Laerskool Olifantsvallei

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Laerskool Olifantsvallei"

Transcriptie

1 Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: Tel: (022) Faks: (022) NUUSFLITS 21 April Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie Engelbrecht en Wickus Nel wat die afgelope vakansie aan die SA-Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem het. Christie verbeter die Suid-Afrikaanse rekord vir seuns O/9 en ontvang n goue medalje en Wickus verower die brons medalje vir seuns O/9. Baie geluk! Ons opregte dank aan me. Petronel le Roux- Burger en me. Carina du Preez vir hul afrigting. 2. Baie welkom aan ons proefstudent, me. Jenaide Brink, wat tot en met 12 Mei 2017, by ons sal proef. Ons hoop sy geniet die onderwysondervinding. 3. Laerskool Olifantsvallei se Sportdag vind môre plaas en ons wil graag vir elke span baie sterkte toewens. Ons nooi alle ouers en vriende van ons skool om hierdie heerlike dag te kom ondersteun. 4. Die trompoppies het briefies ontvang wat asseblief op Maandag, 24 April 2017, by ontvangs ingehandig moet word. 5. Die O/13-seuns wat gekies is vir die Wes-Boland laerskole rugby neem die komende naweek deel aan die Wes-Boland rugbyproewe op die Darling-sportterrein. Baie sterkte aan: Shauwin Boois, Connie Nieuwoudt, Simon van Niekerk, Altino Barnies, Anro Basson en Marklin Fransman. 6. Neem asseblief kennis dat die kunsklasse van reeds ingeskrewe leerders nou op Maandae (13:30 tot 14:15) plaasvind, as gevolg van die buitemuurse program. 7. Op Woensdag, 3 Mei 2017, neem 4 van ons skool se redenaars aan die eerste ronde van die ATKV- redenaarskompetisie te Laerskool De Kuilen deel. Baie sterkte aan Carine Röntgen, Paul-Louis Röntgen, Jodan Januarie en Isabelle Heyns. Ons is baie trots op julle! Hou ons skool se naam hoog!

2 8. Op Maandag, 24 April 2017, om 14:00 in die RTT-lokaal, by ons skool, vind die eerste ronde van die Kansvatter Redenaarskompetisie plaas. Baie sterkte aan die volgende leerders wat aan hierdie kompetisie gaan deelneem: Paul-Louis en Carine Röntgen (Afdeling vir ervare sprekers) en Jodan Januarie, Isak Smuts en Isabelle Heyns (Afdeling vir Onervare sprekers). Ondersteuners is welkom. 9. Dit is vir ons n voorreg om aan u Laerskool Olifantsvallei se Top 5-leerders vanaf Graad 4 tot 7, voor te stel: Graad 4 - Agter (v.l.n.r.): Christie Engelbrecht, Luan Basson en Mariska Naudé Voor (v.l.n.r.): Johanné Mouton en Paul-Louis Röntgen Graad 5 - Agter (v.l.n.r.): Nica Boersma, Christiaan Coetzer en Zian Naudé Voor (v.l.n.r.): André van Zyl en Janno Nieuwoudt

3 Graad 6 - (v.l.n.r.): Jaydine Hanekom, Jana-Mari Nel, Nina Engelbrecht en Jaydin Hanekom Afwesig: Joshwin Brink Graad 7 - Agter (v.l.n.r.): Simon van Niekerk, Anro Basson en Connie Nieuwoudt Voor (v.l.n.r.): Caitlin Cloete en Magda du Preez 10. Ons jaarlikse Eisteddfod vind op Vrydag, 5 Mei 2017, plaas. Die leerders en hul onderwysers is besig om hulself gereed te maak daarvoor. Ons wil graag vroegtydig vra dat ouers asseblief behulpsaam sal wees, aangesien ons heelwat hulp benodig.

4 Ons benodig lanterns vir die dekor by die Eisteddfod. Indien daar ouers is wat bereid sal wees om dit vir ons te leen, kan u asseblief vir me. Leandré Claassen kontak. 11. Ons skakel geleidelik oor na winterdrag en op Dinsdag, 2 Mei 2017, moet alle leerders egter in die volledige wintersdrag geklee wees. Ons ondervind egter steeds probleme met klere wat nie gemerk is nie. Neem asseblief kennis dat, indien verlore klere nie duidelik gemerk is nie, dit in die klerebank geplaas sal word waar dit teruggekoop kan word. U samewerking in verband hiermee sal waardeer word. SEUNS- SKOOLDRAG Wit kraaghemp (langmou) / Navy Sweetpak Baadjie/ Grys langbroek / Navy langmou trui of moulose trui en swart skoolskoene met grys sokkies. DOGTERS-SKOOLDRAG Wit kraaghemp (langmou) / Navy Sweetpak / Baadjie / Grys langbroek / Navy rompie / Navy langmou trui of moulose trui / Swart skoolskoene met wit sokkies / swart kouse. Vriendelike groete... J. HAMMAN SKOOLHOOF Voorlopige Datumlys vir Tweede Kwartaal Saterdag 22/04/17 LSO Sportdag O/13-Rugbyproewe Maandag 24/04/17 Ebenhaeser Kinderbediening Dinsdag 25/04/17 Ebenhaeser Kinderbediening Donderdag 27/04/17 Vryheidsdag Vrydag 28/04/17 Skole Vakansiedag Maandag 01/05/17 Werkersdag Vrydag 05/05/17 Eisteddfod Dinsdag 09/05/17 Y-Arica Enkel- en Klasfoto s Saterdag 03/06/17 Vredendal Sportdag Rugby en Netbal: O/7, O/8 en O/9-spanne Saterdag 10/06/17 Clanwilliam Welpie-Sportdag Rugby en Netbal: O/7, O/8 en O/9-spanne Vrydag 16/06/17 Jeugdag Vrydag 30/06/17 Skool sluit Maandag 24/07/17 Skool heropen

5

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 17 Maart 2017 1. Dit is n groot lekkerte om met u te deel dat ons personeel

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@telkomsa.net Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 27 Januarie 2017 1. Die atletiekbyeenkoms was n groot sukses en die

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 29 September 2017 1. Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad

Nadere informatie

Nuusbrief 12 Desember 2018

Nuusbrief 12 Desember 2018 Nuusbrief 12 Desember 2018 1. Die oorgangs-fase van twee jaar na die nuwe skooldrag is nou verstreke. Onderstaande skooldrag is dus verpligtend vanaf 2019. Alle Pep-Stores winkels hou die skooldrag aan.

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR EENHEID 2018: ONS SKOOL, ONS TROTS = LUTZVILLE

Nadere informatie

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal. 24 April 2018 Omsendbrief 14/2018 Geagte Ouers Let asseblief op die volgende sake van belang: Aangeheg vind u die kwartaalprogram met al die belangrike datums vir hierdie kwartaal insluitende die assesseringsdatums

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk.

Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk. LAERSKOOL CALVINIA Posbus 268, CALVINIA 8190 Tel: (027)3411029 Faks: 0866335035 Selfoonnommer: 0824319308 E- posadres: lscadmin@hantam.co.za web-adres: www.laerskoolcalvinia.co.za Skoolbestuurder: L. J.

Nadere informatie

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 EXTRA-MURAL PROGRAMME / BUI- TEMUURSE PROGRAM 1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 Buitemuurse program begin op Maandag, 23 Januarie met swem, mini-krieket en krieket. Buitemuurse program begin op Dinsdag, 24

Nadere informatie

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 1 SKOOL UNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 2. Swart skoolskoene met kort wit sokkies. Kouse

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 1. Skooluniform (meisies) Somer: Donkergroen skoolrok met skoolwapen op linkerbors Wit kortmou, oopnekhemp Wit sokkies (enkelhoogte en omgevou). Winter: Donkergroen skoolrok

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL MCP PROSPEKTUS 1 GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL 1 2 07:45 13:15 3 7 07:45 13:45 PERIODES MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL REGISTERPERIODE 07:45 08:00 1 08:00 08:30 2 08:30

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees. OB2/2017 2 Mei 2017 Geagte Ouers Na die tradisionele Paasvakansie en ons pas afgelope mini-vakansie, verwelkom ons ieder en elk weer terug. Mag kwartaal 2 weereens getuig van n ouergemeenskap en skool

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 23/2014

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

30 November 2017 JANUARIE 2018

30 November 2017 JANUARIE 2018 JANUARIE 2018 1 Maandag Nuwejaarsdag 5 Vrydag Vrystelling van NSS-punte 2017 12:00 11 Donderdag NSS-toekennings 14 Sondag Finale Rolbalproewe Bolandspanne 15 Maandag Skool Begin Opvoeders Gr. 8-Oriëntering

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP Die volgende leerders wat op 10 en 11 Maart aan die ATKV-Redenaars se eerste uitdunronde by Parel Vallei in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Nadere informatie

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

MAANDAG, 19 OKTOBER2015 ALGEMEEN 13:45 14:45 14:45 15:45 15:45 16:45 MAANDAG, 12 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 DINSDAG, 13 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 & 15:00 Spuraand Krieket 0/11A, 0/13A Mnr. & Mej Kruinpark Oefening in die saal WOENSDAG,

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

26 Januarie 2018 Omsendbrief 02/2018

26 Januarie 2018 Omsendbrief 02/2018 26 Januarie 2018 Omsendbrief 02/2018 Geagte Ouers Graag betuig ons ons innige meegevoel met mnr. en mev. Pine Marais en hul seun, Pieter, met die heengaan van Stefan, graad 11-leerder aan hierdie skool.

Nadere informatie

1. ALGEMENE INLIGTING

1. ALGEMENE INLIGTING / Rekenaarfaks 086 695 0656 Geagte Ouers GPS 27 38 30 S 27 14 08 E 1. ALGEMENE INLIGTING OMSENDBRIEF 28 28 Augustus 2014 BELANGRIKE AKSIES VIR VOLGENDE WEEK: 1. Maandag 1 September is Lentedag. Leerders

Nadere informatie

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste:  Uitgawe: 33 14 Oktober 016 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 33 GEAGTE OUERS Baie welkom terug na die kort vakansie. Ek hoop werklik dat ons almal n baie geseënde vierde kwartaal sal beleef. Die eksamen begin

Nadere informatie

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wapport 7 24 Februarie 2017 Wapport 7 24 Februarie 2017 Belangrike datums DATUM ITEM WIE WAAR 24 25 Februarie NAPSOvakgroepvergaderings Personeel WAP 2 Maart WAP-OPEDAG Belangstellendes WAP en Treintjieskool 3 Maart WAP VERJAAR Personeel

Nadere informatie

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 28 JANUARIE DAG 5 Tennis: Liga Juniorkoor:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1 Januarie 2018 1 1 NUWE JAAR 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 2 3 14 15 Skole Open (O/w) 16 17 Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1 18 19 20 4 21 22 23 Atletiek: Kleurbyeenkoms @ AHS Inligtingsaand:

Nadere informatie

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF Nuustak 2017 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 40/2017 Geagte Ouers 23-29 NOVEMBER 2017 se

Nadere informatie

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie. Prestasies 2009 ABé BAILEY TWEETALIGHEIDSKOMPETISIE: Baie geluk aan die volgende twee leerders met hul puik prestasies tydens die Abé Bailey Tweetaligheidskompetisie: Linda Mennega 3 de Alicia Swanepoel

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. KLEREDRAG 3. BESLUITNEMING 4. VERSKAFFERS 5. KLEREBANK 6. BORGE 7. PRESTASIE TOEKENNINGS Datum: 8/2015 1 1. INLEIDING Die kleredrag van Hoërskool

Nadere informatie

VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY

VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag 1 2 Skooldrag vir Seuns 3 Somer 3 Winter 3 4 Matriekdrag (Seuns en Dogters) 4 Skooldrag vir Dogters 5 Somer 5 Winter

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

Laerskool Gamtoosvallei

Laerskool Gamtoosvallei NAAM: GRAAD: Laerskool Gamtoosvallei 2018 KWARTAAL 2 Teddy Ferreirastraat Posbus 111 PATENSIE Telefoon: (042) 2830-246 Faks: (042) 2830-992 Webwerf: www.lsgamtoos.co.za E-Pos: admin@lsgamtoos.co.za hoof@lsgamtoos.co.za

Nadere informatie

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure Hoërskool McLachlan NUUSBRIEF 24/01 2019 Geagte Ouers/Voogde Posbus 3 Joubertina 6410 042-273-1335 042-273-1210 info@hsmclachlan.co.za www.hsmclachlan.co.za 1. Weeklikse nuusbrief: Ouers/voogde wat aangedui

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle Ouers

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle Ouers HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers WEEKBRIEF 23 VAN 2017 BLOM/GROEI WAAR JY GEPLANT IS UIT DIE KANTOOR GROEI.. Baie dankie

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA 1/ 10 Netbal Ons netbal is van hoogstaande gehalte. Ons het A,B,C en D spanne in elke ouderdom van o/9 tot 0/13. Ons doen ook vaardigheidsontwikkeling in Gr. R, Gr. 1 en Gr. 2. Ons het jaarliks 2 massa

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019 POSBUS 22 TEL: (022) 931 2174 PORTERVILLE FAKS: (022) 931 3321 6810 E-MAIL: sekretaresse@porterhs.co.za Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019 Ons streef daarna om n vooruitstrewende leerorganisasie met n Christelike

Nadere informatie

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING TEGNIESE REëLS VIR ATLETE Uittreksel van Tegniese Reëls (April 2012) van Die Suid Afrikaanse Tweekamp Vereniging 1. Inleiding. Tweekamp is n unieke en onafhanklike

Nadere informatie

HOËRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL PORTERVILLE HOËRSKOOL PORTERVILLE Posbus 22 6810 Tel: (022) 931 2174 Faks: (022) 931 3321 e-pos: admin@porterhs.co.za Gestig 1870 27 Junie 2014 Kwartaalbrief 2/2014 Geagte Ouers 1. DANKIE Dankie aan so baie van u

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018)

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018) 01/01/2018 Maandag 02/01/2018 Dinsdag Verj: Me Kadys Roux 02/01/2018 Dinsdag Verj: Mnr Gawie Nieuwoudt 03/01/2018 Woensdag 04/01/2018 Donderdag 05/01/2018 Vrydag Verj: Mnr Handré Victor 06/01/2018 Saterdag

Nadere informatie

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by 22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie dankie aan al ons ouers, leerders en personeel vir die afgelope besige kwartaal. Dit was n suksesvolle kwartaal met baie hoogtepunte en

Nadere informatie

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017 POSBUS 22 TEL: (022) 931 2174 PORTERVILLE FAKS: (022) 931 3321 6810 E-MAIL: sekretaresse@porterhs.co.za Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017 Ons streef daarna om n vooruitstrewende leerorganisasie met n Christelike

Nadere informatie

Gestig 1870 PROSPEKTUS 2013

Gestig 1870 PROSPEKTUS 2013 BASSONSTRAAT 8 TEL: (022) 931 2174 POSBUS 22 FAKS: (022) 931 3321 PORTERVILLE E-MAIL: sekretaresse@porterhs.co.za 6810 WEBTUISTE: www.hsporterville.wcape.school.za Gestig 1870 PROSPEKTUS 2013 Ons streef

Nadere informatie

JANUARIE 2018 Sondag

JANUARIE 2018 Sondag JANUARIE 2018 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 2 3 4 5 6 NUWE JAAR 7 8 9 10 11 12 13 OUDERLINGE RAAD WEGBREEK 14 15 16 17 18 19 20 JEUG UITSTAPPIE EA OPEN SKOLE BEGIN 21 22 23

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Saalopening. 19 Junie 2017

Laerskool Voorpos. Saalopening. 19 Junie 2017 Laerskool Voorpos Saalopening 19 Junie 2017 Laerskool Voorpos Verantwoordelikheid Waardes is die boustene van karakter. HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS INTEGRITEIT LOJALITEIT Doen die regte ding, want dit

Nadere informatie

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 SPANNE IN LIMPOPO FINALE UITSPELE: RUGBY : 4 SPANNE NETBAL : 3 SPANNE DOGTERSHOKKIE : 4 SPANNE Gedurende die Bosveld Interhoër verwerf Ben Viljoen se atlete n totaal

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste:   \ Gimmieraadsokkie 19 Mei 017 Webtuiste: www.gimmies.co.za \ Uitgawe: 17 GEAGTE OUERS Baie geluk aan al die spanne wat pragtig presteer het. Sterkte met die laaste deel van die seisoen. Baie dankie aan elkeen wat aan die

Nadere informatie

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon.

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon. LAERSKOOL CALVINIA Posbus 268, CALVINIA 8190 Tel: (027)3411029 Faks: 0866335035 Selfoonnommer: 0824319308 E- posadres: lscadmin@hantam.co.za web-adres: www.laerskoolcalvinia.co.za Skoolbestuurder: L. J.

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK* GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 WISKUNDE PUNTE: 40 TYD: 1 uur NAAM: *3WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. 2 WISKUNDE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord al die vrae in

Nadere informatie

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF November 2012 Beste Graad 8-ouer Namens die personeel is dit vir ons baie aangenaam om u en u kind by die Hoërskool Jan van Riebeeck te verwelkom. Ons sien uit na n gelukkige en vervullende verbintenis

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

BROEDIE NUUS.  WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed VOLUME 17 UITGAWE 4 WOENSDAG, 28 Junie, KW.2 Leed Ons innige simpatie aan Annemarie en Bennie Burger en kinders met die afsterwe van Annemarie se pa. Ons bid hulle sterkte toe in die tyd wat voorlê. Lief

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Datum: 15 17 Januarie 2016 Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Geagte Ouer / Offisier Hier is n geleentheid wat elke Graad 6 12 kind moet aangryp. Lede van Die Voortrekkers kan die Volksdans

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners Datum: 13 15 Januarie 2017 Volksdanse Spesialisasie vir Geagte Ouer / Offisier Hieronder die inligting oor die Volksdans Spesialisasie vir wat aangebied gaan word by die Voortrekker Monument. Plek: Voortrekkermonument

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID INLEIDING Laerskool Elarduspark glo dat elke leerder wat akademie, sport en kultuur in die kleure van die skool beoefen, daarvoor erkenning moet ontvang. Erkenning

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1 Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses in die sessie. Die antwoorde op die vrae word deur die spelterapeut

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201 Januarie 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 2 3 4 5 6 7 Nuwe Jaar WYSNEUSIES OPEN 8 9 10 11 12 13 14 11H00 Predikante Forum Gebed Seminaar EA OPEN SKOLE OPEN 15 16 17 18 19

Nadere informatie

WEEKBRIEF 21 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 21 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 21 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR OUDSKOLIERE Uitstekende Prestasie!!!

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee. LAERSKOOL LORRAINE Omsendskrywe 1/2015 -Die skool wat omgee. Geagte Ouers / Voogde Ons verwelkom graag almal in die nuwe akademiese jaar. Voorspoed en seëninge word elke leerling, ouer en leerkrag toegebid

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Januarie ALGEMEEN

Januarie ALGEMEEN Januarie 206 - ALGEMEEN 2 Nuwejaarsdag 3 4 5 6 7 8 9 0 Skole heropen (onderwysers) Tennis: opedag 2 Atletiek: Nuwelingbyeenkoms 3 Skole heropen (leerders) Gr.8-oorbrugging 4 Gr.8-oorbrugging 5 Gr.8-oorbrugging

Nadere informatie

1. ALGEMENE INLIGTING

1. ALGEMENE INLIGTING / Rekenaarfaks 086 695 0656 GPS 27 38 30 S 27 14 08 E Geagte Ouers OMSENDBRIEF 27 21 Augustus 2014 Die weeklikse toetse vir leerders van graad 4-7 van Donderdag 4 September verskuif na Dinsdag 2 September

Nadere informatie