7. Versies en liedjies. opgesit.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "7. Versies en liedjies. opgesit."

Transcriptie

1 7. Versies en liedjies opgesit. 77

2 My hande Ek kan klop met my hande: Klop, klop, klop! Ek kan klap met my hande: Klap, klap, klap! Ek kan wieg met my hande: Wieg, wieg, wieg! Week 1 en 2 78

3 Kom in en sê goeiemôre Kom in en sê goeiemôre, 3x Soos ons dit altyd doen. Gaan uit en sê totsiens, 3x Soos ons dit altyd doen. Skud hande voor jy weggaan, 3x Soos ons dit altyd doen. Week 1 en 2 79

4 Met my ogies Met my ogies kan ek kyk Hoedat alles om my lyk. Met my oortjies kan ek luister Wat my maatjie vir my fluister. Week 3 en 4 80

5 Kyk na my Ek is bly, ek is bly Ek is baie, baie bly La, la, la, la, la, la, la, la, la Ek is baie, baie bly. (kwaad, bang, hartseer) Week 3 en 4 81

6 Met my borsel kan ek skrop Met my borsel kan ek skrop, skrop, skrop; Met my voete kan ek skop, skop, skop; Met my oë kan ek loer, loer, loer; Met my hande kan ek roer, roer, roer. Week 5 en 6 82

7 Sien jy al die eende daar? Sien jy al die eende daar? Plas, plas in die water? Mamma, Pappa, kleintjies ook, Ouma kom nog later. Week 5 en 6 83

8 Drie ronde broodjies Drie ronde broodjies in die bakkery Vir twee rand kan jy ene kry. Twee ronde broodjies in die bakkery Vir twee rand kan jy ene kry. Een ronde broodjie in die bakkery Vir twee rand kan jy ene kry. Geen ronde broodjies in die bakkery Vir twee rand kan jy geen een kry. Week 7 en 8 84

9 Rik Rak Rik, rak, koekies bak, Kry die meel, Nie te veel Klits die eiers gou-gou, Lekker eet ons net-nou. Week 7 en 8 85

10 Ansie se poppie Ansie het n poppie En sy was naar, naar, naar. Ansie bel die dokter En hy kyk na haar, haar, haar. Medisyne moet jou poppie kry, kry, kry. Môre kom ek weer hier aangery, ry, ry. Week 9 en 10 86

11 Kyk hoe was ek my gesig Kyk hoe was ek my gesig, my gesig, my gesig Kyk hoe was ek my gesig, vroeg-vroeg in die môre. Dan moet ek my tande borsel, tande borsel, tande borsel Dan moet ek my tande borsel, vroeg-vroeg in die môre. Ek moet ook my hare was, hare was, hare was Ek moet ook my hare was, vroeg-vroeg in die môre. My skoene kry ook politoer, politoer, politoer My skoene kry ook politoer, vroeg-vroeg in die môre. Week 9 en 10 87

12 Dit is my land (Wysie van Vader Jakob) Dit is my land, dit is my land. Hou dit skoon, hou dit skoon. Ons is n vrolike nasie, Ons is n vrolike nasie. Wat hier woon, wat hier woon. Week 11 en 12 88

13 Volg hom Volg hom op, volg hom af, volg hom op n stywe draf! Volg hom oral waar hy gaan, Volg hom totdat hy gaan staan. Volg haar hier, volg haar daar, maak die hele paadjie klaar! Volg haar oral waar sy gaan, volg haar totdat sy gaan staan. Volg my naby, volg my ver, tot verby die verste ster! Volg my oral waar ek gaan, volg my totdat ek gaan staan. Week 11 en 12 89

14 n Huisie vir n muisie Wat kan ek doen met n stokou skoen? Maak dit n huisie Vir n piepklein muisie. Week 13 en 14 90

15 Dit is ons huisie Dit is ons huisie lief en skoon waar ons gesin in liefde woon. Pappa se kamer het n groot bed, langsaan is myne en die toilet. Van al die vertrekkies in ons huis is ek die liefste vir die kombuis. Week 13 en 14 91

16 My oupa het n motorkar My oupa het n motorkar, Wat altyd snork en blaf. En as oupa op die toeter druk Dan val n voordeur af! Week 15 en 16 92

17 Die wiele van die bus Die wiele van die bus draai om en om, om en om, om en om. Die wiele van die bus draai om en om, Elke dag! Die vensters van die bus skuif op en af... Die toeter van die bus raas toet, toet, toet... Die enjin van die bus brom, brmm, brmm, brmm... Week 15 en 16 93

18 Lilly het n brood gaan koop Lilly het n brood gaan koop 3x Al die pad geloop. Langs die pad verloor haar skoen 3x Wat gaan sy nou doen? Sy gaan orals daarna soek 3x Kyk om elke hoek. Toe het sy haar skoen gekry 3x En was baie bly. Week 17 en 18 94

19 Vier bruin blare Vier bruin blare hang hoog in die boom, Een val op my waar ek sit en droom. Drie bruin blare hang hoog in die boom, Een val op my waar ek sit en droom. Twee bruin blare hang hoog in die boom, Een val op my waar ek sit en droom. Een bruin blaar hang hoog in die boom, Een val op my waar ek sit en droom. Niks bruin blare hang hoog in die boom, Niks val op my waar ek sit en droom. Week 17 en 18 95

20 Ek is n polisieman Ek is n polisieman 2x Ek vang die skelms een, twee, drie Ek is n polisieman. Ek is n polisievrou 2x Ek help die kinders wat verdwaal Ek is n polisievrou Ek is n polisiehond 2x Ek byt die skelm aan sy boud Ek is n polisiehond. Week 19 en 20 96

21 Piet Polisieman Kyk vir Piet Polisieman - hy gaan nou die skelms vang. Met sy boeie en geweer, sal hy gou die dief aankeer! Week 19 en 20 97

22 Die donkiekar My pappa het n donkiekar waarop hy appels laai. En elke keer as die donkie skop, sien jy net appels waai! Week 21 en 22 98

23 Die vissies Die vissies die swem in die water Hul swem net so al wat hul kan. Hulle skuil agter klippe en gate Daar in die groot plaasdam. Week 21 en 22 99

24 Die Voetganger Kyk en luister as jy loop om vir Ma n brood te koop. By die verkeerslig moet jy staan tot die lig sê jy kan gaan. Stap dan oor en kyk of dit heeltyd veilig lyk. Week 23 en

25 n Voetjie links n Voetjie links en n voetjie regs, n Voetjie links en n voetjie regs, Handjies op die heupies van my Dinatjie, Wielie walie rondomtalie, liefstetjie. Handjie, knietjie, boudjie, ens. Week 23 en

26 Ek lees graag Ek lees graag my storieboek, storieboek, storieboek. Ek lees graag my storieboek Elke liewe dag. Pappa lees in die koerant... Mamma lees n resepteboek... Ouma lees graag n tydskrif... Week 25 en

27 Ek skryf n briefie Ek skryf n briefie Vir my liefie, Maar nou is dit weg. Sal jy dadelik vir my sê, As my briefie by jou lê? Week 25 en

28 Die klein voëltjie Een oggend word ek wakker, Ek hoor n voëltjie roep. Waar is die kleine rakker? Daar sit hy op die stoep! Week 27 en

29 Ek hoor dreunings Ek hoor dreunings, ek hoor dreunings. Hoor jy ook? Hoor jy ook? Kyk hoe val die druppels, Kyk hoe val die druppels. Ek word nat - Pap-sopnat! Week 27 en

30 Kom laat ons die saadjies saai Kom laat ons die saadjies saai, x3 Kom laat ons die saadjies saai, Sodat hul kan groei. Eers gaan ons die bedding spit... Sodat hul kan groei Nou kan ons die saadjies saai... Sodat hul kan groei Dan gooi ons hul waternat... Sodat hul kan groei Kyk hoe skyn die sonnetjie... Sodat hul kan groei Nou is al die plante groot... Sodat hul kan groei Kyk die mooie blomme nou... So het hul gegroei Ons pluk een vir juffrou gou... Sy sal daarvan hou Week 29 en

31 Die groot, rooi bus Die groot, rooi bus kom om die draai, Ons klim gou in met groot lawaai. Met ons nuwe skooldrag aan, Kan ons nou Graad 1 toe gaan. En wanneer ek moet huis toe ry, Dan wag die bus alreeds vir my. Week 31 en

32 Soggens gaan ek skool toe Soggens gaan ek skool toe en ek stap links, regs Stap links regs, stap links regs. Soggens gaan ek skool toe en ek stap links, regs Tot by die skool. Ek hoor die skoolklok lui en ek hardloop gou, Hardloop gou, hardloop gou. Ek hoor die skoolklok lui en ek hardloop gou, Tot by die skool. Week 31 en

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis. Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis. In my kombuis sit ek by my tafeltjie en eet n pers druif wat ek elke oggend in die wingerd gaan pluk Ek is

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

1. Dit is weer lente.

1. Dit is weer lente. Dis heerlike lente 1. Dit is weer lente. Dit is weer lente winter is verby Kyk tog hoe staan die blomme in die vlei Is dit nie lieflik lyk hul tog nie skoon Hoop om vir altyd tussen hul te woon Kom ons

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer. Tema 3: Seisoene Week 7 Datum: Muis Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer. Arme fyn gesiggie kruip weg die lange dag. Arme fyn gesiggie kom peusel elke

Nadere informatie

Wie is ek? TEMA MAANDE

Wie is ek? TEMA MAANDE Wie is ek? TEMA 1 18-36 MAANDE Kopiereg Baby & Tots Guide 2018 TEMA 1 Week 1 en 2 WIE IS EK? Begin met gebed en kort gesels oor Liefde vir Jesus... Temabespreking: Wie is ek?... Konsep: Groot en klein...

Nadere informatie

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

3-6 MAANDE BABAPROGRAM 3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...

Nadere informatie

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa. Week 9 Datum: _ Piekniek by die dam Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa. Mamma en sus maak broodjies

Nadere informatie

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Letterlike en figuurlike taalgebruik Letterlike en figuurlike taalgebruik Naam: Letterlik: Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word. Die motor is blou. Hy vang die sokkerbal. Figuurlik: Hier moet jy uitvind wat dit beteken. Dit is

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat. Week 3 Datum: Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat. 25 Uittelrympies Lees die rympies vir jou maat. Wie is aan, en wie is uit? 1 Een, twee, drie, vier, vyf, ses, water in die fles, olie in die kan - weg

Nadere informatie

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek. Week 2 My tande Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek. Ek het nog baie van my eerste tande of melktande. Party tande het ek self

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek. Week 3 Datum: Bosluis se huis Ben Bosluis sit op n grassie. Hy wag vir n huis om verby te kom. Hy soek n huis, en hy soek kos. Hier kom Ietermagô verby. Sal ek lekker op sy skubbe bly? wonder Ben Bosluis.

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat. Naam: 1 Die ou vrou en die voël wat kon praat. Woordlys Lees die woorde n paar keer hardop. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud 2 Stillees Oefening

Nadere informatie

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Naam: 1 Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Waar jy die sterretjie sien is daar n opdrag. Kyk mooi!! Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! Naam: Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! 1 As jy die prentjie sien is daar iets wat jy moet doen. So lees die opdrag mooi. Skryf al die

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Lees die storie en beantwoord die vrae Samantha en Tinkerbel se nuwe maats 1 2 3 4 Eendag was daar n dogtertjie met die naam Samantha. Sy het saam met haar ma en

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES: LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD 1. Voltooi al die afdelings. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord. 3. Jy kry 5 minute om die vraestel deur te lees. Moenie

Nadere informatie

Abu Ali tel sy donkies

Abu Ali tel sy donkies 8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink? Persoonlike higiëne Opdrag 1 Week 7 Skryf jou eie gediggie oor higiëne. Opdrag 2 1. Wat is kieme? 2. Is al le kieme gevaarlik? 3. Hoe versprei kieme? 4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep.

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 26 van 60 www.m1914.org Bible for

Nadere informatie

Tema 4: Kommunikasie: In die verlede en vandag. Luister na afkondigings oor die interkom en skryf dit neer:

Tema 4: Kommunikasie: In die verlede en vandag. Luister na afkondigings oor die interkom en skryf dit neer: Tema 4: Kommunikasie: In die verlede en vandag Week 1 Datum: Luister na afkondigings oor die interkom en skryf dit neer: 4 Tsoko en Brian baklei Tsoko en Brian is baie kwaad vir mekaar. Brian het iets

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Uitstappie na die Spoorwegstasie. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Sing die woorde van die liedjie: Hoor die trein Dramatiseer S.A. Sing

Nadere informatie

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei. Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei. Voorgrond-Agtergrond Wat is voorgrond-agtergrond? Dit is die vermoë

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus. Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Busvervoer Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus. Dit is baie gevaarlik om van n bewegende bus af of op te klim. Sit op

Nadere informatie

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al? Wolke Werkkaart 1 Datum Bereken die volgende Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al? Dit het 48 uur lank gereën die naweek. Hoeveel dae het dit

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Klein Klaas se avonture!

Klein Klaas se avonture! Voorbeeld NAAM: Klein Klaas se avonture! In die werkboek leer: ons wat n hipotese is en hoe om n onderhoud te voer, ons die ie- klank, ons woorde in alfabetiese volgorde rangskik, ons oor voorvoegsels,

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS Eksaminator: M. Swanepoel 11 September 2015 Moderator: C. van Niekerk, B. Oliphant 40 punte 60 minute Naam: Memorandum Graad 8/ Instruksies:

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer Bybel vir Kinders bied aan Joshua neem Beheer Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

God eer Josef die slaaf

God eer Josef die slaaf Bybel vir Kinders bied aan God eer Josef die slaaf Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Storie 8 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur:

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur: Die Wensknoop Storie deur: Sanette Smit Geillustreer deur: Antoinette Smit Die wensknoop: Deur Sanette Smit Met Illustrasies deur Antoinette Smit Die tienjarige Petrus stap stadig huis toe. Sy donker hare

Nadere informatie

God sorg vir ons. Israel spandeer 40 jaar in die woestyn. Ontmoeting 18

God sorg vir ons. Israel spandeer 40 jaar in die woestyn. Ontmoeting 18 Ontmoeting 18 Israel spandeer 40 jaar in die woestyn God sorg vir ons Die kinders gaan in hierdie ontmoeting speel-speel saam met die volk deur die woestyn rondtrek. Tydens die ontmoeting moet hulle besef

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer.

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer. 1 Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer. 2 Jan en San vertel Les 1 1. Skrif: Doen skrifwerkkaart

Nadere informatie

Fanie en die vuilgoedblikke

Fanie en die vuilgoedblikke Week 6 Datum: Fanie en die vuilgoedblikke Fanie is sewe jaar oud. Hy is n oulike seun, maar Fanie doen een ding altyd verkeerd. Hy gooi nooit vuilgoed in n vuilgoedblik nie. Fanie gooi sommer al les wat

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1½ uur *6AFAL2* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016)

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 3 Werkboek 1: bl. 19-30 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 10-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL* GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL PUNTE: 40 TYD: 1 uur *3AFHL* NAAM: VAN: Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

Nadere informatie

Datum: My tone. Teken jou tone:

Datum: My tone. Teken jou tone: Week 3 Datum: Sarel die Seepman In tant Lena se winkel lê n groen koekie seep. Almal ken hom as Sarel. Hy lê al so lank daar dat hy vuil is van die stof en niemand stel meer belang om hom te koop nie.

Nadere informatie

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1 Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,

Nadere informatie

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb Leesbegrip nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer Dieretuine/Hannes en die koek/zak bak koekies tyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopas

Nadere informatie

Willem lees tydskrif. SPEUR EN DIE DIAMANTDIEWE - GEKORRIGEERDE PP.indd 11

Willem lees tydskrif. SPEUR EN DIE DIAMANTDIEWE - GEKORRIGEERDE PP.indd 11 1 Willem lees tydskrif Watwou! roep Willem uit. Ek ken hierdie ou. Hy mag miskien sterk wees, maar slim is hy sowaar nie! Ek loer oor sy skouer en kyk na die foto in die tydskrif waardeur hy blaai. Dit

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek Hersiening Naam: A. Skryftekens: die kappie (bv. ê) die deelteken (bv. ë) die aksentteken (bv. é, á, ó) die afkappingsteken (bv. s) die koppelteken (bv. twee-uur) a) Die vrou het iets gesê toe sy na die

Nadere informatie

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal:

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal: Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: m (bl. 9) Prent van m vir maan Letterkaartjie m Apparaat Leesstuk: m sê altyd m-m-m (bl. 119) Leesboek 1 Werkboek 1 bl. 104 en 105 Witbordjies Witbordmerkers

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Kop: Oë ooglede wat knip en die oë beskerm. Oogwimpers hou die stof uit die oë. Neus neusgate ruik en snuif. Mond lippe waar ons mee praat. Tande

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Verkeersveiligheid Neem leerlinge buite die skoolterrein om die verskillende verkeerstekens waar te neem. Om n straat te kruis: By n verkeerslig:

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5 BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5 Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses in die sessie. Die antwoorde op die vrae word deur die spelterapeut

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister. Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek Dag 1 Waterbesoedeling: Besoedeling van water vind gedurig plaas. Mense kan baie siek word en doodgaan van vuil, besmette water. Siektes soos bilharzia, cholera en diarree word deur vuil water veroorsaak.

Nadere informatie

Goeie Konings, Slegte Konings

Goeie Konings, Slegte Konings Bybel vir Kinders bied aan Goeie Konings, Slegte Konings Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD DIE IN AFRIKAANS Net soos in Engels is daar 3 TYE (tenses) : VERLEDE TYD (past tense) TEENWOORDIGE TYD (present tense) TOEKOMENDE TYD (future tense) DIE VERLEDE TYD Die volgende reëls sal jou help om n

Nadere informatie

Van Vervolger tot Prediker

Van Vervolger tot Prediker Bybel vir Kinders bied aan Van Vervolger tot Prediker Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

En die ma het getreur daar onder die afdak, en Kootjie het getreur daar in die bos, maar dit help niks.

En die ma het getreur daar onder die afdak, en Kootjie het getreur daar in die bos, maar dit help niks. 1 Kootjie Totjie se ma, die ou varksog van die mensoom, oom Karel, het onder 'n afdak gewoon waar dit lekker warm was in die nag, en bedags was daar koelte. Sy had altyd vars droë strooi om op te lê en

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand 1. Praise and Worship 2. Instruksies vir die aand: - Hierdie is n gebedsaand rondom die verskillende vrugte van die Gees. - Elke groepleier kry al hulle benodighede

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

EK KAN LEES E. TISMEER, L. B. HOSKING, DEUR. Departementale lnstruktriese vir Kindertuin~Metodes. in die Kaapprovinsie

EK KAN LEES E. TISMEER, L. B. HOSKING, DEUR. Departementale lnstruktriese vir Kindertuin~Metodes. in die Kaapprovinsie EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale lnstruktriese vir Kindertuin~Metodes in die Kaapprovinsie EN L. B. HOSKING, vroeer onderwyseres vir Kindertuin~Metodes aan die Opleidingskollege Wellington,

Nadere informatie