HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf."

Transcriptie

1 HOËRSKOOL DIE ANKER REGLEMENT VIR TOEKENNING VAN PRESTASIES : 1. TIPE TOEKENNING / METODE VAN TOEKENNING Slegs hoogste toekenning word gemaak. EREKLEURE PRESTASIEBALKIE MERIETE 1. Goue lourierkrans om sakwapen PLUS 2. Blou lap balkie met toekenning in goud geskryf, met n goue lourierkrans om balkie. 3. Gerolde koord (geel & maroon) om baadjie. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf. Merieteseël op een sertifikaat vir alle toekenning waarvoor leerder kwalifiseer. 1.1 Een sertifikaat sal NA die prysuitdeling aan die leerders oorhandig word tydens n saalopening waarop al die leerder se toekennings vir die jaar d.m.v. seëls aangedui word. 1.2 ONDERSKEIDING TUSSEN VLR / UITVOERENDE RAAD / HOOFLEIERS / EREKLEURE VLR (Graad 8 12) [ Klasleiers ]: Blou metaalbalkie met VLR in goud daarop geskryf. UR: (Graad 12) [Leerlingraad]: Blou metaalbalkie met Uitvoerende Raad in goud daarop geskryf, PLUS n geel koord om baadjie. HOOFLEIERS (Voorsitter / Ondervoorsitter/s / Sekretaris, Voorsitters van komitees): Blou metaalbalkie met posisie daarop in goud geskryf PLUS geel lint om baadjie. EREKLEURE: Goue lourierkrans om sakwapen en goue lourierkrans om balkie vir die tipe erekleure, plus gerolde koord om baadjie. 1.3 VERWERWING VAN EREKLEURE Erekleure vir akademie en sport / kultuur, (Slegs Provinsiale deelname) kan reeds in Graad 8 verwerf en gedra word. 2. AKADEMIESE TOEKENNINGS Toekennings word op n jaarlikse basis gemaak. Bereken op die leerder se JAARPUNT. Toekennings by wyse van erekleure, prestasiebalkies, meriete toekennings, trofeë, Anker trofeë, koopbewyse, boekpryse en kontant. Bladsy 1 van 10

2 Afwesighede tydens toetse / eksamens sal n leerder se kanse benadeel om in aanmerking te kom vir toptoekennings. EREKLEURE, PRESTASIE BALKIES, MERIETE - Minimum vereistes per toekenning volgens gemiddelde persentasie van leerder. GRAAD EREKLEURE BALKIE MERIETE Leerders ontvang n Prestasiebalkie vir die verwerwing van die DERDE Meriete toekenning. BESTE PRESTASIE IN ELK VAN DIE 8 LEERAREAS (GRAAD 8 & 9) - Leerder in elke leerarea wat die hoogste gemiddeld behaal en aan die minimum vereiste voldoen. - Minimum kwalifiserende vereiste is 80%. - Ander leerders per leerarea wat bo 80% behaal, word beloon deur n seël op die sertifikaat. BESTE PRESTASIE PER VAK (GRAAD 10 12) - Leerder in elke vak wat die hoogste gemiddeld behaal en aan die minimum vereiste voldoen. - Ander leerders per vak wat bo 80% behaal, word beloon deur n seël. - Minimum kwalifiserende vereiste: GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12 75% 70% 65% BESTE VAARDIGE LEERDER IN TEGNIESE / VAARDIGHEIDSVAKKE PER GRAAD - NIE noodwendig die leerder met die hoogste gemiddeld, maar die leerder wat volgens die vakpersoneel die beste vaardigheid toon. - Hierdie name moet deur die verskillende vakpersoneel aan die persoon verantwoordelik vir die insameling van die akademiese toekennings verskaf word. - Geen minimum kwalifikasie is nodig. - Graad 8 & 9: Tegnologie (Verskillende vakpersoneel vergader saam om leerder aan te wys.) - Graad 10 12: Gasvryheidstudies; Meganiese Tegnologie; Siviele Tegnologie; Elektriese Tegnologie; Ingenieursgrafika en ontwerp; Inligtingstegnologie; Rekenaartoepassingstegnologie. DUX LEERDER PER GRAAD - Die leerder in elke graad wat die hoogste gemiddeld behaal. - Toekenning by wyse van n trofee. - Die twee naaswenners per graad ontvang elk ook n toekenning. Bladsy 2 van 10

3 STUDENT VAN DIE JAAR [Slegs DUX-Leerders per Graad] TOP TIEN - Die seun EN dogter (Graad 8 12) wat volgens die vergelykende punteskaal die hoogste punt behaal. [Dux-leerder en twee naaswenners per graad kom in aanmerking hiervoor.] PUNT OF GR. 8 GR. 9 GR. 10 GR. 11 GR. 12 SKAAL Word aan die begin van elke kwartaal aangewys op grond van prestasie van die vorige kwartaal. - Die 10 leerders per graad wat die hoogste gemiddeld per kwartaal behaal. - n Blou metaalbalkie met top tien in goud geskryf. - Dit is n wissel balkie. - Laaste kwartaal sal op algemene prysuitdeling aangekondig word. Dit word bepaal op grond van die leerlinge se jaarpunt. Bladsy 3 van 10

4 3. SPORT 2 DE EREKLEURE Alle sportsoorte: [Skool deelname] - Punte akkumuleer jaarliks om toekenning te bepaal. - Deelname plus hoogste prestasie per jaar word in berekening gebring vir die akkumulasie van punte. - Minimum punte benodig vir: 3 DE BALKIE * Bo 80 punte sal op meriete bespreek word. PRESTASIE VLAK RUGBY NETBAL HOKKIE TENNIS KRIEKET C spanne / 3e span B spanne / 2e span A spanne / 1e span Dorp /distrikspan deelname Insluiting in dorp- / distrikspan (Moet deelneem vir die span) Liga kwartfinaal deelname Liga half finaal deelname Liga finaal deelname Wenners van liga Bokkieweek deelname Deelname aan finale proewe vir kies van Provinsiale span 1 STE EREKLEURE 2 DE BALKIE 3 DE MERIETE Provinsiale B-span Bokkieweek Provinsiale A-span Nasionale span behaal en deelgeneem Erekleure PLUS Anker-munt ATLETIEK PRESTASIEVLAK PUNTE VERWERF Deelname aan vriendskaplike byeenkomste (moet 5 80% van byeenkomste deelgeneem het) [80% = 10 byeenkomste] Interhoër / Inter Tegniese deelname 10 EEN tweede plek tydens Inter Tegnies 10 TWEE tweede plekke tydens Inter Tegnies 15 Wen EEN individuele item tydens Inter Tegnies / 30 TWEE individuele items tydens Interhoër Wen TWEE individuele items tydens Inter Tegnies / 60 DRIE individuele items tydens Interhoër 600+ punte op evaluerings tabel punte op evaluerings tabel punte op evaluerings tabel punte op evaluerings tabel punte op evaluerings tabel 60 Bladsy 4 van 10 1 STE BALKIE 2 DE MERIETE 1 STE MERIETE * Minimum wedstryde gespeel / byeenkomste deelgeneem : 80%

5 Provinsiale span 60 Nasionale span behaal en deelgeneem Erekleure PLUS Anker munt * Verdien eenmalig die hoogste punt GHOLF PRESTASIEVLAK PUNTE VERWERF Deelname aan liga byeenkomste B-span 5 Deelname aan liga byeenkomste A-span 10 Wenners van liga 15 Voorgee van speler en prestasie behaal gedurende liga wedstryde sal deur Bestuurkomitee in aanmerking geneem word vir Balkies / Erekleure na aanleiding van motivering van Gholf organiseerder LANDLOOP PRESTASIEVLAK PUNTE VERWERF Deelname aan liga byeenkomste 8 Deelname aan GE Kampioenskappe 12 Behaal GE span 20 Deelname aan Provinsiale kampioenskappe 30 Ingesluit en deelgeneem vir Provinsiale span 40 Nasionale span behaal en deelgeneem Erekleure PLUS Anker munt SKYFSKIET PRESTASIEVLAK PUNTE VERWERF Deelname aan liga byeenkomste 10 Deelname aan finale proewe 20 Provinsiale B-span behaal en deelgeneem 30 Provinsiale A-span behaal en deelgeneem 40 Gauteng span 60 Nasionale span behaal en deelgeneem Erekleure PLUS Anker munt SWEM PRESTASIEVLAK PUNTE VERWERF Deelname aan vriendskaplike gala s (80%) 5 Interhoër deelname 10 Wen EEN item tydens Interhoër 30 Wen TWEE items tydens Interhoër 60 2 x 2de plekke 15 2 x 3de plekke 10 Die volgende toekennings word gemaak op grond van die motivering van die organiseerder EN afrigters, met die finale beslissing van die Bestuurskomitee: Rugbyspeler van die jaar Netbalspeelster van die jaar Krieketspeler van die jaar (Seun EN dogter) Hokkiespeler van die jaar (Seun EN dogter) $ Vir bogenoemde: Beste per O/14, O/15, O/16 en senior Tennisspeler van die jaar (Seun EN dogter) Gholfspeler van die jaar (Seun EN dogter) Landloopatleet van die jaar (Seun EN dogter) Skut van die jaar (Seun EN dogter) Skaakspeler van die jaar (Seun EN dogter) Atleet van die jaar (Seun EN dogter) plus Junior Victor Ludorum (Beste veelsydige seuns atleet O/14 O/15) Junior Victrix Ludorum (Beste veelsydige dogters atleet O/14 O/15) Bladsy 5 van 10

