Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is"

Transcriptie

1 Stowwe wat vir mengsel gebruik is Fasetoestand van stowwe wat vir mengsel gebruik is 2. Koeldrankstroop en water Waarnemings: Beskryf die mengsel ten opsigte van a) voorkoms; b) kleur; en c) helderheid. Mengsels kan op verskillende maniere geskei word. 2.2 Metodes van skeiding Deeltjies van die verskillende stowwe in die mengsels het nie dieselfde eienskappe nie. Daarom kan dit geskei word. Die metode wat gebruik word, hang van die eienskappe van die verskillende stowwe in die mengsel af. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. 54 Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6

2 Ons gaan na n paar metodes kyk: Handsortering Skeiding van mengsels Verdamping Sifting Magnetisme Afsakking en oorgieting Filtrering Skeitregter Ek ly aan skeidingsangs. Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6 55

3 Ekstra groot Handsortering Handsortering word gebruik waar die verskillende stowwe uit groter deeltjies bestaan en maklik met die hand of n haartangetjie (tweezer) gesorteer kan word. Die deeltjies word een vir een opgetel en van mekaar geskei. Diamante word van ander klippies geskei. Eiers word volgens grootte gesorteer. Op vrugteplase word verskillende soorte vrugte soos appels en druiwe met die hand gesorteer volgens die gehalte daarvan. Groot Sifting Hierdie metode kan gebruik word wanneer een stof baie groter deeltjies as die ander stof het. Siwwe het verskillende grootte gaatjies. Die mengsel word in die sif gegooi en geskud of vibreer sodat die deeltjies wat klein genoeg is, deurval. Voorbeelde: Sif om klippies en sand te skei. Kleingeld kan deur n sif met verskillende grootte gate gesorteer word. Vrugte kan in groottes met n sif geskei word. Wwwhhheeeeeeeeeeee!!! 56 Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6

4 2.2.3 Afsakking en oorgieting Mengsels wat bestaan uit n vloeistof en vastestofdeeljies wat nie oplosbaar is nie, kan gelaat word om af te sak. Die vloeistof word versigtig afgegiet. So word dit dan geskei. Wat is oorgieting? Wanneer n vloeistof en n onoplosbare vastestof geskei word deurdat die vloeistof afgegooi word nadat die vastestof afgesak het. Die vastestof bly agter Skeitregter Sekere vloeistowwe meng nie met mekaar nie. Voorbeelde hiervan is melk en room of olie en water. Voorbeelde waar afsakking gebruik word is: kalkwater waar die kalk afsak nadat dit n tyd gestaan het; modderwater word helder nadat die modder afgesak het. Wanneer vloeistowwe nie meng nie, kan hierdie metode gebruik word. Nadat die vloeistowwe n tyd gestaan het, dryf die een vloeistof op die ander een. Die vloeistof met die laer digtheid dryf bo-op die vloeistof met die hoër digtheid. Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6 57

5 Waarom dryf die een vloeistof op die ander? Die ruimtes tussen die deeltjies en die massas van die deeltjies verskil. Hoe groter die ruimtes tussen die vloeistof se deeltjies is en hoe laer die massa van die deeltjies, hoe minder dig is dit. Dit sal dan op n vloeistof dryf wat kleiner ruimtes en swaarder deeltjies het. Die onderste vloeistof kan versigtig uitgetap word. mengsel van twee onmengbare vloeistowwe met verskillende digthede (water + olyfolie) mengsel word in n tregter met n kraan gegooi (skeitregter). die vloeistof met die hoër digtheid versamel aan die onderkant die kraan word oopgemaak om die vloeistof met die hoë digtheid uit te laat die kraan word toegemaak sodra die vloeistof met die lae digtheid uit die tuit bereik Filtrering Dit word gebruik waar een van die stowwe n vloeistof is en die ander een n onoplosbare vastestof is. Die vloeibare mengsel word in die filter gegooi sodat die vloeistof deurvloei en die vastestof in die filter agterbly. Moerkoffie kan in koffie en koffiemoer geskei word met filtrering. Uuuuurrrrrmm... Ekskuus tog... Voorbeelde: Tee wat met teeblare gemaak word en deur n siffie gegooi word. n Swembadfilter skei blare van water. Sand en water kan so geskei word. Kerriepoeier en water kan met hierdie metode geskei word. 58 Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6

6 mengsel van water en sand filtreerpapier oorskot filtreertregter filtraat Magnetisme Hierdie skeidingsmetode kan gebruik word as een van die stowwe in die mengsel deur n magneet aangetrek kan word. Die ander stof in die mengsel moet nie magneties wees nie. Ek wou se iets proe vreemd... ^ Magneties beteken dat die stof deur n magneet aangetrek kan word. Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6 59

7 Magnetiese stowwe is yster, kobalt en nikkel. Ons gaan in die volgende jare meer daaroor leer. Die volgende sketse wys hoe n magneet gebruik kan word om skuifspelde uit sand te verwyder. mengsel van sand en skuifspelde laat hang n magneet bo die oppervlakte van die mengsel die magneet trek die skuifspelde aan, die sand bly in die trog agter Voorbeelde: Ystervysels kan van ander stowwe verwyder word. Ysterkrammetjies kan uit papier gehaal en herwin word. In n skrootwerf kan magnetiese metale verwyder en geskei word van ander Verdamping Verdamping word gebruik as een stof in n ander opgelos is en slegs een van die twee stowwe kan verdamp. Die vloeistof sal verdamp. Na die verdamping sal die vastestof as kristalle oorbly. Indien die mengsel verhit word, sal die vloeistof vinniger verdamp. n Kristalhangertjie pas beslis beter by n soutwatervis! 60 Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6

8 Hierdie is 'n eenvoudige voorstelling waar die oplossing van water en tafelsout verhit word sodat verdamping vinniger plaasvind. Tafelsoutkristalle bly agter. oplossing van water en sout oplossing word tot kookpunt verhit vir die vloeistof om te verdamp vastestofdeeltjies van die sout bly agter nadat die vloeistof verdamp het Voorbeelde: Herwinning van sout uit seewater Suiker word so vervaardig uit die sap van suikerriet. Mmmmmmmmmmmm Hehehehehe Verdamping is die verandering van n vloeistof na n gas op die oppervlakte van die vloeistof, by enige temperatuur. Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6 61

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die

Nadere informatie

AFDELING A: KEUSEVRAE

AFDELING A: KEUSEVRAE SKOOL Nat & Tegn - Gr 7 - Eksamen 2 Desember 2010 Tyd: 120 min NAAM: Totaal: 100 Instruksies: 1. Vul EERSTENS jou naam en van in. 2. Lees elke vraag noukeurig voordat jy antwoord en antwoord volledig.

Nadere informatie

Die planeet aarde beweeg

Die planeet aarde beweeg Kwartaal 4: Planeet aarde en die ruimte Planeet aarde en die ruimte Die planeet aarde beweeg Fossiele Oppervlakte van die aarde Sedimentêre gesteentes Eenheid 1 Die planeet aarde beweeg Wentel om die son

Nadere informatie

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte Die verskillende intermolekulêre kragte is die volgende: Intermolekulêre kragte Ioon geïnduseerde Dipool geïnduseerde Geïnduseerde (dispersie- of Londonkragte) Ioon- Dipool Waterstofbindings (spesiale

Nadere informatie

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8 NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8 1 Instruksies aan kandidate Lees die volgende voordat jy die vrae beantword. 1. Beantwoord alle vrae

Nadere informatie

11 Materie en materiale (NW)

11 Materie en materiale (NW) 11 Materie en materiale (NW) 11.1 Materie Wat is materie en waaruit bestaan dit? Die stof waarvan alle dinge gemaak is, word materie genoem. Materie bestaan uit ontsaglike getalle baie, baie klein deeltjies.

Nadere informatie

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie GRAAD 10 NOVEMBER Opsteller: L. Kroukamp TOTAAL: 150 FISIESE WETENSKAPPE TYD: 2 ½ URE VRAESTEL 2 (CHEMIE) MEMO VRAAG 1 1.1 C 1.2 D 1.3 D 1.4 A 1.5 C 1.6 A 1.7 C 1.8 A 1.9 D 1.10 A VRAAG 2 2.1 Watter stof

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100 1 Kopiereg voorbehou GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100 Naam: Klas: INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS en SES vrae. Beantwoord AL die vrae op hierdie

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

Vog in die Atmosfeer en Neerslae Geografie Vraestel 10 Graad 10 Tyd: 2 Ure Totaal: 125 Vog in die Atmosfeer en Neerslae Vraag 1: Terme Voltooi die volgende blokkiesraaisel deur die terme in die korrekte spasies in te vul: 1 Dwars: 1 Die

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte

Nadere informatie

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel aan die leerders duidelik te maak. Leerders moet

Nadere informatie

6. Die Weer: natuurverskynsels

6. Die Weer: natuurverskynsels 6. Die Weer: natuurverskynsels Die weer en wind Opdrag 1 1. Wat word die luglaag om die aarde genoem? 2. Waar tref ons geen lug aan nie? 3. Hoe word wind gevorm? 8. Watter skade kan sterk stormwinde aanrig?

