Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling"

Transcriptie

1 Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Die waterkringloop Die son skyn op die water in riviere en damme. Die water word warm en verdamp tot klein waterdruppeltjies. Die wind waai die druppels die lug in. Hoog bo in die lug vorm die druppels wolke. Die wolke word swaarder en donkerder van al die druppels. Die druppels val grond toe en loop terug na die riviere en damme. Werkkaart 11: 1. Bring saadjies skool toe (boontjies en mieliepitte). 2. Sit saadjies in twee pierings en bedek met nat watte. 3. Nommer die pierings A en B. 4. Gooi die saadjies in A gereeld nat Laat hulle bespreek en teken wat met hulle saadjies gebeur het. Aktiwiteit 2: Musiek Leer die liedjie: Water spat van Rykie Pienaar en Pierre Malan Jan - nie mors dat die wa - ter spat. Uit die bad, nou s al - les nat! Moe-der hoor die groot ru-moer, sy kom loer na die vloer! Jan - nie voel nou ba - ie seer, Hy t ge -leer,hy mors nie meer. 50

2 Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Robloop Leerlinge is in n lê-steun posisie met die tone gepunt. Leerlinge loop met die hande vorentoe terwyl die voete agterna gesleep word. Dit moet vir die leerlinge voel soos iemand wat nie sy onderlyf kan gebruik nie. Bons en vang die bal Een leerling bons n bal in n hoepel en n ander leerling vang die bal. Een leerling bons n bal in n binneband en n ander leerling vang die bal. Ruil om. Een leerling hou n bal langs die sy vas. n Ander leerling probeer die bal deur die hoepel skop. Ruil om. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge staan regop, krimp inmekaar en groei dan weer. 51

3 Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Diere wat in die water lewe Op land en in vars water: Paddas hulle velle is glad, slymerig en klam en hulle leef altyd naby water. Hulle lê hulle eiers in die water en die paddavissies broei na tien dae uit. Krokodille gebruik sy sterk stert om mee te swem. Seekoeie Krappe Varswatervisse In die see: Visse en seediere leef in water en visse haal asem deur hul kieue. Visse kan ook in akwariums aangehou word. Ook tuis in n visbak. Seevisse: Haaie, tuna, sardiens, kabeljou, marlyn, geelstert, koningvis, pylstert. Seediere: Dolfyn, walvis, seekat, rob, jellievis, seeperdjies, mossels, garnale, slakke, bloublasies, seesterre, seewier, see-anemone, inkvisse, seeslange, kreef. n Steenvis is baie giftig en lyk presies soos die rotse waarop hy geduldig lê en wag vir sy prooi. Sodra n vis naby genoeg is, maak hy sy reuse bek oop en suig die vis is. Helder groen en geel strepe op seediere beteken dat hulle giftig is en waarsku ander diere om weg te bly. Seeslange is geel en swart gestreep en vuurvisse is rooi en wit. Hulle is albei baie giftig. n Seekat en inkvis kan vinnig van kleur verander om met die omgewing saam te smelt. Die seekat het n baie sagte liggaam wat hy in rotsskeure kan intrek om bedags te skuil. Die seekat en inkvis skiet albei n wolk donker ink uit wanneer hulle bedreig voel. Inkvisse het vier tentakels en seekatte agt. Die walvis is die grootste soogdier op aarde. Sy gee lewendig geboorte aan een kleintjie op n keer. Dolfyne en walvisse het longe waardeur hulle asemhaal. Sodra Plankton: In die see leef daar plantjies wat so klein is dat jy hulle nie met die blote oog kan sien nie. Hierdie plantjies word plankton genoem. Plankton dryf soms bo-op die water. Baie visse wat bolangs swem eet hierdie plankton. Hulle maar net hulle bekke oop terwyl hulle swem en so raak hulle bekke vanself vol kos. 52

4 Werkkaart 12: Eksperiment Sommige goed los op in water, ander nie. Oplos beteken dat dit in water verdwyn. Vul vier glase met water. Gooi die volgende in die water: Glas 1 een eetlepel suiker Glas 3 een eetlepel rys Glas 4 een eetlepel sand Roer goed en kyk wat gebeur. Voltooi: Los op: Los nie op nie: Aktiwiteit 2: Musiek Herhaal die liedjie: Water spat van Rykie Pienaar Aktiwiteit 3: Drama Leer die gediggie Reënboog van Pieter Grobbelaar Die reënboog het sy boog gespan hoog oor die berg en vlei; ek wonder waar jy nog so fyn Hul sê dit is die brug waarop die engeltjies baljaar en kyk ek na dié heerlikheid dan glo ek, dit is waar. 53

5 Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Leerlinge beweeg op maat van slaginstrumente. Onderwyser slaan op driehoekie leerlinge dans soos feetjies. Onderwyser slaan op trom loop soos olifante. Onderwyser slaan op tamboeryn seil soos slange. Skop of gooi van n bal Skop n bal deur n hoepel vir maat om te vang. n Derde leerling hou die hoepel vas. Herhaal drie keer en ruil dan posisies om. Gooi n bal hoog in die lug vir maat om te vang. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge lê op rug en luister na rustige musiek. 54

6 Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Gebruike van water in die huis Kos: Verskillende kossoorte word in water gekook. Sekere kossoorte word eers gewas voor dit gekook word, byvoorbeeld: aartappels en wortels. Ons was onsself bad en stort. Ons borsel ons tande. Ons was ons wasgoed. Ons was ons skottelgoed. Ons was ons mure, vensters en vloere. Ons spoel die toilet. Drink: Werkkaart 13: Eksperiment 1 Neem twee potte met blomme. Gooi water in die een pot en los die ander pot sonder water. Laat leerlinge die volgende dag hulle waarnemings gee. Die een pot se blomme het heeltemal verwelk. Groepaktiwiteit. Neem leerlinge na buite waar daar n kraan is. Plaas n emmer onder die kraan. Maak die kraan effens oop en laat dit vir vyf minute drup. Verdeel die leerlinge in groepe van vier. Hulle sit by die kraan en praat oor waarvoor water elke dag gebruik word. Elke groep kry n vel A4-papier. Die leier van die groep maak aantekeninge oor hoeveel keer per dag hulle water gebruik en waarvoor. Na dié bespreking kyk die leerlinge hoeveel water in die emmer is. gebruik word? Hoe spaar ons water? 55

7 Aktiwiteit 2: Musiek Leer die liedjie O, die liewe Martatjie O, die lie-we Mar - ta - tjie, Mar - ta - tjie, Mar - ta - tjie O, die klei-ne va - bond-jie het my laat staan. Geld is weg, nooi is weg, als is weg, al - les weg. O, die klei-ne va - bond-jie, wat nou ge - daan? 56

8 Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Klap hande stadig, dan vinnig, dan weer stadig. Leerlinge sit, skop bene op en af, eers stadig, dan vinnig, dan weer stadig. Hardloop resies Verdeel die klas in twee groepe. die wenstreep. Daarna volg die tweede groep. Die eerste vyf wenners van elke groep hardloop dan weer teen mekaar. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge lê op hulle rûe en haal stadig asem op ritme van n trom. 57

9 Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Gebruik van water buite die huis Ontspanning: Swem, waterski, bootry, visvang. Tuine: Om tuinplante, blomme en grasperke nat te gooi. Groentetuine. In swembaddens. Besproeiing in tuine spaar meer water as om met n tuinslang nat te spuit. Gebruik n emmer om die motor te was. As dit moontlik is, laat die water uit die wasmasjien op die grasperk uitloop. Aktiwiteit 2: Musiek Liggaamsperkussie: O, die liewe Martatjie (Hande klap, vingers klap, voete stamp, knieë klap). O, die lie-we Mar - ta - tjie, hande, vingers, vingers. Hande, vingers, vingers Mar - ta - tjie, Mar - ta - tjie hande, vingers, vingers. Hande, vingers, vingers O, die klei-ne va-bond-jie Swaai arms het my laat staan Stamp voete geld is weg, nooi is weg Stamp linkervoet stamp regtervoet als is weg, alles weg Stamp linkervoet stamp regtervoet O, die kleine vabondjie, wat nou gedaan? Hande op heupe en swaai draai in die rondte Sing en doen die aksies. 58

10 Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Swaai linkerarm vorentoe en agtertoe (5 keer) Swaai regterarm vorentoe en agtertoe (5 keer) Swaai albei arms vorentoe en agtertoe (5 keer) Doen bewegings op maat van musiek. Hop scotch Elkeen kry n beurt; gooi klip in blok, vermy blok, spring deur al die blokke en terug, tel klip op en gooi in volgende blok. Blokke wat reeds n klip in het word vermy. Sodra n leerling op lyn of in dooie blokke trap, is hy of sy uit. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge lê op hul rug en raak met hulle tone aan die grond (5 keer). 59

11 Dag 5 Aktiwiteit 1: Drama Herhaal die gedig: Reënboog. Aktiwiteit 2: Kuns Maak van maskers, seun en dogter, vir les in week 2. 60

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Uitstappie na die Spoorwegstasie. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Sing die woorde van die liedjie: Hoor die trein Dramatiseer S.A. Sing

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek Dag 1 Waterbesoedeling: Besoedeling van water vind gedurig plaas. Mense kan baie siek word en doodgaan van vuil, besmette water. Siektes soos bilharzia, cholera en diarree word deur vuil water veroorsaak.

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus. Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Busvervoer Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus. Dit is baie gevaarlik om van n bewegende bus af of op te klim. Sit op

Nadere informatie

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6 Eerste kwartaal Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6 Voorbereiding Doelstellings en inhoud Lees: Mattheus 6: 25-34 Psalm 139 1 Korinthiërs 6: 20 Romeine 12: 1 Psalm 8: 4 Markus 8 1 Konings 17: 5-6 1. God

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat. Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Speelgoed praat. Uitstaltafel met outydse speelgoed: Klei-osse, dolosse, kakebeenwa, lappoppe, jukskeie, krale (van seringboomsaad) kleilat, perdekar,

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Hoe word ons siek? Party siektes word deur kieme oorgedra. Kieme is baie klein lewende organismes wat ons siek kan maak. Kieme is so klein dat ons

Nadere informatie

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne 124 Tweede Kwartaal Week 1, 2 en 3 Tema 1: Vervoer Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: 16-17 Doelstellings en inhoud 1. Jy moet jou liggaam oppas. Dit is n opdrag van die Here en so kan jy jouself en

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Familie Elke leerling ontvang n afgerolde bladsy van n stamboom. Leerlinge plak foto s of teken verskillende gesinslede. Aktiwiteit 2: Uitvoerende

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Kop: Oë ooglede wat knip en die oë beskerm. Oogwimpers hou die stof uit die oë. Neus neusgate ruik en snuif. Mond lippe waar ons mee praat. Tande

Nadere informatie

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

3-6 MAANDE BABAPROGRAM 3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud Mense oor die hele wêreld moet elke dag kos hê om te eet. Baie mense kweek hul eie groente. Mense (boere) kweek ook voedsel om te verkoop.

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie. Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Water Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie. Hoekom word n mens dors? (Jou liggaam het water nodig)

Nadere informatie

Abu Ali tel sy donkies

Abu Ali tel sy donkies 8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

(medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word.

(medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word. Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Versorging van troeteldiere Troeteldiere is van die mens afhanklik vir hul bestaan en kan meestal nie vir hulle eie kos sorg nie. Troeteldiere

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat. Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Speelgoed praat. Uitstaltafel met outydse speelgoed: Klei-osse, dolosse, kakebeenwa, lappoppe, jukskeie, krale (van seringboomsaad) kleilat, perdekar,

Nadere informatie

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Verkeersveiligheid Neem leerlinge buite die skoolterrein om die verskillende verkeerstekens waar te neem. Om n straat te kruis: By n verkeerslig:

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 5 Werkboek 1: bl. 39-52 Spellingboek: bl. 17-19 Skrifboek: bl. 16-18 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud ons medemens saamlewe. Leerlinge vertel om die beurt wie hulle bure is. Dit is belangrik dat mense weet en kan sien dat jy die Here aanbid.

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9

Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9 Derde Kwartaal Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9 Voorbereiding Lees: Matt. 6: 25-34 Matt. 22: 15-22 Gen. 2: 15 Gen. 2: 8 Josua 20 Hand. 17: 28 Doelstellings 1. Die Here gee vir ons

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Tema 2: Water Week 4 Werkboek 1: bl. 31-38 Spellingboek: bl. 15-16 Skrifboek: bl. 13-15 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Naam: 1 Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Waar jy die sterretjie sien is daar n opdrag. Kyk mooi!! Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Om leeruitdagings ten volle aan te durf en die vooruitsigte van teater bederf is die week se vooruitsigte! NUWE KONSEPTE Tema: Groente Ons bespreek die volgende

Nadere informatie

10 Die bou van n plant

10 Die bou van n plant 10 Die bou van n plant Groepaktiwiteit: blaarvorms Bring blare skool toe. Groepeer die blare volgens die blaarvorms waarvan ons geleer het, en pars dit. n Mens kan dit ook tussen twee lae koerantpapier

Nadere informatie

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar. Voëls Week 28 29 diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar. Voëls in die Bybel Ons lees dikwels van voëls in die Bybel, byvoorbeeld in Genesis 8: 7 en 8, waar ver genoeg

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

OpenStax-CNX module: m Dans: Beweging * Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Dans: Beweging * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25059 1 Dans: Beweging * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4 PERSOONLIKE

Nadere informatie

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders Reptiele Opdrag 1 Week 24-25 Kopkrapper Soek die verskillende reptiele in die blok. Die woorde kan van links na regs, van bo na onder of skuins loop. Kleur die woorde met verskillende kleure in. b r s

Nadere informatie

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis. Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis. In my kombuis sit ek by my tafeltjie en eet n pers druif wat ek elke oggend in die wingerd gaan pluk Ek is

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter. Wurmpie en mossies Kinders besef dat hulle waardevol is vir God. Teks: Matt 10:29-31 en Jesaja 41:14 Hulpmiddels: Plastiekbak Halfgekookte Spaghetti Mieliepitte Chinese Stokkies ( chop sticks ) Suurwurm-lekker

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek. Week 2 My tande Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek. Ek het nog baie van my eerste tande of melktande. Party tande het ek self

Nadere informatie

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1 Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,

Nadere informatie

Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6

Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6 Derde Kwartaal Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6 Voorbereiding Lees: Lev. 19: 18 Gen. 1: 28 Spr. 27: 9 1 Kor. 12: 12-26 Doelstellings 1. Die Here gee die opdrag dat jy jou naaste moet liefhê. 2.

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Gebruike van die landsvlag Voor geboue: Parlementsgebou Uniegebou Voortrekkermonument Polisiekantore Skole Munisipale geboue Sportbyeenkomste sokker-,

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Wie is ek? TEMA MAANDE

Wie is ek? TEMA MAANDE Wie is ek? TEMA 1 18-36 MAANDE Kopiereg Baby & Tots Guide 2018 TEMA 1 Week 1 en 2 WIE IS EK? Begin met gebed en kort gesels oor Liefde vir Jesus... Temabespreking: Wie is ek?... Konsep: Groot en klein...

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Plaasdiere Hoenders Hoenders eet meel (vismeel) en mielies. Hierdie meel het n hoë proteïen inhoud wat groei bevorder en n kwaliteitsproduk

Nadere informatie

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg.

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg. OEFENPROGRAM DESEMBER 2012 Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg. Junior Naellope: Maandag Wegspring spoed Laat iemand

Nadere informatie

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer. Tema 3: Seisoene Week 7 Datum: Muis Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer. Arme fyn gesiggie kruip weg die lange dag. Arme fyn gesiggie kom peusel elke

Nadere informatie

Antieke Egipte en die Nylrivier

Antieke Egipte en die Nylrivier Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK Ontmoeting 1 In hierdie ontmoeting wil ons die kinders die geleentheid gee om te besef hoe ongelooflik God alles gemaak het. Ons vat hulle dag vir dag deur die skeppingsverhaal en stop net voor die skepping

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1½ uur *6AFAL2* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016)

Nadere informatie

1. Dit is weer lente.

1. Dit is weer lente. Dis heerlike lente 1. Dit is weer lente. Dit is weer lente winter is verby Kyk tog hoe staan die blomme in die vlei Is dit nie lieflik lyk hul tog nie skoon Hoop om vir altyd tussen hul te woon Kom ons

Nadere informatie

Samantha en die pienk vlieënde piering. [Type the document subtitle] Ons sintuie: Luistervaardighede

Samantha en die pienk vlieënde piering. [Type the document subtitle] Ons sintuie: Luistervaardighede Samantha en die pienk vlieënde piering [Type the document subtitle] Ons sintuie: Luistervaardighede 2 Samantha en die pienk vlieënde piering Samantha staan by haar kamervenster. Sy hoor iets buite. Sy

Nadere informatie

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink: Teks: Matteus 17: 24-27 Hulpmiddels: Vissies uit karton geknip, elkeen met n skuifspeld in die mond Skuifspelde n Stok wat as visstok gebruik kan word met n tou en magneet wat dien as visvanghoek aan die

Nadere informatie

6. Die Weer: natuurverskynsels

6. Die Weer: natuurverskynsels 6. Die Weer: natuurverskynsels Die weer en wind Opdrag 1 1. Wat word die luglaag om die aarde genoem? 2. Waar tref ons geen lug aan nie? 3. Hoe word wind gevorm? 8. Watter skade kan sterk stormwinde aanrig?

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

God sorg vir ons. Israel spandeer 40 jaar in die woestyn. Ontmoeting 18

God sorg vir ons. Israel spandeer 40 jaar in die woestyn. Ontmoeting 18 Ontmoeting 18 Israel spandeer 40 jaar in die woestyn God sorg vir ons Die kinders gaan in hierdie ontmoeting speel-speel saam met die volk deur die woestyn rondtrek. Tydens die ontmoeting moet hulle besef

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies

Nadere informatie

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: oo (Apparaat) Dubbelklankstorie: oo (bl. 7) Assosiasieprent 1: oo vir oog (bl. 91) Assosiasieprent 2: oo vir boom (bl. 92) Letterkaarte Natrekvel oo

Nadere informatie

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Letterlike en figuurlike taalgebruik Letterlike en figuurlike taalgebruik Naam: Letterlik: Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word. Die motor is blou. Hy vang die sokkerbal. Figuurlik: Hier moet jy uitvind wat dit beteken. Dit is

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek. Week 3 Datum: Bosluis se huis Ben Bosluis sit op n grassie. Hy wag vir n huis om verby te kom. Hy soek n huis, en hy soek kos. Hier kom Ietermagô verby. Sal ek lekker op sy skubbe bly? wonder Ben Bosluis.

Nadere informatie

7. Versies en liedjies. opgesit.

7. Versies en liedjies. opgesit. 7. Versies en liedjies opgesit. 77 My hande Ek kan klop met my hande: Klop, klop, klop! Ek kan klap met my hande: Klap, klap, klap! Ek kan wieg met my hande: Wieg, wieg, wieg! Week 1 en 2 78 Kom in en

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Fanie en die vuilgoedblikke

Fanie en die vuilgoedblikke Week 6 Datum: Fanie en die vuilgoedblikke Fanie is sewe jaar oud. Hy is n oulike seun, maar Fanie doen een ding altyd verkeerd. Hy gooi nooit vuilgoed in n vuilgoedblik nie. Fanie gooi sommer al les wat

Nadere informatie

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1 Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses in die sessie. Die antwoorde op die vrae word deur die spelterapeut

Nadere informatie

8 Die mens in die ruimte

8 Die mens in die ruimte 8 Die mens in die ruimte Ons sonnestelsel 1. Die middelpunt van ons sonnestelsel is die 2. Noem die nege planete van ons sonnestelsel in volgorde: 1 4 7 2 5 8 3 6 9 3. Wat is die planeet naaste aan die

Nadere informatie

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister. Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit

Nadere informatie

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW) 9 Lewensprosesse en gesondheid (NW) Die wonder van die menslike liggaam Ons menslike liggaam is niks minder nie as n wonder van God. Ons menslike verstand kry dit nie reg om alles te verstaan oor die liggaam

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Migrasie: voëls wat trek

Migrasie: voëls wat trek Migrasie: voëls wat trek Voëls wat op dieselfde plek bly, soos die mossie, word standvoëls genoem. Daar is ook voëls soos die swaeltjie wat elke jaar na warmer lande trek en hulle word trekvoëls genoem.

Nadere informatie

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Kos in die verlede Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net

Nadere informatie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie

Nadere informatie

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50? : Hersiening Werkkaart 1 Doen die volgende omskakelings: Som Antwoord Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50? Hoeveel 5c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2,20?

Nadere informatie

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 30 TYD: 1 uur LEERDER: SKOOL: DISTRIK: AREAKANTOOR: Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaaal/V3/Gr.6

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Leer en ontdekking geskied ten midde van die nat weer!ons is verheug oor ons suksesvolle Entrepreneursverkope en wil graag ons Klasverteenwoordigers, Geneviev Marx

Nadere informatie

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink? Persoonlike higiëne Opdrag 1 Week 7 Skryf jou eie gediggie oor higiëne. Opdrag 2 1. Wat is kieme? 2. Is al le kieme gevaarlik? 3. Hoe versprei kieme? 4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep.

Nadere informatie

Tema 6: Energiebronne

Tema 6: Energiebronne Tema 6: Energiebronne Week 7 Datum: Lees die strokiesprente van mnr. Mannetjies. 1. Ek sal vandag n bietjie by die strand met n boot vaar, sê mnr. Laf, en weg is hy om te gaan pret hê. 2. By die strand

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Die tandarts: Dit is n man of vrou wat spesiaal opgelei is om enige probleme met ons tande op te los en behandel. Hy help ons om ons tande gesond

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek Hersiening Naam: A. Skryftekens: die kappie (bv. ê) die deelteken (bv. ë) die aksentteken (bv. é, á, ó) die afkappingsteken (bv. s) die koppelteken (bv. twee-uur) a) Die vrou het iets gesê toe sy na die

Nadere informatie

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9 Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9 Gedurende die week is helderkleurige herfsdae verruil vir pannekoekdae! Die Graad R leerders het nes flinke herfskabouters die assesseringstake met ywer

Nadere informatie

21. Soogdiere: karnivore Week 21

21. Soogdiere: karnivore Week 21 Weeklikse lesbeplanning Derde kwartaal 21. Soogdiere: karnivore Week 21 Meting Skat, meet, vergelyk en orden 3D-vorms deur gebruik te maak van standaarden nie-standaardmeting. Skat, meet, vergelyk en orden

Nadere informatie