Abu Ali tel sy donkies

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Abu Ali tel sy donkies"

Transcriptie

1 8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege donkies. Hy ry op een donkie. Terwyl hy ry, tel hy net agt donkies. Hy klim af. Hy soek die donkie. Vrae Hy tel nou nege donkies. Musa sien tien donkies. Sy vriend, Musa, help hom om die donkies te tel. Musa sê Abu Ali is die tiende donkie! 1. Wie is die twee vriende in die storie? Noem hulle name. 2. Hoeveel donkies koop Abu Ali? 3. Hoeveel donkies tel hy terwyl hy op die een donkie sit? 4. Hoeveel donkies tel hy toe hy afklim? 5. Wat sê Musa vir Abu Ali? (5 punte) 88

2 Lesreeks 8 Leestyd: Abu Ali tel sy donkies Kyk na die titel en na die prentjies. Raai wat in die storie gebeur. Lees daarna die storie hardop saam met die onderwyser. Abu Ali tel sy donkies Eendag stap Abu Ali dorp toe om n paar donkies te gaan koop. Hy koop nege donkies en ry op die voorste een huis toe. Die ander donkies loop agterna. Ná n rukkie sê Abu Ali by homself: Ek moet seker maak dat al my donkies hier is. Hy draai om en begin sy donkies tel. Hy tel net agt donkies. Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, agt. O, gits! Waar is die negende donkie? roep Abu Ali uit. Hy spring van sy donkie af en soek na die negende donkie. Hy soek agter die bome en rotse, maar hy sien die donkie nêrens nie. Ek sal hulle weer tel, sê Abu Ali. Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, agt, nege. Nou is daar nege! Die donkie het seker teruggekom! Hy klim toe maar weer op die donkie en ry verder. Ná n rukkie draai hy weer om en tel die donkies: Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, agt. Daar s net agt donkies! Hy spring van die donkie af en soek weer agter die bome en rotse na die negende donkie. Hy kry die donkie nêrens nie. 89

3 Kwartaal 2 Ek sal weer tel, sê hy. Hierdie keer is daar weer nege! Hy klim op die donkie en ry verder. n Rukkie later sien Abu Ali sy vriend, Musa, langs die pad. Musa! roep hy uit. Help my om my donkies te tel, asseblief. Daar s elke keer een te min. Wanneer ek stop om hulle te tel, is daar net agt donkies, maar as ek afklim om na die negende een te soek, is hy weer daar. Dan is daar nege! Wel, ek kan tien donkies sien, Abu Ali, lag Musa. Tien? Hoe so? vra Abu Ali. Ek sien die donkie waarop jy ry en ek sien agt donkies agter jou, sê Musa. Natuurlik! roep Abu Ali uit. Ag, ek was so dom! Maar waar is die tiende donkie? Hy ry op die negende donkie se rug, sê Musa, en sy naam is Abu Ali! Dinkvrae l Hoekom het Musa gesê Abu Ali is n donkie? l Dink jy ook Abu Ali is n donkie? l Het jy ook al dom dinge gedoen? l Dink jy boere wat hulle beeste, perde of skape tel, maak ook sulke foute? 90 Kyk hoeveel leestekens jy in die laaste drie paragrawe kan kry. Sy vriend sê hy is n donkie. Vertel die storie in die regte volgorde vir n maat oor. Sê of jy daarvan gehou het of nie.

4 Lesreeks 8 Hoe goed verstaan jy die storie? A F C Hoeveel? Waar? 1. Hoeveel mense is in die storie? 2. Hoeveel donkies (diere) is in die storie? 3. Waar koop Abu Ali sy donkies? Kies die regte antwoord. 1. Abu Ali ry op die a) agterste b) middelste c) voorste donkie huis toe. 2. Abu Ali soek elke keer die a) agtste b) negende c) tiende donkie. Skryf die sinne in die regte volgorde neer. 1. Abu Ali ry op die voorste donkie huis toe. 2. Aan die einde van die storie sê Musa Julle sal sien die sinne Abu Ali is die tiende donkie! vertel nie die storie reg 3. Abu Ali klim af en soek die negende nie. Help asseblief. donkie. 4. Aan die begin van die storie koop Abu Ali nege donkies. 5. Sy vriend, Musa, help hom om die donkies te tel. 6. Terwyl hy op n donkie sit, tel hy net agt donkies. 7. Musa sê hy sien tien donkies. 8. Nadat Abu Ali afgeklim het, tel hy nege donkies. Begin met sin 4: 1. Aan die begin van die storie koop Abu Ali (12 punte) 91

5 Kwartaal 2 Tekentyd: n Donkie Kyk na die prent van die donkie en sê die woorde vir die dele van die donkie hardop. Teken daarna jou eie donkie en skryf die woorde op die regte plekke. oë ore stert bek lyf pote Selflees: Stories Lees enige storie van jou keuse. Sê daarna of jy daarvan gehou het of nie. Sê ook wat die storie vir jou beteken het. Liedjie: O, die donkie Sing die liedjie vrolik saam. Kies enige 15 woorde uit die storie en die tekening. Skryf hulle alfabeties met hulle betekenisse in jou persoonlike woordeboek. Teken prente by. O, die donkie O, die don kie, o, die don kie, o, die don kie is n won-der li ke ding! Hy skop hoog op en 92 stamp sy kop! O, die don kie is n won der li ke ding.

6 Lesreeks 8 Pret: n Snelsêer en n gediggie Lees die snelsêer stadig en dan al vinniger en vinniger. Die dom man druk en druk Hy druk die dom donkie dwarsdeur die doringdraad! Lees die gediggies oor donkies. Die donkie Ienkie, pienkie, ponkie daar onder loop n donkie, die donkie skop teen die hond se kop, Ienkie, pienkie, ponkie Ienkie, pienkie, ponkie daar onder loop n donkie, die donkie weet hy kan n wortel eet, Ienkie, pienkie, ponkie. l l Vaaltyn Vaaltyn is my donkie en hy wil nie loop nie, maar ek sal hom nooit verkoop nie. Ek gee hom sy kos en gee hom sy water nou s hy hardkoppig, miskien loop hy later. (Uit: Versies is warm kombersies, JP van der Walt en Seun, 1993) Probeer jou eie rympie oor n donkie opmaak! Begin met: Ienkie, pienkie, ponkie... of: Vaaltyn is my donkie... Uitdaging: Is donkie n verkleinwoord? Gee die regte woord. Pret met taal A Leer die volgende: manlik hings (donkie) bul (bees) ram (bok) mannetjie (leeu) vroulik merrie koei ooi wyfie hings merrie 93

7 Kwartaal 2 B Skryf die sinne oor soos aangedui (verlede tyd). Gister het die donkie gestaan. staan 1. Gister het die donkie. loop 2. Gister het die donkie. skop 3. Gister het die donkie. eet C Vul wil, moet, kan op die regte plekke in (hulpwerkwoorde). Voorbeeld: Abu Ali koop nege donkies. (wil) Antwoord: Abu Ali wil nege donkies koop. 1. Hy ry op een van die donkies. (moet) 2. Hy tel sy donkies. (wil) 3. Hy soek die negende donkie. (moet) 4. Sy vriend, Musa, tel ook die donkies. (kan) 5. Abu Ali tel nie mooi nie. (kan) Onthou! Die hulpwerkwoord kom in die plek van die werkwoord en die werkwoord gaan na die einde van die sin. D 94 Maak die sinne langer met want (voegwoorde). Voorbeeld: Abu Ali gaan dorp toe. Hy wil nege donkies koop. (want) Antwoord: Abu Ali gaan dorp toe, want hy wil nege donkies koop. 1. Hy ry op een donkie. Hy gaan huis toe. (want) 2. Abu Ali tel verkeerd. Hy sit op die negende donkie. (want) 3. Musa sê Abu Ali is n donkie. Hy het verkeerd getel. (want) Skryf n komma vóór want.

8 Lesreeks 8 Skryftyd: n Storie in paragrawe A Die prentjies vertel n storie. Kyk daarna. Wat sien jy op elke prentjie? Skryf die storie in vier paragrawe. Skryf in paragraaf 4 wat jy dink verder gaan gebeur. Laat spasies tussen die paragrawe n Man pak eendag al sy goed op sy donkie se rug. Hy moet na n ander stad toe trek (move). Die donkie is kwaad, want dit is te swaar. 4 Die man slaan hom en skree: Loop, donkie, loop! Voorbeeld: Paragraaf 1: n Man pak eendag al sy goed op sy donkie se rug. Hy moet na n ander stad toe trek. Paragraaf 2: Die donkie is kwaad, want dit is te swaar. Paragraaf 3: Die man slaan hom en skree: Loop, donkie, loop! Paragraaf 4: Die hele storie moet ten minste 100 woorde hê. 95

9 Kwartaal 2 B Skryf ook die volgende storie in drie paragrawe. Skryf paragrawe 1 en 2 oor. Skryf dan jou eie einde in paragraaf Eendag was daar n donkie. Hy trek die donkiekar alleen. Dis nie lekker nie. Spelet jie: Soek die verskille Op n dag kry die donkie n maat. Die maat help om die donkiekar te trek. Wat gebeur verder? (15 punte) Kyk na die twee prente. Daar is vier verskille. Voltooi die sinne Prent 1 Prent 2 1. Daar is twee b. Daar is net een b. 2. Die koei eet g. Die koei op die. 3. Die bok op n klip. 4. Een trek n donkiekar. Die bok blare aan die. donkies trek n donkiekar. 96

10 Lesreeks 8 Hersiening: Wat ken jy nou? A B C D Vul die woorde tussen hakies op die regte plekke in. Voorbeeld: Abu Ali koop n klomp donkies. (wil) Antwoord: Abu Ali wil n klomp donkies koop. 1. Hy ry op een van die donkies. (sal) 2. Hy tel die donkies. (moet) 3. Hy tel nie die donkies reg nie. (kan) Herskryf die sinne in die verlede tyd. Voorbeeld: Die koei eet gras. Antwoord: Die koei het gras geëet. 1. Die koei lê onder die boom. Die koei het. 2. Die donkie trek n donkiekar. Die donkie het. Verbind die sinne met want (voegwoorde). 1. n Man pak sy goed op n donkie. Hy trek na n ander stad. 2. Die donkie is kwaad. Dit is te swaar. 3. Die man gee vir die donkie n maat. Hulle trek saam die donkiekar. Voltooi die blokkiesraaisel r m w h n m e k o Kyk mooi na die spelling van geëet ( ). Leidrade AF: 1. n manlike bok 2. n manlike donkie 4. n vroulike bok 5. n vroulike donkie DWARS: 3. n vroulike bees 6. n manlike leeu 7. n vroulike leeu (Totaal: 15) 97

n Kat kan ver loop Praat- en leestyd: Diere wat jy ken n Koei is n plaasdier wat bulk of loei. Sy gee vir ons melk.

n Kat kan ver loop Praat- en leestyd: Diere wat jy ken n Koei is n plaasdier wat bulk of loei. Sy gee vir ons melk. 2 n Kat kan ver loop Praat- en leestyd: Diere wat jy ken Kyk na die prentjies van die verskillende diere en lees die sinne. Sê wat die ooreenkomste en verskille tussen die diere is, byvoorbeeld n koei

Nadere informatie

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Naam: 1 Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Waar jy die sterretjie sien is daar n opdrag. Kyk mooi!! Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee? 18 Ons speelgoed Praattyd: Onthou jy nog? 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee? l Vertel van die speelgoed waarmee jy nou speel.

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ee Dubbelklankstorie: ee (bl. 7) Assosiasieprent 1: ee vir een (bl. 108) Assosiasieprent 2: ee vir beer (bl. 109) Rympie: Die beer (bl. 110) Natrekvel

Nadere informatie

Boodskappe. Leestyd: n Artikel oor boodskappe

Boodskappe. Leestyd: n Artikel oor boodskappe 16 Boodskappe Luister en praat Hou n klasbespreking. l l Hoe stuur mense boodskappe? Hoe stuur jy n boodskap? n Brief, n e-pos, n poskaart, n SMS, n telefoonoproep,... Leestyd: n Artikel oor boodskappe

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat. Week 3 Datum: Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat. 25 Uittelrympies Lees die rympies vir jou maat. Wie is aan, en wie is uit? 1 Een, twee, drie, vier, vyf, ses, water in die fles, olie in die kan - weg

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM: SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 Eksamen TYD: 120 min TOTAAL: 100 NAAM: Instruksies 1. Vul eerstens jou naam en van op die antwoordblaaie neer. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord. 3. Alle

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Lag n slag. Praattyd: n Visuele teks. Kyk na die prent en beantwoord die vrae.

Lag n slag. Praattyd: n Visuele teks. Kyk na die prent en beantwoord die vrae. 15 Lag n slag Praattyd: n Visuele teks Kyk na die prent en beantwoord die vrae. 1. Wat is fout in die prent? 2. Watter soort sport wil die seun in die gestreepte trui graag speel? 3. Op watter sportveld

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Diererympies. Luister en praat: Raaiselrympies. 1. Dié diere het lang nekke met sulke groot bruin vlekke.

Diererympies. Luister en praat: Raaiselrympies. 1. Dié diere het lang nekke met sulke groot bruin vlekke. 5 Diererympies Luister en praat: Raaiselrympies Speel die taalspeletjie. Luister na die rympies wat die onderwyser voorlees. Kyk na die prentjies en raai watter dier by watter rympie pas. Voorbeeld: 1.

Nadere informatie

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: oo (Apparaat) Dubbelklankstorie: oo (bl. 7) Assosiasieprent 1: oo vir oog (bl. 91) Assosiasieprent 2: oo vir boom (bl. 92) Letterkaarte Natrekvel oo

Nadere informatie

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister. Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net

Nadere informatie

Tema 8: Mense wat ons help

Tema 8: Mense wat ons help Tema 8: Mense wat ons help Dag 1 Week 4 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart aa (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent 1: aa vir aap (bl. 69) Assosiasieprent 2: aa vir haan

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Lees die storie en beantwoord die vrae Samantha en Tinkerbel se nuwe maats 1 2 3 4 Eendag was daar n dogtertjie met die naam Samantha. Sy het saam met haar ma en

Nadere informatie

Diere met of sonder sterte

Diere met of sonder sterte 17 Diere met of sonder sterte Luistertyd: n Fabe Luister na die fabe. Kyk eers net na die tite en die prentjies. Voorspe wat gebeur. Jakkas sonder stert Eendag het n jakkas in n strik (trap) getrap. Hy

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 3 Werkboek 1: bl. 19-30 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 10-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS Eksaminator: M. Swanepoel 11 September 2015 Moderator: C. van Niekerk, B. Oliphant 40 punte 60 minute Naam: Memorandum Graad 8/ Instruksies:

Nadere informatie

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 PUNTE : 60 TYDSDUUR: 60 MINUTE Bladsy 1 van 10 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye INSTRUKSIES: 1. Beantwoord al die vrae.

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

3-6 MAANDE BABAPROGRAM 3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Speel saam. Luistertyd: Verskillende sportsoorte. Luister na die woorde vir die sportsoorte. Herhaal dit. Katija. tennis. hokkie. swem. krieket.

Speel saam. Luistertyd: Verskillende sportsoorte. Luister na die woorde vir die sportsoorte. Herhaal dit. Katija. tennis. hokkie. swem. krieket. 6 Speel saam Luistertyd: Verskillende sportsoorte Luister na die woorde vir die sportsoorte. Herhaal dit. Katija tennis hokkie swem krieket Jerry sokker 66 Lesreeks 6 Praat oor die prent. Aan watter sportsoort

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Tema 2: Water Week 4 Werkboek 1: bl. 31-38 Spellingboek: bl. 15-16 Skrifboek: bl. 13-15 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

Afrikaans. Week Inligtingstuk, gediggie, storie Emosies

Afrikaans. Week Inligtingstuk, gediggie, storie Emosies 1 1 1 Inligtingstuk, gediggie, storie 1 2 2 Emosies 1 Sinonieme, trappe van vergelyking, plakkaat 3 3 Sprokie, lettergrepe, samestellings 2 Formele Assesseringstaak Luister en praat 4 4 Dramatiseer n storie

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Hoe kies n mens n troeteldier?

Hoe kies n mens n troeteldier? Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde

Nadere informatie

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek. Week 3 Datum: Bosluis se huis Ben Bosluis sit op n grassie. Hy wag vir n huis om verby te kom. Hy soek n huis, en hy soek kos. Hier kom Ietermagô verby. Sal ek lekker op sy skubbe bly? wonder Ben Bosluis.

Nadere informatie

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ie Dubbelklankstorie: ie (bl. 8) Assosiasieprent ie vir mier (bl. 142) Letterkaartjies Leesstuk: Liewe Droompie (bl. 143) Leesboek 3 (Deel 2) bl.

Nadere informatie

Lees en Leesgereedheid

Lees en Leesgereedheid Lees en Leesgereedheid Leesgereedheid Dit is belangrik dat voordat met formele lees begin word om seker te maak dat u kind wel leesgereed is. Visuele en ouditiewe diskriminasie speel n uiters belangrike

Nadere informatie

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL* GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL PUNTE: 40 TYD: 1 uur *3AFHL* NAAM: VAN: Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 Fokus: Luister, vertel en illustreer. Nota: Versamel inligting en bou kennis op deur middel van kritiese luistervaardigheid. Leesvaardigheid dra by tot visualisering van

Nadere informatie

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf OpenStax-CNX module: m25766 1 Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat. Naam: 1 Die ou vrou en die voël wat kon praat. Woordlys Lees die woorde n paar keer hardop. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud 2 Stillees Oefening

Nadere informatie

Klein Klaas se avonture!

Klein Klaas se avonture! Voorbeeld NAAM: Klein Klaas se avonture! In die werkboek leer: ons wat n hipotese is en hoe om n onderhoud te voer, ons die ie- klank, ons woorde in alfabetiese volgorde rangskik, ons oor voorvoegsels,

Nadere informatie

Nota vir die onderwyser/es:

Nota vir die onderwyser/es: 2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 GELETTERDHEID: AFRIKAANS VAN GESLAG (MERK!) SEUN DOGTER NAAM PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/STREEK Nota vir die onderwyser/es: Lees

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Graad 04 Lees en Kyk: Lees die volgende koerantberig en beantwoord dan die vrae wat volg. Kleuter alleen in donker bos Met haai, Oom, kom hier eindig alles Van:

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 5 Werkboek 1: bl. 39-52 Spellingboek: bl. 17-19 Skrifboek: bl. 16-18 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf. Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: f (bl. 12) Groot letterkaarte f vir fiets en f F Witborde en witbordmerkers Leesstuk: Faan en Frik (bl. 254) Leesboek 2 bl. 20 en 21 Werkboek 2 bl. 87 Aktiwiteit

Nadere informatie

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! Naam: Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! 1 As jy die prentjie sien is daar iets wat jy moet doen. So lees die opdrag mooi. Skryf al die

Nadere informatie

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 57 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink: Teks: Matteus 17: 24-27 Hulpmiddels: Vissies uit karton geknip, elkeen met n skuifspeld in die mond Skuifspelde n Stok wat as visstok gebruik kan word met n tou en magneet wat dien as visvanghoek aan die

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/ Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGS TAAK

Nadere informatie

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete - 8 - Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete L.1 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. Notebalk... 8 2. Toonhoogte... 9 3. Sleuteltekens... 10 4. Lettername van lyne en spasies in die diskantsleutel...

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Letterlike en figuurlike taalgebruik Letterlike en figuurlike taalgebruik Naam: Letterlik: Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word. Die motor is blou. Hy vang die sokkerbal. Figuurlik: Hier moet jy uitvind wat dit beteken. Dit is

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Leef groen. Luister- en praattyd: n Prent

Leef groen. Luister- en praattyd: n Prent 14 Leef groen Luister- en praattyd: n Prent Kyk na die prent. Luister na die woorde in die prent en herhaal hulle. Lees die titel van die toneelstuk op bl. 153. Voorspel wat jy dink gaan gebeur. geelhoutboom

Nadere informatie

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS Datum: Naam en Van: Vraag 1 Begripstoets Lees die storie en antwoord die vrae wat volg. PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS Aan die een end van 'n klein stadjie lê 'n verwaarloosde ou tuin. In die tuin

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer Bybel vir Kinders bied aan Joshua neem Beheer Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Dinge wat kan verander

Dinge wat kan verander 13 Dinge wat kan verander Praattyd: Eksperimente Kyk na die prente en vertel wat gebeur. water stoom Eksperiment 1: Voltooi: Die water verander in. Waarom gebeur dit? Kan die stoom weer water word? Waarom

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37 Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37 DOEL: Die kinders moet verstaan dat ons saam met Jesus teen die duiwel moet stry. Ons moet hom geen vastrapplek in ons lewe

Nadere informatie

10 Die bou van n plant

10 Die bou van n plant 10 Die bou van n plant Groepaktiwiteit: blaarvorms Bring blare skool toe. Groepeer die blare volgens die blaarvorms waarvan ons geleer het, en pars dit. n Mens kan dit ook tussen twee lae koerantpapier

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1½ uur *6AFAL2* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016)

Nadere informatie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS 2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan

Nadere informatie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. SKRIFLESING: Johannes 18:28-40 TEKS: TEMA: INHOUD: Johannes 18:37-38b Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. Die waarheid verwerp Psalm 105 : 2, 3 Psalm 73 : 12 Skrifberyming 18 (17-2)

Nadere informatie

Jasper met sy lyf loop voor. Dan volg Anton met sy bene en laaste kom Ben met sy voete. Die hond jaag die kat in die boom, voor die huis.

Jasper met sy lyf loop voor. Dan volg Anton met sy bene en laaste kom Ben met sy voete. Die hond jaag die kat in die boom, voor die huis. Datum: Selfstandige naamwoorde beskryf iets waaraan jy kan raak of wat bestaan. Voorbeeld: wind, lig, stoel, son, hond. Byvoeglike naamwoorde beskryf selfstandige naamwoorde. Voorbeeld: n groot stoel,

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 40 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 3A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb Leesbegrip nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer Dieretuine/Hannes en die koek/zak bak koekies tyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopas

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne: SKOOL AFRIKAANS - GR 5 30 November 2010 Eksamen Tyd: 120 min Totaal: 95 NAAM: Instruksies 1. Vul eerstens jou naam en van op hierdie antwoordblad neer. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord. 3.

Nadere informatie

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies Ons leer saam met Manie Muis. 3 LU 1 AS4 Luister met genot na gedig (Vakansie jolyt) en lees saam met juffrou. 3 en 4 LU 2 AS1 AS5 Neem deel aan klas- en groepbesprekings: Praat oor gediggie en leerders

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Tema 7: Stories van dapper helde

Tema 7: Stories van dapper helde DERDE KWARTAAL Week 1 Tema 7: Stories van dapper helde Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Assosiasieprent y vir ys (bl. 13) Klankkaart: y Y Letterkaartjies Liedjie: Winter (bl. 14) Lees maak slim

Nadere informatie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie

Nadere informatie

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 30 TYD: 1 uur LEERDER: SKOOL: DISTRIK: AREAKANTOOR: Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaaal/V3/Gr.6

Nadere informatie

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer.

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer. 1 Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer. 2 Jan en San vertel Les 1 1. Skrif: Doen skrifwerkkaart

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Uitstappie na die Spoorwegstasie. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Sing die woorde van die liedjie: Hoor die trein Dramatiseer S.A. Sing

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie