Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016"

Transcriptie

1 Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar. -Laerskool Eikestad het 'n Klerebank waar goeie tweedehandse klere teen bekostigbare pryse aangekoop kan word. - Kontak die Skool by (021) of by eikestad@eike.co.za. vir enige inligting rakende die skooldrag. Inhoudsopgawe Bladsy Grondslagfase (Gr.1-3) Seuns en Dogters 2 Seniorfase (Gr.4-7) Seuns 3-4 Dogters 5-6 Addisionele Kledingstukke en Items vir alle Leerders 1. Reënbaadjie 7 2. Tasse 7 3. Sportsakke 7 4. Haarbykomstighede 7 5. Eikestadpet 7 6. Wit Eikestad langmou hemp vir Seuns en Dogters 7 7. Serp 7 8. Juweliersware 7 Buite Sport (Nie-formele Skoolsport) 7 Beskrywing van Kledingstukke 8 1

2 Grondslagfase (Gr. 1-3) Seuns en Dogters Skooldrag Somer -Die Eikestad gholfhemp met Eikestad kortbroek (seuns)/ broekromp (dogters) -Oorwegend wit tekkies met kort, wit sokkies is nie verpligtend nie Winter -Die Eikestad sweetpak met Eikestad gholfhemp -Die Eikestad langmoutop van poolstof ("Fleece"top) is 'n addisionele kledingstuk en kan bo-oor die gholfhemp en slegs onder die sweetpakbaadjie gedra word. -Die donkerblou polonek top is 'n addisionele item vir koue dae en mag slegs onder die poolstof ("Fleece") top en onder die sweetpakbaadjie gedra word. -Oorwegend wit tekkies met kort, wit sokkies is verpligtend Vrydae in die Winter -Die volledige sweetpak moet tydens saalperiode gedra word. Sportdrag LO-periode -Die Eikestad gholfhemp met Eikestad kortbroek (seuns) / broekromp (dogters) Swemdrag: -Eikestad swembroek (seuns/dogters) met Eikestad swempet is slegs verpligtend vir Spanswemmers Atletiek: -Die Eikestad gholfhemp met die Eikestad kortbroek (seuns)/broekromp (dogters) OF die Eikestad Atletiekhemp en Atletiekbroek (nie verpligtend) -Interhuisdrag: Akkerhempies (rooi/geel/blou) OF die Eikestad gholfhemp en Eikestad kortbroek (seuns)/ broekromp (dogters) Mini-Krieket: -Die Eikestad gholfhemp met die Eikestad kortbroek. -'n Wit breërand kriekethoed of die Eikestadpet is opsioneel -Oorwegend wit tekkies met kort, wit sokkies is verpligtend tydens wedstryde. Tennis: -Netjiese - en gemaklike oefenklere met tekkies Mini-Hokkie: -Die Eikestad gholfhemp met die Eikestad kortbroek (seuns)/broekromp (dogters). -Tekkies of Hokkieskoene met die Eikestad hokkiekouse (oorwegend donkerblou) Mini-Netbal: -Die Eikestad gholfhemp met die Eikestad broekromp -Tekkies met kort, wit sokkies Mini-Rugby: -Die Eikestad rugbytrui met 'n tradisionele donkerblou rugbybroek 2

3 Seniorfase: Graad 4-7 Seuns Skooldrag Somer -'n Donkerblou formele skoolkortbroek en die wit Eikestad skoolhemp met die skoolwapen op. -Die Eikestad oortrektrui en die sweetpakbaadjie mag oor die Eikestad skoolhemp gedra word. - Swart skoolskoene met Eikestad skoolkouse is slegs verpligtend vir Graad 7's. Winter vir graad 4-6 -Die Eikestad sweetpak met die Eikestad gholfhemp -Die Eikestad langmoutop van poolstof ("Fleece"top) is 'n addisionele kledingstuk en kan bo-oor die gholfhemp en slegs onder die sweetpakbaadjie gedra word. - Oorwegend wit tekkies met kort, wit sokkies is verpligtend Vrydae in die Winter vir Graad 4-6 -Die volledige Sweetpak moet tydens saalperiode gedra word. Winter vir Graad 7's -Die Sweetpak soos vir graad 4-6 OF -'n Donkerblou formele skoolkortbroek en die wit Eikestad skoolhemp met die skoolwapen op. -Die Eikestad oortrektrui en die sweetpakbaadjie mag oor die Eikestad hemp gedra word. - Swart skoolskoene met Eikestad skoolkouse is verpligtend. (Hierdie drag is ook verpligtend vir Vrydae. Die Sweetpak is wel op koue Vrydae toelaatbaar.) Sportdrag LO-periode: -Die Eikestad gholfhemp met die Eikestad sportkortbroek of die Eikestad atletiekbroek. Swemdrag: -Die Eikestad swembroek met die Eikestad swempet is slegs verpligtend vir spanswemmers Atletiek: -Die Eikestad Atletiekhemp en Atletiekbroek is slegs verpligtend vir die atletiekspan -Interhuisdrag: Akkerhempies (rooi/geel/blou) en Eikestad sportkortbroek of Atletiekbroek Krieket:(0/10-0/13) -Die Eikestad gholfhemp en 'n wit kortbroek -'n Wit breërand kriekethoed of die Eikestadpet is opsioneel. 3

4 -Eikestad lang hokkiekouse (oorwegend donkerblou) met oorwegend wit tekkies Krieket: (0/13A) Tennis: (0/10-0/13) -Die Eikestad gholfhemp met die Eikestad kortbroek en tekkies met kort, wit sokkies -Slegs die Eikestadpet mag gedra word. (0/13A) Hokkie: (0/10-0/11) -Die Eikestad gholfhemp met die Eikestad kortbroek -Tekkies of hokkieskoene met Eikestad hokkiekouse (oorwegend donkerblou). (0/13 Groep) -Die 0/13- Groep se kouse is donkerblou en wynrooi strepe Rugby: (0/10-0/13) -Die Eikestad rugbytrui met 'n wit rugbybroek (0/13 A) 4

5 Seniorfase: Graad 4-7 Dogters Skooldrag Somer -Die Eikestad Skoolrok -Die Eikestad oortrektrui en die sweetpakbaadjie mag oor die skoolrok gedra word. - Swart skoolskoene met kort, wit sokkies is slegs verpligtend vir Graad 7's. Winter vir Graad 4-6 -Die Eikestad sweetpak met die Eikestad gholfhemp -Die Eikestad langmoutop van poolstof ("Fleece"top) is 'n addisionele kledingstuk en kan bo-oor die gholfhemp en slegs onder die sweetpakbaadjie gedra word. - Oorwegend wit tekkies met kort, wit sokkies is verpligtend Vrydae in die Winter vir Graad 4-6 Die volledige sweetpak moet tydens saalperiode gedra word. Winter vir Graad 7's -Die sweetpak soos vir Graad 4-6 OF -Die Eikestad Skoolrok -Die Eikestad oortrektrui en die sweetpakbaadjie mag oor die skoolrok gedra word. -Swart skoolskoene met swart "Opaque" kouse is verpligtend (Hierdie drag is ook verpligtend vir Vrydae) Sportdrag LO-periode -Die Eikestad gholfhemp met die Eikestad sportkortbroek of die Eikestad atletiekbroek Swemdrag: -Die Eikestad swembroek met die Eikestad swempet is slegs verpligtend vir spanswemmers. Atletiek: -Die Eikestad Atletiekhemp en Atletiekbroek is slegs verpligtend vir die atletiekspan -Interhuisdrag: Akkerhempies (rooi/geel/blou) en die Eikestad kortbroek of atletiekbroek Tennis: (0/10-0/13) -Die Eikestad tennis-, hokkie- en netbaldrag en die Eikestad sokkies met tekkies -Slegs die Eikestadpet mag gedra word 5

6 (0/13A) Hokkie: (0/10-0/11) -Die Eikestad tennis-, hokkie- en netbaldrag -Tekkies of hokkieskoene met Eikestad hokkiekouse (oorwegend donkerblou). (0/13-Groep) Aangesien hulle as die Senior Groep van die Skool gesien word, mag hulle unieke drag hê. Kleure moet ooreenstem met die Skool se amptelike kleure. Die 0/13-drag moet in samewerking met die Sporthoof en die Klerekomitee goedgekeur word. Indien die -Die 0/13-Groep se hokkiekouse is donkerblou en wynrooi strepe. Netbal: (0/10-0/13) -Die Eikestad tennis-, hokkie- en netbaldrag met tekkies en die Eikestad sokkies (0/13A en B) Aangesien hulle as die Senior Spanne van die Skool gesien word, mag hulle unieke drag hê. Kleure moet ooreenstem met die Skool se amptelike kleure. Die 0/13-drag moet in samewerking met die Sporthoof en die Klerekomitee goedgekeur word. Indien die 6