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete - 8 - Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete L.1 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. Notebalk... 8 2. Toonhoogte... 9 3. Sleuteltekens... 10 4. Lettername van lyne en spasies in die diskantsleutel...

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan.

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan. Drie tipes selle word in die chloor-alkali-industrie gebruik: Membraansel Diafragmasel Kwiksel In al drie hierdie selle: oreenkomste Elektrolise van - produkte: NaH(aq), en Verskil Manier hoe vermenging

Nadere informatie

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek: ir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek: Δϕ Δϕ Let op dat Ɛ Δt sodat as ϕ n maksimum is, is Δt n minimum. magnetise vloed (Wb) 4 2 3 4 rotasie Die potensiaalverskil

Nadere informatie

21. Soogdiere: karnivore Week 21

21. Soogdiere: karnivore Week 21 Weeklikse lesbeplanning Derde kwartaal 21. Soogdiere: karnivore Week 21 Meting Skat, meet, vergelyk en orden 3D-vorms deur gebruik te maak van standaarden nie-standaardmeting. Skat, meet, vergelyk en orden

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings en 10 bladsye: 1.1 Afdeling A: Kortvrae

Nadere informatie

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar Onderwerp 6: Metale en nie-metale Ons gebruik grondstowwe om: produkte te vervaardig ander bruikbare materiale mee te maak Metale = grondstowwe in rotse wat ons uit die aarde myn Rotse wat metale bevat

Nadere informatie

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m31957 1 Om tyd te leer lees Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie

Nadere informatie

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

2. Die skepping van die mens

2. Die skepping van die mens 2. Die skepping van die mens Génesis 1: 26 en 2: 7-25 Die mens as beelddraer van God Die bestaan en doel van die mens rus in God se skepping. Alleen omdat die mens skepsel van God is, is hy ook beelddraer

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe

Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe Teks: Mat 21:1-11 Hulpmiddels: Prente: Afdrukke van intog in Jerusalem Wondergom of wasgoedlyn met wasgoedpennetjies om die prente aan op te hang

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand 1. Praise and Worship 2. Instruksies vir die aand: - Hierdie is n gebedsaand rondom die verskillende vrugte van die Gees. - Elke groepleier kry al hulle benodighede

Nadere informatie

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Natuurwetenskappe Vraestel 3 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 60 Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Vraag

Nadere informatie

12. Minerale hulpbronne

12. Minerale hulpbronne 12. Minerale hulpbronne (MSW Aardrykskunde) Minerale is van die waardevolste natuurlike hulpbronne in die wêreld. Hulle word verdeel in drie groepe: edelmetale, metale en nie-metale. Edelmetale is goud

Nadere informatie

Meganiese stelsels en beheer:

Meganiese stelsels en beheer: Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur

Nadere informatie

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE 20 Natuurlike grondvormingsprosesse, bewerking en bemesting is onder andere die oorsaak dat die ph van langbougrond nie altyd aan die vereistes van gewasse voldoen nie. konsentrasie van die OH - vanaf

Nadere informatie

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel. Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Nadere informatie

Waarvoor staan EM straling? Noem n paar alledaagse gebruike van elektromagnetiese straling.

Waarvoor staan EM straling? Noem n paar alledaagse gebruike van elektromagnetiese straling. 1 Waarvoor staan EM straling? 2 Noem n paar alledaagse gebruike van straling. 3 Hoe is EM straling soortgelyk aan en verskillend van meganiese golwe? Wat kan ons hieruit aflei? 4 Verduidelik die dubbele

Nadere informatie

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei. Vereenvoudiging van veeltermige eksponensiële uitdrukkings As jy die volgende breuk kry: dan weet jy mos dat jy n KGV moet kry, sodat beide die getalle onder die lyn dieselfde sal wees Die twee breuke

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James 06-11-2016 Wat dink jy is die 10 grootste redes waarom mense in Suid-Afrika skei? n Bekende prokureursfirma in Kaapstad het 500 se redes

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1½ uur *6AFAL2* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016)

Nadere informatie

'N VYFJARIGE DOGTER SE GEBRUIK VAN KUNSMEDIA IN TERAPIE: 'N REFLEKSIE

'N VYFJARIGE DOGTER SE GEBRUIK VAN KUNSMEDIA IN TERAPIE: 'N REFLEKSIE 'N VYFJARIGE DOGTER SE GEBRUIK VAN KUNSMEDIA IN TERAPIE: 'N REFLEKSIE MARINIQUE MALAN Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes van die graad van MAGISTER EDUCATIONIS in OPVOEDKUNDIGE

Nadere informatie

Energie en verandering

Energie en verandering Hoofstuk 5 Energie en verandering Soorte energie Ons het reeds in Gr 4 geleer van verskillende vorms of soorte energie. Chemiese energie Bewegingsenergie ( n ander naam daarvoor is kinetiese energie) Elektrisiese

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

1. Wat weet ons alreeds van materie? Lees die gesprek tussen die karaktertjies hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

1. Wat weet ons alreeds van materie? Lees die gesprek tussen die karaktertjies hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Hoofstuk 3 Materie en materiale Aktiwiteit 1 Groepwerk 1. Wat weet ons alreeds van materie? Lees die gesprek tussen die karaktertjies hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Is alles materie? Wat van

Nadere informatie

Wiskunde Graad 4. November 2016

Wiskunde Graad 4. November 2016 1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14

Nadere informatie

Meesters vir transparante. 5.1 Vaardighede

Meesters vir transparante. 5.1 Vaardighede Meesters vir transparante 5.1 Vaardighede VAARDIGHEDE VAARDIGHEDE VIR PRAKTIESE ONDERSOEKE Tipes navorsing Ontwikkeling van die wetenskap Veranderlikes Verwantskappe tussen die veranderlikes Tabelle Vaardighede

Nadere informatie

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53) PSALM 90:2 NGB 1 Votum en seën Psalm 90 : 1 Gebed Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1 Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53) Psalm 102 : 5, 11 Preek: God bestaan [nog] [altyd] Gebed Kollekte Skrifberyming

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture

Nadere informatie

Elektriese Stroombane

Elektriese Stroombane Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte OpenStax-CNX module: m25250 1 Katrolle en ratte Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

Die deeltjies waaruit stowwe saamgestel is

Die deeltjies waaruit stowwe saamgestel is Die deeltjies waaruit stowwe saamgestel is Verbindings Volgens die atoommodel is alle materie uit atome opgebou. Sommige stowwe bevat dieselfde atome, maar verskil in eienskappe. Tafelsout (NaCl) en waterstofchloried

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies

Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies Tegnologie Vraestel 8 Graad 7 Tyd: 1 uur Totaal: 40 Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies Vraag 1: Terme Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B: Kolom A Kolom B 1.1 Tekstiel

Nadere informatie

in? (Aanvaar die gemiddelde konveksie koëffisiënt, h c = 18.1 W m K en die omgewings temperatuur as 20 C.) [20 punte] Vraag 3 [35 punte]

in? (Aanvaar die gemiddelde konveksie koëffisiënt, h c = 18.1 W m K en die omgewings temperatuur as 20 C.) [20 punte] Vraag 3 [35 punte] COP 311 Junie Eksamens 18 Junie 005 Tyd: 3 ure Begintyd: 08:30 Interne eksaminators: Prof. T. Majozi Mnr. D.J. de Kock Mnr. A.T. Tolmay Eksterne eksaminator: Mnr. B. du Plessis Metallurgists: Questions

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 2) TYD: 90 minute PUNTE: 100 10 bladsye + 1 inligtingsblad. 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

Nadere informatie

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek. Week 3 Datum: Bosluis se huis Ben Bosluis sit op n grassie. Hy wag vir n huis om verby te kom. Hy soek n huis, en hy soek kos. Hier kom Ietermagô verby. Sal ek lekker op sy skubbe bly? wonder Ben Bosluis.

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS 2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan

Nadere informatie

Voorbeeld Opsommings Gr 07

Voorbeeld Opsommings Gr 07 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Wat beteken uitgebuit? Om op ʼn negatiewe manier gebruik te word Besighede wat beide formeel en informeel is Voorbeeld Opsommings Gr 07 Noem voorbeelde van besighede wat

Nadere informatie

Hoekom doen ons herwinning van plastiek, glas, aluminium, papier en batterye? Minder Energie benodig met herwinningsmateriale

Hoekom doen ons herwinning van plastiek, glas, aluminium, papier en batterye? Minder Energie benodig met herwinningsmateriale HERWINNINGSPROJEK Hoekom doen ons herwinning van plastiek, glas, aluminium, papier en batterye? Minder Energie benodig met herwinningsmateriale tydens vervaardiging Minder ingevoerde rou-materiale benodig

Nadere informatie

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK Ontmoeting 1 In hierdie ontmoeting wil ons die kinders die geleentheid gee om te besef hoe ongelooflik God alles gemaak het. Ons vat hulle dag vir dag deur die skeppingsverhaal en stop net voor die skepping

Nadere informatie

Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering

Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering 1. 2 Verskillende tand vorms Inhoud 2. 2 Verskillende pypdrukwiel stelsel eenhede 3. Meganiese teenswaai stop op

Nadere informatie

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies * OpenStax-CNX module: m39665 1 Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW) 9 Lewensprosesse en gesondheid (NW) Die wonder van die menslike liggaam Ons menslike liggaam is niks minder nie as n wonder van God. Ons menslike verstand kry dit nie reg om alles te verstaan oor die liggaam

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

Migrasie: voëls wat trek

Migrasie: voëls wat trek Migrasie: voëls wat trek Voëls wat op dieselfde plek bly, soos die mossie, word standvoëls genoem. Daar is ook voëls soos die swaeltjie wat elke jaar na warmer lande trek en hulle word trekvoëls genoem.

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar. Voëls Week 28 29 diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar. Voëls in die Bybel Ons lees dikwels van voëls in die Bybel, byvoorbeeld in Genesis 8: 7 en 8, waar ver genoeg

Nadere informatie

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3 Naam: Getalgebied 600-700 Graad 3 Kwartaal 3 Taak 1 Tel in onewe 601-700 601 602 610 Voltooi die volgende tabel: Ons tel in. 602 604 606 610 614 618 626 700 654 650 678 2 Voltooi die volgende tabel. Ons

Nadere informatie

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

CLOSTRIDIUM BOTULINUM CLOSTRIDIUM BOTULINUM Annelien Pienaar Ek het onlangs n praatjie op Pretoria Fm gedoen oor Bottellering en gehoor van n mamma wat ver swanger was en die baba verloor het omdat sy gebottelde aartappelslaai

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

SO 2 in wine Back to basics

SO 2 in wine Back to basics SO 2 in wine Back to basics Carien Coetzee 21 September 2017 Function of SO 2 in wine Antiseptic Antioxdant Binding of carbonyl compounds Extraction of phenolic compounds FREE SO 2 molecular bisulfite

Nadere informatie

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika Eenheid 8: Ruilhandel Afrika-boere het nie afgesonder van mekaar geleef nie. Hulle het geweet waar verskillende opperhoofde se nedersettings was - selfs dié

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 50 TYD: 1 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/VS3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig

Nadere informatie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. SKRIFLESING: Johannes 18:28-40 TEKS: TEMA: INHOUD: Johannes 18:37-38b Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. Die waarheid verwerp Psalm 105 : 2, 3 Psalm 73 : 12 Skrifberyming 18 (17-2)

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93 1 JOHANNES 4:20 HK 34:93 Votum en seën Psalm 134 : 1, 3 [ ons ] Gebed Psalm 27 : 4 Skriflesing: 1 Johannes 4:7-21 (AV 1983) Belydenis: HK 34:93 Teks: 1 Johannes 4:20 (AV 1983) Preek: God se wil is liefde

Nadere informatie

10 Die bou van n plant

10 Die bou van n plant 10 Die bou van n plant Groepaktiwiteit: blaarvorms Bring blare skool toe. Groepeer die blare volgens die blaarvorms waarvan ons geleer het, en pars dit. n Mens kan dit ook tussen twee lae koerantpapier

Nadere informatie