LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)"

Transcriptie

1 LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar. Laerskool Eikestad het ook n Klerebank waar goeie tweedehandse klere teen bekostigbare pryse aangekoop kan word. Kontak gerus die skool vir enige inligting. Nuwe klere - Ouers moet daarop let dat die volgende klere verander: Wynrooi Gholfhemp se materiaal verander na technosheen. Die Atletiekhemp vir Gr 4-7 Seuns en Dogters Hokkie-, netbal- en tennisdrag vir Gr 4-7 Dogters Hokkiekouse Gr 1-7 en Krieketkouse vir Gr 4-7 Kort wit sportsokkie met navy strepe vir netbal- en tennisdrag vir dogters. Soos wat die produksie van die klere voltooi is, sal dit by De Jagers beskikbaar wees. Leerders speel/oefen intussen in die ou sportdrag. Maak gebruik van die Klerebank indien benodig totdat dit beskikbaar is by De Jagers. SKOOLDRAG Somer: Gr 1 3 Seuns: Wynrooi gholfhemp met donkerblou quantec kortbroek. Dogters: Wynrooi gholfhemp met donkerblou quantec broek-rokkie. Skoene: NIE VERPLIGTEND oorwegend wit tekkies met kort wit sokkies mag deur die seuns en dogters gedra word. Winter: (seuns en dogters Gr 1 7) Skoolsweetpak met óf wynrooi gholfhemp óf donkerblou polonek. Skoene: VERPLIGTEND - oorwegend wit tekkies met kort wit sokkies mag deur die seuns en dogters gedra word. Die moulose wynrooi trui mag slegs deur Gr 4 7 leerders oor die wit katoenhemp/skoolrok gedra word. Die langmou wynrooi oopknooptrui mag slegs deur Gr 7 dogters Maandae tot Donderdae oor die skoolrok gedra word. Die wynrooi Fleecetop is n addisionele Winter artikel en kan Maandae tot Donderdae bo-oor die gholfhemp/donkerblou polonek en onder die sweetpakbaadjie gedra word. Vrydae word die volledige sweetpak vir Gr 1 6 leerders vir saalopening gedra. 1

2 Gr 7 seuns: Maandae tot Donderdae die skoolsweetpak met wit tekkies óf die Somerskooldrag met skoene, donkerblou skoolsokkie met geel en wynrooi streep en sweetpakbaadjie. Vrydae en spesiale saalgeleenthede: VERPLIGTEND: Swart skoolskoene en donkerblou skoolsokkie met geel en wynrooi streep by die Somerskooldrag. Winter met die sweetpakbaadjie. Gr 7 dogters: Maandae tot Donderdae die skoolsweetpak met wit tekkies óf die Somerskoolrok met skoene, donkerblou Opaque kouse en sweetpakbaadjie. Vrydae en spesiale saalgeleenthede: VERPLIGTEND: Swart skoolskoene en donkerblou Opaque kouse by die skoolrok en die sweetpakbaadjie. Somer Gr 4 7 Seuns: Donkerblou formele kortbroek met wit katoenhemp met skoolwapen op sak geborduur. Die moulose wynrooi trui mag oor die wit katoenhemp gedra word. Die sweetpakbaadjie mag oor die wit katoenhemp gedra word. Skoene : Gr 4 6 Seuns: NIE VERPLIGTEND. Swart skoolskoene en donkerblou skoolsokkie met geel en wynrooi streep. Gr 7 seuns : VERPLIGTEND. Swart skoolskoene en donkerblou skoolsokkie met geel en wynrooi streep. Dogters: Wynrooi en donkerblou dogtersrok. Die moulose wynrooi trui mag oor die skoolrok gedra word. Die langmou wynrooi oopknooptrui mag slegs deur Gr 4-7 dogters Maandae tot Donderdae oor die skoolrok gedra word. Die sweetpakbaadjie mag oor die skoolrok gedra word. Skoene : Gr 4 6 Dogters: NIE VERPLIGTEND. Swart skoolskoene met kort, wit sokkies. Gr 7 dogters: VERPLIGTEND. Swart skoolskoene met kort, wit sokkies. Reënbaadjie: n Wynrooi reënbaadjie met Laerskool Eikestad op die linkerbors geborduur, kan bo-oor die skooldrag gedra word vir beskerming teen reën. Dit vervang egter nie die sweetpakbaadjie nie en moet in die skoolgebou uitgetrek word. Plain wynrooi of donkerblou reënbaadjies word egter ook toegelaat. 2

3 Tasse: n Donkerblou of wynrooi tas met versterking en ten minste A4-grootte word voorgeskryf. Geen tasse met Etiket-name in ander kleure word toegelaat nie. Tasse op wiele mag slegs buite die skoolgebou op die wiele gesleep word. In die gange moet die tas egter gedra word. Sportsak: Die Eikestad sportsak is wynrooi met die geel bande en Laerskool Eikestad op een kant gedruk. Akker-rugsakkies met leerder se naam op geborduur vir sporttoere. (word deur die skool per geleentheid bestel) Haarbykomstighede dogters: Slegs donkerblou en wynrooi haarbykomstighede word vir die dogters toegelaat. Donkerblou pet met skoolwapen voorop: Die donkerblou skoolpet mag met alle sportdrag gekombineer word. SPORTDRAG KDA/LO: Gr 1 7 Seuns: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec kortbroek. Dogters: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec broekrok (Gr 1-3) en kortbroek(gr 4-7). SOMERSPORTDRAG Swemdrag: 0/7 0/13 Voorgeskrewe donkerblou en wynrooi skoolswembroek met geel swempet met Laerskool Eikestad op gedruk. Atletiek: 0/7 0/9 Seuns: Somerskooldrag: Wynrooi gholfhemp met donkerblou quantec kortbroek. Dogters: Somerskooldrag: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec broekrok of kortbroek. Eikestad Eikestad Atletiekhemp is ook beskikbaar vir 0/7 0/9, maar is nie verpligtend nie. Kleuresportdrag: Akkerhempies (rooi/geel/blou) en donkerblou quantec kortbroek. 3

4 Atletiek: 0/10 0/13 Eikestad Atletiekhemp en donkerblou quantec kortbroekie. Kleuresportdrag: Akkerhempies (rooi/geel/blou) en donkerblou quantec kortbroek. Mini-Krieket: 0/7 0/9 Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec kortbroek met wit kriekethoed of donkerblou pet met skoolwapen op. Wedstryde: Oorwegend wit tekkies en kort wit sokkies. Krieket: 0/10 0/11 en 0/13 B, C en D Wynrooi gholfhemp en wit kortbroek met wit kriekethoed of donkerblou pet met skoolwapen op. Lang hokkie -sokkies met oorwegend wit tekkies. Krieket 0/13 A: Tennis Seuns 0/7 0/11: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec kortbroek. Donkerblou skoolpet met skoolwapen op. Oorwegend wit tekkies en kort wit sokkies. Tennis Dogters 0/7 0/9: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec broekrok of kortbroek. Oorwegend wit tekkies en kort wit sokkies. Tennis Dogters 0/10 0/11: Tennisdrag vir dogters (dieselfde as hokkie- en netbaldrag). Donkerblou skoolpet met skoolwapen op. Oorwegend wit tekkies en kort wit sportsokkie met navy strepe. Tennis Seuns en Dogters 0/13: 4

5 WINTERSPORT Hokkie Seuns: 0/7 0/9: Somerskooldrag: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec kortbroek. Oorwegend wit tekkies met Eikestad hokkiesokkies. Hokkie Dogters 0/7 0/9: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec broekrok. Oorwegend wit tekkies en Eikestad hokkiesokkies. Hokkie Seuns 0/10 en 0/11: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec kortbroek. Oorwegend wit tekkies met Eikestad hokkiesokkies. Hokkie Dogters 0/10 en 0/11: Hokkiedrag vir dogters (dieselfde as tennis- en netbaldrag). Oorwegend wit tekkies met Eikestad hokkiesokkies. Hokkie Seuns en dogters 0/13: Mini-Netbal 0/7 0/9 Somerskooldrag: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec broekrok. Oorwegend wit tekkies en kort wit sokkies. Netbal 0/10 0/12 en 0/13 C en D Netbaldrag vir dogters (dieselfde as tennis- en hokkiedrag. Oorwegend wit tekkies en kort wit sportsokkies met navy strepe. Netbal 0/13 A & B Rugby 0/7 0/9 Wynrooi Eikestad rugbytrui met geel kraag en donkerblou rugbybroekie (nie quantec). 5

6 Rugby 0/10 en 0/11 Wynrooi Eikestad rugbytrui met geel kraag en wit rugbybroekie. Rugby 0/13 Eie unieke rugbytrui en wit rugbybroekie. Omdat hulle as die eerste spanne van die skool gesien word, sal hul uitrusting n geringe wysiging toon. Materiale en kleure, asook ontwerpe, moet ooreenstem met die skool se amptelike kleure en moet deur die sporthoof en klerekomitee van die skool goedgekeur word. Indien hul van n borg gebruik maak, moet dit voldoen aan die reëls soos uiteengesit in die borgebeleid. Wit langmou oefenhemp: Dit word gedra bo-oor oefenklere. Ideaal vir sporttoere. Dit vervang nie die sweetpakbaadjie tydens wedstryde nie. Nie-verpligtend. BUITE-SPORT: (NIE-SKOOLSPORT) Indien n Buite-sport wel Eikestad as n span verteenwoordig moet hul klere ook aan die skool se reëls voldoen. Materiale en kleure, asook ontwerpe, moet ooreenstem met die skool se amptelike kleure en moet deur die sporthoof en klerekomitee van die skool goedgekeur word. Indien hul van n borg gebruik maak, moet dit voldoen aan die reëls soos uiteengesit in die borgebeleid. 6

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 1. Skooluniform (meisies) Somer: Donkergroen skoolrok met skoolwapen op linkerbors Wit kortmou, oopnekhemp Wit sokkies (enkelhoogte en omgevou). Winter: Donkergroen skoolrok

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort

Nadere informatie

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 1 SKOOL UNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 2. Swart skoolskoene met kort wit sokkies. Kouse

Nadere informatie

VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY

VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag 1 2 Skooldrag vir Seuns 3 Somer 3 Winter 3 4 Matriekdrag (Seuns en Dogters) 4 Skooldrag vir Dogters 5 Somer 5 Winter

Nadere informatie

KLEREDRAGBELEID. Die voorgeskrewe skooldrag word gedurende skoolure, sowel as by ander skoolaktiwiteite

KLEREDRAGBELEID. Die voorgeskrewe skooldrag word gedurende skoolure, sowel as by ander skoolaktiwiteite LAERSKOOL GEORGE-SUID KLEREDRAGBELEID Saamgestel deur die Klerekomitee Goedgekeur deur die Beheerliggaam Personeel en leerders van Laerskool George-Suid is trots op hul skool, asook hul skoolen sportdrag.

Nadere informatie

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL MCP PROSPEKTUS 1 GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL 1 2 07:45 13:15 3 7 07:45 13:45 PERIODES MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL REGISTERPERIODE 07:45 08:00 1 08:00 08:30 2 08:30

Nadere informatie

LAERSKOOL GARSFONTEIN

LAERSKOOL GARSFONTEIN LAERSKOOL GARSFONTEIN GARSIEBEELD 2016 MEISIES SOMERSDRAG Grys rompie / broekrompie Wit kortmouhemp Groen moulose skooltruitjie (opsioneel) Koeler dae: Donkergroen drimacbaadjie met skoolwapen Langmou

Nadere informatie

LAERSKOOL GARSFONTEIN

LAERSKOOL GARSFONTEIN LAERSKOOL GARSFONTEIN GARSIEBEELD 2017 MEISIES SOMERSDRAG Grys rompie / broekrompie Wit kortmouhemp Groen moulose skooltruitjie (opsioneel) Koeler dae: Donkergroen drimacbaadjie met skoolwapen Langmou

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. KLEREDRAG 3. BESLUITNEMING 4. VERSKAFFERS 5. KLEREBANK 6. BORGE 7. PRESTASIE TOEKENNINGS Datum: 8/2015 1 1. INLEIDING Die kleredrag van Hoërskool

Nadere informatie

P R O S P E K T U S 1. SKOOLBESTUUR 2. NORMALE BEDIENINGSGEBIED 3. SKOOLURE: LAERSKOOL BELLPARK

P R O S P E K T U S 1. SKOOLBESTUUR 2. NORMALE BEDIENINGSGEBIED 3. SKOOLURE: LAERSKOOL BELLPARK LAERSKOOL BELLPARK TEL: (021) 919-0002 / (021) 919-0111 Sandfordstraat FAKS: (021) 919-0411 BELLVILLE E-POS: admin@bellpark.co.za 7530 WEBBLAD www.bellpark.co.za P R O S P E K T U S 1. SKOOLBESTUUR Skoolhoof

Nadere informatie

Gestig 1870 PROSPEKTUS 2013

Gestig 1870 PROSPEKTUS 2013 BASSONSTRAAT 8 TEL: (022) 931 2174 POSBUS 22 FAKS: (022) 931 3321 PORTERVILLE E-MAIL: sekretaresse@porterhs.co.za 6810 WEBTUISTE: www.hsporterville.wcape.school.za Gestig 1870 PROSPEKTUS 2013 Ons streef

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS

HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS Die skooldrag is die trots van Hoërskool Roodepoort en daarom moet leerders altyd netjies tydens skoolgeleenthede, sport- en kultuurbyeenkomste, op busse en OP STRAAT

Nadere informatie

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019 POSBUS 22 TEL: (022) 931 2174 PORTERVILLE FAKS: (022) 931 3321 6810 E-MAIL: sekretaresse@porterhs.co.za Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019 Ons streef daarna om n vooruitstrewende leerorganisasie met n Christelike

Nadere informatie

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee. LAERSKOOL LORRAINE Omsendskrywe 1/2015 -Die skool wat omgee. Geagte Ouers / Voogde Ons verwelkom graag almal in die nuwe akademiese jaar. Voorspoed en seëninge word elke leerling, ouer en leerkrag toegebid

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@telkomsa.net Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 27 Januarie 2017 1. Die atletiekbyeenkoms was n groot sukses en die

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

Huisinglaan MONTE VISTA Telefoon : (021) / Faks : (021) e-pos adres :

Huisinglaan MONTE VISTA Telefoon : (021) / Faks : (021) e-pos adres : Huisinglaan MONTE VISTA 7460 Telefoon : (021) 558-4637 / 558-1112 Faks : (021) 558-7155 e-pos adres : info@monte-vista.co.za web-adres : www.monte-vista.co.za SAAM IS ONS STERK! ALTIOR L T Y D HOëR S E

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

Nuusbrief 12 Desember 2018

Nuusbrief 12 Desember 2018 Nuusbrief 12 Desember 2018 1. Die oorgangs-fase van twee jaar na die nuwe skooldrag is nou verstreke. Onderstaande skooldrag is dus verpligtend vanaf 2019. Alle Pep-Stores winkels hou die skooldrag aan.

Nadere informatie

PAARL SKOOL PROSPEKTUS

PAARL SKOOL PROSPEKTUS PAARL SKOOL PROSPEKTUS INHOUDSOPGAWE 1. Voorwoord 2. Toelatingskriteria 3. Bykomende Dienste 4. Kommunikasie tussen Ouers en die Skool 5. Gelde 6. Skoolure 7. Kurrikulêr 8. Buitekurrikulêre Bedrywighede

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017 POSBUS 22 TEL: (022) 931 2174 PORTERVILLE FAKS: (022) 931 3321 6810 E-MAIL: sekretaresse@porterhs.co.za Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017 Ons streef daarna om n vooruitstrewende leerorganisasie met n Christelike

Nadere informatie

VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul

VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul veiligheid. 2 Leerders mag nie buite die skoolterrein

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Die lewe is nie altyd wat jy wou hê nie, maar dit is al wat jy het, so maak daarvan wat jy kan.

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Die lewe is nie altyd wat jy wou hê nie, maar dit is al wat jy het, so maak daarvan wat jy kan. HOËRSKOOL OUTENIQUA POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: 044-874 4156 faks: 044 874 4188 http://www.outeniqua.co.za/ NOVEMBER 2014 INLEIDING Baie dankie dat u Hoërskool Outeniqua vir u kind gekies het om sy/haar

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF November 2012 Beste Graad 8-ouer Namens die personeel is dit vir ons baie aangenaam om u en u kind by die Hoërskool Jan van Riebeeck te verwelkom. Ons sien uit na n gelukkige en vervullende verbintenis

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk.

Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk. LAERSKOOL CALVINIA Posbus 268, CALVINIA 8190 Tel: (027)3411029 Faks: 0866335035 Selfoonnommer: 0824319308 E- posadres: lscadmin@hantam.co.za web-adres: www.laerskoolcalvinia.co.za Skoolbestuurder: L. J.

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

GEDRAGSKODE VIR LEERDERS GELOFTE SKOOL. (Graad 1-12)

GEDRAGSKODE VIR LEERDERS GELOFTE SKOOL. (Graad 1-12) GEDRAGSKODE VIR LEERDERS GELOFTE SKOOL (Graad 1-12) 2017 1 SKOOLREëLS EN ORDEREëLS Die volgende Skoolreëls en Ordereëls is van toepassing op alle leerders van Gelofte Skool. Leerders ontvang hierdie reëls

Nadere informatie

Leerling-inligting: Van: Graad:

Leerling-inligting: Van: Graad: SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal. SKRIFTELIKE kennisgewing

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!! RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!! Die Stellenbosch Rugbyakademie het as private onderneming in 2004 in Stellenbosch ontstaan. Ons bied voltydse en deeltydse programme aan. Ons is reeds die afgelope aantal

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

HOËRSKOOL SPORTBELEID

HOËRSKOOL SPORTBELEID 1 HOËRSKOOL SPORTBELEID 1. DOELSTELLINGS bl. 2 2. SPORTSOORTE bl. 2 3. VEREISTES BESTAANSREG VAN n SPORTSOORT bl. 2 4. AFFILIASIE EN DEELNAME BL. 3 5. AFRIGTING bl. 4 5.1. Algemeen bl. 4 5.2. Aanstel van

Nadere informatie

Laerskool Gamtoosvallei

Laerskool Gamtoosvallei NAAM: GRAAD: Laerskool Gamtoosvallei 2018 KWARTAAL 2 Teddy Ferreirastraat Posbus 111 PATENSIE Telefoon: (042) 2830-246 Faks: (042) 2830-992 Webwerf: www.lsgamtoos.co.za E-Pos: admin@lsgamtoos.co.za hoof@lsgamtoos.co.za

Nadere informatie

GEDRAGSKODE van die HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR

GEDRAGSKODE van die HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR GEDRAGSKODE van die HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR AANHEF Die Hoërskool Charlie Hofmeyr streef daarna om aan leerders n stabiele en aangename leeromgewing en skoolgemeenskap te bied, waarin leerders, ouers

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Datum: 15 17 Januarie 2016 Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Geagte Ouer / Offisier Hier is n geleentheid wat elke Graad 6 12 kind moet aangryp. Lede van Die Voortrekkers kan die Volksdans

Nadere informatie

HOËRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL PORTERVILLE HOËRSKOOL PORTERVILLE Posbus 22 6810 Tel: (022) 931 2174 Faks: (022) 931 3321 e-pos: admin@porterhs.co.za Gestig 1870 27 Junie 2014 Kwartaalbrief 2/2014 Geagte Ouers 1. DANKIE Dankie aan so baie van u

Nadere informatie

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart - Die sportdag word op die volgende terreine aangebied: - stro Hokkiebane van en Jim Fouchè Hoërskool word gebruik asook twee gras hokkievelde by Hoërskool Fichardtpark.

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

LGS PRESTIGE-AAND BELEID LGS PRESTIGE-AAND BELEID INLEIDING Die Prestige-aand het ten doel om aan die beste presteerders op akademiese, sport- en kultuurgebied erkenning te gee vir hulle prestasies. Die skool besef terdeë dat

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees. OB2/2017 2 Mei 2017 Geagte Ouers Na die tradisionele Paasvakansie en ons pas afgelope mini-vakansie, verwelkom ons ieder en elk weer terug. Mag kwartaal 2 weereens getuig van n ouergemeenskap en skool

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003 A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

TOELATINGSKRITERIA. As opvoedkundige instelling is ons baie trots op ons akademiese

TOELATINGSKRITERIA. As opvoedkundige instelling is ons baie trots op ons akademiese BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Laer Volkskool is in 1922 gestig as die eerste Afrikaansmedium skool in die ou Kaapland en die tweede oudste in die land. C.J. Langenhoven het die skool se leuse ONS SAL HANDHAAF

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. 8.3 Kleredrag vir Sportwedstryde Rugby.. 11

INHOUDSOPGAWE. 8.3 Kleredrag vir Sportwedstryde Rugby.. 11 INHOUDSOPGAWE INHOUD BL. 1. Verwelkoming 3 2. Toelatingsbeleid 3 2.1 Kriteria en Riglyne. 3 2.2 Ander Vereistes.. 4 3. Waarom Hoërskool Labori vir jou belangrik is! 4 4. Kontakbesonderhede. 5 4.1 Skool

Nadere informatie

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019 OMSENDBRIEF NR. 1/2019 9 Januarie 2019 Geagte Ouers / Voogde 1. WELKOM Dit is altyd wonderlik om elke ouer/voog en leerders op die eerste dag van die nuwe skooljaar hartlik te verwelkom. n Spesiale woord

Nadere informatie

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel aan die leerders duidelik te maak. Leerders moet

Nadere informatie

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

Die. BLIKslim. Bestellings Gids Die Bestellings Gids 1. Kies jou pakket Kwartaal Pakket Light Pakket Booster Pakket Die kwartaal pakket bevat al die werk nodig vir n spesifieke kwartaal se inhoud verdeel volgens die huidige CAPS sillabusse.

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste:   \ Gimmieraadsokkie 19 Mei 017 Webtuiste: www.gimmies.co.za \ Uitgawe: 17 GEAGTE OUERS Baie geluk aan al die spanne wat pragtig presteer het. Sterkte met die laaste deel van die seisoen. Baie dankie aan elkeen wat aan die

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 17 Maart 2017 1. Dit is n groot lekkerte om met u te deel dat ons personeel

Nadere informatie

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING TEGNIESE REëLS VIR ATLETE Uittreksel van Tegniese Reëls (April 2012) van Die Suid Afrikaanse Tweekamp Vereniging 1. Inleiding. Tweekamp is n unieke en onafhanklike