7 Addisionele Kledingstukke en Items vir alle Leerders Reënbaadjie -Die Eikestad reënbaadjie kan bo-oor die die skooldrag gedra word vir beskerming teen die reën. -Wynrooi- of donkerblou reënbaadjies word ook toegelaat Tasse -'n Donkerblou tas of swart tas met versterking en ten minste A4-grootte word voorgeskryf. -Geen tasse in ander kleure word toegelaat nie. -Tasse op wiele mag slegs buite die Skoolgebou gesleep word. Sportsak -Die Eikestad sportsak is by De Jagers beskikbaar -Die donkerblou Akker-rugsakkies met leerders se naam op geborduur kan by die Skool bestel word. Haarbykomstighede vir dogters -Slegs donkerblou en wynrooi haarbykomstighede word toegelaat. -Die haarband mag nie breër as 4 cm wees nie en mag slegs donkerblou of wynrooi wees. Geen gebreide haarbande word toegelaat nie. Eikestadpet - Die Eikestad pet mag met alle sportsoorte gekombineer word. Wit, langmou Eikestadhemp -Dit word bo-oor sportdrag gedra en dien as 'n opwarmingshemp. -Die sweetpakbaadjie moet ook na wedstryde gedra word. Serpe -'n Wynrooi of donkerblou serp verkieslik van poolstofmateriaal mag gedra word. Juweliersware -Slegs klein knoppie of ringetjie oorbelletjies van goud of silwer mag gedra word in die ore. Oorbelletjies word slegs vir dogters toegelaat. -Elke Sport het 'n bepaalde voorskrif oor die dra van juweliersware. By netbal mag geen juweliersware (horlosies ingesluit) gedra word nie. BUITE-SPORT (NIE-FORMELE SKOOLSPORT) -Indien 'n buitesport Eikestad verteenwoordig, moet hulle klere ook aan die skoolreëls voldoen. Kleure moet ooreenstem met die Skool se amptelike kleure. Die sportdrag moet in samewerking met die Sporthoof en die Klerekomitee goedgekeur 7

8 word. Indien die spanne van 'n borg gebruik maak, moet dit ook voldoen aan die reëls soos Volledige beskrywing van Eikestad se Skool- en Sportkledingstukke Hemde en baadjies Reënbaadjie: wynrooi baadjie met Skoolwapen op borduur. Skoolhemp (Seuns): wit, kortmou katoenhemp met Skoolwapen op sak borduur Wit, langmou Eikestad hemp: wit met die akker embleem op bors en "Eikestad" in wynrooi op mou gedruk Poolstof /"Fleece" top: wynrooi met "Eikestad" op borduur Gholfhemp: wynrooi hemp van "Technosheen"materiaal met skoolwapen op borduur Oortrektrui: wynrooi met Skoolwapen op borduur Sweetpakbaadjie: donkerblou, wynrooi en geel baadjie van Quantec materiaal Broeke Broekromp: donkerblou kortbroek van "Quantec" materiaal met "Eikestad" op borduur Kortbroek: donkerblou kortbroek van "Quantec" materiaal met "Eikestad" op borduur Broeke by Rugby en Krieket: dit is die wit/donkerblou tradisionele rugbybroek. Formele skoolkortbroek: donkerblou Atletiekbroek: donkerblou broek van "microfibre" materiaal of die donkerblou atletiekbroek van Lycra Sweetpakbroek: donkerblou broek van Quantec materiaal Eikestad kouse en sokkies Seuns skoolkouse: donkerblou met wynrooi en geel strepies bo Hokkiekouse Graad 1-5: oorwegend donkerblou met wynrooi "ribbing" bo Hokkiekouse Graad 6-7: donkerblou en wynrooi strepe Netbal- en Tennissokkies: wit sokkies met twee donkerblou strepe bo Atletiekhemp: wynrooi, donkerblou en geel moulose hemp Hokkie-Netbal en Tennisdrag: donkerblou broekromp met bypassende donkerblou, wynrooi en geel toppie van "Sportsheen"materiaal Pet: donkerblou pet met "Eikestad" op borduur of donkerblou "visor" met "Eikestad" op borduur Skoolrok: oorwegend wynrooi rok met donkerblou moue met "Eikestad" op borduur Swembroek (dogters): donkerblou, wynrooi en geel eenstuk-swembroek van "Duraskins" Swembroek (seuns): donkerblou knie-lengte swembroek met wynrooi en geel streep op een kant van broek en van "Duraskins" materiaal of die donkerblou, wynrooi en geel Skool "Speedo." Geteken te op hierdie dag van

9 Beheerliggaamvoorsitter 9

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 1. Skooluniform (meisies) Somer: Donkergroen skoolrok met skoolwapen op linkerbors Wit kortmou, oopnekhemp Wit sokkies (enkelhoogte en omgevou). Winter: Donkergroen skoolrok

Nadere informatie

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 1 SKOOL UNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 2. Swart skoolskoene met kort wit sokkies. Kouse

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort

Nadere informatie

KLEREDRAGBELEID. Die voorgeskrewe skooldrag word gedurende skoolure, sowel as by ander skoolaktiwiteite

KLEREDRAGBELEID. Die voorgeskrewe skooldrag word gedurende skoolure, sowel as by ander skoolaktiwiteite LAERSKOOL GEORGE-SUID KLEREDRAGBELEID Saamgestel deur die Klerekomitee Goedgekeur deur die Beheerliggaam Personeel en leerders van Laerskool George-Suid is trots op hul skool, asook hul skoolen sportdrag.

Nadere informatie

VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY

VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag 1 2 Skooldrag vir Seuns 3 Somer 3 Winter 3 4 Matriekdrag (Seuns en Dogters) 4 Skooldrag vir Dogters 5 Somer 5 Winter

Nadere informatie

LAERSKOOL GARSFONTEIN

LAERSKOOL GARSFONTEIN LAERSKOOL GARSFONTEIN GARSIEBEELD 2016 MEISIES SOMERSDRAG Grys rompie / broekrompie Wit kortmouhemp Groen moulose skooltruitjie (opsioneel) Koeler dae: Donkergroen drimacbaadjie met skoolwapen Langmou

Nadere informatie

LAERSKOOL GARSFONTEIN

LAERSKOOL GARSFONTEIN LAERSKOOL GARSFONTEIN GARSIEBEELD 2017 MEISIES SOMERSDRAG Grys rompie / broekrompie Wit kortmouhemp Groen moulose skooltruitjie (opsioneel) Koeler dae: Donkergroen drimacbaadjie met skoolwapen Langmou

Nadere informatie

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL MCP PROSPEKTUS 1 GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL 1 2 07:45 13:15 3 7 07:45 13:45 PERIODES MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL REGISTERPERIODE 07:45 08:00 1 08:00 08:30 2 08:30

Nadere informatie

HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS

HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS Die skooldrag is die trots van Hoërskool Roodepoort en daarom moet leerders altyd netjies tydens skoolgeleenthede, sport- en kultuurbyeenkomste, op busse en OP STRAAT

Nadere informatie

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. KLEREDRAG 3. BESLUITNEMING 4. VERSKAFFERS 5. KLEREBANK 6. BORGE 7. PRESTASIE TOEKENNINGS Datum: 8/2015 1 1. INLEIDING Die kleredrag van Hoërskool

Nadere informatie

Gestig 1870 PROSPEKTUS 2013

Gestig 1870 PROSPEKTUS 2013 BASSONSTRAAT 8 TEL: (022) 931 2174 POSBUS 22 FAKS: (022) 931 3321 PORTERVILLE E-MAIL: sekretaresse@porterhs.co.za 6810 WEBTUISTE: www.hsporterville.wcape.school.za Gestig 1870 PROSPEKTUS 2013 Ons streef

Nadere informatie

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019 POSBUS 22 TEL: (022) 931 2174 PORTERVILLE FAKS: (022) 931 3321 6810 E-MAIL: sekretaresse@porterhs.co.za Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019 Ons streef daarna om n vooruitstrewende leerorganisasie met n Christelike

Nadere informatie

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017 POSBUS 22 TEL: (022) 931 2174 PORTERVILLE FAKS: (022) 931 3321 6810 E-MAIL: sekretaresse@porterhs.co.za Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017 Ons streef daarna om n vooruitstrewende leerorganisasie met n Christelike

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

Laerskool Gamtoosvallei

Laerskool Gamtoosvallei NAAM: GRAAD: Laerskool Gamtoosvallei 2018 KWARTAAL 2 Teddy Ferreirastraat Posbus 111 PATENSIE Telefoon: (042) 2830-246 Faks: (042) 2830-992 Webwerf: www.lsgamtoos.co.za E-Pos: admin@lsgamtoos.co.za hoof@lsgamtoos.co.za

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Die lewe is nie altyd wat jy wou hê nie, maar dit is al wat jy het, so maak daarvan wat jy kan.

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Die lewe is nie altyd wat jy wou hê nie, maar dit is al wat jy het, so maak daarvan wat jy kan. HOËRSKOOL OUTENIQUA POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: 044-874 4156 faks: 044 874 4188 http://www.outeniqua.co.za/ NOVEMBER 2014 INLEIDING Baie dankie dat u Hoërskool Outeniqua vir u kind gekies het om sy/haar

Nadere informatie

PAARL SKOOL PROSPEKTUS

PAARL SKOOL PROSPEKTUS PAARL SKOOL PROSPEKTUS INHOUDSOPGAWE 1. Voorwoord 2. Toelatingskriteria 3. Bykomende Dienste 4. Kommunikasie tussen Ouers en die Skool 5. Gelde 6. Skoolure 7. Kurrikulêr 8. Buitekurrikulêre Bedrywighede

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

P R O S P E K T U S 1. SKOOLBESTUUR 2. NORMALE BEDIENINGSGEBIED 3. SKOOLURE: LAERSKOOL BELLPARK

P R O S P E K T U S 1. SKOOLBESTUUR 2. NORMALE BEDIENINGSGEBIED 3. SKOOLURE: LAERSKOOL BELLPARK LAERSKOOL BELLPARK TEL: (021) 919-0002 / (021) 919-0111 Sandfordstraat FAKS: (021) 919-0411 BELLVILLE E-POS: admin@bellpark.co.za 7530 WEBBLAD www.bellpark.co.za P R O S P E K T U S 1. SKOOLBESTUUR Skoolhoof

Nadere informatie

GEDRAGSKODE VIR LEERDERS GELOFTE SKOOL. (Graad 1-12)

GEDRAGSKODE VIR LEERDERS GELOFTE SKOOL. (Graad 1-12) GEDRAGSKODE VIR LEERDERS GELOFTE SKOOL (Graad 1-12) 2017 1 SKOOLREëLS EN ORDEREëLS Die volgende Skoolreëls en Ordereëls is van toepassing op alle leerders van Gelofte Skool. Leerders ontvang hierdie reëls

Nadere informatie

VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul

VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul veiligheid. 2 Leerders mag nie buite die skoolterrein

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@telkomsa.net Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 27 Januarie 2017 1. Die atletiekbyeenkoms was n groot sukses en die

Nadere informatie

Huisinglaan MONTE VISTA Telefoon : (021) / Faks : (021) e-pos adres :

Huisinglaan MONTE VISTA Telefoon : (021) / Faks : (021) e-pos adres : Huisinglaan MONTE VISTA 7460 Telefoon : (021) 558-4637 / 558-1112 Faks : (021) 558-7155 e-pos adres : info@monte-vista.co.za web-adres : www.monte-vista.co.za SAAM IS ONS STERK! ALTIOR L T Y D HOëR S E

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk.

Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk. LAERSKOOL CALVINIA Posbus 268, CALVINIA 8190 Tel: (027)3411029 Faks: 0866335035 Selfoonnommer: 0824319308 E- posadres: lscadmin@hantam.co.za web-adres: www.laerskoolcalvinia.co.za Skoolbestuurder: L. J.

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. 8.3 Kleredrag vir Sportwedstryde Rugby.. 11

INHOUDSOPGAWE. 8.3 Kleredrag vir Sportwedstryde Rugby.. 11 INHOUDSOPGAWE INHOUD BL. 1. Verwelkoming 3 2. Toelatingsbeleid 3 2.1 Kriteria en Riglyne. 3 2.2 Ander Vereistes.. 4 3. Waarom Hoërskool Labori vir jou belangrik is! 4 4. Kontakbesonderhede. 5 4.1 Skool

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

GEDRAGSKODE van die HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR

GEDRAGSKODE van die HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR GEDRAGSKODE van die HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR AANHEF Die Hoërskool Charlie Hofmeyr streef daarna om aan leerders n stabiele en aangename leeromgewing en skoolgemeenskap te bied, waarin leerders, ouers

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Beleid oor Leerders se Algemene Voorkoms Tydens Skoolure en ander Skool Aktiwiteite

Beleid oor Leerders se Algemene Voorkoms Tydens Skoolure en ander Skool Aktiwiteite Beleid oor Leerders se Algemene Voorkoms Tydens Skoolure en ander Skool Aktiwiteite 2013 1. Inleiding 2. Wetlike Raamwerk 3. Skooldrag 4. Liggaamlike Voorkoms 5. Gewone Klere 6. Dispute en Sanksies INHOUD

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE

BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE Skoolreëls & Strafprosedure SKOOLREëLS 1. ALGEMEEN EN TOEPASSING 1.1 Die doel van die skoolreëls en gedragskode is die neerlegging van reëls en prosedures om n gedissiplineerde

Nadere informatie

Prospektus. Christelike Privaatskool. Malmesbury

Prospektus. Christelike Privaatskool. Malmesbury Prospektus van die Christelike Privaatskool Malmesbury Landbou Skougronde Tel: 022 487 2142 Posbus 691 Faks: 022 482 1583 Malmesbury E-pos: cpmkantoor@telkomsa.net 7299 Webwerf: www.cpmschool.co.za Hartlik

Nadere informatie

PRO-ED AKADEMIE SKOOLREËLS

PRO-ED AKADEMIE SKOOLREËLS PRO-ED AKADEMIE SKOOLREËLS Pro-Ed Akademie se skoolreëls is die uitvloeisel van samesprekings tussen personeel, leerders en Bestuursraad. Reëls van menige ander skole is in ag geneem met die opstel van

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Datum: 15 17 Januarie 2016 Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Geagte Ouer / Offisier Hier is n geleentheid wat elke Graad 6 12 kind moet aangryp. Lede van Die Voortrekkers kan die Volksdans

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel aan die leerders duidelik te maak. Leerders moet

Nadere informatie

HOËRSKOOL SPORTBELEID

HOËRSKOOL SPORTBELEID 1 HOËRSKOOL SPORTBELEID 1. DOELSTELLINGS bl. 2 2. SPORTSOORTE bl. 2 3. VEREISTES BESTAANSREG VAN n SPORTSOORT bl. 2 4. AFFILIASIE EN DEELNAME BL. 3 5. AFRIGTING bl. 4 5.1. Algemeen bl. 4 5.2. Aanstel van

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners Datum: 13 15 Januarie 2017 Volksdanse Spesialisasie vir Geagte Ouer / Offisier Hieronder die inligting oor die Volksdans Spesialisasie vir wat aangebied gaan word by die Voortrekker Monument. Plek: Voortrekkermonument

Nadere informatie

BELEID EN PROSEDURES: DISSIPLINE 1. ALGEMENE BEGINSELS

BELEID EN PROSEDURES: DISSIPLINE 1. ALGEMENE BEGINSELS BELEID EN PROSEDURES: DISSIPLINE 1. ALGEMENE BEGINSELS Dissipline by n skool, en meer spesifiek in die klaskamer, bly die belangrikste hoeksteen van effektiewe onderrig. Om dissipline by n skool en in

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie

LAERSKOOL MIKRO. Spruitstraat, Kuilsrivier, 7580 Tel: (021) * Faks: (021)

LAERSKOOL MIKRO. Spruitstraat, Kuilsrivier, 7580 Tel: (021) * Faks: (021) LAERSKOOL ededeelsaamheid * ntegriteit * MIKRO reatiwiteit * espek * Spruitstraat, Kuilsrivier, 7580 Tel: (021) 903 2126 * Faks: (021) 903 2523 www.laerskoolmikro.co.za mikro@iafrica.com mgee BLADSY Ons

Nadere informatie

HOËRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL PORTERVILLE HOËRSKOOL PORTERVILLE Posbus 22 6810 Tel: (022) 931 2174 Faks: (022) 931 3321 e-pos: admin@porterhs.co.za Gestig 1870 27 Junie 2014 Kwartaalbrief 2/2014 Geagte Ouers 1. DANKIE Dankie aan so baie van u

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE INHOUD BL.

INHOUDSOPGAWE INHOUD BL. INHOUDSOPGAWE INHOUD BL. 1. Verwelkoming 3 2. Toelatingsbeleid 3 2.1 Kriteria en Riglyne. 3 2.2 Ander Vereistes.. 3 3. Waarom Hoërskool Labori vir jou belangrik is! 4 4. Kontakbesonderhede. 5 4.1 Skool

Nadere informatie

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Die lewe is nie altyd wat jy wou hê nie, maar dit is al wat jy het, so maak daarvan wat jy kan.

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Die lewe is nie altyd wat jy wou hê nie, maar dit is al wat jy het, so maak daarvan wat jy kan. HOËRSKOOL OUTENIQUA POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: 044-874 4156 faks: 044 874 4188 http://www.outeniqua.co.za/ NOVEMBER 2015 INLEIDING Baie dankie dat u Hoërskool Outeniqua vir u kind gekies het om sy/haar

Nadere informatie

MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL PROSPEKTUS

MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL PROSPEKTUS MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL PROSPEKTUS I N H O U D 1. AKADEMIESE STRUKTUUR KURRIKULUM GRONDSLAGFASE KURRIKULUM INTERSENFASE LEERAREAS 1.1 Grondslagfase 1.2 Intersenfase 2. SKOOLROETINE 2.1 Skooldag

Nadere informatie

GELUKKIGE EN GOED TOEGERUSTE KINDERS

GELUKKIGE EN GOED TOEGERUSTE KINDERS Visie UITMUNTENDE ONDERWYS VERSEKER GELUKKIGE EN GOED TOEGERUSTE KINDERS Missie OM LEERDERS TOE TE RUS VIR N VERANDERENDE WÊRELD DEUR: KABV vanaf Gr R-7 n effektiewe Christelike Opvoedingsprogram gebruik

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee. LAERSKOOL LORRAINE Omsendskrywe 1/2015 -Die skool wat omgee. Geagte Ouers / Voogde Ons verwelkom graag almal in die nuwe akademiese jaar. Voorspoed en seëninge word elke leerling, ouer en leerkrag toegebid

Nadere informatie

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003 A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Datum : 9 November 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ - uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Hierdie

Nadere informatie

Inleiding en verklarende aantekeninge rakende die funksie van die direksie (Hoof, Sporthoof, Organiseerders en Beheerliggaam).

Inleiding en verklarende aantekeninge rakende die funksie van die direksie (Hoof, Sporthoof, Organiseerders en Beheerliggaam). Inleiding en verklarende aantekeninge rakende die funksie van die direksie (Hoof, Sporthoof, Organiseerders en Beheerliggaam). Die funksie van die direksie is essensieël (1) die ontwikkeling van n beleidsraamwerk

Nadere informatie

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 EXTRA-MURAL PROGRAMME / BUI- TEMUURSE PROGRAM 1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 Buitemuurse program begin op Maandag, 23 Januarie met swem, mini-krieket en krieket. Buitemuurse program begin op Dinsdag, 24

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT SPORTBELEID

BELEIDSDOKUMENT SPORTBELEID BELEIDSDOKUMENT SPORTBELEID SGB / SBL Voorsitter / Chairman Skoolhoof / Principal Koördineerder / Co-ordinator Datum / Date Bladsy 1 of 7 LAERSKOOL GOODWOOD PARK PRIMARY BEAUFORTSTRAAT, GOODWOOD 7460 Tel:021-591

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskunde

Nadere informatie

HOËRSKOOL OUTENIQUA. KLEREDRAG Die doel van skooldrag in die algemeen kan as volg saamgevat word: Dit kweek n gevoel van samehorigheid;

HOËRSKOOL OUTENIQUA. KLEREDRAG Die doel van skooldrag in die algemeen kan as volg saamgevat word: Dit kweek n gevoel van samehorigheid; HOËRSKOOL OUTENIQUA POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: 044-874 4156 faks: 044 874 4188 http://www.outeniqua.co.za/ INLEIDING Baie dankie dat u Hoërskool Outeniqua vir u kind gekies het om sy/haar hoërskoolloopbaan

Nadere informatie

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

LGS PRESTIGE-AAND BELEID LGS PRESTIGE-AAND BELEID INLEIDING Die Prestige-aand het ten doel om aan die beste presteerders op akademiese, sport- en kultuurgebied erkenning te gee vir hulle prestasies. Die skool besef terdeë dat

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

1 BEMAGTIGING Die grondwet bemagtig die hoofbestuur in artikel 13 om Voortrekkerdrag voor te skryf vir al die lede van Die Voortrekkers.

1 BEMAGTIGING Die grondwet bemagtig die hoofbestuur in artikel 13 om Voortrekkerdrag voor te skryf vir al die lede van Die Voortrekkers. HOOFSTUK 26: VOORTREKKERDRAG 1 BEMAGTIGING Die grondwet bemagtig die hoofbestuur in artikel 13 om Voortrekkerdrag voor te skryf vir al die lede van Die Voortrekkers. 2 INLEIDING 2.1 Voortrekkerdrag identifiseer

Nadere informatie

SKOOLREËLS INHOUDSOPGAWE. A. Aantree 2. B. Gange 2. C. Klaskamers 2. D. Speelterrein 3. E. Snoepwinkel 4. F. Afwesigheid 4. G.

SKOOLREËLS INHOUDSOPGAWE. A. Aantree 2. B. Gange 2. C. Klaskamers 2. D. Speelterrein 3. E. Snoepwinkel 4. F. Afwesigheid 4. G. A.5 SKOOLREËLS INHOUDSOPGAWE A. Aantree 2 B. Gange 2 C. Klaskamers 2 D. Speelterrein 3 E. Snoepwinkel 4 F. Afwesigheid 4 G. Selfone 4 H. Kleredragreëls : Gewone Klere Dag 4 I. Algemeen 5 J. Toilette/Kleedkamers

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste:   \ Gimmieraadsokkie 19 Mei 017 Webtuiste: www.gimmies.co.za \ Uitgawe: 17 GEAGTE OUERS Baie geluk aan al die spanne wat pragtig presteer het. Sterkte met die laaste deel van die seisoen. Baie dankie aan elkeen wat aan die

Nadere informatie

TOELATINGSKRITERIA. As opvoedkundige instelling is ons baie trots op ons akademiese

TOELATINGSKRITERIA. As opvoedkundige instelling is ons baie trots op ons akademiese BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Laer Volkskool is in 1922 gestig as die eerste Afrikaansmedium skool in die ou Kaapland en die tweede oudste in die land. C.J. Langenhoven het die skool se leuse ONS SAL HANDHAAF

Nadere informatie

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019 OMSENDBRIEF NR. 1/2019 9 Januarie 2019 Geagte Ouers / Voogde 1. WELKOM Dit is altyd wonderlik om elke ouer/voog en leerders op die eerste dag van die nuwe skooljaar hartlik te verwelkom. n Spesiale woord

Nadere informatie

Die skool waar jy saak maak. Prospektus Laerskool Louis Leipoldt

Die skool waar jy saak maak. Prospektus Laerskool Louis Leipoldt Bladsy 1 Laerskool Louis Leipoldt Die skool waar jy saak maak Prospektus 2014 Inhoud Uit die Hoof se kantoor... 2 Bestuur van die skool... 2 Beheerliggaam 2012-2015... 2 Breë Bestuurspersoneel : Skool...

Nadere informatie

HHH Gedragskode: 21 November 2016

HHH Gedragskode: 21 November 2016 1. MISSIE EN WAARDES Die missie van Hoërskool Hottentots-Holland is om die volle potensiaal van elke leerder te ontwikkel, gebaseer op die beginsel: Wees aan jouself getrou. Om hierdie visie te bereik,

Nadere informatie

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

MIDSTREAM RIDGE LAERSKOOL PROSPEKTUS

MIDSTREAM RIDGE LAERSKOOL PROSPEKTUS MIDSTREAM RIDGE LAERSKOOL PROSPEKTUS I N H O U D 1. AKADEMIESE STRUKTUUR KURRIKULUM GRONDSLAGFASE KURRIKULUM INTERSENFASE GRONDSLAGFASE INTERSENFASE LEERAREAS GRONDSLAGFASE INTERSENFASE 2. SKOOL ROETINE

Nadere informatie

Leerling-inligting: Van: Graad:

Leerling-inligting: Van: Graad: SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal. SKRIFTELIKE kennisgewing

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Nuusbrief 12 Desember 2018

Nuusbrief 12 Desember 2018 Nuusbrief 12 Desember 2018 1. Die oorgangs-fase van twee jaar na die nuwe skooldrag is nou verstreke. Onderstaande skooldrag is dus verpligtend vanaf 2019. Alle Pep-Stores winkels hou die skooldrag aan.

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

AANTREE VIR KLASSE, BEWEGING IN GEBOUE (NOORD OF SUID) EN KLASWISSELING TUSSEN TWEE GEBOUE

AANTREE VIR KLASSE, BEWEGING IN GEBOUE (NOORD OF SUID) EN KLASWISSELING TUSSEN TWEE GEBOUE Hoërskool Duineveld Privaatsak X5886 Upington 8800 Tel. : 054-338 8222 Faks : 054-338 8288/99 E-pos: duineadmin@telkomsa.net INTERNE SKOOLREëLS 1. AANTREE VIR KLASSE, BEWEGING IN GEBOUE (NOORD OF SUID)

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF November 2012 Beste Graad 8-ouer Namens die personeel is dit vir ons baie aangenaam om u en u kind by die Hoërskool Jan van Riebeeck te verwelkom. Ons sien uit na n gelukkige en vervullende verbintenis

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

Nadere informatie

DISSIPLINÊRE KODE TEN OPSIGTE VAN LEERDERS

DISSIPLINÊRE KODE TEN OPSIGTE VAN LEERDERS DISSIPLINÊRE KODE TEN OPSIGTE VAN LEERDERS Ten opsigte van alle skoolreëls geld die reël van welwillendheid, d.w.s. die norm moet geld dat jy nie aan iemand anders iets mag doen wat jy nie aan jouself

Nadere informatie

-15- SIMBOLIEK: GESKIEDENIS:

-15- SIMBOLIEK: GESKIEDENIS: -15- SIMBOLIEK: Die skoolwapen bestaan uit n Skotse dissel wat gevorm is in n lourierkrans met die letters SC aan weerskante van die Skotse dissel en met die skool se leuse Voorwaarts daar onder. Omdat

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees. OB2/2017 2 Mei 2017 Geagte Ouers Na die tradisionele Paasvakansie en ons pas afgelope mini-vakansie, verwelkom ons ieder en elk weer terug. Mag kwartaal 2 weereens getuig van n ouergemeenskap en skool

Nadere informatie

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

Die. BLIKslim. Bestellings Gids Die Bestellings Gids 1. Kies jou pakket Kwartaal Pakket Light Pakket Booster Pakket Die kwartaal pakket bevat al die werk nodig vir n spesifieke kwartaal se inhoud verdeel volgens die huidige CAPS sillabusse.

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK* GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 WISKUNDE PUNTE: 40 TYD: 1 uur NAAM: *3WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. 2 WISKUNDE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord al die vrae in

Nadere informatie

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

AFRIKAANS EAT GRAAD 11 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 11 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

DATUMS Semi Finale vind plaas by Hoër Volkskool op Saterdag 12 April Geen wedstryde word op die Astro gespeel. Sien die aangehegte program.

DATUMS Semi Finale vind plaas by Hoër Volkskool op Saterdag 12 April Geen wedstryde word op die Astro gespeel. Sien die aangehegte program. 26 MAART 2014 PUK REEKS SEMI FINAAL SA. 12 APRIL 2014 Wie dit mag aangaan Vind ingeslote hiermee die voorlopige program sowel as enkele reëlings in verband met die uitspele. Maak seker u bring die inligting

Nadere informatie