6 Senior Victor Ludorum (Beste veelsydige seuns atleet O/16 O/18+) Senior Victrix Ludorum (Beste veelsydige dogters atleet O/16 O/18+) Indien gelykop, kry senior die prys 4. LEIERSKAP Punte akkumuleer (Sien tabel onder Sport) Leerder word geëvalueer op n tabel waar die leerder n basiese punt kry vir die posisie beklee PLUS n kwalitatiewe punt behaal uit 10 (slegs Uitvoerende Raad) volgens die betrokke Uitvoerende Raad personeellid. Alle ander leiersposte bv. VLR word uit 5 geëvalueer. POSISIE BEKLEE BASIESE PUNT POSISIE BEKLEE BASIESE PUNT VLR (Graad 8-12) 6 Onder kaptein van n 3 Demokraties verkies span Klaskaptein 5 CSV Kring leier 3 Voogleier 3 Hoofleiers 15 Spankaptein 5 Onderhoofleiers 12 Dirigente 8 Lid van leerlingraad 10 Redaksie 6 Indien klas-, voogleiers per kwartaal verkies/aangewys word, moet almal geëvalueer word. Net so met spankapteine wat per wedstryd verkies/aangewys word. - Hoofseun en dogter: Outomaties erekleure by aankondiging (Graad 11). - Sekretaris/esse en Voorsitters van portefeulje komitees (onderhoofleiers): Outomatiese Balkie by aankondiging (Graad 11) - Uitvoerende raad (Graad 12): Outomatiese Meriete by aankondiging. (Graad 11) 5. DIENSLEWERING Leerders wat bogenoemde DRIE posisies beklee, kan in hul Graad 12 jaar weer daarvoor of vir n hoër toekenning in aanmerking kom indien hulle sodanige leierskap optrede geopenbaar het. Beste leierskap ontwikkeling Slegs lede van die VLR in Graad 12 kom in aanmerking Slegs EEN leerder Word gekies deur die 2 hoofleiers, 4 onderhoofleiers, tesame met die leerlingraadvoogde. Punte akkumuleer. (Sien tabel onder sport) - Sluit in Redaksie van die Ink-Ankertjie - Leerders moet bewys lewer van diens deur n handtekening van die betrokke personeellid wat ook die aantal ure per diens sessie aandui en verifieer. Hierdie bladsy is ingebind in die huiswerkboekie. - Sluit in Hotelskool werk, Mediasentrum en op ander terreine. - Sport en kultuur deelname kwalifiseer NIE vir diens nie. - Diens moet NA skoolure gelewer word. Bladsy 6 van 10

7 30 uur : 5 punte 60 uur : 10 punte 90 uur : 15 punte 120 uur : 20 punte 150 uur : 30 punte 200 en meer ure: 60 punte 6. KULTUUR Punte akkumuleer jaarliks om toekenning te bepaal (Sien tabel by sport) TONEEL: - Toneelstuk wen ATKV kompetisie: 50 punte - Wenners van ATKV streeks-finale: 45 punte - Wenners van goue sertifikate by ATKV: 30 punte - Leerder regisseur van ATKV toneel: 25 punte - Wenners van silwer sertifikate by ATKV: 20 punte - Wenners van brons sertifikate by ATKV: 15 punte - Toneelstuk dring deur na streeks-finaal van ATKV kompetisie: 20 punte - Deelname aan toneelstuk: 10 punte - Wenner by ander kunswedstryde: 30 punte - Sertifikaat by ander kunswedstryde: 15 punte - Beste speler by ander kunswedstryde: 15 punte KOOR: - Landswye wenners: 40 punte - Lid van die Ekurhuleni Kinderkoor: 40 punte - Wenners van streek: 35 punte - Deelname aan skool koor: 10 punte INSTRUMENTALE MUSIEK / ORKES - Lid van die Oos-Rand Jeug orkes: 40 punte - Lid van die skool orkes: 5 punte REDENAARS / DEBAT - Distrik- / Streekwenners soos gereël deur ATKV, Junior Rapportryers, S.A. Gilde, ens. : 35 punte - Naaswenners van Distrik / Streek: 30 punte - Deelname aan Distrik- / Streekkompetisie: 25 punte - Inter dorp wenners: 20 punte - Inter dorp naaswenners: 18 punte Bladsy 7 van 10

8 - Deelgeneem aan die Inter dorp redenaars, maar NIE onder die eerste twee plekke: 5 punte - Wenner van interne skool redenaars: 8 punte (Een of meer van die 3 komponente [Afrikaans / Engels / Tweetaligheid] Moet meer as 70% behaal. - Deelgeneem aan interne skool redenaars, maar NIE onder die eerste twee plekke: 5 punte - REDENAAR VAN DIE JAAR: % Punte vir alle deelname vir die jaar bymekaar getel, redenaar moet hoogste punt wen. OPERETTE / REVUE / BLYSPEL - Sanggroep: 15 punte - Deelname aan bogenoemde: 15 punte (Sanggroep en deelname is apart) KUNSWEDSTRYD - Wenner van n afdeling: 15 punte - A++ : 8 punte (90%+) - A+ : 7 punte (86% - 89%) - A : 6 punte (80% - 85%) - B+ : 5 punte (76% - 79%) - B : 4 punte (75%) - Deelname aan n komponent: 3 punte 7. SKOOLBYWONING - Toekenning op n aparte sertifikaat vir skoolbesoek, vir elke leerder met 100% skool bywoning aan die einde van die jaar saam met die rapport. - Hele Hoërskoolloopbaan nooit afwesig tot en met prysuitdeling: Inskrywing op seël. - Hele skoolloopbaan nooit afwesig tot en met prysuitdeling: Inskrywing op seël 8. BUITE SKOOL DEELNAME Nasionale deelname: Erekleure Provinsiale deelname: Prestasie balkie Punte bou nie op nie. Word van jaar tot jaar hanteer Tipe deelname word op seëls aangedui Leerder moet bewyse voorlê 9. SPESIALE TOEKENNINGS Bestuurskomitee van die skool bepaal die toekennings volgens meegaande tabelle. AKADEMIESE SEUN EN DOGTER van die jaar. (Sien tabel onder 2.6) SPORT SEUN EN DOGTER van die jaar - Volgens die tabel [Elke sportsoort waaraan moontlike kandidate deelgeneem het, se prestasies word in berekening gebring] - Seun EN dogter met hoogste punt, verwerf hierdie toekenning. Bladsy 8 van 10

9 - Wanneer meer as een seun of dogter dieselfde punte behaal, word die toekenning gedeel. Nasionale kleure 10 Provinsiale kleure (A-span) 9 Provinsiale kleure (B-span) 8 Provinsiale kleure: Akademiespan 7 Deelnemer van die jaar per sportsoort 7 Erekleure per sportsoort 6 Prestasiebalkie per sportsoort 5 Meriete per sportsoort 4 Deelname [Indien NIE n hoër 3 toekenning verwerf het nie] KULTUUR SEUN EN DOGTER van die jaar - Volgens die tabel [Elke kultuuraktiwiteit waaraan moontlike kandidate deelgeneem het, se prestasies word in berekening gebring] - Seun EN dogter met die hoogste punt, verwerf hierdie toekenning - Wanneer meer as een seun of dogter dieselfde punt behaal, word die toekenning aan die mees senior leerling gemaak Provinsiale deelname / kleure 10 Erekleure 9 Prestasiebalkie 8 Meriete 7 Deelnemer van die jaar per komponent 6 Naaswenner van hoogste deelname (Sien vorige kolom) 5 Deelname [Indien NIE n hoër toekenning verwerf het nie] 4 LEIER EN LEIDSTER VAN DIE JAAR - Hoofseun en dogter, tensy n ander leerder BUITENGEWONE leier eienskappe geopenbaar het, volgens Bestuurskomitee. ANKER van die jaar: (Slegs Graad 12 leerder) - Die Bestuurskomitee nomineer moontlike kandidate EN gee punte volgens die tabel - Hierdie leerders moes n ambassadeur van die skool gewees het, met wye deelname, onbesproke karakter, altyd netjies, hulpvaardig, ens. - Seun OF dogter - ALLE MOONTLIKE Graad 12 kandidate word aan hierdie kriteria getoets en die een met die hoogste punt, is die Anker van die jaar Bladsy 9 van 10

10 - Leerder met die hoogste punte totaal, verwerf hierdie toekenning EREKLEURE per komponent DEELNEMER VAN DIE JAAR per komponent PRESTASIEBALKIE per komponent MERIETE TOEKENNING per komponent ANDER TOEKENNINGS, bv. Vak wenner TOP TOEKENNING per komponent DEELNAME per komponent X 10 vir elk X 9 vir elk X 8 vir elk X 7 vir elk X 6 vir elk X 10 vir elk X 5 vir elk BUITENGEWONE SPESIALE TOEKENNING - Wanneer die Bestuurskomitee EENPARIG BESLUIT OM n Anker-munt of ander toekenning aan n leerder, oud-leerder, lid van die personeel / beheerliggaamlid, ouer, borg van die skool, lid van die gemeenskap, ens. toe te ken op grond van bydrae / ondersteuning aan die skool of n uitsonderlike prestasie behaal. Bladsy 10 van 10

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID INLEIDING Laerskool Elarduspark glo dat elke leerder wat akademie, sport en kultuur in die kleure van die skool beoefen, daarvoor erkenning moet ontvang. Erkenning

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E Toneel Redenaars Koor Kunswedstryde Revue Norie Skouspel Musiekblyspel en Interne Groepe Erepenning Erekleure ATKV top 10 finalis Spraakgilde forum

Nadere informatie

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

LGS PRESTIGE-AAND BELEID LGS PRESTIGE-AAND BELEID INLEIDING Die Prestige-aand het ten doel om aan die beste presteerders op akademiese, sport- en kultuurgebied erkenning te gee vir hulle prestasies. Die skool besef terdeë dat

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1

Nadere informatie

Laerskool Hannes Visagie

Laerskool Hannes Visagie Laerskool Hannes Visagie Prysuitdelingsbeleid AKADEMIESE TOEKENNINGS Beskrywing: Binne skoolverband Leerders ontvang sertifikate vir een jaar deelname aan alle jaaraktiwiteite Leerders ontvang halwe erekleure

Nadere informatie

Norm Laerskool Fairland

Norm Laerskool Fairland Laerskool Fairland Norm 2017 Norm Laerskool Fairland (Hersien Februarie 2018) Inhoudsopgawe Norm 2018 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12 1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD

Nadere informatie

Laerskool Fairland Norm 2016

Laerskool Fairland Norm 2016 Laerskool Fairland Norm 2016 (Hersien November 2015) Inhoudsopgawe Norm 2016 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12 1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD R - GRAAD 3 AKADEMIE (Hersien

Nadere informatie

Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings

Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings HOE KANDIDATE WAT TOEKENNINGS KRY, BEPAAL WORD Gr 12: Op grond van die eerste Assessering, Junie-en Rekordeksamen. In verhouding 1:2:3 Gr 8 11: Word

Nadere informatie

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING TEGNIESE REëLS VIR ATLETE Uittreksel van Tegniese Reëls (April 2012) van Die Suid Afrikaanse Tweekamp Vereniging 1. Inleiding. Tweekamp is n unieke en onafhanklike

Nadere informatie

Die Hoërskool Menlopark. Reglement vir die toekenning van kleure en erekleure. Kode

Die Hoërskool Menlopark. Reglement vir die toekenning van kleure en erekleure. Kode Die Hoërskool Menlopark Reglement vir die toekenning van kleure en erekleure Kode 1. Om die skooldrag, kleure en erekleure van Die Hoërskool Menlopark te dra is ʼn voorreg en nie ʼn reg nie. 2. Slegs ingeskrewe

Nadere informatie

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 1 SKOOL UNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 2. Swart skoolskoene met kort wit sokkies. Kouse

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort

Nadere informatie

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003 A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 SPANNE IN LIMPOPO FINALE UITSPELE: RUGBY : 4 SPANNE NETBAL : 3 SPANNE DOGTERSHOKKIE : 4 SPANNE Gedurende die Bosveld Interhoër verwerf Ben Viljoen se atlete n totaal

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING 1. LEERLINGBESONDERHEDE Naam en Van : Immigrant: JA NEE Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Vorige skool en Huidige graad: Paspoortnommer: Inskrywingsdatum: Etniese groep: Kerkverband 2. ALGEMENE INLIGTING

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE

Nadere informatie

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening :

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening : ALGEMENE KENNIS Finale wenner 3de 2de 1ste Super 12 10 20 25 30 BYBELVASVRAE Finale wenner 3de 2de 1ste Super 12 10 20 25 30 DANS Slaag 50% Pass 60% Pass Plus 70% Comended / Merit B+ (75%) A (80%) Highly

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom SPORTBELEID

Laerskool Wonderboom SPORTBELEID Laerskool Wonderboom SPORTBELEID Beleid hersien: November 2017 Volgende hersiening: November 2018 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. DOEL MET SPORT...1

Nadere informatie

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wapport 7 24 Februarie 2017 Wapport 7 24 Februarie 2017 Belangrike datums DATUM ITEM WIE WAAR 24 25 Februarie NAPSOvakgroepvergaderings Personeel WAP 2 Maart WAP-OPEDAG Belangstellendes WAP en Treintjieskool 3 Maart WAP VERJAAR Personeel

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie. Die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor. Inhoud Nuusbrief 3 16 Mei 2018 Uit die hoof se kantoor Hoërskool Wonderboom se primêre doel is om 'n opvoedkundige instansie te wees wat kinders met karakter in die wêreld in stuur. Ons gee erkenning aan u wat

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2012 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 Voorsitter: Miranda van Heerden 081 735 2089 arrievanheerden@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 10 1STE SESSIE VRAESTEL 2 18 JUNIE 2015 EKSAMINATOR: ME H BEUKES TOTAAL: 50 MODERATOR: ME R VAN NIEKERK TYD: 1 UUR INSTRUKSIES 1. Beantwoord vrae 1 en

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL MCP PROSPEKTUS 1 GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL 1 2 07:45 13:15 3 7 07:45 13:45 PERIODES MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL REGISTERPERIODE 07:45 08:00 1 08:00 08:30 2 08:30

Nadere informatie

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 Voorsitter: Elet Diedericks 072 910 9494 elet_d@hotmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word LET WEL: Vir die klassieke

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Datum : 9 November 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ - uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Hierdie

Nadere informatie

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 EXTRA-MURAL PROGRAMME / BUI- TEMUURSE PROGRAM 1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 Buitemuurse program begin op Maandag, 23 Januarie met swem, mini-krieket en krieket. Buitemuurse program begin op Dinsdag, 24

Nadere informatie

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF Voltooi asseblief die aansoekvorm so deeglik as moontlik. Moet asseblief nie in die spesifieke vrae wat gevra word verwys na u CV nie of skryf Sien CV nie.

Nadere informatie

Animato Koorkompetisie/Choir

Animato Koorkompetisie/Choir Animato Koorkompetisie/Choir Tel/faks: (011) 913-2747 of (011) 913-1555 E-pos: conspirito@absamail.co.za Kontakte: Lizelle 083 660 4822 of Zab 082 323 1437 Animato 2010 Geborg deur die DOEL VAN DIE KOMPETISIE

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL BELEID: PRESTASIETOEKENNINGS VIR LEERDERS

GOUDVELD-HOËRSKOOL BELEID: PRESTASIETOEKENNINGS VIR LEERDERS GOUDVELD-HOËRSKOOL BELEID: PRESTASIETOEKENNINGS VIR LEERDERS 1. Inleiding: Buiten akademiese prestasie is daar verskeie aktiwiteite p sprt- en kulturele gebied waar leerders aangemedig wrd m deel te neem,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

HOËRSKOOL SPORTBELEID

HOËRSKOOL SPORTBELEID 1 HOËRSKOOL SPORTBELEID 1. DOELSTELLINGS bl. 2 2. SPORTSOORTE bl. 2 3. VEREISTES BESTAANSREG VAN n SPORTSOORT bl. 2 4. AFFILIASIE EN DEELNAME BL. 3 5. AFRIGTING bl. 4 5.1. Algemeen bl. 4 5.2. Aanstel van

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Wiskunde/V2 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

4. Vierde Kwartaal 2012 Personeel

4. Vierde Kwartaal 2012 Personeel 4. Vierde Kwartaal 2012 Personeel 8/10 O K T O B E R Skole heropen Predikant Personeel vergadering + opleiding 14:00 Me A Venter : Notules vir die Kwartaal Graad 7 opvoedkundige toer. IQMS: Indiening van

Nadere informatie

OUERAAND BEROEPSLEIDING:

OUERAAND BEROEPSLEIDING: OUERAAND BEROEPSLEIDING: 2017 www.nelliesh.co.za Wat bepaal beroepskeuse? Kind se profiel (vermoë, persoonlikheid en belangstelling) Toelatingsvereistes vir opleiding Keuringvereistes vir opleiding Finansiële

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul

VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul veiligheid. 2 Leerders mag nie buite die skoolterrein

Nadere informatie

POSBUS 12001, ELSPARK

POSBUS 12001, ELSPARK Hoërskool Elspark POSBUS 12001, ELSPARK 1418 www.hselspark.co.za Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 20 NUUSBRIEF 11/ 2016 VOORWOORD Mnr. JH van Niekerk Geagte Ouers Eerstens,

Nadere informatie

Laerskool Stellenbosch

Laerskool Stellenbosch Laerskool Stellenbosch Assesseringsbeleid BESTUUR VAN KURRIKULUM Leierspan: Adjunkhoof Departementshoofde Leerareahoofde Opvoeders Pligte: Adjunkhoof Pligte word in opdrag van Leierspan uitgevoer. Sorg

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

GRAAD 11 NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID TWEEDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 1 DBE/November 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK TOELATINGSVORM VIR 201 M Leerder se van :... Geslag : Leerder volle name :... Graad waarvoor ingeskryf word:... Naam van skool wat verlaat word:...

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/VS3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie. Prestasies 2009 ABé BAILEY TWEETALIGHEIDSKOMPETISIE: Baie geluk aan die volgende twee leerders met hul puik prestasies tydens die Abé Bailey Tweetaligheidskompetisie: Linda Mennega 3 de Alicia Swanepoel

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ 2017 25 JULIE 2017 Geagte ouers en personeel, Openbaring 1:4 Al wat ons nodig het is om te weet dat ons God se kinders is en deur Sy vrede gedra word. ALGEMENE

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskunde

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS UITGAWE: 6 DATUM: September 2017 E-POS: admin@roodekranslaer.co.za WEBTUISTE: www.roodekrans.net TELEFOON: 011-764-2920 FAKS: 011-764-2207 GEDAGTE VIR DIE MAAND Dra jou waardes

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor

Uit die hoof se kantoor Nuusbrief 1 24 Januarie 2017 Uit die hoof se kantoor 'n Grit lewenswyse Ek wil elke Wonnie en hul ouers welkom heet by die 2017 skooljaar. Mag ons Hemelse Vader in alle opsigte die bron van krag en inspirasie

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 NAAM: PUNTE: 33 TYD: 1½ uur *MUSDM2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 MUSIEK V2 (SEPTEMBER

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. KLEREDRAG 3. BESLUITNEMING 4. VERSKAFFERS 5. KLEREBANK 6. BORGE 7. PRESTASIE TOEKENNINGS Datum: 8/2015 1 1. INLEIDING Die kleredrag van Hoërskool

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS 2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie