Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie."

Transcriptie

1 Prestasies 2009 ABé BAILEY TWEETALIGHEIDSKOMPETISIE: Baie geluk aan die volgende twee leerders met hul puik prestasies tydens die Abé Bailey Tweetaligheidskompetisie: Linda Mennega 3 de Alicia Swanepoel 8 ste Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie. AKADEMIESE SEWEKAMP Baie geluk aan die dogters wat aan die Akademiese Sewekamp, te Afrikaanse Hoër Meisieskool op 27 Mei 2009, deelgeneem het: Frances Moolman, Milene Olivier, Nicole Hannah, Marilette Spoelstra, Jana Mattheus, Mia Jansen van Rensburg - Wenner Engels, Elné Heyns - Wenner Afrikaans. Baie geluk dogters! Dankie dat julle ons skool verteenwoordig het. ATLETIEK PROVINSIALE KAMPIOENSKAPPE Vyf van ons atlete het deurgedring na die Provinsiale Kampioenskappe wat op 13 en 14 Maart by Ruimsig stadion plaasvind. Baie geluk aan Tunette Trumpie (60m), Hannes Strydom (70m Hekkies), Renate van Tonder (80m, Hoogspring en Verspring), Hestia hanekom (150m Hekkeis, Hoogspring en Verspring) en Charles Goedhals (Verspring). ATLETIEK S.A.KAMPIOENSKAPPE Die S.A.-Laerskole Atletiekkampioenskappe het vanjaar op 30 en 31 Maart in Polokwane plaasgevind. Drie atlete van Laerskool Menlopark het Gauteng verteenwoordig. Renate van Tonder wen die hoogspring vir dogters o/11 met n hoogte van 1,46m en verower n goue medalje. Hannes Strydom behaal n tweede plek in die 70m Hekkies vir seuns o/11 met n tyd van sekondes en ontvang n silwer medalje. Hestia Hanekom het aan die 150m Hekkies deelgeneem. AFLOSSE Laerskool Menlopark is vir 7 jaar die afloskampioene! Ons seuns-en dogterspan en ons skool word by die McCarthy Toyota-Uitsig Aflosbyeenkoms te Pilditch aangewys as die algehele wenners. Baie geluk aan elke atleet en afrigters. HOKKIE SUPER 12 o/13a-hokkiespan: Behaal n derde plek in die Super 12-kompetisie.

2 HOKKIE GAUTENG NOORD Ons is baie trots om te sê dat daar sommer n spul van ons hokkie-bokkies Gauteng Noord kleure behaal het. Baie geluk aan elkeen van julle!!! A SPAN: Jakobus van Staden Stephan van Vollenhoven Lynette Helberg Carli Pretorius Karli le Roux Chane Hill B SPAN: Kayla Odendal Madri Strydom Abigail Scholtz C SPAN: Hanno Kriek Mignon Ruhling John Ferreira KRIEKET Geluk aan die volgende leerders wat die NCU Distrik 1-span gehaal het: Charl Minnaar o/13 (Krieket) Stephan van Vollenhoven o/12 (Krieket) NETBAL SCHOOL FESTIVAL Baie geluk aan ons o/13a-netbalspan en me. Joey Truter met hul spogprestasie tydens die School Festival -toernooi, waartydens hulle as waardige kampioene uit die stryd getree het. NETBAL GAUTENGKAMPIOENSKAPPE Baie geluk aan die volgende netbalspanne se prestasie by die Gautengkampioenskappe: o/11 eindig 3de in poel, hulle speel nie verder nie. o/12 Eerste - Gautengwenners o/13 Eindig tweede in Gauteng

3 NETBAL TSHWANE STREEKSKAMPIOENSKAPPE Baie geluk aan ons Netbalspanne se prestasie by die Tshwane Streekskampioenskappe! o/11 Eindig tweede in Poel, Eindig derde o/12 Eindig Eerste in Poel, Eindig Eerste o/13 Eindig Eerste in Poel, Eindig tweede NETBAL-GAUTENG Baie geluk aan die volgende o/12 dogters wat gekies is vir die Gauteng-skole netbalspan. Hulle is: Hestia Hanekom, Carien Struwig en Larissa Kotzee. Hulle neem deel aan die All Ages- Kampioenskappe wat vanjaar in Boksburg gaan plaasvind. Baie geluk aan die volgende o/13 netbaldogters wat Gauteng gaan verteenwoordig by die SA Kampioenskappe: Abigail Stoltz, Jaché Els en Marné Enslin en Chané Hill. SUPER 12-Uitslae Netbal Rugby Algeheel SUPER 12 1ste van al die skole o/9 1ste o/10 4de o/11 4de o/12 1ste o/13 1ste 9de van al skole o/9 9de o/10 3de o/11 8ste o/13 12de 4de REDENAARS Tydens die Super 12 Redenaars waaraan 23 skole deelgeneem het, het ons as skool algeheel 5de geeindig. Die beste posisie wat ons as skool nog behaal het. Geluk aan Linda Mennega met die algehele 2de plek wat jy behaal het. In die spankompetisie het ons leerders n 4de plek behaal. RUGBY o/10a-rugbyspan: Plaat finaal wenner by Bondedag op Polokwana, die span eindig algeheel vyfde. Jerome Booysen o/13 Cruywenweek te Kimberley.

4 SKAAK GAUTENG KAMPIOENSKAPPE Ons o/13-skaakspan het die afgelope naweek aan die Gauteng-Kampioenskappe deelgeneem en is gekroon as die kampioene. Baie geluk aan elke speler, afrigter en ouer. SKAAK D4 o/13-skaakspan: Wenners van die D4-uitspeelwedstryde. SKAAK TOP SCHOOLS Die SA Top Skole Skaaktoernooi is die afgelope vakansie vanaf 24 September tot 26 September by AHS in Pretoria aangebied. Sewe top o/13-skaakspanne van regoor die land het aan die Toernooi deelgeneem. Laerskool Menlopark is na 6 spannende rondtes en n 5-minute blits saam met Laerskool Wierdapark as die SA Laerskole wenners vir 2009 aangewys. Laerskool Menlopark is die afgelope drie jaar die SA Top Skole Skaakkampioen! Baie geluk aan Bernard van Tonder, Stéphan van Vollenhoven, Ruhan Botha, Renate van Tonder, Matthieu Christofides, John Ferreira, Christiaan Bester en Chris Kolver. SKAAK S.A. KAMPIOENSKAPPE Laerskool Menlopark se Gauteng-Noord Skaak-spelers wat tydens die Desembervakansie in Kaapstad aan die S.A.-Skaakkampioenskappe gaan deelneem is: o/8 Robert Oltman Wikus J van Rensburg Waldo Botha o/12 Renaté van Tonder Chris Kolver Michelle Kolver Ruan J van Rensburg o/14 Monica J van Rensburg Bernard van Tonder Matthieu Christofides Stéphan van Vollenhoven Ruhann Botha Sophia Bührmann Stephan Nell

5 Die Mid-Gautengspelers wat ook hul Provinsiale Kleure verwerf het en ook in Kaapstad aan die S.A.-Skaakkampioenskappe gaan deelneem: o/10 Gideon Frylink o/12 Zian Hoek SUPER 12 -SKAAK Ons skaakspanne het op Saterdag, 9 Mei uitstekend presteer tydens die Super 12- Skaaktoernooi wat by Groenkloof gehou was. Beide die Junior en Seniorspan het tweede geeindig en Laerskool Menlopark was algehele naaswenners SKAAK JUNIOR S.A. GESLOTE SKAAKKAMPIOENSKAPPE Monica Janse van Rensburg het die vakansie aan die Junior S.A. geslote Skaakkampioenskappe deelgeneem en 'n 2de plek behaal vir dogters o/12, sy behaal S.A.-kleure en neem later vanjaar oorsee in Turkye deel. SWEM SUPER 12 Dogters 2de Seuns 4de Algeheel 3de TENNIS GAUTENG-NOORD LIGA WENNERS o/11 Seuns: Carl Arndt, Michael van Schalkwyk, Dewald Greyling en Niel Arndt het vanjaar Menlolaer se naam hoog gehou op die tennisbaan. Hulle het die Gauteng-Noord o/11a-liga gewen. TENNIS: SUPER 12 Menlopark se A Seuns het 2de gekom van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie. Menlopark se A Dogters het 1ste gekom van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie. VOORTREKKER VOORSLAG Baie geluk aan die 16 leerders van die Kruithoring Voortrekker Kommando van Laerskool Menlopark, wat op Vrydag 4 6 September 2009 die toekenning Voorslag gaan doen het. Julle het ons baie trots gemaak.

6 BYE: Carlien Bekker Eunice du Plessis Linda Mennega Johané Swart Nicola Huisamen Stefanie Wannenburg LEEUS: Heinrich Bredell Dian Broodryk Ryan de Lange Jaco du Toit Jan-Tobie Greyling Adriaan Rothmann Sebastiaan Rothmann Justin Saunders Spencer O Neill Dehan Trumpie WETENSKAP EKSPO NOORD-GAUTENG Ons het 9 leerders gehad wat deelgeneem het. Ons het 8 medaljes en 1 meriete toekenning ontvang. Ons het ook een spesiale toekenning ontvang in die kategorie Tegnologie en Innovasie. Baie geluk aan elkeen van julle wat deelgeneem het. Baie dankie aan Me. Davis vir al haar hulp en ondersteuning. Die uitslae was as volg: Stephanie Johnson - Goud Jana Mattheus Goud Matthieu Christofides Goud + 2de Prys vir die beste Innovasie Projek. Felix le Roux Goud. Mia Jansen van Rensburg Silwer Elne Heyns Brons Chris van der Merwe Brons Imre Loubscher Brons Nicole Hannah Meriete Toekenning.

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID INLEIDING Laerskool Elarduspark glo dat elke leerder wat akademie, sport en kultuur in die kleure van die skool beoefen, daarvoor erkenning moet ontvang. Erkenning

Nadere informatie

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 SPANNE IN LIMPOPO FINALE UITSPELE: RUGBY : 4 SPANNE NETBAL : 3 SPANNE DOGTERSHOKKIE : 4 SPANNE Gedurende die Bosveld Interhoër verwerf Ben Viljoen se atlete n totaal

Nadere informatie

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste:  Uitgawe: 33 14 Oktober 016 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 33 GEAGTE OUERS Baie welkom terug na die kort vakansie. Ek hoop werklik dat ons almal n baie geseënde vierde kwartaal sal beleef. Die eksamen begin

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor. Inhoud Nuusbrief 3 16 Mei 2018 Uit die hoof se kantoor Hoërskool Wonderboom se primêre doel is om 'n opvoedkundige instansie te wees wat kinders met karakter in die wêreld in stuur. Ons gee erkenning aan u wat

Nadere informatie

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA 1/ 10 Netbal Ons netbal is van hoogstaande gehalte. Ons het A,B,C en D spanne in elke ouderdom van o/9 tot 0/13. Ons doen ook vaardigheidsontwikkeling in Gr. R, Gr. 1 en Gr. 2. Ons het jaarliks 2 massa

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 9 31 Oktober 2017

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 9 31 Oktober 2017 Nuusbrief 9 31 Oktober 2017 Uit die hoof se kantoor Die laaste skof van die jaar het aangebreek. Met die skryf van hierdie Wonkom is ons Matrikulante en die res van die skool reeds besig met hulle finale

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

Laerskool Hannes Visagie

Laerskool Hannes Visagie Laerskool Hannes Visagie Prysuitdelingsbeleid AKADEMIESE TOEKENNINGS Beskrywing: Binne skoolverband Leerders ontvang sertifikate vir een jaar deelname aan alle jaaraktiwiteite Leerders ontvang halwe erekleure

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

LGS PRESTIGE-AAND BELEID LGS PRESTIGE-AAND BELEID INLEIDING Die Prestige-aand het ten doel om aan die beste presteerders op akademiese, sport- en kultuurgebied erkenning te gee vir hulle prestasies. Die skool besef terdeë dat

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wapport 7 24 Februarie 2017 Wapport 7 24 Februarie 2017 Belangrike datums DATUM ITEM WIE WAAR 24 25 Februarie NAPSOvakgroepvergaderings Personeel WAP 2 Maart WAP-OPEDAG Belangstellendes WAP en Treintjieskool 3 Maart WAP VERJAAR Personeel

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

MAANDAG, 19 OKTOBER2015 ALGEMEEN 13:45 14:45 14:45 15:45 15:45 16:45 MAANDAG, 12 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 DINSDAG, 13 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 & 15:00 Spuraand Krieket 0/11A, 0/13A Mnr. & Mej Kruinpark Oefening in die saal WOENSDAG,

Nadere informatie

Laerskool Fairland Norm 2016

Laerskool Fairland Norm 2016 Laerskool Fairland Norm 2016 (Hersien November 2015) Inhoudsopgawe Norm 2016 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12 1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD R - GRAAD 3 AKADEMIE (Hersien

Nadere informatie

BULLETIN KAU MOHLAMONYANE - VEROWER SILWER TYDENS ESKOM YOUNG SCIENTISTS EXPO LAASTE UITGAWE 30 NOVEMBER 2018

BULLETIN KAU MOHLAMONYANE - VEROWER SILWER TYDENS ESKOM YOUNG SCIENTISTS EXPO LAASTE UITGAWE 30 NOVEMBER 2018 LAASTE UITGAWE BULLETIN 30 NOVEMBER 2018 KAU MOHLAMONYANE - VEROWER SILWER TYDENS ESKOM YOUNG SCIENTISTS EXPO Gedurende die Bosveld Interhoër verwerf Ben Viljoen se atlete n totaal van 63 medaljes. Ons

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

Norm Laerskool Fairland

Norm Laerskool Fairland Laerskool Fairland Norm 2017 Norm Laerskool Fairland (Hersien Februarie 2018) Inhoudsopgawe Norm 2018 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12 1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD

Nadere informatie

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf.

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf. HOËRSKOOL DIE ANKER REGLEMENT VIR TOEKENNING VAN PRESTASIES : 1. TIPE TOEKENNING / METODE VAN TOEKENNING Slegs hoogste toekenning word gemaak. EREKLEURE PRESTASIEBALKIE MERIETE 1. Goue lourierkrans om

Nadere informatie

OMS NUUS ORANJE SEKONDÊR BELANGRIKE DATUMS UIT DIE KANTOOR

OMS NUUS ORANJE SEKONDÊR BELANGRIKE DATUMS UIT DIE KANTOOR ORANJE SEKONDÊR OMS NUUS Uitgawe 4/2014 Mei 2014 BELANGRIKE DATUMS 22 Mei Trompoppie Extravaganza 26-30 Mei 07:25 Pinkster 27 Mei ATKV-Applous Streekfees 28 Mei Toetsperiode tydens saalperiode 31 Mei (in

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS Laerskool Garsfontein KWARTAALPROGRAM VIR OUERS VIERDE KWARTAAL 2017 1 MAANDAG, 9 OKTOBER 2017 Jnr Skaak 13:15 Somersdrag in aanvang Hoofleiervergadering DP se kantoor 13:40 14:00 Emily Dhlamini DINSDAG,

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

Nuustak Geagte Ouer. Tevredenheid is om dit wat ons nie het nie, ook nie te begeer nie. -Alexander Maclaren-

Nuustak Geagte Ouer. Tevredenheid is om dit wat ons nie het nie, ook nie te begeer nie. -Alexander Maclaren- Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 28/2018 30 Augustus 2018 Geagte Ouer Amptelik

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ 2017 25 JULIE 2017 Geagte ouers en personeel, Openbaring 1:4 Al wat ons nodig het is om te weet dat ons God se kinders is en deur Sy vrede gedra word. ALGEMENE

Nadere informatie

11/2013. Liewe Ouers. Annieka Moolman

11/2013. Liewe Ouers. Annieka Moolman 11/2013 Liewe Ouers In ons huis is daar die vakansie (soos ook elke ander vakansie) opstelle gemerk. Kyk, selfs ons gr 3 tjie weet dat as Pappa opstelle merk, maak jy nie n geluid nie en oogkontak is totaal

Nadere informatie

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS UITGAWE: 6 DATUM: September 2017 E-POS: admin@roodekranslaer.co.za WEBTUISTE: www.roodekrans.net TELEFOON: 011-764-2920 FAKS: 011-764-2207 GEDAGTE VIR DIE MAAND Dra jou waardes

Nadere informatie

NUUSBRIEF 12 VAN 2016

NUUSBRIEF 12 VAN 2016 HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: hvhadmin@lantic.net 22 Augustus 2016 Geagte Ouer/Voogde NUUSBRIEF 12 VAN 2016 1. UIT DIE

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste:   \ Gimmieraadsokkie 19 Mei 017 Webtuiste: www.gimmies.co.za \ Uitgawe: 17 GEAGTE OUERS Baie geluk aan al die spanne wat pragtig presteer het. Sterkte met die laaste deel van die seisoen. Baie dankie aan elkeen wat aan die

Nadere informatie

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING TEGNIESE REëLS VIR ATLETE Uittreksel van Tegniese Reëls (April 2012) van Die Suid Afrikaanse Tweekamp Vereniging 1. Inleiding. Tweekamp is n unieke en onafhanklike

Nadere informatie

OUEROMSENDBRIEF NO.5 VAN Geagte Ouer / Voog PERSONALIA

OUEROMSENDBRIEF NO.5 VAN Geagte Ouer / Voog PERSONALIA 2018.07.23 OUEROMSENDBRIEF NO.5 VAN 2018 Geagte Ouer / Voog PERSONALIA Baie geluk aan Me M Herbst (IGO) wat n dogtertjie ryker geword het. Baie geluk aan Me A Jonker (Toerisme) wat n seuntjie ryker geword

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad

Nadere informatie

ORANJE PRIMÊR BELANGRIKE DATUMS:

ORANJE PRIMÊR BELANGRIKE DATUMS: ORANJE PRIMÊR Eendjienuus Uitgawe 5 12 Februarie 2016 UIT DIE KANTOOR : Elke dogter het verlede week n boekmerkie ontvang met die waardes vir die jaar. Eerlikheid, Omgee, Respek en Verantwoordelikheid.

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017

Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017 Laerskool Voorpos Nuusbrief 7 Augustus 2017 BAIE BELANGRIKE DATUMS Merk asseblief die volgende datums in u dagboek! U gaan nie hierdie wil misloop nie! REVUE DROOMVERKOPER 14 18 Augustus 2017 VORIE DIAMANTFEES

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor. Inhoud Nuusbrief 4 22 Junie 2018 Uit die hoof se kantoor Te midde van onstuimigheid in ons land en die wankelrige bestuur van ons land se openbare instellings is 'n mens dankbaar vir die onverdiende guns wat

Nadere informatie

Die Hoërskool Menlopark. Reglement vir die toekenning van kleure en erekleure. Kode

Die Hoërskool Menlopark. Reglement vir die toekenning van kleure en erekleure. Kode Die Hoërskool Menlopark Reglement vir die toekenning van kleure en erekleure Kode 1. Om die skooldrag, kleure en erekleure van Die Hoërskool Menlopark te dra is ʼn voorreg en nie ʼn reg nie. 2. Slegs ingeskrewe

Nadere informatie

Tydens die eksamen verskyn slegs die Menlo-blits en die volledige Insig trek weer los aan die begin van volgende kwartaal!

Tydens die eksamen verskyn slegs die Menlo-blits en die volledige Insig trek weer los aan die begin van volgende kwartaal! So aan die einde van die kwartaal van asembenemende momente vol asemlose bewondering en effense snakke na asem van jaag tussen wintersport, koor, orkes, redenaars, debat, muurbal, fietsry en Eisteddfod

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / 2017 11 APRIL 2017 Geagte ouers en personeel, Na n lang termyn het n welverdiende vakansie uiteindelik aangebreek. Dankie vir elkeen se ondersteuning en

Nadere informatie

Tennis. Junior en seniorspanne neem jaarliks deel aan

Tennis. Junior en seniorspanne neem jaarliks deel aan Tennis Junior en seniorspanne neem jaarliks deel aan n liga-wedstryde. Elke leerder kry n geleentheid om uit te speel om n rangorde te bepaal. Ons skool neem ook deel aan Laerskole distrikproewe. Van ons

Nadere informatie

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart - Die sportdag word op die volgende terreine aangebied: - stro Hokkiebane van en Jim Fouchè Hoërskool word gebruik asook twee gras hokkievelde by Hoërskool Fichardtpark.

Nadere informatie

God droom groter as wat ek en jy kan.

God droom groter as wat ek en jy kan. God droom groter as wat ek en jy kan. Belangrike datums 11-12 Maart -Debat AHS. 15 Maart -Cleopatra-aand. 18 Maart -Skool sluit (laaste kwartaaltoetse word geskryf). Program vir die week Maandag, 29 Februarie

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

NUUSBRIEF 2/2018 LAERSKOOL STULTING BEHEERLIGGAAMVERKIESING ( )

NUUSBRIEF 2/2018 LAERSKOOL STULTING BEHEERLIGGAAMVERKIESING ( ) NUUSBRIEF 2/2018 2018-02-22 LAERSKOOL STULTING BEHEERLIGGAAMVERKIESING (2018 2020) Die Laerskool Stulting Beheerliggaamverkiesing vind om 18:00 op 7 Maart 2018 in die skoolsaal plaas. Geskikte kandidate

Nadere informatie

TOKKIES HET 50 ATLETE IN DIE KRINGSPAN

TOKKIES HET 50 ATLETE IN DIE KRINGSPAN 1/ 14 TOKKIES HET 50 ATLETE IN DIE KRINGSPAN Baie geluk aan die Tokkies wat vir die Kringspan gekies is. Die atlete neem op Woensdag, 15 Februarie deel aan die Tlokwe-atletiekbyeenkoms by die Puk McArthur

Nadere informatie

20/2014 Schalk Reynders

20/2014 Schalk Reynders 20/2014 Liewe Ouers Na n besige twee weke voel dit asof ons nooit weg was met vakansie nie. Die Hoërskool Menlopark word geseën met goeie dinge wat aanhou gebeur in die klaskamers, op die sportveld en

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor

Uit die hoof se kantoor Nuusbrief 1 24 Januarie 2017 Uit die hoof se kantoor 'n Grit lewenswyse Ek wil elke Wonnie en hul ouers welkom heet by die 2017 skooljaar. Mag ons Hemelse Vader in alle opsigte die bron van krag en inspirasie

Nadere informatie

Baie sterkte aan die Botha familie met die verlies van Pa, skoonpa en oupa. Ons bid vir u dat God die verlange sal verlig.

Baie sterkte aan die Botha familie met die verlies van Pa, skoonpa en oupa. Ons bid vir u dat God die verlange sal verlig. Baie sterkte aan die Botha familie met die verlies van Pa, skoonpa en oupa. Ons bid vir u dat God die verlange sal verlig. Me. Annelie Lombard Ons is almal verskillend..of is ons? Wat sê die Bybel oor

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 7 28 September 2018

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 7 28 September 2018 Nuusbrief 7 28 September 2018 Uit die hoof se kantoor Ons vertrou dat ons matrikulante die rekordeksamen benut het om deeglik voor te berei vir die eindeksamen. Hoërskool Wonderboom sal vanaf 2019 'n nuwe

Nadere informatie

UITGAWE 10/ MAART 2018

UITGAWE 10/ MAART 2018 UITGAWE 10/2018 23 MAART 2018 1. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Geagte Ouers, Met die skrywe van die laaste omsendbrief van die eerste kwartaal besef n mens net weer hoe vinnig die tyd vlieg. Binnekort het ons

Nadere informatie

Nuusbrief 28 Vrydag, 25 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 28 Vrydag, 25 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 28 Vrydag, 25 Augustus 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste

Nadere informatie

Liewe Ouers Na n verdere twee weke in Menlopark word dit al hoe moeiliker om rustig te raak en nabetragting te hou oor wat ek ervaar.

Liewe Ouers Na n verdere twee weke in Menlopark word dit al hoe moeiliker om rustig te raak en nabetragting te hou oor wat ek ervaar. Liewe Ouers Na n verdere twee weke in Menlopark word dit al hoe moeiliker om rustig te raak en nabetragting te hou oor wat ek ervaar. Die probleem is dat dinge so intens en gereeld plaasvind dat daar nie

Nadere informatie

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017 Kleur jou lewe in! Geagte Ouers en Wonniepersoneel 2 Maart 2017 Baie dankie aan die Wonnie-ouers vir hul goeie gedrag tydens die rugbywedstryde teen Vastrap wat Dinsdag, 28 Februarie, plaasgevind het.

Nadere informatie

Die Hoërskool DF Malan

Die Hoërskool DF Malan Die Hoërskool DF Malan Frans Conradierylaan, Bellville 7530 Tel (021) 948 8781 Faks (021) 948 2996 E-pos : skoolhoof@dfmalan.com Webtuiste : http:// www.dfmalan.com Nuusbrief 4 18 Maart 2016 Beste DF-Ouers

Nadere informatie

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018)

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018) 01/01/2018 Maandag 02/01/2018 Dinsdag Verj: Me Kadys Roux 02/01/2018 Dinsdag Verj: Mnr Gawie Nieuwoudt 03/01/2018 Woensdag 04/01/2018 Donderdag 05/01/2018 Vrydag Verj: Mnr Handré Victor 06/01/2018 Saterdag

Nadere informatie

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E Toneel Redenaars Koor Kunswedstryde Revue Norie Skouspel Musiekblyspel en Interne Groepe Erepenning Erekleure ATKV top 10 finalis Spraakgilde forum

Nadere informatie

SPORTARTIKELS: Keenan Davidse SA Gholfspeler 10/11/2005. SA Junior Bergfiets Kampioen 4/10/2005

SPORTARTIKELS: Keenan Davidse SA Gholfspeler 10/11/2005. SA Junior Bergfiets Kampioen 4/10/2005 SPORTARTIKELS: 2005 Keenan Davidse SA Gholfspeler 10/11/2005 SA Junior Bergfiets Kampioen 4/10/2005 Lance Morris (SA Junior Kampioen) is onlangs ingesluit in die Suid Afrikaanse Junior Bergfietsspan wat

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Saalopening. 19 Junie 2017

Laerskool Voorpos. Saalopening. 19 Junie 2017 Laerskool Voorpos Saalopening 19 Junie 2017 Laerskool Voorpos Verantwoordelikheid Waardes is die boustene van karakter. HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS INTEGRITEIT LOJALITEIT Doen die regte ding, want dit

Nadere informatie

NUUSTAK 34/ OKTOBER Kwartaal vier is hier. Welkom aan die nuwe Kruinies. Ons glo julle sal spoedig tuis voel in die nuwe skool.

NUUSTAK 34/ OKTOBER Kwartaal vier is hier. Welkom aan die nuwe Kruinies. Ons glo julle sal spoedig tuis voel in die nuwe skool. Nuustak 2016 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 34/2016 13 OKTOBER 2016 Geagte Ouers, Kwartaal

Nadere informatie

WAPPORT UITGAWE 33 27Oktober 2017

WAPPORT UITGAWE 33 27Oktober 2017 WAPPORT UITGAWE 33 27Oktober 2017 Mnr Des word Sondag n hele 60 jaar oud! Daar is vandag groot makietie gehou by die Hoërskool! Baie geluk, mnr Des! Mag die Here jou seën met voorspoed, gesondheid en tonne

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB19/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 30 Mei 2016 OB19/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/18 5 Junie Christa van Zyl is met bevallingsverlof. Marilé Loubser neem haar klasse waar.

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/18 5 Junie Christa van Zyl is met bevallingsverlof. Marilé Loubser neem haar klasse waar. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/18 5 Junie 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Christa van Zyl is met bevallingsverlof. Marilé Loubser neem haar klasse waar. Estelle Naudé se seun,

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 17 Maart 2017 1. Dit is n groot lekkerte om met u te deel dat ons personeel

Nadere informatie

Nuusbrief 26 Vrydag, 11 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 26 Vrydag, 11 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 26 Vrydag, 11 Augustus 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste

Nadere informatie

30 November 2017 JANUARIE 2018

30 November 2017 JANUARIE 2018 JANUARIE 2018 1 Maandag Nuwejaarsdag 5 Vrydag Vrystelling van NSS-punte 2017 12:00 11 Donderdag NSS-toekennings 14 Sondag Finale Rolbalproewe Bolandspanne 15 Maandag Skool Begin Opvoeders Gr. 8-Oriëntering

Nadere informatie

Eendjienuus ORANJE PRIMÊR BELANGRIKE DATUMS: Uitgawe 5 13 Februarie 2015 UIT DIE KANTOOR : Kermis, Vrydag 20 Februarie

Eendjienuus ORANJE PRIMÊR BELANGRIKE DATUMS: Uitgawe 5 13 Februarie 2015 UIT DIE KANTOOR : Kermis, Vrydag 20 Februarie ORANJE PRIMÊR Eendjienuus Uitgawe 5 13 Februarie 2015 UIT DIE KANTOOR : Elke dogter het verlede week n boekmerkie ontvang met die waardes vir die jaar. Verantwoordelikheid, Respek, Omgee en Eerlikheid.

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 21/2014

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

VAKATURE VIR 2018: ANTON VAN WOUW PRE-PRIMêR NASKOOLPOSTE BESKIKBAAR VIR 2018

VAKATURE VIR 2018: ANTON VAN WOUW PRE-PRIMêR NASKOOLPOSTE BESKIKBAAR VIR 2018 Nuusbrief 32 Vrydag, 22 September 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 VAKATURE VIR 2018: ANTON VAN WOUW PRE-PRIMêR Anton van Wouw Pre-primêr het

Nadere informatie

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 EXTRA-MURAL PROGRAMME / BUI- TEMUURSE PROGRAM 1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 Buitemuurse program begin op Maandag, 23 Januarie met swem, mini-krieket en krieket. Buitemuurse program begin op Dinsdag, 24

Nadere informatie

Die Hoërskool DF Malan

Die Hoërskool DF Malan Die Hoërskool DF Malan Akademie is ons besigheid Spogbrief: Augustus 2017 Geagte DF-ouers Die derde kwartaal is beslis een van die besigste kwartale van die jaar. Om vir u n kykie te gee van wat alles

Nadere informatie

Menlo-Voetspore op die maan 4/2014

Menlo-Voetspore op die maan 4/2014 4/2014 Liewe Ouers Een van die mooiste aanhalings wat ek al ooit gelees het en waaroor ek só opgewonde raak as ek oor Menlo dink en gesels, is: If the sky s the limit, why are there footprints on the moon?

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / 2017 17 OKTOBER 2017 Geagte ouers en personeel, In 2 Samuel 23 lees ons Uriah was n soldaat in koning Dawid se weermag tydens n oorlog. Dawid se manskappe

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Handtekening: Ouer: OB26/2017 Laerskool Northmead Dissipline sonder vryheid is tirannie. Vryheid sonder dissipline is chaos -Cullen Hightower- Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort

Nadere informatie

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1 Januarie 2018 1 1 NUWE JAAR 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 2 3 14 15 Skole Open (O/w) 16 17 Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1 18 19 20 4 21 22 23 Atletiek: Kleurbyeenkoms @ AHS Inligtingsaand:

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

BROEDIE NUUS.  WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed VOLUME 17 UITGAWE 4 WOENSDAG, 28 Junie, KW.2 Leed Ons innige simpatie aan Annemarie en Bennie Burger en kinders met die afsterwe van Annemarie se pa. Ons bid hulle sterkte toe in die tyd wat voorlê. Lief

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening :

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening : ALGEMENE KENNIS Finale wenner 3de 2de 1ste Super 12 10 20 25 30 BYBELVASVRAE Finale wenner 3de 2de 1ste Super 12 10 20 25 30 DANS Slaag 50% Pass 60% Pass Plus 70% Comended / Merit B+ (75%) A (80%) Highly

Nadere informatie

Uit die Kantoor SKOOL SLUIT

Uit die Kantoor SKOOL SLUIT Uit die Kantoor SKOOL SLUIT Die skool sluit Vrydag, 31 Maart om 11:00. Rapporte sal uitgedeel word aan leerders gedurende voogperiode wat aan die einde van die dag is. Skool open Dinsdag, 18 April om 07:25

Nadere informatie

Naam Van Ges Oud Item Uitslag Plek ASA Rensche Janse van. D GS Rensburg Rensche Janse van

Naam Van Ges Oud Item Uitslag Plek ASA Rensche Janse van. D GS Rensburg Rensche Janse van Spanverslag Noord Kaap (NK) Rensche Janse van D 18 135 - GS 7.17 8 677 Rensburg Rensche Janse van D 18 216 - SG 18.81 5 345 Rensburg Marthie Maree D 18 51-400m 1:12.57 2 561 Marthie Maree D 18 270-200m

Nadere informatie

Maxi-Nuus #0022 Kan nie die nuusbrief mooi sien nie? Klik hier.

Maxi-Nuus #0022 Kan nie die nuusbrief mooi sien nie? Klik hier. Maxi-Nuus #0022 Kan nie die nuusbrief mooi sien nie? Klik hier. 20 Augustus - Kunsuitstalling (Biblioteek), Kwartaaltoets 21 Augustus - Hokkie-afsluiting 23 Augustus - Kwartaaltoets 24 Augustus - Sagtebal

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 29 September 2017 1. Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was

Nadere informatie

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 1 SKOOL UNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 2. Swart skoolskoene met kort wit sokkies. Kouse

Nadere informatie

NUUSBRIEF 7 VAN 2012

NUUSBRIEF 7 VAN 2012 LAERSKOOL LOCHNERHOF Sarel Cilliersstraat, Strand / Posbus 124, Strand Tel: 021-854 7316 / Faks: 021-853 4711 E-pos: admin@lochnerhof.co.za Webtuiste: www.lochnerhof.co.za SMS: LH (gevolg deur boodskap)

Nadere informatie

1. ALGEMENE INLIGTING

1. ALGEMENE INLIGTING / Rekenaarfaks 086 695 0656 GPS 27 38 30 S 27 14 08 E Geagte Ouers OMSENDBRIEF 27 21 Augustus 2014 Die weeklikse toetse vir leerders van graad 4-7 van Donderdag 4 September verskuif na Dinsdag 2 September

Nadere informatie