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT SPORTBELEID

BELEIDSDOKUMENT SPORTBELEID BELEIDSDOKUMENT SPORTBELEID SGB / SBL Voorsitter / Chairman Skoolhoof / Principal Koördineerder / Co-ordinator Datum / Date Bladsy 1 of 7 LAERSKOOL GOODWOOD PARK PRIMARY BEAUFORTSTRAAT, GOODWOOD 7460 Tel:021-591

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners Datum: 13 15 Januarie 2017 Volksdanse Spesialisasie vir Geagte Ouer / Offisier Hieronder die inligting oor die Volksdans Spesialisasie vir wat aangebied gaan word by die Voortrekker Monument. Plek: Voortrekkermonument

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Dissiplinêre stelsel - Beleid Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Alle leerders is geregtig

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Prospektus. Christelike Privaatskool. Malmesbury

Prospektus. Christelike Privaatskool. Malmesbury Prospektus van die Christelike Privaatskool Malmesbury Landbou Skougronde Tel: 022 487 2142 Posbus 691 Faks: 022 482 1583 Malmesbury E-pos: cpmkantoor@telkomsa.net 7299 Webwerf: www.cpmschool.co.za Hartlik

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

LAERSKOOL MIKRO. Spruitstraat, Kuilsrivier, 7580 Tel: (021) * Faks: (021)

LAERSKOOL MIKRO. Spruitstraat, Kuilsrivier, 7580 Tel: (021) * Faks: (021) LAERSKOOL ededeelsaamheid * ntegriteit * MIKRO reatiwiteit * espek * Spruitstraat, Kuilsrivier, 7580 Tel: (021) 903 2126 * Faks: (021) 903 2523 www.laerskoolmikro.co.za mikro@iafrica.com mgee BLADSY Ons

Nadere informatie

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 29 & 30 Julie 2016 Geagte Besigheidsvriend Die Kuierfees sal hierdie jaar sy 5de verjaarsdag vier en ons is trots om aan te kondig dat hy 5 jaar jonk is. Gedurende die afgelope 5

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

GELUKKIGE EN GOED TOEGERUSTE KINDERS

GELUKKIGE EN GOED TOEGERUSTE KINDERS Visie UITMUNTENDE ONDERWYS VERSEKER GELUKKIGE EN GOED TOEGERUSTE KINDERS Missie OM LEERDERS TOE TE RUS VIR N VERANDERENDE WÊRELD DEUR: KABV vanaf Gr R-7 n effektiewe Christelike Opvoedingsprogram gebruik

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID INLEIDING Laerskool Elarduspark glo dat elke leerder wat akademie, sport en kultuur in die kleure van die skool beoefen, daarvoor erkenning moet ontvang. Erkenning

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM

SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM 31 Augustus 2010 Port Elizabeth DIE WERKLADING VAN ONDERWYSERS: WAT MOET HOOFDE IN AG NEEM? Gustav Niebuhr WAAROOR PRAAT ONS VANDAG? Wets- en beleidsraamwerk Faktore wat op werklading

Nadere informatie

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 EXTRA-MURAL PROGRAMME / BUI- TEMUURSE PROGRAM 1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 Buitemuurse program begin op Maandag, 23 Januarie met swem, mini-krieket en krieket. Buitemuurse program begin op Dinsdag, 24

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

GRAAD 11 NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID TWEEDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE

Nadere informatie

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskunde

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Beleid oor Leerders se Algemene Voorkoms Tydens Skoolure en ander Skool Aktiwiteite

Beleid oor Leerders se Algemene Voorkoms Tydens Skoolure en ander Skool Aktiwiteite Beleid oor Leerders se Algemene Voorkoms Tydens Skoolure en ander Skool Aktiwiteite 2013 1. Inleiding 2. Wetlike Raamwerk 3. Skooldrag 4. Liggaamlike Voorkoms 5. Gewone Klere 6. Dispute en Sanksies INHOUD

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie