(medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "(medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word."

Transcriptie

1 Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Versorging van troeteldiere Troeteldiere is van die mens afhanklik vir hul bestaan en kan meestal nie vir hulle eie kos sorg nie. Troeteldiere moet gereeld vir inspuitings en immunisering teen (medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word. Honde Honde moet gereeld gebad word. Honde met lang hare moet by n hondesalon geskeer word sodat hulle netjies kan lyk en in die somer nie te warm kry nie. Katte n Kat gebruik sy tong om sy pels skoon te lek. Katte word nie gebad nie. Voëls Voëls word ook nie gebad nie, maar hulle vlerke, naels en snawels moet gereeld geknip word. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Sang Sing die liedjie: Klokke en diere en voer die aksies uit. 231

2 Musiek: Rykie Pienaar dong, dong. Die voor -deur -klok -kie sê trrrr, trrrr, en die e- tens- klok kie sê tieng - e lieng - e lieng. 2. Die spierwit haantjie sê koe-koele-koe! en die groot ou koei sê moe-moe! Die lammetjie sê mê, mê! 3. Die vet ou padda sê, Kwaak! Kwaak! Kwaak! en die vaal ou uil sê, Hoe-hoe! Die kleine by sê, Zoemmm, zoemmmmmm! maar ou skilpad, hy bly tjoepie-tjoepie-stil! Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Balvaardighede Twee leerlinge gooi tennisbal vir mekaar en vang met albei hande. Twee leerlinge gooi rugbybal vir mekaar en vang met albei hande. Leerlinge maak beurte - as een die bal laat val neem die volgende een n beurt. Vyf keer - gooi die bal teen die muur en vang met albei hande. Vier keer - gooi die bal teen die muur en vang met een hand. Drie keer - gooi die bal teen die muur, klap jou hande en vang dit. Twee keer - gooi die bal teen die muur, draai in die rondte, laat dit bons en vang dit. Een keer - skop die bal teen die muur en vang dit. Vryspel met balle. Gooi die bal vir n maat en hy of sy gooi weer vir jou. 232

3 233

4 234

5 Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Uitstappie Reël n uitstappie na n diereplaas vir die laaste week van die kwartaal. Voedsel vir diere Hulle moet elke dag genoeg vars kos en water kry. Honde is baie beweeglik en gebruik baie energie. Honde eet spesiale hondekos, pap en bene (om hul tande sterk en skerp te maak). Hulle eet ook oorblykos van mense en drink baie water. Katte eet blikkieskos en drink melk of water. Baie katte vang ook voëls en muise. Voëls eet saad, vrugte en insekte. Voëls moet elke dag vars water kry.. Slaapplek Jy moet sorg dat jou troeteldier se slaapplek skoon is, want diere is draers van bosluise en vlooie. Honde het n mandjie of hondehok nodig. Katte het n mandjie en sandbak nodig. Vervang die sand in die sandbak gereeld met skoon sand. Voëls word in n hok aangehou. Koerantpapier onder in die hok moet daagliks vervang word. Kos en water moet daagliks met skoon kos en vars water vervang word. Visse leef in n visbak. Maak die visbak gereeld skoon. Siektes kan in die water ontstaan as dit nie gereeld vervang word nie. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Notasie Stel leerlinge bekend aan die volgende note. Maak n plakkaat om permanent teen die klas se muur uit te stal. taa-aa (2 tellings) taa (1 telling) ta-te (1/2 telling - tel 1 en) Leer die liedjie: Swart Skaap 235

6 Melodie: Tradisioneel: Baa-baa blacksheep 2 4 Swart skaap, swart skaap, Het jy bai- e wol? taa taa taa taa ta - te ta - te taa-aa Ja oom, ja oom, drie sak - ke vol. taa taa taa taa taa ta - te taa-aa Een vir die man en een vir die vrou taa ta - te taa taa taa ta - te taa-aa Niks vir die seun-tjie wat so skree en raas! taa ta - te ta - te ta - te taa taa taa-aa Aktiwiteit 3: Uitvoerende kuns: Drama 15 minute Dramatisering Herhaal die rympie: My Diertjies op bl Dramatiseer met masker hond en kat wat leerlinge gemaak het. Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding Sport en speletjies Leerlinge doen die volgende aksies: Galop soos n perd. Loop soos n koei. Pik soos n hen. Rol in die modder soos n varkie. Skop agterop soos n donkie. 236

7 Balspel: Leerlinge hop en vang balle. Dribbel n bal oor n oop ruimte. Skop die bal teen n muur. Skop die bal in n asblik of hoepel. 237

8 238

9 239

10 Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud Verskil tussen troeteldiere en plaasdiere: Troeteldiere moet sagkens en met baie liefde hanteer word. Ons moet sorg vir hulle skoon blyplek, kos en water. Plaasdiere is gedeeltelik van hul eienaar afhanklik wat betref voedsel, blyplek en versorging. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Luistervaardighede Slagorkes: My Bruin Hen Maak n plakkaat van die liedjie sodat leerlinge kan volg wat hulle moet speel. Die klokkies speel elke maat taa ta-te ta-te Die driehoekies speel elke maat taa taa taa Die tamboeryne speel elke maat taa-aa taa My Bruin Hen # # 3 Gaan jy nou vir my n ei - er lê my bruin hen? # # Ont - byt tyd is hier en ek wil dit nou eet! So, # # wan - neer gaan jy jou ei - er lê my groot bruin hen? 240

11 My Bruin Hen Slagorkes Klokkies Driehoeke Tamboeryne # # 3 taa ta- te ta- te taa taa taa taa taa taa taa- aa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa - aa taa taa-aa taa taa-aa taa taa- aa # # taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa-aa taa taa- aa taa taa - aa taa taa- aa taa # # taa ta-te ta-te taa taa taa taa taa taa taa- aa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa - aa taa taa-aa taa taa-aa taa taa- aa Kopieer die werkkaarte op bl. 243 en 244 vir elke leerder. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Balans en koördinasie Klim op die klimraam met die boontjiesak in jou hand. Klim weer af, maar die sakkie mag nie val nie. Klim op en af die klimraam terwyl jy vashou aan die toue. Speletjie: Standbeelde Speel n CD met vrolike musiek. Leerlinge sprei uit. As die musiek begin, dans hulle rond. As die musiek stop moet almal vries in die posisie waar hulle in was. Die persoon wat beweeg val uit. Herhaal spel tot een wenner oor is. 241

12 242

13 243

14 244

15 Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud Plaasdiere is diere wat boere op plase aanhou. Die boer gebruik die produkte van plaasdiere. Beeste Beeste se kos staan bekend as voer. Dit kan gedroogde voer wees wat uit krippe geëet word of gras wat geëet word tydens wyding in die veld. Vitamine-aanvullings in die vorm van meel word by die voer gevoeg. Beeste drink water. Dit is belangrik dat hulle elke dag genoeg voer en water kry. Hoewel beeste in die veld wei en in n kraal slaap en dus net gedeeltelik afhanklik is van die mens, is dit noodsaaklik dat die boer sorg dat hulle water en voedsel vars en skoon is. Sekere beeste word net gebruik vir die produsering van melk. Hulle voedsel word ook gemeng en het n hoë proteïen-inhoud en baie vitamines. Beeste gee vir ons vleis en melk. Beeste wei nie net in die veld nie, maar kan ook daar slaap. Ander beeste slaap weer in n kraal. Beeste moet ook inspuitings kry teen siektes. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Sang Herhaal die liedjies: Ou wagter my hond, Swart skaap en Troeteldiere Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Beweging Gee drie - vier opdragte na mekaar. Byvoorbeeld: spring in en uit die hoepel, kruip na die glyplank, gly af en spring weer op een been tot by jou hoepel. Verander die volgorde van die aktiwiteite om seker te maak dat die leerlinge luister na wat u sê. Vryspel met hoepels. Swaai die hoepel om jou middel en kyk hoeveel keer jy dit om jou middel kan draai sonder om die hoepel te laat val. 245

16 Dag 5 Aktiwiteit 1: Uitvoerende kuns: Drama 15 minute Mimiek Lees die rympie aan die leerlinge voor. Leerlinge verdeel in groepe van tien en mimiek die rympie terwyl die onderwyser dit voorlees. Ou Juffrou Padda Tien klein paddatjies kom sit in n kring; Bring julle boekies en laat ons sing! Maak julle bekkies wawyd oop, En sing vir my so soet soos stroop. Kwak, kwak, kwak, kwak, kwak. Tien klein paddatjies maak my gek! Aktiwiteit 2: Kuns 2D-ontwerp Collage van troeteldiere Leerlinge bring elk drie klaar uitgesnyde prentjies van troeteldiere byvoorbeeld: kat, hond, voëltjie, muis, hamster, haas, skilpad. Verdeel leerlinge in twee groepe. Neem twee A3-tekenvelle en leerlinge plak hul prente en versier die agtergrond met viltpenne. 246

17 247

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Uitstappie na die Spoorwegstasie. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Sing die woorde van die liedjie: Hoor die trein Dramatiseer S.A. Sing

Nadere informatie

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6 Eerste kwartaal Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6 Voorbereiding Doelstellings en inhoud Lees: Mattheus 6: 25-34 Psalm 139 1 Korinthiërs 6: 20 Romeine 12: 1 Psalm 8: 4 Markus 8 1 Konings 17: 5-6 1. God

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus. Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Busvervoer Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus. Dit is baie gevaarlik om van n bewegende bus af of op te klim. Sit op

Nadere informatie

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne 124 Tweede Kwartaal Week 1, 2 en 3 Tema 1: Vervoer Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: 16-17 Doelstellings en inhoud 1. Jy moet jou liggaam oppas. Dit is n opdrag van die Here en so kan jy jouself en

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Verkeersveiligheid Neem leerlinge buite die skoolterrein om die verskillende verkeerstekens waar te neem. Om n straat te kruis: By n verkeerslig:

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Familie Elke leerling ontvang n afgerolde bladsy van n stamboom. Leerlinge plak foto s of teken verskillende gesinslede. Aktiwiteit 2: Uitvoerende

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek Dag 1 Waterbesoedeling: Besoedeling van water vind gedurig plaas. Mense kan baie siek word en doodgaan van vuil, besmette water. Siektes soos bilharzia, cholera en diarree word deur vuil water veroorsaak.

Nadere informatie

Abu Ali tel sy donkies

Abu Ali tel sy donkies 8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat. Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Speelgoed praat. Uitstaltafel met outydse speelgoed: Klei-osse, dolosse, kakebeenwa, lappoppe, jukskeie, krale (van seringboomsaad) kleilat, perdekar,

Nadere informatie

1. Ek en my nuwe skool

1. Ek en my nuwe skool 1. Ek en my nuwe skool Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Skoolgebou en skoolterreinreëls Verken die skoolterrein en geboue: stap saam met leerders om die skoolterrein en geboue bekend

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Plaasdiere Hoenders Hoenders eet meel (vismeel) en mielies. Hierdie meel het n hoë proteïen inhoud wat groei bevorder en n kwaliteitsproduk

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat. Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Speelgoed praat. Uitstaltafel met outydse speelgoed: Klei-osse, dolosse, kakebeenwa, lappoppe, jukskeie, krale (van seringboomsaad) kleilat, perdekar,

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud Mense oor die hele wêreld moet elke dag kos hê om te eet. Baie mense kweek hul eie groente. Mense (boere) kweek ook voedsel om te verkoop.

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6

Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6 Derde Kwartaal Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6 Voorbereiding Lees: Lev. 19: 18 Gen. 1: 28 Spr. 27: 9 1 Kor. 12: 12-26 Doelstellings 1. Die Here gee die opdrag dat jy jou naaste moet liefhê. 2.

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud ons medemens saamlewe. Leerlinge vertel om die beurt wie hulle bure is. Dit is belangrik dat mense weet en kan sien dat jy die Here aanbid.

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Kos in die verlede Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

3-6 MAANDE BABAPROGRAM 3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...

Nadere informatie

Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9

Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9 Derde Kwartaal Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9 Voorbereiding Lees: Matt. 6: 25-34 Matt. 22: 15-22 Gen. 2: 15 Gen. 2: 8 Josua 20 Hand. 17: 28 Doelstellings 1. Die Here gee vir ons

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister. Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie. Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Water Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie. Hoekom word n mens dors? (Jou liggaam het water nodig)

Nadere informatie

Tweede Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 3: Troeteldiere en plaasdiere. Notas:

Tweede Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 3: Troeteldiere en plaasdiere. Notas: Tweede Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 3: Troeteldiere en plaasdiere Voorbereiding Lees: Gen. 1: 24-28; 2: 15, 19, 20 Joh. 1: 1-3; 1: 17-2: 10; 6: 1-14; 21: 1-14 Spreuke 6: 6 Psalm 8; 148: 6; 103: 5 1 Samuel

Nadere informatie

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Letterlike en figuurlike taalgebruik Letterlike en figuurlike taalgebruik Naam: Letterlik: Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word. Die motor is blou. Hy vang die sokkerbal. Figuurlik: Hier moet jy uitvind wat dit beteken. Dit is

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Kop: Oë ooglede wat knip en die oë beskerm. Oogwimpers hou die stof uit die oë. Neus neusgate ruik en snuif. Mond lippe waar ons mee praat. Tande

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Hoe word ons siek? Party siektes word deur kieme oorgedra. Kieme is baie klein lewende organismes wat ons siek kan maak. Kieme is so klein dat ons

Nadere informatie

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek. Week 3 Datum: Bosluis se huis Ben Bosluis sit op n grassie. Hy wag vir n huis om verby te kom. Hy soek n huis, en hy soek kos. Hier kom Ietermagô verby. Sal ek lekker op sy skubbe bly? wonder Ben Bosluis.

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK Ontmoeting 1 In hierdie ontmoeting wil ons die kinders die geleentheid gee om te besef hoe ongelooflik God alles gemaak het. Ons vat hulle dag vir dag deur die skeppingsverhaal en stop net voor die skepping

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 3 Werkboek 1: bl. 19-30 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 10-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES: LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD 1. Voltooi al die afdelings. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord. 3. Jy kry 5 minute om die vraestel deur te lees. Moenie

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Hoe kies n mens n troeteldier?

Hoe kies n mens n troeteldier? Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Leer en ontdekking geskied ten midde van die nat weer!ons is verheug oor ons suksesvolle Entrepreneursverkope en wil graag ons Klasverteenwoordigers, Geneviev Marx

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter. Wurmpie en mossies Kinders besef dat hulle waardevol is vir God. Teks: Matt 10:29-31 en Jesaja 41:14 Hulpmiddels: Plastiekbak Halfgekookte Spaghetti Mieliepitte Chinese Stokkies ( chop sticks ) Suurwurm-lekker

Nadere informatie

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture

Nadere informatie

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Mount Amanzi 26/12/2014 tot 2/1/2015 Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Grant en Braam geniet die rustigheid. Hier het

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

n Kat kan ver loop Praat- en leestyd: Diere wat jy ken n Koei is n plaasdier wat bulk of loei. Sy gee vir ons melk.

n Kat kan ver loop Praat- en leestyd: Diere wat jy ken n Koei is n plaasdier wat bulk of loei. Sy gee vir ons melk. 2 n Kat kan ver loop Praat- en leestyd: Diere wat jy ken Kyk na die prentjies van die verskillende diere en lees die sinne. Sê wat die ooreenkomste en verskille tussen die diere is, byvoorbeeld n koei

Nadere informatie

Klein Klaas se avonture!

Klein Klaas se avonture! Voorbeeld NAAM: Klein Klaas se avonture! In die werkboek leer: ons wat n hipotese is en hoe om n onderhoud te voer, ons die ie- klank, ons woorde in alfabetiese volgorde rangskik, ons oor voorvoegsels,

Nadere informatie

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1 Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Lees en Leesgereedheid

Lees en Leesgereedheid Lees en Leesgereedheid Leesgereedheid Dit is belangrik dat voordat met formele lees begin word om seker te maak dat u kind wel leesgereed is. Visuele en ouditiewe diskriminasie speel n uiters belangrike

Nadere informatie

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ee Dubbelklankstorie: ee (bl. 7) Assosiasieprent 1: ee vir een (bl. 108) Assosiasieprent 2: ee vir beer (bl. 109) Rympie: Die beer (bl. 110) Natrekvel

Nadere informatie

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders Reptiele Opdrag 1 Week 24-25 Kopkrapper Soek die verskillende reptiele in die blok. Die woorde kan van links na regs, van bo na onder of skuins loop. Kleur die woorde met verskillende kleure in. b r s

Nadere informatie

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: oo (Apparaat) Dubbelklankstorie: oo (bl. 7) Assosiasieprent 1: oo vir oog (bl. 91) Assosiasieprent 2: oo vir boom (bl. 92) Letterkaarte Natrekvel oo

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Om leeruitdagings ten volle aan te durf en die vooruitsigte van teater bederf is die week se vooruitsigte! NUWE KONSEPTE Tema: Groente Ons bespreek die volgende

Nadere informatie

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1 Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses in die sessie. Die antwoorde op die vrae word deur die spelterapeut

Nadere informatie

Tema 8: Mense wat ons help

Tema 8: Mense wat ons help Tema 8: Mense wat ons help Dag 1 Week 4 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart aa (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent 1: aa vir aap (bl. 69) Assosiasieprent 2: aa vir haan

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat. Naam: 1 Die ou vrou en die voël wat kon praat. Woordlys Lees die woorde n paar keer hardop. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud 2 Stillees Oefening

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22 Ontmoeting 22 Briewe van Johannes Hierdie ontmoeting word in die vorm van n gebedsreis gehou. Die Welkom, Wyding, Woord en Werskaf word geïntegreer. Teks: 1 Johannes, 2 Johannes en 3 Johannes Notas oor

Nadere informatie

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis. Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis. In my kombuis sit ek by my tafeltjie en eet n pers druif wat ek elke oggend in die wingerd gaan pluk Ek is

Nadere informatie

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink: Teks: Matteus 17: 24-27 Hulpmiddels: Vissies uit karton geknip, elkeen met n skuifspeld in die mond Skuifspelde n Stok wat as visstok gebruik kan word met n tou en magneet wat dien as visvanghoek aan die

Nadere informatie

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! Naam: Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! 1 As jy die prentjie sien is daar iets wat jy moet doen. So lees die opdrag mooi. Skryf al die

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 5 Werkboek 1: bl. 39-52 Spellingboek: bl. 17-19 Skrifboek: bl. 16-18 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Die waterkringloop Die son skyn op die water in riviere en damme. Die water word warm en verdamp tot klein waterdruppeltjies. Die wind waai die druppels

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Die tandarts: Dit is n man of vrou wat spesiaal opgelei is om enige probleme met ons tande op te los en behandel. Hy help ons om ons tande gesond

Nadere informatie

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Naam: 1 Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Waar jy die sterretjie sien is daar n opdrag. Kyk mooi!! Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

1. Dit is weer lente.

1. Dit is weer lente. Dis heerlike lente 1. Dit is weer lente. Dit is weer lente winter is verby Kyk tog hoe staan die blomme in die vlei Is dit nie lieflik lyk hul tog nie skoon Hoop om vir altyd tussen hul te woon Kom ons

Nadere informatie

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9 Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9 Gedurende die week is helderkleurige herfsdae verruil vir pannekoekdae! Die Graad R leerders het nes flinke herfskabouters die assesseringstake met ywer

Nadere informatie

10 Die bou van n plant

10 Die bou van n plant 10 Die bou van n plant Groepaktiwiteit: blaarvorms Bring blare skool toe. Groepeer die blare volgens die blaarvorms waarvan ons geleer het, en pars dit. n Mens kan dit ook tussen twee lae koerantpapier

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk * OpenStax-CNX module: m22939 1 Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0

Nadere informatie

Tema 1: Familielewe Week 1, 2 en 3

Tema 1: Familielewe Week 1, 2 en 3 Vierde Kwartaal Tema 1: Familielewe Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Lees: Matt. 6: 25-34 Ps. 127 Doelstellings 1. Die Here verander nooit. God is getrou en ons sien dit deur die geslagte, in die familielewe

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Wie is ek? TEMA MAANDE

Wie is ek? TEMA MAANDE Wie is ek? TEMA 1 18-36 MAANDE Kopiereg Baby & Tots Guide 2018 TEMA 1 Week 1 en 2 WIE IS EK? Begin met gebed en kort gesels oor Liefde vir Jesus... Temabespreking: Wie is ek?... Konsep: Groot en klein...

Nadere informatie

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.) Ontmoeting 13 Kinders leer dat die Here nie dink een persoon is belangriker as n ander persoon nie. Hulpmiddels: Plakkaat met reëls op Uitgeknipte los prentjies van rein en onrein kosse; kleefband waarmee

Nadere informatie

Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe

Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe Teks: Mat 21:1-11 Hulpmiddels: Prente: Afdrukke van intog in Jerusalem Wondergom of wasgoedlyn met wasgoedpennetjies om die prente aan op te hang

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE Hierdie boekie bestaan uit 19 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE

Nadere informatie

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD DIE IN AFRIKAANS Net soos in Engels is daar 3 TYE (tenses) : VERLEDE TYD (past tense) TEENWOORDIGE TYD (present tense) TOEKOMENDE TYD (future tense) DIE VERLEDE TYD Die volgende reëls sal jou help om n

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 40 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 3A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Tema 2: Water Week 4 Werkboek 1: bl. 31-38 Spellingboek: bl. 15-16 Skrifboek: bl. 13-15 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens

Nadere informatie

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50? : Hersiening Werkkaart 1 Doen die volgende omskakelings: Som Antwoord Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50? Hoeveel 5c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2,20?

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL* GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL PUNTE: 40 TYD: 1 uur *3AFHL* NAAM: VAN: Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

Nadere informatie