STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.
|
|
- Christina Boender
- 6 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie behoorlike toesig tuis kan bied nie en dus verkies dat hulle na skoolure leer- en huiswerkhulp moet ontvang deur gekwalifiseerde professionele personeel. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie. Die studiesentrum is nie op wins ingestel nie en stel hom ten doel om n diens te lewer. n Kontakvorm met persoonlike gegewens van elke leerder, asook ander inligting word deur die ouers onderteken en op lêer geplaas. Dit is vir die studiesentrum van kardinale belang om sodanige leerders te ondersteun en behoorlike toesig, beheer en kontrole daar te stel. Die studiesentrum val direk onder die gesagstrukture van die skool se Beheerliggaam. Die Beheerliggaam verleen gedelegeerde gesag aan die Skoolhoof wat n Sentrumhoof aanwys wat daagliks skakeling bewerkstellig tussen die Studiesentrumpersoneel en die skool. 2. Fasiliteite Die skool se fasiliteite word aan die Studiesentrum beskikbaar gestel. Leerders en sentrumpersoneel is verantwoordelik vir die netheid van hierdie fasiliteite. 3. Voeding Elke ouer is verantwoordelik om toe te sien dat sy/haar kind/ers kos saambring wat hulle voor die aanvang van studie moet nuttig. Die leerders kan ook middagete by die skool se snoepie koop. Leerders mag water drink tydens studietyd. Geen eet of drink van koeldrank mag in die klaskamer plaasvind nie. Leerders sal ook n pouse hê waartydens hulle verder mag eet en koeldrank drink. Ouers word versoek om te verseker dat hulle kinders wel iets te eet het aangesien die kinders honger en dors word. 4. Buitemuurse aktiwiteite Leerders wat nie aan buitemuurs nie, bly onder toesig en beheer van die studiesentrumpersoneel. Ouers moet asseblief die vorm in verband met buitemuurse bedrywighede voltooi en aan die studiesentrumpersoneel terugstuur sodat daar goeie kontrole kan wees. 5. Betaling en fooie 5.1 Betaling van Studiesentrumgelde word jaarliks bepaal en aangepas tydens die skool se begrotingsvergadering. Die bedrag van R200 per maand per kind is streng vooruitbetaalbaar teen die sewende dag van elke maand. 5.2 Alle gelde word aan die skool betaal en nie by die studieklaspersoneel nie. Die studiesentrumhoof sal n kwitansie uitreik.
2 5.3 Fooie mag verhoog word deur die studiesentrum, maar moet skriftelik deurgegee word aan die ouer en wel 1 (een) kalendermaand vooraf. 5.4 Fooie is ten volle betaalbaar of die kind die studiesentrum bywoon al dan nie, tensy die bywoning van die kind wettig gekanselleer is, soos hierin voorsiening gemaak. 5.5 Studiepersoneel behou die reg om leerders wat nie betyds betaal nie, die klasse te weier. Agterstallige gelde sal deur die skool se prokureurs verhaal word. 5.6 Daggelde by die sentrum beloop R30-00 per dag per leerder. 6. Tye 6.1 Die studiesentrum sal bedryf word gedurende skoolkwartale vanaf Maandae tot Donderdae vanaf 14:00 tot 17:15. Studie vind plaas Maandae tot Donderdae 14:00 tot 16:00 en toesig vanaf 16:00 tot 17: Die studiesentrum sal gesluit wees tydens skoolvakansies en op vakansiedae. Ouers sal betyds in kennis gestel word van dae wat die sentrum gesluit is. 6.3 n Boete ten bedrae van R50 per kwartier of gedeelte daarvan sal onmiddellik betaalbaar wees, indien die ouer versuim om die kind by die sentrum af te haal voor 17:15 op enige dag. 6.4 Verpligte tye vir huiswerk/studie sal gedurende skoolkwartale onder toesig van personeel gehandhaaf word, vanaf 14:00 tot 15:45. Geen individuele onderrig vind plaas nie, slegs toesig, beheer en kontrole. Hulp sal wel verleen word aan Graad 1- tot 3-leerders. Voorsiening word gemaak vir leerders wat aan sport- en/of kultuuraktiwiteite deelneem. 7. Toesig 7.1 Die ouer/ouers onderneem om voor 08:30 te skakel indien die leerder nie die betrokke dag die studiesentrum sal bywoon nie. 7.2 Die ouer onderneem om nie die leerder nie voor 16:00 van die studiesentrum weg te neem of om hom/haar toe te laat om die studiesentrumterrein te verlaat alvorens die aftekenregister wat deur die ouer onderteken moet word, geteken is nie. Wanneer leerders byvoorbeeld huis toe stap moet daar skriftelik aan die studiesentrum kennis gegee word. 7.3 Geen leerder mag by die studiesentrum afgehaal word deur enige persoon behalwe die ouer nie, tensy die ouer die studiesentrum skriftelik in kennis gestel het van die naam en adres van die betrokke persoon wat die leerder sal afhaal. Sodanige skriftelike toestemming moet die proefhandtekening bevat van die persoon wat die leerder mag afhaal en die studiesentrum mag bewys van identiteit van sodanige persoon versoek indien hulle dit nodig ag. Indien alternatiewe reëlings getref word en die leerder nie by die studiesentrum sal wees nie, moet dit skriftelik deurgegee word. 7.4 Geen telefoniese toestemming met betrekking tot die afhaal van die leerder of die verlaat van die terrein deur die leerder, sal toegelaat word tensy die ouer skriftelik so n reëling met die studiesentrum gemaak het nie. 7.5 Kroonheuwel studiesentrum is nie verantwoordelik as leerders die skoolterrein sonder toestemming verlaat nie.
3 7.6 Die studiesentrum se personeel sal poog om na die beste van hulle vermoë alle voorsorg te tref sodat beserings en ongelukke nie kan plaasvind op die studiesentrumterrein nie. Die ouer vrywaar egter hiermee namens die ouer, die personeel as regspersone in hulle diensdoende kapasiteit, sy erfgename en eksekuteurs en die leerder van Kroonheuwel Primêre Skool, die studiesentrum en werknemers teen, en onthef en stel hul hiermee vry van enige aanspreeklikheid vir en ten opsigte van enige skade van watter aard ook al en enige regsuitgawes of kostes wat mag voortspruit uit enige eis as gevolg van die dood van of siekte of besring wat deur die leerder opgedoen mag word tydens die leerder se bywoning van die studiesentrum of enige aktiwiteit wat daarmee gepaard gaan. 8. Toestemming 8.1 Die ouer dra hiermee sy magte as ouer/voog oor aan die studiesentrum met betrekking tot enige mediese behandeling van welke aard ookal wat vir die leerder mag nodig wees volgens die studiesentrum se absolute en eie diskresie. 8.2 Die ouer bevestig hiermee dat, behalwe soos vervat in die persoonlike besonderhede hierby aangeheg, die leerder nie enige allergieë, geneigdheid tot abnormale bloeding of gesondheidsafwykings van enige aard het nie. 8.3 Die ouer onderneem om op aanvraag alle mediese rekeninge en hospitaalrekeninge van welke aard ook al te betaal ingeval enige mediese versorging van die kind nodig mag blyk soos hierintevore vermeld. 9. Persoonlike besittings 9.1 Alle besittings en klere moet deeglik gemerk word. 9.2 Geen aanspreeklikheid van welke aard ook al word aanvaar vir die verlies, beskadiging of vernietiging van enige persoonlike besittings nie, wat ook al die oorsaak van sodanige skade mag wees. 9.3 Die ouer sal die leerder voorsien van speelklere ten einde die kind se skoolklere te beskerm. 10. Mediese sorg (aanvullend tot bevermelde) 10.1 Die ouer onderneem hiermee om die studiesentrum skriftelik in kennis te stel indien die leerder enige medikasie hoegenaamd gebruik. Die ouer onderneem om die studiesentrum skriftelik in kennis te stel wat die dosering en uitwerking van sodanige medikasie is. Die ouer onderneem om persoonlik toe te sien dat die medikasie aan die betrokke sentrum personeellid oorhandig word, welke personeellid sal toesien dat die verlangde dosis medikasie volgens voorskrif toegedien word Nóg die studiesentrum, nóg Kroonheuwel Primêre Skool sal verantwoordelik wees indien die kind weens verkeerde en/of oordosering van medikasie siek word of sterf, indien die ouer versuim om die studiesentrum skriftelik in kennis te stel dat die leerder medikasie gebruik en sodanige medikasie nie aan die betrokke sentrum personeellid oorhandig word nie.
4 10.3 Die ouer onderneem om die studiesentrum skriftelik in kennis te stel indien die leerder positief toets vir HIV of VIGS. Die studiesentrum onderneem om sulke inligting slegs op die hoogste vlak van bestuur en dan streng vertroulik te hanteer. 11. Algemeen 11.1 Die ouer bevestig dat die bestuur van die studiesentrum van tyd tot tyd nodig mag vind om sekere addisionele reëls en regulasies tot hierdie dokument uit te reik volgens hulle absolute en eie diskresie Die ouer waarborg en onderneem om enige skade van welke aard ook al deur sy kind betrokke aan enige eiendom of aan n persoon van die studiesentrum en Kroonheuwel Primêre Skool, enige personeel of ander kind of persoon wat die skoolterrein mag besoek tydens die leerder se bywoning by die studiesentrum, onmiddelik op aanvraag te vergoed. 12. Beëindiging 12.1 Die voorwaardes en reëls wat hiermee onderteken word (en ingelyke die leerder se bywoning van die studiesentrum) mag slegs: - deur die ouer beëindig word indien die ouer die studiesentrum 1 (een) kalendermaand skriftelik kennis gee dat die leerder nie meer die studiesentrum sal bywoon nie; of - deur die studiesentrum, onmiddellik en sonder kennisgewing beëindig word indien: a. die ouer enige gelde hierkragtens betaalbaar nie stiptelik op die betaaldag betaal nie ; of indien b. die ouer of die leerder enige voorwaardes of regulasies hiervan nie stiptelik sou nakom nie; of - deur die studiesentrum beëindig word deur aan die ouer 1 (een) kalendermaand skriftelik kennis te gee van die voorneme om die leerder se bywoning van die studiesentrum te beëindig. 13. Algemene voorwaardes 13.1 Die ouer bevestig dat geen verslapping of uitstel verleen deur die sentrum, die ouer ten opsigte van die nie-nakoming van enige van die bepalings hiervan, die sentrum sal benadeel om sy regte in terme hiervan onmiddellik uit te oefen Die ouer bevestig dat hierdie die geheel van die ooreenkoms tussen die sentrum en die ouer is en dat geen wysiging hiervan van krag sal wees tensy dit deur albei partye onderteken is nie Die ouer bevestig dat die inligting gegee en persoonlike besonderhede hierby aangeheg waar en korrek is in alle opsigte. 14. Huiswerk en leeropdragte Alle leerders moet in besit wees van n studieboek, huiswerkboek en skryfbehoeftes. Kommunikasie tussen Studiesentrumpersoneel, ouers en klasonderwysers kan as kommunikasie-maatreël gebruik word. Die Studiesentrumhoof is verantwoordelik vir die skakeling tussen bogenoemde rolspelers om leerders wat nie huiswerk afskryf
5 nie, hul plig versuim rakende take, e.a. te bewerkstellig. Korrektiewe stappe moet dienooreenkomstig gedoen word. Aangesien sommige leerders baie betrokke is by buitemuurse aktiwiteite en nie die volle studie-ure in die klas is nie, moet die ouers die verantwoordelikheid aanvaar om toe te sien dat die dag se onvoltooide werk tuis afgehandel word. 15. Veiligheid/noodhulp Die veiligheid van ons leerders moet as hoogste prioriteit hanteer word. Leerders moet hulle onderwerp aan die reëls en regulasies van die sentrum. n Volwassene sal na goeddunke deur die Studiesentrumhoof as plaasvervanger in die betrokke personeellid se plek geplaas word. Geen messe, skerp voorwerpe of gevaarlike speelgoed word by die Studiesentrum toegelaat nie. In geval van beserings word eerstehulp toegepas waar die skool se noodhulptas tot beskikking is van die sentrum. Ouers word onmiddellik in kennis gestel in geval van n ernstige besering. 16. Praktiese reëlings Leerders meld 13:55 voor die onderskeie klasse aan. Leerders is tot 15:45 in die klaskamers en daarna tot 17:15 by die skool se lapa. Ouers is verantwoordelik om leerders voor of op die laatste teen 17:15 by die lapa op te laai. Ouers moet die leerders self afhaal en die uittekenregister teken. Hierdie maatreël is daar gestel om die veiligheid van u kind te verseker. Geen leerling word toegelaat om buite die lapa vir ouers te wag nie. Streng toesig en beheer moet deur personeel uitgeoefen word en geen leerder mag die omheinde area verlaat sonder toestemming van die personeellid aan diens nie. Mnr JJB Loubser SKOOLHOOF Me H Basson STUDIESENTRUMHOOF Hierdie dokument bly in u besit. Onderteken asseblief die ontvangserkenning en stuur dit terug na die betrokke personeellid.
6 KROONHEUWEL PRIMÊRE SKOOL STUDIESENTRUMBELEID Hiermee erken ek, ouer/voog van in graad in graad in graad dat ek die Studiesentrumbeleid gelees het en dat ek die reëls soos daarin vervat sal nakom. HANDTEKENING VAN OUER/VOOG KONTAKNOMMER
NASKOOLSENTRUMBELEID
NASKOOLSENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die naskoolsentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie
Nadere informatieuniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring
uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring Reëls en Regulasies 1. Doel van die sentrum Die doel van die huiswerk sentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van wie se ouers
Nadere informatieIMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)
IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:
Nadere informatieLAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede
Nadere informatieDNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:
Nadere informatieOOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die
Nadere informatieROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL
ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK
Nadere informatieTjokkerjol Speelgroepie
Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie
Nadere informatieSNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE
CK97/44692/23 SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE Sandrastraat 585, Garsfontein x 11. Tel. 012 998 6679 E-pos: snipper@8tamail.com Carla van Zyl: 0833203390 en...(hierna
Nadere informatieTYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Nadere informatieDURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog
Nadere informatieBladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.
Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum
Nadere informatieVRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:
NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou
Nadere informatieBESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:
KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: unikapp@wbs.co.za WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE
Nadere informatieNaskool Tel:
Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: dinkydotsfaerieglen@gmail.com Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader
Nadere informatie1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar
Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is
Nadere informatieHierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.
Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike
Nadere informatieGOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID
GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF
Nadere informatieGOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG
Nadere informatieAANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?
AANSOEK VORM Registrasie datum 1.KIND(ERS) Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte
Nadere informatieOns Prospektus 1. WELKOM
Ons Prospektus 1. WELKOM n Hartlike welkom by die Miershoop Naskool Sentrum! Ons wil die vertroue uitspreek dat u kind gelukkig in ons naskool sal wees en u ten alle tye verseker sal wees van kwaliteit
Nadere informatieDIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
Nadere informatieVEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,
1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater
Nadere informatieKLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.
KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK
Nadere informatieGROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL
GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband
Nadere informatieWELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019
E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige
Nadere informatieSWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en
SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna
Nadere informatieHOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee
Nadere informatieKONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )
KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike
Nadere informatieMIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS
MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS TARIEWE VIR 2018 PERSONEEL: R750 per kwartaal per kind Gr 1: Alta van Heyningen 073 170 5974 Gr 1: Elana Schoeman 072 204 6779 Gr 2: Lynette Pretorius 072 099 7887 Gr 2 & 3
Nadere informatieLaerskool Bakenkop. Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion. Posbus 51928, Wierdapark, Tel nr faks
Laerskool Bakenkop Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion Posbus 51928, Wierdapark, 0149 Tel nr 012 653 4187 faks 012 653 4129 Epos: admin@laerskoolbakenkop.co.za 22 Januarie 2015 NASKOOL/TOESIGSENTRUM
Nadere informatieARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
Nadere informatiePre-Graad R / Graad R
PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:
Nadere informatieHierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.
Dissiplinêre stelsel - Beleid Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Alle leerders is geregtig
Nadere informatieDokumentnommer: HUUROOREENKOMS
emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.
Nadere informatieMorsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls
Morsjorsie Reëls Die Doel van Skool Reëls Die Doel van Skool Reëls En hoekom Jy as Ouer daarby moet hou... 1. Skool Reëls is ontwerp om 'n skool meer effektief en doeltreffend te maak. 2. Skoolreëls word
Nadere informatieHoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof
Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof 1 Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID Hoërskool Swartland (hierna die skool ) en sy beheerliggaam
Nadere informatieYinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM
INSKRYWINGSVORM Datum van toelating...... Halfdag / Voldag sorg verlang?...... Van en volle name van kind...... Noemnaam van kind...... Geboortedatum...... Woonadres...... Telefoon (Huis)... e-pos:...
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse
Nadere informatieGRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM
GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks 043-7229278 Sel. 072 3855 147 Web adres: www.grensies-petite.co.za e-pos: grensies-petite@telkomsa.net INSKRYWINGSVORM - 2015 KIND SE
Nadere informatieKONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe
Nadere informatieHOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM
HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM AANSOEK OM TOELATING 2017 LEERDER SE REKENINGNOMMER: VAN: DOOPNAAM: NOEMNAAM: GRAAD IN 2017: INSKRYWINGSDATUM: AANSOEK OM TOELATING Die onderneming van die personeel
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek
Nadere informatieGeagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
Nadere informatieGRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.
GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging
Nadere informatieDie verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.
HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------
Nadere informatieWher e l ittle is gre at
Wher e l ittle is gre at AAN SOEK O M TOEL ATIN G Maand en jaar waarvoor aansoek gedoen word: Die volgende dokumente word benodig: Afskrif van kind se Immuniseringsrekord Afskrif van ouers / voogde se
Nadere informatieKaroo Meat of Origin Sertifiseringskema
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die
Nadere informatieDokumentnommer: HUUROOREENKOMS
Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS is opgestel en aangegaan deur en tussen (naam van verhuurder) (hierna die VERHUURDER genoem), wie se adres soos volg is: EN (naam van huurder) HUURDER
Nadere informatieVOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :
VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word
Nadere informatieInligtingshandleiding
Inligtingshandleiding Die Plaasklonkies Motto Waar ons speel-speel leer Die Plaasklonkies Missie By Plaasklonkies streef ons daarna om n atmosfeer te skep waarin kinders kan leer deur spel. Ons wil graag
Nadere informatieBELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege
BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel
Nadere informatieONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019:
ODRMIG GDRAGSKOD aam van leerder: Graad 2019: Gedragskode k aanvaar die skoolreëls, gedragskode van die skool en voorskrifte ten opsigte van dissipline, skooldrag en persoonlike voorkoms van leerders en
Nadere informatieAANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID
SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan
Nadere informatieLAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER
LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : ataljaard@eversdal.org.za www.eversdal.org.za Leerder se van Volle
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL
HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za
Nadere informatieGRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem
Nadere informatieLAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID
LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID Die doel van hierdie beleid is om n veilige, nie-ontwrigtende opvoedkundige omgewing te skep en te onderhou sodat doeltreffende onderrig en leer kan plaasvind. So n omgewing
Nadere informatieGladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes
Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes STANDAARD TERME & VOORWAARDES VIR WEDSTRYD Lees asseblief die onderstaande en teken en dateer dit: 1.1 Ek is 18 (agtien) jaar en ouer; 1.2 Ek
Nadere informatieAFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U
DdP/LP 27 Oktober 2017 Geagte Ouers OMSENDSKRYWE Ons nader nou die laaste gedeelte van n baie besige jaar. Ons bring n paar belangrike sake onder u aandag. 1. NOVEMBER-EKSAMEN Hierdie eksamen is een van
Nadere informatieJudy Ferreira-Prévost PR. No
Judy Ferreira-Prévost PR. No. 0195510 BA, H.O.D., B. Ed. (Psig.), M Ed. (Psig.) PS 0090417 Opvoedkundige-Sielkundige Educational Psychologist 145 Zambesi Drive Tel.: 012 567 4768 145 Sefako Makgatho Drive
Nadere informatieBELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART
1 BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART Hierdie dokument is die beleid ten opsigte van die gebruik van tablette deur leerders, van Laerskool Randhart, soos deur
Nadere informatie1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING
1. LEERLINGBESONDERHEDE Naam en Van : Immigrant: JA NEE Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Vorige skool en Huidige graad: Paspoortnommer: Inskrywingsdatum: Etniese groep: Kerkverband 2. ALGEMENE INLIGTING
Nadere informatieP A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium
SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax
Nadere informatieTYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)
HOERSKOOL TYGERBERG HIGH SCHOOL Geagte Ouer(s) 31 Oktober 2018 SKOOLFONDS 2019 Die skoolfonds vir 2019 is tydens die onlangse begrotingsvergadering, gehou op 25 Oktober 2018, deur die meerderheid van die
Nadere informatieTERME EN VOORWAARDES
TERME EN VOORWAARDES 1. Die Afslaer het die reg om te veiling na sy goeddunke te beheer en te reguleer. 2. Die veilingverrigtinge sal per band opgeneem word welke opname nie aan die publiek of die Koper
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK TOELATINGSVORM VIR 201 M Leerder se van :... Geslag : Leerder volle name :... Graad waarvoor ingeskryf word:... Naam van skool wat verlaat word:...
Nadere informatieKONTRAK VIR TOELATING
KONTRAK VIR TOELATING Tussen Skitterland Montessori Skool (hierna genoem die Skool) EN Volle naam en van van vader Identiteitsnommer Volle naam en van van moeder Identiteitsnommer (hierna genoem die ouers)
Nadere informatievonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:
-445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in
Nadere informatieOAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline Privaatsak X424 Riversdal 6670 Tel: 028 713 2549 Faks: 086 621 0418 E-pos: info@oakdale.co.za
Nadere informatieLaerskool Horison Graad
Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad
Nadere informatieGEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL
AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL Toegelaat tot Graad: Toelatingsnommer: 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER (Streng volgens Geboortesertifikaat/Identiteitsdokument) 1.1 Van:... 1.2 Manlik of Vroulik:.....
Nadere informatieHUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR
HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en
Nadere informatieLAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM
LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM INSKRYWINGSVORM 2017 Gr1 Gr 7 NASKOOLSENTRUM 072 311 4384 Gerrie Cloete Naskoolsentrum Koördineerder TYE 13:40 17:30 Vakansie naskoolure: 7:00 17:30 Posbus 8030 Edleen 1625
Nadere informatieLaerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax
Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle
Nadere informatieSlegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede
Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende
Nadere informatieKontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES
Kontrak MISSIE Die Bestuur van Kleuterskool Eugene Marais streef na die lewering van gehalte diens deur die daarstelling van n kindervriendelike fasiliteit waar elke kind veilig, gelukkig en geborge voel
Nadere informatieDIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A
DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:
Nadere informatieMEMORANDUM VAN HUURKONTRAK
MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN LUTZ TRUST (Trust Nr IT4694/95) (hierin verteenwoordig deur DANIEL JAKOBUS LUTZ, in sy hoedanigheid as Trustee (hierna die Verhuurder genoem) en Volle
Nadere informatieROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL
ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad r AANSOEK OM
Nadere informatieDIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch
1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer
Nadere informatieIngevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
Nadere informatieLAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam
Nadere informatieMODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.
MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek
Nadere informatieDEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006
DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Goewermentskennisgewing R1052 18 Oktober 2006 SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD IN OPENBARE SKOLE
Nadere informatieHUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR
HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR. 7 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 7-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 7-onderwysers aan die leerders, en veral
Nadere informatieBOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK
Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla
Nadere informatieEIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE
AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende
Nadere informatie2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:
LAERSKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER 2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van
Nadere informatieVEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :
VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks
Nadere informatie2015 AKADEMIESE JAAR
Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan
Nadere informatieDie Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018
1 Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018 DATUM VAN VERHURING... Aansoeker / Kontakpersoon Naam en van: Selnr: Epos adres: Organisasie: Ander tel nr: Fisiese adres: Geleentheid (verg, konf ens): Tariewe
Nadere informatieKONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae
Nadere informatieVERBRUIKERSBESKERMING 1 OORSIG EN ADVERTENSIES Die wet op
JY EN JOU GELD Deur Jaco en Susan Fouche VERBRUIKERSBESKERMING 1 OORSIG EN ADVERTENSIES Die wet op Verbruikersbeskerming het op 1 April 2011 in werking getree. Dit behoort vir ons as gebruikers tot redding
Nadere informatieGOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie
Nadere informatieDAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )
Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee
Nadere informatiePlot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord
Plot 40 Posbus 249 Tel: 012-562 0539 Bon Accord Bon Accord 012-562 0449 0009 0009 082 552 6468 HOOFDOEL Om ruiters die basiese beginsels van perdry te leer. Om liefde vir perde uit te leef Gesonde ontspanning
Nadere informatie