplomawenner / Afdelingswenner 1 Algehele wenner vir Pretoria 2 2. Junior Redenaars Deelname skool 1 Graadwenner 1 Algehele wenner 1 ATKV deelname 2 Laerskool Wonderboom Beleid oor Meriete: Kultuur 1

5 3. Voortrekkers Kampe 2 Kenteken 2 4. Revue: Klawerklitsies Oefennaweek bygewoon 2 Optredes/Kompetisies bywoning 2 5. Koor Oefennaweek bygewoon 2 Optredes/Kompetisies bywoning 2 TOTAAL Kriteria vir Erekleure: Graad 1-3 (Maksimum van 40 punte) Afdeling waarin erekleure verwerf kan word is: Redenaars: Sertifikate en trofees word tydens die interne redenaarsaand en Public Speaking Evening graad 4-7 oorhandig. Die algehele wenner graad 4-7 se trofee word weer met die meriete-aand oorhandig. Drama Vokaal Musiek Koor Revue Voortrekkers Kunsverenigings wat deur die skool erken word is die volgende: Pretoria Beeld Eisteddfod Die Afrikaanse Kunsvereniging Noorderkruin Kunsvereniging Sertifikate van die afgelope twee jaar kan ingedien word. Kunsvereniging/ fees Punte Eisteddfod Punte A++ (+ Medalje) 16 Kategoriewenner 18 A+ (+ Medalje) 15 A++ 13 A++ 13 A+ 11 A+ 11 A 10 A 10 A- 8 A X 40+ X Laerskool Wonderboom Beleid oor Meriete: Kultuur 2

6 1.3 Kriteria vir die bepaling van Senior Kultuurleerder en Erekleure Kriteria vir Senior Kultuurleerder: Slegs kultuuraktiwiteite wat deur die skool aangebied word. Daar is vyf kategorieë waarin n kandidaat n maksimum van 50 punte kan verdien. n Kandidaat moet vir drie kategorieë kwalifiseer. 1. Kunswedstryd/Eisteddfod Sertifikate: Minimum van 5 vergulde sertifikate 1 Diplomawenner 2 Afdelingwenner met trofee 2 Algehele wenner in Pretoria 2 Erekleure verwerf 2 2. Redenaars/ Deelname skool 2 Graadwenner 2 Algehele wenner 2 ATKV-halfeindrondte 2 ATKV-finaal 2 3. Voortrekkers 4. Koor 3 Jaar 85% bywoning en kerkparades 2 Kommandokamp bywoon 2 Provinsiale kamp bywoon 3 Kentekens uit 3 verskillende groepe gedoen 3 Deelname 2 3 Jaar 80% bywoning 2 Kamp bygewoon 3 Deelname aan ATKV-Applous 3 5. Revue Deelname 2 Kamp/oefennaweek bygewoon 3 Deelname: Kompetisies 2 3 Jaar 80% bywoning 3 TOTAAL 50 Laerskool Wonderboom Beleid oor Meriete: Kultuur 3

7 1.4 Kriteria vir Erekleure: Graad 4-7 (Totaal 60 punte) Pretoria Kunsvereniging / Noordekruin/Beeld Eisteddfod Kunsvereniging Punte A++ (+ Medalje) 15 A+ (+ Medalje) 13 A++ 11 A+ 9 A 7 A X Eisteddfod Punte Beurswenner/trofee 13 Naaswenner (Boekprys) 12 Kategoriewenner 11 A++ 10 A+ 8 A 4 A- 2 Voordragkonsert (5 items) Punte A++ 20 A+ 18 A 12 A- 10 Laerskool Wonderboom Beleid oor Meriete: Kultuur 4

8 1.5 Opsomming van Kultuurtoekennings Skoolsertifikaat Goue sertifikaat Medaljes Goud Silwer Brons Redenaars Engels en Afrikaans Beste in graadgroep Kunswedstryde Revue Koorsang Deelname tydens uitnodingsaand/prysuitdelingsfunksie 1. Een jaar lid van groep. 90% bywoning van oefening en optredes. 2. Kompetisie: 1 jaar deelname en lid van die wengroep (Algehele wenners). 1. Drie jaar lid van groep (80% bywoning en optredes deelgeneem.) 2. A+ behaal tydens kunswedstryde. A++ behaal tydens kunswedstryd 2de plek behaal in kompetisie op streeks- of nasionale vlak van n erkende nasionale liggaam 3de plek behaal in kompetisie op streeks- of nasionale vlak van n erkende nasionale liggaam 1. Een jaar lid van groep (aan 90% van die oefeninge en optredes deelgeneem). 2. Kompetisie: Kunswedstryde 1 jaar deelname en lid van die wen-groep (Algehele wenners). 1. Drie jaar lid van groep (80% van oefening en optredes bygewoon). 2. A+ behaal tydens kunswedstryd A++ behaal tydens kunswedstryd. 2de plek behaal in kompetisie op streeks- of nasionale vlak. 3de plek behaal in kompetisie op streeks- of nasionale vlak. Laerskool Wonderboom Beleid oor Meriete: Kultuur 5

9 Trofee Ere-kleure Redenaars Engels en Afrikaans 1. Retorika wisseltrofee: Redevoering 2. Amy Amstrong: Public Speaking trofee 3. Interne redenaars wisseltrofee. 4. Junior Kultuurleerling 5. Senior Kultuurleerling 6. Inge en Erich Weber trofee 7. Eleni Triffylis trofee: Drama en Vokaal. 8. Veelsydigste Kultuurleerling, gr Drie jaar agtereenvolgend beste redenaar in skool in Afrikaans en Engels. 2. Finalis by ATKV semi-finaal, m.a.w. deur na finaal. 3. Deelname aan provinsiaalof landsvlak. Kunswedstryde Revue Koorsang 1. Interne redenaarskompetisie, Noord van die Berg, ATKV-kompetisies 2. Algehele wenner gr. 4-7 (Public Speaking) 3. Algehele wenner gr. 4-7 interne redenaarsaande 4. Hoogste punte behaal in kunstefeeste. 5. Behaal 10 A++ as kategoriewenner in Afrikaanse Kunstefeeste. 1. Puntetotaal van 40 (gr. 1-3) 2. Puntetotaal van 60 (gr. 4-7) 3. Twee of meer trofeë (Afdelingswenners) 4. Algehele wenner van n Afrikaanse Kunsvereniging. Kompetisie: Algehele wenner van een of meer kompetisies in een jaar op streeksvlak of nasionaal van n erkende nasionale liggaam. (Leerders moet deel van die groep wees tensy die leerder die skool op hoër vlak tydens n ander skoolaktiwiteit verteenwoordig.) 1. Drie jaar lid van die skoolkoor en twee jaar lid van n buite koor. 2. Wenners op nasionale vlak: Applous finaal Cantus Choralis finaal (Moet tydens geleentheid lid van die koor wees. Toekennings kan wel oorweeg word indien n leerder vir n ander skoolaktiwiteit die skool op hoër vlak (nasionaal/provinsiaal) verteenwoordig het. 3. Vier jaar aaneelopend lid van die skoolkoor. Laerskool Wonderboom Beleid oor Meriete: Kultuur 6

10 Goue sertifikaat Ere-kleure: Voortrekkers 1. Hoofspanleier 2. 7 jaar getroue diens 3. Voorslag P/D Goud Slegs gr. 6 leerders 1. Minstens 3 jaar getroue diens. 2. Minstens vier spesiale onderskeidingskentekens verwerf het uit vier verskillende groepe. 3. Een provinsialekamp. 4. Twee kommandokampe. 5. Kerkparade jaarliks bygewoon vir die afgelope drie jaar. 6. Evaluering op Kommandovlak: Skriftelike toets en paradewerk. 7. Twee probleemoplossings Groepdinamika Musiek Slaag praktiese Unisa eksamen met lof (80%) Deelname aan die Unisa-Nasionale klavierkompetisie. Dramagilde/ Kommunikasiekunde Slaag Dramagilde met lof (80%) Laerskool Wonderboom Beleid oor Meriete: Kultuur 7

11 1.6 Trofee: Die Veelsydigste Kultuurleerder: Graad 1-7 Kriteria vir hierdie toekenning: Daar is sewe kategorieë waarin n kandidaat n maksimum van 35 punte kan verwerf. Die kandidaat moet vir vier kategorieë kwalifiseer en n minimum van 20/35 behaal. 1. Kunswedstryd/Eisteddfod Sertifikate: Minimum van 3 vergulde sertifikate 2 Diplomatoekenning 2 2. Redenaars/Public Speaking Deelname skool, ATKV, Radikale of Abey Bailey 1 Graadwenner 2 Algehele wenner 2 3. Voortrekkers 4. Koor Kampe bygewoon 2 Kentekens 2 Deelname skool 2 Getroue bywoning 3 5. Musiek (Alle instrumente) Musieklesse 2 Musiekeksamens (Unisa, prakties en teoreties gr. 1) 2 Unisa-ererol 1 6. Revue/Dans 7. Sang Deelname: Kunstefeeste/kompetisies 5 Sanglesse 2 Deelname aan kunswedstryde/kompetisies 3 Laerskool Wonderboom Beleid oor Meriete: Kultuur 8

12 Redenaar van die jaar toekenning: Retorika wisseltrofee KRITERIA waaraan voldoen moet word: Puntetoekenning 1. Interne redenaarkompetisie Graadwenner Algehele wenner 3 2. Redenaarskompetisie Noord van die Berg 2.1. Kategorie-wenner Algehele wenner 2 3. ATKV-kompetisie Afdeling wenner Halfrondte behaal Finale rondte behaal Algehele wenner 5 TOTAAL 24 Aanvaarding en goedgekeuring deur die Beheerliggaam. GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN 20 MNR. P.N. WESSELS VOORSITTER: BEHEERLIGGAAM MEV. L.M. KRUGER SKOOLHOOF Laerskool Wonderboom Beleid oor Meriete: Kultuur 9

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E Toneel Redenaars Koor Kunswedstryde Revue Norie Skouspel Musiekblyspel en Interne Groepe Erepenning Erekleure ATKV top 10 finalis Spraakgilde forum

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening :

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening : ALGEMENE KENNIS Finale wenner 3de 2de 1ste Super 12 10 20 25 30 BYBELVASVRAE Finale wenner 3de 2de 1ste Super 12 10 20 25 30 DANS Slaag 50% Pass 60% Pass Plus 70% Comended / Merit B+ (75%) A (80%) Highly

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

LGS PRESTIGE-AAND BELEID LGS PRESTIGE-AAND BELEID INLEIDING Die Prestige-aand het ten doel om aan die beste presteerders op akademiese, sport- en kultuurgebied erkenning te gee vir hulle prestasies. Die skool besef terdeë dat

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

Laerskool Fairland Norm 2016

Laerskool Fairland Norm 2016 Laerskool Fairland Norm 2016 (Hersien November 2015) Inhoudsopgawe Norm 2016 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12 1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD R - GRAAD 3 AKADEMIE (Hersien

Nadere informatie

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf.

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf. HOËRSKOOL DIE ANKER REGLEMENT VIR TOEKENNING VAN PRESTASIES : 1. TIPE TOEKENNING / METODE VAN TOEKENNING Slegs hoogste toekenning word gemaak. EREKLEURE PRESTASIEBALKIE MERIETE 1. Goue lourierkrans om

Nadere informatie

Die Hoërskool Menlopark. Reglement vir die toekenning van kleure en erekleure. Kode

Die Hoërskool Menlopark. Reglement vir die toekenning van kleure en erekleure. Kode Die Hoërskool Menlopark Reglement vir die toekenning van kleure en erekleure Kode 1. Om die skooldrag, kleure en erekleure van Die Hoërskool Menlopark te dra is ʼn voorreg en nie ʼn reg nie. 2. Slegs ingeskrewe

Nadere informatie

Norm Laerskool Fairland

Norm Laerskool Fairland Laerskool Fairland Norm 2017 Norm Laerskool Fairland (Hersien Februarie 2018) Inhoudsopgawe Norm 2018 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12 1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD

Nadere informatie

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003 A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte

Nadere informatie

Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings

Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings HOE KANDIDATE WAT TOEKENNINGS KRY, BEPAAL WORD Gr 12: Op grond van die eerste Assessering, Junie-en Rekordeksamen. In verhouding 1:2:3 Gr 8 11: Word

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie. Die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID INLEIDING Laerskool Elarduspark glo dat elke leerder wat akademie, sport en kultuur in die kleure van die skool beoefen, daarvoor erkenning moet ontvang. Erkenning

Nadere informatie

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 Voorsitter: Miranda van Heerden 081 735 2089 arrievanheerden@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE

Nadere informatie

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 Voorsitter: Elet Diedericks 072 910 9494 elet_d@hotmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word LET WEL: Vir die klassieke

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING TEGNIESE REëLS VIR ATLETE Uittreksel van Tegniese Reëls (April 2012) van Die Suid Afrikaanse Tweekamp Vereniging 1. Inleiding. Tweekamp is n unieke en onafhanklike

Nadere informatie

Laerskool Hannes Visagie

Laerskool Hannes Visagie Laerskool Hannes Visagie Prysuitdelingsbeleid AKADEMIESE TOEKENNINGS Beskrywing: Binne skoolverband Leerders ontvang sertifikate vir een jaar deelname aan alle jaaraktiwiteite Leerders ontvang halwe erekleure

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

Aanbieding van drama as buitemuurse aktiwiteit LAERSKOLE RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING

Aanbieding van drama as buitemuurse aktiwiteit LAERSKOLE RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING Aanbieding van drama as buitemuurse aktiwiteit LAERSKOLE 2013 RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING MEESTERSGRAAD: DRAMA EN HOD (Drama en Engels) LID EN EKSAMINATRISE

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor. Inhoud Nuusbrief 3 16 Mei 2018 Uit die hoof se kantoor Hoërskool Wonderboom se primêre doel is om 'n opvoedkundige instansie te wees wat kinders met karakter in die wêreld in stuur. Ons gee erkenning aan u wat

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Kentekens op Erkenningsbaadjie van Volwassenes

Kentekens op Erkenningsbaadjie van Volwassenes Kentekens op Erkenningsbaadjie van Volwassenes Regterkant Naambalkie Die naambalkie kom in die middel van die skouer, 100 mm van die skouernaat af. Groepkenteken Die groepkenteken kom 30mm van die onderkant

Nadere informatie

Animato Koorkompetisie/Choir

Animato Koorkompetisie/Choir Animato Koorkompetisie/Choir Tel/faks: (011) 913-2747 of (011) 913-1555 E-pos: conspirito@absamail.co.za Kontakte: Lizelle 083 660 4822 of Zab 082 323 1437 Animato 2010 Geborg deur die DOEL VAN DIE KOMPETISIE

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Klank en kleur in die skepping

Klank en kleur in die skepping Klank en kleur in die skepping Kuns en Kultuur Graad 7 Saamgestel in opdrag van Arso Uitgegee deur en verkrygbaar by Boekenhout, Dickensonlaan 1180, Waverley Tel 012-3323227/8 e-pos boekenhout@aros.ac.za

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / 2017 11 APRIL 2017 Geagte ouers en personeel, Na n lang termyn het n welverdiende vakansie uiteindelik aangebreek. Dankie vir elkeen se ondersteuning en

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie

Januarie ALGEMEEN

Januarie ALGEMEEN Januarie 206 - ALGEMEEN 2 Nuwejaarsdag 3 4 5 6 7 8 9 0 Skole heropen (onderwysers) Tennis: opedag 2 Atletiek: Nuwelingbyeenkoms 3 Skole heropen (leerders) Gr.8-oorbrugging 4 Gr.8-oorbrugging 5 Gr.8-oorbrugging

Nadere informatie

Con Spirito!!!! 9. Prestige-Aand. Maandag, 4 Oktober Parkdene Primary, Boksburg

Con Spirito!!!! 9. Prestige-Aand. Maandag, 4 Oktober Parkdene Primary, Boksburg -14-9. Prestige-Aand Maandag, 4 Oktober Alle itemwenners en afdelingswenners word per brief na die prysuitdeling uitgenooi. Dit is n spoggeleentheid wat afsluit met n kaas-en-wyn. Sommige van die wenners

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief September 2018 SING IN HARMONIE: NASIONALE WENNERS!

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief September 2018 SING IN HARMONIE: NASIONALE WENNERS! WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 33 28 September 2018 SING IN HARMONIE: NASIONALE WENNERS! Laerskool Anton van Wouw se Seniorkoor word wééreens as die Nasionale Wenners van

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

GAWIE DE BEER (Sekretaresse Beampte Raad)

GAWIE DE BEER (Sekretaresse Beampte Raad) www.wrestling.org.za 22 Desember 2015 BEAMPTE INLIGTING STUK WEERGAWE 1/2016 SA BEAMPTE - INLIGTING Vind hierna, n uiteensetting van inligting soos van toepassing op alle SA geregistreerde beamptes vir

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

Kwotasieblad vir skole/groepe:

Kwotasieblad vir skole/groepe: Baie welkom by TO Strand se Veldskool of TO Strand School Camp & Adventure Hub soos dit deesdae bekend staan. Die naam sê beslis alles, en avontuur is die basis waarop ons die kampe aanbied. Ons poog om

Nadere informatie

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie. Prestasies 2009 ABé BAILEY TWEETALIGHEIDSKOMPETISIE: Baie geluk aan die volgende twee leerders met hul puik prestasies tydens die Abé Bailey Tweetaligheidskompetisie: Linda Mennega 3 de Alicia Swanepoel

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 29 September 2017 1. Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor

Uit die hoof se kantoor Nuusbrief 1 24 Januarie 2017 Uit die hoof se kantoor 'n Grit lewenswyse Ek wil elke Wonnie en hul ouers welkom heet by die 2017 skooljaar. Mag ons Hemelse Vader in alle opsigte die bron van krag en inspirasie

Nadere informatie

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Goewermentskennisgewing R1052 18 Oktober 2006 SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD IN OPENBARE SKOLE

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE BELANGRIKE DATUMS... 3

1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE BELANGRIKE DATUMS... 3 Brosjure 2018 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE... 3 2. BELANGRIKE DATUMS... 3 3. INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS... 3 3.1 Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm A: 16 Februarie 2018...

Nadere informatie

God droom groter as wat ek en jy kan.

God droom groter as wat ek en jy kan. God droom groter as wat ek en jy kan. Belangrike datums 11-12 Maart -Debat AHS. 15 Maart -Cleopatra-aand. 18 Maart -Skool sluit (laaste kwartaaltoetse word geskryf). Program vir die week Maandag, 29 Februarie

Nadere informatie

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur /0/2018 Studiebrief 101/0/2018 Taalvaardigheid LPENGPN Jaarmodule Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur Hierdie studiebrief bevat belangrike inligting oor u module. STAAFKODE INHOUD Bladsy 1 INLEIDING...

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ 2017 25 JULIE 2017 Geagte ouers en personeel, Openbaring 1:4 Al wat ons nodig het is om te weet dat ons God se kinders is en deur Sy vrede gedra word. ALGEMENE

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

JANUARIE Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 25 Atletiek HS Wonderboom (Prestige 4)

JANUARIE Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 25 Atletiek HS Wonderboom (Prestige 4) Week Week Week Week 2 Week JANUARIE Nuwejaarsdag 2 6 7 Mag elke gawe waarvan jy met 'n blymoedige hart gee, in oorvloed na jou toe terugkeer in! Vanjaar is 'n Wonniejaar van dankbaarheid vir die oorvloed

Nadere informatie

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Dans Afdeling/Dance Section Geen tydsbeperkings mag oorskry word nie. Daar s geen beperking op die hoeveelheid

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESERING 2014 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 90 minutes PROVINSIE DISTRIK NAAM VAN SKOOL EMIS-NOMMER (9 SYFERS) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Nadere informatie

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal. 24 April 2018 Omsendbrief 14/2018 Geagte Ouers Let asseblief op die volgende sake van belang: Aangeheg vind u die kwartaalprogram met al die belangrike datums vir hierdie kwartaal insluitende die assesseringsdatums

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2012 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE

Nadere informatie

DIE VOORTREKKERS PRESIDENTSVERKENNER PROSPEKTUS VANAF 2016 PRESIDENTSVERKENNER PROSPEKTUS 2016: 2015/04/27 BLADSY 1 VAN 9

DIE VOORTREKKERS PRESIDENTSVERKENNER PROSPEKTUS VANAF 2016 PRESIDENTSVERKENNER PROSPEKTUS 2016: 2015/04/27 BLADSY 1 VAN 9 PRESIDENTSVERKENNER PROSPEKTUS VANAF 2016 PRESIDENTSVERKENNER PROSPEKTUS 2016: 2015/04/27 BLADSY 1 VAN 9 1. INLEIDING In 1966 het president CR Swart die eerste keer die Presidentsverkennertoekenning aan

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

Laerskool Stellenbosch

Laerskool Stellenbosch Laerskool Stellenbosch Assesseringsbeleid BESTUUR VAN KURRIKULUM Leierspan: Adjunkhoof Departementshoofde Leerareahoofde Opvoeders Pligte: Adjunkhoof Pligte word in opdrag van Leierspan uitgevoer. Sorg

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

AKSIE NOTULE VAN DIE SPESIALE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 11 APRIL 2017 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG

AKSIE NOTULE VAN DIE SPESIALE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 11 APRIL 2017 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG 11 APRIL 2017 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE TEENWOORDIG LEDE VAN DIE VIERDE MUNISIPALE RAAD Rdh. A de Vries - Speaker Rdh. EB Manuel - Burgemeester Rdd. SM Crafford - Onderburgemeester Rdh. RM van

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad

Nadere informatie

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. KLEREDRAG 3. BESLUITNEMING 4. VERSKAFFERS 5. KLEREBANK 6. BORGE 7. PRESTASIE TOEKENNINGS Datum: 8/2015 1 1. INLEIDING Die kleredrag van Hoërskool

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / 2017 17 OKTOBER 2017 Geagte ouers en personeel, In 2 Samuel 23 lees ons Uriah was n soldaat in koning Dawid se weermag tydens n oorlog. Dawid se manskappe

Nadere informatie

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E. QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E. LAST MODERATOR MEV. L.M. FOUCHE INSTRUKSIES: Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

DRAMATIESE KUNS gr. 10 gr

DRAMATIESE KUNS gr. 10 gr DRAMATIESE KUNS gr. 10 gr. 11 2013 RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING MEESTERSGRAAD: DRAMA EN HOD (Drama en Engels) LID EN EKSAMINATRISE VAN SA DRAMA KOLLEGE ONDERRIG

Nadere informatie

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam

Nadere informatie

Dit begin alles hier. Teologie

Dit begin alles hier. Teologie Dit begin alles hier Teologie VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel met die oog

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Suidlanders Saamtrek Program

Suidlanders Saamtrek Program 05:00:00 05:30:00 Gebeurtenis Lokaal Gebeurtenis Lokaal Gebeurtenis Lokaal Verantwoordelik Skoonmaak en herstel van perseel en lokale begin Die Vanderkloof Oord kampeerterrein. Sien aangehegte kaarte.

Nadere informatie

HOËRSKOOL WATERKLOOF. Ons bou in geloof

HOËRSKOOL WATERKLOOF. Ons bou in geloof HOËRSKOOL WATERKLOOF Ons bou in geloof MEER OOR DIE KLOFIES Op 9 Januarie 1979 het Hoërskool Waterkloof sy deure vir die eerste keer in n half voltooide saal vir 215 standerd 6- en 7-leerders geopen. In

Nadere informatie