Landbou Inligtingstuk. Almal weet hoe belangrik suurstof in die grond is.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Landbou Inligtingstuk. Almal weet hoe belangrik suurstof in die grond is."

Transcriptie

1 Landbou Inligtingstuk Almal weet hoe belangrik suurstof in die grond is. Enige gewas groei baie beter met reënwater as met besproeiingswater. Hierdie waarneming dui dus op ʼn duidelike verskil tussen reënwater en ander besproeiingswater soos rivier-, dam- en boorgatwater. Die verskil lê in die suurstofsamestelling van die water, maar meer spesifiek die teenwoordigheid van verskillende vorms van geaktiveerde suurstof (O3, O4, O5,. OX) wat opgelos is in reënwater. Hoe onstaan die suurstof verskil? Die lug wat in ons atmosfeer is, bevat 20.8% suurstof (O2). Daar is verskillende frekwensies van UV-strale wat vanaf die son skyn en elk verrig sy eie funksie. Soos die spesifieke frekwensie deur die atmosfeer skyn, verander dit suurstof (O2) na geaktiveerde suurstof (O5, O7, O11,. OX). Gedurende die reënvormingsproses word die geaktiveerde suurstof deel van die reëndruppels, waarna hierdie suurstofryke water in die grond beland. Baie boere is van mening dat verbeterde plantegroei veroorsaak word deur die teenwoordigheid van stikstof in reënwater. Stikstofbinding in die atmosfeer gebeur egter slegs tydens weerligaksie en gewone reënwater (sonder donderweer) bevat relatief min gefikseerde stikstof. Verbeterde plantegroei is die direkte gevolg van suurstofryke reënwater wat die grond infiltreer en ʼn aërobiese grondklimaat skep. 1

2 Wat is Osoon? Osoon is n verbinding wat natuurlik voorkom in die atmosfeer. suurstofmolekule bestaan uit drie suurstofatome wat aanmekaar verbind is. Hierdie geaktiveerde 3 O2 + (bestraling) 2 O3 Drie suurstofmolekules word benodig om twee osoonmolekules te vorm. 2

3 Osoon (O3) is baie onstabiel en poog dus om so spoedig moontlik terug te keer na sy natuurlike vorm (O2). Gevolglik reageer die ekstra suurstofatoom met enigiets wat in die water is om ʼn verbinding te vorm (oksidasie). Oksidasie kan met metale, organiese materiaal tot lewende weefsel plaasvind. Osoon is ʼn baie sterk oksideermiddel en die natuur se manier om van giftige gasse in die atmosfeer ontslae te raak. Die Puricare Landbou Eenheid Die eenheid word gebruik om die natuur na te boots en gewone besproeiingswater te omskep in water wat net so doeltreffend soos reënwater is. Hoe werk die Puricare Landbou Eenheid? Osoon (O3) en geaktiveerde suurstof (O5, O7, O11,. OX) word op ʼn natuurlike manier vervaardig deurdat ʼn spesifieke volume lug, met ʼn spesifieke vloeisnelheid, verby ʼn UV lig beweeg wat teen ʼn spesifieke frekwensie brand. Die suurstof in die lug word bestraal om Osoon (O3) en geaktiveerde suurstof (O5, O7, O11,. OX) te vorm waarna dit met ʼn kombinasie van drukpompe, sputniks en venturis in die besproeiingswater opgelos word. Weens die hoë druk waaronder die osoon en dan ook suurstof verkeer tydens die inpomp in die stelsel, is die gasse in die water opgelos. Daarna word peroksied by die osoonverrykte water gedoseer. Die Puricare Landbou Eenheid laat n gevorderde oksidasie proses (GOP of peroxone) in die besproeiingswater plaasvind waar waterstofperoksied (H2O2) die reaksie aktiveer (kataliseer) en versnel. Hoe lyk die Puricare Landbou Eenheid? Die eenheid bestaan uit 3 hoofkomponente, nl. UV lig(te), ʼn geaktiveerde suurstof doseringsmeganisme en ʼn waterstofperoksied doseringspomp. Die Puricare Landbou Eenheid kan op enige besproeiingstelsel (vloed-, sprinkel-, spilpunt-, mikro-, drup-, hidroponiese besproeiingstelsels, ens.) geïnstalleer word en behandel alle soorte besproeiingswater. 3

4 ʼn Tipiese installasie waar liter per uur behandel word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid water wat behandel kan word nie. Die Puricare Landbou Eenheid kan nie n besproeiingstelstel laat roes nie Wanneer geaktiveerde suurstof in besproeiingswater opgelos word, vind gevorderde oksidasie prosesse plaas met swaar metale, minerale, bakterieë en virusse wat in die water opgelos is. Die toegediende dosis is so laag dat daar geen vry osoon/geaktiveerde suurstof oor is om met die besproeiingstelsel (pype, gegalvaniseerde passtukke, rubbers, ens.) te reageer nie en die behandelde water treë dus nie korrosief op nie. Daar is nie meer geaktiveerde suurstof in die water oor teen die tyd dat dit by die druppers uitkom nie, slegs suurstofryke water. Ons eenhede vorm ook nie nitrisoksiedes wat korrosief in besproeiingstelsels reageer nie. 4

5 Besproeiingstelsels wat roes is hoofsaaklik vanweë die hoë elektrolitiese inhoud van die water, bv. water uit die Vaalrivier het n hoër elektrolitiese inhoud wat meer geneig is om besproeiingstelsels te laat roes as besproeiingswater uit die Oranjerivier. Deur die Puricare Landbou Eenheid se gevorderde oksidasie prosesse word die elektrolitiese effek van die water in balans gebring en geen korrosie vind plaas nie. Primêre voordele vir Landbou Die deurlopende skoonmaak van besproeiingsisteme Die oksidasieproses van aanpaksels in die besproeiingspype begin onmiddellik en neem enigiets van drie weke tot ses maande, afhangende van hoe vuil die stelsel is en hoe gereeld besproei word. Verdere voordele: - Minder / geen verstopte druppers lei tot ʼn besparing in arbeid en hoër effektiwiteit van die besproeiingstelsel. - Die skoner besproeiingstelsel lei tot ʼn laer werksdruk by die pomp en gevolglike elektrisiteitsbesparing. - Korter tye van besproeiingsiklusse spaar elektrisiteit - Filters bly langer skoon - Die lewensduur van die besproeiingstelsels word verleng en instandhoudingskoste verminder. Onbehandel & Behandel 5

6 Die Puricare Landbou Eenheid stel lae konsentrasies van osoon vry wat veroorsaak dat alle aanpaksel vanaf die middel van die pype na die wande toe geoksideer word oor ʼn tydperk. Hierdie osoonkonsentrasies is te laag om die verbinding tussen die aanpaksel en die besproeiingspyp te breek kan dus nie lei tot groot stukke aanpaksel en verstopte besproeiingspype nie. Verbeterde waterkwaliteit Die geaktiveerde suurstof waarmee besproeiingspype skoongemaak word, los ook in die besproeiingswater op en verbeter die waterkwaliteit. - Die ph van die water verbeter a.g.v. die oksidasie van minerale en soute. - Die suurstofryke water infiltreer en penetreer die grond vinniger a.g.v. ʼn verbeterde kristalstruktuur. - Minder afloop en verdamping van toegediende water vind plaas. - Waterverbruiksdoeltreffendheid neem toe. - ʼn Vermindering in watertoedienings is ʼn duidelike gevolg hiervan. - Die geaktiveerde suurstof in die water oksideer skadelike minerale en maak die water sodoende meer opneembaar vir plante. - Bakterieë, virusse en ander skadelike organismes in die water kan geoksideer word en infeksies kan afneem. Verbeterde grondkwaliteit Die Puricare Landbou Eenheid streef daarna om die natuurlike balans in grond terug te bring. Die toediening van suurstofryke besproeiingswater verhoog die suurstofvlakke van die grond, vergroot die porieruimtes tussen die gronddeeltjies, lei tot beter deurlugting van die grond, verbeter die grond ph en grondstruktuur, minder verdigting kom voor en beter wateropname vind plaas. 6

7 Onbehandel & Behandel Sekondêre voordele van verbeterde grondkwaliteit: - Die grond se weerstand teen wortelgroei neem af en beter wortelontwikkeling vind plaas wat lei tot beter water- en voedingstofopname. - Grondorganismes en mikrolewe in die grond word gestimuleer. In grond waar stremmingstoestande heers (bv. verdigting, element-toksisiteit, ens.) kom hoër konsentrasies van patogeniese of siekte-veroorsakende organismes voor. Wanneer die grondkwaliteit herstel word, vermeerder die konsentrasie positiewe mikrobes in die grond en ʼn balans word verkry tussen die voordelige en nadelige grondorganismes. - Danksy die verbeterde grondstruktuur word beter wateropname bewerkstellig en afloop word beperk. - Kunsmis word doeltreffender verbruik, want deur oksidasie en verhoogde organismeaktiwiteit word dit meer toeganklik vir opname deur plantwortels. Geakkumuleerde 7

8 ontoeganklike kunsmis en ander voedingstowwe wat in die grond is, word ook geoksideer na n biologies afbreekbare vorm wat dan toeganklik is vir die plant. - Waar plantmateriaal as deklae op die grond gestrooi word, word n toename in die organiese materiaalinhoud van die grond verkry. Geaktiveerde suurstof kan organiese materiaal maklik afbreek tot op koolstofvlak, maar omdat daar nie meer geaktiveerde suurstof in die water oor is teen die tyd dat dit by die druppers uitkom nie, kan die suurstofryke water die mikrobe lewe stimuleer om die deklae af te breek tot organiese koolstof. Strooi deklae onder perskebome Verbeterde grondkwaliteit Verbeterde wortelgroei ʼn Goed ontwikkelde wortelstelsel is onontbeerlik vir gewasproduksie aangesien die plant meeste van sy voedingstowwe en water deur die wortels opneem. Die hoër suurstofinhoud in die wortelsone, die laer weerstand van die grond teen wortelgroei en beter toeganklikheid van voedingstowwe is faktore wat bydra tot n verbeterde wortelstelsel. Die plant se wortelgesondheid verbeter, haarwortelgroei word gestimuleer en die worteloppervlak vergroot deur die gebruik van die Puricare Landbou Eenheid. 8

9 n Gunstige omgewing word geskep vir die simbiotiese groei van Mikorrisa wat die opname van water en voedingstowwe grootliks (tot 100 keer) bevorder. Mikorrisa bevorder ook plante se weerstand teen patogene, droogte en sekere toksiese toestande in grond. Gesonder, sterker plante ʼn Beter wortelstelsel neem meer plantvoedingstowwe op, dikker en sterker stamme word gevorm wat die voedingstowwe beter vervoer en versprei na die blare, blomme en vrugte. Onbehandelde (swak) & Behandelde (gesonde) vaatweefsel (Piesangbome) 9

10 Sterker stamme kan ook meer/groter blare en vrugte dra. - Die bogrondse plantdele (stamme, blare en vrugte) vertoon groter en gesonder en lewer ʼn hoër oesopbrengs. - Gewasse wat met behulp van die Puricare Landbou Eenheid verbou word, vertoon mooier, gesonder, meer eenvormig en is meer in aanvraag. - Die rakleeftyd van groente en vrugte neem toe. Onbehandel & Behandel Behandel & Onbehandel - Vrugte spog met n beter suiker- en kleurgehalte - hoër Brix (BX) toetsings. By Aartappels word hoër SG-waardes verkry. - Gesonder plante kan stremmingstoestande beter die hoof bied. - Die plante toon verhoogde weerstand teen patogeeninfeksies (swamme, bakterieë, virusse en nematodes). 10

11 ʼn Digter blaredak en gevolglik meer skaduwee help om onkruidgroei te beperk en lei tot koeler grond. Waarnemings is gemaak dat rankende, bedekkende onkruide (algemeen op verdigte grond) minder voorkom en die groei van grasse en natuurlike onkruide toeneem. Hoe baat die boer by die Puricare Landbou Eenheid? Baie boere vra vir wetenskaplike bewyse om verhoogde oesopbrengs, verbeterde plantegroei of verminderde siektevoorkoms te verklaar. Hierdie resultate word egter deur so baie aspekte en reaksies beïnvloed, dat dit nie altyd moontlik is om elke resultaat wetenskaplik te verklaar nie. Elke plaas se grondtekstuur, grondgeskiedenis, gewasverbouing, boerderypraktyke en siekte/plaagvoorkoms verskil, maar tog toon gebruik van die Puricare Landbou Eenheid telkemale op verbeterde omstandighede. Ons kan met trots sê dat meeste boere positiewe terugvoer gee en getuig van verminderde uitgawes - deur verminderde waterverbruik, laer elektrisiteitsverbruik, minder instandhouding van besproeiingstelsels, ens. Puricare se resultate spreek vanself... Terugvoer vanaf tevrede Puricare kliente By vrugtebome vertoon die bome meer eenvormig, ʼn digter blaredak word gevorm, meer vrugte word geproduseer sonder dat takke breek en groter vrugte van verbeterde kwaliteit word geoes. 11

12 Onbehandelde & Behandelde piesangbome Behandelde lemoenbome Behandelde Piesangboom Onbehandelde & Behandelde Perskebome 12

13 Behandelde wingerd By tamaties is vele positiewe reaksies waargeneem wat wissel van beter stam- en vrugvorming tot verlengde rakleeftyd. Onbehandel & Behandel Meer eenvormige, digte groei kan waargeneem word by die behandelde plante. 13

14 Onbehandel & Behandel Bogenoemde foto s is op dieselfde dag geneem. Behandelde tamaties se oestydperk het met 4 6 weke verleng en ʼn duidelike opbrengsverhoging was die gevolg. Let ook op die groei van rankende onkruide op die onbehandelde, verdigte grond. Die groeivorm van kool toon duidelike verbetering: minder blare lê op die grond en koolkoppe vorm vinniger. Onbehandel & Behandel 14

15 By aartappels is opbrengs met 10% verhoog. Onbehandel (links) & Behandel (regs) Nog waargenome resultate: Behandelde patats (links) lewer groter knolle met soeter smaak Onbehandelde & Behandelde mielies 15

16 Onbehandelde & Behandelde mielies Lusern as voergewas groei vinniger nadat dit gesny is. Verbeterde kwaliteit (verhoogde proteïeninhoud) lusern word gelewer. 16

17 ʼn Tipiese installasie waar tot by liter per uur behandel word. Gevolgtrekking Bogenoemde resultate vorm reeds die afgelope paar jare deel van die Puricare Landbou Eenheid se suksesverhaal. Ons waarborg verhoogde suurstofvlakke in die water, grond en wortelsone. Die Eenheid kan nie grondorganismes of plantegroei nadelig beïnvloed nie en is waardevol om die natuur se balans te herstel. Saamgestel deur: 17

Click to edit Master subtitle style

Click to edit Master subtitle style Click to edit Master subtitle style Landbou Tegnologie Water Lugbehandeling Unieke Landbou Tegnologie Puricare Internationaal se unieke geaktiveerde suurstof en ultraviolet tegnologie bied voordele vir

Nadere informatie

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

- Die belangrikheid van n effekiewe wortelstelsel en wortelonwikkeling.

- Die belangrikheid van n effekiewe wortelstelsel en wortelonwikkeling. - Die belangrikheid van n effekiewe wortelstelsel en wortelonwikkeling. Die fokus is op boom-bemesting, min aandag egter word geskenk aan die plant se vermoë om voedingstowwe uit die grond op te neem en

Nadere informatie

Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011

Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011 Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011 Saamgestel deur: Willem Otto, NWK Bpk. Lichtenburg, willem@nwk.co.za Bepaling van die effek van verrykte besproeiingswater

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die

Nadere informatie

VERSURING VAN 9 VERSURING VAN DIE GROND. Die direkte invloed van die konsentrasie suur

VERSURING VAN 9 VERSURING VAN DIE GROND. Die direkte invloed van die konsentrasie suur 9 DIE GROND Versuring van die grond word hoofsaaklik deur die oksidasie van ammoniumstikstof veroorsaak. Ander faktore soos die bufferkapasiteit van die grond, die kwaliteit van die besproeiingswater en

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

BEVOLKINGS GEOGRAFIE BEVOLKINGS GEOGRAFIE Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkingsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in 'n gebied is. Ons skryf gewoonlik digtheidsmeting as mense per vierkante. Ons bereken hierdie

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314

SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314 SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314 Elektromagnetiese Spektrum Energie oordrag van een liggaam na n ander in die vorm van elektromagnetiese golwe n Fundamentele eienskap van straling

Nadere informatie

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan.

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan. Drie tipes selle word in die chloor-alkali-industrie gebruik: Membraansel Diafragmasel Kwiksel In al drie hierdie selle: oreenkomste Elektrolise van - produkte: NaH(aq), en Verskil Manier hoe vermenging

Nadere informatie

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

CLOSTRIDIUM BOTULINUM CLOSTRIDIUM BOTULINUM Annelien Pienaar Ek het onlangs n praatjie op Pretoria Fm gedoen oor Bottellering en gehoor van n mamma wat ver swanger was en die baba verloor het omdat sy gebottelde aartappelslaai

Nadere informatie

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Die effektiwiteit van Ecosoil Kompostee op groei en produksie van appelbome.

Die effektiwiteit van Ecosoil Kompostee op groei en produksie van appelbome. Die effektiwiteit van Ecosoil op groei en produksie van appelbome. Jako Pieterse en Lorenzo Giovanelli Ecosoil, Posbus 460, Grabouw, 7160 Uittreksel: Ecosoil bevat `n groot verskeidenheid gunstige mikro-organismes

Nadere informatie

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE 20 Natuurlike grondvormingsprosesse, bewerking en bemesting is onder andere die oorsaak dat die ph van langbougrond nie altyd aan die vereistes van gewasse voldoen nie. konsentrasie van die OH - vanaf

Nadere informatie

10 Die bou van n plant

10 Die bou van n plant 10 Die bou van n plant Groepaktiwiteit: blaarvorms Bring blare skool toe. Groepeer die blare volgens die blaarvorms waarvan ons geleer het, en pars dit. n Mens kan dit ook tussen twee lae koerantpapier

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. 2 LANDBOUWETENSKAPPE V2

Nadere informatie

Elektriese Stroombane

Elektriese Stroombane Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand

Nadere informatie

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets Handleiding 9 Riglyne vir plakkate en pamflette [Type text] Page 1 9.1.1 INLEIDING Die doel van ʼn plakkaat is om ʼn boodskap vinnig en maklik te versprei. Dit is ʼn effektiewe manier om groot getalle mense

Nadere informatie

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

Vog in die Atmosfeer en Neerslae Geografie Vraestel 10 Graad 10 Tyd: 2 Ure Totaal: 125 Vog in die Atmosfeer en Neerslae Vraag 1: Terme Voltooi die volgende blokkiesraaisel deur die terme in die korrekte spasies in te vul: 1 Dwars: 1 Die

Nadere informatie

n Multi Purpose Cleaner wat werklik ALLE huishoudelike skoonmaakmiddels vervang.

n Multi Purpose Cleaner wat werklik ALLE huishoudelike skoonmaakmiddels vervang. MULTI PURPOSE Multi Purpose reinig en ontreuk vloere, mure, chroom, vlekvryestaal, opwasbakke, teëls, toonbanke, glas, spieëls, motors, bote, rioolstelsels and enige ander oppervlak wat nie deur water

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

Agrilibrium - Mikro Katione April 15

Agrilibrium - Mikro Katione April 15 Mikro-elemente Agrilibrium Mikro Katione Hantie Gunter Inleiding Daar is 17 elemente wat essensieël is vir plante: Makro elemente Mikro elemente S, P, Mg, Ca, K, Fe, Mn, Cu, Zn, N, O, C en H Ni, Mo, B

Nadere informatie

AFDELING A: KEUSEVRAE

AFDELING A: KEUSEVRAE SKOOL Nat & Tegn - Gr 7 - Eksamen 2 Desember 2010 Tyd: 120 min NAAM: Totaal: 100 Instruksies: 1. Vul EERSTENS jou naam en van in. 2. Lees elke vraag noukeurig voordat jy antwoord en antwoord volledig.

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. CAPS Persoonlike- en Sosiale Welstand Vraestel 7 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. Kolom A 1.1 Oordraagbare siektes A 1.2 Voorkoming B Kolom B Stowwe wat

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. 2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding

Nadere informatie

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is Stowwe wat vir mengsel gebruik is Fasetoestand van stowwe wat vir mengsel gebruik is 2. Koeldrankstroop en water Waarnemings: Beskryf die mengsel ten opsigte van a) voorkoms; b) kleur; en c) helderheid.

Nadere informatie

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel aan die leerders duidelik te maak. Leerders moet

Nadere informatie

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon. Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon. 1. Huurtermyn is 5 (vyf) jaar 2. Huurder mag met maksimum van 3000 kve boer volgens tabelle (voorskrifte) van Dept Landbou. Dit sluit die gebruik van landerye

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum EKURHULENI NOORD DISTRIk 14 NOVEMBER 2017 Graad 8 Memorandum Vak : Sosiale Studies Leerdissipline : Geografie Datum : 14 November 2017 Doel : Toets kennis en interpretasie vermoë Vaardighede : Om die informasie

Nadere informatie

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en

Nadere informatie

Aktiwiteit 2. onontbeerlik byvoorbeeld vir hospitale, aanlegte soos kragstasies, fabrieke en ondernemings en om die verkeer te reël.

Aktiwiteit 2. onontbeerlik byvoorbeeld vir hospitale, aanlegte soos kragstasies, fabrieke en ondernemings en om die verkeer te reël. - onontbeerlik byvoorbeeld vir hospitale, aanlegte soos kragstasies, fabrieke en ondernemings en om die verkeer te reël. - 3. Magnetiese energie 4. Klank-energie - 5. Hitte-energie Aktiwiteit 2 (Jy het

Nadere informatie

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE 11

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE 11 NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE 11 LANDBOUWETENSKAPPE V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsy. NAME.. SECTION A / AFDELING A QUESTION 1.1 / VRAAG 1.1 QUESTION 1.2 / VRAAG 1.2 QUESTION

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar Onderwerp 6: Metale en nie-metale Ons gebruik grondstowwe om: produkte te vervaardig ander bruikbare materiale mee te maak Metale = grondstowwe in rotse wat ons uit die aarde myn Rotse wat metale bevat

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Hier is meer by https://ignitioncoin.org - die Ignition Coin Projek :: Inleiding :: Die Ignition Netwerk en sy netwerk

Nadere informatie

Kuilvoer foelie Produk inligting

Kuilvoer foelie Produk inligting Kuilvoer foelie Produk inligting D EN AF www.krone.de Kuilvoer foelie Produk inligting Aanbeveel vir KRONE Pers-verpakking kombinasies KRONE excellent Slide high-end kuilvoer foelies Die KRONE excellent

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

Planeet Aarde en daarbuite 1

Planeet Aarde en daarbuite 1 Hoofstuk 1 Planeet Aarde en daarbuite 1 Die atmosfeer en die weer 1. Inleiding Die afgelope jare is daar baie uiterstes in die weer. In baie dele van die wêreld hoor ons van vloede of abnormale hitte en

Nadere informatie

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem. VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou

Nadere informatie

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek: ir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek: Δϕ Δϕ Let op dat Ɛ Δt sodat as ϕ n maksimum is, is Δt n minimum. magnetise vloed (Wb) 4 2 3 4 rotasie Die potensiaalverskil

Nadere informatie

Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5

Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5 Fisiese Wetenskappe Vraestel 2 Memorandum Vraag 1 1.1 Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5 Vraag 2 2.1 D Algemene formule vir alkane is C n H 2n+2..

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

SO 2 in wine Back to basics

SO 2 in wine Back to basics SO 2 in wine Back to basics Carien Coetzee 21 September 2017 Function of SO 2 in wine Antiseptic Antioxdant Binding of carbonyl compounds Extraction of phenolic compounds FREE SO 2 molecular bisulfite

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 JUNIE EKSAMEN 2015 PUNTE : 70 TYDSDUUR: 2 UUR INSTRUKSIES 1. Die vraestel beslaan 11 bladsye insluitend die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae.

Nadere informatie

2. Die skepping van die mens

2. Die skepping van die mens 2. Die skepping van die mens Génesis 1: 26 en 2: 7-25 Die mens as beelddraer van God Die bestaan en doel van die mens rus in God se skepping. Alleen omdat die mens skepsel van God is, is hy ook beelddraer

Nadere informatie

Die planeet aarde beweeg

Die planeet aarde beweeg Kwartaal 4: Planeet aarde en die ruimte Planeet aarde en die ruimte Die planeet aarde beweeg Fossiele Oppervlakte van die aarde Sedimentêre gesteentes Eenheid 1 Die planeet aarde beweeg Wentel om die son

Nadere informatie

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Kobus Kok ʼn Leser vra: Wat is die rol van God die Vader in die gelowige se lewe vandag? Wat is die rol van God

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Fotosintese en Respirasie

Fotosintese en Respirasie Natuurwetenskappe Graad 8 Afdeling 1 Fotosintese en Respirasie Fotosintese en respirasie kan as teenoorgestelde prosesse onderskei word. Een proses se produkte vorm die reaktante van die teenoorgestelde

Nadere informatie

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10 HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 G-Voucher - Tuinprojek Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 Agtergrond Idee voorgelê by G-Voucher in Nov 2013 Aanvanklike doelwitte Werkverskaffing vir die haweloses Hou hulle besig vir n tyd van die dag Rehabilitasie

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

Ploeg jy jou rande in die grond in?

Ploeg jy jou rande in die grond in? Ploeg jy jou rande in die grond in? Eric Louw, NWK Landboubestuursdienste Voordat op n geskikte bewerkingstelsel besluit word, is dit uiters noodsaaklik om kennis te neem van die grondtipe en ander faktore

Nadere informatie

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan... INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 7 1. Doen God al die skuifwerk hier op aarde?... 9 2. God se genade bepaal sy planne... 12 3. God se meesterplan... 15 4. Die Bybel: God se kompas... 18 5. Doen God se wil...

Nadere informatie

Energie en verandering

Energie en verandering Hoofstuk 5 Energie en verandering Soorte energie Ons het reeds in Gr 4 geleer van verskillende vorms of soorte energie. Chemiese energie Bewegingsenergie ( n ander naam daarvoor is kinetiese energie) Elektrisiese

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen TYD = 1½ UUR TOTAAL = AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag

Nadere informatie

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2 MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD 2006 Lewenswetenskappe - V 2 2 AFDELING A 1.1 1.1.1 A 1.1.2 B 1.1.3 D 1.1.4 C 1.1.5 B 1.1.6 D 1.2 1.2.1 Kompetitsie 1.2.2 Habitat 1.2.3 Fungi/bakterieë 1.2.4 Indringer/Eksoties

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Natuurwetenskappe Vraestel 3 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 60 Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Vraag

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die

Nadere informatie

Vaslegging van P. Mineralisasie van P

Vaslegging van P. Mineralisasie van P 3 3.1 Rol in sitrusproduksie Die reaksie van boomgewasse op P- toedienings is nie so skouspelagtig soos op eenjarige gewasse nie. Boomgewasse het die vermoë om P op te neem en tydens tye van lae aanvraag

Nadere informatie

Wat is verwoestyning?

Wat is verwoestyning? Verwoestyning Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. Die proses word verwoestyning genoem. Dit behels die verandering van produktiewe grond in woestyn en kom veral voor in semi-droë gebiede,

Nadere informatie

Hoofstuk 7 Wisselstroom

Hoofstuk 7 Wisselstroom Hoofstuk 7 Wisselstroom Inleiding In gelykstroom- (G.S.) kringe, vloei die stroom altyd in een rigting. Die rede hiervoor is omdat die spanningsbron wat gebruik word om die kring te aktiveer altyd dieselfde

Nadere informatie

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW) 9 Lewensprosesse en gesondheid (NW) Die wonder van die menslike liggaam Ons menslike liggaam is niks minder nie as n wonder van God. Ons menslike verstand kry dit nie reg om alles te verstaan oor die liggaam

Nadere informatie

D E P A R T M E N T of AGRIC ULTURE Provincial Government of the Western Cape

D E P A R T M E N T of AGRIC ULTURE Provincial Government of the Western Cape D E P A R T M E N T of AGRIC ULTURE Provincial Government of the Western Cape Hulpbronbenutting Corvdw@elsenburg.com Privaatsak X1, Elsenburg, 7607 Tel: (021) 808 5086 Verwysing: Witelsrivier, Rawsonville

Nadere informatie

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Junie 2018 No. 85 VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Vals draadwurmlarwes het vanjaar onverwags kop uitgesteek in beide die Swartland en Suid-Kaap. Die graad van skade wat aangerig is deur

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

Lewenswetenskappe Maart 2009 Graad 11 Tyd: 2 uur Totaal: 150

Lewenswetenskappe Maart 2009 Graad 11 Tyd: 2 uur Totaal: 150 Lewenswetenskappe Maart 2009 Graad 11 Tyd: 2 uur Totaal: 150 AFDELING A: Vraag 1A: Verskeie moontlike antwoorde word vir elke vraag verskaf. Dui die korrekte antwoord aan deur die korrekte letter langs

Nadere informatie

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so

Nadere informatie

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

Inhoud van Module 7. Inleiding tot Besproeiing en Watergehalte 5. Besproeiing 5 Watergehalte 5 Kwekery Watervoorsiening 6. Watergehaltefaktore 8

Inhoud van Module 7. Inleiding tot Besproeiing en Watergehalte 5. Besproeiing 5 Watergehalte 5 Kwekery Watervoorsiening 6. Watergehaltefaktore 8 Inhoud van Module 7 Inleiding tot Besproeiing en Watergehalte 5 Besproeiing 5 Watergehalte 5 Kwekery Watervoorsiening 6 Watergehaltefaktore 8 Fisiese Watergehaltefaktore 8 Chemiese Watergehaltefaktore

Nadere informatie