ROOIBOSKLOOF LANDGOED. HUISEIENAARSVERENIGING GEDRAGSREëLS

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "ROOIBOSKLOOF LANDGOED. HUISEIENAARSVERENIGING GEDRAGSREëLS"

Transcriptie

1 AANHANGSEL A ROOIBOSKLOOF LANDGOED HUISEIENAARSVERENIGING GEDRAGSREëLS 1. NAAM : Die naam van die Vereniging is ROOIBOSKLOOF HUISEIENAARSVERENIGING. 2. DOEL VAN VERENIGING : Die doel van die Vereniging is om besigheid te bedryf as Huiseienaarsvereniging om die gemeenskaplike belange van die eienaars en okkupeerders van die eiendomme wat deel vorm van die dorpsontwikkeling bekend as ROOIBOSKLOOF LANDGOED te beskerm en te bevorder, deur onder andere die onderhouding van paaie, tuine, omheinings, die verskaffing van sekuriteit en die regulering van toegang en bouaktiwiteite op elkeen van die eiendomme wat deel vorm van die ontwikkeling. Die doel van hierdie reëls en regulasies is verder om aan huiseienaars n hoë gehalte leefstyl in n natuurlike omgewing van n reservaat te verskaf, sodat huiseienaars in n harmonieuse, natuurlike omgewing kan woon. 3. SAMESTELLING VAN DIE VERENIGING : 3.1 n Artikel 21-Maatskappy sal opgerig word as Regspersoon vir die doel van die Huiseienaarsvereniging. 3.2 Alle geregistreerde eienaars van eiendom wat deel vorm van die dorpsontwikkeling van ROOIBOSKLOOF LANDGOED sal lede van die Artikel 21-Maatskappy en sodoende van die Huiseienaarsvereniging vorm. Elke sodanige lid se lidmaatskap sal ipso facto beëindig word by beëindiging van sy eienaarskap; 3.3 Alle lede van die Huiseienaarsvereniging sal n Estetiese Komitee bestaande uit vyf lede verkies, wie se hoofoogmerk die goedkeuring van bouplanne sal wees; 3.4 Die eerste lede van die Estetiese Komitee sal bestaan uit die ontwikkelaar, naamlik mnr HENDRI VAN STADEN en twee geregistreerde eienaars deur hom aangewys.

2 Alle lede van die Estetiese Komitee sal eenmaal per maand op die laaste Vrydag van die maand vergader ten einde bouplanne vir goedkeuring te oorweeg. 3.6 Die huiseienaars sal toesien dat ook gaste, familielede, werknemers en agente aan die reëls van die Huiseienaarsvereniging voldoen. 4. VOORWAARDES : Die volgende voorwaardes het betrekking op die Vereniging : 4.1 Die inkomste van die Vereniging sal slegs aangewend word in die bevordering van die doel van die Vereniging met inagneming van die betaling van redelike vergoeding aan enige van sy offisiere. 4.2 Hierdie memorandum van reels vorm n integrale deel van die Statute van die te stigte Artikel 21-Maatskappy van Rooiboskloof Huiseienaarsvereniging en is nie afskeidbaar daarvan op enige manier nie. 4.3 Elektrisiteitstoevoer vir elke erf vanaf ESKOM sal voorsien word deur die Ontwikkelaar. 4.4 n Vullisverwyderingstelsel sal ingestel word deur die Huiseienaarsvereniging en die kostes hiervan sal ingesluit word in die maandelikse heffing. 4.5 Noodbrandbestrydingsdienste sal ingestel en onderhou word deur die Huiseienaarsvereniging. 4.6 Water-voorsieningstelsel sal ten opsigte van elke erf in die dorpsgebied voorsien word beperk tot 1500 liter per huishouding per dag. 5. BOUSTANDAARDE : 5.1 Alle bouplanne moet nie later as sewe (7) dae voor die vergadering van die Estetiese Komitee van die Huiseienaarsvereniging aan die Estetiese Komitee van die Rooiboskloof Huiseienaarsvereniging voorgelê word vir goedkeuring voor indiening daarvan by die Stadsraad en alvorens die bouwerk n aanvang neem. 5.2 Alle besonderhede rakende die woonhuise moet op die planne vir die goedkeuring daarvan aangedui word. Hierdie besonderhede sluit in, maar is nie beperk tot besonderhede oor :

3 - 3 - (a) (b) (c) (d) (e) (f) Tipes boumateriaal; Besonderhede oor enige afdakke wat opgerig gaan word; Besonderhede oor tipes omheinings; Besonderhede van tipe materiaal wat as dakke aangebring word; Die kleur van die dak. tipe mure wat aangebring gaan word. 5.3 Alle eienaars moet gebruik maak van die dienste van n geregistreerde Argitek of Argitekstegnoloog. 5.4 Onderverdeling van enige erf/eiendom wat deel vorm van die dorpsontwikkeling word verbied. 5.5 Enige hersonering van n erf/eiendom wat deel vorm van die dorpsontwikkeling word verbied. 5.6 Maksimum hoogte van woonhuise word beperk tot twee verdiepings met n verdieping met n maksimum hoogte van 4 (vier) meter; 5.7 Grensmure mag nie hoër wees as 1,8 (een komma agt) meter nie en moet voldoen aan die vereistes vir omheining. 5.8 Bouwerk en omheinings mag nie nader as 10 (tien) meter van die straatgrens van die erf af wees nie en nie nader as 15 (vyftien) meter aan die grense aan die sykante van die erf nie. 5.9 Die straatfront van die erf mag nie omhein word nie behalwe vir die gedeeltes langs die huis tot by die grens van die erf aan die sykante van die erf Indien n erf aan meer as een kant deur n straat begrens word, sal die eienaar geregtig wees om die kant van die erf wat aan die straat grens wat nie as n hoofstraat beskou kan word nie, te omhein Woonhuise mag nie kleiner as 250 (tweehonderd en vyftig) vierkante meter wees nie Woonhuise sal n maksimum grootte van 500 (vyfhonderd) vierkante meter beslaan Behuising van bediendes mag slegs op skriftelike toestemming van die Huiseienaarsvereniging opgerig word Opritte moet met plaveistene geplavei word Alle bouwerk moet voltooi word binne drie (3) jaar na datum van registrasie van die eiendom in die naam van die eerste eienaar Geen voorafvervaardigde tuinhuise mag aangebring word op die erf nie.

4 Slegs een wooneenheid mag op die erf gebou word Tydelike motorafdakke word verbied Planne vir die bou van swembaddens moet aan die Estetiese Komitee van die Huiseienaarsvereniging voorgelê word alvorens daar met die bou van die swembad begin word. Swembaddens mag slegs aan die agterkant van die woonhuis op die erf gebou word en moet omhein word Geen huiseienaar sal geregtig wees om enige erf wat deel van Rooiboskloof Landgoed uitmaak, te verkoop sonder die skriftelike toestemming van die Huiseienaarsvereniging nie n Maksimum area van 1000 (een duisend) vierkante meter van elke erf mag gebruik word as woonhuis en verwante doeleindes. Die restant van die erf mag nie skoongemaak word nie en moet gelaat word in die natuurlike toestand Alle woonhuise wat deel vorm van die Rooiboskloof Landgoed, sal opgerig word in ooreenstemming met die Argitekstyl soos bepaal kragtens die bouplanne hierby aangeheg. Die volgende boumateriaal word nie toegelaat nie : (a) (b) Geen grasdakke. Geen sinkdakke. Alle dakke sal in ooreenstemming met die argitekstyl soos uiteengesit in paragraaf 5.22, aangebring word. (c) Geute : Geen ongeverfde gegalvaniseerde geute en dreinpype sal toegelaat word nie. (d) Mure : Alle mure moet sierstene wees. Geen voorafvervaardigde mure sal toegelaat word nie. Alle mure sal in ooreenstemming met die argitekstyl uiteengesit in paragraaf 5.22, aangebring word. (e) Omheinings : Geen draadomheinings sal toegelaat word nie. Geen lemmetjiesdraadomheinings sal toegelaat word nie. Geen aangeplante omheinings sal toegelaat word nie. (f) TV-antennas en Satellietskottels mag nie onooglik aangebring wees nie.

5 - 5 - (g) Wasgoedlyne : Dit mag nie sigbaar van die straat af wees nie. (h) Vullisdromme : Dit mag nie sigbaar van die straat af wees nie. (i) Tuine moet te alle tye netjies en onkruidvry gehou word. 6. KONSTRUKTIEWE-AKTIWITEITE : 6.1 Alle boumateriaal moet gestoor word binne die grense van die erf. 6.2 Geen bou-arbeiders sal toegelaat word in die dorpsontwikkeling vanaf 17h00 tot 07h30 nie. 6.3 Mobiele ablusiefasiliteite moet voorsien word vir alle bou-arbeiders. 6.4 Konstruksie mag slegs plaasvind vanaf 07h30 tot 17h00 Maandag tot Vrydag en vanaf 07h30 tot 13h00 op Saterdae. 6.5 Geen konstruksie sal toegelaat word op Sondae en publieke vakansiedae nie. 6.6 Die kontrakteur sal alle sypaadjies, strate en dreineringslote herstel asook die hele bouterrein opruim van konstruksie-afval na voltooiing van alle konstruksiewerk. 7. ALGEMEEN : Die ontwikkelaar sal met verloop van tyd die totale dorpsgebied omhein en 24 uur sekuriteit by n gekontroleerde hek verskaf (hierna genoem die gemeenskaplike eiendom). Die Huiseienaarsvereniging aanvaar volle verantwoordelikheid vir die onderhoud van die strate, sypaadjies, straatligte, sportfasiliteite, konferensiefasiliteite, omheining om die ontwikkeling, en die hek. Geen besigheid mag op die ontwikkeling van die dorpsgebied bedryf word nie. Die maksimum spoedgrens is 30 kilometer per uur. Geen vuurwerke mag op die ontwikkeling afgevuur word nie.

6 - 6 - Troeteldiere mag aangehou word op die erf en sal te alle tye binne n omheinde afskorting aangehou word. Die Huiseienaarsvereniging of Ontwikkelaar sal nie aanspreeklik wees vir enige skade veroorsaak deur enige persoon, lid, familielid of besoeker wat die gemeenskaplike eiendom gebruik nie, welke skade sal insluit gevolglike verlies van eiendom of beserings opgedoen deur n persoon. Indien enige van hierdie reëls oortree word, sal n eerste skriftelike waarskuwing aan sodanige eienaar gegee word. Indien die reël weer oortree word, sal n toepaslike boete soos bepaal deur die Huiseienaarsvereniging gehef word. n Sisteem van boetes wat voorgestel is en aanvaar is deur die Huiseienaarsvereniging sal bindend wees op alle eienaars. Indien verdere oortredings plaasvind, sal die Huiseienaarsvereniging geregtig wees om sodanige stappe te neem as wat hulle goed dink. Huiseienaars sal te alle tye so optree dat geen oorlas, hetsy uit geraas of ander oorsaak, veroorsaak word nie. Geen kommersiële advertensieborde sal in die dorpsgebied toegelaat word nie. 8. HEFFING : Elke lid van die Huiseienaarsvereniging en eienaar van die eiendom sal n heffing betaal in die bedrag soos bereken deur die Huiseienaarsvereniging op n algemene vergadering, by wyse van n meerderheidstem. 9. OMGEWINGSBESTUUR : 9.1 Geen afval of vullis mag op enige area van die dorpsontwikkeling gestort word nie. 9.2 Geen boorgate of putte mag gesink word of aangebring word op n huiseienaar se erf nie. 9.3 Geen flora mag beskadig word of verwyder word vanaf die gemeenskaplike gebiede nie. 9.4 Geen fauna mag gejag, ontwrig, gesteur, geterg of aangejaag word deur huiseienaars of ander mak diere nie..

7 Huiseienaars sal alle erwe vry hou van indringerplante. 9.6 Slegs inheemse bome en plante mag deur huiseienaars op hul erwe geplant word 9.7 Geen bome op erwe mag deur huiseienaars afgesaag of uitgehaal word op enige plek binne die dorpsontwikkeling sonder toestemming van die bestuursliggaam van die Huiseienaarsvereniging nie behalwe vir konstruksiedoeleindes. 9.8 Huiseienaars mag geen uitgrawings maak sonder toestemming van die bestuursliggaam van die Huiseienaarsvereniging nie. 9.9 Huiseienaars, en hul gaste, agente en familie lede mag slegs op paaie ry Geen nuwe paaie mag aangebring word nie Gebruik van vuurwapens, anders as in selfverdediging, word verbied Voer en lok van wilde diere deur huiseienaars, uitgesluit voëls, word verbied.

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

HUISHOUDELIKE REëLS 11/03/2010

HUISHOUDELIKE REëLS 11/03/2010 HUISHOUDELIKE REëLS 2 1. INLEIDING 1.1 Hierdie huishoudelike reëls is uitgevaardig deur die direksie van die maatskappy Nelspruit Bateleur Adult Lifestyle Estate ( n vereniging ingelyf kragtens Artikel

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : MAGNIFICENT MILE TRADING 73 (PTY) LIMITED REGISTRASIENOMMER 2003/006953/07 hierin verteenwoordig deur PIETER HENDRIK VAN STADEN in sy hoedanigheid as Direkteur

Nadere informatie

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK AANGEGAAN TUSSEN HUGO LAMBRECHTS MUSIEKSENTRUM POSBUS 68 PAROW 7499 Tel: 021 939 9105 Faks: 021 939 9123 / 086 751 0778 E-pos: finance@hugolambrechts.co.za EN HIERIN

Nadere informatie

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) AANBOD OM TE KOOP AAN F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) en Hierin verteenwoordig deur (hierna genoem die Koper) NADEMAAL die Ontwikkelaar

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

HUISHOUDELIKE REëLS HERSIEN JANUARIE 2012/2

HUISHOUDELIKE REëLS HERSIEN JANUARIE 2012/2 HUISHOUDELIKE REëLS HERSIEN JANUARIE 2012/2 2 1. INLEIDING 1.1 Hierdie huishoudelike reëls is uitgevaardig deur die Direksie van die maatskappy Nelspruit Bateleur Adult Lifestyle Estate ( n Vereniging

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS is opgestel en aangegaan deur en tussen (naam van verhuurder) (hierna die VERHUURDER genoem), wie se adres soos volg is: EN (naam van huurder) HUURDER

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB AANHEF (2017 hersiening goedgekeur op 19 September 2017) Aangesien die Staat die deel van die Hartbeespoortdamoewer aangrensend aan Schoemansville per servituut

Nadere informatie

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN LUTZ TRUST (Trust Nr IT4694/95) (hierin verteenwoordig deur DANIEL JAKOBUS LUTZ, in sy hoedanigheid as Trustee (hierna die Verhuurder genoem) en Volle

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word

Nadere informatie

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf Dankie vir julle bespreking by Willem's Rus. Ons vertrou dat julle jul verblyf by ons pragtige kampterrein sal geniet. Alle kampeerders word vriendelik versoek om

Nadere informatie

SWARTLAND MUNISIPALITEIT VERORDENING INSAKE MURE EN HEININGS

SWARTLAND MUNISIPALITEIT VERORDENING INSAKE MURE EN HEININGS SWARTLAND MUNISIPALITEIT VERORDENING INSAKE MURE EN HEININGS Kragtens die bepalings van artikel 156 van die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, 1996, bepaal die Swartland Munisipaliteit soos volg:-

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT BEAUFORT-WES. Kennisgewing nr. 145/2005

MUNISIPALITEIT BEAUFORT-WES. Kennisgewing nr. 145/2005 1 MUNISIPALITEIT BEAUFORT-WES Kennisgewing nr. 145/2005 Die Raad van die Munisipaliteit van Beaufort-Wes publiseer die onderstaande verordening met betrekking tot afvalwater, vir algemene kennisname. VERORDENING

Nadere informatie

RHEEBOKRIF ERF ONTWIKKELINGSKODE

RHEEBOKRIF ERF ONTWIKKELINGSKODE RHEEBOKRIF ERF ONTWIKKELINGSKODE 1. Inleiding Die voorwaardes vir die stigting van die ontwikkeling van Rheebokrif spesifiseer dat 'n "Argitektoniese Kode vir ontwikkeling opgestel moet word om te verseker

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

GRONDWET VAN LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING. 1.1 Die naam van hierdie Vereniging is LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING.

GRONDWET VAN LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING. 1.1 Die naam van hierdie Vereniging is LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING. GRONDWET VAN LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING 1. NAAM EN STATUS VAN VERENIGING 1.1 Die naam van hierdie Vereniging is LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING. 1.2 Die Vereniging sal n vereniging wees : 1.2.1 met

Nadere informatie

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i Werkstukke vir Hoofstuk 10 Dorpstigting Totale getal punte uit hierdie hoofstuk gevra Sep 2009-0 Mei 2009-0 Sep 2008-11 Mei 2008-0 Sep 2007-0 Mei 2007-0 Sep 2006-0 Mei 2006-17 Sep 2005-0 Mei 2005-0 Sep

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

KOOPKONTRAK VERLOREN LANDGOED

KOOPKONTRAK VERLOREN LANDGOED 1 2 KOOPKONTRAK (20 JUNIE 2016 WEERGAWE) VERLOREN LANDGOED AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: VERKOPER Ontwikkelaar / Verkoper Import Export 2020 (Pty) Ltd Registrasie nommer 2010/016816/07 Lid / Verteenwoordiger

Nadere informatie

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, 2008 AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 Nota: Hierdie dokument is slegs vir kennisname deur lede, indien enige inhoud verskil

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG) MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

VERORDENING OP DIE VERWYDERING Verordening No.14, 2008 VAN AFVALSTOWWE, 20 VERORDENING

VERORDENING OP DIE VERWYDERING Verordening No.14, 2008 VAN AFVALSTOWWE, 20 VERORDENING VERORDENING OP DIE VERWYDERING Verordening No.14, 2008 VAN AFVALSTOWWE, 20 VERORDENING Om voorsiening te maak vir n diens vir die verwydering van afvalstowwe in die Emthanjeni munisipaliteit; en vir aangeleenthede

Nadere informatie

Huishoudelike GoedereAfdeling

Huishoudelike GoedereAfdeling PRODUK LIMIET VERGELYKING VIR DIE KLIENT SE GEBRUIK BESTAANDE AGRIPLUS EN NUWE PERSOONLIKE LYNE GROEPSKEMA POLISBEWOORDING (GREENBOX) HIERMEE VERGELYKING TUSSEN DIE PERSOONLIKE PRODUK GEDEELTE VAN DIE

Nadere informatie

Tjokkerjol Speelgroepie

Tjokkerjol Speelgroepie Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. HUISHOUDELIKE REëLS : CENTURION KUNSVERENIGING 1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. 2. Die huishoudelike reels kan onder

Nadere informatie

INTERNE REëLS : KAREEPARK AFREE-OORD : 10 FEBRUARIE 2015

INTERNE REëLS : KAREEPARK AFREE-OORD : 10 FEBRUARIE 2015 INTERNE REëLS : KAREEPARK AFREE-OORD : 10 FEBRUARIE 2015 OPDATERING : 2 FEBRUARIE 2018 MOTIVERING Hierdie dokument gee n uiteensetting van die beheer, bestuur, administrasie en benutting van die wooneenhede

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE

Nadere informatie

KOOPKONTRAK BELA-BELA WATERFRONT WOONGEBIEDONTWIKKELING FASE 5

KOOPKONTRAK BELA-BELA WATERFRONT WOONGEBIEDONTWIKKELING FASE 5 KOOPKONTRAK (7 OKTOBER 2008 WEERGAWE) BELA-BELA WATERFRONT WOONGEBIEDONTWIKKELING FASE 5 AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: VERKOPER Naam Warmbad Waterfront (Pty) Ltd Registrasie nommer 1999 / 018704 / 07 Hierin

Nadere informatie

Naskool Tel:

Naskool Tel: Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: dinkydotsfaerieglen@gmail.com Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring Reëls en Regulasies 1. Doel van die sentrum Die doel van die huiswerk sentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van wie se ouers

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN BOUKONTRAK Aanhangsel F Gedeelte Tipe plan AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is (hierinlater na verwys as die KONTRAKTEUR

Nadere informatie

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS KUDDE OMSKREWE GEBEURTENISSE Die Maatskappy sal die Versekerde skadeloos stel teen die volgende gebeurtenisse: ONDERAFDELING A Verlies as gevolg van dood of vernietiging van die lewendehawe (insluitende

Nadere informatie

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon. Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon. 1. Huurtermyn is 5 (vyf) jaar 2. Huurder mag met maksimum van 3000 kve boer volgens tabelle (voorskrifte) van Dept Landbou. Dit sluit die gebruik van landerye

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek

Nadere informatie

HUURKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

HUURKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) HUURKONTRAK (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN (hierinlater na verwys as die VERHUURDER

Nadere informatie

Nieteenstaande enigiets teenstrydig vervat in die polis en/of afdeling daarvan is dekking interme die polis onderhewig aan die volgende wysigings:

Nieteenstaande enigiets teenstrydig vervat in die polis en/of afdeling daarvan is dekking interme die polis onderhewig aan die volgende wysigings: Algemene endossement hierby aangeheg en wat n deel vorm van die polis effektief vanaf die eerste hernuwing- of hersiening datum met ingang vanaf 1 Oktober 2013. Nieteenstaande enigiets teenstrydig vervat

Nadere informatie

GEDRAGSREëLS HARTENSEE DEELTITEL WOONSTELLE

GEDRAGSREëLS HARTENSEE DEELTITEL WOONSTELLE GEDRAGSREëLS HARTENSEE DEELTITEL WOONSTELLE REGULASIE / AANHANGSEL 9 (Artikel 35 (2) (b) van die wet op Deeltitels. 1986) LET WEL: SLEGS TOILETPAPIER MAG AFGESPOEL WORD IN TOILETTE. 1. HUISREëLS 1.1 Eienaars,

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 13 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes 130 van 1993 Hoofstuk 6 (par 6.1-6.8) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths:

Nadere informatie

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla

Nadere informatie

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 G-Voucher - Tuinprojek Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 Agtergrond Idee voorgelê by G-Voucher in Nov 2013 Aanvanklike doelwitte Werkverskaffing vir die haweloses Hou hulle besig vir n tyd van die dag Rehabilitasie

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012

GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012 GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012 KLOUSULE 1: NAAM Die naam van die Vereniging is die PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING / PAARL RATE PAYERS ASSOCIATION,

Nadere informatie

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER: KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER: www.lapinta.co.za 1 INHOUDSOPGAWE ITEM: BLADSY: Koopkontrak 3 Bylae A (Terreinplan) 11 Bylae B (Huistipe) 12 Bylae C (Spesifikasieskedule) 13 Bylae D (Keuselys) 14 Bylae

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID Die doel van hierdie beleid is om n veilige, nie-ontwrigtende opvoedkundige omgewing te skep en te onderhou sodat doeltreffende onderrig en leer kan plaasvind. So n omgewing

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering

Nadere informatie

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID Ek/Ons, die ondergetekendes, Fisiese adres: (hierna "die Koper" genoem) bied hiermee aan om van: BRICKVEST CONSTRUCTION BK Registrasienommer: 2005/087157/23

Nadere informatie

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie. STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

BTW. Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3

BTW. Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3 Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3 BTW Totale getal punte uit hoofstuk 4, BTW en hoofstuk 5, Hereregte, gevra Sep 2009-10 Mei 2009-0 Sep 2008-33 Mei 2008-2 Sep 2007-2 Mei 2007-6 Sep 2006-21 Mei 2006-6

Nadere informatie

AANHANGSEL F TOT DIE GRONDWET VAN DIE. Eienaarsvereniging van. Caves Aftree-Oord. GEDRAGSREëLS

AANHANGSEL F TOT DIE GRONDWET VAN DIE. Eienaarsvereniging van. Caves Aftree-Oord. GEDRAGSREëLS 1 AANHANGSEL F TOT DIE GRONDWET VAN DIE Eienaarsvereniging van Caves Aftree-Oord GEDRAGSREëLS (Artikel 35(2) van die Wet op Deeltitels, Nr 95 van 1986) DEELTITELSKEMA SS NO 466/2007 06 November 2007 2

Nadere informatie

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE

Nadere informatie

PROTEA AFTREE-OORD HEUWELSIG. GEDRAGSREËLS [Artikel 35 (2) (b) van die Wet op Deeltitels, 1986]

PROTEA AFTREE-OORD HEUWELSIG. GEDRAGSREËLS [Artikel 35 (2) (b) van die Wet op Deeltitels, 1986] PROTEA AFTREE-OORD HEUWELSIG GEDRAGSREËLS [Artikel 35 (2) (b) van die Wet op Deeltitels, 1986] SOOS GEWYSIG 31 MAART 2005 1 GEDRAGREËLS PROTEA AFTREE-OORD HEUWELSIG 1. Nakoming van reëls 2. Gedrag 3. Pligte

Nadere informatie

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) KOOPKONTRAK (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Western Breeze Trading 387 Eiendoms Beperk

Nadere informatie

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) KOOPKONTRAK (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Western Breeze Trading 387 Eiendoms Beperk

Nadere informatie

BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART

BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART 1 BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART Hierdie dokument is die beleid ten opsigte van die gebruik van tablette deur leerders, van Laerskool Randhart, soos deur

Nadere informatie

HANDLEIDING ARGITEKTUUR EN BOUWERK

HANDLEIDING ARGITEKTUUR EN BOUWERK HANDLEIDING ARGITEKTUUR EN BOUWERK WEERGAWE GOEDGEKEUR OP ALGEMENE JAARVERGADERING 20 JUNIE 2018 1 HANDLEIDING VIR ARGITEKTUUR EN BOUWERK WOODLAND HILLS WILDSLANDGOED 1 INLEIDING Die doel van die riglyne

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes STANDAARD TERME & VOORWAARDES VIR WEDSTRYD Lees asseblief die onderstaande en teken en dateer dit: 1.1 Ek is 18 (agtien) jaar en ouer; 1.2 Ek

Nadere informatie

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS. Aangegaan deur en tussen: DIE TRUSTEES VAN TYD TOT TYD VAN DIE DIEMERSFONTEIN DEVELOPMENT TRUST Registrasie Nommer IT4061/2004

KOOPOOREENKOMS. Aangegaan deur en tussen: DIE TRUSTEES VAN TYD TOT TYD VAN DIE DIEMERSFONTEIN DEVELOPMENT TRUST Registrasie Nommer IT4061/2004 H:\DebbieS\Documents\AGREEMENTS\DEVELOPMENTS\DIEMERSFONTEIN - PLAN TRUST\DEED OF SALE - AFRIKAANS - 16 MAY 13 - INCREASED LEVY.doc Erf Nr. Deel Nr. KOOPOOREENKOMS Aangegaan deur en tussen: DIE TRUSTEES

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

TERME EN VOORWAARDES

TERME EN VOORWAARDES TERME EN VOORWAARDES 1. Die Afslaer het die reg om te veiling na sy goeddunke te beheer en te reguleer. 2. Die veilingverrigtinge sal per band opgeneem word welke opname nie aan die publiek of die Koper

Nadere informatie

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn. HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT BEAUFORT-WES. Kennisgewing nr. 148/2005

MUNISIPALITEIT BEAUFORT-WES. Kennisgewing nr. 148/2005 MUNISIPALITEIT BEAUFORT-WES Kennisgewing nr. 148/2005 Die Raad van die Munisipaliteit van Beaufort-Wes publiseer die onderstaande verordening met betrekking tot watervoorsiening, vir algemene kennisname.

Nadere informatie

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O.

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O. IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN In die aansoek tussen:- Saaknr. : 5107/2013 SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK Applikant en JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O. Respondent AANGEHOOR OP:

Nadere informatie

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam

Nadere informatie

Huurkontrak (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015)

Huurkontrak (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015) Huurkontrak - 2015 (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015) Hierdie ooreenkoms is opgestel en word aangegaan deur en tussen Starlight studios hierna die Verhuurder

Nadere informatie

AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA

AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA WAT INDIEN DIT AANVAAR WORD DEUR WESTERN BREEZE, N OOREENKOMS VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING VAN DIE OOG RETIREMENT ESTATE,

Nadere informatie

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch 1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer

Nadere informatie

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP 1. Alle lede van Solidariteit MWU ( Solidariteit ) is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit se Grondwet.

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE 'n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor

Nadere informatie

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied. VEILINGVOORWAARDES Waarop LOUW EN MULLER AFSLAERS TRUST IT3131/1996 in opdrag van die Eksekuteur in die boedel van WAJ PRETORIUS, NO. 1038/2015 voorneme is om PER PUBLIEKE VEILING aan te bied en aan die

Nadere informatie