Huisinglaan MONTE VISTA Telefoon : (021) / Faks : (021) e-pos adres :

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Huisinglaan MONTE VISTA Telefoon : (021) / Faks : (021) e-pos adres :"

Transcriptie

1 Huisinglaan MONTE VISTA 7460 Telefoon : (021) / Faks : (021) e-pos adres : info@monte-vista.co.za web-adres : SAAM IS ONS STERK! ALTIOR L T Y D HOëR S E M P E R 1

2 INHOUD BL. 1. VISIE EN MISSIE 3 2. SKOOLWAPEN EN LEUSE 4 3. SKOOLLIED 4 4. ONS BIED MET TROTS AAN CAPS Remediërende hulp Sielkundige en maatskaplike dienste Goed toegeruste biblioteek Musiekonderrig Verstandelike, geestelike en kulturele verryking Oop gesprek tussen ouers en opvoeders Rekenaaronderrig Groot verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite Somersport Wintersport Skoolkoor Verenigings en klubs Entrepreneurs Ander fasiliteite 7 5. SKOOLBELEID Skoolbywoning Toelatingsbeleid Skoolterrein Finansies Verpligte Skoolgeld Begroting Optrede van leerders Straf Skooltye 8 6. SKOOLDRAG Voorgeskrewe skooldrag Voorgeskrewe sportdrag Voorgeskrewe sportdrag Kwartaal 2 & 3 (Winter) Algemeen OUERBETROKKENHEID 11 2

3 Die keuse van n opvoedingstelsel is van meer belang vir n volk as die keuse van n regeringstelsel (Gustave le Bon) 1. VISIE EN MISSIE VISIE SAAM IS ONS STERK! MISSIE Laerskool Monte Vista bied opvoeding in Afrikaans en Engels om die holistiese ontwikkeling van elke leerder in sy sorg te verseker. Dit sluit die volgende in: Bevorder meer diversiteit deur die leerders bloot te stel aan n verskeidenheid van akademiese, sport en kulturele aktiwiteite. Om n gegronde basis vir ons leerders, opvoeders en gemeenskap te bou en sodoende hulle te bemagtig om uitdagende leer- en lewenservaringe te oorkom. Om die skool en gemeenskap te bemagtig om deur interaksie saam te werk na gemeenskaplike doelwitte. Om verantwoordelike lede van die gemeenskap te ontwikkel. Om altyd vooruitgang te bevorder en positief by veranderinge aan te pas. Ontwikkel karakter deur n waardegedrewe skool te wees. Om sedes en waardes vas te lê en sodoende n sensitiwiteit teenoor geestelike oortuigings te bevorder. Streef om deur samewerking opvoeding van uitstekende gehalte te lewer. Moedig leerders aan om met bedagsaamheid en menslikheid op te tree. 3

4 DIE FONDAMENT VAN ELKE STAAT IS DIE OPVOEDING VAN SY JEUG (Diogenes) 2. SKOOLWAPEN EN LEUSE Omdat die naam Monte Vista die betekenis dra van uitsig op die berg, is dit baie gepas om die pragtige Tafelberg as deel van ons skoolwapen te hê. Die berg hou ook verband met ons leuse - SEMPER ALTIOR wat op sy beurt weer die betekenis altyd hoër, impliseer. Met die berg dus as die hoogste punt, word ons leerders aangemoedig en geïnspireer om hul visier op die kruine te stel; om daarna te strewe om die hoogste ideale in die lewe te verwesenlik. Die wit baan wat oploop na die berg, dui n pad sonder kronkels aan. Hierdeur wil ons leerders aanmoedig om op n lewenspad te wandel wat deur eerlikheid en integriteit gekenmerk word. Die onderskeie kleure - blou, geel en wit - het ook elk sy besondere betekenis. Blou is die simbool van trou: trou aan ons skool, ons huis, ons kerk, ons land, ons volk en ons God. Geel dui op edelheid en suiwerheid in ons gedagtes, ons woorde en ons dade. Wit is die simbool van reinheid en onbesoedelheid, wat ons voortdurend daaraan herinner dat ons n onbesproke lewe voor ons naaste en ons God moet openbaar. 4

5 3. ONS SKOOLLIED Aan die voet van grys ou Tafelberg Met ons uitsig oor die see, Het ons reeds n roemryk naam verwerf Deur elkeen sy deel te gee. Want jy spoor ons deur jou leuse, Tot n hoër strewe aan. Trots wy ons dan al ons deugde en ons bid dit in sy Naam Gee dat, o Heer, U vreugd sal heers In hart, verstand en gees. Sodat ons steeds deur liefd en trou sal leef Semper Altior, vir jou! Liriek: Louis Blom Musiek: Paul Fouché 4. ONS BIED MET TROTS AAN 4.1 KAV: KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING Die skool beskik oor n grondslagfase (graad R 3), n intermediêre fase (graad 4 6) en n senior fase (gr. 7). Ons konsentreer op KAV. Die volgende 6 leerareas word in die onderrigprogram ingesluit. Huistaal Eerste Addisionele Taal Wiskunde Natuurwetenskappe en Tegnologie Sosiale Wetenskappe Lewensvaardighede o Skeppende Kunste o Liggaamlike Opvoeding o Persoonlike en Sosiale Welsyn Ekonomiese bestuurswetenskappe Tegnologie TAALMEDIUM: Afrikaans en Engels 5

6 4.2 REMEDIëRENDE HULP Die skool beskik oor n didaktiese advieskomitee wat bestaan uit n groep opvoeders wat op n gereelde basis vergader. Leerders met probleme word hier aangemeld, die probleem word bespreek en aanbevelings word gemaak. Leerders word sover moontlik deur lede van die advieskomitee gehelp of anders na n professionele persoon verwys. 4.3 SIELKUNDIGE EN MAATSKAPLIKE DIENSTE n Skoolsielkundige besoek die skool periodiek om die nodige sielkundige dienste te lewer. Leerders met leergestremdhede en/of aanpassingsprobleme word na die Opvoedkundige Hulpdienste vir ondersoeke en aanbevelings verwys. Die skool maak ook gebruik van verskeie professionele kundiges wat leerders met sielkundige en maatskaplike probleme kan bystaan. 4.4 GOED TOEGERUSTE BIBLIOTEEK Die biblioteek is tot beskikking van ons leerders. naslaanwerk doen en hulself verryk. Hier kan hulle lees en ontspan, 4.5 MUSIEKONDERRIG Musiekonderrig word tydens en na skoolure vir individuele leerders aangebied. Leerders word ook die geleentheid gebied om jaarliks musiekeksamens af te lê. Voorgeskrewe musiekgelde moet kwartaalliks vooruitbetaal word. 4.6 VERSTANDELIKE, GEESTELIKE EN KULTURELE VERRYKING Waar die geleentheid hom voordoen, word leerders die voorreg gebied om hulself op verstandelike, geestelike en kulturele terreine te verryk. Deelname aan olimpiades, eisteddfods, toere, redenaarskompetisies, kunskompetisies, bywoning van buitelugopvoedingsprojekte, besoeke aan opvoerings en ander besienswaardighede word gereeld georganiseer. 4.7 OOP GESPREKKE TUSSEN OUERS EN OPVOEDERS Ouerbesoeke word op gereelde basis georganiseer waar ouers die geleentheid kry om die welsyn van hul kinders tydens n oop gesprek met individuele opvoeders te bespreek. Hierdie gesprekke geskied op vertroulike grondslag en word in n gees van mede-verantwoordelikheid en vennootskap gevoer. Ouers is egter ook baie welkom om enige ander tyd n afspraak te maak met die Kurrikulêre hoof of n betrokke opvoeder. Die OUER-OPVOEDER VERENIGING lewer ook n sterk bydrae om n positiewe verhouding tussen ouers en opvoeders te skep en die belange van die skool in die algemeen te bevorder. 6

7 4.8 REKENAARONDERRIG Rekenaaronderrig vorm deel van die leerders se kurrikulum. Die skool beskik oor n goed toegeruste rekenaarsentrum waar die nuwe konsepte aangeleer vasgelê word. 4.9 GROOT VERSKEIDENHEID BUITEMUURSE AKTIWITEITE Somersport Atletiek, tennis, mini-tennis, krieket, mini-krieket Wintersport Rugby, mini-rugby, netbal, mini-netbal, hokkie, mini-hokkie Skoolkoor Leerders word jaarliks geselekteer om in die skool se koor te sing. Optredes word op gereelde basis georganiseer Verenigings en klubs Leerders word ook aangemoedig om by bestaande verenigings in die gemeenskap aan te sluit, bv. Die Voortrekkers Entrepreneurs Leerders word aangemoedig om betrokke te raak by ons spesiale programme wat vir jong entrepreneurs ontwerp is. Geleenthede om vaardighede van ons entrepreneurs te ontwikkel, word op n gereelde basis georganiseer en ons is daarvan oortuig dat die gesonde mededinging onder entrepreneurs n positiewe bydrae lewer om n stewige grondslag te lê vir die latere skepping van werkgeleenthede Ander fasiliteite Martial arts, karate en hip hop dansklasse word op n weeklikse basis deur professionele persone by die skool aangebied. Fooie en alle inligting is by die sekretaresse beskikbaar. 5.1 SKOOLBYWONING 5. SKOOLBELEID Skoolbesoek is vir elke leerder verpligtend vanaf die begin van die jaar waarin hy/sy die ouderdom van sewe jaar bereik. In die geval van afwesigheid (bv. ongesteldheid) moet die ouer die rede vir afwesigheid per skrywe aan die opvoeder verstrek. Geen leerder mag die skool tydens skoolure verlaat sonder die toestemming van die skoolhoof of adjunkhoof nie. 7

8 5.2 TOELATINGSBELEID n Toelatingsbeleid, soos goedgekeur deur die Beheerliggaam van die skool en waarin sekere voorwaardes tot toelating van n leerder vervat is, sal aan ouers voorgehou word by aansoek om toelating van hul kinders. Leerders sal op grond van hierdie beleid aanvaar of toegang tot die skool geweier word. 5.3 SKOOLTERREIN Reg tot toegang van die skoolterrein word voorbehou. Dit impliseer dat niemand die skoolterrein sonder toestemming as speelplek of ontspanningsgebied mag gebruik nadat die normale bedrywighede gestaak is en die skoolgebou en skoolterrein vir die dag of naweek gesluit is nie. 5.4 FINANSIES Verpligte skoolgeld Ooreenkomstig die SA Skolewet is alle ouers aanspreeklik en verantwoordelik vir hul kinders se verpligte skoolgeldbydrae. Skoolgeld kan vereffen word deur gebruik te maak van n maandelikse stoporder, kontantbetaling, tjekbetaling, elektroniese betaling of n eenmalige kontantbetaling voor 1 Maart in welke geval n afslag aangebied word n Begroting word jaarliks deur die Beheerliggaam saamgestel en tydens n ouervergadering voorgelê vir goedkeuring. Die jaarlikse skoolgeldheffing word ook tydens genoemde vergadering deur die ouers bepaal. 5.5 OPTREDE VAN LEERDERS o Dit word van leerders verwag om eerbied te betoon teenoor die nasionale simbole van die Republiek van Suid-Afrika, asook die simbole en kodes van ons skool. o Omdat ons glo in mede-menslikheid, sal dit van leerders verwag word om die liggaamlike en geestelike welsyn van medeleerders te respekteer en te help bevorder. o Die eiendom van die skool en dié van ander persone, moet te alle tye met respek behandel word. o Gedurende skoolure en tydens skoolfunksies en skoolaktiwiteite word dit van leerders verwag om ooreenkomstig die skool se reëls en kodes op te tree. 5.6 STRAF Alle vorme van straf sal sover moontlik opvoedkundig verantwoordbaar wees. Skorsing of uitsetting van n leerder mag toegepas word ooreenkomstig die bepalings van die SA Skolewet (1996), soos gewysig. 8

9 5.7 SKOOLTYE Begintye: Maandag Vrydag: 07:45 Verdaag: Graad R : Maandag-Vrydag om 13:00 Graad 1 : Maandag Vrydag om 13:30 Graad 2 : Maandag Vrydag om 13:30 Graad 3 : Maandag Vrydag om 14:00 Graad 4-7 : Maandag Vrydag om 14:30 6. SKOOLDRAG Skooldrag vorm n belangrike deel van n leerder se skoolomgewing. Dit skep eenvormigheid in die skool en dra daartoe by dat die leerder n trots in sy/haar skool ontwikkel. Leerders moet dus elke dag ooreenkomstig die voorgeskrewe skoodrag geklee wees. 6.1 VOORGESKREWE SKOOLDRAG Somer: Meisies: gewone swart skoolskoene; kort wit sokkies; wit kortmouhemp (oopnek); skoolromp Seuns: gewone swart skoolskoene; lang grys skoolsokkies; grys lang- of kortbroek; wit kortmouhemp (oopnek) Winter: Meisies: gewone swart skoolskoene; lang grys skoolsokkies of swart broekiekouse (opaque); skoolromp of skoollangbroek; wit langmouhemp; skooldas Seuns: gewone swart skoolskoene; lang grys skoolsokkies; grys lang- of kortbroek; wit langmouhemp; skooldas Anorak en truie: Leerders kan n skooltrui/oortrektrui en/of skool anorak dwarsdeur die jaar dra. Skooltasse: Offisiële LAERSKOOL MONTE VISTA skooltas wat by Rothmans beskikbaar is. 6.2 VOORGESKREWE SPORTDRAG Kleredrag tydens alle sportoefeninge na skoolure: Blou skoolsportbroek. Indien n ekstra sporthemp nie beskikbaar is nie, kan n leerder n eenvoudige wit T-hemp dra. Kort wit sokkies (nie secret socks nie) en sportskoene. 9

10 LET WEL: Bogenoemde reël geld vir alle sportsoorte, behalwe rugby. Vir rugby-oefeninge dra spelers n sportbroek (nie baggy broeke nie) en n rugbytrui of T-hemp van hul eie. Liggaamlike opvoeding: SLEGS op dae wanneer leerders LO tydens skoolure het, hoef hulle nie skooldrag aan te trek nie, maar moet dan soos volg geklee wees: Kwartaal 1 en 4 (Somer) Alle leerders word toegelaat om gedurende bogenoemde kwartale netjiese, skoon SKOOL-sportklere met kort wit sokkies (nie secret socks nie) en sportskoene aan te trek. Grondslagfase leerders word toegelaat om kaalvoet te loop gedurende bogenoemde kwartale. Kwartaal 2 en 3 (Winter) Alle leerders moet n skoolsweetpak bo-oor hulle sportklere dra. Kort wit sokkies en sportskoene. Geen ander sweetpakbaadjie, skoolanorak of skooltrui is toelaatbaar saam met sweetpakbroek nie SLEGS die skoolsweetpakbaadjie. ALGEMEEN Ski pants /fietsrybroeke mag nie saam met sportdrag gedra word nie. Seuns mag nie boxers onder hul sportbroeke dra nie. Atletiek: Drag soos vir liggaamlike opvoeding Tennis en mini-tennis: Sportskoene; wit, kort sokkies; tennisdrag of drag soos vir liggaamlike opvoeding Krieket en mini-krieket: Wedstryd: LO-drag (blou sportbroek en skoolsporthemp) Sokkies Sportsokkies Rugby(O/10 O/13): Wit kortbroek; skool rugbytrui (geen rugbystewels) Mini-rugby: (O/7 O/9): Blou sportbroek, LO-hemp (seuns kry rugbytrui wanneer hulle wedstryde speel) Netbal: Sportskoene; wit, kort sokkies; voorgeskrewe sporthemp; koningsblou romp met geel streep Mini-netbal: Drag soos vir liggaamlike opvoeding, sportskoene, kort, wit sokkies Hokkie: Seuns: Kleredrag soos vir liggaamlike opvoeding, voorgeskrewe sportsokkies en sportskoene Meisies: Voorgeskrewe sporthemp, koningsblou romp met geel streep, voorgeskrewe sportsokkies en sportskoene Mini-hokkie: Drag soos vir liggaamlike opvoeding, sportskoene, voorgeskrewe sportsokkies n Voorgeskrewe skool sportsak (by Rothman s beskikbaar) is verpligtend vir alle leerders. 10

11 Sportskoene moet oorwegend wit wees. Sportklere moet te alle tye netjies en skoon wees. Geen healie tekkies (selfs sonder die wiele) is toelaatbaar nie. Sokkies moet wit sportsokkies wees. Skoene mag nie tommie tekkies of sneakers wees nie. 6.3 ALGEMEEN Nuwe leerders word toegelaat om hul vorige skool se skooldrag nog vir die duur van daardie betrokke seisoen te dra Alle kledingstukke moet duidelik gemerk wees Verlore kledingstukke word by die ontvangstoonbank ingelewer en kan daar afgehaal word Tweedehandse skooldrag kan aan Moeders wat omgee gestuur word om dit aan ons minderbevoorregte families uit te gee. Skakel asseblief die sekretaresse in hierdie verband Alle skool- en sportdrag is verkrygbaar van Rothman s, Surreystraat 80, Goodwood (tel.nr ). 7. OUERBETROKKENHEID Ouers word aangemoedig om betrokke te raak by die groot verskeidenheid aktiwiteite van ons skool waar hulle n waardevolle en positiewe bydrae kan lewer. Voorbeelde hiervan is ons eie klerewinkel, die OOV en Moeders wat Omgee. n Skool is n gebou met vier mure met binne-in die dag van môre (Lon Watters) 11

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 1. Skooluniform (meisies) Somer: Donkergroen skoolrok met skoolwapen op linkerbors Wit kortmou, oopnekhemp Wit sokkies (enkelhoogte en omgevou). Winter: Donkergroen skoolrok

Nadere informatie

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort

Nadere informatie

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 1 SKOOL UNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 2. Swart skoolskoene met kort wit sokkies. Kouse

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL MCP PROSPEKTUS 1 GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL 1 2 07:45 13:15 3 7 07:45 13:45 PERIODES MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL REGISTERPERIODE 07:45 08:00 1 08:00 08:30 2 08:30

Nadere informatie

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE Die vak lewensvaardighede is die middelpunt van die holistiese ontwikkeling van die leerder. Die leerders word toegerus met die kennis, vaardighede en waardes wat benodig word

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige

Nadere informatie

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool

Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool 1 Een van die uitstaande kenmerke van Paarl-skool, is die wyse waarop n gees van optimisme op alle vlakke geskep word. Elke klein oorwinning word met

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

LAERSKOOL GARSFONTEIN

LAERSKOOL GARSFONTEIN LAERSKOOL GARSFONTEIN GARSIEBEELD 2017 MEISIES SOMERSDRAG Grys rompie / broekrompie Wit kortmouhemp Groen moulose skooltruitjie (opsioneel) Koeler dae: Donkergroen drimacbaadjie met skoolwapen Langmou

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

LAERSKOOL GARSFONTEIN

LAERSKOOL GARSFONTEIN LAERSKOOL GARSFONTEIN GARSIEBEELD 2016 MEISIES SOMERSDRAG Grys rompie / broekrompie Wit kortmouhemp Groen moulose skooltruitjie (opsioneel) Koeler dae: Donkergroen drimacbaadjie met skoolwapen Langmou

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK TOELATINGSVORM VIR 201 M Leerder se van :... Geslag : Leerder volle name :... Graad waarvoor ingeskryf word:... Naam van skool wat verlaat word:...

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019 OMSENDBRIEF NR. 1/2019 9 Januarie 2019 Geagte Ouers / Voogde 1. WELKOM Dit is altyd wonderlik om elke ouer/voog en leerders op die eerste dag van die nuwe skooljaar hartlik te verwelkom. n Spesiale woord

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL Toegelaat tot Graad: Toelatingsnommer: 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER (Streng volgens Geboortesertifikaat/Identiteitsdokument) 1.1 Van:... 1.2 Manlik of Vroulik:.....

Nadere informatie

SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM

SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM 31 Augustus 2010 Port Elizabeth DIE WERKLADING VAN ONDERWYSERS: WAT MOET HOOFDE IN AG NEEM? Gustav Niebuhr WAAROOR PRAAT ONS VANDAG? Wets- en beleidsraamwerk Faktore wat op werklading

Nadere informatie

Leerling-inligting: Van: Graad:

Leerling-inligting: Van: Graad: SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal. SKRIFTELIKE kennisgewing

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

P R O S P E K T U S 1. SKOOLBESTUUR 2. NORMALE BEDIENINGSGEBIED 3. SKOOLURE: LAERSKOOL BELLPARK

P R O S P E K T U S 1. SKOOLBESTUUR 2. NORMALE BEDIENINGSGEBIED 3. SKOOLURE: LAERSKOOL BELLPARK LAERSKOOL BELLPARK TEL: (021) 919-0002 / (021) 919-0111 Sandfordstraat FAKS: (021) 919-0411 BELLVILLE E-POS: admin@bellpark.co.za 7530 WEBBLAD www.bellpark.co.za P R O S P E K T U S 1. SKOOLBESTUUR Skoolhoof

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul

VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul veiligheid. 2 Leerders mag nie buite die skoolterrein

Nadere informatie

KLEREDRAGBELEID. Die voorgeskrewe skooldrag word gedurende skoolure, sowel as by ander skoolaktiwiteite

KLEREDRAGBELEID. Die voorgeskrewe skooldrag word gedurende skoolure, sowel as by ander skoolaktiwiteite LAERSKOOL GEORGE-SUID KLEREDRAGBELEID Saamgestel deur die Klerekomitee Goedgekeur deur die Beheerliggaam Personeel en leerders van Laerskool George-Suid is trots op hul skool, asook hul skoolen sportdrag.

Nadere informatie

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe

Nadere informatie

HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS

HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS Die skooldrag is die trots van Hoërskool Roodepoort en daarom moet leerders altyd netjies tydens skoolgeleenthede, sport- en kultuurbyeenkomste, op busse en OP STRAAT

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY

VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag 1 2 Skooldrag vir Seuns 3 Somer 3 Winter 3 4 Matriekdrag (Seuns en Dogters) 4 Skooldrag vir Dogters 5 Somer 5 Winter

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS TARIEWE VIR 2018 PERSONEEL: R750 per kwartaal per kind Gr 1: Alta van Heyningen 073 170 5974 Gr 1: Elana Schoeman 072 204 6779 Gr 2: Lynette Pretorius 072 099 7887 Gr 2 & 3

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID Die doel van hierdie beleid is om n veilige, nie-ontwrigtende opvoedkundige omgewing te skep en te onderhou sodat doeltreffende onderrig en leer kan plaasvind. So n omgewing

Nadere informatie

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee. LAERSKOOL LORRAINE Omsendskrywe 1/2015 -Die skool wat omgee. Geagte Ouers / Voogde Ons verwelkom graag almal in die nuwe akademiese jaar. Voorspoed en seëninge word elke leerling, ouer en leerkrag toegebid

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Graad 7-inligtingsbrief

Graad 7-inligtingsbrief Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE

BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE Skoolreëls & Strafprosedure SKOOLREëLS 1. ALGEMEEN EN TOEPASSING 1.1 Die doel van die skoolreëls en gedragskode is die neerlegging van reëls en prosedures om n gedissiplineerde

Nadere informatie

Gestig 1870 PROSPEKTUS 2013

Gestig 1870 PROSPEKTUS 2013 BASSONSTRAAT 8 TEL: (022) 931 2174 POSBUS 22 FAKS: (022) 931 3321 PORTERVILLE E-MAIL: sekretaresse@porterhs.co.za 6810 WEBTUISTE: www.hsporterville.wcape.school.za Gestig 1870 PROSPEKTUS 2013 Ons streef

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

Ons Prospektus 1. WELKOM

Ons Prospektus 1. WELKOM Ons Prospektus 1. WELKOM n Hartlike welkom by die Miershoop Naskool Sentrum! Ons wil die vertroue uitspreek dat u kind gelukkig in ons naskool sal wees en u ten alle tye verseker sal wees van kwaliteit

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

Nadere informatie

Inligtingshandleiding

Inligtingshandleiding Inligtingshandleiding Die Plaasklonkies Motto Waar ons speel-speel leer Die Plaasklonkies Missie By Plaasklonkies streef ons daarna om n atmosfeer te skep waarin kinders kan leer deur spel. Ons wil graag

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR. 7 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 7-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 7-onderwysers aan die leerders, en veral

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11) Les 14 vir 30 September 2017 Paulus se slotrede is eintlik 'n oproep tot die Galasiërs. Paulus was soos 'n herder wat vir sy kudde sorg. Hy wou die waarhede van die geloof in die Galasiërs se gedagtes

Nadere informatie

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003 A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. KLEREDRAG 3. BESLUITNEMING 4. VERSKAFFERS 5. KLEREBANK 6. BORGE 7. PRESTASIE TOEKENNINGS Datum: 8/2015 1 1. INLEIDING Die kleredrag van Hoërskool

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

1. Ek en my nuwe skool

1. Ek en my nuwe skool 1. Ek en my nuwe skool Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Skoolgebou en skoolterreinreëls Verken die skoolterrein en geboue: stap saam met leerders om die skoolterrein en geboue bekend

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? AANSOEK VORM Registrasie datum 1.KIND(ERS) Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte

Nadere informatie

Klank en kleur in die skepping

Klank en kleur in die skepping Klank en kleur in die skepping Kuns en Kultuur Graad 7 Saamgestel in opdrag van Arso Uitgegee deur en verkrygbaar by Boekenhout, Dickensonlaan 1180, Waverley Tel 012-3323227/8 e-pos boekenhout@aros.ac.za

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. HUISHOUDELIKE REëLS : CENTURION KUNSVERENIGING 1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. 2. Die huishoudelike reels kan onder

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskunde

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

Laerskool Stellenbosch

Laerskool Stellenbosch Laerskool Stellenbosch Assesseringsbeleid BESTUUR VAN KURRIKULUM Leierspan: Adjunkhoof Departementshoofde Leerareahoofde Opvoeders Pligte: Adjunkhoof Pligte word in opdrag van Leierspan uitgevoer. Sorg

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie